• Tidak ada hasil yang ditemukan

Akademiese en verwante aangeleenthede aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys : verslag van die Sentrale Opnamekomitee van die Senaat / Potchefstroom University for Christian Higher Education

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Akademiese en verwante aangeleenthede aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys : verslag van die Sentrale Opnamekomitee van die Senaat / Potchefstroom University for Christian Higher Education"

Copied!
10
0
0

Teks penuh

(1)

AKADEilfIESB EN VERWANTE AMiGELEENTHEDE

A.AN

DIE

POTCHZFSTROOMSE UNIVERSITEIT VIR CHRISTELIKE HOeR ONDERWYS

P.U. vir C.H.O., POTCHEFSTROOM

1966

VERSLAG VAN DIE

SEUTRALE OPNAMEKOMITEE VAN DIE

SENAAT

1966

(2)

INHOUDSOPGAWE

Hoofstuk pag.

Voorwoord 1

I

II

III

IV

v

VI

VII

VIII

IX

AFDZLING A

.AKADEMI:SS:S AANGELEENTHEDE Inleiding

Die wese en doel van die universiteit en van die P.U. vir C.H.O. as n bepaalde universiteit

Die mens in die universitere situasie Die dosent

Die studevt

Die inhoud van die universitere studie Die didaktiek

Kennisontginning en metodebeoef ening Kennisontginning

Metodeboefening

Faktore wat navorsing belemmer Die organisasie

Huisvesting van departemente Toerusting van depar~emente

Personeelbestuur Personeeltoekenning

Semesterkursusse

Die lengte van die akademiese jaar

In~erkommunikasie binne die Univer- si tei t

Samevatting van aanbevelings uit hoof- stukke III tot VII

AFDELING B

BIBLIOTEZKAANGELEENTHEDE Die universiteitsbiblioteek

Inleiding

Plek van die Biblioteek in die organisasiestruktuur van die Universiteit,,

Organisasiestruktuur Personeel

Biblioteekgebruik Boekevoorraad

Diverse aangeleenthede Huisvesting

Finansies

Samevatting van aanbevelings

5

6 21 21 30

32 59

86 86 115 117 119 119 166 175 190 193 196

199

215

215 216 218 228

235 259

263 268

273

283
(3)

:Li

hoofs~uk pag.

x

XI

XII

Sport

AFDELING C

KOSHUISAANGJLEZNTHED~

Inleiding

D:Le doeleindes van ko shuise Die kosganger

Geboue

Koshuisadministr~sie

Personeel Uitrusting

Interne o~ganisasie

AFDELING

D

STUDENTEAANGELEENTHEDE

288 288 288 289 293

302 306 307

310

316

Inleiding

316

Statutere en nie-s~atutere

crganisasies

317

Onderlinge verhoudjnge van studente 3~4

Die student se verhouding tot in-

stellinge buite die Universiteit

331

Die aka.demiese J.ewe van die etua ent

333

Die Unjversiteit en die student se

OUPr

337

Die student en die koshuislewe

338

Aanbevelings

344

AFDELING E S.PORTAANG:C:LZEHTHEDE

350

Inl~iding

350

Die plek van sport en die veren1g1ngs-

lewe aan die P.U. vir C.H.O.

351

Die huidige stand van die verskillende

sportsoorte aan die P.U. vir C.H.O.

356

Die administrasie van sport aan die

P.U. vir C.H.O.

360

U~tleg en instandhouding van sport-

terreine 362

Instandhouding van sportvelde

370

Aanbevelings

370

(4)

I

II

::LII

lV

v

VI VII VIII IX

x

XI XII

\

XIII;

XIV

iii TAB:SLLE

Akademiese kwalifikasies van die dosente, uitgedruk in persentasies1 soos op

30

April 1965

Aantal universiteite waaraan die dosente kwalifikasies verwerf het, uitgedruk in persentasies1 soos op

30

April

1966

Persentasie dosente wat slegs aan die P.U.

opgelei ~s. socs op 30 April 1966

Vakke en kursusse tans deu1 die P.U. aan- gebierl

Stuuierigtings en -kursusse wat sedert 1960 aan die PaU. ingestel is

Studierigtings wat binne bepaalde departe- meLte voorsien moet word

Hu:i..dige metodes van 011derrig in teoretiese werk op verskillende ~kademiese vlakke :F':::-ekwensie van gebruik van vers!>:illende metodes en tegnieke aan die .F.U.

Die omvang van navorsing rleur die dosente voltooi gedurende die tvdperk

1960-1965

Navorsingsprojekte deur nagrac:.dse studente ender leiding van dosente vol tooi en we.t gelei het tot n magisters- of doktorsgraad

ged~rende die tydperk

1951-1965

Navorsing waarmec dosente tans besig is Aantal ingeskrewe studente vir magisters- en dokt0~sgrado 1

1965.

Beoogde toekomstige navorsingsterreine Geld van staats- en staatsgesubsidieerde liggame vir navorsing ontvang gedurende die tydperk 1960-1965

pag.

22

24

24 32 40 44 62 E5 86

95

97

102 102

108 XV Frekwensie van faktore wat navorsing belemmer 118 XVI

XVII

XVIII

XIX

xx

Lesingsale en laboratoria en die besetting daarvan in die natuurwetenskappe

Beskikbare kantore en liel'.1foons vir dosente Studente getalle volgens vakke en kursusse 1951-1965

Toenam~ van eerstejaarstudente tussen

1957

en

1964

Verwagte beinvloeding van die groeitempo in enkele departemente

121

123 124 142 143
(5)

XXII

IlIII XXIV

xxv

xxvr

X:XVII XXVIII XXIX xxx

Y.XXI

XXXII XXXIII XXXIV xxxv XXXVI

XXXVII XXXVIII XXXIX XL XLI XLII XLIII

iv.

pag.

Aantal studentG9 1951 tot 1965 144 Skatting van behoeftes aan huisv0sting

in bestaande departemente vir die tydperk

1966 - 1980 164

Tekorte aan toerusting en tegnici in

bestaande d~partemente 166

Probleme i.v m. die instandhouding van

apparaat 170

Universiteitsvoertuie 173

Departementele beskouinge oor d~e ideale grootte van klasgroeps vjr onderrig in

teorie 186

Departemente met klasgroape grater as

di~ ideale 187

Depar~ewentele beskouinge oor die ideale

grootte van groepe vir praktika 188

D~partemente met praktikagroepe · groter

as die ideale 189

Oorsak8 vir praktikagroepe wat grater as

die ideale is 189

Grade~ing van be+.rekkings (biblioteek)

met salarisskale Jan. 1966 231

Dienstyd van huidige personeel (biblioteek) 232 Vitdienstreding personeel (biblioteek) 233 Getal studente as biblioteekgebruikers

geregistreer 238

Biblioteekgebruikers volgens studi2rigt:ingc 240 Getal personeellede en ander persona wat

as gebruikers van die biblioteok geregis--

~reer het 241

Totale getal biblioteekgeb~ikers 242 Verwe.gte groei van getal studentebiblioteek-

gebruikers 245

Verwagte groei van die totale getal

biblioteekgebruikers 245

Getal werke uitgeleen en gebruik 246 Gemiddelde getal boeke per lener uitgeleen 247 Geskatte toename in uitlening van werke 248

Uitlening per vak 249

(6)

XLIV

XLV XLVI

XL

VII XL VIII

Xl·IX

v.

Gereserveerde werke in die biblioteek gebruik

Interbiblioteeklenings

Verspreiding van publikasies op inter- blblioteeklening aangevra van 1960 tot

1965 volgens vak en datum van publikasie Toename : boekevoorraad 1954 tot 1965

Get~l boeke jaarliks aangekoop

Getal ve: ... vnlgpublikasies lopE.nd ontvarg L Getal vervolgpublikasies waarop inge!Jeken

is

LI

LII

LIII LIV

LY LVI

LVII LVIII

r.vrx

LX LXI r.XII LXIII

I

II

III

Aantal boeke per studant

VerwagTe uitbreiding van boekevoorraad

berek~n teen 80.5 boekdele per student Werke finaal gekatalogiseer en geklassifi- seer soos op 31 Dese~oer 1965

Produksie van die boekbindery

Persentasie van univers:..teitsuj_tgawes aan die biblioteek besteA

Vergelykende sta·cistiek vir •n groep universiteitsbibliot3ke in Sngeland An die V.S.A. vir 1961-1962

Biblioteekuitgawe per student

Finansiering van die Ferdinand Postma- bi1liotea k

Die aantal kosgangers

Bestaande koshuise ~ oppervlakte9 maksimum- kapasiteit en huidige aantal kosgangers Sportsoorte9 deelnemers, geriewe, afrig- 'ting ens.

Toestand van sportvelde Toestand van sportsale

FIGURE Mans voorgraads Mans nagraads Mans totaal

251 253

254 259 260 260 260 262 2t3 264 267 274

274 .?75 280 289 293 359 364 365

148 149 150

(7)

IV

v

VI VII VIII IX

x

XI XII XIII XIV

xv

XVI XVII XVIII

I

II

I

II III

vi.

Dames voorgraads Dames nagraads Dames totaal

Voorgraads : totaal Nagraads

Studente

totaal totaal

Persentasie nag:-r:-aadse studente

Vergelykende voorstelling van stu.dentetalle Organisasiestruktuur van die Ferdinand

Postma-biblioteek

Biblioteekgebruikers voorg1·aadse studente

Biblioteekgebruikers : nagraadse studente

Biblioteekgebruikers 9tudente Toi;ale aantal biblioteekgebruikers A&nvraag dames kosgangers

Mans kosgangers

K.AARTE

Huidige sportvelde

nOude Molen"

sportvelde

voorgestelde ligging van

BYLAES

Opname van akademiese en professionele aangeleenthede aan die P.U. vir G.H.O.,

1965

Ruimte in huidige biblioteekgebou

Voorgestelde uitbreiding van biblioteek- gebou grondvloer

BIBLI0GRAFIE

pag.

151 152 153 154 155 156 157 158 219 236 237 239 243 290.A 291.A

363 368

3?4

286

393

394

(8)

VOORWOORD 1. OPDRAG

1.1 Op sy vergadering van 2 Junie 1965 het die Senaat n Sentrale Opnamekomitee, bestaande uit die lede van sy Uitvoerende

Komitee, in die lewe geroep met die opdrag 11 • • • dat n deeglike opname vSJ.1 die akademiese en aanverwante aspekte van die

Universiteit gemaak word om te dien as grondslag vir verdere beplanning".

1.2 Die volgende terrein~ is vir die doeleindes van die opname deur die Senaat afgebaken :

1.2.2

11:i.. Akademiese aangeleenthede

11Die ondersoek na o.m. die volgende sak~ word departe- mentsgewyse onderneem :

a. Doel van departement;

b. ontwikk~ling van departement oor die afgelo~e aan- tale jare;

c. studiekursusse;

d. navorsing en navorsingsterreine;

e. coseer- en navorsingsmetodes;

f. ekoa.minering;

g. personeelvoorsjening;

h. studentetalle ( vern1).rej di.rig ~.~olgens ku-rsusse);

i. verhouding personeel ~ studente;

j. huisvesting Pn toerusting;

k. biblioteekvoorsiening;

1. behoeftes en uitbreidingsmoontlikhede soos nuwe departemente of studierigtings en finansiele im-

plikasie~ daarvan ten opsigte van personeelvoor-

s~_ening, geboue, u.i..t:r.usting, biblicteek, ens.

112. Professionele aa.ngeleenthede

110ntwikkeli1~ rondom die dosent om te kom tot n eie benad9ring van die dosenteprofessie. Wetenskaplike ondersoek na :

a. Akademiese bevoegdhede van die personeel;

b. professionele toerusting - moontlike opleidings - kursus;

c. metodes van dosering en navorsing;

d. tug iL al sy fasette;

e. persoonlikheidshoedanighede;

f. posisie in die maatskaplike, kerklike en politieke lewe;

(9)

1.2.3

1.2.4

2.

g. diensvoorwaardes ( i) (i:1.) (iii)

(iv)

rasio personeel : studente, aantal periodes per dossnt, langverlof, en

salari3;

h. personeel en studie;

i. voogskap oor students;

k. moontlikheid van absolute skeiding tussen doseer·- en navorsingsdosente.

11

3.

Studenteaangeleenthe£.~

11Bestudering \ran die volgehde sake :

a. Die psigologie van die studenteleeftyd;

b. differensiasie tussea eer~tojaars-, voorgraadse en nagraadse studente;

c. or~anisasje : die studentPraad (funksionering, sameJtP.lling, finansies, en~.) en ander studente- verenigings;

d. sportaangeleenthede : sport as fak.tor in die

vormingsproses, sportl~ggame, beheer, organisasie, afrigting, ens.;

e.

f.

g.

114.

a.

b.

c.

d.

e.

f.

verhouding studie - sport ·· verenigineslswe;

voogdy van seaiors oor j"Ll.!liors, inlywing van eerstejaarstudente;

ontwikkeling van in eie lewenbtyl.

Koshu~saangeleenthed€

~eheer en tocsig;

personecl;

geboue €n uitrusting;

voedselvoorsiening;

i{oshuislewe;

toekomstige beplanning. 11 2. ME'I10DE

2.1 Volgens Senaatsbesluit is twee spesiale onderkomitees benoem, belas met 6ie opname van studente- en van ~oshuisaangeleent.-

he,£~ respektiewelik. -

2.2 Prof. S.J. Preller is deur die Senaat as opnamebeampte aange- wys met sitting in al die komitees en met die opdrag om vol- ledige leidrade vir al die ondersoeke op te stel, om leiding te gee by alle ondersoeke en om die finale verslag tot be- vrediging van die Sentrale Opnamekomitee saam te stel. Ten einde hon in staat te stel om die opdrag uit te voer is hy vir die tweede semester van 1965 gedeeltelik van sy doseer- pligte onthef.

(10)

3.

2.3

Reeds op sy eerste vergadering het die Sentrale Opnaniekomit~e,

met die oog op doeltreffender werkverdeling, twee Terdere onderkomitees aangewys, naamlik n Biblioteek- en n Sport- komitee.

2.4 Die prosedures wat deur die verskillende komitees gevolg is, word in die betrokke hoofstukke hiervan uiteengesit.

3. ~JJiKB§Tl!_I_gr~.g_Sl.

3.1

Die Sentrale Opnamekomitee betuig hiermee sy opregte dank aan die volgende persone en instansies wat tot die volvoering van sy taak bygedra het :

3.1.1

Die Rektor, prof. H.J.J. Bingle, wat as saamroeper, leier en stukrag in alle komitees gedien het; al die dosente van die Universiteit, wat te midde van drukke werk besondere moeite gedoen het om departementele verslae saam te stel en stiptelik in te dien; die Registrateur, Adjunk-Registrateur en administratiewe

:fl-6.:t'ZOO.:§ell) wat t alle gegewena moes versamel en wat verantwoordelik was vir die tik van die verslag; die Bibliotekaris en sy personeel, wat die biblioteek- opname uitgevoer het, hulle kennis van oorsese biblio- teekaangeleenthede beskikbaar gestel het en wat talle naslaanbronne moes voorsien; die Departement Statis-

tiek, wat verskillende gegewens statisties verwerk het ten einde n redelike basis vir prognose te voor- sien; die Hoof en personeel van die Tegniese De- partement vir die versamel van moeilik bekombare gegewens en vir tegniese advies; die Hoof en perso- neel van die Departement Aanarykskunde vir die-teken van kaarte; die Departement Ontwikkeling vir rigting-

gewende advies; die Studenteraad, wat behulpsaam was met die opname van studenteaangeleenthede; die Waarnemeride Rektor, die Registrateur en die Departe- mentshoof vir Koshuise van die Potchefstroomse

Onderwyskollege vir inligting aangaande gebque, · administrasie en studente; aie Rektor, 'Reg1stratcur en Koshuisbeampte van die Universiteit Pretoria vir waardevolle inligting en vir die gasvrye ontvangs van ~

afvaardiging; en ::;::.'.'~)fo H. V::;ntcr vir taalkundigo advi-,s.

3.1.2

Die opname was inderdaad n gesamentlike paging van die hele Universiteit, en Qie feit dat dit binne n

jaar voltooi is, getuig van die samewerking en gees- drif wat deurgaans geheers het, en van die lig en genade van Hom aan wie se diens die P.U. toegewy is.

Referensi

Dokumen terkait