• Tidak ada hasil yang ditemukan

DIE LONGTOMKANONNE Nfl DIE SlRG VAN DAlMANUTHA

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2023

Membagikan "DIE LONGTOMKANONNE Nfl DIE SlRG VAN DAlMANUTHA"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

DIE LONGTOMKANONNE Nfl DIE SlRG VAN DAlMANUTHA

*Prof 8.V. Lombaard At the beginning of the Anglo Boer War the ZA Republic owned four 155 mm canon. They are often referred to as Creusot Canon as they were manufactured at Le Creusot in the East of France.

The English preferred to refer to these canon as Long Tom, a name by which they also became known among the burghers and civilians. The article below discusses the role and eventual fate of each of these canon after the Battle of Dalmanutha (Bergh- en -dal) which took place during 21-27 August 1900.

Opsomming

Die datums en plekke waor die vier Long Tom's onderskeidelik vernietig is, word 5005volg opge- som:

No. 1 Op noostenby 20 September 1900 op Ko- matiepoort.

No. 2 Op 18 Oktober 1900 bV Letabadrif.

No. 3 Bvgenaamd "Die Jood" op ongeveer 16 April 1901, op die plaas Rietfontein 375 KT, sowat 30 km noordwes van Lvdenburg.

No. 4 Op ongeveer 29 ApriI 1901 bV Feeskop omtrent agt km noord van Haenertsburg.

Die kanonne het hulle dromatiese bedrvwighede dus binne agt maande afgespeel.

Inleidlng

Onder sv grofgeskut het die Z.A. Republiek aan die begin van die Anglo-Boere-oorlog vier 155 mm kanonne besit. Hulle word dikwels as Creusot-Ka- nonne beskrvf omdat hulle te Le Creusot in 005-

Fronkrvk vervaordig is en wei deur die firma Sch- neider et Cie. Kleiner 75 mm geskut. wat ook te Le Creusot vervaardig is, word ook soms as Creusot- kanonne beskrvf.

Die Engelse het die vier grotes Long Tomgenoem 'n naam waoronder hulle ook algemeen onder die burgers en siviele inwoners bekend geword het.

(Preller (1937) Grobler, p. 186. Steenkamp, p. 83) Die Long Tom was as 'n vestingskanon ontwerp en die vier forte rondom Pretoria was dan ook voor die . oorlog elk deur so 'n kanon beman (Ploeger, p. 53).

Die Long Tom se massa tesame met sv massiewe sluitstuk was 5700 kg en sv maksimale trefafstand was ongeveer 9 km. Die projektiele het bestaan uit kartetse en gronate met 'n massa van omtrent 40 kg. (Ferreira (red.) p. 228) Wanneer die kanon vervoer word om as veldstuk te dien, word die loop met 'n katrol gehys en gemonteer op 'n roamwerk

'n Long Tom (Creusot) 75mm bV Skonskop (761004781)

waorop die loop eweredig tussen twee poor wiele kon rus. Die opstel en aftokel van die kanon het dus baie tvd in beslag geneem.

Onder die onder tekortkomings van die Long Tom as veldkanon was die moeilike vervoer van so 'n lomp en swaor toestel oor bergpasse en slegte paaie sowel as die swart kruit waormee die ammu- nisie gelaai was en wat met die afvuur daarvan die posisie van die kanon verroai het. (Brevtenbach, J.H. p. 90-91).

8edrywighede rondom Hectorspruit

Gedurende die eerste poor weke van September 1900 het Hectorspruit longs die Oosterspoor 'n hoogtepunt van bedrvwighede beleef. Op 11 Sep- tember het die Z.A. Regering met genl Louis Botha en Schalk Burger as vise-president aan die hoof en waar genl Ben Viljoen ook teenwoordig was, amp- telik afkskeid geneem van presidente Kruger en Stevn (Ferreiro (red.) p. 173. Armerv (red) iv, p.

467).

In plaas van die verdediging van Komotiepoort is besluit dot genl Viljoen en sv kommando op trek sou goon met waens belaai met soveel bruikbore krvgstuig en proviand as wat hulle no Pietersburg kon saamneem. Op 18 September was genl Viljoen reeds op trek moor nie voor aile oortollige voor- rode, insluitende sowat 14 kanonne, vernietig en in

(2)

die Krokodilrivier gegooi is nie. (Viljoen, (1903) P 131. Amen~ (red) iv, p. 80 Gront (1908) p. 419, Schikkerling, p. 67-68. Penning, p. 1122)

'n Poor l,Jsterwiele wot op lond ogtergebll,J het, is in lotere vertellings beskrl,Jfas behorende oon 'n Long Tom wot op Hectorspruit vernietig is. (Grobler 1965 p 191) In geen onder bron word door von 'n sodo- nige vernietiging melding gemook nie. Die enigste Long Tom (no 1) wot 'n ruk in hierdie geweste vertoef het, was steeds op 'n spoorwegwo gelooi op pod no Komotiepoort. Die onder twee Long Toms (no.'s, 2 en 4) was ook nog in diens om genl Buller se ooswoortse tog te stuit. Toe genl Viljoen Hectorspruit op 17 September verloot, kon hl,Jdus nie 'n Long Tom bl,Jhom gehod het nie en was die een op die spoorwegwo ook nie die enigste een wot nog nie opgebloos' was nie (Amerl,J(red) p 477) Ewe-eens kon berigte oor die vernietiging von Long Toms op plekke soos Belspruit, Krugers- dorp (Krugerspos?) verontogsoom word (Preller,

1937)

Vroee Veldslae

Met oorlog teen die twee Republieke kloorbll,Jklik onofwendboor het mobilisosie von die kommondo's op 29 September 1899 begin (Ferreiro (red), voet- noot p 116) Die vier Long Tomkononne word ook von die forte rondom Pretoria onttrek en vol Notal In Oktober 1899 binne. (Ferreiro (red), p 118)

'n Long Tom Honan onderweg no die Front, word per trein vervoer (771000854)

DIs bl,J Lombordskop, nobl,J Lodl,Jsmlth, woor die loop von konon Nr. 3 op 8 Desember 1899 besko- dig IS,moor later herstel is en toe die bl,Jnoom"Die Jood" gekrl,Jhet (q.v.).

In Augustus 1900 was die vier Long Toms terug In Transvaal. Drle word strategies opgestel bl,JDolmo- nutho, terwl,J1No 1 op 'n spoorwo gelooi gestoon het (Amerl,J (red) iv, p 441, p. 442; p. 456 met koort)

'n Erg besHodigde Long Tom Honan is in die werksploos von die Nederlonds-Suid-AfriHoonse SpoorwegmootsHoppl,J herstel enis

hier onderweg no Himberlel,J.(77100085£)

No die slog von Dolmonutho (Berg-en-Dol) 21-27 Augustus 1900, is No's 2, 3 en 4 bl,J"de ponnetjes"

tussen Belfast en Dullstroom opgesteL (Ferreiro (red) p. 170- 172) (Amerl,J(red) p. 449-453) Ter herinnering oon hierdie soomtrek is die noom

"Long Tom" later oon 'n sl,Jll,Jnop die spoorweg in die omgewing gegee (Schoemon, (1880-1971) Mondelinge mededeling in 1944) Die noombord is von die huidige teerpod sigboor

Konon No.3, bl,Jgenoomd "Die Jood", is hier oon die Ll,Jdenburgse Kommondo onder komdt. David J Schoemon toegewl,Js en het tot oon sl,J einde in April 1901 nie oktief oon die oorlog deelgeneem nie.

Kanon NO.1

Hierdie Long Tom is 01met die Oosterspoor vervoer en was in die eerste week von September 1900 bl,J genl Viljoen bl,JGodwonrivler en op Hectorspruit op 17 September Doorno is hl,Jop Komotiepoort op- gebloos. (Amerl,J (red) iv, p. 463, P 477; pp 481-484 Viljoen (1902) p. 130 Penning p. 1123) Dit is die posisie woorin genl Pole-Carew Komotie- poort vind toe hl,Jop 24 September door oonkom.

Hiervon was Lord Roberts reeds bewus wont op 20 September kon hl,Jvon Nelspruit 'n telegram met sodonige inhoud ofstuur (Penning p. 1125) Alles in oonmerking geneem kon die woorskl,Jnlikste datum von die vernietiging op 20 September 1900 gestel word.

Die twee kanonne No.'s 2 en 4

Toe hierdie twee Long Toms "de ponnetjes" verloot, sou hulle om die beurt met tussenposes oonvollend

(3)

en retirerend in gevegte met die vvand gewikkel wees.

Tussen Spitskap en Witklip, suid von Lvdenburg, het die twee kananne die kamp von genl Buller op Badfontein op 4 September 1900 onder skoot ge- neem. (Amerv (red) iv, p. 462. Ferreiro (red) p.

172) In die naburige begraafplaas is door 'n VVf- tiental grafte von Engelse soldate. Volgens die op- skrifte bV agt se grafte het hulle in die slog von 4 September gesneuwel (Die begraafplaas sol met- tertvd aordek word deur water von die Broom Rau- benheimerdam, moor die aorskotte von die ge- sneuweldes sol deur die S.A. Rood vir Oorlogs- grafte herbegrawe word.)

Von Badfontein het genl Buller opgeruk no Lvden- burg, waorheen die twee kanonne vooruit beweeg het. Agt km005 von die dorp het die twee Long Toms stelling ingeneem op Paordeplaats vonwoor hulle op 6 September op Buller se kampe rondom die dorp gevuur het. (Amerv (red) iv, p 465-66, Grobler, 1965 p. 188-89) Op Buller se besluit om die offensief te neem, moes die kommando met sV twee Long Toms onder genls Botho en Gravett 'n verbete agterhoedegeveg ooswoarts longs die Ou Hawepod (Duiwelskneukels) gedurende 8-10 September voer (Amerv (red) iv, p 465-67) Se- dert hierdie gedeelte von die pod in Julie 1953 amptelik die Long Tompas genoem is, het die geveg ook onder dieselfde noom bekend geword.

Aan Boerekont is kmdt S.B. Buvs gewond terwvl die Engelse verliese aonsienlik moes gewees het, hoewel die getalle von 13 gesneuwel en 25 ge- wond moontlik die ongevolle von onder gevegster- reine insluit. (Ferreiro (red) voetnoot 267, p. 173.

Wilson, I, p. 123)

Tvdens die slog von Long Tompas is die bevel oor die Kommondo oan genl G. Gravett oorhondig, wont genl Botho is, sV ongesteldheid ten sPVt, no Hectorspruitontbied om door op 11 September von die presidente Kruger en Stevn afskeid te neem.

Genl Gravett se opdrog was om die pod oor Pil- grim's Rest veilig te hou vir pres MT Stevn se deurtog no die weste en ook later vir genl Louis Botho met die staotskis. Dit het Gravett reggekrv en kon pres Stevn en sV staf op Pilgrim's Rest gefoto- grafeer word (Morsholl. Ploot NO 10) Genl Botho is later ook veilig longs dieselfde pod deur

Intussenis die twee Long Toms (No's 2 en 4) in die donker of no Sobie met Buller kort op hulle hokke.

Toe Buller op 21 September op Soble oonkom was die twee Long Toms reeds vooruit en hier iewers het die twee von mekoar geskei

Kanon NO.2

Die pod wat Long Tom No 2 von Soble gevolg het, kon nie presies uit die geskiedskrvwing vosgestel word nie. Die woorskvnlikste roete is oor KowVns- pas of Abel Erasmusposno die Loeveld. Hierlangs het dit die spoor von genl Viljoen se trek gevolg om op 18 Oktober 1900 op Letobadrif opgebloos te word. (MER p. 88) Uit oorkondes kon twee ge- tuies die juiste plek in die Letoborivier aandui.

(Grobler, 1982 p. 11)

Kanon NO.3 (Die Jood)

Gedurende die beleg von Ladvsmith was 'n Long Tom op die naburige Lombordskop opgestel In die nag von 8 Desember 1899 het 'n Engelse potrollie die bek von die kanon met plofstof beskadig. Nadot die skade in die werkplaas von die Z.A. Spoorweg- moatschappv in Pretoria herstel is, was die loop korter en het die kanon die bvnaam "Die Jood"

gekrv (Anon Militoria p 40 Viljoen (1973) p 68 De Souza, p. 140. Ferreiro (red.) Voetnoot, p. 128) No die slog von Dalmanutha trek Die Jood saam met die Lvdenburgse kommondo onoer kmdt David J Schoemannoordwaorts longs Steenkomps- berg en kampeer wes von Lvdenburg Hier word sv verlate kamp in 'n knvptangbeweging onder oon- voering von genl Wolter Kitchener op 31 Oktober 1900 ingeneem (Grant (1908), p 437) Komdt Schoeman word egter nie agtervolg nie en kon hV weer laertrek op 'n plek vanwoar hVop die Engelse in Lvdenburg kon spioeneer. Op 2 Februorie 1901 was NO.3, Die Jood, nog bV sv kommondo (MER p 132)

Toe die vvond sv oonvolle in April herhool was door von komdt Schoemon se kommando, verswok deur wekelonge ledigheid, geen sprake von teen- stand nie, verol omdot die Long Tom reeds vooruit was in die rigting von Rietfontein 375 KT,die ploos von Kloos Prinsloo (1844-1902) aon Wotervalsri- vier sowat 30 km noordwes von Lvdenburg (MER.

p 166- 170) (Die naburige plaas Bergfontein, wot sv noem, moet as 'n vergissing vir Rietfontein be- skou word).

Die veertienJarige ElsJeMagdaleno Prlnsloo (geb 11.6.1887), later mev Swart, kon op 12 Julie 1979 en ook 14 joor tevore, presies vertel hoe hoar vader se osse die Long Tom getrek het tot op die koppie, vonwoor dit die oonrukkende Engelse op Naauwpoort onder skoot kon krV (Grobler, (1965) p. 187-188. Mondelinge verklarlng deur mev Swort op 12 Julie 1979) Die Jood is op die koppie opgebloos nodot die looste poor projektiele op

(4)

ongeveer 15 of 16 April 1901 ofgevuur is (Grant (1910) IV, p. 141)

J Niewenhuize, eertvdse LV vir Lvdenburg, het ook op 'n gedeelte von Rietfontein gewoon HV het voorof die visier von die Long Tom verwvder en sV dogter, mev. Piet Joubert en hulle seuns het die visier bewoor en dit in bruikleen oon die Lvden- burgse Museum geskenk. Stukke von die loop ofkomstig von die koppie word ook in die Lvden- burg-Museum bewoor. (Grobler (1965) p.

187-188). Gedurende 1982 kon die Lvdenburg- Museum met behulp von 'n metoolverklikker 'n ver- dere stuk von die loop opgrawe Die Juiste koppie is gemerk met die hoogte 4808 voet op Blod 2430 cc op die skoal 1SO 000

Kanan NO.4

No beveiliging von die bergposse het genl Gravett met Long Tom No.4 no Pilgrim's Rest getrek woor dit gehool is deur 'n boer se osse no Ohrigstod (Amerv (red) iv p. 479, Ferreiro p 174, Breiten- bach: Herinneringe) Intussen het genl Buller op 1 Oktober op Krugerspos loergetrek en hier het genl Gravett hom oongevol, met No.4 en twee onder kononne wot tien ongevolle, een gesneuwel en die res gewond, veroorsook het. (Amerv (red.) iv. p.

480)

Hierno is genl Gravett oor die bVno onbegoonbore Klipkloof no Bothoscerg (omgewing von Stoffberg) om door bV genl Botho oon te sluit. Op hierdie reis is genl Gravett in 'n skermutseling gewond en is hV sowot twee weke later op 26 Oktober 1900 oor- lede (Preller (1916) p. 161) In doordie doe is door blVkboor besluit om die weerstond teen die node- rende vvond in Noord-Transvool te versterk met Pietersburg as hoofkwortier. Eerstens word dit ge- doen deur genl Bevers, wot toe op Lvdenburg tot osst komdt genl oor die noordelike kommondement bevorder is, no Pietersburg te beveel. HV verloot Lvdenburg op 5 September, trek oor die ou berg- pas wes von die hedendoogse Strvdomtonnel en loot sv "spreuk" "God is met ons" op 'n kremetort- boom oon Olifontsrivier uitkerf en kom twee weke later op Pietersburg oon. (Noude p. 161)2

Tweedens word LongTom No. 4 von Bothosberg no Pietersburg gestuur om door bV genl Bevers oon te sluit. Die pod woorlongs die konon getrek het, is nie gedokumenteer nie moor dit kon dieselfde wees wot genl Viljoen en S.P.E. Trichord die vorige November von Pietersburg no Bothosberg gevolg het (ME.R. p. 89-91) Dit sou don lui: Bothosberg, Mosepsdrif (omgewing Groblersdol) en verder

longs Olifontsrivier oor Smitsdorp tot op Pieters- burg

Toe genl Plumer Pietersburg op 8 Februorie 1901 binnevol, het genl Bevers die dorp die vorige dog met Konon No.4 verloot. (Amerv (red) v p 203) Die enigste voorvol woorin No.4 in hierdie gebied gebruik is, het ploosgevind onmiddellik voor sv ver- nietiging op Feeskop, so genoem omdot gelofte- fees (Dingoonsfees) in die verlede door gehou is.

(Grobler (1965) p. 189) Die kop is gelee longs Driehoeksboken No 85, sowot 8 km noord von Hoenertsburg. TerwVI genl Bevers betrokke was in 'n geveg bV Fort Klipdom, 27 km noord von Pieters- burg, verloot kol Grenfell Pietersburg op 26 April op soek no die Long Tom wot volgens inligting hom iewers oos von Pietersburg bevind. Toe hV op 29 April deur Houtbosberg trek, word hV deur proJek- tiele von die Long Tom begroet tot op 'n ofstond von 3000 tree, net om die konon oon stukke te vind.

Die woorskvnlikste datum von die vernietiging von LongTom No.4 is dus 29 April 1901. (Grant (1910) iv p. 438).

Terselfdertvd sit ofde lings von genl Plumer hulle ,soektog voort en toe hulle 23 mvl (37 km) verder oos op die ploos Bergploots op 30 April oonkom vind hulle die konon oon stukke (Amerv (red.) iv p.

438) Die ploos Bergploots (wot later in drie plose verdeel is) verskvn nog op Blod 11 (Levdsdorp) von Major Jackson Series en is 11 km wes von Feeskop gelee, wot glad nie ooreenstem met die posisie von Feeskop nie.

Ter opheldering von die teenstrvdigheid is onder- soeke voortgesit. Uit oorlewering het prof Louis Chonguionvon Hoenertsburgveelseggende getuie- nis opgespoor ten gunste von Feeskop. Op versoek het die Weermog uit Pretoria goedgunstig hulp verleen deur kol Malon en kpl du Toit of te stoon om met 'n metoolverklikker no oorblvfsels te soek.

Die ondersoek is op Feeskop longs Driehoeksbo- ken No. 85 op 31 Augustus 1982 onderneem. Oor n gebied von 'n poor vierkonte meters en op 'n diepte von minder as 20 cm is op oonwvsing von die verklikker, spoedig etlike stukke metool opge- grawe, insluitende drie brokstukke klinknoels met oongehegte koppe en 'n stuk lOx 10 cm von 'n kononloop met tipiese riffels (groewe) von 'n Long Tom se kononloop.

Uit hierdie vondse en stowende getuienis kon door nou oortuigend oongeneem word dot die looste von die vier Long Toms op Feeskop opgebloos is, woorskVnlikop 29 April 1901.

(5)

Hoee/s en patrone Tweede Vf\lheldsoorlog

(761000774)

SERVICES DE L'AHTILLEHIE & IJES FOIITlFlCATI()~S

MATf:RIEL l>E L\},(PAtiXt: A TlR UAI'Wt: ~\"ST~:~It:st:H~Elln:Il.L\.\:EI

~'~'

-

-

• ~ij=----I U

,.... -.----~- I ••••• Ht'..,,,,,..,~.,,,ff __".

~~,-~:;E

"

SHemotlese voorstel/lng von die Creusot75mmHonon (771 00095 7)

(6)

ACrfloL',bOO( t

..t 20 ~e_C'f, /900

tYr', /

ke~fOf5>ptll./t

~e~':>kop:!:2,

Art;/

J901

/I L

af.b

a

ti,;f

»

OK!, '''00

~eyllert!>bufj

8elgeh tid!

SHETS VAN DIE TAEHAO£TES VAN DIE LONGTOMHANONNE Nfl DIE SLAG VAN DAIMANUTHA Ultleg gegrond op omptelihe hoorte (Stootsdruhher)

(84/00£506) fi-..:l. (.)'cO' b :1J

*Prof BV Lomboord PhD, D,Se

Geraodpleegde Bronne

AMERY, LS. (red) The times hlston,l of the wor In South Afnco 1899-1902.IV-V,London, 1906

(ANONIEM) M,litono 4/4 1974.

BREYTENBACH,JH O,e geskledenls von die Tweede Vn,lheldsoorlog In SUld-Afnko 1899-1902. II PretOrIa; 1971.

BREITENBACH,JJ (S1)Hennnennge von 'n boonbreker Ongepubliseerde hennnennge. Boek i, JS MortlZ, pp. 48-1 S7. Eksemploor ook In Lydenburgse Museum

DE SOUZA, C W L.No chorge for delivefI,JBooks of Afnca 1969, FERREIRA,OJO (red) Geschledenls wemen en streven von SPf Tn-

chordR.G.N. Pretono, 1975

GRANT. MH H,ston,l of the wOlin South Afnco 1899-1902.Vol. III Hurst &

Blackett, London, 1908.

GRANT. MH HIst01l,Jof the wor In South Afnco 1899-1902. IV Hurst &

Blackett, London, 1910

GROBLER, D,C Die Long Toms wot het von hulle geword. HostonoX 3, 1965.

GROBLER, D.C Geskiedenls von die Long Tom-pas Ll,ldenburg Nuus 3/2/1982

MARSHALL, Alex,Photos of Boer Commondos

ME.R Oorlogsdogboek von 'n Transvoolse burger te velde 1900-1901.

Tofelberg, Koopstod, 1976

NAUDE,JF.Vechten en vluchten von Bel,lers en kemp Rotterdam, 1903.

PRELLER,G5 Die vier Long Toms.O,e HUlsgenoot 28/5/1937 PLOEGER,J The fortlf,cotlon of Pretono-Pub. I. Govt Pnnter, 1968.

PENNING, LDe oorlog In ZUld-Afnko-.Rotterdam, 1904.

PRELLER,G5 kooteln Hindon.Pretona, 1916 ROTHMAN, F.LOorlogsdogboek kl,lk Mf.H

SCHlkkfHUNG, H.W Commondo Courageous Hugh Keartland, Johannes- burg, 1964

SCHOEMAN, SJ (1880- 1971) Mondelinge mededellng, Rusplaas 1944 STEENKAMP,W Die looste LongTom. Ster 11/8/1972

SWART. E.M (geb Pnnsloo, 1116/1887) Verklonng Doornhoek 12/7/1979.

VIUOEN, BJ Ml,lne hennnenngen Ult den Anglo-Boeren-oorlog. Amster- dam, 1902

VIUOEN, Ben. MI,I reminiscences of the Anglo-Boer Wor Strulk, Cope Town, 1973

WILSON, H.W.After PretonDLondon, 1902.

Voetnotas

Die woord "opbloos" met die betekenls von ",n die lug spnng" het hom sodonlg Ingeburger dot dlt nle meer gekeer kan word nle Kyk prof P,et Cilile In 'Joernal,st,ek vandog en Beeld 2551982

2 Die spreuk ISvermoedelik no oonleldlng von Motteus 123 en oak Jesaja 810

Referensi

Dokumen terkait

2.2.4 Finale konklusie in verband met die Bybel as/en literatuur die literariteit van die Bybel In die lig van die bespreking van verskeie fasette rondom literatuur, insluitend die