• Tidak ada hasil yang ditemukan

Best Books Eksamenhulp - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Best Books Eksamenhulp - LitNet"

Copied!
5
0
0

Teks penuh

(1)

ISBN: 978-1-77607-202-6

9 7 8 1 7 7 6 0 7 2 0 2 6

BB EH GR 11 EAT

www.bestbooks.co.za

Juffrou Marelize SwanepoelBest Books Eksamenhulp: Grade 11 Afrikaans First Additional Language Practice Book

COMPILED BY JUFFROU MARELIZE SWANEPOEL

11 FAL

AFRIKAANS MADE EASY FOR ENGLISH

LEARNERS

EKSAMENHULP

BEST BOOKS

CAPS ALIGNED

Language learning Phonetics Punctuation Morphology Parts of speech Syntax Semantics Easy reading texts Comprehension tests Bilingual list of words Exemplary exam papers

Best Books Eksamenhulp for Grade 11 Afrikaans First Additional Language is a learner- friendly practice book that includes eight chapters with bilingual summaries for the English learner, as well as a wide variety of language exercises to complete in preparation for exams. Each chapter in this book includes a comprehension test based on extracts from the latest easy-to-read Afrikaans youth novels and a revision test. The valuable hints and practical tips with accessible examples will enable learners to tackle Paper 1 with ease. The exercises and hints will help boost learners’ skill and confidence and lead to exam success!

This practice book

ü has been compiled according to the Curriculum and Assessment Policy Statement and the latest edition of the Afrikaanse woordelys en spelreëls.

ü comprises eight chapters that cover all the language structures and conventions.

ü comprises bilingual language summaries for the English learner.

ü includes language exercises based on extracts from the latest Afrikaans youth novels and a variety of text types.

ü provides hints with examples for test and exam preparation.

ü contains two exemplary Papers 1.

ü includes a bilingual list of words often misspelt, as well as a list of synonyms and antonyms to use in Creative Writing.

ü provides ample space for learners’ answers for easy revision and reference.

ü can be used in the classroom or at home.

The answers to all questions are available for download at www.bestbooks.co.za.

Other titles in the series:

Grade 10 FAL Grade 12 FAL

AFRIKAANS MADE EASY FOR ENGLISH

LEARNERS

COMPILED BY JUFFROU MARELIZE SWANEPOEL

10 EKSAMENHULP FAL

BEST BOOKS

Language learning Phonetics Punctuation Morphology Parts of speech Syntax Semantics Easy reading texts Comprehension tests Exemplary exam papers CAPS ALIGNED

COMPILED BY ALETHA DE KLERK Language exercises Easy reading texts Hints for exam preparation Bilingual list of words Exemplary exam Paper 1

12

FAL

CAPS ALIGNED

AFRIKAANS MADE EASY FOR ENGLISH

LEARNERS

EKSAMENHULP BEST BOOKS

9781776072019 9781776072033

Also suitable for IEB

Gr 8-12 Eksamenhulp_EAT_nuwe omslag V2.indd 10,12

Gr 8-12 Eksamenhulp_EAT_nuwe omslag V2.indd 10,12 2020/02/13 12:142020/02/13 12:14

(2)

32

1. Vul (fi ll in) die korrekte KLANK ei, ui of y in.

a) Ons pluk moerb e (mulberries) van die boom.

b) Die r er (heron) eet goggas in die vl (swamp).

c) Iemand wat op perde r (ride), is ’n perder ter (equestrian).

d) Die pad bergop is st l (steep).

e) My onderw ser (teacher) verjaar in M .

f) Hierdie pen is m ne, maar daardie potlood is s ne.

Los- en vasskryf van woorde

WORDS WRITTEN AS ONE WORD

Ÿ

Ÿ Compound words made up of two or more nouns, such as strooikussing, krieketwedstryd, speletjiekontrole. Note: Most compound nouns in English are written as two words.

Ÿ

Ÿ Compound words ending in -kant, such as onderkant, bokant.

Ÿ

Ÿ Compound words ending in -toe, such as daarnatoe, hiernatoe, EXCEPT huis toe, plaas toe.

Ÿ

Ÿ Compound language names, such as Standaardafrikaans, Sokkerafrikaans.

Ÿ

Ÿ Compound words made up of terug- and a verb, such as terugbaklei, terugslaan, teruggaan.

Ÿ

Ÿ Combinations with -tien, such as veertien, sestien, vyftien.

Ÿ

Ÿ Some adverbial conjunctions with -eens, such as meteens.

Ÿ

Ÿ Nouns and verbs that form compounds, such as ysskaats, fi etsry, asemskep.

WORDS WRITTEN AS TWO WORDS

Ÿ

Ÿ Nouns with toe as the second word, such as huis toe, skool toe.

Ÿ

Ÿ Combinations with numerals, such as een ton, drie miljoen.

Ÿ

Ÿ Adjectives describing nouns, such as groen appel, rooi muur, wit huis.

Ÿ

Ÿ Indefi nite ordinal numerical adjectives with veel, such as ewe veel, te veel, EXCEPT soveel, netsoveel.

1. Herskryf (rewrite) die volgende paragraaf deur die SAMESTELLINGS (compound nouns) as een woord te skryf.

Drama geeks Yvette en Tyler is verpletter toe die skool hoof aankondig dat die skool se hele kultuur begroting gebruik word vir die opgradering van die krieket klub huis. Desperaat om hulle opvoering van Romeo and Juliet te red, oor tuig hulle die skool se sport held en harte breker, Marko Marais, om die rol te vertolk. Hulle plan werk en kaartjies verkoop soos soet koek.

[Verwerk uit Jou Romeo.]

Gr 11 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 32

Gr 11 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 32 2020/02/12 16:432020/02/12 16:43

Best Books Eksamenhulp Graad 11 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072026 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

(3)

134

d) Pa vra wanneer sy tyd gehad het om uit te gaan.

e) Die kinders sê dat hulle môre by die skool sal wees.

Lydende en bedrywende vorm (passive and active voice)

Many things change when a sentence is converted from the active into the passive voice: the word order, pronouns (voornaamwoorde) and verbs (werkwoorde).

O v1 (T + M) by way of S P v2 ACTIVE VOICE

(bedrywende vorm)

PASSIVE VOICE (lydende vorm)

v1 v2

v1 New passive

voice verb

v2

Verb is always in past tense PRESENT TENSE

(teenwoordige

tyd) main verb _ word . . . deur ge- + main verb

PAST TENSE

(verlede tyd) het main verb is . . . deur ge- + main verb

FUTURE TENSE

(toekomende tyd) sal main verb sal . . . deur ge- + main verb +

word

PRESENT TENSE IN THE PASSIVE VOICE

Rewriting the following sentence in the passive voice:

Hy skop die bal oor die gras.

1 Divide the sentence into STOMP. S v1 O P Hy / skop / die bal / oor die gras.

2 Underline the verbs

(werkwoorde). Hy skop die bal oor die gras.

3 Indicate the tense (tyd) and write the correct passive voice verb.

Present tense: word . . . deur + ge- Hy skop die bal oor die gras.

4 Swop the subject (onderwerp) and object (voorwerp).

Present tense: word . . . deur + ge- Hy skop die bal oor die gras.

5 Rewrite the sentence using the passive voice formula.

S v1 (T + M) by S P v2

O v1 S P v2 Die bal (word deur) hom oor die gras geskop.

T + M

Gr 11 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 134

Gr 11 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 134 2020/02/12 16:442020/02/12 16:44

Best Books Eksamenhulp Graad 11 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072026 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

(4)

142

Letterlike en fi guurlike betekenis (literal and fi gurative meaning)

The literal meaning (letterlike betekenis) of words describe something that actually happened or that is true, thus showing the denotative or literal meaning.

We use the fi gurative meaning (fi guurlike betekenis) of words to describe something by using fi gurative language. These include similes/comparisons (vergelykings), metaphors (metafore), personifi cation (personifi kasie), idiomatic expressions (idiomatiese uitdrukkings) and proverbs (spreekwoorde).

LITERAL MEANING (letterlike betekenis) FIGURATIVE MEANING (fi guurlike betekenis)

Vere is lig. COMPARISON (vergelyking)

Die kuiken is so lig soos ’n veer.

t The chick is as light as a feather = the chick is not heavy.

Ons bou ’n muur van klip.

METAPHOR (metafoor) Sy het ’n hart van klip.t Her heart is as cold as stone = the girl is unloving.

Die meisie huil, want sy is hartseer.

PERSONIFICATION (personifi kasie)

Die wind huil om die huis se hoeke.t The wind is howling around the corners of the house = the wind is given a human attribute to describe the sound.

Sy sit haar voet in die skoen.

IDIOMATIC EXPRESSION (idiomatiese uitdrukking) Hy het met die verkeerde voet uit die bed geklim.t He got up on the wrong side of the bed = the man is feeling upset.

Die

komkommer voel koel.

INTENSIVE FORM OR COMPARISON

(intensiewe vorm of vergelyking)

komkommerkoel

so koel soos ’n komkommer t as cool as a cucumber

1. Verduidelik waarom ons vir die volgende grappie kan lag deur die LETTERLIKE en FIGUURLIKE BETEKENIS van die uitdrukking (expression) “sy blaf is erger as sy byt” te gee.

Wat het die mense gesê van die hond wat aan knoffel verslaaf was?

“Sy blaf is erger as sy byt.”

[Uit Huisgenoot]

Gr 11 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 142

Gr 11 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 142 2020/02/12 16:442020/02/12 16:44

Best Books Eksamenhulp Graad 11 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072026 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

(5)

Die Best Books Eksamenhulp-reeks vir Graad 8-12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal bestaan uit vyf gebruikersvriendelike oefenboeke wat leerders sal help om hul taal- en leesvaardighede op 'n interak­

tiewe manier te oefen en te verbeter. Die boeke, wat saamgestel is volgens die vereistes van die KABV vir elke graad, is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis. Hierdie reeks oefenboeke is saamgestel volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.

Die taal- en leesoefenboeke

• dek die belangrikste taalstrukture en -konvensies, waaronder klankleer, woordvorming, woordsoorte en sins- en betekenisleer.

• is saamgestel volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.

• is geskryf in taal wat leerders sal verstaan, met Engelse vertalings van begrippe en verduidelikings en toeganklike opsommings met voorbeelde.

• bestaan uit agt hoofstukke met taaloefeninge en twee begripstoetse per hoofstuk.

• bied 'n verskeidenheid tekstipes soos wat die leerder dit in eksamens kan verwag.

• bevat tweetalige woordelyste.

• sluit oefenvraestelle vir toets- en eksamenvoorbereiding in.

• bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.

BEST BOOKS

nlaol•en lecsoefcnbol'k O,,tw,kk•I ....,l<Jen,,t;.,.,...,, ""' ....,,., d,e KABV

Graad 8

9781776071876

BEST BOOKS

'nTool enleesoefenbock O,,iw,l<l<el ...,t9en> ,::l;e ,...-., '1= ""n doe KABV

Graad 9

9781776071883

: : I I EKSAMENHULP

AFRIKAANS MADE EASY FOR ENGLISH

LEARNERS

Punctuation

_,,,

Partsofspeech Semantics

'"'"'

EasyreadingteJCts Comprehension tests Exemplary exam papers

Graad 10

9781776072019

: : I I EKSAMENHULP

AFRIKAANS MADE EASY FOR ENGLISH

LEARNERS

Punctuation Morphology Partsofspeech Semantics

'"'"'

EasyreadingteJCts Comprellensiontests Bilinguallistolwords Exemplary exam papers

Graad 11

9781776072026

Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal bevat 'n wye verskeidenheid taaloefeninge om leerders met eksamenvoorbereiding te help. Daar is waardevolle wenke en praktiese idees met voorbeelde vir die skryf van verskillende tipes skryfstukke. Die taaloefeninge en wenke sal die worstelende en die vooruitstrewende leerder help om beter te vaar in die eksamen.

Die eksamenoefenboek

• bevat taaloefeninge gebaseer op 'n verskeidenheid tekstipes.

• is saamgestel volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.

• bevat wenke met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens.

• sluit 'n konsepvraestel elk vir Vraestelle 1 en 3 in.

• bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.

: : 11 EKSAMENHULP

AFRIKAANS MADE EASY FOR ENGLISH

LEARNERS

Language exercises EasyreadingteJCts Hints for exam preparation Bilingual list of words ExemplaryexamPaper1

Graad 12

9781776072033 Kontak Best Books:

Skole - Shamala Stoffels: [email protected]

I

(021) 406 3033

Henk Viljoen: [email protected]

I

(012) 431 7 460 of Elana Bredell: [email protected]

I

(021) 406 3033

Referensi

Dokumen terkait

ISBN 978-602-14930-0-7 EN 203 Universitas Muhammadiyah Purwokerto Development of Library Codes for Programming the Humanoid Robot.. Based on

Prosiding Seminar Hukum dan Publikasi Nasional (Serumpun) I 2019 ISBN: 978-623-92439-0-6 Salah satu wilayah di Provinsi Kepulauan Bangka Belitung yang dirasakan perlu untuk

2003 IEEE International conference;Publication Date: 6-10 April 2003;Vol: 6,On pages: VI- 637-40 vol.6;ISBN: 0-7803-7663-3 King Fahd University of Petroleum & Minerals

Prosiding Konvensi Nasional Asosiasi Pendidikan Teknologi dan Kejuruan APTEKINDO ke 7 FPTK Universitas Pendidikan Indonesia, Bandung, 13 sd.14 November 2014 vi ISBN:

Cotherman: To Think Christianly: A History of L’Abri, Regent College, and the Christian Study Center Movement Downers Grove: IVP Academic, 2020 ISBN: 978-0-8308-5282-6, hbk,

Editorial Note Proceedings of Wagga 2012 The 36th Annual Condensed Matter and Materials Meeting ISBN: 978-0-646-57071-6 Editor: Glen Stewart The 36th Annual Condensed Matter and

ISBN: 978 – 0 – 6480616 – 6 – 3 Dr David Goodwin* A recently published biography of 19th Century shipowner, merchant-adventurer and emigration agent John Marshall 1787-1861, written

Blake, Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog Tafelberg, Cape Town, 2010 351 pp ISBN 978-0-624-04922-7 R210.00 Over 100 years after the South African War, the