• Tidak ada hasil yang ditemukan

bed7~eig

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2023

Membagikan "bed7~eig "

Copied!
14
0
0

Teks penuh

(1)

VIII.

Met sy intensiewe, maar tog omvat tende en selekterende swerwe van ding tot ding, en in ruimte en tyd, ver·werl-t die enlwling-~denlwr hulle beswerend tot n nuwe sOJnehang. In ooreensternming met die titel van die bundel waorin Opperman n karakter isercmde noemer vir sy we7~kwyse gevind het, openbaar die ridolosse11 in hierdie 'worp' du.idelik herfzenbare 11ruspatrone'1l), sodat die digter se denlie oak deur die rangsliiJ':king van hierdie 1'dolosse" en, in soverre dit betreh:lring het op die mens, deur die inhoud van hierdie 11sarkofaag;;

gealr_tiveer word. Dit gee acm die bundel die kleur van n ondersoek of soeke, waarvan die denher self die uitslag nie lwn nie, sodat die uiteindelilw same-

hw~g en die insig wat daaruit vcrkry word, oak vir h6m n ontdekking kan wees.

Die illusie wat so gewek word, heri;nner aan die bygeloof C7an die beoefenaars van die dolosspel, naOJnlil'> dat n .bonatuurlilie mag die voorwerpe rangsliik, en verleen daardeur aan die poesie n besondere bekoring. Die denlrlaag van hierdie bundel is dan inderdaud fi~edagtes b?J n &arlwfaag1i of in ooreAnstem~

ming met die in die titel gesuggereerde S'uid·-Afri!to.anse benadering, insig afgelees van "dolosseii, en laasgenoemde is medium van denke.

Dat hier· n denkpatroon gevind word,; dui u1eer op n voortsetting van die tradisie van die verwikl·mlde sOJnehang in die inhoud van die belr.ende Opperman--bunde..Ls en die Bamevatt ing daarvan deur n kernagt ige t i tel as gemeenskaplike noemer.

Die apokaliptiese aard van hierd'e bundel le daarin dat dit die mens se ver·dorwenheid openbaar en die sluier oar sy lotsbestem:ming lig.

!Ls skepsel is die mens eng verbonde aan die dier in soverre hy liggaOJn~­

en aardgebonde2

)Ls, enduit gehoorsaam is aan sy drif)en ovk bestem is tot 1) Vgl. sy lmrakterisering van die werkwyse van G. Achterberg in die liwatryn

oor hom in BLOlvi EN BiJ:JERu, en oak E.Eybers se siening van die dlg- pr·oses in PantCJE.aaf. (BilL.lifiS).

2) Vgl. veral MOJ_T}!!W~.

3) Vgl. VY:_'!:!'b€f!.l!_ en die lwnseliwensie van die gehoorsaamheid aan die n dr ijf1 in Spr i n.Jjpo k.f.¥!!.

(2)

. -- A) lrb f.'j 1

transmuterLng tot ''do1os" . l:ls u e van die metaji.siko./1 het die mens egter die gawe van die rede c:-n die potensiaal van wetenslw,psbeoej<dning5), n bewussyn van die metajisiese. en drang tot godsdiensbeoejenin/3 ), asook die drang en bekwar;onheid tot slwonheidskepping. Die li'baster';?), getransmuteerde mens, onderwerp in sy staat van ontaarding die gebruik van sy goddelike gawes aan sy dT'if. Weens die mens se stryd]us en die vernietigingsdrang wat daaruit voortkom, word Jrunsslr;eppingD en lewe vernietig Dodat diG ganse

mensdom met Hdie alles--oor'heersende 8lagveld11

bed7~eig

word8). 11Astrale

magte;1 werk in die mens selfs n ironiese verlange na die dood, sodat die mensdom besef:

f10ns is geroepe om n gr·oot c.f<:,praak met die dood ·te maali. 11 9)

Ffeens d~e perl-relose uitlewinq van die liggawnsdrif word die verhewe omgang tussen mens en mens vernietig10

J.

Dit lei tot vereenswning11)en tot onder- gang - die straf op hierdie t1roelr;elose kult(us)ii12

). Die ondergang rrtesawn met almal en die aardefi12

)bring

egte7~

weer eenheid, en troos vir die lydende.

!

13)

Die doodsbese gaan egter gepaard met n drang na verewigtng deur die sliepping van die sJwonheid en met metajisiese bewussyn, en selfs die primi·~

tiewe mens 1'moet beswerend teen n muur/ van sy S;Jelonk die buffel verfii14 ).

Maar ildood laat na sin van lewe soe71Y 15) r;n ook in DOLOS'SE bly oak weer hoop

op nuwe lewe en op vereniging in skoonheid. H!?_tnot.·pod bring hoop op opstan- ding by die basuingeblaas van engele, en WederliC:,~TJ!!.. op •n vereniging met God.

Veel meer word ondergang of die verganli.lilre egtei~ met skoonheid, die s.'-rep 4) Vgl. die verganklikheidsgedagte in bv. g_u liroonkO!.]d€_-I,_aa_r::_ en die versteenQ,e

r;;a.lawers in Dc;>nnebol.

5) Vuurbees en dielaaste sto.nsa van Dennebol.

6) ~Vuur}3..ii~ en ~ vo.n_:_r-. __ IJ:Jnd. ---· ---

7) Aanduiding van die hibridieae aard van die mens in Fotrwt:God.

8) Vuurbees en Dennebol

9) ~pr~n,qbokJ:.e _---Vgi-:-ook ndie Avondlandel ilr.e drang/na •• • / •.. ondergang?11 in 10) .Wens~!?_!!:!:_)ie . t;fflflag_tC}_~_.!!.}L.'i}_?2£..~o_j_aa.g_.

11) Wens_beent,jie en Seev€lde .E__Cf!!:_l:.._oml?_oes as uitdruklring van die absurditeit van mensl i 1-r.e ve-,.houd i nge.

12) Dennebol.

13) Die besef 1ldie dood wei tussen ons .. . 1' is reeds bel"iend uit §_~Jyer_ (ENGEL lJI'l' DIE KLIP).

14) Vuurbees.

15) Leg€_r~:._r!:_e_.-~-di€__d:!:ie. ver:__:::oeki_TI:Jl.£ (NEGES'T,ETi? OOR NIJVE'VE)

(3)

van n nuwe orde of met verlossing geassosieer. Die 11 stiltes stippel ... . / klippe tot voormalige verbancLif ?Jy die ruines van !~!.:'!:.Li..€.72..e_, terwyl d~e iirooi papawers/wat groei u·lt duisende lr.adawers 1116)cwnduiding gee van die skoonheid wat gepaard gcr.an met die herordening.

Deur die seevZerende orde in die e1egie van Roy Ccunpbell word die dood van die bul n triomf van skoonheid gemaal'>-, sodat die gedig n mens bewus maak van die skoonheid en onverganklikheid van die kuns van die gestorwe Ccunpbel1. Selfs die ondergang uan d>:e robbe in Rof:.b.es1q_r}:_(}J:S het die gevo1g da·t uroue in hul1e oe1se getooi word. Opperman se uitbee1ding van die onder- gang van die numse in die VesuviJs~rOJnp en Sf/ vader se uitbee1ding van die steenkoo1mynontp1offing gro9i tot !runs weens die coangrypendheid en univer·- sa1iteit van die vm~ewigtie beeJ:i en dui, vo1gens die aanwesigheid van die vuur - n beher.-de sim.boo1 in die werlr van Opperman - op n suiwering. Die skoonheid wat d~e dlrter voor·&·tower deur Sb besinning op die menE' in sy ondergo.ng, dien ter·::;e1fdertyd as i11ustrasie ~an, hierdie motief.

0 'PPerman se 11 b "1 elf em oon eg er oo t t J i d a~..-+ d. 1 e ' rL " en 1·d 'j" '·~_,u 'I" 1 t" .,17 ) ( drang en vor·m) die kuns bepaa1 en dat kuns as prcduk van botsing of stryd, boos 18)

is. ~l'een hierdie agtergrond gesien, is die paradoksa1e 11bose skoonheid van gewe1d11 19)n be1angrilr.e patroon in hierdie

'wo,~p'

en vee1seggende benoeming uan die kuns in hierdie bundel.

=000-

16) Vg1. ook i1kappertjies op 'n ashoop11 in Y.l!:!::f!'VJo..f2.1l. (BLOi~i b"'N B.f.Jiib'RD).

17) Fonteine van !I'ivo1i.

18) v[ji:·x~Ji:j~_Ii_j:oo"ji

_

_L 0liGGE'IS1'0K). 19) Vuurbees.

(4)

IX.

DIE lvLTilGJ,TI PRJ:..JS'

·-- - -· - - --_.._...

...

_

...

_

Die patrone wat die 11dolosse11 tot en met !!f!.J!:!:!rlwTfl:..~. oar die verlede, hede en toelwms von die mens openbaar, word in ooreenatemming met die speur- derskap van die dolosgooier in §'.p_'?.!:m'l!:_!_qf:!.Le_ vertolk. Die ondersoek na die oorsaak en diepere sin vcm die verval en uiteindelike ondergang dien dus as epitoom1)van die bundel. Die speuraspek word vooropgestel in f7pgrskr.!:.;[_:

,; Lees die woord geduldig.

Is daar moord, en iemcmd sku}Jig?11

Die titel van dLe gedig is oak weer meerduidig. Behalwe dat dit inletding of proloog beteken, dui dit op die voor·skrLf wat gegee word by die lees l?an

gestel. Daar ltan, vera] as ons die siklus as afronding van die bundel aa;n .. , vaar, nie acmgeneem word dat hierdie niklus se laaste gedig eerste moes gewees het nie"" ')) lls ondersoek wat die patrone in die b7mde1 vertolk, ont~

wikkel die speurverhaal vcm

Y.C: _ <?Z:..?.!:TfL

tot

Ji!.P:..'!!?:..i..f·

Twee besondere aspekte van hierdie sprokie bepaal die vertolldnfl daarvan.' Dit is n 11speursprokie vir die jongste godjies. 11 Behalwe dc;t speurwerl1: dus hier in ooreenstemming met die moderne neiging plek vind in die poesie, vind dit plaas vir die

1'jongste godjiesii, d.w.s. vi;~ die moderne mens wat homself tot god verhef.

Dat dit livir11 hulle gedoen word, dui op twee moontlikhede, nl. dat of iemand anders as die skuldige aangedui word, ?:if dat die moderne mens van sy ele skuld oortuig moet word -- in sy eie bela.ng~ Die sprokie dui egter ool;;; val- gens die geteleskopeerde woord 1'spermutasie11 (sperm + mutasie) op n verande·- ring in die lewensliiem. Hierdie aspel'i- daarvan vind weerklonk in die vershi1- 1ende skeppers uit die Griekse mitologie wat hier in herinnering geroep word:

1) Vgl. Rob. Antonissen se bespreking in STJJVD{YJJVTE jg. XVII, nr. 5, p. 49.

2) JLF. Grove maak hierdie bewering in sy besprelring van DOLOS,S"E in OORDEE'L EN VOOR001WEEL, p .124, wc;_arin hy besondgre aandag acm §Y3.!:!_7Ef_tas~!!_ wy.

(5)

Pirrha, Pallas .t.tthena, Pandora en J?rometheus. Steeds onthullend werl'Z die 'towenaar' met die "dclosse" totdat die bcodskapper Hermes uiteincl-2lili die belangrikste onthulling maak.

In die eer·ste gedig is .Pirrha aan die woord. Sy is die oermoeder van die na-sondvloedse mensdom, wat op bevel van Zeus mense uit die beendere van haar moeder, nl. klippe, geskep het, en as ons aanvaar dat n sprokie

f

1 3).

11a fictitious narrative o supernatura or unusual persons" ~s, dan moet ons

ool~ aanvaar dat hier· in ser'ier·e sin spraf::e is van die oermoeder, haar broer, d.w.s. een van die vroegste mense, en haar vader, die mitologiese Jllvader Zeus. 1..../ns kan aanvaar dat dit so is in soverre ons hier te doen het met n kern van die mensdom en hull8, veral die boetie, in wese en strewe voor onJ gestel word. Die aanbieding as lrinde7~s en die gebruih van die verkleinwoord kan enersyds sprolriesmat ig wee;::, maar du i ook op die bejOJmnerenswaardighe id van die kern.

In die eerste G-eel word die mens dus voorgeotel as 11baie klein1f, swak, maar tog wild, want Pir1•ha

lfvang hom in die lug

en paai hom op die watte terug. 1'

Die tweede deel, waar die Vader (wat Zeus suggereer) aan die U;Oord kom, laat die Jrlem val op die mens as heerser in die ruimte. Deel III bring dan ook n demonstrasie dar;rvan. Die twee mense se wandeling word n astrale spel, want maan en wolke stap sawn. Die mismaakte bodtie (pil;;kewyn van die eerste deel) word geresoneer in die 11ui1tjie11 wat 11flirts11, d.w.s. n beel,d van die onheil wat die menslike wysheid br;ng. Daardeur· word die fietsklol-zkie, •n onslwldige produl;; 11an die menslihe vindingryliheid, n onheilslr,loklr,le. In die laaste tersine word 7,Ji7~ die mens n onna,tuurlike, kunsmatige toekoms, gesien:

11Boet i e !-ran as jo!--.1-ri e in die sirkus werk."

Die tra."'?,smutasie van die mens tot liggau.mlil-r swal1: en misvormd muar vers·tundelik

·--· ·-·---

3) Ship.Zey, J.T. DICTIONilRY OF YfORLD LITERJlTURE', p, 53.

(6)

oorontwil'i:keld en geestel ik aan.rnat igend~ word h ier as onheilspellend aan die lwak gestel,

In !!.i 1_!}_77:__.f...9:LJ.a!j:i_.!i~l~§.l].C!:.. is daaT' n i e meer spralw van n u il tji e n i e ~

maar van n. uil, want uit die huwelik tussen die bes!"Lermgodin van die weten- slr.ap en lwns word n mons-ter gebore en die mens,

Fihy wat mot en mol,

tarentaal en &ter lr;ar, dood

maali in sy nqs 'n monster groat. iF

In Fca::..dora_ word die onheil onrusbarenier en sy wat onheil uit haar lo;is te voorskyn laat kom, <:>taan so ontset dat sy aan l1.indermoord dink. Dat die vrou wel huiwer om die lr;in,d te vermoor, dui op n mate van afslru by die mens in die vernietiging van lewe. Die vraag oar die lot van die kind eggo dalk ook die belangrike Prae in JOERJJJ!.JlL VAN JORIK.· 11Is lewe heilig?1' en ,; .. . wie

?A) D

besluit om· voortbestaan en reg: 11 ie verwysing na die Waard in Naskri;[_

kan as positiewe antw0ard hierap gesien word.

Eers Kerberas bring uitsluitsel oar die uorsprong van die onheil:

rFOf het hy hond

deur die mens anthond, in sy hanger na blaed uit sy eie ondergrond die oerbrak lac.t loop met iets in sy belo;?1'

Die waaksaam.heid teen die bose het as gevolg van die optrede van die mens vers.Zap en die bose is in die wereld ingebring dew~ die ''oerbrak''.

L'rinues bied n treffende versaening tust=;en mitolagie en Zoelaetowerkuns, en dus tussen Westerse en ,::,uid-Afr·ikaw·is-heidense religie in die bunde Z. Die swart Gr ielr:se wraakgodinne word hi:;r Zoeloe-lisangoma1' en - 1'mtagat i '', en met n motief van 11maak shaon die landiP wys hulle op speelse wyse die skuldige aq-n:

FIJJie kind 77'et hare by die bars hy is die tokkelas. 11

Met die verwysing na r;die lo;ind met hare by die bors11 word die blanl·w deur middel van n liggaamlike eienskap wat hom van die Bantoe andershei, as die

4) ,(!I..E:!JS±CJ:.!. (JOERNA.AL VAN JORIK, p. 33 en 34 resp.)

(7)

skuldige aangewys. Die primiti.ewe bype1oof 11''-d str·am.icn Petn hierdie gedig is, word dus h:er deur•gevoer daw~in da·t die hw~e op die bars vun r7ie witman geassosieer word met sy ontwil;;;l;;el dheid en du-'3, volgens hie7~die bundel, met sy bewerlting va;,-1 ondergang. Dat in die cw:nduiding van die skuldige wel op die eiensl;;;ap gewys word, is uit die oogpunt vern die dolosgooier gemotiveerd, want toli/wlos is inderdaad •n NJ;;;lein, ha;rige kindersl;;;rik of watergees van die Jllaturelle1' 5) Hier~clie uitJJysing openbo,ar ter&eljdertyd iets van die

wraah van die Bantoe teen die blanlw.

Die woorde van die Mtagati is onthullend en dit is belangrik dat aan- duiding van die skuldige nan. dol osspel en die uitdrulrlike noe1n van die dolos moet plaasvind, net soos die shu_Zdvraag aanvanl;lik nu uanleidin9 van n dolos gestel is:

11Mtagut i 1net slanguel

om die lwp

hy lr.yl>; na die dulos en praat ons il2< >et van die uilskuiken stork medisyrt.e mav.,k om uit die se~e gate van die ·lyj

die duiwel uit te dryj, en weg is tol;;;!relos, 1'

Oak hier by die skuldigbevinding is die doel nie vernietiging nie, maar reiniging, herstel. Die uitdr•yf van die duiu>el 1'uit die sewe6

) gate/van die lyfr' dui op cl,ie vol lwmenheid van hierdie suiwering, net soos die ontmasfl.ering van die skuldige, die rwnduiding van die ondergang en die dieper insig deur middel van sewe getuies7

) langs sewe stadia vol·treh I.:.'Ord.

Na hierdie onthulling erlfen oo/'1; Prometheus as skepper van die mens as kultuurwese sy mis1ukking, maar laat ook die hoop vun hershepping deurskemer:

1iEens wek ek per ongeluk n misgewas maar bewus hi erna •n nuwe ras. 11

5) Kritzinger e. a. VEI1KLAH:ENDE J ... F'.RIJ(}J..ANSE WOOJ-?DEBOEJ(.

6) Vgl. resp. die sewe seels in Openbaring 5:1, die sewe engele en sewe

basuine in Openbaring 8.·2 en die seu;e lampe in Exodus 25:37 as volkomen·- heidsimbole.

7) Pirrha, Pallas ./...thena, Pandora, J.(er~.eros, die Brinr,J,ij!s,. Prometheus en Hermes.

(8)

Die uilskuiken is skuldig verklar..1r, en dwarsdeur die bundel is daar aanduiding van strajbare C:ade, maar ncre,'?,S is die slwl.i jinaal onder woorce cebring nie en nerens is die skuldige jinaal geidentijiseer nie. Hierdie onthulling wor·d deur Hermes .• die godeboodskapper en begeleier van die geeste na die onderwereld asoj met die ajwerp van n sewende sluier· gemaalr.. Hy wys in n toekomsvisioen op die misvorming van die aarde.·

f'Die bleek aardbol is swart aangebrand, n ingeduilrte

aluminiumkastro]'i.

Op die vraag n·waar i& homo sapiens?"' identijiseer hy die mens volkome as die skuldig bevonde uilslruilwn~ uilbal:

em les bes

in die klein uilbal. 11

Die sewende getui,e O>?,thul egter nie net sh"U.~d en vernietiging nie. maar sien in sy verhewenheid bo die aarde oo/1. die resultaut van die suiwerende vuur waar·mee die voor·spelde :;ndl?rgang g·epaard gegaon het en wat weer geresoneer

woi~d in Prometheus. In hierdie Buiweringsproses is die aarde ironies 11swart

aangebrand~"1, maar n mens her inner jou by die lees hiervan hoe daar vir Opperman Gens uit die vuur en as nuwe lewe te voorskyn gehom het. Soos die ondergaag hier in sewe stadia onthul word en geprwrd gaan met vuur, was dit oolr. die geval met die sterwe van Christus, soos blyk uit Sy woorde:

11op die palm met die sewe 11-rete

ster j Elf vir n wereld"·:-:·uTFdif- gloed en j 1 i lr.lr.er i 'f1.g, die fi: .. ?__en .!:...C? et

van ~iggawn, stede en verlore- 8) gaan bo die verwaaide nes herbore" .

Soos in die geval ??an die 1'verwaaide nesH, is hier in die '1sterbemorste nes"

ook aanduiding van suiwering en dus hoop.

lviet die onthulling van die suiwering waarmee die ondergan& gepaard 8) Roo i voelL wt!_voel (NEGES'7.'ER OOR NINEVE).

(9)

gaan, en met die verewiging VOJ'L die verganklike deur die vorm van die kuns, illustreer die digter hier dat die kunsskepping midde_l is tot oorskryding van die mens se bPperl-r,te bestaan, tot redding vcn die onder~gang. Tn hierdie sin gee die sil.'dus en die bunde_l dan acmduiding' van n "sper~i7wtasie11, n

omvorming van die werk2iJrheid as t:erweer teen verganli2ikheid.

(10)

X.

OORSIGo

In voortsetting vcm sy "fwnl,.rete werkwyse, waarin Opperman die werklik"~

heid verken uen enkel dinge cis vaa hoe waarde11 1) , maak hy dit hanteerbaar

en 's pel '~vaard i g 0 liie t die real i

e

as 11 gel aden woorden, die als het ware hun electriciteit uitstralen in het gedicht112) , wat hy ten aansien van al hulle duidingsmoontlikhede aktiveer, beheers hy die werklikheid met sy denke.

Die resultaat van hierdie b:-andskatti"1g van stoj en taal is n vers wat as objcktiewe denh:konsentraat sprankel in sy liompaktheid en meerduidigheid.

Hiermee en met die ir·oniese ejjek wat hierdrmr verl~ry word, openbaa.~ dit n sterk moderne tendens.

In sy ontmaskering van die bose in die mens as oorsaak van sy onvermy- delihe ondergang, welr; die digter terseljdcrtyd die hoop or suiwering en dui hy op die oorwin;~ing van die tydelihe wat le in die vooPtbring van skoonheid deur die skeppendc menslilie gees. In die bundel gee hy dan gestalte aan n gedagtc wat reedt: behPnd is in sy poesie en vervat is in •n kwatryn waarin hy die menslihe gees aanspreeko0

11Waar alles eers verganJr.lik waB wek jy tot beelde agter glo..s wit :luij, groen blaar ·- onder3 ) n stolp n skepping ewig vas ."

Met die geneenska.plike noemer vir sy jongste poesie vat Opperman nie net die verse harakteriserend en kernagtig saam wat werkwyse en inhoud betrej nie, maar· sla.an hy ooh innerlike en onderlinge verbande oop. Bekende en nuwe aspel-r.te van sy Inns word in die t itel en bundel DOLOSSE geintegreer.

+ ~ + + + X + + + + +

- - - · -

---·---~·---·· ... ""-~---

1) Xunstcmaars (Hl,"'ILIGE BEES'I'E).

2) (i_--jichTe~:,::berg, n mede~i1dolos11digter 17an Opperman, se taal word so gelwraJ"- ter·iseer deur F. Sierksma in sy COMMEN'I'iJJR OP ilCH'I'L'.l?BERG, p. 166.

3) Gees in !Y!.!L~ (JVEGES1'ER OOR NINEVJ!i).

(11)

GER./JwPLEEGDE WERKE EN JRTIKE.T.S.

.~.'>.ntonissen, Rob.

/J.P.B .

./"r i stoteles.

Brink, L .. P.

Coertze, J'.J

Cloete, T. T.

Davis, R. V •.

Deklwr, G.

Bksteen, L.

B1iot, T.S.

Grove, .iJ. ... ' r 7'

Nienaber, C.J-.M.

Opperman, D.J.

Laat.>oes van vyjtig. Stand:p_y _ _r;-_~:3_ jg. XIV, nr. E, Des ember 1960.

Poes i e van n naJcwl~ - van n voor jcoar? Sto;nd)J!!;_T}_~_?_

jg. XVII, nr. 5, Junia 1964.

Kron ieli. Sestiger jg. I, nr.4, .s:..tgustus 1964.

J"rist0t1e on the art of poetry. Translated by Ingrcon Bywater. With a preface by Gi 1bel t Murray

(Repr.). Landen, Clarendon Press, 1951.

Ole; reisboeli oor Spanje. Xaapstad, Human en Rousseau, 1965.

Dolosgooie1·y in Suid ... J,frika. (In Stel1enbosch.

Universiteit. iltmale .... jg, 9, reeJis B. nr.E, .t~pr i ] 1931.)

BesprehinJ van DOLOSSJJ: van D.J. Opperman. TJLd:.'!kr:.iJ.

E...~!:. __ q_q§!..f!_~_?_:?_we_tf'!J~SJcaflp_e j g. IV, nr. 2, Jun i e 196 4.

Roy Cwnpbcl1, a critical survey. (ivi •. / .... --·verhandeling.) Potchefstroom, n.d.

JJ.fr i kcvanse 1 i teratuurgeslr.i eden is. Jlaapstad, Nasionale Boelr.handel, 1960.

Oordeel en besirming; studies, beskouinge en kritielr.e.

Kaapstad, Human en Rousseau, 1964.

Spermu·tasie: ontginning van n woord. Standpunte jg. JCf, nr.1, Oktober 1966.

Selected essays. Landen, Faber and Faber, 1958.

JJ.!ituaJ.iteit in die poesie. :!_tan:.d[~unt!l_ jg. XV, nr. 4-"5, Apri1-Junie 1962.

Oordee1 en vooroordee1, 1etterkundige opste11e en hritick. Kaapstad, Nasou ,__ {1965?1 ..J

Ui tspraak er. teenspraaJL I'.!!:.€_C?r.J.s!:.. 6, 1954.

Woord en wonder; in1eidende studie oor die tegniek van die poesie. Kal.ipstad, Nasou [}964?]

Dennebo1 van Opperman. StandJ!}}nce jg. XVI, nr.1, Oktober 1962.

Wigge1stok- Kaapstad, Nasiona1e Boekhandel, 195;).

(12)

Plinius, Caecilius Secundus, C. The let·ters of the yo7J,;~ger Pliny; trans- lated by J.B. Ji'irth. London, .Scott, n.d.

Raidt, .E.

Scholtz, H.v.d~M.

Si crksma, F'olike.

Strydom, S.

Van der Yalt, P .D.

Van Heerden. E.

Jpvattings oor die literere ·simbool.

jg. lj nr, 2~3, Julie--Ulitober 1.93 . .'3.

Xriterium

Sistematiesc verslag van n stilistiese analise.

Eugene Jliarais, Die towcmares. i!..aapstad, De Bussy, 1950.

s_GJTL _ _ est:_. Cmnmentaar op Achterberg; opstellen van jonge schi·ijvers over de poezie van Gerrit ""chterberg.

's Gravenhage, Daw~en, 1948 .

.r~antelwninge by Sondag van n Jr,ind. !Z._f:_q?]_dpunte jg. XV, nr. 4-5, .April--Junie 1962.

Aantekeninge by Vakansiebrief van D.J. Cpjlermcn.

~ti}nd,;qunte_ jg. ){IV, nr.l, Oktober 1960.

Die vt:.rlossingsmotiej in die pocsie van D.J.

Opperman. Proefsl-rrij. Potchefstroom [!960!]

Relwnslf;ap .letterlwndige opstelle. Kaapstad., Nasiona1e Boekhandel, 1963 .

Van Rensburg, F.I.J. . Set en teeset. St.CJ!J:f!:pur:_-t:..f~ jg. XVIII, nr.4, April 1965.

Watermeyer, G.Jl.

NAS'Li.JJN!1ERKE.

--·~·---~---·-·"' ~~--

Boeselwn, li.J.

Op_permo;n as verstandsd i gte:r. Hel._i}_i_!!J..":. j g. II, nrr. 10 en 11, .t1pril er;, Junie 1953.

Die mens se 1ewe sawn

li1bm~tyn, C.F. red.

ensik1opedie. Deel Kaapstad, Nasiona1e

mGt ander mense. (In Die Afrikaanse kinder-- VII, pp.2762-2776.

Boekhandel, 1959.) Broclihaus, F.Jl. fJ:I:.lJ!SJ:., F!iesbaden. Der k1eine Broclr,haus. Wiesbaden,

Br·ockhaus, 1955.

Grove, Ji.P. sconest. Ietter/iundige sahwoordeboeli vir J'-frikaans.

(Kaapstad.) Nasou (voorw.}.963.) Kritzinger, ,!J.S.B. sa;nest. Verklarende .Lfrikaanse woordeboek.

--·--·--Pretoria, Van .Schailr, 1965.

Murray, James A.H. red. The Oxford English dictionar·y. Vol. VII.

Oxford, C}arendon Fr·ess, 1983.

Schoonees, P.C. red. iloordeboels c?an die ilfrikaan.SLJ taal. neel I.

Pre tor· i a, Staat.:;druiiizer, 1950.

(13)

Shipley, J.:r.

LI:I'EReR.E TEXSTE . . ~ .. -~.---~-~ ...

-

i1chterberg, Gerrit.

Co;npbell, Roy.

Eybers, E.

Gold·ing, W. G.

Grove, il..P. SC!!']E_St_.

Louw, N.P. van Wyk.

Marais, E.N.

Opperman, D.J.

Dictionary of wor.Zd literature: criticism, forms, technique. Totowa, N"J., Littlefield,

J.,.do;ns Co • , 1.966.

Vm·zwnelde ()qd~chcen, iJmsterdam, Querida, 1964.

Collected poems. Band 2. Landen, Bodley Head (1957).

Se1ecte:l poems. Chicago, Regnery, 1955.

Balans. Kaapstad, Human en Rousseau, 1963.

The inheritors. Landen, Faber and Faber, 1959.

Digters uLt die lae lande; bloemlesing 1dt c!.ie moderne Nederlandse en Vlao;nse poesie.

Pie~ermaritzburg, Natalse Universiteitspers,l953.

Gennanictts. Xaapstad, Nasionale Boekhandel, 1956.

Tristia en under IJerse, voorspele :m vlugte 1950-1957.

Kaapstad, Human en Rousseau, 1963.

Versamelde gedigte. Pretoria, Van Schaik, 1957.

Heilige beeste. Kaapstad, Nasionale Pers, 1947.

Negester oar Nineve. Xaapstad, Nasionale Boekhandel,1958.

Joernaal van JoriJ•. Kaapstac7, Nasionale Boelihandel, 1955.

Engel uit die 7-r_1ip. Kaapstad, Nasionale BoeJ~handel, 1956.

B1om en baaierd. Eaapstad, J'Jasionale Boekhandel, 1956.

Dolosse. Kaapstad, Nasionale Boekhandel, 196-3.

+ +X + +

(14)

BLiJ.DWYSER VIR EESPREEKTE GEDIGI'E'.

(Onderstreeptg syj'ers verwy:; r;,a meer vo11ecli;;e besprekings en ononderstreepte .syjers na gedee1te1 ii?-e besprelrinos") ·

HEILIGE BEESI'E Kontrak 48

Vakansiebrief Naa1deJwker

22

Kind van die aarde - 16 Vincent van Gogh 49

NEG.lESI'ER OOR jl/INEVE Grootstad 16 Wi1derni.s 23 Spe1 24 ENGEL UII' DIE KLIP

St i11ewe 21

Gebed om die gebeente 25 DOLOS:5'.E

Gedagtes by n sarkofaag 7 Vuurbees

Hotnot:Gocl BuJa1a10Jnp

52, §]_,8~

64 66

By die dood' va~ Roy Campbe11 73 MOJnmae 50

Wensbeentjie 27 Ou kroonkande1aar 90 Carrara 56

F'onteine voxL 1'i voJ i 56 Dennebo1- --- 35, 59,

qJ,

97, 98 .Spermutas_ i e ( a1 gemeen)

45,

.92.'

Voorsh-rif Pir:-hatjie Uil en Pcl1as Pandora .. _§_1_

104 105

i.therlJL ~- 1 06

Erinues 106 Hermes 198 ,~:

+ -;- + -1- +

Referensi

Dokumen terkait

Hierdie retoriese motiewe word deur die eeue in die retoriek as 'n voorwaarde vir die ervaring van kommunikasieplesier gestel; iii dit deurgaans in gedagte gehou moet word dat die