• Tidak ada hasil yang ditemukan

D

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "D"

Copied!
4
0
0

Teks penuh

(1)

--- -.,.--_._._

,

-._--_

- '..-..'_'_-; ::: ..-..- _-:-.. _., _..-

.. _

_..__..

-

.._-.-.~".: _

_.

... _ --- 43c.-D~~·\,·~·

TOESPRAAK DEUR SY EDELE P w'kbTHA DVD LV, EERSTE HnnSTER, TYDE~IS DIE AHP')'ELlKE nlGEBRUIKNEXING VAN DIE HOOFK ..IARTIER

PAARL KOMMP..NDOOP 20 Kn.ART 1982.

.1

Geagte generaal

vt

i joen, hoog....aar-dLqhe Lds bek Leé ra , eregaste, bevelvoerder, offisiere, adjudant-offisiere, onderoffisiere en manskappe van Paarl-Kommando, dames en here •

. i

. i

Die.ingebruikneming van hierdie deftige en statige gebou as Hoofkwartier van Paarl-I<onunando is 'n belangrike datum in. die geskiedenis van die Kommando. Baie geluk aan u met die

ven/esentliking van die lang-gekoesterde ideaal om oor 'n .doelmatige, eie hoofkwartier te beskik; iets waarvoor u oor'

die jare heen hard gewerk het 1

In 1938/

- 2 -

In 1912 is die hoeksteen van hierdie gebou deur generaal Hertzog, toentertyds Minister van Justisie, gelê. Die feit dat dit mooi opgeknap is vir die voortgesette gebruik is nie betekenisloos nie: dit is vir·my tekenend van die Paarl en

sy mense, 'n gem~enskap wat fundamenteel behoudend is, wat uit die verlede dit benut wat ook vir' die toekoms goed iSi

p

wat erfenisse wil bewaar sonder om slawe van die geskiedenis te word, en wat praktiese denke toepas om tradisie en

vooruitgang te·harmoniseer.

Graag wy ek enkele gedagtes aan ~ie begrip tradisie, en in die besonder aan die tradisie wat die Kommandomag in die geskiedenis van ons land omgewe. Reeds in 1687 het die

-:.;;

Kaapse Vryburgers/

(2)

- 3 -

Kaapsê Vryburgers die owerhede van die dag versoek dat In vrywillige militêre mag van burgers op die been gebring word ten einde diefstal en plundery aan bande te lê en ordelike naasbestaan te verseker. Uit ons geskiedenis, weet ons dat burgers uit eie wil altoos gewillig was om die wapen op te neem om hul kosbaarste besitting - vryheid - met mag en krag te beskerm. Oud en jonk het meegedoen aan die plig en die voorreg om beskawing, orde en regmatigheid die woesterny in te dra. Oor die eeue heen het hierdie bereidwilligheid tot diens in die belang van die breë gemeenskap In kenmerk van die Suid-Afrikaner geword, en is dit vandag nog In trotse tradisie op velerlei terreine van ons volkslewe, maar meer opvallend so in die militêre lewe. In 1948 het die

Kommandostelsel in Suid-Afrika Bn nuwe beslag gekry en

sedertdien het die Kommandomag as in volwaardige en integrale

deel van die! •••

4 -

deel van die suid-Afrikaanse Weermag sy rol met onderskeiding vervul. Dit is egter ook so dat veranderende omstandighede op militêre of ander gebiede tot vernuwing aanleiding gee, vernuwing nie met die doelom bestaande en werkbare sisteme

sonder sin of rede te wysig nie, maar vernuwing om die eise van die tyd in· die lig van beredenering, van onweerlegbare logika, die hoof te bied. Die tradisie van vrywillige militêre diens wentel om diensvaardigheid, nie om selfsug nie: om dinamiese doelgerigtheid, nie om verstoktheid nie.

Daarom sal die owerhede nie huiwer, as dit in landsbelang is,

~m sodanige aanpassings aan die militêre stelsel te oorweeg as wat oorwinning oor ons vyande en voortgesette

selfbeskikking sal waarborg nie.

ENGLISH/ ...

(3)

'J'

...

, - 5 -

Paarl Commando is a good example of the important role the Commando Force plays in the Defence of the Republic. Six officers have already been honoured to receive the De Wet Decoration.

Two members have qualified for the Good Servïce Medal Gold - awarded for 30 years' service in the Defence Force and 125 members proudly wear the Pro Patria medal, awarded for ,service in the operational area'. Some of these men are on

parade here today. TIley deserve our grateful appreciation.

In the past our enemies have mainly been easy to identify.

The nature of the threat that is posed to our way of life in recent times has been engineered with such guile that the

layman is at/ •••

- 6 -

layman is at times not even aware of the danger and has no grasp of the forces that we have to contend with. Military action in the operation area is given prominence but the more subtle undermining in various other spheres does not "make the news". This may result in the misconception that victory only depends on the efforts of the fiShting forces in the

field'. This is definitely. not the case - many dangers beset ,us, some so subtle and devious construed that the mind

boggles when such plans are brought into the open.

The defence against these plans is that all South Africans cast their common'lot with a united effort to assure our f~eedom, security, prosperity and peace. There are many areas ~n which these patrioti~ undertakings can be

furthered. / •••

.

'

... ·.··.~.~'R . ..---:-._-,--:'~"-'.. '--,- ...

---_-_

...

_

....--..-...-.•...

_

...•

__

..,....

(4)

gemeenskapl - 7 -

furthered. And specifically with a view to this ceremony we are attending today = the contribution of all like-minded citizens can be to corne forward in large numbers-to serve in the Commando Forces.

Only through the full participation of the whole population can total preparedness be assured. In this regard service in the Commando presents a unique opportunity for every South African to participate in shaping the destiny of this

country. Plato, the great Greek philosopher put it in a

nutshell when he said that man was not born for himself alone but for his country.

AFRIKAANS

Ek is bewus daarvan dat hierdie Kommando ook in die

- 8 -

gemeenskap van Paarl sy rol vervul. Uit waardering het die stadsvaders in April 1979 die Vryheid van Paarl aan die Kommando toegeken. Dit was 'n welverdiende eer wat getuig van welwillende samewerking en goeie gesindhede.

Aan die lede van die Paarl-Kommando dra ek die Regering se waardering en goeie wense oor. Mag voorspoed u deel wees in die verdere ontwikkeling van u Kommando. Dit is my bede dat die statigheid en waardigh~id van die gebou wat u vandag in gebruik neem u sal inspireer om die toekoms met moed en trotse gegrondves op die beste van die verlede, te betree.

Mag u die weg· van plig en eer, van onvoorwaardelike

gehoorsaamheid aan die roepstem van u vaderland en van die

~lerhoogste bewandel.

Referensi

Dokumen terkait

Gebed en Christelike identiteit in die wêreld Op 6–19 Die biddende gemeenskap se verhouding tot die wyer sosiale wêreld gee ook uitdrukking aan die identiteit van die gelowiges in

In hierdie bydrae word aangevoer dat die Kerk nie afwyk van ’n teologiese standpunt nie, maar juis trou is aan die aard van die teologiese tradisie wat kenmerkend is van die Kerk deur

U itgegee deur Makro-Boeke, Pretoria, 1978_ Die boek handel oor die lewe van Stephanus Schoeman, die een hoofkarakter in die struwe- lingsjare van die ou Suid-Afrikaanse Republiek.. Hy

Waar 'n seun vandag van sy agtiende jaar dienspligtig is, was hy in die dae van die Suid-Afrikaanse Republiek op sestienjarige ouderdom reeds dienspligtig.. Oit was ook die

As biograaf be- skryf Roberts die lewe en werk van die skry- wer Nadine Gordimer, maar ook die lewe van dié Suid-Afrikaanse, Johannesburgse Joodse vrou en die gemeenskap waarin sy daar

Hoe relevant die denke van Hegel vir vandag is, blyk verder uit die feit dat die hedendaagse denke en diskoerse onder andere baie spesifiek handel oor die filosofie van die gees Bernard

Uiteindelik sal die klem val op Krog se gedig, “pryslied”, en die bydrae wat hierdie Afrikaanse pryslied tot die “biografie” van Nelson Mandela, asook tot die genre van die pryslied

Binne Suid-Afrika vind ons ook hierdie ontologiese skuif in onder meer die filosofiese bepeinsing van die begrip van ubuntu deur iemand soos Ramose 2003; 2005 en geïllustreer deur die