JAARBOEK VAN
DIE AFRIKAANSE
i
SKRYWERSKRING
^
JOHANNESBURG
No. VI.
i.
,."í
n
*
f*.- '
i'W ]''•'
'm
/i •-
i|CX '•'’<;
"' 's','
^'-
.
'
<
'
.- .V
-
I
. *í
, ..'h ••
-„:r
'
':.-.| ’,
'
\ ‘^' ^
'
! ''''
'
v.S'.''•'i
' - '',1>(‘'--'‘
, ' V' .
'
.r'i-v.
V'
‘ ‘
. •<* •.
•
' -1,'^
I\
'
.*’r^''if'V^Vsíí^
'*' ''•' ,
• '
..
’
.
’í::cV’
'i".r,'''
;, .í^>
'
Ítí'C CW„,'
:iV.; í. ,. ,r r. :,;‘ ,:"::
,V-',' :, '
;.
V;.,,,...\v
W'
.•v'í
1 ? 'V
V V'
'^;.t
'' .'<•
::í..*'.
:^rí
te'ifi^^tefe|jMÍÉ:kí;iV.
'i'k^^ .ï^TV'DSKRIP'TE
MERENSKY-BJBUOTEEK
UNlVERSiTElT VAN PRETQRiA
Registeraommer .mm.. i '»
—
'JAARBOEK
VAN DIE
AFRIKAANSE
SKRYWERSKRING
19 4
1Uitgegee deur
DIE
AFRIKAANSE SKRYWERSKRING
Posbus Johannesburg
Nommer
Ses
BESTUUR
Voorsitter: Prof. C. M.
VAN DEN HEEVER.
Onder-voorsitter: Prof. T. J.
HAARHOFF.
Sekretaris enPenningmeester: Dr. A. J.
COETZEE.
Tweede
Nienaber.^nhoud
Voorwoord 5
D. F. Malherbe, deur C. S. T^ienaber 7
IWiiíem C.
W. Kamp
15ARTIKELS:
Kuhuursamehange, deur dr. Otto Schild 17 Die Romeins'Hollandse Reg as Kultuurgoed, deur Prof.
D. Pont 29
Beeldende Kunstein S.A.,deurprof. A. C. Bouman 45 Kuns' en Vol\smusie\ in S.A., deur prof. Cerrit Bon 57
Die Afri}{aanse Drama, deur B. Verhagen 69
Die OntwiWeling van die S.A. Reg, deur dr. A. W>ip/^ema 77 S.A. Cedurende dieSteentydper\, deurprof. C. v. RietLowe 87 GEDIGTE:
D. F. Malherbe 95
Toon van den Heever 97
BalthazarVerhagen 99
W.
Hessels 100A. D. Keet 101
T. J. Haarhoff 102
H. H.Joubert 10.5
Kleinjan 107
I. D. du Plessis 109
H. A. Fagan 110
C. M. van den Heever 1 1
3
D. /. Opperman II5
VERHALE:
Oom
Cawie, deur Hettie Smit 117Tant Aletta se „Huisseun,” deur J. F.
W.
Cross\opf 125Cifgas, deur T. C. Pienaar I43
Cedagtes wat Saamvloei, deur J. van Melle 151
OORSIGTE:
Poësie, deur
W.
E. C.Louw
163Prosa, deur Ernst van Heerden 179
Drama, deur M. P. O. Burgers 187
Boe\s\emas I95
Die AfriWanse Boe\ in 1941, deur dr. P.
J. LJienaber 199
Jíe
píitfeatersrattíïsePniliersitBÍtspers
Burchell, Willlam J.; The South African Drawings of William J. Burchell.
Deel I. TheBachapins of Litákun; kleurdrukmet beskrywings; geredi- geerdeur HelenM. McKay. Oplaag beperk tot275 eksemplare, £3/3/-.
Super Royal-kwarto 13i x 10|. Halfleer. Plaaslike bestellings: Mev.
FredRose, Foxstraat105, Johannesburg. Oorseesebestellings: 4Broad Street Place, London E.C.2. Deel II: Burchell’s Landscapes. In voor- bereiding, £2/12/6.
Dalton, John P.: Rudiments of Relativity, 1921, 105bls., papierband, 5/-.
Doke, Ciement M.: Comparative Study in Shona Phonetics, 1931, 298 bls., geïllustreer, linneband, 10/6.
,, English-LambaVocabulary, 1933,134bls., 3/6.
,, TextbookofLambaGrammar,1939,484bls.,linneband, 12/6.
Feetham, Die Edelagb. Regter Richard: Toespraak by geleentheid van die Gradeplegtigheid van die Universiteit van dieWitwatersrand, 30 Maart 1940, 9bls., gratis (Engels).
Hofmeyr, Die Edelagb. J. H.: Toespraak met sy instellingas Kanseliervan dieUniversiteitvandieWitwatersrand,11 Maart1939,1/-.
Hooper, A. G. en Pienaar, P. de V.: Afrikaans-Engelse Fonetiese Leesboek, 1941, 104bls., linneband,5/-. In die Pers.
JoHANNESBURG. Universiteitvan dieWitwatersrand. Tandheelkundige Skoolen Hospitaal: Formulary of the University of the Witwatersrand Dental SchoolandHospital, 1938, 20bls.,linneband, 1/-.
Kirby, P. R.: Three African Idylls. Woorde en toonsetting deurPercivai R.
Kirby. 1, A SothoLament; 2, A Tonga Lullaby; 3, A Venda Dance
Song. 1939. Papierband, 1/6stuk. <
Maud, John P. R.: Die Ontwikkeling van Selfbestuurin Johannesburg, 1937, 103bls. Papierband2/6; Karton4/-.
NativeHousing. ’nBeskouing deurVyfStudenteindieArgitektuur, 1940, 284 bls., gelllustreer, karton, 10/6.
Neumark,S. D.; CitrusIndustry ofSouthAfrica, 1938; 192 bls., geïllustreer, linneband, 7/6.
OuR Changing Worlu View. Tienvoorlesings deurdieEdelagb. J. C. Smuts, dr. Robert Broome e.a.. 1932; 172 bls., linneband, 10/6. Afsonderlik, papier, 1/6 pervoorlesing.
PIROW, Hans: Goudmynbedryf van Suid-Afrika, 1935; 45 bls., papier. Pos- geld 2d.
PLUMSTEAD,EdnaP. (Janisch) &Hamilton, G. N. G.: Section Drawing from SimpleGeologicalMaps, 2de druk, 6/6.
Radloff, Ellen M. & Osborn, T. W. B.: Malnutrition in South Africa, 1939;
(30) bls., 21. Papier, 2/-.
Richards, C. S.: Iron and Steel Industry ofSouthAfrica, 1940, 850bls., ge- illustreer, Karton, 25/- posvry.
Watt, J. M.: PracticalNotes on Pharmacology, prescriptionwritingandthera- peutics, 1940; 272bls,, iinneband, 7/6.
WiTWATERSRANDSE Mediese Biblioteek. Katalogus bestaande uit (808) ver- volgreekse, 1938. Papier, 3/-.
DIE
UNIVERSITEIT VAN
DIEV/ITWATERSR.AND
•MILNER-PARK,
JOHANNESBURG.
Uoonvoord
C
J''\IE Afri\aanse S\rywers\ring het gevoel dat dit nodig isom
in hierdie uitgawe vandie Jaarboe\ ’n ruimer beeld van die Afri\aanse \ultuur te gee as wat gewoonli\ gedoen word.
Tot onlangs toe nog het die gedagte bestaan, juis as gevolg van die stryd wat die Afri\aner moes voer vir sy taal, dat ons \ultuur hoofsaa\li\ beper\ is tot die suiwer literêre, omdat hierdie aspe\
so belangri\ was in die verlede toe op onderwysgebied voorsiening moes gemaa\ word vir ’n taal wat selfstandigheid erlang het deur wetgewing. In die laaste tyd voel ons egter hoe noodsaa\li\ dit is
om
diep te delfna ons \ultuurwortels,om
in die verste s\uilhoe\e van ons vol\slewe te gaan soe\ na daardie bestanddele wat in ons vol\sopbou ’n natuurli\e lewensfeer vorm. Ditisdaarom dat daarna gestrewe isom
in hierdie Jaarboe\ ’n breër omlyning te gee van die begrip \ultuur,om
te wys op die bete\enis van die RomeinS' Hollandse Regas draer daarvan,om
te probeer benader wat suiwer Afri\aanse instellings is en wat nie,om
die vol\smusie\, beeldhou'\uns, s\ilder\uns en toneel se regmatige ple\ aan te wys en
om
selfs terug te gaan na die antropologiese verlede van Afri\a
om
só aan ons doe\ behoorli\e vulling en perspe\tief te gee.
Dit dien alleen maar as ’n begin
om
op die spoor te \om van ’n behoorli\e wetens\aph\e literatuur oor ons \ultuurges\iedenis in die ruimste sin; gaandeweg sal ons dan ’n nou\eurige beeld \ry vanalles wat tot ons bes\awingsgestalte behoort, en wat die vernaamste
\ara\tertre\\e vorm van ons \ulturele selfstandigheid en van alles
wat agter die begrip: „Afri\aner” deur die jare heen ge\ristalliseer het.
DIENAAR VAN
DIEGESKREWE WOORD -
deur S.Ign. Mocke. ’nHandleidingvirStudenteen aspirant- beoefenaars van die skryfkuns Prys 6/-
WILLEM ADRIAAN VAN DER STEL —
deur Grunius.’n Toneelspel uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis.
Prys 3/9
TREK OP
DIESKERM —
deurLydia Lindeque. Die wel en die wee van ’n reisende toneelgeselskapen ’n bekende aktrise Prys 6/-
DIE
OERWOUD ROEP —
deur Waldemar Bonsels. ’nAfrikaanse bewerking van Bonsels se avonture in
Indiese oerwoude Prys 6/6
SESTIG
JAAR BELEWENIS VAN
DIETSEKULTUUR
—
deur Prof. dr. G. Besselaar. ’n Belangrike bydrae oor Prof. Besselaar se aandeel aan die AfrikaanseTaal- e.n Kultuurstryd Prys 3/6
ONDERWYS
INNATAL
1824-1940—
deur Dr. Louis Steenkamp. ’n Populêr-wetenskaplike verhandeling.Prys 5/6
DIE
GESKIEDENIS VAN
DIEAFRIKAANSE BEWE- GING —
deur Dr. G. S. en P.J. Nienaber. ’n Same- vattende oorsig van die historiese verloop van die Afrikaanse Beweging vir studerendes en belangstel-lendes Prys 10/6
DIE
BELOFTE —
’nNuwe
Novelle deur S. Ign. Mocke.Prys 5/6
STILLE
SONDAGURE —
’n Versameling van nagelate meditasies deur wyle Prof. J. A. du Plessis oor Spreuke, Psalm 103, Pinkster, Feesdae en Vroue uitdie Heilige Skrif Prys 5/6
TAALGEOGR
AFIE—
deurS. A.Louw (Univ. Pretoria).Inleidende gedagtes oor dialekstudie Prys 5/-
Dis enkele van die nuwe publikasies wat gedurende 1941 by
VAN SCHAIK
verskyn het. By Van Schaik se Uitgewery- afdeling (J. L.VAN
SCHAIK, BPK.) verskyn gereeld bela,ng-rike Boeke.
By VAN SCHAIK SE BOEKHANDEL BEPERK
kan die boekeliefhebber enigiets vind op die gebied van Afrikaanse en oorsese boeke.
Viraluboekbestellingsisdiebesteadres:
DIE VAN SCHAIK
-BOEKHANDEL
Libri-gebou
—
Kerkstraat—
PRETORIA.Posbus 724. Telefoon 2-2481.
D.
F.MALHERBE
G. S.
NIENABER
D. F. Malherbe het
by
geleentheid van sy sestigste verjaardag van verskillende kante blyke van waardering en hoogagting ontvang. Deur 'n sestal van sy oud-studente iscan
die jubilaris ook 'nboek
aangebied, waarin die belang- rikste gesigspuntevan
sy kunstenaarsarbeid belig word. Dit is die eerste keer dat eenvan
ons vooraanstaande skrywers op dié manier gehuldig word, en die eerbewys het die gevoelige leermeester diep geroer.Dit is 'n mooi gebaar
van
die Afrikaanse Skrywerskringom
in hulle JaaTboek 'n plek vir 'n huldigingsartikel oor hierdie groot figuur in ons letterkunde in te ruim.'n
Mens
kanaan
die menigvuldigewerksaamhede van
so 'n veelsydige persoon as D. F. Malherbe in die kort bestek vandieartikelgeen reglaat geskiednie.Daar
kanhoogstens netop
'n paarvan
die belangrikste trekkevan
sy kunste- naarskap gelet word.Vanaf sy
aankoms
in Suid-Afrikana
volbragte studie in die buiteland, hetMalherbehom
in die strydvir dieerkenningvan
Afrikaans as kultuurmedium begeef. Ditwas
in 1906.Gedurende
diedaaropvolgende vyf-en-dertig jaar hethy
met onverminderde entoesiasmeop
velerlei kultuurgebiede bly voortstry. Soos 'n Aljarim hethy swaarde
gesmee, soos 'nFenting
op
die voorpunt gestaan, soos 'n Jeremiaswaar maanwoorde
gespreek.As
'nmens
die lang lys taal- en letterkundige werke van hierdie kampvegter beskou,dan
dring die besef baie sterk deur hoe ontsaglik veel hy buite sygewone
ampspligteom
in dié tydspanne totstand gebring het.Liefde vir sy volk het
hom
'n dienswillige dienaarvan
sy volk gemaak. Dit is die eintlikevoedingsbodem
van sy werk- en skeppingslus. Die volksgesinde houding straal deur en uital sy werk. Tekenend is ditdaarom, hoedat hy telkens luider en duideliker die noodklok luinamate
die volk syns- insiens geruster onder dreigende gevare word.Hy
is sy'
volk se gewete, en
hamer aan
die deur sodatby
elkeen in die nasieverband die wete en gewete skerp kan wees.7
Malherbe se yolksdiens is nie 'n saak van berekening in terme
van
geldelike wins, eie eer ofgemak
nie—
ditkom by hom
as 'n lewensbehoefte voor, is inhom
'n onblusbare hartstog wathom
in staat stelom
oormure
te spring.Hy
iseen van die vulkaniese gevoelsmense wat met driftige ver- lange sy ideaal najaag en fel kan haat wat in sy
weg
staan.By Malherbe is dit altoos vlam en hitte, altoos spanning en innerlike onrus.
Dit
kom
veral uit die genre waarin hy sy verdienstelikste werk gelewer het, nl. die roman.Hy
het lank gesoek voordat hy dievorm
gevind het, waarin hy hom,aan
sy aard en aanleg getrou, oortuigend en volledig kon uitspreek.Aanvanklik het hy die onstuimige en vaartige digsoort, die liriek, beoefen.
Maar
hierin kon hy tog nie sy persoon- likheid uitdruk nie, juisomdat
'n seker skugterheid en geslotenheidhom weerhou
hetom
op diep-innige manier verse voort te bring waarin sy bestaan as hetware op
die spel geplaas word.Hy
probeerom
liewers die algemene waorheidofwaardefeit tesoekindiebesonderegeval watdie aanleiding tot die digproewe was, enkom
so al te makliktot onpersoonlike, neutrale bespieëlings en wysgerighede, waarindie besieling doodbloei. Die snare
word
so ondgr die sang slap. Hierteenoor staan egter 'n aontal gedigte wat diebewys
bringdat Malherbeop
diegebiedvan
die lierkuns ook hoogtes vanblywende
skoonheid bereik het, bv. in sy heerlike sonnet, Slaap.Tegelykertyd het
hy
ook die epiese digsoort beoefen.Kan
ons die liriese gespannenheid van diegemoed
vergelyk inet 'n waterval,waar
alles maling en vaart is,domp
en stralebreking,dan
is die spanningby
die epiese werksaam- heid soosvan
'nkalm-vloeiende stroom,waarindiehemelblou en oewergroen, dievorme
en lyne van die heleomgewing
helder weerspieëlword
insover as dit binne die vlak val.Dit is 'n rustige en beheerste spanning, sodat daar tyd en plek vir baie newehandelings en onder stemmingeis. Epiese kuns is centrifugaal.
Die rustigheid wat 'n realis moet hê, lê nie in die aard van Malherbe se persoonlikheid nie.
Daarom gaan hy
in sy verhalende werk ook nooit uitna
die werklikheid toeom
daardeur in beslag
geneem
teword
nie—
hy trek eerderwerklikheid
na hom
toe en verander dit ooreenkomstig sy temperament. A1 sy epiese voortbrengsels dra hier spore van, hoewel dit insommige
stukke uit Rivier en Veld minder opval, bv. inBosrand,waarindiepatriargale idealein botsing geraak met die gemaksugtige lewensbeskouingvan
die na- saat.Hy
hethierindie objektiewebeelding end-uitvolgehou.Die gevoel
van
eenheid en die organiese struktuurword
aanmerklik versterk deur die rustigegang van
die breed- deinende disticha.Die lyn wat ons wil uitstippel, loop
dan
oor die aan- vanklikoorwegende
liriese pogings {Karroo Blommetiies, 1909; Klokgrassies, 1914)na
die daaropvolgendeoorwegend
epiese pogings soos te sien is uit Vir Vryheid, 1919; DieTimmerman,
1921; Rivier en Veld, 1922; en DieSkaduwee
van 'n Vrou, 1923.As
onsvan
syroman
uit 1913 voorlopig afsien,dan
het Malherbe met sy epiese verhale sy eerste wesentlike sukses as letterkundigegesmaak —
hierdiebundels het almal herdrukke beleef, Vir Vryheid en Rivier en Veld elk drie, DieTimmerman
enSkaduwee
van 'n Vrou elk sewe. Dit geskied in weerwilvan
die gebrekewat
inbou, spanning en stemmingdaaraan
kleef. Malherbe verwerfnou
ook virhom naam om
die onmiskenbare virtuositeitvan
sy taalkunste-i naarskap.Sy woord
is ryk involume
enaan
skakerings,';en
beweeg
voor ons verby met die ligte grasievan
'n danseres uit die skoolvan
Pavlova.Ondertussen het hy,
na
'n vertaalproewe in 1919 (Die|,
Skoonseun van mnr. Poirier)
,
ook toneelstukke begin skryf. ^
Dit vereis
weer
'n totaal ander instelling teenoor sy stof. .Dramatiese werkverlang 'nnormatiewe houding; dit gee die lewensfeite in naakte aksie en met 'n pertinente wilsrigting
van goed
en kwaad, wat openbaarword
in die botsingswaarop
alles telkens heenstuur. Vir sy dramatiese stukkemoes
Malherbehom
grootliks laat be-invloed deur die haas primitiewe eise wat die toneel ten onsent gestel het. Nie- teenstaande die eise wat die speelbaarheid van die toneel- stukkevan hom
geverghet, hethy op
hierdie gebiedbelang- rike prestasies behaal. Nie net die uiterlike feit, dathy
sy romctn Hans-die-Skipper gedramatiseer het (DíeSeeman,
1933), toon die
noue
verwantskap tussen die twee genresby
Malherbe
aan
nie,maar
ook innerlik is die ooreenkomste besondergroot, soseer, datdie karakterisering vandieromans inderdaad ook 'nbyna
volledige kensketsing van die drama-tiese stukke is. Alleenlik het die romans oor die
algemeen
'nveel dieper le'wensintensiteit en gee ons derhalwe
meer
van daardiewonder
te sien, wat lewe heet. Die romans isryker en voller.
Van
besondere belang is Malherbe se voorliefde vir die ballade teen die tyd. In hierdie kunssoortkom
die drieërlei instellingteenoordiestof (nl.dieliriese,epieseendramatiese)tot 'n eenheid. Virsystof putMalherbeveral uitvolksaardige gegewens, endiesangerige verhaalvanblindeliefdesmart en oerdriftige
wraaksug
soos meegedeel in JakopOntong
sal niegou
sy regmatige plek as een van ons allerbeste volks- ballades prysgee nie.En so
kom
ons,na
die voorsmaak met Vergeet nie in 1913, in 1926by
'nnuwe
periode. Malherbegaan hom
voort-aan
hoofsaaklikop dieroman
toelêenna
aldieproefnemings met verskillende vormsoorte sal hy op die gebied van die liries-gestemderoman
die beste regaan
sy aard en aanleg kan laat geskied. Sy kunstenaarskap sal hier die .volste verwesenliking vind.By
Malherbe is die proses van vergestalting nie soseer vergeesteliking van die stof nie, as verstoffeliking van die gees.Hy gaan
uit van 'n grondidee, watdan
algaande gestalteaanneem. Die grondidee is nie indie eerste instansie 'n statiesê waarheid, soosby
Jochem van Bruggen en anderrealiste nie,
nog
'n normatiewegegewe
oorgoed
en kwaad, dus oor etiesemaatstawwe
(behalwe in Loutervure, 1931),maar
is 'n dinamiese gebeure oor die skoonheid en heerlik- heid van die lewe en van liefdesdiens daarin. Faans offerhom op
vir sy meul en Lenore, Hans-die-Skipper vir sy werk en sy seun, Azkar vir Ruth en sy volk, ensovoorts. Dit bly essensieel altyd dieselfde.Dié grondidee plaas Malherbe
na
tyd in die verlede, of in sy kinderjare (bv. die lewe in die Boland in Die Meule- naar); of verder terug in die geskiedenis van sy volk (bv.Die Bergstroom Ruis, 1940); of in die gryse verlede van die Israëlitiese volk.
Hy
gryp nieom hom
nie,maar
terug.Hy
beeld nie uit wat hy met sy oog in alle onmiddellikheidwaarneem
nie,maar
wat sy geestesoogby wyse van
remini- sensie (sy jeug) of herskepping sien. In soveelwoorde
deelhy
ons dit trouensmee
in 'n gedigwat
DíeMeulenaar
voorafgaan;
Uit diegroen veld van
my
jeugland,uit herinnering se wei,
kom
met groet vanawendwinde,
beelde en stemme,kom na
my.Op
die vaal veld vanmy hede
winterdor en windverskroei, sal jul rys in moreskoonheid,
sal jul pronk in lentebhei.
A1 dadelik
vermoed
ons twee feite: (a) Dat hyhom
veelal metstemminge en gevoelspanninge sal besig hou; dat sy werk dus twee pole ken,
aan
die een kant die stuwende idee watnog aan
die newelryk behoort,aan
die ander kant die strewena
konkretisering van die stemminge in karakters en houdings.(b). Dietweede íeit
hou
hiermee verband. Malherbe kan hierdie karakters nie altoos duidelik sien nie, bv.na
die uiterlike.Hy word meer
meegesleep deur die aksie as deur die akteur, endaarom
let hy liewersop
die innerlike asop
dieuiterlike
van mens
enomgewing.
Die natuurkom
eintlik netinsover as faktorop
as ditby
die stemminge pas of hulle tevoorskynroep.Net soos die verhaal
hom na
tyd op 'n afstand afspeel,is sy karakters
omwaas
met dynserigheid, en sien hy hullena
ruimteeweneens
op 'n afstand. Die tweegaan
immers saam. Dit geld natuurlik net as 'nalgemene
feit—
daar isuitsonderinge ook, bevoorbeeld
Gareopa
en Velbaadjie, of PietMens
en Hans-die-Skipper self.Maar
plaasnou
daar- teenoor die figure uit die Bybelromans, en diealgemene
bedoeling is duidelik.Die vasstelling moet nie as afbrekende kritiek opgevat
word
nie,want
kyk, al die faktore kan juis tot skone eenheiduitgroei, soos ek in verband met sy taalgebruik wil probeer aantoon.
Teen Malherbe se volgehoue lirisme in sy prosaverhale
is dikwels
beswaar
gemaak.Daar word
bv. aangevoer datdie digterlike sinne in die
mond van
die eenvoudige Hans- die-Skipperoneg aandoen
en dus misplaas is—
niemeer Hans
praat nie,maar
Malherbe self.Onder meer
steur ditdie werklikheidsillusie en klink eentonig.
Daar
steek ongetwyfeld 'n mate van waarheid in dié argument.Maar nou
moet ook inaanmerkinggeneem word
dat Malherbe sebuigsame
en ryk taal 'n besonder verhewe en edel klank het. Net soos sy verhale in die verlede lê en sy karakters in die yl perspektief van afstand gesien word, so voedhy
sy taal in die woordkeuse met elemente wat nie altyd in diegewone
spreektaal vanvandag gangbaar
is nie, dus met elemente wat of as sterk digterlik aangevoelword maar ongewoon
is, of wat eertyds geldigheid besit hetmaar nou
diewyding
van ,,ander dae" besit.Dat die elemente wel 'n afstandsgevoelverwek
maar
die taalnie argaïsties kleurnie, vind sy verklaringin diemeester- likevormvermoë
van Malherbe wat glinsterend-blink en gepaste samestellings maak, of selfstandigenaamwoorde
met'n voorsetsel van
beweging
verbaal gebruik waardeur die voorsetsel 'n bywoordelike funksie verkry (die paadjie síreep teen die bult uit),
ens., en sodoende
maak
hy sy taal lenig en atletiesvan
stap.Hy
laat dit deur sy selfskeppendp ver-moë
voortdurend enblywend
'n verjongingskuur ondergaan.En so is die totaalindruk van sy taal, dat dit heroies aandoen. Dithet 'nwaardigheid en 'nkoninklike weelde,wat
dit juis die spankrag gee
om
oortuigend die suggestie tebnng
watby
heroiese figure, edel volksleiers en gryse patriarge pas. In sulke gevalle vind ek die lirisme nie alleen mooi enwydend
nie,maar
dit bring die enigste sinsdeining wat waaragtigeg en passend aandoen.Dan
verteenwoordig taalgebruik en stof nie 'n verskeurde dubbelheid nie,maar
is soos
boom
en bas 'n organies-verbonde eenheid.Wat
in elk gevalom
waardering vra, is die feit dat Malherbe hieraan
sy aard getrou is. In sy vroeëre digwerkword
ek dikwelsaan
klanke herinner wat ekmeen
elders gehoor te hê. In sy prosa openbaar Malherbe soseer 'n selfstandigheid en onafhanklikheid, dat 'nmens
langsamer-hand
vanself daartoekom om
van die Malherbiaanse styl te praat, en ander,by
wie dieselfde deining en woordkeus voorkom, dcarvan scms ten onregte beskuidig dat huilehom
navolg of tot sy skool behoort. Dit is tog sekerlik lof
van
geen geringe orde nie.Alles
dan
wat sover gesê is,dwing
onsom
die etiketnou
maar aan hom
vas temaak;
Malherbe is 'n neo-roman-tikus.
As
daar 'n noukeuriger katalogisering verlang word, moet onsop
'n ander feit let.Nie geheel-en-al sonder rede nie
word
daarsoms
oor'n eentonigheid in Malherbe se werk gekla. Dit lê minder
in die onderwerpe as in die stylmiddele. Die liriese gestemd- heid is so sterk en skerp, dat 'n
mens
ditop
die duur onder-gaon
soos 'n viool-solo waarin die hele stuk met al sy varia- sies netop
die fynste snaar uitgevoer word. Of moet ons sê, Malherbe berei ons 'n maaltyd voor wat hoofsaaklik uit pragtig-versierde en heerlike nageregte bestaanmaar
met 'n tekortaan
die eenvoudige vaste spyse? Die soetheidlei tot versadiging en 'n verlange
na
afwisseling.Vir diegene wat vele en felle afwisseling soek, kan die eenlynige aard van die stof
by
Malherbe ook die klagvan
eentonigheid ontlok. Malherbe is 'n diensknegvan
die skone en verhewene in die lewe.Hy hou
van die konstruktiewe gedagte en die meeslepende idealisme. Ditmaak
dat die botsings wat in sy werke tot rusies, gevegte en onenighedeiei, meestal aangedui
maar
nie voorgestelword
nie. Tonelevan
bloedvergieting beleef onsnagenoeg
nooit, enruwe
hartstogte of
growwighede
omseil hy liefs.Ons
kry dusvan
botsings seldemeer
as hewige woordewisselings ofkwaai
meningsverskille, soos in Die Bergstroom Ruis. Malherbe is
sku
van
die onmooie en platte, en dit veroorsaak tot 'nmate
'n betreklike egaligheid
van
lyn wat nie baie diepvan
die ideale afgebuigword
nie.Aan
die positiewe kantweer
word
alles gesien in 'n juigende stemmingvan
hartlikheid en genieting oor die heerlikheidvan
diens, arbeidsvreugde, skeppingsroes en liefde. Letmaar op
hoe intiem die huislik- heid telkens uitdrukking vind. Die skoonheidsverlange gee ons die regom
Malherbe nader te bestempel as 'n estetiese romantikus.En
doen ons dit,dan
is diebeweerde
eentonig- heid niemeer
'n swakheid nie,maar
dienoodwendige
be- perking wataan
sy stylrigtingonafskeibaar verbonde is.Wie
op
grond hiervan klagies opper, moetdan
met regvan
'nrealis
verwag
dathy
sysoort beperkings en eentonigheidook niemag
besit nie!Alle groot kuns issimbolies. So ookis daarin Malherbe se romans veel
meer
diepte as in die blote gebeurtenisse skuil. Die stemming ontspringaan
die eintlike bestemming wat sy kuns dra. Veral in die Bybel-siklus bring hy indirek die heilbegeertevan
sy eie volk tot openbaring—
of hy geeaan
hulle 'nboodskap
. . . as hullemaar
wil verstaan.Op
dié
wyse kom
die ,,verhale"nog
naderaan
ons eie lotsbeslis- sings en het 'n onmiddellikheid wat ons in syban
met kraggevange
hou.Telefoon: 33-7265, 33-2082
—
Posbus 80— JOHANNEBURG.
Sluit aan by
Die
Groep Bevredigde
Kliënte—
van—
BRENNER
se SUPER
.DIENSSTASIES
„Eerlike Diens."
H/v.
HARRISON-
enDE
VILLIERSSTR
AAT.Waarbyingelyfis:
COUNTRY CLUB GARAGE,
Solomonstraat 45, Milner-Park.
KINGSWAY SERVICE STATION,
H/v.Annetwegen Stanleylaan, Auckland-park
Oorl. 9 Julie 1941.
C~7
pE
’nnoukeurigestudievanKamp
selewenshoudingyyj
gemaak het soos dit veral tot uitingkom
in sy prosabundels: Matteo en Leonardo (1933), Vrugbare Aarde (1936)—
want prosaïsishy hoofsaaklik, ondanks die enkele digbundeltjie Oorwinning (1922)—
word getref deur die waarheid dat sy eie lewe en rampspoedige einde ’n bevestiging is daarvan.
In
Kamp
se verhale kry ons herhaaldelik die beeld van iemand wat soek na die dieper sin van die menslike bestaan, iemand wat soek na geestelike ewewig in die lewe, iemand wat soek na ’n houvas en lewensgeluk.Elke karakter wat hy uitgebeeld het, het die stryd deurstry
om
uiteindelik die klaarheid inhom
te voel daag,om
die lewensgeluk te sien naderkom, en net wanneer die ryke beloftes in vervulling wil gaan, dan gryp die Noodlot in en die belofteryke toekoms wordin een oogwenk weggevceg.
Willem
Kamp
was self ’n ongedurige soeker. Sy grondslag in die lettere is gelê deur sy vader, wyle prof. J. Kamp, van Potchefstroom. Daarna het Willem skoolgehou, koerantwerk gedoen, vertaalwerk in die Natalse Provinsiale Administrasie,om
daarna weer koerantman te word in Bloemfontein. ’n Eerste huwelik het nie geluk gebring nie, en ’n tydlank het die lewe virhom
doelloos geword en hy het swaargekry in JohanneS' burg.Dan
word hy weer vertaler in Pretoria,om
ten slotte redakteur te word van die koerant in Heideb berg.
Hy
isweergetroud, envol geesdrif hethysynuwe werk aanvaar, ’n mooi woning aangeskaf, enhom
gereed gemaak vir die lewensgeluk wat uiteindelik virhom
aangebreek het. En toe, een aand op die pad tussen Heidelberg en Johannesburg, ’n motorbotsing, ernstige beserings.
So het ’n swerwer deur die lewe die eindpunt bcreik van sy pad.
A.J.C.
Belangríke Nuus
vír Boeklíefhebbers!
UNIE-BOEKHANDEL KONDIG AAN:
’n Reeks verdienstelike Romans en Verhale, waaronder die pryswenners in ons Roman-wedstryd wat pas afgeloop is,
uitgegeesal word.
Elkemaandverskyn eenboekteen 5/6 (intekenare opdiereeks betaal slegs4/6elk,posvry,naontvangs). Dieeersteboek vers,kyn inNovember,maaromdat weensdiepapierskaarste nie veelmeer dan wat virintekenarenodigis,gedruk kan wordnie,isditraadsaam
om NOU
reedsunaamin testuur.^
Elkeboekissorgvuldiguitgesoek met die oog op verdienstelikheid, en is in
’n mooi band wat aan- treklik en duursaam is,
uitgegee, sodat, sowelwat mhoud as uitvoering be- tref, umettertyd ’nwaar- devolle biblioteek opbou van werke deur vooraan- staande Afrikaanse skry-
wers.
TEKEN NOU
INEN VERTEL OOK
UVRIENDE.
Die volgende boeke, waarvan die eersteeersdaags verskyn, is viruit-
gaweindiereeks opgeneem;
N. A. Potgieter
—
Oorwinning EliseMuller—
Ek, 'n Samari-taanse Vrou
J.R. L. van Bruggen
—
Die GerigKootjie van den Heever
—
Wie ’n Ander Jaag ZeliaMyer
—
Die Erfenis J. J. Groeneweg—
Oor DieKlipperige Pad
S. Ign Mocke
—
Die Donker KleedRegina Neser
—
Blare Wat ValVerderetitels sal lateraangekondig word.
Volledigebesonderhede verkrybaarbydieUitgewers:
UNIE-BOEKHANDEL
(EDMS.)
BEPERK
KERKSTRAAT
236PRETORIA POSBUS
1016Dr.
OTTO SCHILD
KULTUURSAMEHANGE
J
1^7 GENEESHEER
met sy taakom
alle lewe watwerd
IN
isom bewaar
te bly, te probeer behou, is geregtigom
ook siekteverskynselswat
nie net die enkele mens-like liggaam aantas nie, onder die oë te
neem
enop
gevare te let wat die organismesvan
volke bedreig. In tye soos hierdie waarin die organismevan
die hele wêreld uitduisende
wonde
bloei, moet nie uit dieoog
verloorword
dat ook die kultuur bedreigword
met ineenstorting nie,wat gedeeltelik ook al die geval is.
Wêrelde en tydperke
van
die mensheid verander, vrug- bare akkers en woestyne wissel aí met mekaar. Die mens-dom
het sy ongebore, sy verborge en ook sy aígestorwe vraagstukke. Die mensheid leef in die kringevan
sy ge- skiedenis endae
waarin diemens
gebore word, en waar-aan
diemens
se noodlot en belofte gekoppel is.Elke geskiedenis begin
daarmee
dat diemens hom van
sy geskiedenisbewus
word.Mense wat
geen geskiedenis het nie, diesogenoemde
wildes, beskou die ,,vandag,'' die ,,hede," slegs vanuit die ligvan
hulle „gister" en ,,more"d.w.s. binne die klein bestek
van
hulle herinnerings en hulle klein begeertes. Hulle leef siegs binne die bereikvan
hulle eie enkele dae. Hulle weetvon geen weg wat
tot hulleselflei, en ook
van geen weg wat
hulle moet voortsit nie. Die geskiedenislewe het ontstaan sedert die gedagte in die geesvon
diemens wakker geword
het dat diemens van
sy oor- sprong af tot 'nbepaalde lewe behoorten daarbinne gerang- skikis, 'nlewewat
reedsbestaan hetvoordathy
self bestaanhet, en
wat
bly bestaon nadathy gewees
het.Mense
sonder enige geskiedenis het slegs hulle beskeie plekkieop
aarde, binne die perke van hulle nousteom-
gewing, terwylmense
met geskiedenis hulle ruimte en hulle rigting het.Elkehistoriese lewe skep 'n kultuur of m.a.w. 'n kultuur-
vorm wanneer
diebewussyn
van die geskiedenis in 'n volkwakker word aan
diehand van
die besondere kentekens,waarde
en persoonlikhede daarvan; elke geskiedenis nl.sluit 'n besondere beduidenis in sigself op.
Mense
wat beseí dat hulle klein lewe gevoeg is in 'n groter een, weet watter doeleindes en take hulle opgelê issaam
met hullemedemense
wat hulle wêreldlik omring en wat die ruimterondom
hulle in beslag neem. Hierdiemense
besef wat die mikpuntevan
die lewevan
almal moet wees, hulle begryp die spesiale beduidenisvan
hulle eksistensie en sodoende ook die geheel waarin hulle eie bestaan ingeskakel is, die geheel wat in 'n sekeremate
en betekenis eerder bestaan het as die enkele mens. Geskiedenis is so iets wat tot werk- likheidword
en wat 'n inhoud bevat, waaruit die individu sy lewe put,vorm
en dit tot vervulling kan bring. Hierdie inhoud van die geskiedenis is die kultuur van die volk.Kultuur beteken die aard en
wyse waarop
'n geskiedenis- kring onder die natuurlikgegewe
omstandighede uiting geeaan
sy wetevan
sy bestaan enaan
sy wilom
te bestaan, en verder ook die manierwaarop
in die bewegings van die gesamentlikheid sy prestasies ontwikkel en uitbeeld. Die omstandighede wat van die natuurgegewe
is,word
tot 'nmiddel
van
waardes. Die geesreëldiebestaan,rig diedinge en bepaal hulle. Kultuurbewerk
dat 'n bestaan gestalteaan- neem; dit is 'nvorm
watop
diemens
ingeprent en afgedrukis en wat lewendig ontwikkel. Daaruit ontspring die lewen- styl van die gesamentlikheid van die maatskappy.
Kultuurmoet wel geskei
word van
die begrip sivilisasie;die verskil bestaan vernaamlik ten aansien
van
die werktuie wat die aktiewe betrekking tussen diemens
en die natuur teweegbring. Dis die eintlike verskil tussenmens
en dier datmense
in staat isom
vir hulleself werktuie te vervaardig en te verskafwaarmee
hulle kan werk en wat in plaasvan
hulleliggaamsdele gebruik kan word. Met behulp van hierdie werktuie deurbreek die
mens
sy gebondenheid, terwyl die diergebonde
bly deurdat dit slegs deur middel van sy lede-mate
handelend kan optree. Diemens bedwing
en raak die iewendigewese
van dienatuurbaas
deur middel vanlewen-lose, meganiese attribute en
vorm
sodoende die uiteriikeraam
enin 'nsekeremate
ookdie struktuurvansyeksistensie.Beskawing (sivilisasie) is net so
oud
as diemens
self is.Ook
kultuurlosemense
beskik oor werktuie, ja, die aller-primitiefste het hulle werktuie en gevolglik ook hulle
vorm
van
beskawing. Beskawing kon kunsmatig oorgedraword
van dieeen generasie op die ander.
Tog
is dieontwikkeling en die vordering wat tenbehoewe van
verbeterings en ver- íynende metodesgemaak
word,geen
geskiedenis nie,maar
slegs 'n volgorde.
Beskawing lei
weg
van die fondamentevan
die kulturele lewe. Beskawing is 'n wildernis van verlore siele temidde van
masjinaal verfynde lewensmoniere, waarinarmoede
aanstootlik is, geluksaligheid—
vir sover dit die bepaalde linievan
diesogenoemde
moraalkodeks oorskry—
'n
misdaad
voorstel, regskapenheid verbied en 'n opregteman
'nbekrompene genoem word
in diegevangenekamp van
die sivilisasie. Spontane geluksaligheidword
vervang deur georganiseerde genoeë. Kunsmatigheid is die uitdruk- king van beskawing. Diemens wat hom
protoplasmatiesbewus
isindie kosmos,word
in symaniere enuiterlikevorms verfyn,maar
nie in sy natuurlikewese
nie. Uitwerkingsvan
die sivilisasie soos die draadloos, vliegtuie, ,,modder- kar," sentrale verwarming, televisie is vir die gelukvan
diemens
nienodignie, en ook die onverskillige welbehae, voort- gebring deur elektriese lig, waterkraan, outogyser, ens.,weeg
niks teenoor tuberkulose, prostitusie, masjiengewere, íenks, agterbuurte, fabrieke, angsneurose, senuwanorde, íirannie en die sifilisasie wat op die sivilisasie vinnig volg nie. Diemens
is van sy eenvoudige lewensvreugde berowe, en sy natuurlike begrip is bederf. Die leweword
verknoei en diemens
bly kleefaan
die oppervlakte daarvan. Die verwikkelings en uitgroeiselsvan
intellektualiteit beheers die toneel van ditwat
ons sivilisatoriese lewenoem —
met die gevolg dat skool en kerk hulle ortodokse houding moet be-hou
soos 'n rots van brons temidde van
die lewenlose ont- wikkelingvan
kultureel onsekere tye. Die massaproduksievan
ideë envermeende
ideale wat in die pers weerspieël word, isbewys van
die gebrekaan
gees, intuïsie, in kortvan
die oppervlakkigheid, waarin masjinale tye die begrip laat verkluim. Beskawing ken geen geskiedenis,
maar
ook geen besonderemaatskappy waaraan
die kultuurmensgeheg
is nie; ook die toekoms is afhanklikvan
die vindingrykheid van die volgende generasies, dievermoë om
met die ontwikke- ling tred te hou, en ook daarvan hoe ver die prestasies van die tegniek wat 'n sekere toppunt bereik het, hulle teen die mensheid self rig en die mensheid uitroei.Dis die grondnadele van die beskawing, veral dié van die sivilisatoriese verskynsels wat te vinnig ontwikkel en ook vinniger en
omvangryker
uitbrei as dat diemens
kan besef oí hulle nuttig of skadelikmag
wees, of as dat diemens van
sy hoër pligtebewus
kan word. Die gevaarlikste nadeelis die verwisseling
van
sivilisasie en kultuur deur die ver- oeelding dat 'n beskaafdemens
kultuur besit. Terwyl dus die beskawing iets is wat meganies, tegnies, kortom kuns- matig is, en iets is wataangeneem
en voortgesit kan word,is die kultuur daarenteen die saak van gees en siel wat kan groei en wat ook kan verwelk. Die afdruksels van die be- skawing, waaroor die kultuurmens beskik, kan
meer
ofminder -veelsydig wees,
maar
hulle is nooitkenmerkend
nie.Dit
kom
nie daaropaan
wátmens
vervaardig nie,maar
op watter maniér hy ditdoen
en uitbeeld. Volke met 'n gering ontwikkelde beskawing kan kultuurvolke wees, en volke wat rykaan
sivilisatoriese eienskappe en kragte is, kanarm aan
kultuur wees. Weliswaar is menige kultuurvorm en kultuur- lewe deur die ontwikkeling van die beskawing in sy ruimte beperk geword, en dít deurdat die sivilisasie die siel van die kultuur in besitgeneem
en bemagtig het, met die gevolg dat dievolke gemeganiseer enmeer
enmeer
uiterlikgeword
het, en dat die kultuur
na
gelang van hierdie invloed ver- kluim en gesterf het. Ten gevolge hiervan gebeur dit dat die slawe van die beskawing hulle sielelose hoofde opsteek.Maar
ookdan
as die kultuurvolke die beskawing as hulle wesentlikste en hulle vernaamste taak aansien,dan
geskied dit slegs met verliesvan
kultuur.Menige
kultuur is daaraante gronde gegaan. Daar is geen twyfel dat kultuur nie deur
mag
kan bestaan nie; magskultuur is geen kultuur nie.Slegs die gees kan kultuur ontwikkel,
vorm
en tot ontvouing bring,mens
veredel.Kultuur het sy stof, sy natuurlik
gegewe
grondslae, sy wêreld, waarin enwaaraan
die gees sy uitdrukking kan gee.Kultuurkan nie
wees
sonder sy bepaalde wêreld nie. Kultuuris geen abstrakte geestelike begrip en leef ook nie in die ryk van die ideënie. Kultuur is ooknie slegs ooreenkomstig met innerlikheid en met die pleeg van 'n enkele persoonlike lewe nie, daar dit
immer
'n betrekking tot die wêreld voorstel waarinkultuur werk ensy taak voltooi. Innerlike en uiterlikebetrekkings sluit
bymekaar aan —
die deurdringingvan
'n wêreld deur middelvan
gees.Elkeen is in die kultuur van sy geskiedeniskring gevoeg en
daarmee
verbonde. Die enkeling isop drievoudigemanier met dievoorafgaande kultuur verbind; drieweë wys
die ver- binding aan: 'nvertikale lyn, 'n horisontale lyn enn
rigtings-liniewat
na
dieoneindigeverloop. Die loodregtelyn isdielyr^wat die
mens
onweerlegbaar met sy geskiedenis verbind.Die individu wat uit en op 'n historiese
bodem
groei, isreeds eeue gelede gebore; sy lewe het al begin met die begin
van
sy geskiedenis.Hy was
reeds daar, lank voordat sy individuele, sy liggaamlike eksistensieaangevang
hetom
te wees.Hy
het syaardebaan
begin aanvaar, aangevul met die lewe wat voorafgegaan het.Hy
bevat 'n deel vanalle generasies
waarvan hy
afstam, en van wat hulle gedink en erken, gevoel en gehoop, gevrees enwaarna
hulle ver- langhet. Sy noodlotberus nie slegs daarop wat met homself gebeur nie,maar meer nog op
die gebeurtenisse en dielewensweg
van sy voorouers. Psigoanalities gesien, stel hy die sintese vanuit sy geskiedenis voor. Die wilde erf wel liggaamlike eienskappe, dryfkragte en instinkte,maar
geeneintlike lewe nie. Anders is dit
by
die kultuurmenswat
'nlewenserwe aan- en binnetree.
Hy
beskik oor 'n besitwat
die lewe van heelwat generasies voorstel en behels,waarvan
sy lewe uitgaan. Dis 'neiendom
watniemand
kan afkeur enwaarvan niemand
kan loskom nie. Sulke betrekkings tot die geskiedenis kan lank of kort wees.Daar
bestaan ou en jongkulture wat diewydte van
tye besielen in beslaggeneem
het, en kulture wat hulle beperk het tot begrensde tydsperiodes en dae. Die ou kulture skou die wêreld met oëaan
waaruit die jaarduisende staar, en hulle luisterna
die wêreld met ore wat die jaarduisendeverneem
het, terwyl die jonger kultureop
indrukke, waarnemings, ervarings en uitwerkingsvan
'n paar eeue berus. Gedagtes en ge- voelens kan stam van 'n reeks generasies siele,maar
ook vanmaar
min geslagte. Terwyl die een kultuur, die een lewe reeds die duur van 'n geskiedenis agter die rug het,begin die ander een eers
om
te bestaan. Terwyl die een die gees en siel verder ontwikkel en uitgedy het, het die ander verkluim en slegs liggaamlike eienskappe en dryf- kragte oorgeërf.Wanneer
ou en jong kulturemekaar
tref.ontstaan botsings,
omdat
die een wel verstaan,maar
hulle- self nie verstaan word, en die ander wel verstaan word,maar
selí nie wil verstaan nie.Die loodregte lyn van die
samehang
van die lewe met die kultuurvan
tevore kan verskillendwees
volgens uitge- breidheiden gehaltewatpartykeerswakkergegroeikanwees, partymaal ookdigterenvaster.Ditkandiegevalwees
datslegs min gees nwye
wêreld, 'n ruime kring, deurdring en vorm, of ookdat dieruimte beperk is,maar
'n baie lewendige gees ruimte en tyd deurding enaan
hulle gestalte verleen. In die eersgenoemde geval is die kultuur 'n ekstensiewe enbeweeg
in die nabyheid
van
die blote beskawing, terwyl in die laasgenoemde diewerkwyse
van kultuurmeer
intensief is.Omrede
hiervan sal die geskiedenis wat op die enkelemens
afgedruk is,meer
of minder sterk en indrukwekkend weerkaats. Dit isaan
hierdie verskil van betekenis en krag van die kultuur toe te skrywe dat die enkele eeue die mens- heidmeer
of minder beïnvloed en besiel. Belangrike voor- beelde daarvan stel die ou kultuurvorme voor. Die lewe van die meeste ou kultuurvolke het bestaan uit 'n onafgebroke stryd—
metwapens
of met die gees—
wat nieimmer
gelykop gevoer konword
nie. Daar het merendeels 'n min- derheid teen 'n meerderheidvyande moes
veg, en dit slegs terwille van hulle ideë; ook wat van buite op die siel gedruk hetmoes
teëgehou word, 'n druk wat die natuurlike gevolgwas
van die oorwinnings en suksesse wat die meerderheid kragtens sy getal behaal het.Besit en eiendom vereis alte dikwels 'n
ware
heldedom.Welisv/aar het slegs dié volke hulle kultuur kon
bewaar
enbehou
wat in staatwas om
dit met heldegees te ver- dedig. Die eiendom watdie ou kultuurvolke in dievorm
van hulle kultuur besit het, het die diepste en innerlikste struktuur daarvan voorgestel,om
die ontwilwaarvan
die volke geveg en hulle liggaamlike lewe opgeoffer het volgens diegebod van God
of terwille van 'n Godheid. Dit is dit wat die lewe van die eeue met intensiteit aangevul en met energieë gelaai het, en wat ook die lewe van die enkelemens
be- slister bepaal het.Op
diesamehang
met sy voorafgaande eeue egter berus die noodlot van die mens, besien in die ligvan sy diepste betekenis. Sonder 'n eintlike lewensnoodlot
leef slegs die wilde,
want
die eeue het geen aídrukop hom
agtergelaat en geen karakteristieke uitdrukkings
op hom
af- geprent nie.Die noodlot kon 'n tweespalt in die menslike lewe laat
opkom
deur verbondenheid te verwissel met gebondenheid.Ofskoon die
mens
ten sterkste—
•bewus
ofonbewus — aan
sy eeue verbind is, voelhy
dit sodan
enwan
as gebon- denheid, asofsy persoonlikheidaan bande
gelêen sy lewens- kring beperk is.Dit ontsteek die stryd
van
die individu teen