• Tidak ada hasil yang ditemukan

Speel in jou moedertaal met die Tel jou woorde-bordspeletjie

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Speel in jou moedertaal met die Tel jou woorde-bordspeletjie"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

Speel in jou moedertaal met die Tel jou woorde-bordspeletjie:

Leer Zoeloe … in Afrikaans!

Leer in jou moedertaal met ons Lapa-klasgids

’n Fokus op Afrikaans.com se moedertaalplakkate

vir die klaskamer:

Gaan kyk ook na die artikel: So help jy jou angstige kind, daar is

’n oulike pdf-boekie met al die inligting byderhand wat gratis

afgelaai kan word.

Lees in jou moedertaal met NB-Uitgewers se boekekeur

Om te lees in jou moedertaal is ’n ongelooflike voorreg en ’n belangrike manier waarop jy jou taal kan ondersteun.

Ter viering van moedertaalmaand (en Valentynsmaand), gee Afrikaans.com en NB-Uitgewers

’n boek weg.

Stigting vir die Bemagtiging van Afrikaans se “Ons almal drink van dieselfde stroompie”- boekie

Ons fokus op veeltaligheid. Hierdie boekie kyk spesifiek na spreekwoorde oor water wat in Xhosa gevind word en bied Afrikaanse ekwivalente daarvoor:

Pharos het ’n splinternuwe tesourus uitgegee – Hierdie is ’n belangrike skatkis vir Afrikaans as moedertaal en ’n onskatbare toevoeging tot die Afrikaanse leefwêreld. Ter viering hiervan

gee Afrikaans.com agt van hierdie boeke weg. (Die een

word teen Vrydag gelaai)

Referensi

Dokumen terkait

Dit sien ons al in die manier waarop God die opdrag stel – “Vat jou seun, jou enigste seun, Isak wat jy liefhet, en gaan na die landstreek Moria toe en offer jou seun ...” – wat

Met die beantwoording van die vraag sal daar getoon word dat dit in die hele saak nie maar net moet gaan om ’n geskiedkundige klasbespreking nie, maar dat dit moet gaan om die aanbied

Teen so ’n werk- wyse by ’n “volksuitgawe” soos hierdie kan daar weinig beswaar wees.. Trouens in 2002 het daar ook ’n nuwe wetenskaplike uitgawe, Van den Vos Reynaerde en Reynaerts

“Pyn” 57, byvoorbeeld, waarin die digter vra “Hoe skryf ek ’n gedig oor pyn” het ’n tweede strofe waarin die dokter soek na “pynflitse, / kyk of daar in ’n hartkamer / krake teen die

’n Mens kan gevolglik sê: ”daar bestaan eintlik nie so iets soos “korrekte”, en “goeie” of “verkeerde” Afrikaans nie, net gepaste Afrikaans.” Ten einde te oordeel of ’n bepaalde

Politieke taal waarin ons byvoorbeeld hoor hoe "ons duurgekoopte vryheid" deur die ander party geminag word, advertensietaal waarin byvoorbeeld vir ons vertel word dat daar 'n wit is

Daar word ook Volgens Colin Burke het sek re voorgestcl dat studente persoonlik b men e die lyste ondertck n omdat die die SR-kantoor gaan affilieer sondet ASB te vcrlig geword het..

Graad 9 Afrikaans EAT November 2011 Page 2 AFDELING A - Begriplees VRAAG 1 Lees die volgende artikel aandagtig deur en beantwoord dan die vrae wat daarop volg in jou EIE woorde