• Tidak ada hasil yang ditemukan

Kommentaar Comment Practice Briefs

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Kommentaar Comment Practice Briefs"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

Kommentaar

Geneeskun- dige

Raad

Verskiesings

Die uitslag van die verkiesing van lede van die Geneeskundige Raad is reeds'n geruime tyd be- kend en dit is in alle opregtheid dat aan al die lede ons geluk- wense oorgedra word met die eer wat hulle te beurt geval het.

Dit is nodig dat ons as lede van die mediese professie begrip sal h€ vir die moeilike taak wat aan hierdie Statut6re liggaam opgedra is en wat in die verlede met groot omsigtigheid uitge- voer is. Veral met die ekstra.be- swaring om ook die gelde vir mediese dienste te bepaal, maak die funksie van hierdie lig- gaam nog moeiliker. Daar is geen twyfel oor dat laasgenoem- de funksie die Geneeskundige Raad blootstel aan kritiek van beide die publiek sowel as van die medici nie.

Dit is nou eenmaal so dat dit altyd makliker is om te kritiseer en daarom sal kritiek sekerlik nie wegbly nie. Laat dit egter vir ons almal 'n

les wees dat gedurende die polimiek van 'n jaar gelede, d i e G e n e e s k u n d i g e R a a d

Comment

Call for innovative training

In an attempt to improve the postgraduated training of the family physician the Academy will have to make the most of the tried and trusted methods but also not hestitate to be in.

ovative. The creation of a cell system throughout the Republic will be a project that should com- bine both of these criteria.

We have always known that teaching is more effective in the small group. We also know that unless meetings are held by peo.

ple with similar interests the lec- tures and other forms of instruc- tion are inclined to become to general and eventually vague.

What is thus needed is that people with the same re- quirements for good medical practice should set up small cells to which the Academv can

"koelkop" gebly het deur vas te staan by sy standpunt en bevin- dinge. Indien dit dan sou gebeur dat die skaal by 'n

volgende ge.

leentheid nie ten gunste van ons swaai nie, sal dit ons betaam om so 'n

ongunstige besluit met waardigheid te ontvang. Laat dit nooit van ons ges€ word dat ons ons skuldig maak aan opswe.

ping en'n masse-histerie onder ons lede bewerkstellig nie.

Ons glo dat die Geneeskun- dige Raad die gesondheidsdien.

ste aan ons Land se mense as prioriteit sal bly handhaaf en daarom sal ook toegesien word dat die verskaffers van die dienste 'n

regmatige plek in die samelewing sal beklee. Ek is oortuig daarvan dat ons steeds verseker kan wees dat ons ver.

t o e o n b e v o o r o o r d e e l d aangehoor sal word, want so hoort dit!

B a i e g e l u k a a n P r o f . Geldenhuys met sy benoeming as President van die Raad en sterkte en wysheid word aan u en u span toegewens!

Willie Pietersen

relate. These units can differ in number but must have a con- vener to coordinate efforts and to spell out the objectives direct- ly to the central body.

Regular meetings can be organised and the venue need not be a problem because cater- ing for large groups is not en- visaged.

Methods to teach in these small groups are being examin- ed by the Academy at the mo- ment and video programs are being shown throughout the country. Feed back is essential because we have no unyielding approach to keeping the CP up to date.

It is essential that you begin to set up cells and inform us of their existence so that direct contact can be made.

George Davie

Practice Briefs

Psychiatric tariff

notice

The following notification con- cerning the tarriff for examirra- tion of psychiatric patients by general practitioners and the certification of patients, has been received from the Medical Association of SA by the s e c r e t a r y o f t h e N a t i o n a l Ceneral Practitioners Group:

Your attention is directed to the following extract from a let.

ter from the Director General, Department of Health, Pensions and Welfare addressed to the Secretary Ceneral, viz:

"Dat goedkeuring nou verkry is om alle gelde vir'n huisarts wat 'n psigiatriese pasi€nt moet sertifiseer vanaf 1 April

198O te verhoog na Rl5,OO wanneer die pasi€nt in die spreekkamer ondersoek word en R2O,OO wanneer'n onder- soek tydens 'n huisbesoek ge- doen word."

M. Prax. Med.

kursus

D i e D e p a r t e m e n t H u i s a r t . s k u n d e , U n i v e r s i t e i t v a n Pretoria, M.Prax.Med. kursus word deeltyds aangebied oor d r i e j a a r v i r p r a k t i s e r e n d e huisartse of kollegas wat belang stel in ander vorme van orimdre mediese diens.

V o o r n e m e n d e k a n d i d a t e m o e t m i n s t e n s e e n j a a r g e r e g i s t r e e r w e e s b y d i e S.A.C.T.-Raad en twee iaar in

besit wees van die graad MBChB of gelykstaande kwalifikasie.

Die eerste weekkursus van 1981 sal plaasvind van 26 tot 31 Januarie.

Kollegas wat belangstel word versoek om voor 15 Oktober 1980 indien moontlik, navrae te rig aan:

Die Hoof

Departement Huisartskunde Posbus 667

PRETORIA 0001

Tel: 2I -3211 x 43O or 463

Homeopathy reference questioned

Dear Sir,

I refer to your article on page 5, S.A. Family Practice vol. 1 No. 7.

S i n c e w h e n a r e w e , a s medica I, practitioners, accepting results of tests done by the Glasgow Homeopaihic Hospital.

From your last paragraph of this article, are we to now assume that purchases from phar- maceutical, health food shops and homeopaths have the bless- i n g o f t h e S o u t h A f r i c a n Academy of Family Practice? If this is so, the next move will be to have these preparations covered by Medical Aid. The logical move after this is to have all Faith Healers, Chiropractors and Hoemopaths also covered by Medical Aid.

Yours etc, Dr S. Mitchley . East London

GP feature for

MASA 1981 congress

Special sesSions exclusive to general practice and the family practitioner will be a feature of the multi-disciplinary Biennial Congress of the Medical Asso- ciation of SA (MASA) to be held in Pretoria from July 6 to 1 1, 1 9 8 1 .

Theme of the congress will be medicine in South Africa in the 1980s, and more than 2O dis.

ciplines will be contributing to

this theme.

Delegates, which in number are expected to exceed 1000, will include visitors from Europe and the United States.

Pretoria University will be the venue at which special symposia will also be held on'The Heart in the 80s', civil and combat in.

juries, viruses, geriatrics and sports medicine.

For f urther intormation circle No 201

I

Family Practice - November/December 1980

Referensi

Dokumen terkait

Alle beroepslui en werkers moet daaraan herinner word dat die werksplek die minimum standaard deur hulle etiese kodes stel, maar dat dit die verpligting van elke mens is om

Nadere inspeksie van die gemiddelde waardes toon verder dat die scenario’s se houdingswaardes almal laer is as die gedragswaardes; dit toon aan dat die gedrag meer aanvaarbaar geag word

Die Belharbelydenis verwoord dit soos volg: Ons glo dat God aan sy kerk die boodskap van versoening in en deur Jesus Christus toevertrou het; dat die kerk geroep is om die sout van die

Aan die hand van ʼn dergelike strategie kan die kerk verhoed om op die kantlyn uitgeskuif te en geïgnoreer te word en kan dit juis te midde van ʼn tyd waarin die sosiale bestel in

Barnard se werk lê ook dáárin dat, soos aan die begin reeds terloops vermeld is, hy -n geweldige bydrae gelewer het om aan die naam van Suid- Afrika in die buiteland nuwe betekenis te

Onthou sal word dat die Provinsiale Raad verlede jaar geweier het om die betaling van vaste toelaes aan raadslede goed te keur, Hierdie aangeleentheid is weereensdruk by die kongres

Fraser voer aan dat bulle verslaan is omdat: i die baDge so steil was dat dit aan die Boere dekking gebied bet om tot aan die rand van die berg se plat kruin te beweeg; ii die Engelse

Dic onbevredigcnde siruasie van gesondheidsvoorligting, of die gebrek daaraan deur persone in die gesondheidsberoepe kom uiteindelik daarop ncer dat tyd cn energie wat aan