• Tidak ada hasil yang ditemukan

die inskrywingsvorm

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "die inskrywingsvorm"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

INSKRYWINGSVORM:

KOMPETISIE VIR VOORNEMENDE SKRYWERS EN DIGTERS

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit bied ’n kompetisie vir

VOORNEMENDE skrywers in drie kategorieë aan: verhaalkuns, die skryf van rubrieke en digkuns. Die wenner in elk van die kategorieë van dié kompetisie sal die Winterskool van 4-8 Junie 2018 by die ATKV-Skryfskool op Potchefstroom GRATIS kan bywoon (verblyfkoste uitgesluit by die prys).

Hiermee bevestig ek, ..., dat ek nog nie voorheen ’n roman of kortverhaalbundel / bundel met rubrieke / digbundel gepubliseer het nie.

Hierby aangeheg is ’n kortverhaal / die eerste hoofstuk van ’n roman / ’n rubriek / ’n gedig deur my as inskrywing vir die kompetisie.

[Skrap telkens wat nie van toepassing is op die kategorie waarvoor u inskryf nie.]

Titel van ingeskrewe skryfstuk: ...

...

Naam: ...

Posadres: ...

...

...

Poskode: ...

(2)

E-posadres: ...

Telefoonnommer / Selfoonnommer: ...

... ...

Handtekening Datum

Stuur voltooide inskrywingsvorm en bovermelde skryfstuk voor 9 April 2018 elektronies aan: [email protected]

(tel. 018 299 1783).

Referensi

Dokumen terkait

Wat betref die Ou- en Nuwe Testament is dit genoegsaam om die wêreldbeeld van ’n wêreld in drie vlakke, ’n ordelike skepping en die antieke mens se verstaan van die lewe na die dood aan

26 Persentasies korrekte klassifi kasies deu r middel van diskriminantfunksies van tellings groter as of gelyk aan en kleiner as die afsnypunte vir die vier kriteria van

Oos van die Kaap die Goeie Hoop het Neder- landse skepe aan die wes- en ooskus van lndie Malabar, Coromandel, by die eiland Ceylon en in die hawens van Maleia, Oos-Indie en Japan hulle

Die klimaks breek aan wanneer Grete en Tjaart ’n kliënt aan huis onthaal met die doel om ’n kontrak vir die bemarking van ’n handewastoestel te bekom.. Die geraasmasjien of

In ’n paradoksale vergelyking, in ’n ander gedig “toe sê die dief vir die vrou en die kind”, vertel die dief hoe die gedig sy honger en dié van vrou en kind sal stil: toe sê die dief

Vir Johl is ’n voor die hand liggende vraag die aard en relevansie van literêre kritiek in die hedendaagse samelewing – ’n vraag wat aan die hand van “uiteenlopende uitgangspunte” en

In die hoogs ontwikkelde en geïndustrialiseerde Verenigde State van vandag, het die behoeftes vir ’n bediening van barmhartigheid van die fisiese na ander soorte armoedes beduidend

In 1971 word die Magisterbeurs deur die Universiteit van Suid-Afrika aan horn toegeken en in 1976 ontvang hy die Senior Beurs van die RGN waarna hy die VSA besoek en aan die