O OR B O E K E
UTOPDE IN DIE METAFISIKA
P. Jansen van Veuren, Dept. Wysbegeerte, R.A.U.
R a u c h se boek oor die metafisika* is in D uits geskryf. D it hoef niem and v an die lees d a arv an a f te skrik nie, w ant die skrywer se styl is nie gevorm volgens A c tradisionele Duitse m otto vir filosofiese styl nie, naam lik:
“ W aru m einfach w enn es au ch kom pliziert sein kann?” D ie gekompliseerde tem a v an die m etafisika w ord d eu r R au ch e behandel in verstaanbare Duits en m et ’n helder styl sonder o m am entele gekom pliseerdheid. Die eindresul- ta a t is gcvolglik besonder leesbaar.
By die lees van R au ch e se boek het ’n uitspraak van Hegel oor die M etafisika my bygeval: „E in gebildetes Volk ohne M etaphysik ist gleich einem sonst m annigfaltig ausgeschmiickte Tem pel ohne Allerheiligstes” . In die skryw er se boek klink Hegel se oproep tot metafisika nog deur, veral in die laaste hoofstuk m et die opskrif “ Eine M etaphysic der Z ukunft” . D it is egter nie so d at die skrywer metafisika in die tradisionele sin sonder m eer in ons tyd wil laat herleef nie. D ie hoë eer en w aarde w at tradisioneel aan die m etafisika toegeken is, word egter wel deu r R au ch e gehandhaaf: hy verw ag redding deu r die filosofiese uit die hedendaagse konfrontasie tussen ideo
logies w at kan uitloop op w at K a n t die “ W idernatiirliche E nde aller D inge” genoem het.
T e r wille v an duidelikheid oor die inhoud v an R auche se boek volg hier eers ’n weergawe van die belangrikste stellings v an die skrywer rondom die tem as utopie, werklikheid en metafisika; aansluitend hierby w ord dim ’n a a n ta l kritiese vrae gestel oor die m eer problem atiese aspekte van R auche se beskouing.
U to p ie
W anneer d a a r n a die inhoud van die tradisionele metafisika as “ utopies”
verwys word, w ord die term utopie gewoonlik in ’n pejoratiewe sin gebruik.
M ense sê gewoonlik: “ dit is bloot ’n utopie” en bedoel d an daarm ee d at ’n p lan o n u itv o erb aar en blote wensdenkery is. In dié tra n t word utopie as ’n soort spookasem uitgespeel teen die werklikheid in die sin van “ h ard e feite” . In die w erklikheid van harde feite sou d a a r d an nie m iddele voorhande wees vir die realisering v an ’n plan nie en w ord die plan as “ onrealisties” ,
“ o n u itv o erb aar” of “ utopies” afgewys. D it is te danke aan die filosofie van Ernst Bloch d a t hierdie vulgêre betekenis van die term deesdae gerelativeer
word. D ie positiwistiese agtergrond van die betekenis van die term utopie in die om gangstaal — en ook in woordeboeke — staan verdere vrae oor die verskynsel van die utopie in die k ultuur in die weg. Byvoorbeeld: w at is die oorsprong van die utopie? Staan die utopiese sonder meer in ’n onbem iddel- bare verhouding tot die „w erklikheid” ? Hoe moet die verhouding tussen utopie en ,,w erklikheid” gesien word? R au ch e sluit in sy gebruik van die term utopie aa n by die tegniese betekenis w at hierdie term in die filosofie van Bloch verkry het. „ U to p ie ” beteken dan ’n ontw erp van ’n ideale staatsvorm en verder enige uitdrukking van ’n onvoorhande toestand w aarin tw eespalt, stryd, gebrek en verlange afwesig is (U W , 18). As positiewe uitdrukkings van so ’n toestand kan Plato se Idee van die Goeie en K an t se praktiese idee van die Hoogste Goed genoem word.
U to p ie en metmflsikm
Een v an die sentrale stellings v an R auche se bock lui d a t die an ti-m eta- fisiese filosofie van die tyd ná Hegel (positiwisme, m arxism e, eksisten- sialisme) nie d a a rin geslaag het om die metafisika te likwideer nie. Die anti-m etafisika van die 19e en 20e eeu is pogings tot oorw inning van die metafisika op die basis van die metafisika. D it is d an ook ’n belangrike aan sp raak w at d eu r die skrywer gem aak word d a t in sy ,,filosofie van die kontingente” d a a r ’n adekw ate oorw inning van die metafisika voltrek word.
In hierdie verband speel die utopie-begrip ’n belangrike rol, w ant dit word op die metafisika betrek m et ’n kritiese bedoeling. W anneer m etafisika as utopie opgevat w ord, w ord die aanspraak (wat inherent is aan m etafisika as sodanig) d a t dit ’n daarstelling van ,,eintlike re aliteit” is, negeer. ’n Belang
rike faset van R au ch e se likwidasie van die metafisika d e u r m iddel van die utopie-begrip is d a t d it hier nie gaan om blote vernieting van die metafisika nie. D eu r die utopie-begrip word m etafisika as teorie w at tot realiteit gehipostaseer is, afgeskaf. H ierm ee is egter nog nie gesê d at die inhoud van die m etafisika blote spookasem is en dat die metafisiese utopie in geen belangrike verhouding tot w erklikheid staan nie (UW , vi). Aangesien die aan sp raak van die metafisika d at dit as teorie realiteit daarstel, verval w anneer dit as utopie opgevat word, moet realiteit buite die teorie geleé wees en m oet die teorie as ’n funksie van die realiteit opgevat w ord en nie andersom nie. Die verhouding tussen utopie en realiteit is volgens die begrip van die utopie van ’n praktiese a a rd (UW , v). In hierdie v erb an d geld ’n m aksim e w at Schelling vir hom self gestel het ook by R auche, naam lik:
„ u b e r dem P rodukt das Produzierende nicht vergessen” . Die produserende in die geval van die metafisika is die besondere mens w at in besondere o m standighede hom self as begrens d eu r sy m edem ens en sy om standighede
as kontingent, histories en.veranderlik ervaar. H ierdie ervaring is volgens R au ch e universeel in die sin dat alle mense dit m eem aak (UW , vi).
D ie belangrikste kom ponente van hierdie algem ene ervaring is twyfel, konflik, lyding en ’n gevoel van onvoltooidheid en eindigheid (UW , 8). Die mens het ’n innerlike behoefte om hom van sy kontingente bestaan, w at as ’n oneintlike bestaan ervaar w ord, te bevry. Volgens R auche is metafisika ’n produk van die mens se selfbevryding uit die konflikte van sy kontingente bestaan (U W , 9). M etafisika is ,,prakties” in d ié s in dat dit ’n uitdrukking is van ’n natuurlike menslike behoefte (U W, 8) en hierdie behoefte vervul deur die daarstelling van ’n wêreld w aarin die konflikte van sy kontingente b estaan opgelos is en w aarm ee hy in h arm onie verkeer (UW , 19). Die kritiese p u n t van prof. R au c h e se aanw ending van die utopie-begrip op die metafisika is dat metafisika 2a „Selbstentw urf zur Freiheit” die konflikte en spannings van die mens se kontingente bestaan slegs in die teorie oorw in en d a t die teoreties gekon stitu eerd e,,eintlike” bestaan van mens en wereld nie ooreenstem m et die werklike erv arin g van m ense nie: dit gaan daarb o u it in die gebied v an die utopiese. Weens die feit d at metafisiese teoriee self-ontwerpe van die mens is, het hulle ’n praktiese inslag en ook „werklik- heidskarakter” (U W, 21). D ie praktiese betekenis van metafisiese utopieë is in die volgende geleë: hulle is (weliswaar op ’n teoretiese vlak) vervulling en bevrediging van die mens se soeke n a sy oorsprong en bestem m ing; hulle wys op die m oontlikheid van ’n beter lewe in die toekoms en d eu r hulle polemiese k arak ter spoor hulle die denke en die kulturele aktiw iteit van mense aa n (UW , 17).
S am evattend kan gestel w ord d at die aanw ending van die utopie-begrip op die metafisika die absoluutheidsaanspraak, totaliteitsaanspraak en eksklusiwiteit van die m etafisika wegruim . M et die likwidasie van die o u tark ie van die metafisika kom sy eintlike a a rd aan die lig: dit is ’n histories b epaalde resultaat van menslike self- en w êreldontw erp w at bo die kontingente ervaring van die m ens uitgaan om op teoretiese vlak die spanninge en teensprake van sy aktuele historiese bestaan tot versoening te bring. H ierdie relativering van die metafisika verbind dit terug aan die historiese werklikheid en d aarm ee word ook die vrugtelose stryd tussen metafisiese teorieë, w at onstpring uit elkeen se absoluutheidsaanspraak, weggeruim . Metafisiese teorieë is as utopiese w êreldontw erpe histories b ep aald e werklikheidsperspektiewe w at in ’n vrugbare kritiese verhouding tot m ekaar staan. H ierd ie vrugbare kritiese verhouding van werklikheids- utopieS nodig uit to t ’n voortgaande proses van kom m unikasie en is die basis w aarop kom m unikasie uitgebou kan word. Alhoewel die histories-gerela-
tiveerde w erklikheidsutopieé ’n verskeidenhcid vcrtoon, is d a a r volgens die skryw er ’n eenheidlike stru k tu u r w at by die metafisiese teorieê van Plato tot H egel voorkom en ook teruggevind kan word in die anti-m etafisika van die 19e en 20e ecu. In die teorie? van die tradisionele m etafisika word die ervaring van die kontingente w erklikhheid getransendeer in ’n konstitueren- de kenakte w at ’n w êreldontw erp daarstel wat tegelyk ’n rasionele v erklaring van die w êreld in toto is (U W, 6). Die rasionele verklaring van die w êreld geskied telkens d eu r die postulering v an ’n „ R e a lg ru n d ” en ratio suffidens van die w êreld w aaruit die w êreldstruktuur afgelei w ord en waarop die wese van die mens, sy pick in die w êreld en sy verhouding tot sy m edem ens begrond word. Die deduktiew e m etode van w êreldverklaring is verv an g b aar m et ’n induktiew e m etode van wêreldverklaring, soos blyk uit die geskiedenis van die metafisika. In albei gevalle om vat die metafisika logiese, kenteoretiese, ontologiese, estetiese en etiese aspekte (UW , 8).
M e tif liis ie s e w e rk lik h e id a m o d e lle
’n Belangrike gedeelte van R au c h e se boek bestaan uit ’n analise van metafisiese werklikheidsm odelle m et die doel om die oënskynlik outarke en in sigself geslote metafisiese teorieë van die verlede oop te breel en hulle praktyk-betrokkenheid te dem onstreer. S<5 word hulle in ’n dinamiese relasie van vrugbare wedersydse kritiek en aanvulling verplaas. H ierm ee is d an ook (myns insiens tereg) vaarw el gesê a an die gedagte d at die geskie
denis van die Westerse metafisika daargestel kan w ord aa n die hand van ’n suiwer im m anente ontw ikkeling van denkproblem e w at m ekaar wonder- baarlik genereer in ’n suiwer spirituele m edium w at sweef bo die geskiedenis van bloed, sweet en vreugde. D ie geskiedenis van die metafisika van Plato to t H egel w ord d eu r die skrywer nageloop op die spoor van die verskuiwing /an die ,,R e a lg ru n d ” in die verskillende w ireldverklarings w at plaasvind n a g e la n g v an d ie v e ra n d e rin g ' v an historiese o m stan d ig h ed e . Die verskuiw ing van die ,,R e alg ru n d ” in die verskillende teorieS word dus opgevat as ’n u itd ru k k in £ van die menslike strew e om die konflikte en problem e van ’n besondere tyd onder die kontrole van die rede te bring en om w êreld, mens en menslike handeling m et m ekaar in harm onie te bring.
S<5 kan d a a r ’n verskuiw ing van die „ R e a lg ru n d ” van Plato se ideë na Aristoteles se onbew eegde beweger n a G od in die M iddeleeue en na die menslike gees by Descartes in die N uw e T yd o nder die aan d ra n g van vera n d eren d e historiese konflikte en problem e nagegaan word. D ie prak- tiese implikasies van die verskillende w ëreldm odelle en hulle onderlinge
kritiese relasies word ook telkens uitgelig in R auche se uiteensetting van die geskiedenis van die metafisika. Die resultaat van hierdie tog deur die geskiedenis is in vele opsigte insiggewend en op besondere punte ook verrassend nuut. Die enigste bloot negatiewe beswaar wat ek teen R auche se boek het, moet hier genoem word: deurdat bladsyverwysings na prim êre bronne in hierdie afdeling van die boek byna geheel en al ontbreek, is dit ’n onbegonne taak vir die leser om die verdedigbaarheid van prof. R auche se meer kontensieuse interpretasies na te gaan.
O n t m a s leering v a n a n ti-m e ta fis ie s e itr o m in g e
In die afdeling van R au ch e se boek w aarin die positiwisme, eksisten- sialisme en marxisme behandel word, kom die skrywer m et sy eintlike tour de force: die ontm askering van hierdie anti-metafisiese strom inge as metafisika w aarin die utopie onaangetas voortleef (UW , 128). Die anti-metafisiese strom inge van die 19e en 20e eeu deursien die tradisionele metafisika — soos dit voleindig is d e u r Hegel se filosofie — as skynwerklikheid en probeer ’n weg terug vind na d ie „ein tlik e realiteit” . O o r w át d an as „eintlike realiteit”
moet geld, bestaan d a a r egter ingrypende meningsverskille (U W , 116). Die gem eenskaplike m om ent van die anti-m etafisiese strom inge kom tot uitdrukking in ’n verandering van die m etode van die filosofie. D ie konsti- tutiew e m etode van die tradisionele metafisika — w at neerkom op ’n begripm atige daarstelling van die w êreldstruktuur deu r deduktiew e of induktiew e denke (U W, 79) — w ord vervang d eu r analitiese en funksionele m etodes w at vir die filosofie ’n weg van die utopie terug na die werklikheid m oet baan. O p hierdie wyse kom die verset van die kontem porêre anti-m etafisika teen die transendentale filosofie se transendering van die erv arin g tot uitdrukking. In die anti-m etafisika w ord die transendentale kategorieë van die tradisionele metafisika geskrap en vervang d eu r funk
sionele betrekkinge tussen veranderlikes, soos gebeure, taalm om ente, aktes en operasies (UW , 79). In die logiese positwLme en analitiese taalfilosofie byvoorbeeld, w ord die mens se „W elth ab en ” nie bem iddel d eu r transen
dentale konstitusie van ’n w êreldstruktuur nie, m aar d eu r die funksionele taalbetrekkinge van die wetenskapstaal en die taalspele respektiewelik (UW , 87).
D ie logiese positiwisme en die analitiese taalfilosofie is volgens die kriteria vir metafisika nie m inder metafisies as die tradisionele metafisika nie, w ant ook hier gaan dit om bepaalde w êreldteorieë w aarin die verhouding van m ens en wêreld op ’n bepaalde metodologiese wyse gekonstitueer word (U W, v;79). O ok hier w ord aa n die menslike w erklikheidservaring u itd ru k king verleen en word probeer om die probleem van die eintlike bestaan en
vryheid van die mens op te los (U W, 78). By W ittgenstein by voorbeeld gaan d it in die Tractatusom ’n afskafTing van die konflikte w at deu r die metafisika veroorsaak word en ’n bevryding van die mens se sedelike handeJing van alle teorie w at d it inperk en determ ineer (U W , 83), sodat dit uit intu'isie m ag geskied (U W, 84). D ie mens is d an bevry tot eintlike bestaan in dié sin dat hy, w at die teorie betref, sig binne die grense van die em piriese taalfunksies beweeg en d a a rd e u r tegelyk vrygestel is to t ,,suiw er” praxis (UW , 84). Dit is volgens prof. R auch egter ’n vraag of dié negasie van die metafisika nie van
’n utopiese aa rd is nie, dit wil sê slegs in die teorie voltrek w ord nie (UW , 85;
88).
U to p ie le e f v o o rt in a n ti-m e ta f is ik a
In die geval van die m arxism e w ord die mens se ,, W elthaben” bem iddel d e u r m enslike arb eid as ’n skeppende funksie w at die menslike bewussyn en die m aatskaplike stru k tu u r verander. H ierdie operatiew e akte is in die m arxism e ’n akte v an self-bevryding en self-verwerkliking en vervang die tran sen d eren d e w êreldontw erp van die tradisionele metafisika. In die skep
pende akte van arbeid is teorie en praxis dialekties op m ekaar betrokke en w ord die wêreld bewustelik verander. H ierd eu r voltrek sig ook ’n ver- an dering van die menslike w êreldbeeld en van die m aatskaplike bewussyn, sodat gaandew eg alle antagonistiese teensprake tussen mens en wêreld en mens en m edem ens oorw in word. D ie eindresultaat van hierdie proses is ’n bevryding van die mens van hierdie teensprake, sodat mens en wêreld, m aatskappy en n atu u r, subjek en objek sig in ooreenstem m ing bevind (U W, 98). In die operasionele denke van die m arxism e kan die wereld- en bewus- synsvorm ende arbeidsproses as d ie ,,R e a lg ru n d ” van die wêreld aangeneem word. H ierm ee is volgens R auche al .« .n g e d u id at die m arxism e w esenlik’n metafisiese k arak ter het w at bew aar bly in al sy varian te (m arxism e-leni- nisme, neo-m arxism e) (U W , 106). O ok by die m arxism e word bo die werklikheid as kontingente ervaring uitgegaan in ’n w êreldteorie w aarin versoening bewerk word op die vlak v an die utopie, dit wil sê: teorie en praxis word in die teorie verenig en nie in die werklikheid nie (UW , 106).
U it sy bespreking van die anti-m etafisika van die 19e en 20e eeu konkludeer R au ch e d at ook hierdie filosofie& hulle oorsprong het in die ervaring van veranderde historiese om standighede soos die vervftl van die metafisika, die opbloei van die natuurw etenskap en die opkoms van ’n hoogsge'industrialiseerde m aatskappy. D eurdat die anti-m etafisiese filo- sofieë probeer om m et nuw e metodes die huidige w êreldervaring vanuit verskillende gesigspunte rasioneel vorm te gee en te artikuleer, is hulle egter net so konstitutief en transendentaal soos die teoriefe van die klassieke
metatisika (U W, 1 lë). (Jok hier word alle konflikte cn problem w at uit die kontingente ervaring opkom, slegs teoreties oorwin, en leef die utopie voort in die anti-m etafisika.
M etafisie se te o rie ë g e ra d ik a lis e e r
’n Belangrike stelling van R auche in verband m et die hedendaagse anti-m etafisiese filosofie is d at die natuurlike konflik w at d a a r tussen verskillende werklikheidsteorieë bestaan, in die anti-metafisiese filosofieë tot
’n vernietigende konfrontasie verskerp is. Die absoluutheidsaanspraak en outarkie van die tradisionele metafisiese teorieë herleef in die hedendaagse anti-m etafisika en word d aarin geradikaliseer. Die radikalism e van die hedendaagse anti-m etafisika het sy grond in ’n strewe om die mens se teoreties-praktiese lewe radikaal te verander in ’n sisteem van funksionele betrekkinge of in self-skeppende en self-bepalende aktes en operasies (U W, 124). D ie strewe van die anti-m etafisiese filosofie om die absolute deu r en in die mens ,,diesseitig” te realiseer, lei egter volgens R auche tot totale onvryheid en totale vervreem ding van die kontingente w erklikheid (UW ,
125). In die hedendaagse anti-m etafisika word die individuele mens in sy kontingente bestaan en aangew esenheid op sy m edemens gelikwideer.
H ieruit volg die totale konflik van die anti-metafisiese werklikheidsmodelle w at in hulle dogm atism e ieder m oontlikheid tot kom m unikasie uitsluit (UW , 125). H ierdie dogm atism e van die anti-m etafisiese werklikheids
m odelle bring volgens R auche die hele hedendaagse w êreld in ’n krisis w at op self-vernieting van die mense kan uitloop, gesien die tegnologiese m iddele w at ter beskikking van ’n totalitêre ideologic staan om ’n antagonistiese ideologic te vernietig (UW , 126).
U itw eg ?
Die dringepdste vraag w at uit die voorgaande opkom is nou: is d a a r ’n uitw eg uit die krisis w aarin die hedendaagse wêreld hom bevind? Volgens R au ch e is d aar wel ’n uitweg uit die doodloopstraat van konfrontasie en wedersydse verniet iging van die hedendaagse wêreldteorieë. H ierdie uitweg word volgens die skrywer gebaan d eu r die filosofie. In die hedendaagse situasie is dit die opgawe van die filosofie om as ’n soort meta-filosofie ’n kritiese analise te ondernee.n van die transendentale w erklikheidsteorieë in die lig van veranderende historiese lew ensom standighede (UW , 158). D it kom — kort gesê — neer op ’n beklem toning van die utopie in die metafisika en in die anti-m etafisika. D eu r hierdie beklem toning w ord die verskillende metafisiese en anti-m etafisiese beskouings se historiese bepaaldheid — of, anders gesê, hulle verbondenheid a an die historiese w erklikheid — n a vore
gebring. In die lig van hulle historiese bepaaldheid blyk hulle d an kontingente, eindige w aarheidsperspektiew e te wees en ook krities op m ek aar betrokke te wees (UW , 158). O p hierdie wyse toon die filosofie as meta-filosofie die mense die weg tot die kontingente werklikheid. Indien ek R au ch e goed begryp, stel hy dat die meta-filosofie (of „m etafisika van die toekoms” ) hierm ee tegelyk ’n appél m aak op mense om to t ’n ,,om m ekeer”
(UW , 155) in hulle denke te kom. H ierdie ,,konversie” bestaan in ’n akte van selfbeperking w aarin mense hulle eie eindigheid, kontingensie en histori- siteit aanvaar. H ierdie etiese d a a d moet as ’n voorw aarde opgevat word vir die ophefiing v an die totale konfrontasie w aarin w êreldteorieë teenoor m ek aar staan en vir die vestiging van ’n instelling van die duldsaam heid, openheid, agting en goedwilligheid by mense. O p grond hiervan word vru g b are kom m unikasie eers m oontlik en kan wedersydse vem ietiging verm y w ord (UW , 153).
H is to rie s e re la tiv e rin g v a n d ie filo so fie
U it die voorgaande uiteensetting het dit hopelik duidelik geword d at die historiese relativering van die filosofie as metafisika en anti-m etafisika deu r m iddel van die utopie-begrip die kernstuk is v an R au ch se beskouing oor die v e rhouding tussen utopie, m etafisika en w erklikheid. H y stel self as laaste opgaw e van sy filosofie die skildering van die kontingente werklikheid as
„R e ich d er F reih eit” en van die filosofie as kritiese, bevraagtekenende en self bevraagtekende teorie. M yns insiens sentreer die belangrikste teoretiese problem e en spanninge van R au ch e se filosofie juis rondom hierdie kernstuk d a a rv an , naam lik die historisering van filosofiese teorie as sodanig. In hierdie verb an d moet die vraag gestel word of prof. R au ch e die historisiteit en bevraagtekenbaarheid v an filosofiese teorie as sodanig konsekwent d eu rtrek m et betrekking to t sy eie beskouing. R a u ch e se eie beskouing dem onstreer as meta-filosofie die prinsipi&le historisiteit en bevraagteken
b aarh eid van alle an d er filosofieë en styg juis hierin u it b<5 historisiteit en bevraagtekenbaarheid. H ierin kom ’n soort totaliteitsaanspraak in R auche se eie filosofie na vore — ’n totaliteitsaanspraak w at d eu r hom as onregm atig afgewys word by alle ander filosofieë.
Die onlosm aaklike v erbinding tussen filosofiese teorie en die veranderlike historiese w erklikheid v an die kontingente ervaring w ord deu r R au ch e aan talle voorbeelde uit die geskiedenis van die filosofie toegelig. In hierdie v erb an d kom die v raag egter op o f hy nie die verhouding tussen filosofiese teorie en die aktuele historiese werklikheid eensydig sien nie — gem eet aan wat hy self in hierdie verband sê. V an u it die skrywer se eie teoretiese
stan d p u n t word ’n eensydige afhanklikhddsrelasie tussen transendentale teorie en historiese werklikheid gestel, w ant sy stan d p u n t laat slegs ’n oordeel toe oor die m ate w aarin ’n bepaalde transendentale teorie die werklikheidsom standighede van ’n bepaalde tyd meer om vattend of grondiger begryp het as ’n ander teorie (U W, 133). In hierdie verband p raat R auche van die aanpassing by en die refleksie van die historiese werklikheid d eu r die filosofiese teorie (U W, 53; 100). H ierdie konstruksie van ’n passiewe afhanklikheid van die transendentale teorie van die historiese werklikheid staan egter in ’n spanning m et ’n an d er aspek van filosofiese teorie w at enkele m ale d e u r die skrywer n a vore gehaal word, naam lik d at d it in ’n negerende verhouding tot die historiese werklikheid kan staan en aanleiding kan gee tot die verandering d aarvan (UW , 15). Aangesien transendentale teorieë wel in hierdie sin ’n „praktiese” a ard het, is dit myns insiens van em inente ,,praktiese” w aarde d a t hulle — téén R auche se beskouing in — óók aan an d er kriteria as ,,om vattendheid” en ,,grondigheid” van insig beoordeel kan word en moet word (UW , 133).
R au ch e se meta-filosofie verander outarke metafisiese teorieë deur historiese relativering tot ’n veelheid van werklikheidsmodelle of waarheids- perspektiewe. Die verplasing van metafisiese teorieë uit ’n buite-historiese m edium in die werklikheid van historiese kontingensie — w aar hulle as eindige w aarheidsperspektiew e aanvullend op m ekaar betrokke is — berei die m oontlikheid van vrugbare kommunikasie tussen die vele w aarheids
perspektiewe voor. In hierdie verband moet gevra word o f ’n historisering van die filosofie soos dit deu r die skrywer voltrek word, nie juis die teendeel van die bedoelde resultaat bewerk nie. Volgens die skrywer het filosofiese teorieë hulle oorsprong in die transendentale bewussyn van individuele mense w at in besondere historiese om standighede leef en dink sodat filosofiese d e n k e ’n subjektiwistiese denke is (UW , 157), w a a rin ’n besondere historiese situasie tot uitdrukking kom. Die v raag kom hier op of filosofiese beskouings nie deu r sodanige historisering tot vensterlose m onades word wat prinsipieel betrekkingloos naas m ekaar staan nie. Die individualisering van filosofiese beskouings deur hulle historiese relativering word teenge- werk d eu r twee oorweginge w at R auche in hierdie verband aandien:
filosofiese werklikheidsmodelle is rasioneel — dit wil sê intersubjektiefen nie opgesluit in hulle historiese oomblikke nie — op grond van die rasionele m etode w aard eu r hulle tot stand gekom het (UW , 11). H ierm ee is die probleem myns insiens nog nie prinsipieel bem agtig nie, w ant aangesien d a a r ’n veelheid van metodes bestaan (dialekties, analities, konstitutief), herhaal dieselfde probleem homself op die vlak van die metodes van die
filosofie. Tw eedens verwys R au ch e n a ’n eenheidlike „Logos” w aarop die vele historiese „L ogoi” betrokke sou wees. O ns kan ,,die w aarheid” dus nie onm iddellik en in sy integriteit bereik nie, m aar m oet tevrede wees m et ’n veelheid van (gelykw aardigheid) w aarheidsperspektiew e. D at d a a r ’n eenheidlike w aarheid is w aarop al die w aarheidsperspektiew e betrokke is, blyk volgens die skrywer uit die kritiese betrekking w aarin die verskillende beskouinge tot m ekaar staan. Myns insiens lê ’n oplossing van die problem atiek in hierdie rigting, m aar d an m oet dit anders begrond w ord as w at R a u c h e dit doen, w ant sy arg u m en t het die vorm van ’n petitioprincipii:
d a a r kan nie verwys w ord n a die kritiese betrekking tussen filosofieë om die bestaan van ’n eenheidlike „Logos” prinsipieel te begrond nie, w ant laas- genoem de is ’n voorw aarde vir alle betrekkinge tussen die vele teorieë — ook kritiese betrekkinge (UW , 149).
Die problem atiese fasette van die skrywer se beskouing w at hierbo aangestip is, verhoog m yns insiens die w aarde van sy boek om dat dit hier gaan om fundam entele filosofiese problem e w aaroor v ru g b aar besin kan word in ’n voortgaande kritiese diskussie.
Rauchc, G.A. 1979. Utopit und Wirklichheit in der Metaphysik. Forum Acadcmicum, Athenáum.
In die telu word na hierdie boek verwys as UW.
SCHUURMAN OOR TEGNOLOGIE
j f ' P■ H attvngh Dept. Wysbegeerte, PU vir C H O
In hierdie opstei* sluit prof. S chuurm an op ’n beknopte wyse aan by sy gedagtes oor ’n bevrydende Christelike perspektief op die probleem van die tegnologie soos d it uitvoerig ontwikkel is in hoofstuk 4 van sy doktorale proefskrif: Techniek en toekomst; confrantie met wijsgerige beschouwingen. (Vrije U niversiteit, A m sterdam , 1972, 568pp.).** U it die aa rd van sy om vang bied hierdie werkie hom dus a an as ’n wyere bekendstelling van konklusies w aartoe gekom is teen die agtergrond van ’n om vangryke ondersoek. D it is gevolglik w aardevol vir diegene w at hulle kortliks op hoogte wil stel m et ’n Christelike siening van die probleem van die tegnologie in die algem een en prof. S chuurm an se gedagtes daaroor in die besonder.
O m die om vang en diepte te begryp v an die probleem w at die tegnologie vir die m oderne sam elewing m eebring, m oet ’n mens hom volgens prof.
S chuurm an nie blind staar teen verskynsels soos besoedeling, werkloosheid, die gevaar van kernw apens, ofselfs die feit d at die mens m et sy tegnologiese ontw ikkeling vinnig besig is om die aarde se rykdom aan energie en grondstow w e uit te p u t nie. So angswekkend as w at dié problem e ookal m ag wees, is hulle slegs die sim ptom e van die hum anistiese motiewe waarvolgens die m oderne tegnologiese samelewing ingerig en gestuur word. So lank as w at hierdie motiewe nie herken en deu r Christelike motiewe vervang word nie, sal elke poging om die problem e van die m oderne kultuur op te los bloot kosmeties van aa rd wees.
Die skrywer kom tot hierdie konklusie op grond van die “ fundam entele”
analise w aarin hy die geestelike wortels, w aarop die Westerse kultuur m et sy tegnologie rus, filosofies ondersoek en eties-religieus beoordeel. H ierdie analise w ord ingelui deur kortliks ’n Christelike siening van die k u ltu u r en geskiedenis te skets aan die h and van die volgende vier Skrifgegewens:
1. D ie mens se ku ltu u ro p d rag word in Gen. 1:28 en 2:15 beskryf as die roeping om die skepping te beheers, te bewerk en te bewaak. D it beteken vir die mens as beelddraer van G od dat hy geroepe is om so te arbei dat hy in die geskiedenis alle m oontlikhede van die skepping ontplooi, sodat alles in die skepping sy bepaalde plek kan vind. D it is ja m m e r d at hierdie gedagte nie bre ër uitgew erk is nie, w ant die begrippe w at hier gebruik word soos bv.
“ will unfold” , “ pro p er place” en “fulfilm ent” (p.4), is sonder verdere verduideliking vir 'n deterministiese interpretasie vatbaar.
2. M et die sondeval het die mens egter ontrou geraak aan God. D aarm ee is
hy gelykoorspronklik vervreem van die skepping en die ware sin van sy kultuurarbeid. M et die sondeval het die beheersing van die skepping sy bewerkende en bew akende karakter prysgegee vir ’n eksploitasie en verkragting van die skepping ter wille van die mens self.
3. Lyding, dood en vernieting spreek egter nie die laaste woord nie. Die verlossing uit die kw aad soos dit in Gen. 3:15 belowe is en in Jesus Christus vervul w ord, bring vir die C hristen ’n nuwe perspektief vir die geskiedenis, naam lik die koms van Gods K oninkryk w aarin herstel en herskepping uiteindelik sal oorw in. D it skep vir die C hristen ’n hoopvolle toekomsver- w agting van w aaruit hy weer sy kultu u ro p d rag in gehoorsaam heid aan God kan uitvoer.
4. Soos m et die sondeval is die mens egter geneig tot ongehoorsaam heid aan G od se tw eede roeping om vanuit die verlossing Sy Koninkryk te laat kom. Die mens soek steeds die bevestiging van sy eie heerskappy en outonom ie. In die Nuwe T estam entiese bedeling w ord dit egter op ’n an d er wyse as in die O u Testam entiese bedeling gesoek, om dat die m ens volgens prof. S chuurm an nooit kan loskom van Gods verlossingswerk nie. D ie Nuwe Testam entiese mens sekulariseer die Christelike verlossing oor en oor ten einde die koninkryk van die mens te bevestig. D a a rd e u r word die sin van die geskiedenis en k u ltu u rarb eid geperverteer en die eflek van die sondeval op
’n uiters destruktiew e wyse uitgebrei.
Teen die agtergrond van hierdie oorweginge verduidelik die skrywer dat die geestelike wortels van die m oderne Westerse k u ltu u r te vinde is in die komplekse interaksie tussen twee teenoorstaande geestesstrominge, naam lik die sekularism e m et sy hum anistiese beklem toning van die mens as sentrum van die werklikheid en die C hristendom m et sy beklem toning van G od as Skepper en Verlosser van die werklikheid. H ierdie uiters belangrike gedagte in prof. S chuurm an se argum entasie w ord ongelukkig ook nie verder uitgew erk nie. W at wel genoem w ord, is die feit d a t die ontw ikkeling van die Westerse k u ltu u r sedert die V erligting (Aufldárung) in die agtiende eeu hoofsaaklik d eu r hum anistiese m otiew e bepaal is. In hierdie ontw ikkeling het die moderne wetenskap en tegnologie ’n belangrike rigtinggewende rol gespeel.
In die lig hiervan w ord prof. S ch u u rm an se siening van die probleem van die tegnologie verstaanbaa-. Tegnologie om skryf hy as d aard ie menslike handeling w aard eu r die n a tu u r doelgerig om vorm w ord d eu r die gebruik van w erktuie (“ tools” ) (p.8). In die lig v an die goddellike k u ltu u ro p d rag behoort die tegnologie gebruik te word om die skepping te ontwikkel tot eer en liefde van G od en tot die liefde en welsyn van die naaste. O n d er druk van die hum anism e w ord die tegnologie egter in fe ite aangew end om die volstrek outonom e mens te ondersteun in sy pretensie d a t hy m et eie krag ’n paradys
van aardse geluksaligheid kan skep. H ierdie paradys, meen die outonom e mens, sal tot stand kom w anneer hy alle menslike behoeftes rasioneel kan beheers m et ’n volm aakte tegnologie.
O p grond hiervan bespreek die skrywer kortliks drie motiewe w at tans aangevoer word vir die beoefening van die tegnologie:
1. D ie mens se wil om die n a tu u r en sy m edem ens te beheers, en wel m et die m iddele w at beskikbaar geste! word d^ur wetenskaplike navorsing.
W ord hierdie m otiefnie aan bande gelê nie, sal d a a r uiteindelik’n tegnokra- tiese politieke bestel ontstaan w at die w êreld om span en w at geen ruim te sal laat vir menslike vryheid, verantw oordelikheid en kreatiwiteit nie.
2. Gefassineerd d eu r die suksesse van die tegnologiese ontw ikkeling on tstaan die strewe om die tegnologie te vervolm aak. W ord hierdie m otief nie aan bande gelê nie, lei dit tot die gedagte dat alles w at tegnies m oontlik is, ook uitgevoer moet word.
3. Tegnologiese ontw ikkeling lei tot m ateriële groei en stygende welvaart.
W ord hierdie m otief nie aan bande gelê nie, sal dit d aarto e lei dat die tegnologie volledig in diens geneem word deu r ’n m aterialistiese groei- ekonom ie w at nie die mens se behoeftes wil bevredig nie, m aar dit eerder ter wille van groei wil eksploiteer.
D at die hum anistiese geloof in die verlossende krag van die tegnologie tot bogenoem de euwels lei en nie die tegnokratiese paradys kan bewerk nie, is vir prof. S chuurm an sonder meer duidelik. O ngebreidelde tegnologiese ontw ikkeling het immers die haas onoorkomelike problem e m eegebring van besoedeling, die u itp u ttin g van natuurlike hulpbronne, kernwapens, werk- loosheid, degradasie van menslike arbeid, die fragm entering van die same- lewing, die verslawing van die mens, ens., ens.
D it het op sy b eu rt verskillende reaksies by diesekularistiese mens ontlok.
Enersyds word die kreet gehoor van diegene w at uit die onaanneem likhede van die tegnologiese samelewing wil vlug deu r terug te keer na die “ goeie oue ty d ” . Dit m aak prof. Schuurm an tereg af as onpraktiese romantisisme.
Andersyds w ord die kreet gehoor van m eer en beter tegnologie om die problem e op te los. Volgens prof. S chuurm an raak dit egter nie die kern van die probleem nie.
Die probleem kan slegs opgelos word, m een hy, deur die stru k tu u r van die tegnologie te hervorm , dit wil sê d eu r die hum anistiese m otivering van die mens “ in” die tegnologie te vervang m et ’n Christelike m otivering. D eur die mens “ in” die tegnologie te bekeer tot die C hristendom , word dit pas m oontlik om daadw erklik N EE te sê vir die vloek van tegnologiese ontw ikkeling, en J A te sê vir die talle seëninge wat dit m eebring. Die vraag
of ons m et die seen of die vloek van die tegnologie te doen sal hê, hang immers af van die m otivering van die mens “ in” die tegnologie.
M et hierdie p a a r gedagtes het prof. Schuurm an die grond en die taak van
’n etiek van die teenologie op ’n verdienstelike wyse geskets. H ierm ee d eurbreek hy die siening van Jacques Ellul, ’n an d er Christelike denker, w at van m ening is d a t die m oderne tegnologie ’n outonom e demoniese m ag is w at ten alle koste getransendeer moet word. D it is egter ’n ope v raag of die simplistiese wyse w aarop prof. S ch u u rm an die vloek en die seen van die tegnologie m et die hum anistiese en Christelike motiewe onderskeidelik verbind, h o u d b a ar is. D ie hum anisties-gem otiveerde tegnologie het im m ers nie net die o n ta ard in g v an menslike arbeid teweeggebring nie, m aar ook veel voortgebring w at werklik beskou kan word as seëninge. Dit laat ’n mens m et die v raag o f ’n C hristelik-gem otiveerde tegnologie net seëninge sal voortbring.
•••
'S ch u u rm an , E. I960. Technology in Christian-philosophical perspective. Potchefctroora, Instituut vir die Bevordering van Calvinione, P.U. vir C.H .O .
**Prof. S chuurm an het die probleem van die tegnologie ook in die volgende werke bcspreek:
Techmek: M iddtl o f Moloch?, K am pen, J.H . Kok, 1977, 136 pp; Reflections on the technological Society,Toronto, Wedge Publishing Foundation, 1977; en The Scientificalion o f Modern Culture, Potchefstroom, Instituut vir die Bevordering van Calvinisme, Studiestuk nr. 124, reeks F 1, M aart 1978, pp. 13. Sy proefskrif het in 1979 by Wedge in T oronto en V an G orcum in Assen verskyn onder die titel: Technology and Deliverance - A confrontation with modem philosophical views.