• Tidak ada hasil yang ditemukan

UIE U~IFOR~ V4~ UIE TR4~SV 44 -SE ST44 TS4RTILLERIE

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "UIE U~IFOR~ V4~ UIE TR4~SV 44 -SE ST44 TS4RTILLERIE"

Copied!
4
0
0

Teks penuh

(1)

UIE U~IFOR~ V4~ UIE TR4~SV 44 -SE ST44 TS4RTILLERIE

Die Transvaalse Staatsartillerie (TSA), as 'n gereelde en voltydse militere eenheid van die au Suid-Afrikaanse Republiek, het gespog met sy eie kenmerkende uniform.

Dr J. H. Breytenbach', Staatshistorikus, gee 'n uiteensetting van die uniform. Die TSA het twee tipes uniform gehad, nl 'n velddiens- of someruniform wat van 'n sandkleurige mate- riaal vervaardig is asook 'n parade- of winter- uniform wat donkerblou van kleur was.

Eersgenoemde uniform het bestaan uit 'n baadjie met 'n toegeknoopte kraag en skouer- stukke, bronsknope, rybroek, hoe rystewels met spore en 'n blou ronde mus. Die parade- uniform, daarenteen, was baie meer ornamen- tee I. Die baadjie het drie rye van ses knope vertoon, terwyl rye koord oor die bostuk van die uniform aangebring is. Die mus is met kwaste versier om die sierlike uniform af te rondo Hierdie uniform was egter onprakties as gevegsdrag.

Genl P'iet Joubert, Transvaalse Kommandant-generaal

24

Elke artilleris het 'n sabel gedra bykomstig by die res van sy bewapening wat deur Wet No 1 van 1896 soos volg bepaal is:

a. Offisiere en adjudant-offisiere - 'n rewo/- wer en verkyker

b. Onder-offisiere - 'n karabyn en verkyker

C. Trompetters - 'n rewolwer d. Manskappe - 'n karabyn

e. Veldtelegrafiste - 'n karabyn en verkyker f. Musikante - 'n degen en 'n rewolwer (Hierdie was die enigste wat nie sabels gedra het nie).

Die foto's wat volg, beeld nie al die gevalle wat hierbo genoem is uit nie, maar gee 'n redelike beeld van die verskillende variasies.

1 Breytenbach, J. H" Die Geskiedenis van die

Tweede Vryheidsoorlog in Suid-Afrika, 1899-1902.

Deel I, Pretoria 1969, p 57.

Majoor

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 4 Nr 3, 1974. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

(2)

r- c: ~' CD :l III :l r1'I

»

a.

•....

c: a.;::III :lIII r1'"'C r1' S'CD S' ;:: CD S' -I CD :l c: CD N (J1

(

m CDCD CD

...

l/l a.r1' CDCD r-r- c:c:

~.

::.: CDCD :l:l IIIIII :l:l r1'r1'

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 4 Nr 3, 1974. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

(3)

-

IIIQ) Q)'iii:;:caca';:

•..

caCl>Q)Q)Q)'Qj

.•..

:!2~IIIQ)

•.. >

Q)>

Q)c::0ca>c:c:caQ)>Q)

- 1: •..

Q)ca

.•..

c:IIIQ)Q)

.•..

Q)'SE...IClca

3:

<0N

-

,!!1III

•..

ca,!!1';:IIIca

i

>

-

0

•..

Q)

.•..

"Cc:c:ca0c:Q)

.•..

,~c:::::lca...I"C::::lQ):0-"CQ)

«

Q)$i-

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 4 Nr 3, 1974. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

(4)

?\ o...• "0 o...• til !:!.

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 4 Nr 3, 1974. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

Referensi

Dokumen terkait