AFRIKAANS EAT GRAAD 9 (IEB) VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE-EKSAMEN
1
VAK: AFRIKAANS EAT
GRAAD: 9 (IEB) VRAESTEL: 1 MEMORANDUM
DATUM: JUNIE-EKSAMEN TYD: 2 UUR
PUNTE: 60
EKSAMINATOR: JW DE BRUIN MODERATORS: Y SNYMAN EN C VAN STADEN
VRAAG 1: LEESBEGRIP
1.1 Claremont/Johannesburg (1) 1.2 Maretha Botes (1)
1.3 50 – “halfeeu” (2)
1.4 Nee – “... later was daar swanger mammas ...” (1) 1.5 Hulle het eers uit ’n dubbeldekkerbus kos gemaak. (1) 1.6 Armoede/dwelmmisbruik/alkoholmisbruik (1)
1.7 Ouerlose gesinne is kinders wie se ouers nie meer leef nie / hulle verlaat het. (1)
1.8 Hulle moet eerder hulle geld op kos spandeer as op ’n verwarmer (of soortgelyk). (1)
1.9 Hulle stuur toebroodjies na die plaaslike skole. (1) 1.10 honger (1)
1.11 Die ouers verniel hulle omdat hulle dronk is. (1) 1.12 1 Die pa het sy werk verloor. (1)
1.12.2 Claremont is nie ’n duur woonbuurt nie (of soortgelyk). (1)
1.13 Eie antwoord oor slegte omstandighede / beter mense, bv. Ja – slegte omstandighede leer ’n mens om geduldig te wees. (1)
1.14 Daar is hartjies/harte in die lug. (1) 1.15 negatief (1)
1.16 Nee, daar loer oë by die venster uit / die voëls is ook
“karakters”. (1)
1.17 Die lyne/strepe langs sy lyf. (1)
1.18 Eie antwoord oor Valentynsdag. Nee, ek dink dit is net vir besighede wat wil geldmaak. (1)
[20 PUNTE]
VRAAG 2: OPSOMMING
1. Eerlikheid is belangrik, want mense moet jou kan vertrou.
xxx
2. Wees ’n goeie luisteraar, want dan sal mense hulle probleme met jou deel.
xxx
3. Vertroue sal maak dat mense op mekaar kan staatmaak.
xxx
4. Mense moet respek vir mekaar hê, want alle mense het verskillende opinies.
xxxx
5. Vergifnis is belangrik omdat ons almal foute maak.
(60 woorde)
[10 PUNTE]
AFRIKAANS EAT GRAAD 9 (IEB) VRAESTEL 1 MEMORANDUM JUNIE-EKSAMEN
2 VRAAG 3: GEWIGOPTELLER
3.1.1 taai klou van ’n dier (1) 3.1.2 metafoor (1)
3.2 alliterasie (1) 3.3 Versreël 4 (1) 3.4 pond (1)
[5 PUNTE]
VRAAG 4: DIE WONDER VAN ’n BOOM 4.1.1 sien (1)
4.1.2 praat (1)
4.2 Mossies bou neste (1) 4.3 gehoorsintuig (1)
4.4 Eie opinie oor joernaal, bv. Mense hou daarvan om uiting aan hulle emosies te gee. (1)
[5 PUNTE]
VRAAG 5
5.1 Die pasiënt het gister ’n afspraak by die dokter gemaak. (1)
5.2 Die pasiënt probeer om min soetgoed te eet. (1) 5.3 Gister het ek nie lekker gevoel nie. (1)
5.4 Op die oomblik val jou suiker. (1) 5.5 Môre sal my maag seer wees. (1)
5.6 Nee, die dokter raas nie met Bennie nie. (1) 5.7 Bennie hoef nie hospitaal toe te gaan nie. (1) 5.8 Volgende jaar sal Bennie diabetes hê. (1)
5.9 Drie jaar gelede het die dokter die pasiënt behandel.
(1)
5.10 Nee, niemand het jou stetoskoop gesien nie. (1) [10 PUNTE]
VRAAG 6 6.1 ape (1)
6.2 bywoord van wyse (1) 6.3 sagte (1)
6.4 donkerder (1) 6.5 bloedrooi (1) 6.6 wang (1) 6.7 koekie (1)
6.8 onprofessionele (1) 6.9 die beste (1) 6.10 Sy (1)
[10 PUNTE]
GROOTTOTAAL: 60 PUNTE