• Tidak ada hasil yang ditemukan

Resensent: Prof P M Venter

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Resensent: Prof P M Venter"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

Boekbesprekings I Book Reviews

One might not share the point of view of the author in all repects, but that does not change the fact that this is a book not only rich in information, but also one which confronts the church with many important problems. Some of the author's own answers to these problems may seem one-sidedly critical.

'Yet', be says, 'they are meant not to bias issues but to encourage readers to make their own independent evaluation from their own perspective' (p ix).

Conradie, Ernst 1995 - Rus vir die hele aarde

Kaapstad: Lux Verbi. 176 bladsye (sagteband). Prys: R4S-00 Resensent: Prof P M Venter

Hierdie hoek is 'n teologiese bydrae tot die eko-ekonomiese debat. Die ekologiese krisis het die mens voor die uitdaging gestel om weer opnuut te begin dink oor sy verbouding met die globale kosmologiese konteks waarin by lewe. Hy moet vir homself relrenskap gee van sy verbouding met die Datuur en die omgewing warin by lewe. Dit Die Die langer moontlik om in terme van gei'soleerde gemeenskappe met private belange te dink Die. Die mensdom leef in een groot global village waarin die beweging van elke individu of groep die belange van ellre ander groep en die bestaan van die geheel raak. Die morele krisis waarvoor die mens staan is dat by Die kan voortgaan om die aarde te eksploiteer sodat sommige kan flo- reer terwyl ander daardeur krepeer Die.

Conradie lewer 'n bydrae tot hierdie probleem vanuit sy eksegeties dogmatiese studie van die begrip sabbat. Hy werk 'n teologie uit van wat by noem 'die evangelie van die rus wat God vir bele aarde beloof bet' (bladsy 8). Die belangrikste aspek van sy werk is dat by die inhoud van die begrip opveel meer betrek as net menslilre belange. Hy toon op oortuigende wyse aan dat God se werk ook 'n kosmo- logiese reikwydte bet. Hierdie ekologiese dimensie is in die Bybel teenwoordig, maar bet in die mens- gesentreerde denke van die moderne industriele maatskappy grootliks op die agtergrond geraak. Die ber- waadering van hierdie globale konteks van God se beilswerk kan aan 'n oorvermoeide en krisisbelaaide tyd weer hoop en rus gee.

Die verdienste van die hoek kom veral daarin na vore dat dit 'n berdefiDisie waag van geykte inhoude waarmee Bybelse begrippe tot hiertoe gevul is. In die vyfde hoofstuk - teologies gesien 'n uit- staande en ook die beste boofstuk in die hoek - skets die outeur die verbinteDis tussen die Ou Testamentiese jubeljaar en die bestel wat Jesus Christus gebring bet. Hy toon aan dat die solidariteit van die Seun van God met hierdie wereld deur sy opstanding ook boop vir die totale kosmos gebring bet.

Jesus se verlossingswerk bet 'n totale kosmiese dimensie wat in die teologiese inhoude van die sabbats- begrip tot uitdrukking kom. Ook die werk van die Heilige Gees lui die begin van 'n kosmoIogiese rus van God aan die wereld in.

Die hoek is tipografies '0 fees. Die afwisseling van lettertipes, die gebruik van omraamde samevat- tings teen die kantlyn en innoverende plasing van slagspreuke aan die begin van ellre hoofstuk, maak dit opwindend om die hoek te lees. Die Iynsketse is soms baie amusant en dra grootliks by tot die byder- wetsheid van die aanbieding. Die prikkelvrae en opmerkings aan die einde van ellre boofstuk nooi die

1438 HTS 5314 (1997)

Digitised by the University of Pretoria, Library Services

(2)

BoekbesprekUags / Book Reviews

leser uil om saam te kom dink oor die vraagstuk en op eie skaal iets te probeer doen daaraan. Die gebruik van getranskribeerde woord uil Hebreeus en Grieb is Minder suksesvol. Enige leser sal wonder hoekom Hebreeuse shabat dan net een 'b' het terwyl ons in Afrikaans van die 'sabbat' praat. Die ge- bruik van Griekse transkripsie soos oikos (hI 117), sonder om te

sa

uit walter taal dit kom en die gebruik van Latynse terme soos creatio ex nihilo en creatio contifUUl (hIe 70, 71) is onnodige deftig doenery wat kon bly. Drukfoute kom op bladsye 22 (Matt 28:11 in plaas van 11:28) en 72 (die einde van die reel ontbreek) voor.

Die werk getuig van goeie navorsing, soos dit uit talle aanhalings ook duidelik word. Die eksegese van Skrifgedeeltes bevat die resultate van nuwer navorsing. Die styl van die skrywer laat mens gemaldik lees. Sy definisies van begrippe, soos dat ekologie die veriossing van die skepping uil die aftakelende greep van die mens is (hladsy 60), is verfrissend en duidelik. Ook die trant van sy betoog is duidelik en maldik om te volg. Die werk word met groat vrymoedigheid by teoloog en lidmate van die kerk aanl»- veel. Dit getuig van 'n verfrissende bereidwilligheid van die kant van die kerk om die vrae van sy tyd vierkantig in die

oe

te kyk en antwoorde vanuit die geloof te probeer gee.

Stoker, H G - Die Jehowah-getuies. 'n Onchristelike kulte?

Wetenskaplike bydraes vir die PU vir CHO. 471 bladsye. Prys: R57.00 Resensent:

Ds

J Otto

Hierdie is in werkiikheid 'n doktorale tesis waannee die outeur sy doktorsgraad verdien het in Mei 1994.

Dit is 'n omvangryke hoek van 471 bladsye en is goed gebind met sketse van drie prominente leiers van die Jehowahs in blou voorop die hoek. Die Afrikaans wat gebruik word, is maldik om te volg, alhoewel daar 'n aantal drukfoute voorkom. Uit die aard van die saak is dit 'n polemiese dokument wat geskryf is om die ware aard, sobs die outeur dit waarneem, van die Jehowah-getuies uit te wys. Die gevolg hiervan is dat daar 'n geneigdheid is om sekere frases te herhaal. Die hoek bestaan uit drie afdelings. In afdeling een word die definisie van 'n kultus gegee en word die Jehowah-getuies aan die hand van hierdie kriteria bespreek: 'n tweede afdeling neem die geskiedenis van die organisasie onder die loep; terwyl die derde afdeling op die dogmatiek van die Jehowah-getuies konsentreer.

In die eerste afdeling skep die outeur die nuwe Afrikaanse woord 'kulte' as ekwivalent van die Enge1se 'cult' en verskaf vervolgens 'n kort definisie van die essensie van 'n kulte. Volgens sy definisie het die essense van 'n kulte te make met die konsep 'beheer'. Die outeur identifiseer twaalf areas van die menslike bestaan wat beheer kan word deur iemand anders. Dit sluit in beheer oor gedagtes, gedrag, emosies, kennis, asook omgewing, taal, etiek, geskiedenis en God in. Hy dui op duidelike wyse die manier aan hoe hierdie aspekte van 'n persoon beheer kan word asook deur welke middele. In die vol- gende deel van hierdie afdeling toets hy dan die Jehowah-getuies aan die hand van hierdie kriteria. Oeur te begin by die eerste kriterium en dan a1 twaalf deur te werk, maak Stoker 'n oortuigende saak uit daar- voor dat die Jehowah-getuies inderdaad as 'n kulte gesien behoort te word. Hy doen dit deur die tipe beheer wat betrekking het, kortliks weer te noem en dan aan te dui tot walter mate die tipe beheer by die Jehowah-getuies voorkom. Dit is duidelik dat die lede van hierdie groep beheer word en, gemeet aan die definisie van 'n kulte, moet die Jehowah-getuies as kulte gekiassifiseer word. Hierdie is 'n belangrike

ISSN 02S9-M22 = H1'S 53/4 (1997) 1439

Digitised by the University of Pretoria, Library Services

Referensi

Dokumen terkait

Hierdie gedagte word sterk gesteun deur die senior offisierekorps van die Weermag so os duidelik blyk uit die feit dat die Minister van Verdediging, nie minder nie as vyf iede van die

Ook ander gevare het reeds duidelik geblyk, sodat hulle – soos in die geval van die waarde van ’n lewensvisie – hier net meer sistematies opgesom word vgl.. Vooraf moet ook gesê word

Die siekes voldoen net- net aan hierdie minimum voorwaardes: Wat die eksistensiële dimensie betref: hulle word in die Evangelie as ’n aparte groep geïdentifiseer deur die feit dat hulle

Hierdie groep is die adolessente van die Afrikaanse gemeenskap Promosa, Potchefstroom.1 Daar word van die veronderstelling uitgegaan dat dit wel moontlik is vir ’n buite- stander om ’n

uit die genoemde instrumente is dit duidelik dat hierdie vryheid ._n~e 'n ongekwalifiseerde vryheid is nie: --- ___________., demiese werk van die universiteit en sy mense; dit word

In hierdie verband gaan dit slegs om die feit dat hierdie sake geopper word wat tot die noodsaaklikheid van ’n vakfilosofiese beskouing van die Bedryfsieikunde aanleiding gee.. Die

VAN SELMS 'N BELYDENIS GESING IN die Afrikaanse kerke van hierdie land word dikwels verwonde- ring uitgcspreek oor die fcit dat getroue lede van die ooreenkom* stige kerke in

Teen hierdie agtergrond gelees, is dit duidelik dat die uitdrukking die dag van die Here juis die regverdige oordeel van God bevestig en 'n sentrale tema in 2 Petrus is, wat die