U I T D IE W O R D I N G S G E S K I E D E N I S V A N D IE H E R V O R M D E K E R K .
D ie geskiedenis van ons Kerk gaan. saam met dié van ons land en volk. tot in die dae van Jan van Riebeeck terug. In 1665 het die bewoners van die klein nedersetting aan T afelb aai hul eerste leraar — Johan van Arkel — verwelkom *) en van daardie jaar a f het die leraars die W oo rd oor die lengte en breedte van ons land uitgedra. Tw ee .eeue na die aankom s van Jan van Riebeeck aan die K aap het D s. D.
van der H o ff in die O orvaalse met sy herderlike werk begin. Dit w as 'n nuwe mylpaal in die geskiedenis van ons Kerk.
B yna drie eeue het leraars die W oord in ons land verkondig.
W aiter groot voorreg het hulle besit om in volle vryheid in Godshuise, op huisbesoeke en by plegtige samekomste in die opelug die Evangelie aan alm al te kan bring. V ryheid van geloof en geloofsoortuiging en vryheid van prediking is van die pragtigste pêrels in die geskiedenis van Suid-A frika. V an d ag beskou ons dit as vanselfsprekend, a s n tradisie, a s onderdele van die onvervreemdbare tegte w aaroor elke mens beskik, a s 'n deel van ons lewe. M aar nie orals is en word selfs van
d ag in ons hooggeprese twintigste eeu, hierdie regte in al die lande van die wéreld erken nie. Selfs in ons eeu behoort geloofsvervolgings nog nie tot die vetlede nie, nog nie orals kan die gelowige G od op sy w yse aanbid en eer nie. D at in ons land daardie treurige omstandig- hede van die begin van ons geskiedenis af nooit bestaan het nie, kan toe- geskryw e word aan die geweldige worsteling van die lidmate van ons M oederkerk — die N ederlands Hervormde Kerk — om daardie reg te verkry. W anneer Jan van Riebeeck aan die K aap verskyn, is daardie stryd reeds iets van die verlede, die oorwinning is reeds behaal en Su id -A frika w as die eerste land wat die vrugte van daardie oorwinning gepluk het.
G aan ons terug in die geskiedenis van ons M oederkerk in die N ederlande, dan kan ons leer dat die regte wat ons vandag a s van
selfsprekend beskou eers na 'n langdurige, afm attende en uitputtende stryd van 'n aantal onversaagde gelow iges verkry is en dat die H er
vormde Kerk in die N ederlande in bloed en trane gebore is, gebore
*op vreem de grond pmdat die heersers van die N ederlande van daardie dae hulle met hand en tand teen die stigting van ons M oederkerk verset het.
Gewoonlik word die optrede van Luther in die jaar 1517 as die begin van die Kerkhervorming beskou. Sonder om die daad van hier
die Hervormer te wil verkleineer is dit duidelik dat sy optrede die resultaat van n geestelike gistingsproses w as, n proses wat reeds
') S . P . E n g e!b rech t: G eskiedenis van die N ederduitsch H ervorm de K erk van A frik a. b!s. 2.
jarelank aan die gang w as. in die N ederlande het geleerdes soos W essel G ansfort, Rudolf A gricola en die beroemde D esiderius E r a s mus reeds voordat Luther met die Roomse Kerk gebreek het, in woord en geskrif hul ontevredenheid met daardie Kerk te kenne gegee. W a a r hulle !eiers w as en daardeur 'n groot naam in die geskiedenis verwerf het, is daar, soos orals in.die geskiedenis van die wêreldgebeure, n groot aanta! ongenoemdes en onbekendes. W aar die geleerdes in staat w as om gedagtes te formuleer en in 'n vaste vorm te giet, daar het hulle op hu! w yse gevoel dat daar verandering en verbetering moet kom. D ie Roomse Kerk kon hulle nie meer bevredig nie en hierdie onbevredigdes het na nuwe paaie begin soek, paaie wat na W aarh eid sou !ei, paaie w aarlangs die w are E vangeüe tot hulle sou kom.
E ers het huHe in stilte begin soek om vervoigens openlik met hu!
menings voor die dag te kom. W a t Luther in 1 5 !7 in W ittenberg doen n!. open!ik met die Kato!ieke Kerk breek, het in die N eder!ande die Sakram entiste en die A nabaptiste gedoen. HuHe het hu! gehoor- saamheid aan daardie Kerk opgesê. Die optrede van Luther in Duits- ]and en die twee groepe in die Nederlande staan !os van mekaar. S !e g s in 'n paar stede in die N eder!ande, o.a. in Antwerpen het die Luthera
nisme posgevat en se!fs d aar w as die aanta! Lutherane gering in aanta!
en verskyn huüe eers later.") D ie N eder!andse bew egings is se!fstandig en dit is die beste bew ys dat W es-E u rop a ryp w as vir 'n groot geeste- like omwenteling wat op verskillende plekke en in verskillende vorms tot uiting gekom het.
V an die begin a f het die aanhangers van hierdie strom ings op 'n tweeledige teenstand gestuit. A llereers van die kant van die wêreldlike owerheid, tweedens van die kant van die Roomse Kerk. Al hierdie owerhede en gesagd raers het eendragtig saam gew erk om die opkomen
de vloedgolf te beteuel en — te vernietig.
In die jare 1515- 55 het die Nederlande onder die ge sag van Karel V gestaan. H y w as tewens regeerder oor die D uits-O ostenrykse lande en koning van Spanje. Allereers w as hy 'n getroue aanhanger van die Roomse Kerk en verder het hy — soos die meeste van sy tyd- genote — daarin geglo dat vryheid van geloof en geloofsoortuiging s!egs in verbeelding bestaan. Soek na W aarheid w as afd w aa! van die enigste erkende Kerk in sy ryk en dit moes en sou gestraf word.
V anselfsprekend kon hy op heelhartige ondersteuning van die g e sa g draers van die Roomse Kerk reken. Ook om staatkundige redes w as Karel V teen verdeeldheid op kerklike gebied. Skeuring van die Kerk sou maklik tot verbrokkeling van sy uitgestrekte ryk kan lei en dit moes tot elke prys vermy word. A ! hierdie faktore het 'n donker toekoms vir die ,,afged w aald es" beteken.
3) J. R o m ein : D e lag e landen bij de zee, bis. 198.
T o g w as dit nog nie alles nie. Behalwe 'n godsdienstige hervor
ming wou die A nabaptiste ook 'n nuwe m aatskaplike orde invoer.
HuHe droom van n same!ewing waarin arm en ryk nie meer sou be
staan nie, w aarin gemeenskaplike besit privaatbesit sou vervang.
Hierdie kenmerk het die genadeslag vir die beweging beteken en kort na 1530 is die meeste aanhangers uitgeroei/) R eeds kort na 1520 het die eerste geloofsm artelaars op die brandstapel hul lewe verloor. Steeds strenger en hardvogtiger het die owerhede begin optree. Die bewe- gin gs is langsaam maar seker van hul leiers berowe en nadat, kort na 1530, die meeste A nabaptiste uitgeroei w as, het die regering in 1535 die volgende wet uitgevaardig. Elke A nabaptis wat in sy geloof volhard, persone bekeer of doop of a s voorganger optree, w ag die brandstapel.
Elkeen w at 'n A nabaptis geherberg het of elke A nabaptis wat berou toon, sal met die sw aard of deur verdrinking g estraf word. M aar — so skryw e V a n Schelven op 'n treffende w yse — ofskoon die beweging van sy leiers berowe w as — het die boom wat by die grond afgekap w as, weer begin o p lew e/) V an die kant van die A nabaptiste het hier
die oplewing nie-gekom nie. HuHe het onder leiding van 'n voormalige Room se geestelike (M enno Simons) 'n vreedsam e sdkte geword wat die sw aard afgelê het en onder die naam D oopsgesindes vandag nog in N ederland aangetref w ord/)
T o g het die N ederlande in 'n toestand van geestelike beroering gebly en moes die owerhede konstateer dat, ondanks sw aar straw w e en onmenslik wrede wetgewing, die afvalligheid van die bevolking van die Room se Kerk steeds toeneem. In hierdie tyd het nuwe lewenssappe langsaam maar seker hul -weg na die N ederlande gevind, nuwe krag- bronne waaruit die verdruktes moed en w ilskrag geput het. Hierdie kragbron w as die leer van Calvyn. V anuit Genève het die Calvinisme n a die N ederlande uitgestraal, predikers het die nuwe leer onder die N ederlanders begin versprei en daardeur het 'n aantal rotsvaste, ge
harnaste stryders hul verskyning gemaak. N og altyd het die Y^ctte strenger geword, maar die afgryslikste bedreigings w as nie in staat om die wetgew ers te laat seëvier nie. W e! het 'n groot aantal N eder
landers hul geboorteland verlaat om op veiliger plekke hul geloofsoor- tuiging uit te lewe, m aar dit het geen oorwinning vir hul vervolgers beteken nie. In hierdie opsig kan ons n parallel met Lodewyk X I V en sy stryd teen die Hugenote trek/) O ok d aar ontmoet ons n aantal vasberade Calviniste wat alles in die steek gelaat het om hul geloof te kan behou en vryelik te kan uitlewe.
3) O o r die bedryw ighede te M unster en A m sterdam in 1534 en 1535 o.a. J. Romein.
b!s. 199 e.v. 'n Letterkundige beskryw ing v a n die sam elew ing in M unster gee P . H . v a n M oerkerken: H et N ieuw e Jeruzalem .
**) A . A . v a n S c h e lv e n : D e N ederduitsche V luchtelingenkerken der X V le eeuw, bis. 5.
s) o .a. P. G e y l : G eschiedenis van de N ederiandsch e Stam , deel I. bis. 409-410.
In 1555 het Karel V die bestuur oor die N ederlande aan sy seun Filips II oorgedra. W a t die vader nie kon bewerkstellig nie, het die seun op n nog hardvogtiger w yse probeer verwesenlik. H oe hy teen
oor die Hervorming gestaan het, kan ons uit die volgende voorval leer.
In 1559 het 'n veroordeelde aan hom gevra „H oe kan u toelaat dat hulle my verbran d?" D aarop het Filips II geantwoord „ E k sou self die hout aandra om my seun te verbrand indien hy so sleg w as a s jy is."^)
D at in hierdie dae selfs Katolieke N ederlanders hulself nie met die optrede van hul koning en sy handlangers kon verenig nie, blyk uit die volgende, veelseggende getuienis van Prins W illem van O ranje.
Hierdie N ederlandse vryheidsheld het, toe hy nog die Katolieke geloof
^angehang het, in 1564 verklaar:
„D e koning dw aalt als hij meent dat N ederland, temidden van landen w aar godsdienstvrijheid bestaat, voortdurend de bloedige plakkaten verdragen kan . . . Hoezeer ik aan het katholieke geloof gehecht ben, %an n;'ei yoeJ&enren cfac rorsfen oyer Aef getveien fan /mn oncfertfanen w://en /teer- scAen en Aun J e t7r:';Ae:cf fan ge/oc^ en go oM ten sf onf- n em en ."")
Prins W illem van O ran je w as nie die enigste vooraanstaande Nederlander wat hierdie gedagte gehuldig het nie. En hoe die stem
ming onder die N ederlandse Calviniste twee jaar later w as, blyk uit die feit dat in 1566 predikers in V laandere soms meer as 20,000 mense in die opelug toegespreek het.") In A ugustus van dieselfde jaar het die volksm assa Room se kerkgeboue begin plunder. V anuit V laan d ere het hierdie beweging soos 'n veldbrand dw arsdeur die N ederlande getrek.
O p verskillende plekke het die Calviniste hierdie kerke vir hul eie dienste begin gebruik. V ir 'n oomblik w as die Sp aan se regering rade
loos, maar Filips II het gou van die eerste skrik herstel en in 1567 'n militêre ekspedisie onder leiding van sy bekwaam ste krygsow erste — die hertog van A lva — na die N ederlandse gestuur om die opstandige
„ketters" te straf, 'n N uw e uittog van Calvinistiese N ederlanders het gevolg. A lva het sy skrikbewind in die N ederlande begin, m aar in 1568 gryp die Calviniste, ondersteun en aangevoer deur Prins W illem van O ranje, na die w apens. Die T agtig jarige oorlog (1568-1648) het begin, 'n H andjievol onversaagde Nederlanders wat reeds solank die staatkundige en godsdienstige tirannie van die m agtigste ryk van die wéreld (Spanje) ondervind het, het hul stryd vir staatkundige en go d s
6) Sien o.a. A . J. G r a n t: T h e H uguenots. Londen 1934.
*) H ierdie v o o rv a l het in S p a n je (V aüadolid) p laasgev in d . D a a r het die H erv o r
ming ook talry ke aan h an gers gehad. Sien o.a. M . P . v a n L e n n e p : D e H erv o r
m ing in S p a n je in de zestiende eeuw. H aarlem 1901. B ogenoem de v o o rv a) op b)s. 191.
s) A a n g eh aa l deur P. G ey l, le deel, bis. 437. P la k k a te = w e tte . O n s kursiveer.
s) P . G ey), le dee), bis. 456.
dienstige vryheid en selfbeskikking begin. R eeds na die aankoms van A iva in die N ederlande het n onbekende digter g e sin g :
A l uwe boos' aanslagen, V erkeerde mensch van hart, D ie zullen G od mishagen, W an t hij ze moede werdt.
En waf g!/ Aacf yegtsi, G :; fín Jen geín:'sí.*°)
'n Stryd op lewe en dood het ontbrand en in dié dae van benouenis hoor ons weer die stem van 'n gelowige digter wat, na die aankom s van A lv a, aan sy landgenote verkondig :
H elpt nu uzelf, zoo helpt u G od, U it der tyrannen band en slot.
Benauw de Nederlanden.
G ij draagt den bast al om uw stro t,") Rept fluks uw vrome handen.
O Nederland, gij zijt belaen.
D ood ende leven voor u staan : Dient den tyran van Spanjen, O f volgt, om hem te w ed erstaan d ) D en Prinse van O ranjen.
E n wanneer 'n paar jaar later die nood hoog gestyg het, rig 'n ander digter hom in die volgende woorde tot G od :
O Heere, wil u erbarmen O ver 't zuchten en karmen *') V an ons, armen, éénpaar.
W an t wij zijn in groot lijden.
O Heer. wil ons bevrijden
Uit deez' benauwdheid z w a a r ! '^)
Soos reeds vermeld is, het 'n groot aantal aanhangers van die nuwe ge d ag tes a s m artelaars omgekom. Ander het daarin geslaag om, deur 'n stilsw ye te bew aar, in die N ederlande te bly lewe, woon en werk.
'n G roter aantal N ederlanders het besluit om hul geboorteland te ver
*°) O n s kursiveer. In 1568. B y die onthoofding v a n E gm o n t en H oorne.
n ) Ju!!e d ra die strop reeds om ju] nekke m .a.w . staan M aar om o pgeh an g te word.
12) vroom = dapper.
is) w ed erstaan = beveg.
n ) karm en — gekerm, één paar —r almaL
is) „ V a n den T ien den Penning," V an hierdie en an der „G eu selied ere" verk iaar M . B everslu is ,.D e GeuzcnHederen z:/n dc gezan gen d er ongefem de en tvi/de O ran /ep irafen (egren d e podsdiensfdtvang f a n S p a n je . . . Z:'/ ^etvepen zicA op de ^cAomnte/ende maa^ d er geuzen^cAcpcn o f /:ei ni/dfge ra n de ^romnte/s/ap.
A n d ere w eer nemen de breede tvijze aan t'an een psaim . In het bijzonder denken w ij aa n het prach tige „W ilhelm us . . . . (In „Vive te g e u s! een bloem
lezing geuzenliederen." B aarn. s.j.
laat om, op vreemde grond, G od op hul wyse te kan eer. Hoeveel Nederlanders het w eggetrek? Dit is onbekend, maar in 1567, die jaar waarin die uittog sy hoogtepunt bereik het, het honderdduisend N eder
landers weggetrek.**) D ie handelstad Am sterdam het in daardie jaar oor te min skepe beskik om die emigrante te vervoer. Het die koms van A lva hierdie trekkers laat besluit om pad te gee dan moét daar .altyd onthou word dat die trekbeweging reeds in die twintiger jare
van die 16e eeu begin het.
W aarheen het hierdie N ederlanders getrek? V anselfsprekend na stede of gebiede w aar hulle ongehinderd hul geloof kon bely. V laan - dere en Z eeland het ou handelskonneksies met 'n aantal stéde in W es- Engeland besit. D aar het N ederlandse handelshuise floreer en w as die bewoners van V laan d ere") en Z eeland welkom tydens die regering van koning Hendrik V III en koningin Elisabet. U it die provinsie Holland en die noord-oostelike provinsies van die N ederlande verhuis hulle na Emden in O os-Friesland, uit ander provinsies lei die kortste pad na die Ryngebied, terwyl uit die suidelike provinsies ook persóne na Aken getrek het. Later word die Palts, 'n onafhanklike staatjie in die midde Ryngebied nog n vestingsentrum, terwyl ons Genève nie moet vergeet nie.
T erw yl dié N ederlanders wat skuiling in Engeland gaan soek het in n land met 'n afw ykende taal en kuituur gekom het, w as dit met dié wat na Emden, W esel. Keulen e.a. D uitse grensstede getrek het nie die geval nie. Reeds in die M iddeleeue het N ederland die D uitse grensgebied kultureel sterk beïnvloed. Ook in die sestiende eeu w as dit nog die geval. T aalkundig w as daar ook geen beletsels nie, want selfs in ons eeu vertoon die dialekte of streektale in daardie gebiede geen groot afw ykings met die dialekte in die N ederlandse grensgebiede nie. E ers in die 19e en 20e eeu het, nadat Duitsland 'n eenheidstaat geword het, die D uitse grensgebiede hulle na Berlyn begin oriënteer.*") In hierdie grensgebied kom agtereenvolgens die stad Emcfen in aanm erking/") D at Em den so 'n groot rol gespeel het moet. behalwe aan dié om standighede wat ons reeds vroeër genoem het, ook aan die volgende faktore toegeskryw e word. A an die begin van die 16e eeu
16) V a n Schelven, bis. 33.
is) 'n Beknopte oorsig oor E ngels-V iaam .se b etrekkings: H . W . H o w es "The history of A n glo-B elgian relations. " Londen 1943.
*") Sien o.a. P. G eyl. Ie deel, bis. 299; P. D ek k er: V oortrekkers v a n O ud-N ederland, verspreide bladsye. In 1935 het J. J. B oer in s y akadem iese p roefsk rif ,,ü b b o Em m ius en O o st-F rieslan d " getuig „ N o g tegenw oordig immers is er ondanks de internationale scheiding een frappante gelijkheid tussen het G roninger O ldam bt en het O o stfriese R eiderland . . . , niet slechts in dialect, m aar ook in de aan leg der dorpen, de bouw der boerderijen, de sociale geleding der bevolking, de g e e s
telijke ontwikkeling en het zelfbew ustzijn der boeren." (bis. 18&) B oer toon op verskeie plekke aan d at die bew oners van Em den dikw els hulp van die State- G eneraal v a n die N ed erlan d e ingeroep het. Sien ook G regor H ein rich : W ir Friesen. Berlyn 1934. Lingen w a s v a n 1634-1732 in besit v a n die O ranje-fam ilie.
w as g ra a f E d zard I „die G rote" bestuurder van O os-Friesland. Hy het daarin geslaag om teen buitelandse m aghebbers sy gesag te hand
haaf. H y sterf in 1528, word opgevolg deur sy seun Enno II. N a sy dood (1540) neem sy weduwee (A nna van O idenburg) die bestuur tot
1565 w aar.
D eur haar toedoen kom in 1543 die Poolse Hervormer Johannes a L asco na Em den.^) In die volgende jaar begin die N ederlandse emigrante hul trek na O os-Friesland. Behalwe te Em den vestig hulle hulself ook te Norden en Leer, maar Emden bly die middelpunt. Die taak w at a L asco te Em den gew aag het, w as nie benydensw aardig nie.
Al die em igrante w as teen die Roomse geloof maar soos V an Schelven opmerk wanneer hy die samelewing te Em den omstreeks 1567 skets
„E en w onderlijk gezelschap w as het dat zich toen te Emden ophield.
Een w are staalkaart van standen en denkbeelden," ^ ) En in hierdie verskeidenheid moes a Lasco orde en eenheid skep. Allereers het hy, met die oog op handhawing van die kerklike tug 'n viertal persone aangestel om toesig te hou oor die lewenswandel van die gemeentelede.
Hulle w as verplig om die lede op hul pligte te w ys, te vermaan en — indien dit nie sou baat nie het hulle die reg besit om daardie weer- spanniges en ongehoorsam es in die kerklike ban te doen. S o het die eerste kerkraad van Em den sy verskyning gemaak.
'n T w eed e stáp van a Lasco w as om hom op hoogte te stel met toestande in die ander gemeentes in O os-Friesland. Een van die uit
vloeisels daarvan w as dat hy 'n vereniging van predikante van die verskillende gemeentes gestig het. Een keer per week het die leraars bym ekaar gekom. oor gemeente-aangeleenthede en -moeilikhede gepraat en alles gedoen om die suiwerheid van die leer te handhaaf, terwyl persone wat hulle vir die predikamp beskikbaar gestel het deur die vergadering o.a. ondervra is, waarna deur stemming oor hul toelating beslis is.
W a s bogenoemde m aatreëls bedoel om in die nood van die oom- blik voorsiening te bring, 'n ander stap van a Lasco w as op die toekoms gerig. In 1546 het, nadat a Lasco hulle voorgelig het, die leraars van Em den 'n kategism us opgestel. Hierdie kategism us het uit nie minder a s 250 vrae en antwoorde bestaan nie, w as bedoel om ás leidraad vir godsdiensonderw ys in die skole te dien en om op Sondagnam iddag- sam ekom ste van die gemeente gebruik te word.
T o t 1549 kon a Lasco te Emden werk. D an oefen die Keiser (K arel V ) s o n druk op die gravin van O os-Friesland uit dat sy die bekwame organisator versoek om die stad te verlaat.
3°) V e ra l die reeds genoem de w erke van V an Sch elven en B oer (histories) w aaruit ons die gegew en s geput het.
2') Boer, bis. 6. O o r Johannes a L a sc o sien V a n Sch elven, voetnoot bis. 39 en 40.
V a n Sch elven noem 1540 (bis. 53).
" ) Bis. 47.
Ín Oktober 1549 vertrek Johannes a Lasco na Enge!and en kom in 1550 te Z.onden aan.
in Londen w as a L asco geen onbekende nie. V oor sy vertrek uit Emden het hy in 1549 'n besoek aan Londen gebring en daar onge- twyfeld heeiwat vlugtelinge uit die Nederlande ontmoet. In 1548 w as daar ongeveer 5,000 emigrante te Londen. D ie meeste van hulle w as Franssprekendes (W ale) uit die Suidelike Nederlande. Saam met hulle w as die G entenaar Jan ütenhove. N og voordat a Lasco in Londen aangekom het, het hierdie landverhuisers oor twee kerkgeboue beskik,*3) een vir die W ale , die ander vir die F ran se vlugtelinge. In 1550 is een van hierdie geboue deur n ander, 'n verlate kerkgebou van die A ugustynse monnike, vervang."') Dit w as n geskenk van koning Eduard V I (1547-1553). O p die 21e September 1550 is die kerkgebou ingewy, terwyl kort daarn a vier ouderlin ge"") en vier diakens benoem is. Kort daarna het hierdie kerkgebou in besit van die N ederlands- sprekendes gekom. Sonder om verder op al die werksaam hede van a Lasco te Londen in te gaan kan ons vermeld dat hy reeds kort na sy aankom s aldaar 'n belangrike rol speel. W anneer die koning die kerkgebou aan die emigrante skenk, geskied dit op naam van Johannes a Lasco en Jan Utenhove. Duidelik word die invloed van a Lasco wanneer ons weet dat hy as Superintendent van die-vlugtelingekerke te Londen benoem is. A an hom w as dus allereers — netsoos in Emden — die inrigting van die Kerk opgedra. Hierdie posisie het hom 'n groot verantwoordelikheid gegee. Onder sy mede-predikante w as hy wat Petrus op bevel van Christus onder die apostels w as. H y moes sy broeders in die geloof versterk, vir eendrag in die geledere sorg, die werksaamhede van die leraars reël en daarvoor sorg dat hulle nie „uit de palen haers diensts loopen."
T o g moet ons — uit 'n oogpunt van mag — die Superintendent- skap nie oorskat nie, want in die omskrywing van hierdie amp w as duidelik neergelê dat, indien die Superintendent 'n kerklike m isstap begaan, sy am psbroeders hom onder kerklike tug kan plaas.^) Aan die ander kant moet ons die invloed van a Lasco nie onderskat nie.
Reëds in Emden het hy getóon watter groot taiente hy besit het. In samewerking met ds. M artinus M icronius en ouderling Jan Utenhove is in die jare 1550- 53 omvangrike arbeid deur a Lasco verrig. A llereers noem ons die opstel van 'n geloofsbelydenis wat deur ütenh ove in
s'*) H ierdie en volgende besonderhede is ontleen aan V a n Sch elven en J. P . Bense A nglo D utch R elations from the earliest times to the death of W illiam the T li i r d '. Londen-D en H a a g 1925. B is. 92 e.v.
- ') D it w a s die sgn. ..A ustin F ria rs C h urch " w at van 1560 a f deur die N ederi H ervorm de gemeente te Londen gebruik is. T y d e n s hierdie oorlog is hierdie gedenkw aardige gebou tydens n bombardement verw oes. O ie eerste leraar w as ds. M artinus M icronius.
2-*') E en van die ouderlinge w a s Jan U tenhove.
-6) V a n Schelven, bis. 81-82. V a n . Sch elven haal die p rag tig e w oord ..O versiender aan.
N ederlands vertaal is. D an volg 'n kategism us. Hier het a L a s c o die Em dense kategism us voorgele. Utenhove het die O os-Priese teks in N ederlands vertaal. D an verskyn 'n kategism us van kleiner omvang en 'n leerboek „E en korte ondersoeckinge des gheloofs. " D at U ten
hove nie alleen vertaler w as nie, maar ook oor digterlike talente beskik het, word bew ys deur sy psalmbundel (1551). Aanvanklik het hierdie bundel 25 psalm s bevat, by elke herdruk het die aantal vermeerder.
D an volg d aar nog geskrifte in verband met kerkinrigting en liturgie In 1553 is koning E du ard V I oorlede en opgevolg deur koningin M aria (1553-1558). S y het die Roomse Kerk in eer herstel, brand
stapel en skavot het met hul bloedige werk begin, 'n Deel van die N ederlandse gemeente het besluit om te vertrek om weer die vryheid te gaan soek. O nder hulle w as a Lasco, ds. M icronius en Jan U ten
hove. V a n Schelven ^') skets die vertrek van die twee Deense skepe w at die gelow iges na Denemarke sou vervoer in die volgende, gevoel
volle w o o rd e:
,,M et ongeveer 175 personen aan boord begonnen de beide scheepjes de Theem s af te zakken naar zee; langs den oever begeleid door de vrienden die achter zouden blijven. Z o o ging het tot aan G ravesend toe, aan de kust, w aar het laatste afscheid moest genomen.
Een oogenM:& ran aangrepen Je n ernsf! Z o u men e/Aaar oo:i weer
zien? W at zon er worden fan d;e re:z:gers, d:e den wtnier ingingen onder zu/&e ongunsf:ge om sfand:gheden; waf ran hen d:e achfer h/eren onder de regeering eener t?ors(:n, d:e hei Moed harer onderdanen zochf?
/Vef w as geen wonder d af — foen de schepen wegroeren naar ro//e zee — u:f den Armg d:er achferMyrenden psa/m gezang weer&/on&; geen wonder d af men d aar fer p/aafse G od zochf ín hef ge5ed en n:ef naar huis w:/de Áreeren roor men — hef was immers Z o n d a g — fen 5ehoere der armen aa/moezen had ó^'eengeirachf en ei&ander uff hef het/tg
W oord rerfro o sf."
H oe w as a Lasco en Utenhove op daardie oomblik te moede?
Utenhove, die ouderling wat eendag geskryw e het dat hy nie dink nie
„d at onse N ederlantsche natie voor desen tijt oyt Ghemeynte ghehadt heeft, daerin dwoort G ods so louterlick ghepredict is gheweest, de sacram enten so oprechtelik uutgherecht ende de Christeliche straefve so neerstelick ende ghetrouwlick gheoeffent sijn g h ew eest" as in die Hervorm de gemeente te Londen?
O p die koning van Denemarke, n voorstander van die H ervor
ming, w as die hoop van die swerwers gevestig. Hoe bitter w as hul teleurstelling nadat hulle na aankoms in D enemarke moes verneem dat hulle onmiddellik die land moes verlaat. D ie Deense koning w as deur sy Lutheraanse raadgew ers bang gem aak en in die waan gebring
- ') B !s. 106. O n s kursiveer. D ie skepe ,,D ie M oor ' en ,,D ie Klein K r a a i" het op die 17e Septem ber 1553 uit Londen vertrek
dat die vlugtelinge die orde en rus in Denemarke sou versteur. In die bitter winterkoue trek die viugtelinge in groepies weg. In D uitsland word hulle van stad na stad gestuur. W aarheen? N a Emden. T een die einde en aan die begin van 1554 kom hulle groepsgew ys in ,,de herbergh van G ods kercke" aan. W a s dit n wonder dat hulle, a s n bewys van dankbaarheid, 'n groot gedenksteen bokant een van die ingange van die kerk te Em den gep!aas het. O p hierdie steen staan 'n skip, die simbool van die Kerk, en rondom hierdie afbeelding die volgende w o o rd e:
G ods kerk vervolgt, verdreven, H eft G od hyr T ro st gegeven."")
In R/nden, wat 'n paar jaar gelede a Lasco moes sien vertrek, is die vlugtelinge met blydskap ontvang. Ongehinderd kon a Lasco weer as Superintendent optree. Dit blyk dat daar ook 'n aantal E ngelse en W a!e in Em den was. V a n nouaf het Emden 'n belangrike rol begin speel. Allereers as 'n middelpunt van die drukpers, tweedens as M oederkerk, derdens as 'n opleidingsentrum en tenslotte deurdat in 157! te Em den 'n sinode gehou is."") Deur tal van Bybeluitgaw es, deur psalm s van ütenh ove en ander kerklike geskrifte het Em den baie daartoe bygedra om die Hervorm des, w aar ook aí, van leesstof en voor- ügtende, stigtelike geskrifte te voorsien. Vanuit die N ederlande, wat in sy vryheidsoorlog gewikkel w as, het roepstemme opgegaan na Em den om dienaars van die W oo rd te stuur, om adviese te gee en om met raad en daad die geloofsbroeders in die N ederlande by te staan. M et betrekking tot hu!p en ondersteuning w as die feit dat in Em den leraars opgelei is, van-onskatbare w aarde. Tenslotte die sinode w at in 157!
te Em den gehou is.^°) D aar is die grondslae vir die inrigting en lei- drade vir die toekomstige N ederlands Hervormde Kerk gelê. O ns skryw e: toekomstig, want in 1571 w as die T ag tig jarig e oorlog nog maar in sy beginstadium. D ie vooruitsigte vir die N ederlanders w as droewig, maar in 1572 het die provinsies Holland en Z eelan d gedeel
telik vrygekom. Hoe hoog hierdie vryheidshelde hul Kerk geskat het, word duidelik wanneer ons daaraan dink dat die eerste sinode op N ederlandse grond reeds in 1574 te Dordrecht gehou is. In 158! het die sinode van M iddelburg gevolg. Omstreeks 1576 w as N oord- Nederland (m.a.w. die teenswoordige Nederland ten noorde van die groot riviere) reeds sover van die Span jaard e gesuiwer dat die meeste
-") V a n Schelven. b!s. H 2 . ,G o d s K erk vervolgd, verdreven, H eeft G od hier troost g eg ev en ." K. ter L a a n verm eld onder die naam E m den in sy „W o o rd en b o ek van de V aderlan dsch e G esch ieden is." (D en H a ag -B atav ia 1939) „ A ls een m oeder in h aar schoot. B org zij ballingen in n ood." Bokant een v a n die stad sp oorte van Em den staan ,,H eer, b ew a ar de H erbarg diner G em eine." (H ere, b ew a ar die herberg v a n u gemeente).
3^) V a n Schelven, bis. 117,
geloofsbaüin gs kon terugkeer.. In 1618-19 volg dan die eerste nasio- nale sinode van ons M oederkerk in N ederland : die groot; betekenisvolle vergadering te Dordrecht. Eindelik w as die doel bereik : vryheid van geloofsoortuiging, vryheid van geloof, vryheid van prediking, n nasionale Kerk op eie grond !
G ebrek aan plaasruim te belet ons om die ander gemeentes in die buiteland uitvoerig te behandel."') Allereers kom Zinyefancf weer aan die beurt. In 1558 het koningin M aria, w at van n deel van haar eie volk die bynaam ,,die B loedige" ontvang het, heengegaan. Onder haar opvolgster, koningin Elisabet (1558-1603) het Engeland, meer as ooit tevore, 'n toevlugsoord vir onderdruktes en vervolgdes geword. Spoedig het dié vlugtelinge w at vroeër van Londen na Emden vertrek het 'n paar verkenners na Engeland gestuur.
In 1559 het ds. Petrus Delenus, wat vroeër te Londen diens gedoen het. saam met Jan Utenhove na Engeland vertrek. Koningfn Elisabet het die kerkgebou, wat tydens haar voorganger a s 'n vlootpakhuis ge
bruik w as, aan die N ederlandse gemeente teruggegee. Tw ee jaar later tel die gemeente ongeveer vyf tot seshonderd persone,^) in 1562 word die getal op 1,000 geskat, terwyl dit in 1568 en 1569 tot byna twee duisend styg. In 1581 staan nog ongeveer 1,300 persone geboek, 'n bew ys dat heelwat vlugtelinge reeds weer na hul vaderland teruggekeer het.
Behalwe dat die N ederlandse gemeente te Londen weer nuwe lewe ingeblaas is, het in dieselfde tyd 'n aantal nuwe N ederlandse gem eentes in Engeland ontstaan. AHereers dié van Sandw ich (1561) w aar 'n vierhonderd mans, vrouens en kinders hu! gaan vestig het.
D ie vo!gende gemeente is dié van Coichesfer (1563 of* 65). In NorH'ich w as aan die begin van 1568 reeds ruim elfhonderd V laam ssprekendes gevestig. D an volg nog die gemeentes A iaáisíone, Yarmouth, Sfam - /orcf, /pswi'ch, r/iei^ o rJ, Lynn, Dover, en Coventry. In 1642 verneem ons nog van N ederlandse gemeentes te íoncfen, Norwich, Canterbury, Co/chesfer, Sancfuwh, Yarmouth, Southham pton, M a:cfsfone, Cant^ey /s/e, /s/e o/ A rho/m e en Hat^ieM C h a s e . ín hoever ons hier met afstam m elinge van die 16e eeuse emigrante te doen het, is onbekend maar met sommiges van huüe het dit ongetw yfeld netso gegaan as met 'n onbekende N ederlandse briefskrywer uit Norwich wat geskryf het
„V rieslan d is veel ongeriever dan N oordw ijk (N o rw ic h )... ik verdien zooveel dat ik met een gezin van drie kinderen er gemakkelijk van rondkomen k a n .""')
3") V o o r a fg e g a a n deur die konvent van *W e se l in 1568. Sien J. R eitsm a: „ G e schiedenis van de H ervorm ing en de H ervorm de K erk der N ederlanden,' Utrecht 1933. B is. 165. V o o rlo p ige reelings getref.
3 ') O n s v erw y s die belangstellende leser w eer na V a n Schelven.
3-) V a n Schelven, bis. 139. G ee n aantal getalle v ir verski !ende jare. Sien ook Bense, bis. 101 e.v . w at meer besonderhede versk af.
In die Ryngebied noem ons die volgende vlugteÜnge-gem eentes:
Afeu/en (1544), W ese? (1544), AAren (1544), GocA ( + 1566-1576), Em - meriÁ* (n a 1560), FranA^orf (1555) en FranAren^Aai (1562). Hierdie taaste gemeente w as in die Palts, n selfstandige staat onder keurvors Prederik III.
Hiermee kan ons hierdie skets afsluit. O p volledigheid maak dit geensins aanspraak. D ie bedoeling w as slegs om belangstelling op te wek en aan dag te taat val op 'n deel van die geskiedenis van ons M oederkerk en hoe vroeër geslagte alles opgeoffer het om die ontstaan, groei en bloei van ons M oederkerk in die N ederlande en gevolglik ook van ons Kerk in Suid-A frik a moontlik te maak. V ir hulle het die woorde wat ons in O penbaring 3 :1 1 opgeteken v in d : ,,H oud, dat gij hebt, opdat niemand u uwe kroon ontneme " in die volste betekenis en omvang gegeld. Hulle het hierdie gedagte uitgelewe, op ons rus die plig om die kosbare erfenis te handhaaf en op die fondamente, wat daardie soekers na lig en w aarheid gelê het, voort te bou.
J. PLOEGER.
D IE B E T E K E N I S V A N D IE O U T E S T A M E N T V IR O N S G E E S T E L I K E L E W E .
Die Christendom behoort tot die groep godsdienste wat n ver- sameling van heilige skrifte besit.
Daarom is die Christene, netsoos die Jode deur M ohammed ge- noem „die vo!k van die B o e k ".(a M a/-Ar%á&). D ie besit van so n heilige kanon is van groot betekenis. Die gees van Israel's profete, die gees van Christus en die apostels sou nie eeu in en eeu uit so n groot invloed uitgeoefen het, a s hulle uitsprake nie teboek gestel was, en so van geslag tot geslag oorhandig kon word nie.^)
W a a r ons hier oor die O u Testam ent handel, mag ons v ra : Hoe is in die loop van die eeue deur die Kerk oor die O u Testam ent qeoor- deel?
D aar staan twee opvattinge lynreg teenoormekaar. V olgen s die één opvatting is die O u T estam en t letterlik deur die Heilige G ees geïnspireer, en so van blywende betekenis vir elkeen wat hom deur die Heilige G ees wil laat lei.
V olgens die ander opvatting is die Ou Testam ent van geen w aarde vir ons geestelike lewe nie. Dit is slegs n historiese dokument, wel belangrik vir die kennis van die oudheid en die Jodedom , maar vir Christenmense sonder betekenis.") *
"3) Bense, Ms. Í07.
T ) A an geh aal deur V an Sch elven. b!s. 192.
') Dr. A . M . Brouw er. W a t is ons de B ijbel? G. J. A . R u y s U itg. M ij. Z eist. 1929.