IJ8at' u volgende
SPORTSBAADJIE, GRYSBUOEK
of PAK KLEUE maak
by u ele winkel se Sllyer"af<leling:
JAC. J. DU TOIT EN KIE.
ingclyf by
DIE EIKESTADWINKEL
(EDM •. ) BPI{.
D E WELKOM TE UG!
----..--_ ... _--
.0
STELLENBOSSE STUDENTEKOERANT. ORGAAN VAN A.N.S.·TA .
DEEL
I.No.4. VRYDAG.
15MAART
1946.rt
Stellenb sc
Te A tw-oord
Ongegronde Beuierin Verwelkomin Eerstejaars
t.o.m. •
Van
Gevoelens het gedurende die atgelope week gcdreig om by rukke hoog to loop onder ons studentegeledere, Terwyl nuwellnge en seniors op gepaste
wyse die
veertlcndaag 0 "vcrwclh:oming" afgcsluithet,
endaar
wederyds
tevredenheld ultgespreekis
met die vlotto verloop van sake het daar sldellk 'n storm oor dte platteland Iosgebars Lv.m, die s.g. "wr~de bohandellng"Van eerstejaar-studente. TaUo brlewe, wat (1 aglll{s in tHe
dagbladpers
ver- 'yn, versterk dle Indruk by dle algemene publlek (I at daar tower 'n skro f 10is,
011 die naam on eel', nle all en van dle Universlteitas
sulks nle, maar v II elke l\'lati , ly skado.Btudente is dit
e nsdat daadwerklik opgetree moet word. Daar word gevoel dat dit
'n noodsaaklikevereiste
is datdie Unlversltetts- owerhede
die saakin die
relnbchoort
tebring
deurmiddel van
ver- Jdarlngs in diee.lfde dagbladpers waarvan die ontstelde ouers c-
bruik maakom die
gemoedereop te sweep.
"Dit
is
j\l1sonder
ulke omstandtg- bede soo hlerdle dat 'n V.S.R., belas In t behoorllke tatutere en verteen- Woordlgendemagte,
0 bitter nodi 1, maar on elukldg betoken hulle mentngstall
in dlOverband
blyl,baa1' net so min as die 110ue poglngsvan
'11
antat tudente wat probeer
om (Jol,met brlewe
111 dietlagbladper
die saalc te probeer red", bet 'n se de-[aarstudent nan 'n
vert enwoordlgerV
n "Dle Matte" verldaar, "lIet ons
dan een {', moor oor onsself nle '/"Vir dlogene wat vanjaar deelge- neom net aan die
.veeweucomtng".18 dit oorbodig om op
dieblote om- standlghcdc, waaronder d1t vanjaar plaasgevind
hot, in to gaan.Die
ouereinwoners op Stellenbosch, wat bekend is met die feite t.v.m. rUe oorspronk- like DOOP soos dit
VYlof ses jaar gelede nog bcstaan net, verklaar trouens dnt hvJle gedurende dio ar-
lope paar jaar nte eens kon agter-
!tQm dat dual' gc'do'op word nto, Die vorskillende huiskomitecs kan Celukgewens word met .. 1ie wyse
'tV
arop hulle hul van
'nbale moelllke n onbenydenswaardige taak gr.kwyt bet. Eerstejaars wat deur 'n vert.een- W'oordlger van "Die Mati " genader
fs,
verklaar almal dat hulle nooit so tUia
BOUgevoel het in MaUeland as
ditnte was
virdie ferme
dogvrien- (lelike wys waarop hulle as nuwe
~aties ontvang is nie.
HOU IN GEDAGTf !
DIE STADSAAL STELLENBOSOlI
op
28 l\{AART 8
n.m.
Die Kommandant-Generaal van die
Ossewabrandw
g,dr, J. F. J. v n
Reusburg, beband61 belangrlke na-oorlogse vraa stukke.
Onthou:
Satcrdagnand, 28 Maart
8 n.m.tVanwaar dan die beworin
1'9 watin
severebrlewe
van"onrustigc ouers' in die dagbladpers die senior-stu- dente - ("wat nle die respek van
'ngroot deel van die bevolking hot
111e!") -teen die hoof geslinger word? Dit perus ongetwyreld op niks riders nie as bloto oordrywing van die werklike
fite.
ouers wat jare geledo, toe daar nog
'nsekere mate van onbeheerde
DQOPof
ONTGROENING,soos dit
(Vervolg op bls,
4,
kol. 3)Be oek DIE UITSPAN
W r di
die py v
ho
LET WEL!
WAAIt WAS U VEnLEDI~
SATI!JUDAGAAND?
Sien Inleidingsartikel Bls. 2
Gaan U Vanoand
_ ~"~ Coetzenburg?
VANAAND: P.S.O.-Vru t fo ! Indion u nle reeds esld t hot nte, kan u 1 og altyd vandag u kaarf,jlo by 1\1111'. KAN SADIE, Uosm n tr t,
gaan afh I.
IE. V.S.R.
VIR 1946
• Dante 1\loo)mnu . ..
2. 00 Ie Oosthuyzen . ..
S. l{oeJ jan de VllliClS ...
4. WlIlom Rennha ·ldmmll 5. Berthold l»atlw
U. JURI) \\'eldemnn ... . ..
7. Elmo, 0 rdener .,. . ..
8. Jan Horn ... ... .,. '"
O. Jean du
pI
I • .. • ..10. Ena nust, ... ... . ..
11. Rykle v, ehulkwyk J 2. Do n wlegers ]8. Lutht r van A 1.4. Jan Bur r . 15. Ohrls Botha . 16. I obelle Murray
17. Jan de Villi rs (~ng nhof) 18. I
an
Sadl . .. ... ... . •.19. Gerjo v. d. 1\le1''''0 •.. . ••
20. lIenn1 Maral . .. .•. . ..
Die per
nt
10 .tudeut 'at e ..stem het 1 b l' 1 ell Oil 58.8 1)
t.
Da rw
05 bedorx '0 at 'mbrlefies.ConservCltorium Se BydrCl
Tot 0 m Van Oi Vol ksuniversiteit
Skitter nde Pr sta ies Von Student KGn M t B st in S. Afrika M din
Soos tans oral in die
fkulteite en depart m nt
eliondorvmd die Conservatt>riurn
'nongeltendc bIOi
lprlod
In dit ~ 1 voorwaar die kroon sit op ana Ifsugtige arb id van prof .
.M.
I'mer en. haar p raoneel, en hu! voor uigors,
wnn
1daar,
wn teeds stygende gctane, erlang
voorsi ning grna {.
s 1moat
WOl' 1 vir 'nmaca moderne en ruime Conscrvatorlum vir Mu ick.
Een-en-veertig jaar g
ledehet die drle mualekskol , wat toentertyd op Stellonbosoh bestaan' hot. saamge- smelt
endie coneervatorium
virMu- slek, onder 1 iding van wyle prof.
Janna ch, prof.
Hns Endler en m
j.Nancy do Villiers (tans mev. Lnt - gan) h
tdie lig g si
11.n daardle jare was daar
81gs
'nhandjievol lecrllnge wat onder He b 1 warne 1
i-d\n van die tw e 1 rmeesters n die talentvolle mej. De Villicrs hullc
oeltwaamhet
vir 'n Iewenstaak.flin , Ityd -
• •
BLADSY TWEE DIE MATIE, VRYDAG, 15 MAART 1946.
BESOEI{ -
SUIKERBOSSIE MEL SALON
en kom g niet
julle 1 dige
uurtjiesin ons BILJARTSALO~ .
Die Plaza
Fuon 0018
~()-
VRYDAO en SATERDAG 15 cn J 6 MAART MATINEE SATER-DAG
TIl!. NIN IT!JI)
RA Y 1\IIJ .. lANI)
ntrrn
IIU 'SE22 MAAHT Rei reasie anl
STI~LLENBOSCIJ
OUl
8.15 n.m,
'N Ml TEIUElJSE MOORn t
me
Skuldlge Gllmlag' •••MAAR DIE
GEREG VERGEET
NOOIT •
Opgevoer deur die
ANEI.oM ..
TONEELGE EL KAJ>
TOEGANG:
l3espreclt 4/-, Onbespre k 3/-.
Studentc:
Bespr ek 3/-, Onbespreek J /9.
(B la ing ingesluiL)
Bcspreck by:
C.S.V.-130EKHANPEL
V!,RT
•
norp tra t -
IJ" 0 00 Bird trn f 18.
" DIE MATIE ,.
Aile Korrespotulensie aan.t
C. J. no u x, pi
(1Dr. Hoge, Rouxmstraat, Stellenbosch,
VRYDAG, 15 MAART 1946.
Inderdoad 01' Pod K offer/and-toe?
Om, weet dat wat ons hler ann die adres van ons mede-studente gaan rig, weereens (leur sommlge a hoogs-orrtplofbaar, en dour bale - en by name dlogene vir wle die skoen pas - as 'n onwensllke "wasgoc(l-wassery"
in (lie openbaar, beskou sal word. Maar het <lit dan nle waaragtlg meer as hong fyd geword nie dat ons meer bekommerd moot weos 001' die "slmon- maak" v n wat lIon lndeltk" ell ,. vull" is a sodanlg as 001' dle kwessle of
<lit In <lie publtek sal geslded dan of dlt op onlge ander (heimlike of bedf'l{te?) wy e moet ptaasvlnd ? Hie elt bly staan dat die hoogs noodsaakllke "I'einl- glng" noolt plaasvlnd nle, Maar (lit. nle alleen nle: (lie "vullcH
°
,,()n~uiwere"wat ons aankleef t.o.v. ons honding en gedrag te noor tilt wat ons Atrlkaner- nash' dle naasto ann die hart behoort te Ie, nl. ons kultuurgoedere en -waar- des, die neem 01) 'n OIll'U barende skaal feit1il{ by dip dag tor- - en (lit hlor ann ons veelgeprese en veelgenoemde Volksunlveraltelt.
Die onmiddellike aanleldlng - van die talryke wat daar helaas gedurig voorkom - tot hierdie stem wat al so dikwels tevergeefs geroep het in die woestyn waar die betrokke skare van kultuu ~loHe Fi1u~tyne ronddool, is die skanonltge swak bywoning van die opvoering deur die K,A.T. van een vall ons mces ultstaande en bekende dramnturgo se blyspele: Die SWle Hoard, in die Conservatoriumsaal verlcde Saterdaga nd. En, let wel, dit h t geskied tel' stywing van die fonds wat deur die onvermoeide po- gings van die Vroue-Vereniging van ons Universiteit daargestel is vir le- nings aan die wat verdienstelik onder ons is. (Terloops, weet u enigsins iets van hierdle vroue af en van wat hulle reed in on belang totstand g bring 1 et?)
Ran dlt versta n of verskoon word d t daar ult die byna 21,..'2 dui- send studente seker nie veel meer as 25 t enwoordig' was nie? Is daar nte sens 'n pam' 1~o'lt(lcrd wat werkllk nstlg 001' hierdi sank vo 1 en na- -dlnk nl ? Waar is ten mlnste al ons
B • 1 idend stud ntc in die versktl- Jende student -Ilggame, -organtsasrcs en -vcren1gings, veral die wat ver- onderst 1 is om "n eg-Arrtkaanse stempel te dra ? Waar was di p 1'-
sone wat so graag, as dtt hulle pas, aan die wcreld verlcondlg dat hulle hulle in die volksbelange van die Afrlkanerstudent en die Afrikaner- dom in die algemeen beywer? (Die ecn uit ondering wat ons in die be- pa lde v Ib nq moontlik k n noem, i dl Kw kskoolstudente) .
Die wat geen aanleg of beJangstel- ling in die l'fgUng van ons lcultuur·
el, het nle, kan dit minstens as hut pUg b skm om·n deeltjie by te dra om cUt t .help bevorder wanr 'n goeie g-el ntheld slg voordoen, te meer wanr dit terself(lertyd gaan om 'n grootse pogin om Condse vir 'n ui- t rs belangrlke en noodsaaklike doel in t samel.
Voorts ook net dlt: Wat mocs in R gter Fagan se gedagtes omgegaan h t onderwyl hy dnar In die aaal go- sit het? In hoev rt' is hy deur ons anngemoedlg om met sy tnlent VOOlt te wo It r? Welk indrnk moes hy van die Stell ,nboscl1se student gekry
het? .
Baie vnn 11 sal
of
vercrgd Of net slcouerophal nd s@: "DiS w r 'n pre- kCl'Y·" Pte aktucle kweeste is egtcr:In hoeverre is daar rede voor, in ho ,V .rre is ons w rldilc op pad na l{af erland? (Of as u meen die hoot hierM Is wnk gekies, al ona dtt so ateJ: Tn llocvel're is dIe nfgste pad vfr ems d16 wa na Hollywood loop?)
ok p In
BLANK EN NIE·BLANK
In 1936 was daar 2,003,8rl7 blanke teenoor 7,586,041 nle-blankes in di Unie. VoJgens berekentng, gebaseer op die natuurlike vermeerderingsyfer in die verlede, sal die getalle in 1975 wees: ongeveer 2,750,000 blankes teenoor ongeveer 14,000,000 nie-blan- kes, Die verhoudlng sal dus veran- del' van 1 : 3.3 in 1936 tot 1 : 5 in 1975.
Syfers spreek ... ,
VIR IMMIGRASIE
~ Prof, Schumann net verlede Don- derdagaand drie vereistes gestel wat streng toegepas moet word by im- mtgrasie in die Unie:
(a) Immlgrasl moet baie goed ge- kontroleer word.
(b) Hoofsaaldik kinders moet im- migreer (veral nou na die oorlog is daar goeie kans) ,
(c) In die geval van volwassenes moet tweetaligheid blnne twee of drie jaar as absolute vereiste gestel word.
SPYT KOM TE LAAT!
Deur Prof. Dr . .1. A. wus.
Gedurende die af'gelope week is <lie gal) nde Idoof tussen (lie bondgenote van glster met versnelde tempo dlcper en bl'per gr-grawe. Berlgte ult aile werelddele is voorwaar bale somber. Hlervolgens het Moslwll beslult om y troepe In Noord-Iran aan te hou ook 118. dle datum waartoe tUSSCI1 die Drle Grores ooreengekom Is; In Oos-Duttsland Is MOh kou beslg om '11 Kommul1ls- ttese dlktatuur to vestlg ; teenoor TrlCst word Su d-Slawlese troepe wat deur Mosl{()u beheer \\'01'<1. saamgetrek ; oJl Turlcye oeren Mosl{ou groot druk ult waarby o.m, die Dardanelle gonoem word; ult die Verre 008te word Amcrl- kaans-Russlese mllltere Insldente Bowel . die be kuldlgtng van us Ie e plundering in Mautsjoerye openbaar gomaak; nor Russle e ploena le In Ang el-Baksle se Jande word allerlei on a ion Ie berlgte (lie wereld tngestuur, Hlerdie sombcre heeld van wantroue en ag erdog tu sen dle "Wal)enbroeder tf
"an glster word aakllger gemaak deur herttge Moskou e aanvalle op Brtt- tanje, '.11 nuwe Amertkaanse beleld "plus 'n ble1jie c)(stra krag' en openhar- ttgheld" teenoor Mos){()u en ('inclcJilc 'n paar npslenbarr-nde toe, prake van ChurchllJ III die. V.S,A.
""
... " ... ;,Daar 1~ nog mense wat in die ge- wese ritse premier 'n soort van "al- wyse staats man" st n wat sy land dour die grootste kr-isls in sy geskie- d nts geloods hcl. Vir andere is Churchill nog di opportunis van ve rt.ig jaar gelede toe hy om party- poliLieke redes die Chinese arbeid op die Witwatersrand uitgebuit het en meteens mindel' kapltallsties en meer hl.lmanjt~r as die geesv rwante Kon- selwatiewe vl'iende geposecr het.
Hulle is gereed om Churchill se oor- logsve'rdiensteUkheid te el'ken, maar hulle 1{walifis er dit met die bewe- ring dat die Britse premier In die donker jaar 1910 reeds in die gehefm verseker WllS dat die V.S.A. en waar- slcynlik ook Rusland BY bondgenote in die volgend jaar sou wees.
CHURCHILL EN DIE RUSLAND VAN DIE OORLOGSJARE Teenoor Rusland van die oorlogs- jal'c het premier Churchill 'n gans ander taal g praat as teenoor dl Rusland van v66r en
na
die laaste W relc1oorlog. Dit sal nog onthou word ho. hy meel'mal b soek aan M skou a.fgcIe h t, hoe hy saam met Stalin dlkwels glasies geklink het en altyd van danlcbaa.rheld, vI itaal en hofli1cheidsbetuigings tccnoor die Russiese bondgenoot oorgeloop het.Nog verlede jaar het hy nn afloop van die Krim • ltonfcrensie hom in die Britse Laerhuis as volg 001'
die Russe uitgelaal: "Die indruk wat k van die l{ im n van a1 my and r kontakte teruggehrmg het, is dat maarslmlk Stalin en dio Sowj tleiers in eerbare yriendskn:p en g lyltheid lOt die W demokrasiee w,}
lewe, Ek voel ook dat hude manne van hul woord is. Ek wert van geen regerlng wat sy verpltgtn gs, selfs tot sy eie skade, meer solied nakom as die Sowjet-regering nie. Ek weier volstrek om 'n bespreking van die Russiese goele trou te begin. Oit is heeltemal duidelik dat hierdte sake di h 1 toekoms van dte w r ld raak." Aldus premier Churchill 001'
sy Rus iese bondgenoot toe die Duits- Japa:nse vyande nog nle finaal w~r- slaan was nie en tenspyte van alIe wat hy voor die oorlog oor die 1301- sjewistiese Rusland geskryf en, ge~e het.
RUSLAND VAN VANDAG Teenoor Moskou praat die gewese Britse premier vandag 'n gans ander taal as gedurende die oorlog. .Met verwysing na die Russiese druk op 'l'urkye n di lwmmuniserlng van die Ruasiese bcsettingsgebied in Dultsland het hy ges : "Tot watt-cf g volgtrekking 'n mens ook kan e~
raak op grond van hierdie fefte en dit ia feit is dit selterlik nl die b vryde Europa wat ons gev
g
het om op te bou n1e. Behalwe iIl die Britse Statebond en die Vcrenig' de State, waar die kommunism nog ill sy kin<lerskoene is, 1naa7c !{omm'w nistiese Partye Of vy/de 'kolonne8 "tl toencmende uUdagfng en [levaar vir dio Ohristelike be8ka'Witl!1 1tit." Op 'n qnd I' plek shy: "lDk glo nl dat Rusland oOl'log begeer nfe. Wat hY bcge r, is oorlO[lsbu,tt en onbepaaldf 1titlJreiclin[1 van .'l11 mao en leer teZ- lings/"
Volgens hicrdie paar grepies uit (Vcrvolg op bIs. 5. kol. 1)
DIE MATIE, VRYDAG, 15 MAART 1946.
HULLE. SAL HE.LP OM DIE.
MOE.DE.RAARDE. TE. BE.HOU.
BESONDERHEDf OOR KURSUS TANS IN EROSIEBESTRYDING AANGE.BIED
"Grondbewaring is tans belangrfker as oolt tevore in Suld-Afrtka, maar die moelllkhetd in hlerdle land .. is dat al die felte en gegewens in verband met grondbewaring bekend is, maar dat daar nle van die gegcwens In 'n na- slonale plan gebrutk gemaak word nle", Aldus (lie bekende Amcrih:uanse erosle-deskundlge, dr. Hugh Bennett, toe hy hom vertede week, volgens in die dagbladpers berlg word, In' 'n onderhoud in Washington 001' Suld-Afrlka se kern-probleem
ultgelaat
het,Daar
moet erken worddat daar te
lank gesloer is. Suid-Afrika het egter ontwaak tot 'n besef van die gevarewat
gronderosie inhou, en weereens kon ook ons eie untversitelt soos t 1- kemale in die verlede, op die voor- punt staan met die praktiese uitvoe- ring van die stappewat
nodig is om die strydaan
tepak.
O.B.-Inskrywings
Klop
ItAjrikanerhart uiarm?
Is u V olksbeious?
Jloel
Uook dat die Party- stelsel uitgedien is?
WlI u uself omgord in die stryd teen Kommunlsme en alles wat
volksvreemd is 7 Slult dan Ran by
Die Gedi siplineerde Ajrikanerdom.
Die Ossewabrandwag
Handig u name in Of by die onder- genoemde persone, Of by ondergete- kende, of by enige offisier wat u om lidmaatskap mag nader:
MeJ. Ria Bruwer: Hul -ten-Bo oil.
Mej. Trl te 11011: Harmonle.
Mnr. J. W. Bell: Spes Bona, Dorl)-
atr
t,MDr. A.
J.de VUllers: Protea, CrozJertsraat.
Mnr.
He'llJ1J.e
MaraiseDagb'te· k.
P .
.1.
COERTZE,Itamma.ndanu.
Vie v'erskaffing van fu'gniW 0];>-
gelelda
peraontlol is die curate s'tapten ~lnde tlia gt"dots'e
tankaan te p-ak. I1le unrvorsltette
van Sfullen ..1;/ofk1h
en
Pr~tbl1'a brc'd v·alljan.rvter-
~artge k'ursuads
V'll'die
dotlaan in lIto'ntl··l W'a.~'t" e'n :Jeldb'ew~dng, wat
101 tot
tlle :S.Sc ...
graad ill Landbo'u.Die kur us is veel·omvattend en son- del' twyfcI baie deeglik ingestel en ehoort die nodige agtel'grond aan die toelwmstige "baanbreltcrs" in die Dtryd om die behoud van die mo dnr- anrde, te versltaf.
Vn.njaar is daar reeds studente wat die kursus op Stellenbosch volg,
.,DI atle" word odruk drill' Pro EcCll'fllll- Unlkl ey (J!:dm •• ) Bilk., St .1Ienbosoh, Vir die
lenan.n en Ultgcwcr., Will' 11Ilkoq (Edms.) lJpk.; Plolnltraat, tlt6llenbollrh.
I
R. W. VA RIJN
DnU4l\IAI{ER
BrIng U oogarts se voor lerlf na my. Groot ver&JmJdenhel«l ill die mod rnste Drilramc, asooJe l'aamlo e I.
odelle.
Spes' 10 af-lag vir tuflente.
'DE VmRDIm'ING
Die Debotsvrugtefees
Verlede Vrydagaand hot die D ~ batsvereniging
sy rcest
Hkh de VOOl't-gesit met sy vrugtef es op Co tz 11-
burg. Sowo..t .. 'n 150 mense was teen- woordig. Die reeling'S 11 t heelt mal vlot argeloop en interessante nom- mel'S is gelewer, soos twee sangnom- mel'S deur mej. G. van Rooyen, piano accordeon deur mnr. Verdoorn en '" vioolaolo's deur mnr. Eugene Pr to-
===============
rlus.Bertie Heyns het probeer verdul- delik dat hy (m nende
noms
If)"hasn't got the brains of a donkey"
waarop mnr. Danie Moolman sy troue vriend -
laat
volg het: "You have got the bratns of a d nk y."Mnr. Gerjo van der Merwe, oud- voorsitter van die vereniging, het 'n
bale
toepasltketoespraak
gelewer en daarop gewys dat daar drle dingo iswaarna 'n
student behoort testr
we, nl, 'n helder in ig, 'n gebalans orde houding of ewewigtigheid en algehcle oorgawe aan jou work. By het d ar- op gewys dat di Debatsv reniging aan aldrte hi rdl str wes die g Ieent- held tot ontwlkk ling bled n h t 'n beroep op die vrugtefeesgangers ge ..doen
omook
lede van die v r nlgingte
word.Mnr. Dawid van del' Merwe, ook 'n oud-voorsltter, het ook 'n bero p gedoen op die feesgangers om hul gewig by di vereniging
in
te goolen
het hul verseker dat hull nte teleur- gesteld salw
nle,Tot hierdie graadkursus kan toe- gelaat word kandidate wat die Matrl- kulasie-sertifikaat of 'n daarmee ge- lykstaande sertifikaat verwerf het of vrystelling van die Matrikulaaie-ek- samen verkry het, en mits hulle in Matrikulasie- of Seniorsert.ifikaat ..
Wiskunde geslaag het.
EERSTE JAAR: Plantkund I;
Chemie I; Fisika I; Geologic I;
xu-
malologie.
TWEEDE JAAR: Akkerbou I;
Landbouchemle I; Organlese Chemie lIB; Landboulngenteurswese I; Alge- mene Bewaring; Grondbeginsels van
(Vervolg op bls, 5, kol, 4)
'n Medisyn vir die
Gees
Van die vroegste tye af het die mens die waarde van biblioteke be- gryp en reeds bate eeue v.C. het die Egiptiese en Assiriesc konmgo groot bibllotcke in hul palelse en tompels
aangele,
Deur1.11
dieeeue heen
het die besef van die betekenis van bt- blioteke vir die volk nie argeneem nie maar inteendeel sterk aangegroeL Reeds drie eeue v.C. het AlexandrH:i twee groot biblioteke besit, cen met 'n versamelmg van omtrent 500,000 rolle, en vandag is enk .Ie van die grootstes seker die van Parys, Lcnin- grad, Londen en Washington, elkecn met 'n versameling van sowat vier miljoen boekdele,Die Griekae geskiedskrywer Dio- dorus, ult die cerate eeu n.C., hct as opskrtf bo 'n biblioteek laat plaas, "n Medisyn vir die Gees," on om nog maar een te noem, ook Mar- tin Luther
was 'n
grootyweraar
vIrdie
oprlgtin8 van blbliote]te,en
op fJy aandl1Ul8' het bare DuJtBe stede b1bll~ o.~G. .M rook t>ns b\rtA"ekJik klein Un,i- VerSltUitSblb IdtAAJ.lt is 'n voorra 'd- kamet van Ollekui1j'l1a,rc w'a'a.'r'de vir
\3Ilro Ware
stutiant:Ws 'n onuitput-
like b'1~on Van lroIU1iSen
hulp vir tlMwat nit ver.st'e.all om
die r;egtege-
l1rulk danrv'arn
to maale. Pit
ie vir l1lk'd stU'de'nt:mtler
a:;j tlill mdeit'e werd bmdit gel'c'clt1
tobeso'ek en
mel die literutuur, veral dicwat
op Ely v'akke betrekklng het, van naby kennls te malt.Die boekery van die I31blioteclt is gedurendc In lang reelts van jal'o met baic org opgebou en volg ns dcskundiges vergelyk dit bai guns- tfg met ander universitcitsbibliot .ko in Suid-AfrJka. Dit bevat reeds byna 100,000 boekdcle en daar word op 845 wctenskaplike t.ydskrifte ingetc- ken. Nog 195 word as ruilnommers of gratis olltvang,
A.N.S.- Tok rood 1946
Op '11 A.N., .-vergn(lel·ing verlede Dlnsdagaand i dle benoeming van mnr, Hennle Marat (Dagbr ek 1/16) as Ta){sleler van die .N.S.
bekragttg. Die volgende persone Is gekles om oJ) dl A.N.S.-TaJesraaci vir 1946 te dlem
Me.ij. Antolnette Lombard (Huts- do-VilU~rf), IUa. Bruwer (Huts-ten- Bosch) en TJ'ixie 11011 (Harmonie), mnre, Evert Potgtet l' (}lIn. m v.
Seheepers, Vletorlaw g), J. W.
n
II(Spes Bona, no. 4, Dorpstraat), Jo- hann Basson (1)1e Laan) ,
Jnskrywlngs kan nog te d by enlgo Raadslld lngehandlg word. 1]
kan ook die Rnadslr elt' 118.(101' in ver- band met clllg(' sakl» wat u g-raag wil oplos oJ) die ebled van dle A.N.S.
DR-IE
Vir
LEWENSASSURAN IE Rnndpleeg
W. S. MALIIERBE
SANLAM
Ii-antoor: Bird tI'na.t )8, ]l'oon 486.
HUls: De Waal tr t. I"oon 222.
STEU..jENIlO (111.
LESSE
word gegce in
eli
HUI KUNSSKOOL
J. I'l'w(,l'k ('11 Kocl Vf'l'lil( ring I £1-10'0 1)61'
KWUl'h III uf £3 \'11' tilt het ] 111' 1111,
"II m er 1\ 001l Val en ~n w01'(l. I ellt
£1-5-0 )'1'1' Val. J)ubhNe J,es (I word Ollh: gfl- goo an I' NlOIIO 'Il t I;0U r wll lilaarl\lnnl"
RESTm,I.INGS J AN 001 GlWT.AA8 wonn VI R 81 II .Imnn';.
Foon 94
S nty se
Botlel toor
En probeer ons groot
oersheidenliei Soetwyne en heurige
A pt~t .. drankie
....
.. ._
Het U Al On
Kun
Mu
Die Nuutste Amerikaan
Boeke in V oorraad. Besending Kom Elke W ek Aan.
Dear
- en
kbo he
I •
ekyk?
•
n En
PRO ECCLESIA.BOE HANDEL
~18· . o b\l 29
DIE MATIE, VRYDAG, 15 MAART 1916.
I, kol. 4)
DIE UNIVERSITEIT NEEMOOR
Ti n jaar geJed het die Univer- sttett b slult om die "Cons rv ", soos dit toe reeds oor die hele land bekend g staan het, 001' to neem. Mev. M.
Fismer, hoof van haar eie muslek- kool op Rob rtson, was die aange- wese persoon om die grootse taak op t neern n sy is 'n paar jaar later as h of aangest 1. So bale h t haar leerlinge van hierdie dame n
haar
w rk g dink, dat hull haar almal na Stellenbosch verges I het.Prof. Fismer het dad lilt nan die work gesprlng en tans lean 001' die lengte en breedte van Suid-Afrika die produkte \ an haar m esterskap
en talentvolle
onderwystngnagespocr
word. B Ie van haar uttstaanoe .klln-didate vir die Llsenslant-klavtereksa- menu h
t
reeds mecg ding om oor- ses beurse n vert d [aar' het ecn VDn h ar leerlinge, mnr, Hennie Jou- bert, so 'n beurs verower.Ook in ander vertakidnge van die
toonxuns
hetle
l'lir,ge,wat
aandle
Conrvatortum studeer het, roem
ill- geo e. In 1941 is aan me]. Virginia Shanl<el 'n oorsese beurs toegeken vir vtoal .• te]. Shankel was e ,11 van mej. Tvy Angove se leerlinge.In 1941 het mej. Tilla Visser, 'n leorllnge van mnr, John Andrews, 'n oorsese beurs verwerf. Dit i dan ook nle sle s in die afdeling kl· .vler waar da r reed etllke 1 erlinge van J:.iI:lT
tot jaar om oorsese beurse meedlng nie, en dlt sou inderdaad kolomme vul wanneer daar gepoog word om 'n volledige lye van B.1 hi rdle <lames
:11 here, wat save 1 roem vir hu!
Alm IvY .ter met hulle talente tnge-
f i1M h
t,
op te atel.DEVI{ WENNERS
Dlt is mlsklen voldoend •. ~ bewys van die sukses wat daar rur QP die
w
rk van Prof. ism n haar ncr- soneel, om die name van dleg ne, wat van] 0.1' die hoogste ondersket- dings t burt gcval het, te noem:lIInr. Hennie Joubert: Ann h im is toegeken di £100- ttpendlum \ an die Univorsitcit van Stellenbo ch. Uit di aanstenltke b drag, wat toege- staan Is, kan afgelei word welke hotl
tandaard mnr. Joubert in sy work h ndhnaf.
Mej. June Strau8 : Nadat sy slegs drie [aar aan die Conservatorium stud er het, h ~t mojo Str uss vanjaar eli vyfde beurs, wat nnn haar toe- ek n Is, ontvang. Dit is n amlill een van die beurs wat an vi rdc- en vyfdeja rstudente t.oeg It n word.
Mcj. Strauss het verle jaar ook me eding om <l e e bcurs.
BESONDEUE ON ~RSK I.
DING VIR MEJ. SARAH MULLER
VIT DIE KJf'EEI(SKOOL
Kandidate Presteer
not: LOF VAN PROFESSOR
By die onlangse aankondiging van die uitslae van die Kandidaats-eksa- men ( die mees gevreesde eksamen in die Kweckskool, aan die einde van die derde-jaar) en die uitreiking van die serttitkatc, het prof. dr. B. B.
Keet met hoe lof gepraat van die eksamlnandi. Hy het ges~ dat hoc- wel daar 'n klein getal was wat hul- self onderskei het - in die sin dat hulle cum laude geslaag het die klas se gemiddelde prestasie bale bevr digend was en bale gunstig ver- gelyk het met vroeere jare. Hy h t daarop oorgegaan tot die uitreilting van die serttrtkate, en aan vier kan- didatc was die cum laude {,erlocn. Die gemiddelde p rsentaste van die hele
klas was 58% en slogs twee kandi- date utt die 29 se gemiddeld was onder 50'1t.
CUM LAUDE
Die vim kandldate wat cum laude geslaag het is mnre. CharI C. Colijn, Heinrich F. Heymann, Jan A. Hurter en Jan L. de Villiers.
OU BEKENDE OP DIE I ATEDEll
l(apt. Edwin Orr, M.A., B.D. TIt.D., veldprediker in dle V.S.A.-lugmag, en die skrywor van 'n sestal teolo- gtese boeke, het Dinsdagoggend die Kweekskool bosoek. Hy het vir '11
paar dae by Kaapstad aangedoen op rels van die Verre Ooste na Enge- land waar hy sy studies in die kerk-
geskledents gaan voortslt.
PHIMARIUS PREEI(
Mnr. Jaap A. O. Weideman .. die Primnrius van die Kweeks}{Qol, lewer Sondagnamiddag om 4.15 sy proef- preek in die Moederkerk. As sy para- nimfe tree op mnre. Zachie B. Ba- denhor
t,
David F. van <.1er Merwo enlet Vi ser.
POL.J7ERGADERING
Ds. A. J. Punuuir .. sendingsekreta- Tis van die Transvaalse Kerk, het
glstraand by g"eleentheid van die ope- ningsvergadering van Polumnia die studente toegospreek 001' Evan[Jcli- sasie. Aan die einde van die verga- dering is die spreker op pittige wyse bedank dour mm'. Jacobs vb' die besielend wyso wanrop hy so 'n alttu Ie onderwerp behandel het,
ELEKSIEBERIG
Vyf teologiese studente is tot dio V.S.R. verkies: Danie T. du P. Mool- man, M. Luther van A8, B61'lhold A.
allw1 Jan 1". de Villier8 en Jaap A.
O. Weidemann.
IIENDRIKSZ
die 11 t r, pe i lile r in WORS en VLEIS
vir
BRAAIVLEISAANDE.
An inllaatra.t. St lIenbolct •.
Alfred Blomma rt
...
(Foon 48 n 176) K rk trant, STELLENBOSCH.
KRUIDENIERSWARE .... YSTERW ARE - ..
.. .. PRODUKTE - ..
Die Winkel vir billik en spoedige b diening.
DIE VEHWELKOMING VAN NUWELINGE
(Vervoig van bis .2, kol. 2) oak genoem is, op Stellonbosch be- staan het, hier studeer het, gebruik nou voorbeelde wat sonder die minste twyfel ult hul eie studentejare dateer, am die senior-studente van vandag swart te smeer. Bes moontlik was daardic "verontwaardigde ouers" self verantwoordelik vir die s.g. "wan- dade" van destyds.
Daar kan natuurlik geen kommen- taar gelewer word op die bcsluit van die dagbladpers om soveel publisitelt aan die saak te verleen nie. Dit mag miskien heeltemal goeie gevolge mee- bring in soverre hierc1io geskilpunt eens en vir altyd besleg mag word.
Wanneor egter beworings soos die volgende gemaak word (L.W.: met betrekklng tot verwelkoming van eer- stejaars gedurende Februarie 1946) dan moet die Universiteit, en so nie, die studentemassa, hul stem laat hoar:
"Die ontgroeningseremonie is 'n euwel wat baie studente swakker werk laat Iewer, Dit belemmer hul gesonde ontwikkeling, strem hul ge- sondheid en ondermyn hul verant- woordelikheidsbesef " .. "
"Een seun wat in die eerste week 'n toets moes skrywe, het nooit 'n tydjie gekry om te werk of rustig en genoeg te slanp nie . . . "
"Hoc lean dames wat rook en vir hulle roolbont veri, nou 'n mens van lemand anders maak ? . . , "
"Die doopkomitees is meestal te jonk, te skraal bedeel mot wyshcid en te onervare om te waak vir die gcsondheld von ons kinders . . . "
"Hoe kan dit anders as 'n kosbare maand verlore gaan met die ellendige dopery ... ", en so meer,
WAT STU DENTE S£
EN DINK
"Die Matte" het verskele studente, eerste-, tweede- en derdejaars, Bowel as meer gevorderde studente wat die au ,ontgroening" deurgemaak het, ge- pols omtrent die saak, en almal was dit daarmee eens dat dit nie toege- Iaat word dat die algemene publiek die prooi word van sulke wanbegrlp- pe nte.
Die verwelkomlng van <11... eerste- . jaars is reeds vir bulle sowel as die seniors, met wle hulle nou verder
I'U tig' lean saamlewe, iets van dle verlede, maar- die toekoms baar sorgo Die wesenlike, interne organisasie en struktuur vall ons stuuontelewe staan gevaar am aangetaa te word.
Stellenbosch mag blykbaar nie meer sy invloed na bulte laae geld nie: dit moot nou die invloed van buite wees wat sal bepaal hoe '.n Matic hom hier moet gedra!
Sorg dat u toekoms nie,
na
'n suk-esvolle Universiteitsloopbaan, deur gebu,k aan geldelike ve'rmoe belem- mer word nie. Jong professionele m nne en vroue wed dat bulle al mi kien lank moet wag voordat bulle tn win ewende betrekkin 1 k n opbou, Pokters of prokureurs moet tn pr ktyk of vennoot
kap
koop. Diem klik
to'en beste m
nier omu
pI nne te bewerkstellig is onl nou te spa r en u be p ring in UNIE • LENINGSERTIFIKATE to' bele.G. :E. HENDRIKSZ
• vii wink 1 ir
V ARS G EBAK'l'}!;
VIS,AARTAPPELREPIES, SOUTVIS
enKIPPERS.
WEET V?
U w t I k r ho IW r dit 10m. i.
om Idji I t kry vir di ditji. n datji 11
KOTZE
VAN KAAPSTAD
Maak Klere Vir KereIs Wat Traak.
•
ADDERLEYSTRA'AT 134
ONS ROE.P
alle studente 'n hartlike ioelkom. op Stellenboscli toe en nooi u nit om u te kom. tuismaak in
DIE C.S.V.- BOEKiANDEL
PLEINSTRAAT STELLENBOSCH
Gestig 1850 Foon 24
APTEKERSJOERNIN;
EN SEUN
(EIENS.) HPK., Hoek,van Bird- en Plein ta.·a.at, .
STELLENBOSCH
so PAS ONTVANG - Die Beroemde
, MENTMORE
VUI,JPENNE
Mentm.ol'e Diploma •••• 12/
Mentmore Auto-Flow ••• 17/
COI.lUMBIA CHROMIUM en die bekende
1M"
"
GRAMMOFOONNAALDE Max Jurisch:
Natural Sines and Cosine
R. MULLER
Koop llulle d'eur iddfll un N • • MUSIEKHAND~ ...
t
pennie Sp ra ".1, of vir kontant, by
ni,. Pq.k ntoor.
Plein traat, STEI IJENBOSCIl
DIE MATIE, VRYDAG, 15 MAART ]9 6.
Onder Onsies
Mej. Tmda Rouic, van Harmonie, het onlangs saam met 'n klomp maats haar mondigwording gevier.
* * *
Teen die einde van die cerste 14 dae van die kwartaal het meeste sotte reeds die "finale" doop ondergaan en is dus ingelyf as Maties. Hulle kan dUB baie welkom gehect word.
* * *
Eerskomende naweek kry die stu- dente' van die Conservatorium vir Musiek hul lang naweek, waama 0.1- mal bale gretiglik uitsien.
* * *
Dr. 'tlan Broeklucuzen, bekende oud-
I Matie, vertocf tans op Stellenbosch.
Hy was tot onlangs op Pretoria woonagtig en sal binnekort na dte buiteland vertrek. Dlt dien vermeld tc word dat dr. Van Broekhuyzen 'n oud-eerstespan voetbalspeler is.
BUITELANDSE OORSIO (Vervolg van bls. 2, kol. 4) die jongste redevoering van Churchjll is dit duidelik dat hy nie aIleen bale ernstige beskuldigings teen Sowjet.- Rusland maak nie, maar dat hy in die toenemende Bolsjewlsering van Euro- pa 'n "uitdaging en gevaar vir die Christelike beskawing" sien. Oat hierdie gevaar aaklig aktueel is, sal nlemand wat nie 'n kommunis is, ontken nle. 'n Brltse Konserwatiewe tydskrif soos die Review Of World Affairs van 31 Januarie 1.1. loop dan ook 001' daarvan. Nog Churchill, nog hierdie tydskrit egter is oorspronkltk in hul "vrees vir die Christelike be- skawlng" nie. Reeds lank gelede het veral twee manne onophoudelik teen die Bolsjcwistiese gevaar gewaarsku.
Veel het hlerdte twee manne ook op- geoffer om hierdie gevaar te keer.
Gchelp deur Churchill en Roosevelt het die Bolsjewistiesc Rusland daar- in geslaag om nie aUeen hierdie twee stryders en bolwerke teen die Kom- munisme nle maar ook pul lande en nog veel meer to vernietig. Die name van hierdie twee manne is Adolf Hitler en Benito Mussolini.
As Churchill vandag soos In Pila- tUB van ouds sy hande in onskuld wil was, dan openbaar hy 'n geweldige minagting vir die mensltke geheue en vir nugtor-denkende menae. As Churchill vandag die Poolse regering daarvan beskuldig dat hy "geweld!ge en onregverdige inbreuk op Duitsland pleeg," dan weet elke mens wat nog nic sy geheuc verloor het nle, dat dit juis die destydse Brltse premier was w t groot Dultse gebiede aan Pole
"toeges~aan" het as .vergoedlng vir Oos-Pore wat deur die Russe lnga- palm is. As Churchill verder vaag- weg. beweer dat hy dit alles slen kom en hardop geroep, maar niQmand daarvan noUal' rieem het n'te' en dat "daardie oorlog voorkom kon ge- wees het sander om 'n enkelc skoot to sklet, en Duitsland kon vandag sterlt, voorspoedig en gecer geweE's het, maar niemand wou lulstar rue en cen vir cen Is ona almnl in die verskrik·
Ukste draaikol1t ingesuig," dan' won ..
der 'n mens of hy ooit van Brltso waarborge aan Pole, van Hitler se vredesaanbicdinge in 1939 en 1940 en van Rudolf Hess se sending na Enge- land gehoo}! het.
e Spyt en jammer is goeie dinge maar ongelukkig kom hulle dikwels to Iaat. Dit was glo ook die ondervin·
ding van Pilatus. Maar Churchill aien nog in 'n hegte Amerikaans-Britse bondg(lnootskap hoop vir die toe·
koms. 'n Volgende keer meer oor so 'n ongelylte bondgenootskap en By implikasies.
MArIES KAN NIE VIR WORCESTE.R UITKRY NIE.
Die Matie-krieketspan het Sat.er- dag op Coetzenburg 'n gulde ge- leenthoid om Worcester die Ioef af te steek en sodoende die kamploene van die W.P.-Platteland te word, ver- lore laat gaan. Nadat die Maties 173 lopies behaal het, was die orige tyd net te skraps om die besoekers van die baan te haal en teen uttskettyd moes drie paaltjies nog val, en dit nadat slegs 56 lopies op die telbord geplaas is.
Daar sou stellig 'n ander wending aan sake gekom het Indlen U.S.
vroeer in hul beurt verklaar het, maar dit skyn of die Matie-aanval onderskat en die kolr-sterkte van die besoekers oorskat is.
Frank van der Merwe (U.S.) het weer besonder venyn in sy boulwerk aan die dag gele, en hy was bepaald ongelukkig om slegs 3 paaltjies in te oes.
Die tellings was soos volg:
U. STELLENBOSCH
Pfaff, b. Luyt .. .. .. .. .. 7 Turner, b.v.p. Myburgh .. .. 17 Van del' Merwe, b. Myburgh 1 Mitchell, b. Myburgh .. .. 2 Malan, v. Humphrey, b. Luyt 8 Van del' Westhuizen, b. Luyt 2 O. Rasher, b.v.p., b. Humphrey . . 23 J. Horn, b. Kirschbaum IB Dr. Rabie, nie uit nle .. .. .. .. 42 C. Botha, st. Tennant,
b. Humphrey 31 G. Verster, V. Wilson,
b. Myburgh 1]
Ekstras .. .. .. 10
Totaal .. .. 173
Boulontleding: Humphrey 2 vir 36, Smuts 0 vir 3, Myburgh 4. vir 15, Kirschbaum 1 vir 22, dr. Luyt 3 vir '16, Roberts 0 vir 5, Wilson 0 vir 19, Van der Watt 0 vir 12.
WORCESTER
C. Diner, v. Malan, b. dr. Rabie 1 Smuts, b. Van del' Merwe 2 Tennant, b.v.p., b. dr. Rabie .. 10 Dr. J. Luyt, V. Malan,
b. Van del' Mel'we 5 Kirschbaum, nie uit nie .. .. .. 22 Humphrey, b. Van del' Mcrwe .. 5 J. van del' Watt, v. dr. Rabie,
b. Mitchell 7 Roberts, b. Mitchell'..
0
ViIjoen, nie uit nie .. 0 Ekstras .. .. .. 5 Totaal (vir 7 paaltjies) 56 Boulontleding: dr, Rable·2 vir 18;
yan del' Merwe 3 vir 24, Mitchell, 2 vir 2, Verster 0 vir O.
P.S.O ... KENNISGEWINGS .
...__ .Magriet Geyer Lei Dames Op Die Hokkieboan
- -
Die dameshokkteklub het 'n b gin gemaak met hul werksaarnhede vir die jaar. 'n Hokkievergaderrng is ge- hou in Huis de Villiers se Ieeskamer op Dinsdagaand, 12 Maart.
Die bestuur is soos voIg saamge- stel:
Kapleine: mej. Magriet Gey r.
Sekretaresse: mej. Suzette Keyter.
Asst.-Sekr.: me], Rina Jordaan.
Tesourier: mej. Elrika Neethling.
Die subskripsiegeld van 4/6 kan ingehnndig word by die bestuur so gou as moontlik. Die planne van die jaar is bespreek en daar is gewag gemaak van gereelde afrigting deur mej. Elma Kingswell van die Tutne hokkiekIub.
Mev. Day, good bekend in die O.V.S. i.v.m. hokkiesake, is ook in ons midde en het beloof om met die afrigting te help. Mej. Geyer het veral gereelde spanoerenlnge b klem- toon en ook spanspelers vermaan om wedstryde getrou te speel.
Daar is bale geesdrlf onder die le de te bemerk en almal is welkom om aan te sluit. Verled j ar is '11
baie hoe standaard gehandhaaf en danr sal voorwaar hard gespeel mo t word om in die voetstappe van die voormalige elf tal te volg.
Drie Trofee Op
Die Spell
Middagreeks Vir Atleta Neem
Aanvang
Die Atletiekklub U.S. is tans besig om 'n reeks middagbyeenkomste at' te handel. Hierdle re JtS vind jaar- liks groot byval, want dit skep vir almal, wat helangstel, die gel ent- heid om deel te n em en hul be- voegdhede uit te toets.
Punte word toegekon volg ns die Victor Ludorum skaal en trofee word toegeken aan (a) die atleet wat die hoogste aantal punte behaal, (b) die atleet wat die hoogst.e aantal punte in een nommer behaal, en (c) di atleet wat die hoogste aantal punte vir drie nommers behaal, Dit geld ook vir dames.
Die res van die program i S009
volg:
MAANDA'G, 18 MAART: Man.' Een myl, 120 tree hekktes 011 vel' ...
sl?ring. Dames: 80 meter hekldes n sptesgoor,
DONDEROAG, 21 MAART: 1Jfans:
440 tree, hoogsprlng en diskusgooi.
Damos: 75 tree.
MAANDAG, 25' MAART: Mans:
880 tree, paalspring en 220 tree hek~
kies. Dames.. 180 tree en dl Imsgooi . R. Knott het Mnandagmiddag di 100 tree in 10.5 selt. verower.
Die byeonkomste nocm om 5 ?l.m.
In aanvang.
U.S .• Boksklub Beloof 'n Hoogtepunt
As die boksentoestasme bly soos dit is en daar b sta an rede om n te n em dat dit grootlik al toe- neem ~ sal Stellenbosch vanja r 'n betel' span boks rs h as in di he. to jare van die v rl de, wat g talle n kwalit it b trer,
Tydel1s 'n alg mene vergadorlng wat op die 7de Maart g hou Is, is die volg nde Bestuur gekles:
President: mnr. Sid Harv y.
Ere-Iede: Dr . .T. W. Postma en dr. R. W. Wilcoclts.
Kapteln: L. van del' Veen.
Onderkapteln: .T. M. Swanepoel.
Sekletaris: H. J. van Zyl.
Addi ionele 1 de: M. J. van Tond r n .T. J. Both.
Dle klub he kilt nog 001' 'n paar staatmakers van v rl do jar, o.a.
Van del' V . n, Swanepo 1, Marinus, Van Zyl. Botha, I retorlus en and r.
Van Tonder, In veteraan utt die ver- lode, is weer t rug met vast voor- nom ns.
somm r met di e rate oef nln was me ,1' as sestig geesdrlftigcs teen- woordlg, en di . twe de nand wa hulle nanslenlik meer.
Mnr. Schmolke, afrigter van tall protesstonele en ander bolts
,1'8
In die verlede, is ook hi r die breler. Sy beleid is: Organtsasie n dis tpUn ! Hy 1 an van eni go adriftt e sol 'n uitst kende boles ,r m alt. y verdra nie halfhal'tigh id 011 lam akker! ..held nie.
vlln bls. 3, kol. 2) Ekonomi ; Bosbou I ( ~ sem at r):
Sistematiese Botanic (2e a master):
Mlkroblologl ; G ologte II.
DERDE J AA R: Akkerbou II;
Landbouchemle II; L ndboulng - TI; Gl'ondb dryfsle r:
Dl ranatomi en
-n
1010-Skoenhcrsteldiens
Biull
Vrugtefees:- Op Vrydag, 15 Maart om 8 nm. hou P.S.O. sy vrugtefees op Coetzenburg.
Slp.gs dubbclk artjies @ 2/6 word v~}koop.
Die erstejaarstudente is verant·
wQordelilt vir 'n uitstekendc program wat gelewer sal word.
SIdet haar raak en gou! Kanse is vanjaar uitstekend!!
lIulsverteellwoordlgers van P.S.O.
Handig assebliGf u name onmiddellik in b~' u betrokkc wyk verteenwoordi·
gel'. Oit ia noodsaaklik.
'n Ge(lrulcte . .0.· onstltll I sal eersdaags by eni e li4 van die Huis·
komitee vel'krygbaar wee.
E. MARSH e
PAARL
STOOMWASSERY
tot u diens vir
• WAS
• DROOGSI OONM AK
LEUR
Agente:
D Wet roe , St 11 nboseh.
tte
LADSY
sas
DIE MATIE, VRYOAG, 15 MAART 1946.Sal Stellenbosch Vanja r Orie I ntervarsities Kan Afspeel ?
Se tien Wedstryde Vir Eers e-Span Me
Nuwe Indeling van Spanne:
Twintig Sat rdae B skikbaar
Stellenbo ell sal vanja r 16 w (1 h'ydc in die senlor-kompettsle "an die
''',l~.n.U.
afspoel, Wanueer die untveralteltsvakanst s bygereken word, blyk dlt dat daar 20 Saterda besklkbaar is en (lit w11 voorkom asof daar moontllk vanjaar weer twee Jntervar lties afgespeel sal kan word.Die tradtstonele botsing to 11 die Ikeys vind natuurlik, soos ge- woonlik, in Mei plaas, en vanjaar wel op Nuwcland. Beide Pretria
. n Potchefstroom, moet egter vanjaar plaaslik besoek afle, maar tensy daar vooraiening gemaak word vir 'n wedstryd gedurende die w k,. kyn (lit aso slogs eon van hierdie studcnte-vyftientalle op Coetzenburg sal kan optree.
Dleselfd twaalr spann wat ver- lede jaar aan dte Groot-Uitdaagkom- P tisle van di W.P.-Rugby-Unie deet- geneem het, sal vanjaar weer in die s niorliga optree. Waar daar verlede jaar egter s1 gs om bogemelde trofee m eg ding IS (Tuine en P all was gesamentlik die wenners), word die
~tadsbekcr, waarvoor daar laas in 1038, d.w.s. voor die afstigting van dle Bolands Unie gesp el is, weer op die spel geplaas.
Die spanne sal ook nie weer aan die einde van die sotsoen in twee at- delings, volgens die sterkte van die klubs, Ingedeel word nle.
In ell eerste ronde sal cUe klubs weer elkeen teen die ander speel.
Die Maties t ee gevolglik in hul eer- ate elf wedstryde teen Tulne, Paarl, Somerset-Wes, Hamiltons, Villagers, U.K., Bellville, Parow, Union, Vals- baat en Maitland op.
No. voltooiing van hierdie eerste
Int rvar ity Op II M i
word die pann in two arde- lin s v rdeel volgen die aanta!
puntc w t hulle In di eer to rond v rower het. Die tweede, vterde, es- d t atr te, tlende en twaalfde spanne al een delln vorm, terwyl die rate. dcrd, vyfde, ewende, ne ..
goode en el de spanne op die punte- lY's na
at1001l
van die cerate ronde die an r fd ling' sal uitmaa .Ann dantdie span, wat die mee to puntc in ole fwie rondes saam ebuit het, sal die St' tl b J(er to g ken wlord,
t
'rWyl die tulste van die Greet- U'it'dahgl1eker 1j sU aal word in 'n int:1w'edstr'Y'cl tussen di twce Wen- ner van die twee afdeling in dle twecde rende.VIND MEE BYVAL H rdie nuw reelln B het: veral op Stell nbo eh ook bate by val go vind.
Indien die geesdrir egter enigsins as maatstaf kan dien, behoort Slel- lenbosch vanjaar die leeus te wees wat sal getem moet word. Die mate- riaal is ter beskikking van die brei- ers en dit sal slegs daarvan afhang hoe gou die nodige samespel ontwik- kel kan word.
Die agterhoede behoort vinnig en vaardig te wees met manne soos Con- nie de Kock, G. Swiegers, Tjol Late- gan, Morgan ('n besondere ratse en vlnnlge speIer), Bekker, Krige, Dc Villiers, Sennett en Rae. Danio Hugo (voormalige Paarlse vleuel) , sal, na verne em word, nie vanjaar aan voet- bal deelneem nte, daar hy hom meer
Maties Hardloop More Op Bellville
'n Aantal Matle-atlete, waaronder Daan Hugo, Hermie van Heerden, Ralph Knott, Jan Preuyt, Jan Visser en Gerhard Roux gaan more na Bell- ville om aldaar aan die jaarlikse ope byeenkoms van die Bellvillese klub deel te neem.
Die naelIope, 440, 880, my I en in- terklub-aflos sal betwis word en die Mattes, wat tans almal goed afgerig is. sien ult na hierdie eerste botsing met ander klubs. Die vertoning van die U.S.-aflosspan, wat ook aan die W.P.-seniorkampioenskappe sal deel- neem, sal veral met belangstelling dop gehou word.
Wouter Hugo Aan Oie 'Spits
Wouter Hugo sal vanjaar die Matie-vyftiental op die veld lei. Op een van die mees geesdriftige jaar- vergaderings wat die Stellenbosse Rugbyklub in jare belewe net, is hy tot kaptein gekies, met "Oosie" Oost- huizen as onderkaptein.
Die res van die bestuur is so os volg saamgestel:
Voorsitter: Dr. E. T. Stegmann.
Ere-sekr.: Dr. D. Conradie.
Addisionele lede: C. de Kock, P.
v. Wyk, J. Burger en mnr. J. Smit.
HOE Dlf SPANNE. GEVAAR HEr
Die onderstaaande gegewens is verstrek deur dr. D. Conradie verlede week tel' geleentheld van die jaarvergadering van die Stellenbosse Rugby- Voetbalklub, en dui aan hoe die 13 spanne wat verlede [aar vir die kompe- tisies van die W.P.R.V.U. ingeskryf het, gevaar het:
Gesp. W. V. Gel. P.V. P.T. Tot.
16 10 5 1 142 66 21
15 7 5 3 101 70 17
13 7 8 3 123 51 17
11 9 2 0 154 44 18
11 6 8 2 122 38 14
10 10 0 0 110 Hi 20
7 2 4: 1 42 45 5
7 2 4 1 29 38 5
ONDER 19:
14 11 2 1 153 29 23
11 9 1 1 151 28 19
13 11 2 0 171 44 22
8 3 2 3 49 21
.
9
7 3 3 1 27 67 7
I .
II .
III .
Res. A Res. B Rea. C R s. D Res. E
Onder 10 A Onde 19 B Onder 10 C Onder 19 D Onder 19 E
besonder op atletlek w11 tael~.
Onder die vO'orsp'clel"s sal dlt aan- vankllk moetllk gaan om agt beste manne uit te Ides. Wouter Hugo, D'aan Swteg rs, Plet v 11 Wyk, Jan Burger, Jan Horn en Ooste Oosthul- zen Is weer beskrkbaar, terwyl Bert Esterhuyzen moontlik ook
weer
sy volle gewtg by die klub sal Ingool.Nuwe voorosse, van wie d ar bate verwa word, John Morkel, die voormalige lid van die tOQrspan van die S sde DIviS! I on Mlchau. Soeloe Toub rt en Okkie Mans, die bekende swaargewigstoeier, word ook op die veld verwag met die rate oefeninge, en dit wil voorkom sof Stellenboseh v njaar, in t enstelling met vorige jar ,or 'n baie Wfl ard l' en stewiger agtt 1 aal b skilt.
Dit Bal bcpaald jammer oeC8 n- dian die Intcruar 'itics teen die Noor- dcllkc wnit'er ilette sal moot oor taan tot 1,olgendc Bcisoen. Matic8 het 'n app ltJic to skil ?nct die ~J1ltkkie8J wat 'verlefl jaar J1t ()ortuigondc oor- 'ttllnltiug l)c7laal /let. E ~ (lie Matic8
i va bcrado O'}fl.1 wat Intcrva1' ilie8
altam~ aanbotrof, anjaar ekoon8ktp
t
I ?nr:tak.,Popu/ere n Ou Bek nde Mak I ngeooerde T ennisrakette
Pensylvania. T ennisballe Kort Wit T ennisbroeke Rex True/orm Sportbaadjies
n Broeke
Lincoln Bennet- en Moors .. hoede Dr. Watson Rubbersool~ koene Egte 'Briar.pype
Sigarethouers
.DeW t(
STELLENBOSCH
Mansholckie Beskik Oor Mnr. Kelder
Se Dienste
Spelers V'uur en Vlani Eerste Liga T'erug op Vooroorlogse Grolldslag
Op die jaarvergadering van die manshokkieklub is die volgende ge- Ides as die bestuur vir 1946:
Kapt-voorsitter: R. J. Storm.
Onder-Kapt.: T. N. du Toit.
Sekr.: B. J. van der Vyver.
Onder-Sekr.: Q. Bauman.
Add. Lede: W. B. de Villiers, J. J . de Klerk, S. S. Loubser.
Die klub het die dienste verloor van Hermie Lamprechts, kaptein van verlede jaar, Piet Combrinck en Jack Uys. Hul verkeer egter in die ge- Iukkige posisie dat daar bate spelers van die juniorspanne beskikbaar is, wat besondere talent aan die dag gele het. U.S. behoort goeie verto- nings te lewer vanjaar.
Hul sal gedugte teenstanders ont- moet, daar meeste van die spanne wat weens oorlogsdiens baie lede ver- Ioor het, weer op volle sterkte sal wees, Spanne so os Vishoek, Pecton en Banke, wat of tweede liga gespeel het, Of hulle hecltemal onttrek het van die kompetisie, skryf weer van-
jaar spanne in.
U.S. en U.K. voel dat hulle laer spanne nie genoeg kompetisie in die laer ligas kry nie, en wou, toe elk twee eerstespanne Inskryr, Op die W.P.H.U.-vergadering van Dinsdag ..
aand is besluit om die eerste liga te beperk tot 9 spanne en die Universt- teite sal net een eerstespan toegelaat word.
Die ou vooroorlogse spanne vall eersteltgastatus is toegelaat asook 'n nuwe klubspan, n1. Westellke Pro- vinsie, wat 'n aantal van Varsity Old Boys se spelers sal trek, Woodstock Old Boys en Seepunt Old Boys. Laas- genoemdes het gedurende d e oor- logsjare eersteltga begin speel.
In Le mte van bale jare word van- jaar aangevul deur die benoeming van mnr. J. Kelder as klubbreier.
Mnr. Kelder is aan die brand en sy geesdrif het reeds aangesteek onder die 18 stuks wat sy eerste lesing en losmaakoefeninge op Coetzenburg verlede Maandago.and bygewoon het.
Die spelers kom e.k. Maandagaand weer om 7 uur bymekaar. Die dae van een uur se doellose rondllard.
loop op cUe bane op twee sogenoem- de oefenmiddae is verby. Paar sal vanjaar op wete~skaplike grondslag geoefcn word.
• •
In .) Bpk.
Po bu 21
-