~
i
l:i:j C/} > t<j '"2j t:::I t:rj~
~ H ..j::>. !21 Cj) c;:i t_:cj
f.1
~ > 8 µ: lij t:::I t ... jlo 2.
3.
4.
5.
5.1
5.2.1
5.2.2HOOFSTUK I INLEIDING
Die opnarn9 van akademiese aangeleenthede is deur die Sentrale Opnamekomitee onderneem.
Na grondige ontleding van sy opdrag en studie van die prose- dures w~t met dergelike opnames aan ander universiteite ge- volg is, het die K£'1i. tee •n le:i.nraad saamgestel wat aan alle dvsente gestuur is • Departementshoofde is versoek om, in oorleg met alle le~e van hulie departement, ~erslae vol- gens die leidraad saam te stel en in te dien.
Altesame
45
verslae is van departementshoofde en dekane 2 ) ontvang. Di.e verslae is antwoord-vir-antwoord ontleed ensaamg~vat, Ladet onduidelikhe~b daarin by wyse van persoon- like onderhoude opgeklaar is.
Ten einde •n aanduiding te verkry van hoedanig die student die
akade~iese a~pek belewe , het die Opnamebeampte onderhoude gevoer met
51
mans- en damestuJente wat sover moontlik ver- teenv:oordi5end is van verskilJ endb departemente en kursusse.Die studentegetuienis is by die vertolking van die gegewens in ag geneem.
Met die oog op prinsipiele fund~ring, voorkoming van he~
haling en ekonomie van aanbieding word Jie uitkomst~ van die opname ender die volgende hoofde aangebied :
Die wese en doel van die universiteit en van die
P.U.
vir C.H.O. as 'l1 bepaalde universiteit.Die mens in die universitere situasie.
Die student.
Die~ dosent.
Di& inhoud van die universit~re studie.
5.3
5.4
Didaktiek.Metode.
Tug.
Meting.
5.5
Organisasie.1. Bylae I.
2. Die Fakulteite Opvoedkunde en Teologie het weens hulle besondere aard fakulteitsverslae ingedien.