vir interessante en innoverende fiksie, feite en film
Inskrywingsvorm
kykNET-Rapport Boekpryse 2023
Titel: ………
Kategorie: ………
Naam en titel van skrywer: ……….
Toestemming van skrywer: Ja Nee
Kontakgegewens van skrywer (nodig vir reëlings vir vervoer en verblyf):
Selnommer: ……….
E-posadres: ……….
Kontakgegewens van uitgewer:
Uitgewershuis:………
Uitgewer van hierdie publikasie (naam plus titel):………. . .
Kontaknommers (kantoor plus sel): ………
E-posadres: ………
Naam, titel, sel- en e-posadres van hoof van die maatskappy:
………..
………..
Administratiewe kontak vir hierdie inskrywing (naam, titel en selnommer):
………..
STUUR ASB. DIE INSKRYWINGSVORMS SLEGS ELEKTRONIES AAN DIE SAMEROEPER EN CC DIT OOK AAN RHONETTE FICK BY [email protected]
SPERTYD VIR VOORLEGGINGS IS 2 DESEMBER 2022 GEEN VERSENDINGS VOOR 15 NOVEMBER 2022 Stuur boeke per koerier aan:
MEV. HETTIE SCHOLTZ
Sameroeper, kykNET-Rapport Boekpryse Knightsbridge Gardens 3
Otto du Plessisstraat 28 Helderrand
Somerset-Wes 084 583 0272
NOTA AAN KOERIER: Die adres is in ‘n kompleks. Skakel asb. die sameroeper by die hek om toegang te kry.
Rig alle navrae aan die sameroeper:
[email protected] / 084 583 0272