• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die Jehowah-getuies. 'n Onchristelike kulte?

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die Jehowah-getuies. 'n Onchristelike kulte?"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

BoekbesprekUags / Book Reviews

leser uil om saam te kom dink oor die vraagstuk en op eie skaal iets te probeer doen daaraan. Die gebruik van getranskribeerde woord uil Hebreeus en Grieb is Minder suksesvol. Enige leser sal wonder hoekom Hebreeuse shabat dan net een 'b' het terwyl ons in Afrikaans van die 'sabbat' praat. Die ge- bruik van Griekse transkripsie soos oikos (hI 117), sonder om te

sa

uit walter taal dit kom en die gebruik van Latynse terme soos creatio ex nihilo en creatio contifUUl (hIe 70, 71) is onnodige deftig doenery wat kon bly. Drukfoute kom op bladsye 22 (Matt 28:11 in plaas van 11:28) en 72 (die einde van die reel ontbreek) voor.

Die werk getuig van goeie navorsing, soos dit uit talle aanhalings ook duidelik word. Die eksegese van Skrifgedeeltes bevat die resultate van nuwer navorsing. Die styl van die skrywer laat mens gemaldik lees. Sy definisies van begrippe, soos dat ekologie die veriossing van die skepping uil die aftakelende greep van die mens is (hladsy 60), is verfrissend en duidelik. Ook die trant van sy betoog is duidelik en maldik om te volg. Die werk word met groat vrymoedigheid by teoloog en lidmate van die kerk aanl»- veel. Dit getuig van 'n verfrissende bereidwilligheid van die kant van die kerk om die vrae van sy tyd vierkantig in die

oe

te kyk en antwoorde vanuit die geloof te probeer gee.

Stoker, H G - Die Jehowah-getuies. 'n Onchristelike kulte?

Wetenskaplike bydraes vir die PU vir CHO. 471 bladsye. Prys: R57.00 Resensent:

Ds

J Otto

Hierdie is in werkiikheid 'n doktorale tesis waannee die outeur sy doktorsgraad verdien het in Mei 1994.

Dit is 'n omvangryke hoek van 471 bladsye en is goed gebind met sketse van drie prominente leiers van die Jehowahs in blou voorop die hoek. Die Afrikaans wat gebruik word, is maldik om te volg, alhoewel daar 'n aantal drukfoute voorkom. Uit die aard van die saak is dit 'n polemiese dokument wat geskryf is om die ware aard, sobs die outeur dit waarneem, van die Jehowah-getuies uit te wys. Die gevolg hiervan is dat daar 'n geneigdheid is om sekere frases te herhaal. Die hoek bestaan uit drie afdelings. In afdeling een word die definisie van 'n kultus gegee en word die Jehowah-getuies aan die hand van hierdie kriteria bespreek: 'n tweede afdeling neem die geskiedenis van die organisasie onder die loep; terwyl die derde afdeling op die dogmatiek van die Jehowah-getuies konsentreer.

In die eerste afdeling skep die outeur die nuwe Afrikaanse woord 'kulte' as ekwivalent van die Enge1se 'cult' en verskaf vervolgens 'n kort definisie van die essensie van 'n kulte. Volgens sy definisie het die essense van 'n kulte te make met die konsep 'beheer'. Die outeur identifiseer twaalf areas van die menslike bestaan wat beheer kan word deur iemand anders. Dit sluit in beheer oor gedagtes, gedrag, emosies, kennis, asook omgewing, taal, etiek, geskiedenis en God in. Hy dui op duidelike wyse die manier aan hoe hierdie aspekte van 'n persoon beheer kan word asook deur welke middele. In die vol- gende deel van hierdie afdeling toets hy dan die Jehowah-getuies aan die hand van hierdie kriteria. Oeur te begin by die eerste kriterium en dan a1 twaalf deur te werk, maak Stoker 'n oortuigende saak uit daar- voor dat die Jehowah-getuies inderdaad as 'n kulte gesien behoort te word. Hy doen dit deur die tipe beheer wat betrekking het, kortliks weer te noem en dan aan te dui tot walter mate die tipe beheer by die Jehowah-getuies voorkom. Dit is duidelik dat die lede van hierdie groep beheer word en, gemeet aan die definisie van 'n kulte, moet die Jehowah-getuies as kulte gekiassifiseer word. Hierdie is 'n belangrike

ISSN 02S9-M22 = H1'S 53/4 (1997) 1439

Digitised by the University of Pretoria, Library Services

(2)

Boekbesprekings I Book Reviews

insig vir sodanige mense wat met Jehowah-getuies te doen het. As 'n mens eers agtergekom het dat jy besig is om met persone te werk wie se gedagtes volgens die patrone van 'n kulte gestruktureer is, sal 'n mens 'n ander benadering volg om sulke persone te probeer bekeer. Hierdie afdeling van die hoek is baie oortuigend en die insig wat 'n mens kry in die gedagtepatrone van hierdie mense sal van groot hulp wees.

In die tweede afdeling van die hoek betrag Stoker die geskiedeDis van die organisasie. Hy identifiseer 'n paar periodes wat van belang is. Hulle val saam met die verskillende leiers van die kulte.

Hy begin by die stigter van die die Jehowah-getuies, Russell, en bespreek ook Rutherford, Knorr en Franz. Dan kyk hy na verskillende name van die organisasie en bespreek in 'n laaste hoofstuk: die ge- skiedeDis van die profesiee en hulle verhouding tot die geskiedenis. Hy het meer as een oogmerk met hierdie geskiedenisafdeling. Die eerste is om aan te dui dat daar geen waarheid steek in enige aanspraak van die kulte om die oudste kerk te wees Die. Dit doen hy op 'n oortuigende Manier deur terug te gaan die oorsprong van die Jehowah-getuies. Hy l~ ook groot klem op die ongure karakters wat die leiers en stigters van die organisasie was. Daar word gewys op die feit dat baie van die profesiee van die kulte verander moes word omdat hulle nooit waar geword het Die, met die doel om aan te toon dat die kulte geen geheime openbaring besit Die. Hierdie afdeling sal van belang wees vir eDige iemand wat seker wi1 wees dat die Jehowah-getuies Die die histories ware kerk is Die.

In die derde afdeling kyk Stoker na die dogmatiek van die kulte. Die Drie-eDigheid, God, Jesus Christus en die Heilige Gees word bespreek. Sake soos bloedoortapping, die 144 000, die hel en mili~re

diens word ook bespreek. Die teenstrydighede in die dogmatiek van die kulte word met betrekking tot al hierdie sake met groot helderheid aangedui. Dit is duidelik dat die Jehowah-getuies teenstrydige sieninge het - beide intern gesproke asook gemeet aan die heersende idees wat voorkom binne die Christelike godsdiens. Alhoewel daar verskille voorkom tussen Christene aangaande dogmatiese sake, val hierdie verskille binne 'n sekere, omgrensde raamwerk wat egter deur die Jehowah-getuies oorskrei word.

Verskille binne die Christendom word Die ten volle binne hierdie hoek uiteengesit Die (en dit is ook Die nodig Die). Die dogmatiek van hierdie kulte word egter weI uiteengesit en goeie antwoorde word gegee op al die punte wat hulle bevraagteken. EDige persoon wat insig in die teologiese gedagtepatrone van die Jehowah-getuies wi1 he, ·en wil weet hoe hulle van die Christelike godsdiens verskil, sal die hoek baie waardevol vind. 'n Mens voel oortuig dat hulle inderdaad Die Christelike is Die.

In geheel gesien moet dit gestel word dat hierdie boek kan bydra daartoe dat die Jehowah-getuies betel verstaan sal word en dat hulle 'n kulte is. Hierdie hoek word aanbeveel vir eDige persoon wat 'n groter insig in hierdie kulte wil verkry.

1440 HTS 53/4 (1997)

Digitised by the University of Pretoria, Library Services

Referensi

Dokumen terkait

Hierdie retoriese motiewe word deur die eeue in die retoriek as 'n voorwaarde vir die ervaring van kommunikasieplesier gestel; iii dit deurgaans in gedagte gehou moet word dat die

• Die weerstand teen verandering kan verlaag word indien die mens wat verander moet word en daardie wat invloed om te verander, moet uitoefen, 'n sterk gevoel het dat hulle lede van

veral daar dit blyke van die betrokke vokaalwisseling openbaar, Die aandag word daarop gevestig dat dref / drif in hierdie verbindinge 15 keer los van die eerste lid geskryf word: dref

Die siekes voldoen net- net aan hierdie minimum voorwaardes: Wat die eksistensiële dimensie betref: hulle word in die Evangelie as ’n aparte groep geïdentifiseer deur die feit dat hulle

Hierdie groep is die adolessente van die Afrikaanse gemeenskap Promosa, Potchefstroom.1 Daar word van die veronderstelling uitgegaan dat dit wel moontlik is vir ’n buite- stander om ’n

Om hierdie rede word daar aanbeveel dat onderwysers wat natuurwetenskappe en tegnologie moet onderrig hul begrip van die aard van tegnologie asook die komplekse onderlinge verband wat

Die vergelyking van KSI-resultate binne-in die groep in Tabel 2 toon duidelik ’n aansienlike afname in die gemiddelde KSI- persentasie van die aktiewe populasie vanaf week 1 tot week

Teen hierdie agtergrond gelees, is dit duidelik dat die uitdrukking die dag van die Here juis die regverdige oordeel van God bevestig en 'n sentrale tema in 2 Petrus is, wat die