• Tidak ada hasil yang ditemukan

414- Ferrie Binge-Coetzee

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "414- Ferrie Binge-Coetzee"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

FERRIE BINGE-COETZEE VERSAMELING 414

Die versameling bestaan hoofsaaklik uit leers met korrespondensie, resensies en kunskatalogi van beide Ferrie Binge-Coetzee sowel as haar man, die kunsskilder Christo Coetzee. Die leers is gemaak deur Ferrie oor haar en haar man se lewe as kunstenaars.

lndeling:

1. 4 Leers gemerk 1955 - 1972 met briewe, resensies, foto's, katalogi en varia 2. 5 Leers gemerk 1972 -1996 met briewe, resensies, foto's, katalogi en varia 3. 2 Leers gemerk 1996 -1998 met briewe, resensies, foto's, katalogi en varia

+ 1 Leer gemerk Steinkopf 1990 - 1993 + Katalogus - Die Steinkopf-versameling + 1 Leer gemerk - Verskeidenheid

4. Foto-album met foto's hoofsaaklik van Christo Coetzee se verblyf in Japan 5. Poskaarte Christo Coetzee I Anthony Denney (Kunsversamelaar en fotograaf) 6. Poskaarte Christo Coetzee I Anthony Denney

Referensi

Dokumen terkait

Die negatiewe aspekte van ’n lesbiese ouerhuis, soos blyk uit die empiriese resultate van die navorsing, hou verband met die adolessente se ontwikkeling van ’n gesonde sin vir self, en

Die duursame in die verhouding tussen Sabbat en Sondag bestaan daarin dat die dag met sy eie karakter deur die Here ingestel is en dat die onderhouding daarvan vir die

'7 Kritici van die ooreenkoms is nog bereid om te aanvaar dat daar 'n redelike balans met die onder- tekening van die ooreenkoms bestaan het, maar be- weer dat dit die basis vir 'n

Nuwe aankomellnge kry 'n eerste voorsmaak van wat die volgende, twee jaar op hulle wag Verlengde diensplig - 1977 Die aanvanklike dienspligtydperk tot 1977 het bestaan uit 'n

In die finale uitspraak het die regters van die Konstitusionele Hof die suggestie gemaak dat haar kanse op sukses baie beter sou wees indien sy uit die staanspoor die kerk voor die

Breytenbach se werkwyse in beide bundels kan in die volgende versreëls uit die gedig “inleiding” landskappe, 3 opgesom word om die leser se rol as voltooier van die onvoltooide of as

Hierdie mense besef wat die mikpunte van die lewe van almal moet wees, hulle begryp die spesiale beduidenis van hulle eksistensie en sodoende ook die geheel waarin hulle eie bestaan

In verband met die voormalige Duitse If' estwall, met die bou waarvan in 1936 begin en wat uit ongeveer 20,000 bomvrye skuilplekke bestaan bet, word vermeld dat die Duitse