• Tidak ada hasil yang ditemukan

The white minority and its government had to recognise a growing political awareness and consensus among the black population, the myths of the "apolitical native" and the "outside instigator" had suffered a severe blow. The black majority in Namibia, heard for the first time their basic concerns voiced in clear, unequivocal terms by recognised leaders who could not easily be labelled 'communist' or opportunistic politicians. Black Namibia had gained a strong representative voice.

The churches became recognised by the South African government as a force to be reckoned with and were invited for a discussion with Prime Minister Vorster. Even though the resulting meetings ended in failure, the church leaders were able to give detailed reports of the systematic violations of human rights and to report back to the people the government's refusal to give serious consideration to compliance with international standards of law and justice.

This new form of Namibian ecumenism had started to take the whole of Namibia and its people seriously as an integral part of the church's mission for salvation, not only for individual souls, but for the oppressed, exploited, alienated, and deprived people of Namibia.

This new ecumenism also brought with it reprisals from the South African government.

Following publication of the open letter "Several Finnish missionaries working among Ovambos were expelled from Namibia. On numerous occasions the AMEC bishops have been refused visas to visit Namibia".26

The open letter was warmly welcomed by the Roman Catholic Church and fully endorsed by the Anglican Church. At the same time the German Evangelical Lutheran Church openly disassociated itself from the letter and one Dutch Reformed Afrikaner declared that it was evil. 27

Nama people of Southern Namibia. As in other places, there was also an AMEC school in Gibeon. After the 1946 schism, the AMEC school enrolled 85 learners, staffed with three teachers, William Jod, Josef Vlees and Johannes Links. William Jod was the first graduate with a teacher's training certificate from the Wilberforce Institute in South Africa. He was also acting as the principal of the school. The teachers worked towards creating conditions that would allow the acknowledgement and support of the school by the government. To this aim, William Jod was keeping the necessary records. It was basically the congregation who had to come up with the living expenses for the AMEC pastors and teachers. During the apartheid period, the AMEC schools in Namibia were not acknowledged by the government.

The following two documents provide some indication as to how the AMEC struggled for recognition, while it had to cater for its own expenses. The first document shows eight issues the RMS regarded as important on the eve of the nationalizing of mission schools in South Africa and Southwest Africa by the South African government in 1953. It also shows that at the time of the meeting in 1950, there has not been any decision on the AMEC schools as to their recognition by government (see point 5). The document is condensed so that the government response follows immediately on each of the eight points.

A216/6 (A179/l) - No. 846.

KANTOOR VAN DIE ONDERWYSDEPARTEMENT, WINDHOEK.

Die Sekretaris van Suidwes-Afrika, WINDHOEK

RYNSE SENDIGGENOOTSKAP: BESPREKING VAN BELEIDSVRAAGSTUKKE

Op 16 Augustus het die Rynse Sending 'n lys van 9 vrae voorgele vir bespreking met Sy Edele die Administrateur. Die Departement het geantwoord dat die vrae deur die nuwe Uitvoerende Komitee behandel sal moet word en dat 'n bespreking miskien nie

gere~H sal kan word nie sodat voorgestel word dat die bespreking met die Direkteur van Onderwys kan plaasvind wat dan aan die Uitvoerende Komitee kan rapporteer.

Die bespreking het gister, 31 Augustus 1950, plaasgevind. Teenwoordig was Eerw.

Di~hl, Mnr Esslinger, Eerw. Lind, die Rynse Sendinginspekteur uit Duitsland, mnr Mlenzl en Eerw. Kiihirt.

Volgende is die vrae wat bespreek is:-

(1) Wat sal die houding van die Regering wees teenoor Sendingskole in die toekoms?

Die Sending is bekend met die bestaande beleid waarvolgens die Administrasie beoog om aIle nie-blanke onderwys sodra prakties moontlik uit die hande van die Sendinggenootskappe te neem en in aIle opsigte self te beheer.

Die Sending wil weet of die beleid gaan bly, en indien ja, wanneer die Staat die skole gaan oomeem, want die Sending wil nie, en kan nie bekostig om onnodige koste ten opsigte van die nuwe geboue vir uitbreiding of vervanging van swak geboue aan te gaan me.

*

Dit bly die beleid van die Administrasie dat nie-blanke skole sodra moontlik oorgeneem word. Indien die Uitvoerende Komitee hierdie aanbeveling sou aanvaar, sal dit waardeer word as 'n aanduiding aangaande die waarskynlike tydstip verstrek kan word, want die Sending vra baie mooi dat dit gedoen moet word.

(2) Watter moontlikhede bly daar vir die Sending om in sy skole die karakter van 'n sendingskool te bewaar?

Die Administrasie betaal onder andere die salarisse van onderwysers in erkende Sendingskole en onder meer is die tugregulasies vir blanke en nie-blanke onderwysers dieselfde. Die nie-blanke onderwyser beskou hom dus in diens van die Administrasie en kan slegs afgedank word as sy skoolwerk minderwaardig is of as hy hom skuldig maak aan wangedrag soos in die onderwysproklamasie omskryf.

Die Sending wil he (hul sal byvoeg; uit die aard van die saak) dat die Sendingskole

"'n instrument van die Christelike Gemeente" waarin die Sending werk, moet wees.

So ook se die Sending dat die onderwyser as lid van die gemeente onder die wette van die gemeente moet staan en as hy met daardie wette bots, moet die Sending die reg he om nie net gemeente- of kerktug op hom toe te pas nie, maar desnoods ook om hom te ontslaan.

Die onderwysproklamasie maak voorsiening vir gewetensbesware teen opsigte van godsdiensoortuiging en godsiensonderrig, maar die Sending wil he dat 'n onderwyser wat tot ander oortuiging geraak of vanwee gewetensbesware nie langer godsdiensonderrig wil gee nie, ontslaan moet word.

(3) Kan nie die regte en die pligte van 'n bestuurder verduidelik word nie?

(4) Het 'n bestuurder die reg om invloed uit te oefen op die lewe van 'n onderwyser aan 'n sendingskool, of is die onderwysers net staatsamptnare?

*

(3) and (4) are taken together: Die Departement simpatiseer met die Sending waar sy bestuurders taamlik magteloos staan teenoor onderwysers wat hul belangstelling in die doen en late v~n die onderwysers onder hul bestuur as onwelkome inmenging beskou, en wat die skool nie daadwerklik en sonder voorbehoud as 'n instrument van die Christelike Gemeente aanvaar nie. Terselfdertyd mag die Administrasie, volgens die beskeie mening van die Departement, nie toesien dat die gewetensvryheid van 'n onderwyser, wat, reg of verkeerd, meen dat hy in die diens van die Staat staan, omdat hy deur die Staat betaal word en onder die tugwette val, geweld aangedoen word nie.

Die Administrasie uit die moeilike posisie kan kom, skyn die volgende te wees:- Vanaf 'n gegewe datum staak die Departement die besoldiging van nie-blanke onderwysers aan Sendingskole en subsidieer hy elke erkende skool met 'n bedrag wat presies sal ooreenkom met die salaris(se) waarop die onderwyser(s) ens. geregtig sou gewees het. Die Sending kry dan volle seggenskap oor die gene wat hy emplojeer en besoldig.

Die Departement moet egter daarteen waarsku dat as dit gedoen word,

(a) baie onderwysers die stap sal wraak en hul uit die onderwysdiens sal onttrek;

(b) die Sending dit miskien moeilik sal vind om mense aan te werf vir opleiding as onderwysers;

(c) groot gedeeltes van die kleurling- en nature lIe bevolkings mag voel dat hul vir skooldoeleindes aan 'n liggaam oorgegee word wat hul vandag so min moontlik mee te doen wil he;

(d) die A.M.E.-Kerkgenootskap moontlik sal floreer soos nog nooit tevore nie.

(5) Wat is die houding van die Regering teenoor AME-skole en -onderwysers?

Die Sending wil weet wat die houding van die "Regering" teenoor A.M.E.-skole en onderwysers is, want hoewel daar geen skole sover erken is nie laat die Departement kwekelinge met A.M.E.-oortuiging tot die Augustineum Opleidingskool toe.

*

Die kwessie van die A.M.E.-Kerk se versoek om die erkenning van skole wag nog op aandag deur die Uitvoerende Komitee omdat oor die Administrasie se houding teenoor daardie genootskap nog nie besluit is nie.

(6) Hoe kan die groot tekort aan klaskamers aangevul word? Kan nie 'n stelsel soos die £ vir £ stelsel ingevoer word of miskien rentelose lenings toegestaan word nie?

Kan nie vir die klaskamers huurgeld betaal word nie sodat die nodige reparasies uitgevoer kan word?

As die Administrasie nie die Sendingskole binnekort gaan oomeem nie, en die Sending derhalwe verdere klaslokale moet bou, wil die Sending weet of hul nie hulp op die £ om £ stelsel, of anders rentelose lenings kan kry nie. Dit maak die Sending ook seer as daar oor die toestand van geboue en onvoldoende ruimte in skoolrapporte gekla word, en hul wil weet of daar nie huurgeld vir die klaskamers betaal kan word waaruit die nodige reparasies uitgevoer kan word nie.

*

Die Sending se houding kom, oor die algemeen, tot 'n aansienlike mate op die volgende neer:

Die Sending wil volle seggingskap oor Sendingskole he, maar die Administrasie moet so goed as moontlik, al die koste daaraan verbonde dra.

Die Departement se aanbeveling in verband met hierdie vraag hang vanselfsprekend af van die Uitvoerende Komitee se besluit oor (1) hierbo. Gestel egter dat die skole weI oorgeneem gaan word, dog eers na baie jare, dan word aanbeveel dat die

beskikbaarstelling van rentelose lenings gunstig oorweeg word, maar nie die bydrae op die £ om £ basis nie.

(7) Sal in die toekoms geen blanke leerkragte as prinsipales van groot sendingskole meer toegelaat word nie wat tog eintlik net tot nut en vooruitgang van die skoolwese van naturelle skole kan wees? Hul pleit vir die verdere aanstelling van blanke onderwysers en prinsipale aan groot skole.

*

As dit toegelaat word dat nie-blankes so ver leer as hul wil, met of sonder ondersteuning deur die Staat, dan behoort blankes nie sulke betrekkings aan nie- blankes skole te vul indien geskikte opgeleide nie-blankes, veral vir nuwe poste of vir die opvulling van vakatures, gevind kan word nie. Die woord, geskikte, word opsetlik onderstreep. Die Departement beveel ooreenkomstig aan en do en dit onder andere op grond daarvan dat die apartheidsbeleid dit skyn te veronderstel. Ander gronde is natuurlik dat dit meer ekonomies uitwerk en die trots van die nie-blanke gemeenskap streel.

(8) Kan nie 'n pensioenskema vir naturelle onderwysers ingevoer word nie? Kan nie die voorreg van 'n jaarlikse vry reiskaartjie toegestaan word aan aIle ondersysers, ook die oues wat nog in die diens staan en wat al baie gedoen het vir die vooruitgang van die skole nie?

Hul vra om 'n pensioenskema en jaarlikse vry reiskaartjies vir naturelle onderwysers.

*

Daar word lank reeds aandag geskenk aan die moontlikheid van 'n pensioenskema.

Wat betref vry reiskaartjies eenmaal per jaar beveel die Departement aan dat die versoek sonder meer van die hand gewys word. 'n Derglike versoek deur die Naturelle-Onderwysersvereniging is reeds gedurende die loop van die jaar van die hand gewys. Die nie-blankes wil die voorreg he omdat die blankes dit geniet. Die meeste blankes het hul wortels in die Unie, die nie-blankes hier, en die uitsonderings kry weI vrykaartjies een maal per jaar tot op De Aar.

(9) Die Sending wens om te beklemtoon dat hy altyd gereed en gewillig is vir samewerking met die Regering ten gunste van die nature lIe onderwys soos hy dit deur baie jare bewys het. Baie tyd, krag en geld is daarby vir die skoolwerk opgeoffer. Die Sending doen hiermee beleefd navraag of nie sy direkte onkoste wat hy met die bestuur van skole het, vergoed kan word, soos die onkoste wat bestuurders het om eksamens by ver afgelee plekke te kan afneem, om die verplasingskoste van onderwysers terug te betaal en veral die koste te dra van die vervoer van skoolmeubels en -materiaal na buiteskole.

Ook vra die Sending vergoeding van sulke uitgawes soos reiskoste in verband met die afneem van eksamens, verplasingskoste van onderwysers en koste aan vervoer van skooluitrusting.

*

Hierdie vraag is gedeeltelik onder (4) afgehandel. Die Departement beveel aan dat die versoek insake vergoeding van

(a) reiskoste tydens afneem van eksamens en

(b) verplasingskoste van onderwysers

van die hand gewys word omdat (a) gereel kan word om saam met Sendinginspeksiewerk te val en (b) nie net in belang van die Staat geskied nie. WeI word aanbeveel dat die Administrasie tot 2/3 van die vervoerkoste can die skooluitrusting na skole wat weg van 'n stasie ofbusroete afgelee is vergoed. Dit kan geskied op voorwaarde dat daar nie ten opsigte van meer as een be sending uitrusting per jaar vergoeding sal geskied nie behalwe in die geval van 'n nuwe skool wat geopen word wanneer vergoeding vir die vervoer van aIle besendings sal geskied. 'n Verdere voorwaarde kan wees dat indien 2/3 van die vervoergeld per motorvoertuig op meer as 1/- verantwoordelik sal wees. In die geval van ander as motorvervoer sal die Departement nie meer as 4d. per my 1 betaal waar 2/3 van die koste op meer as daardie syfer uitwerk nie?8

These nine points and the government response provide insight into the kinds of issues that mission schools considered as important before the nationalisation of the schools. It is significant that there is a clash of opinion between a more secular approach and the religious approach which looked for moral control of teachers. In addition, the money issue is pertinent and then, with regard to AMEC, that no clear answer is as yet available but that it is regarded as threat, i.e. that, if the freedom of conscience of the teacher is limited, the AMEC will gain: "die A.M.E.-Kerkgenootskap moontlik sal floreer soos nog nooit tevore nie."

From a communication in 1954, it is also evident that the AMEC was still struggling for some recognition of their schools.

By beantwoording vermeld a.u.b.

No. E. 1404/4/5.

21616/2

SUIDWES-AFRIKA Kantoor van die Bestuurder, Rynse Sendingskool, Posbus 13,

KEETMANSHOOP.

3 Februarie 1954

Die Direkteur van Onderwys, WINDHOEK

28 Box SW AA 1423: A216/6. Rhenish Mission General. Questions of the RMS (SW A) to the Department of Education (SW A). Please note that these questions are only available in the Department's response. 16 August 1950.

IN SAKE AMALGAMASIE AM.E.C. EN RYNSE SKOLE TE GAINACHAS.

Met verwysing na u skrywe No. E.1404/4/5 Jan. 1954 is ons genoodsaak om 'n paar opmerkings te maak.

Ten eerste het die AM.E.C. Kerk in S.W.A. tot nou-toe geen erkende skole nie. Daar word privaat skool gehou, soos ook op Gainachas, waar en van die Rynse Sending afgetrede onderwysers, Joseph Kahuika, die werk waameem.

Die politieke beleid van die AM.E.C. is dit wat vir ons werk baie moeilikhede besorg en wat ook vir die moeilikhede op Gainachas aanspreeklik gemaak moet word.

Daar kan geen sprake van amalgamasie van skole of Gainachas wees nie. Dit staan nog altyd vir die kinders van die AM.E.C. vry om die Rynse Sendingskole te besoek en ook die skoo1 van Gainachas staan vir hulle oop.

Dit word nie verstaan, dat daar geen samesprekings tussen die Magistraat en die Bestuurder in hierdie aangeleentheid plaasgevind het nie, geen aanduidings van planne aangaande Gainachas se skool is na die Bestuurder gedoen nie.

Ongelukkig sal in hierdie eerste Kwartaal die skool te Gainachas nie geopen kan word nie, aangesien geen bekwame onderwyser beskikbaar sal wees nie.

E. 1404 Namens Bestuurder:

(Get.) Suster K.A. Firtze.29

We further know that he white farmers in the affected areas rejected the AMEC. The colonial authority was very hostile and critical of the AMEC, and stirred up all the farmers against the newly founded church and its schools.

It is through solidarity that the AMEC has been able to survive many calamities. Thus, despite financial assistance, the children continued to go to AMEC schools without any assistance from the colonial government. Acknowledged schools received a 50% discount on textbooks. In addition, the government paid the teachers' salaries. The AMEC was cut off from these benefits. In the everyday life of the church, pastors would strive for a self- supporting ministry. It is particularly intriguing to note that during the schism, an ad hoc committee was set up to study culture. Zacheus Thomas was the chairman of this committee.

29 Box SWAA 1423: A216/6 .Rhenish Mission General. Response by Suster K.A Firtze on behalf of the Office of the RMS School at Keetmanshoop, to a request for information by the Chief Native Commissioner on the possible integration of RMS and AMEC schools. 13 February 1954.

He believed that before any changes could be made to the liturgy, the culture of the Nama people should be understood. As a result, some people were encouraged by the leaders of the schism to attend traditional Nama ceremonies such as Namastap30 to learn more about its music. Music was a priority amongst their goals. The AMEC clergy believed that in liturgy, music should be Nama and African. They wanted people to sing their own music. AMEC members epitomised their church as a singing church. They regarded playing musical instruments, singing in the choir and all other kinds of worship activity as essential to any Christian gathering to praise God. Rev. Willem Moses Jod translated the original AMEC hymnal from English into the Nama language. The AMEC schools played an important role in establishing this culture of indigenous worship. At present, their hymnal consists of English and Nama songs.

In the AMEC schools, physical education, sports and games were emphasized more than required by the governmental syllabus for the acknowledged schools. According to Jod's commands which he gave in English, the children performed rather difficult gymnastics in three groups, small girls, girls between the age of 12 and15 and boys. The little girls were graceful and also the older ones were astonishingly agile. The boys often lost the beat. At a later stage the girls were amazingly good at scoring in basketball, and the boys developed some enthusiasm for playing soccer. The new tennis court was the pride of the school.

Willem Jod coached the senior boys in tennis. Until the time of the schism in 1946, all the Rhenish Mission Schools only went to Standard III but the AMEC managed to upgrade the schools to Standard VI. The missionaries always argued that schooling would not be extended further because of war-related legislation. The restrictive legislation only applied to the black schools in the country. The Nama people also put in a request to the RMS and government that their girls got training as nurses. The RMS had ignored this request. It is worth mentioning that up to 1960, there was no Nama nurse in Namibia. The leaders of the schism pointed to the scarcity of nurses in the Gibeon district where whites as well as blacks had to travel for 200km and more to get medical services from a German missionary nurse or an Afrikaner general practitioner.

30 Namastap: Traditional Nama dance performed at weddings.