• Tidak ada hasil yang ditemukan

Van dorp en veld : boek VI vir standerd II / T. Blok & W.G. Wessels

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Van dorp en veld : boek VI vir standerd II / T. Blok & W.G. Wessels"

Copied!
16
0
0

Teks penuh

(1)

' j,.. . ,·

... ' (. .

•'' '

, I~

- , \

' j . <: .

t" .f .''

' \.'

j ;.( :.-+

" I f

'

i •. ' . \., ; , H ' . .

. .•

(2)

/

VAN DORP EN VELD 49, 1is President" Pretorius{

·Brand, dis President Reitz en daardie bors- beeld is 'die beeld van President Steijn. Sien 1 ,

daar hang Preside~t ·

: jij, · jij kan hi~r ook baie van die · geskie·

denis leer. I

"Ht·. e JIJ a n piano··· I' . ,

' ' \~

gesien ? ,N og nie ?.

' Nern

kijk

1

hier, dis 'n kafferpian£!. . Jij het

se!rer nie geweet dat PRESIDENT PRETORH1S.

\ hulle OOK piano's gehad het nie, ne? E]r sal

..

PRESID~N-T BRAND.

D

\

'

/

,/

(3)

\

. \

,

"

I ,

J -

I \ ~ I ''

50

'

ONS EIE 'TAAL

I

'die. juffrouw gaan vra, of ek '~ bi'.etjie daatop

' I

/

k an spee ' ·1,, . ~

I I

Weg· is Gert, en 1

net 'n o.owblikkie late~ daar is . hij 'weer.

GERT.

1 "~aap, , die juffrouw,

se,

ek

mag. Luister nou mooi: Fang, ping~1

; I - '

pong, pung ; ... pung pong; ping, pang ; pang, pang, pang ;

d ..

PRESIDE~"T REITZ. pmg, pmg, p~g,

" , , · . , . ping'; po~g, pqng,

\ . po:µg ;-

pmg;

pang, ping, pan~;. ~ooi, .~e? !1Jong, ek well$, ons h~t ook ,een b1J die h\us, dan sou ' e~1al die .yersies. van die· skool daarop speel. ·

.. . "M~ar nou moet oni huis toe. Wat sal A:dJ,lie

' . f

'tog nie jaloers wees nie; dat jij alles gesien het,

' I

/ ne? · Kom Jaap!," - .

' \ f \

\

' I

~=:s::;m;====Q 'N K Al<'ll'll'RPT~Nn.

(4)

! ·,

I

' \ \.

I , \

I;

LE.S

17. _

1 _1 I

STORI'3S VAN MEES'{ER.

B!J die huis

~e

Jaap vir Annie : '. ;

. . ' I . . "-

JAAP.," 1Ek ·bet gesie:ri1 . w~t .jij . rue gesien . het' nie ! " · 1•

,'I

ANNIE. -" En ek het gesien, wat jij nie

.,

,' gesien het nie_ ! " ' \_ /

"

JA.A:P.

"Ek .was in die .museum."

'

~~

ANNIE., "Ek se, nie, wat.ek1gesien·het

cie."

JAAP. "Jij het ook niks ~esien; ¢e.',.

AN~IE. " Ek het iets ge~ien. "~ ' 1 ~ K JAAP .. " Dan mo~t jij dit ook se." '

1 AN'NIE. " Ek het • • . "

'1

·' JAAP. " Nc;m wat het jij ? " 1

I " ,

: 'AN~IE~ ''Ek Jiet·.'n brie! van M~ g.erden."

. : .JAAP. " Het · j"ij

'n/;

brief van Ma . gekrij

? ,

.. Waar is

<!it

? " !

. ANNIE. "~e'e, jij krjj h'~m nie~ 'voo~ji(.nie : vert.el;-wat jij' in d~e niusenm 1gesien h~t/niEf/', '

. , JAAP. "Nee,' Gert het belowe om te vertel.

As hij \n storie, vertel het~ dan. krij ek. di~ ,brief '/'

·

...

ne

? '~ , l _ ' • ·. , . \ . .

. ' ANNIE;· ~' J~, m~ar di~ moet, 'n mooi storie·,

~eas." . , / · . ' · GERT. '~·' K~m qns gaan onder die home sit,

1 dan s_al ek ·vertel."

' I

I .

\ _J'

': .' I

; t

( ' /.

J !

I -

(5)

' \

I .

ONS EIE TAAL

I

. '11 l '

\ , DIE STO~IE VAN _DIE OU WILDE HOND.

II!- die ou dae was Claar 'n wilde hond, wat baie sptjngbokke. gevang het, en altijd geja het agter al die wild, wat hij kan' krij. Toe hi) . ,baie oud was, en hij nie meer so hard kon loop 'as die springb9kke nie, het hij een keer in die aahd bij 'n klompie springbokke gekom. Net toe hulle' ~om ·sien, r<;>ep hij met 'n klaende stemmetjie : ~" Moenie wegloop nie ! ~foenie'

. ,, \

bang·

wees

nie ! 'Ek sal

, , julle niks. doen. nie.- Laat mjj net 'n bietjie bij julle uitrus." ,

Op laas word· die

. ' ·. , \ ,springbokke, ·ge~· en

j!JJ

~1\~\\)' . · ~aan le hulle weer, ~~r

~~

'I

a.Itijc;l met hul horings riaar die wilde hond toe. .

I " -

Toe hij 'slaap, kruip die springbokke ·:rp.ooi bijmekaar en gesels o'or .die snaakse vijand,

:wat somaar met eens. 'n' vrind kamma wil word.

Een ~e·:

"

Moenie vir hom vertro~w nie.

Het julle nie gesien, dat hij ·al baie 'oud is nie ? Hij kan. nie meer hardloop ~ie. D~-daarom, . dat hij so vrin.delik is.,.,

Die tweede begrijp d..arem nie, ,waarom 'hij

ni~ bjj sij maters geblij het nie.

\

(6)

. \

' .I I "

'

'

VAN DORP EN VELD ·53

\,, ! -,

Die derde se: "Hulle wil hom. seker geen vleis ge'e ·nie en nou · het hij b.onger gekrij. '~ ·' ·

"Ma:ap,'' se die vierde: "Ho~kom het

1

hij : dan h,iernatoe gekom?" ,, I

" 0," 'se die viffde: " Hij soek klein 'bok- ldes, wat nog nie kap hardloop nie. D~s die ding ! Rij :wil hulle va:r;tg, as ons weg is van )mlle af ! " ·

_" J a, ja ! " skreeuw; ·almaal. " Ons moet hom' ni~ vertrouw nie. l{ij is nog ~iese~de ou vij and. Ons-moet hom doodmaak. '~

En 'so kom die volgende moi:e almaal met die

k~ppe laag b~j die grond naar die wilde hond.

Dit het hom niks g.ehe~p nie, C.at hij below:e het om nooit weer vleis 1te eet-~ie.,' Hij het te paie van :P,ufle dooa gem~ak, toe hij nog•, ster~

was,

en nou hij oud w;;s, krij ·tiij sij straf a~'arvoor.

\ ' ' . '

. Twintig bokke stoot toe, en met 'n vreeslike

.'getj~~k is hij op .die plek ,do_od. , . ' ~ - , ,

So het die springbokke hulle gewreek!

'

.

'

I ·.

LES 18.

, I

DANKBAARHEID BIJ DIE I DIE~E.

DAAR was eendag 'n aasvoel, wat sij neS'-bo • op 'n h~~-kra~s gebouw het; Aan dfo voet vari

die ~berg. woon. 'n vol.struis met sij- famielie.

/

' ..

I

I•

' (

.

.
(7)

54

\ ' { ~ . '

Hulle ke:Q mekaar gqed, maar gesels n~o~t me~ I tnekaar nie.

1 Een aand, toe die volstruis va,n plan was

. ) , I

OID

huistoe tJe g~an, Sien hij tot Sij ·.Verwoi:J.dering , ' ·

~ij buurman -~asvo.el in die ;veld. · 1Toe hij. digte- 1

•I

bi~ kom, hoor hij : · . , · ' ,

t '

>

,

.

/

I

\

' ' l

f"

I

,I I .. AASVOEL. "Oom, ·kan 'jij mij nie help nie?

Ek

het gebakl~i en nou is mij ee~ V,Ierk so seer,, dat ek nie kan vlie nie. Ek ,sit hiet nou. al rue· '

" hele .mi9-dag en ek vrees, mij vl'buw en kiilders ,

0 sal, ~aie '~iirustig wees." • I ' ' ' '

· VoLSTRU.IS. "Ek -is jammer vir' 1ou~ ·neef,·

. Wat kan· ek Vll" neef doen'? " l

.

' j

j

(8)

I l I ., 55· . ,'(-

. . ' I I

A.AsvoEL. " Sou Oom mij · nie alteririt die -~i.

berg op kan dra nie

?.~

1 Ek sou

-bai~

dankba.ar '\

~ee$

en mij

vrou~

nie

mi~der

nie." . .

. "I

,y AN, DORP EN VELD .

VoLSTRUIS. "Wel ek kan probeer, ;ma~r

.. . . ' I

p~rge.: het ek nog, nooit in. mij .~~we beklilJI. n,i~. l :

· 'Kan jij op mij rug kli:qi ? " 1 - \ ' .... r .A.Asvo:EL. "Ek sal probeer. Ja; ek dink ·

I

dit sal gaan." 1 ' ••

VoLSTRu'rs. " Reg so.' Sit jij goed ? ·,Dan

! kan ons maar aangaan." , · '(

: " ,t\.Asvo:EL . . " Waal! gaati i0n's nou heen ?''?

·' .... VoL'sTRUis. "Kijk, ek moet darem ~!'/' mij

. 1'Vrouwtjie ga~Q..~e, waar ek l\eengaan., · ' "Ek gaan ons vrind Aastoel naar die'krans

' I ' \ ' -

bring. Altemit kom ek. eers weer more terug.1.'

~EVR.

v

o:LST~}!I~. '~

w

at I makeer, )ll.en_eer: :_·

Aasvoel ? " ' , ·

'A.Asvo:EL .. " N

~e, ' ~e~ouw,

, mij een . vlerk · · · het seer gekrij. ~OU k;an ·

rk

nie· y lle nie.

Meneer,. VolstrUis bet vrindelik!. aangepied om ·'

I, : mij h'tiis toe te dra): " , . I , M~~ . . YoLSTRUIS. " ~al ]ij versigtig wees ? Ek weet jij is1~ltij~ ~o w~aghalserig. Dink aan' ]oµw arme vr~uw-e~ klliders.~' .

· ... : "~<;>LSTRuis, "Ja, >vrouw, wees maar gerus.

I ... -

:. · Ma~r· ~k hoe die arme vrotiw Aasvoel onr'ustig

~ ·... sail voei, as meneer Aasvoel nie · h1ristoe kom

I Die." I

I

y

~1

/ 1'

l'

(9)

\

56 ' ONS 'l;iIE TAAL

/ ' ,1

MEVR. VoLSTRurs. '~ No~ja, alles ten beste,, meneer Aasvoel ! " ,,

AASVOEL. " Dankie, mevrouw ·! "

VoLSTRurs. '"Pas op, ou maat, dis niaar baie opdraatid hier, ne? Klouw maar goed vas

! . ,,

A.A:'svo:Ei. " Dankie; dit sal ek doen." . 'VoLSTRurs. "Soe ! Maarijouw naels is mos vreeslik skerp ! "

AAsvo:EL. " Ek sal nie weer so vas klouw nie. Gelukkig,.'ons is· amper al 'ho .. - Nog 'n klein entjie verder. ·Maaf jij het sterk bene, , meneer V olstruis ! "

VoLSTRurs. "Jong, maar. j.ij is swaar ! .:-Die

. I ,

sweet loop 'bij mij

oe

af ! "

.AASVOEL. " Ek hoor mij vrouw en kinders

al. '

S~ 'dankie, nou kan jij ,maar st.op. Hier-is ons bij mij huis. '.'

MEvR. AAsvo:EL. '; Wat is dit ? Mij liewe

m~n, wat het gebeur? "1 )

.A:Asvo:EL. "Stil ou vrol,!w, dis niks nie/ Mij een vlerk het 'n bietjie seer gekrij. 'n Wolf

l . .

het mij gebijt. · Maar se. li¢wers dankie v1r :tneneer Volstruis, wat ,so g?ed gewees. het,. om

\ mij hiernatoe ,te dra." \.

M:Ey.a. AASVOEL. " Naand, meneer Volstruis !

· Baie dankie. _,.._ Jij is seker baie moeg van .al '~die swaar dra"' Sal jij nie .eers "n stukkie"eet

I .

nie.? "

(10)

I I

VAN DORP EN VELD /.' 57

VoLSTRUIS. "Nee, dankie, ik eet geen vleis

nie."

MEVR. AASVOEL. "Eet jij geen vlees nie?

. Wat eet jij dan? Waarvan leefjij dan? Ons

' ' I

.eet niks anders nie ! ''

· VoLSTRUIS. ·" J a, so het die Skepper ons

' '

gemaak. Ons eet weer net groente, b~entjies en , , · klippertjies. '.'

MEVR. AAsvo:EL. " Maar dis darem nou tog te. donker om terug te g~an. Jij kan verdwaal en ongeluk krij. · Jij moet hiei: s~aap."

VoLSTRUIS. "Ja, dankie, mevrouw."

I - / -

Hulle het maar vroeg gaan slaap. , Die

I . '

volgende more, toe dit dag word en Volstruis op die punt staan om terug te gaan, kom ,dfiai; t'!ee groot ster.~ , 4asvoe~ en

se : "

K.ijk, meneer V o~truis, -0ns is -die broers van gaardie siek . AasvoeL Ons het gehoor, wat jij vir horn

. · gedoen ~et. Ons blij jou, baje dankbaar da~r­

. voor. '~ns sai jou nou huist~ dra. Trap nou op ons 'rugge en dan sweef ons langsaam af naa~

,.jouw·vrou~ toe. · Moenie ban$ wees nie !,"-~

VoLSTRUIS. "Nou goed, ik sal .die n\lwe soort lu&skip maar probeer."

'n Oomblikkie later was hulle. onder aan die voet van die berg. Mevrouw Volstruis kdn · haar oe bijna1 nie glo nii:i, toe sij -haar man so

·uit die lug sien kom. Sij het haar verk!jk.

I

I I

(11)

·1

"

.'

.,

'

.

I ' I I

I '

, I ~ I 11,:' l

ONS EIE TAAL .

L r

~ 't' ti I '\; I t, ' A i

t ·

~oe ~~- Aasvo~IS ;ve~~ _ wegvlie, se h.ulle : ,

''/ Omdat JIJ so goed lv'r oµs broer gewees het,

saf.ons in die toekoms altijd oor jou wag hou. \ . ,Net so~~a ·~as d~ar 'n · ja$ter koni, sal oil!' jou

waarskuw ". r , ' ' , ,.

1En. weg was hulle.

I ,. . I 1

,\

LES 19.

I Dl.E· BRIEF.

JAAP:

'~ ~ou

is ·die storie

~it.

·'

Ell

dit was

. 'p. Iho~i ·stprie ook, . .dus nou mo.et ik .die brief krij." . A~ie bet··' ook,, die. verhaaltjie mooi ' , .. gevi~d en 'to~ gee sij. 'die brief aan J~ap. e~

1 hij lees dit : · · 1 ; ' ( . ..

. (.

K wqggaf ontein;

I 18.Desembb 1917 •.

' .

Liewe kinders, ;

Nou JulZe {,veg is, ·iiet Ma baie tijd 01n>tf3,

F ',slcrijwe~ 'Dit is, stil kier, in--die huis. f,(oo.8 . is.

1

·ook

weg,

hif'is naar d~6 s~e, sodat'Pa en

Ma

nou.

. a:lleen 1is. · / · _ .. · ' , , ' pns'. ·hb

1op1 nou maar ,' dat/ iulle'. baie jul ui~-,, ~

.1 stappid genie~~ J ulle moet maar gouw sktijwe,, · w.anneer julle' dink' ·om huistoe

t e

kofn. ·

Met .

nu-

' 'wejaar kan mis;· so die Here wil, wee..r almaal bij

'\,, .., I I

I f ••"; / '

/ ·,I_ ./ I

,,

"

(12)

' ( \.

.

,\

\ I j I ~ 1.-.. l {

, , VAN .DORP EN VELD , 59

' . \ . ' . T \

'm~ kaar

wees

~n

lekk'er. gesels

oor

ailes wdt ln 'die

, I / I 1

, ou}aar gebe.ur het. ·. , / '

'.\ \. ·' j Gee ons ha·rtelike groete a,d:n Oom, en Tante e1t ..

· ook aan die ne:fie 1 en niggie~ ' V ergeet nie om te

I > , \

'1'

'

,s,krijwe rr(et watter treinjulle sal kom'nieJ . ' '

1 ' 'n Boen van Pa en Ma, ' J ulle liefhebbend.e, ·,

\ '. .

. Jjf q,f I

\.

I '

I '

''.

I . ' ' ~ I

" Hqor,"

se

Jaap, . na hij I klaar ·gelees het, .

" ek sal tog blij w~~s, as ons weer, huist~ kan ' gaan. Ma is so alleen." . · _ ., : . . · -'.

· " J a," s~ 1 Annie, " maar dis bier tog '

ook

le~ker, of verveel dit jou altem.it? j' . •

l"

Nee,"

· se

Jaap, ",maar ek is jjtmlmer- vir 1

M " " . '- I /< , ,

i;i., I ' "

. ~ . " N og:~n ~eek/' se»A~i.e, 1" en dan gaan' ons

&lweer huist?~· iOns moet ~og ~aaf die.m~~~um, en dan ko'm Krisi:µis. ' Miss~+en 'stuur ·Ma ihog wel 'n presentjie. I Ons. moet ook nog iets -'vir .!

Pa en :Ma koop. Dis ~ee~s. p.l :~~ stil thvis, dit sou ~og · n~e pl,'~ttig · '~ir P~ en ¥a wees o~

niks te

kr9 ..

nie. ,Hoeveel · geld .het ji~-)fog

oor?" · , .-

1 ·

1.J~AP. "Ek fie~--·n-og twee. shillirigs, drie"

pen~ies en 'n ·h~lwe 'Pe:r:mie. E~ jij ? .'" · · 1'

ANN1k ..

'~'Ek 1 het '~ier shillings' en 'n siks-. pens. .Dan m~et pns mo~e ':lnaii.r ·dorp' toe . 1.

I

I , ( .

,/

J \

(13)

r , 6o ONS-EIE TAAL

.ga.an om iets uit te · sdek. Tante' sal ons . , misskien wel help .

/

/

< 1

I

. " En n'ou moet ems ingaan, want dit word

~at. Net.nou moet ons·gaan eet.'~

Toe :Q.ulle .hinne is, se Gert :

.

\

/

I J

,,,

~ ',

Het ,julle al

'J

sketska_art

van

Bloem.fon- ·.

tein :gesien ? Ek het 'n baie groot. een, .wa,ar al die strate op geteken staan.. Kom ons gaan ' naa~ mij kamer, tot· etenstijd, dan ga~n kijk ollil so lank op die kaart." .

. 'n Ruklo.e-la~er le die grondplan op

qie

tafel~ ·Al drie le voor die ·stuk, wat ·op die~ grond hang.

(14)

~--~----

, _

VAN DORP EN VELD ·,,,.. 6I '

' -

-GERT. " Kijk, :hier is -die brandweerstasie.

Daar is die poskantoor."

Nou 1moet l\ulle bo op die tafel wees. Al · --

·drie klim op1 en kijk ewe ern1stig op die kaart.

GERT. ;" Daar is S~ijnstraat en so, verder kom jij ·in die.'? ••. doems ! Daar le alles

,- -op. die grond .: kin4ers, tafel, kaa~t, aUes le

onderst.ebo ! Die;..kinders skreeuw en roep en

lag!.·~· ' '

' Gelukkig het nie; een seer g_ekrij nie. Klih- geling ! Klinge1ing ! _ Daar lui

dil

:klokkie vir

die aandete. ·

_,

"LES 20. /

'ou BLOEMFONTEI~.

~

./ ... I

NA die aan,ct'ete word daar geklop. Ocim ~ Wil- lem van wie 'Gert gepiaat het, stap binne.

\,

Ooin Willem is 'n goeie huisv~ind van Oom en. r

k~m dus dikwels oOl' oni te gesels. .En, gesel~,

t

1

dit kan··hij tog te lekker. Vera! oor.die_ou qae,

va~ Bloemfontein. Dit -duur dan ook nie te 1ank nie; of 'Gert vra vir Oom Willem .of hij

nie altemit 'n storie wil vertel nie. Nou, Oom . Wille~ is altijd so. vr~delik, dat hjj d~n ~o1:t gouw bereid is,. en sonder versuim begin. l]ij) - · '

"" Sewentig jaar gelede was -daar nie so 'ri.

plek as ;B~oemf ontein nie. . Toe was alles nog

..

I'

(15)

1/

' I

ONS 'EIE•. TAAL

I

'I ,,;

, . woes, bedek ,. ,, \ :m,et hoe. gras. Waar' nou die. . . - · :P,uise staan, hep 'toe wilde bokke rondgelQOp.

In d~rdie dae Let ons hier1 gekom. ·Mij Pa, 'meneer Brlts en· nog enkele /antler Boer~. -Op ·

l . ' .

drie verskll!ende plekke het ons toe ons tente opgesl~an.'

' :Bi]

die, koppie, wam.- nou die fort is, was o,ns waens en tente. 10p die plek· van di~ presidentshuis, oorkant die sp,rtiit het Brits . se wa. gestaan en vei:der o<)rkant die ,spoor was '' nog 'ii: klonipie Boere: Orals.jhet'.ons t,oe .met

I . . j

. ons beeste rondgetrek e:i;i geen men8 het ka.n dink; 'dat .hier ooit 'n, 'groo...t dorp s6u1kom nie.

· ," Een.aa~d loop die perd van Brits in die ne~'

' 1

v~n die t\ye~ _kopp~es .en daar ko~ · ·~ leeuw en spring op hoII?· Die leeu'Y liet Olli' dood ) ' -geskiet, Ihaar die mooi rijperd van Brits w.as

; ~ - . · ' r~em alleen/ .soos ons in:>.die

1dae .gese 'het,

t dit beteken, hij was dpod.

" Omdat die -plek so goed vir1 beeste was, bet B~its besluit o'In

If

ewers hier te blij .. Daftrom ' .. , , bet hij I hie~ . 'n huisie g~bouw. 'n . Hart bees-

.

hu:.~sie soos ons dit genoem het. Dis jammer, ' dat.julle dit nou',nie meer kaii sien ·nie. om dit

· te:. vergelijk · met die g1oot huise ,in Maitland-·

· Btraat.

~ " .Altemit sou dit. jare geduur het, voordat

da~r meer 'huise sou gek~m 4et. ·, Maar

ha

die

I,, slag, van Boomplaats, .waa~_die Boere en.Enge~e 1 ,

I .· ~ ,

'

-

(16)

·' '

' "

( .

' " . ' I

> .. ;~¥D?~E~mD . '··: } 3 ;

'geveg ··het, moes qie Boere 'Ye~rek _en. toe, het ·

1 di'e. Engelser hl.er gekoni 1en die· Kommandant,

Si~ Harry Siyith; het toe besluit ~m hier 'n fort :, . te botiw. · Dit het hij·, ook; gedoen 'Qo op' die een , /

· koppie en dis

dies~lfd~

Jort,,

~at

julle

n~u ~nog

daar d:us]ra~t Waaiho~k kan' ·sien. ~aa-r; het 'n- . hele klomp soldate gebijj met hulle ofllsier~, 1efl .

I .

so · het dit nood.Sakelik geword om baie , I , , . huise.,. ' _, . ; te bouw. '\ · .

I I '

. , '' To~ hi~+ no.u soveei mens~.J~m ~oo.p,-~~t

'.hie:r; natuurlik ~ouw winkels gekom. .(.En so ,

1het die ou stil plekkie, ";"aar vroeer niks anders , , , as, wild was, toe ons hier gekom het, · ii:i 'n paar Illaande se tijd 'n tlorpie ge:W.ord. . So, non-wee~

julle, hoe die dorp Bloemfontein ontstaan-i.S." ,, '

· . GERT. " ~Iaar w.aar .het ~die na~ni, v~ndaan ·

gekom,. Oom · \Villem ?' Hie~ is 1 mos .rue 'n' \ Fontein nie .? " . ,

OoM W :µ.LEM. " ~aar foe ons hi er gekom,

b,et:· was1 daar 'n baie sterk fontein. . Ons het

I I \ ,. ~ , I , !

ook in die ou,\ dae altijd 'gepraat van 'n ~lom.

·-van 'n pe:r;d, as .. ons, 'n baie mooi

e h

goeie perd '

· r, ( -. i

bedqel. So w~s dit ook 'n blom van 'n fontein'. ;,

"Partij mense s~ ook, d31t 'n mooi koei van . Brits_, ~a\; Blcn:n:m~tjie gehEf~t het, iri die font~~ . /

geval het." · , ,

1, OOM- " Die fontein was baie /s'terk, 'Sodat . ' 1,

hij ait~mit '~ ·groo.t vlei ge~aak het~

1

waa~ baie. 1•, ·1

I '.;, ,

. .

,

. \,, ( . ' '

/

Referensi

Dokumen terkait