Best Books Eksamenhulp Graad 12 Huistaal
Eksamenoefenboek © NB-Uitgewers 2020
9
7. WOORDSOORTE: WERKWOORDE, INFINITIEF EN DEELWOORDE (bl. 21–23)
OEFENING 1 (bl. 21)
1. Selfstandige werkwoordHulpwerkwoord Koppelwerkwoord
2. Oorganklik – werkwoord word gevolg deur ’n voorwerp.
Onoorganklik – geen voorwerp volg die werkwoord.
3. Die skip gaan onder die water. (Skeibaar)
Ek ondergaan ’n verandering in voorkoms. (Onskeibaar) 4. Die voorwerp en onderwerp is dieselfde persoon.
5. onpersoonlike
6. be-, ge-, her-, ver-, ont-, on- 7. sal
het 8. vorm
9. Dit druk ’n moontlikheid uit.
10. is/was/lyk/blyk/skyn/heet/klink/raak
Koppeling met byvoeglike naamwoord, selfstandige naamwoord en voornaamwoord.
11. Deur die woorde om te + werkwoord in die sin te sien.
12. -de, -ende, -te
13. Swak verlede deelwoord – stamvokaal verander nie, bv. gebreekte takke.
Sterk verlede deelwoord – stamvokaal verander, bv. gebroke hart.
OEFENING 2 (bl. 22)
1. 1.1 analiseer1.2 finansier 1.3 fouteer 2. finansier 3. Onoorganklik
4. Hulpwerkwoord van tyd 5. 5.1 ontvangde
5.2 gewonne 5.3 lopende
6. Ontvangde en lopende is teenwoordige deelwoorde.
Gewonne is ’n verlede deelwoord.
7. gewonne
8. Leerder se eie sin, bv. Ons laai die goedere oor op die trok.
9. Leerder se eie sin, bv. Ek was my in die bad.
10.
10.2 Ek is ’n hokkiespeler.