Pas Ontvang
• Mansonderbroe ie
"Jockey" Tipe
teen
5/6 Elk
Die' Eikestadwinkel
(Edms.) Bpk.
PIJIUNsrrn., S'l'EIJLENBOSCII
Gedruk dcmr Fro Ereltlla- Drukkef7 en ult,e,ee deur die A.N .S.-Tak Stell nboArh
DIE VI· J
so
fi
tswinkel . al u fits
we r reparcer. Dring ditn t,
Dele
1"8skaars maar ons
doen nog ous bes.ON'l'HOlJ - in Plcinstraat
Net
STELLF:NBOSSE STlJDENTEKOERANT. ORGAAN VAN A.N .. -TAK.
PUYS ld.
f}~mIJ I V, No.5. VHYJ)AU, 24 :\1 \AP'I' 194-t.
Vierde Verdieping Vir C.S. V • -Hoofgebou
(;I'()()t
Llitlu-eidingsphume
Tans word in vooruitsig gestel om e rsdaags aan die C.S.V.-hoofgebou y vierde verdieping, waarvoor daar by die oorspronklike bou voorsiening emaak is, te gee. Hierdie uitbreiding het in die afgelope tyd 'n dringende noodsaaklikheid geword en sal veral dien om die geweldige aanvraag vir losies in die gebou ietwat te vermin- dr, daar beide die derde en vierde 'Verdiepings dan uitsluitlik vir losies gebruik sal word.
Hierbenewens sal onder 'dieselfde Uitbreidingsskema 'n heeltemal nuwe gestalte aan die ou C.S.V.~administra- siegebou (regoor die nuwe) gegee word. Daar sal naamlik hier 'n ruim bouwerk van voorlopig minstens twee verdiepings aangepak word, waar 'n winkel op die grondver- dieping en al die administratiewe kan- tore, wat tans 'n groot deel van die tweede verdieping in die hoofgebou
W r? "By-d n-Weg," n by St Ilenbo ch!
W nn er? Van f Dond 'rdag, 6 April tot Saterdag 15 Apr-il,
T k: Bo rehulp • I v rrig word!
Ko t : SI ga 'n kampfooi v 11 £1.
• G e n m in by:
Martina Roos, Huis-t n-Boach.
Etta Lombard, Huis-d • Villi n.
Andri a du Pleui., D gbre k, 2/37.
J. A. E. St yn, Victori huis, Dorpat)' at.
Willie Gihaon, Riebeeckhuis.
K mpv rgadering: Maand g ,3 April om 6.45 n.m, in HoU ndae
& J.
AU O.B.-le«e en bel ngatellen- des word dring nd ver 0 k om di k mp 'by t woon.
Di, goedkoo ! Oi H erlik! Dis Di na!
inn em, sal beeat. Die tweede ver- d~eping in die hoofgebou sal dan
\tttsluitlik vir gebruik d ur die stu- tlentegemeenskap oopst n en die 'Pelekamers, klubkam rs ens. sal alles op groot skaal uitgebrei k n word.
eds vervul di C.S.V. hoofgebou, lllet at sy verski11 ode vertakking v n besigheid en werksaamhede, 'n bel n rik rol in di stud nt gemeen-
kap. Non. b.v. uit I h bh nd I ron vern m m k tu n 2,000 n
2,500 student da kliks 'bruik v n
"ie Uilap nk fee n om n hy 1,500 Ike d g van die C.S.V.-Boeklh nd I, wYI bykanl lk idd g I nd In v rgad ring in I en van die komitee-
ltlltnen pJ avind.
Ing. tud nt B 00 Verenigin Interessante Akademiese Syfers
Studente etalle Neem Toe
(;H()OT AANTArJ NA .. (.HAAn,'E STIJllEN1 E
Die inakrywing van stud nte an ona Uriiver it it vir 1944 is no,U' ongeveer voltooi. Oit is d III int r ssant om op di: .t dium 80 (fens terug te kyk na di posisie veri de ja r, wat betref totale 8 n!. 1 ~tud.enle, grade Ib haal, die aant I lla-.g'ra dse, atudenre, ~n8. Ollgclukklf.:! IS .d1t op die oomblik nog nie moonthk om n vcrgelykmg v n g talle III dl ver- killend'e f kuIteite t maak ni aangeaien die v r i,t ind lin vir 19:1 nog nie voltooi is nie. Een f it sta n egt r baie duidelik uit nl. d t k t rne faktore waarv n die Io ai stekort die, bel ngrik.te i , '~ hai .b perk fld invlo d uitgeo f n het op die totale a nt I .lud'ent van] ar •• 01 stud Ill .•
tal kon m'et ruim 300 aang groei het van] r, maar om.tandlgh de het die roei tot slegs ongev er 30 h~perk.
dige werk vereis word wat veral ook geld vir die 124 stud nte wat g.
du ende dieselfde tyd die Doktor- graad verwerf het.
Op die oomblik is 2,250 ~tudente ingeskryf vir 1944, maar die getal sal in die loop van die jaar stellig nog styg tot ingeveer 2,300 .'n <?nt- Ieding van die syfers van verlede jaar toon dat die totaal van 2,233 studente 105 ingesluit het wat slegs £1 regis- trasie betaaI het om eksamens af te Ie en 22 aan die konservatorium wr t di voll £3 r egistra i g 1d moes b - taa1.
Die orige 2,106 was as volg saam- gestcl:
1,274 nie-Iinale j. r tu nte.
609 finale jaar studente.
149 M- en D-graad studente.
74 Spesiale studente.
Van die finale jaar student het 601 (ongeveer 50%) ek amens e- doene en van hulle het 442 (d.w.s.
73%) saam die volgend grade en diplomas b haal:
B.A. 109; B.Sc. 49; B.Sc. lnge- nieurswese-vakke 11; B.Sc. H ui houd- kunde 10; B.Sc. Landbou 14; B.Comm.
34; B.Ed. 6; B.Ed. Huishoudkunde 4;
B.Ed. Ph. 10; LL.B. 16 i S.O.D. 77;
H.P.O.D. 32; D.O.SK 25; Dipl. Huts- houdkunde 28; Dip}. Huish. in Pri- mere Onderwys 13; Dipl. Ligg ams- opvoeding 1; Sertifikaat Liggar ms- opvoeding 3.
Verder is daar gedur nde 1943 38 M. en 13 D-grade toegeken.
PLEK VAN H KOMS Ondanks die opkorns van ander universiter inrigting word lle d Ie van Suid-Afr ika no 0 d v \ te n- woordig op St llenbosch soo blyk uit die volgende tab 1 (vir 1943):
Mans Dame 11 7 5 )2 146 84 108 64
20 13
5 4
19 6
11 .., du duidelik d waard v n 011S urnv rsiteit oar on hele land besef word - d t on Uni- versiteit ons h Ie land dien. On hoop di losies mo ilikh de 1 spoedig moontlik op elos word, dat a11e stud nte van die opl idin voorregte ebruik al k n m: k.
TEHU(; NA nn;
STOEL ~EN 'PIN
'I~EF ..
IF.J.J !
NA-G AADSE STUDENTE
u bekomme ni
maaklik
UI
en laat al
aam met
l'WEhl
DIE .MATIE, VRY AG, 24 MAART 1944.DI
Oaultll' noonllke to I" van (Mnr. en M v. v n Zyl) SIGARETTE en TABAK SJOKOLADE en OEBAKVARS VRUGTE
en GROENTE
LIGTE
ETES
ALLEUREI
In ruil vir u gewaardeerde onder teuning waarborg ons u DIE BES71E DT\EWS7'E
Skeer .. Lemmetjies
Pakki van 5, 9!d, In karton-dosies van 20 p kki
$ V n5 lemm • ti'es Ik, 15/10
HORLOSIES
Ons h t ' n wonderlik k use v n beste n 9 •
wrborgd Swits rs Armb nd-horlos;
S,., -0 TOT 7-0-0
R. MULLER
(Ei n .) Bpk.
in,tr t, STELL EN BOSCH.
Ons hi d u deskun
ig bediening en b lroubaremedisyn aan,
JOERNIN G . en SEUN
(Eien •. ) Bpk.
I oak lli,'c - _fl P]eim~tl'aat, S
'1'
E J J J J T~ N B 0 S 1I %
oon 0013.
"jollrlll'Y for •
Margflrl·t'"ROB RT YOUNG.
La 'A NT!. DAY.
J/rydag
IlJ (It!rdag 24
ell2.t;
Mlwrl M tin 0: om 3 n.m.naad!
om tn tyd in die lewe v n J . m n. d t hy i ta III ji a wi( I dru t i. dit net ..••.•
'n Vi.it 'n irkuUtr
Ons glo in Volkseenheid wat die or ni.e volksbegrip b hels; 'n be- rip w in wort 1 is in die Afri·
k ner. On het verwesenlik di id e oat 'n yolk nie net 'n groep is nie, m r iets wat "ro i, wat geplant is 11 g ndeweg ontplooi het tot 'n Ot' aniese eh 1.
DR.
DIE MATIE
All, KorreBpondenaie aan:
H. S. MARAIS,
HOOFREDAKTEUR, D gbr ek.
----.
Korrespondensie I.s. Inskrywings
- aan:
Die Matie Adminiatrasie, Posbus 28, STELLENBOSCH.
Deel IV. 24 Maart 1944. No.5.
Wat is Afrikanerskap?
Die Afr ikanervolk gaan 'n nuwe tydperk van storm tegemoet. Soos so vele kere in die verlede sal die volksbewuste Afrikaner moet stry vir die behoud van sy tradisionele erfenis. Die nssionenl bewuste ge- deelte van die Atriknnerv olk is go- roepe am beskermend op te tree oar ons v olkseiendo mmelike. Daarom kom dit ons voor dat die> A.N.S. hom moet afvra of di tydpcrk nie nou aangebreek het om die diepte 11
omvang van hierdie kulturele erfe- nis van ons volk te peil en te om- skrywe nie.
Die A.N.S. het in 1940 sy Vry- heidsmanifes uitgevaardig, Hierin het hy onomwonde stelling ingeneem teenoor die vree nde wat ons volks- bestaan bedreig en koers gevat in 'n bepaalde rigting. Ons vra onsself a of die tyd nie aangebreek het om verder te gaan nie.
Die A.N.S. staan Af'rikaner-naslo- nalisme voor en glo aan die lots- gebond nheid, van die Afrikanervolk, sy leuse is .. Nesielieide ell Nesie- diens" waarby inbegrepe is Iiefde t eenoor all swat eie is aan die Afrikanervolk en diens aan alrnal wat lede is van daardie volk.
Die tydstip het nou aang breek oat die A.N.S. homs If a Iv ra : Wat is die kulturele eri enis van ons vad re in sy wese en omv ang? Wat is dit am Airikeuer t e w es?
Om hierdie vrae t beantwoord is dit nodi am in die verlede te sock na daardie ideale wat die rig lloer was in di Iewe van OilS voorouers - die ideal, waarvoor hulle gely en gesterf h t en wat hulle vir ons deu!' hull tryd as skeppende volks- eenheid tal stand gebrin het.
Ook is dit vir ons nodi om ons oe oop te hou vir die foute en mis- stappe wat ill die verlede begaan is
11 wat daartoe meegewerk het dat ons vall sideale nog nie verwesenlik is nie. Ons moet ook uit hulle foute leer om bet t' t I an bOll vir die toekoms.
Verd I' moet ons ons oe vestig op die hade en die toekoms. Ons moet kennis 11 em van die gevare w t
ons volksbestaan hedreig n hoe 0118
ons lew ns moet inrig ten eiude hierdi g vare die hoof te lean bied.
Tndien A.N.S. hierdie taak aan- vaal', sal hy stellig 'n geloofsbelyde- nis k 11 uitwerk VII' die Afrikan rstu- ent en vi die Afrikanerjeug as geheel-die g meenskap waal'uit di Afriknnerleiers van die toekom.
vore moet tr .
So sal A.N.S. aan die jeug van v, ndag en tlloontlik vir die Afrika-
11 rjeug v. n aHe lye 'n vaste fOlllla- men e, waarop hy hom kan n- ker. Hi rvandaan kan hy dan aIle aansla van die vreemde in watter vorm <lit oak al kom, sander om t twyf I 11 onder am te weifel af-
laan n ko rs hOll ooreenkom ti r di hoogste id ale van ons voorvader .
Gaan ons die tank aanvaat? In- dien ons dit aanvaar, wie gaan mee"
JJeJp om Idel die taak tot vo[tooiing te bring?
Die Oorlog
DIE IIUIGELARY
,JJe W ereJdgescbiedenis is 't Waereldgericbt,
Ver6eldiug, de wet der Historie;"
-Ten Kate.
Dit is bek nil dnt die aaklige werk- likh ·id van elk oorlog ho uggr .sief of uitgolok dil. ook al mag w ('S, (leur all rloi huigelagtige vroomprautjier vcr- bloem 'HmL &llf.. die grootsle impe- riuli tiese "uggressor" verklaar oorlog of sorg daurvoor dat die ander kant oorlog verklanr torwille van onbaal .ug- tig mensoregtc, die beskuwing, die Chri tondom, sosialo gel' 'J~lighcid en wat dies mecr . v. Die 0('11 of nuder st.rydkreet; ell wekroep word altyd out- del waa ragter di werklil e mot.i w ell do lw it to ,orgvttldig verberg word, en
MAAK AMOK
'hylodwglig de ·glikheid i· ill WaHh- ington n Louden SWl rtly .t e opges tel n lonomi druk op neu trale landc uitgeoofen sodut dnur van selfbeskik- king regto en die v 19 roemdr vry- hede van die Atlantic Charter blood- weinig oorgebly het.
Hierdi Shylocl e R})('I van ekono- miese druku itoefening het hoc langer hoe doller goword. Relfs lando soo Spnn] , 'I'urkyo en Suid-Ierland moe konni ma k met die geld kieters wat vro (;1' tegemo t komend war mnnr nou ow 1 ielik eli ! konomiese duirnskroof
Deur Prof. J. A. Wud
aandraai. Di gevul van Suid-Ierland i veral op praakwekkend. In die vyf- d ocrlogsjuar ,is <lit ontdr k dat dio n ut ralieit van die 1('1'80 Rcpubliek en die g volglik :11 nwc igheid van Duits ell .Iupn n . diplomate in Dublin 'n go- vnar vir Arueriknun '(' troopc in Noord-
r
raud geword hot., Die ckonomiese duim: kroef moot derhalwe op die land van di wecrxt rewige De Val ra too- g pas word.NIF. ALLl~jS \TOOR
nne
WIND1\[ct hicrdio ikonomiese drukuitoefe- ning d 'UI' die Angel-Rakscrs op neu- tral . tate het tiit· egter nie niles voor di wind W'gaan nip. III Arg nt inie, die bela np; ikst • staa I, van Suid-Amori- ka, is dun r nog altyd slot} teenstand teen di Ameriknun e hut ihak. Die hu idigo l'l'gNillg van hit l'di republiek het nog nie daurin geslnng om die ver-
1'011, vn n Londen en Washington t.e wen nie. Ook in 'I'url Y', Rpaujo en vornl • uid-Iurlund ont mo t, dio Ang(.II-
'uk ers so (·ise, gepaard mr t dreige- mente, st erk wee I', taw!' 'n 1\10ns ,,01'-
lIP'01 "flII gl'O(Jt. ell gesindhoid n llll-
sionulc p;t'(' drif in Rllid-Ierland as ge- volg \'I\U die Brit -Amerikuanso dl'uk.
Of hindi (·Iwnomies-nrme lall 10 danl'in snl slung om !tulll· standpllJ {, te noof die l'~'l{es I.c h ndhaaf, 1 tIl mocilik Yoor. pI'} word, Dit i egt r wunrs]<yn- lik dat 'n l!Mgplil ekonomicso dl'uk ni dnndoe 81\1 11 ~JJ'n om Amoril u pn Brittnllj' ill- him'die lande. l)omintl te mnak nio.
Dic opt I d van Amerika en Brit- tanje t cnoor 11 'ut !'ale lund bewys maul' 11·t we I' opllllllt hoe moeiHk dit vit' dip It'll'] is -om di poL to vorwyt.
Dit he,'y ook dat, die vl'oomprnatjioS
. omtr<'ni oodogsmoti we en oodogs- uo{'lwit 1<. Hio voel meet" IlS Imig :la,gtigo geldets is nie ell <lut a1leen oorwegings van mnp; \'ol'hondings dio dOllfSll.g ge .
Eer tejaars Debatteer
Vetlede Saterdagaand het Eerste- jaars die geleentheid gehad om te toon waa rtoe hul in die redenaars- kuns in staat is. Die debatspunt was:
"Die Doodstraf moet afg skaf word."
Ten gunst van die stelling het mnr.
Luther Delport, mej. Francis Ie ROllx n mnr. P. E. Schoeman ge- praat. Bulle is te ngestaan d.euf mm. j. W. van Eden. mej. Hild
ot h, en mnr. Schoon winkel. Ver- der het ander eerstejaars uit die vIaeI' gre ig an die bespre ing deel- geneem. Oi gehalte van die debat het angedui dat daar beslis rede- naarsmoontIikhede by ons nuwe- tinge aanw.esig is.
OP IE KANSEL.
(26 Ma rt) Moederk rk.
to.30 v.m.: Prof. G. B. ~. Gerdener.
7 n.m.: Ds. F. Geldenhuys.
Nuwek~rk.
10.30 v.m .. Dr. D. R. Snyman.
7 n.m.: Ds. T. N. Hanekom.
wnnrnico di ~ cio volk om die tuin gelei word.
nuc ElmH'I'I~~ WRIU,LDOOHLO(, Sedort WI'l h L die wOl'ehl kenuis- gemuak met t wee wL'l'ehloorloe 1I1·t al clio h g leidoude vroompruutjies, vcr- howe ideale wnt nooit verweseulil i ni ell ook nooit vorwesenlik 1 an wont nio, pr: gtigo beloftes wat. nooi t n: go- kom i. uie en ook ni nagekom lean word nit'. Gcdu r nde die eersl e Wi"- reldoorlog is die wek rocp dikwol gc- hoor: ,,\V are fighting to mnke Eng- lund fit for heroe to live in," Di teruggoke I'd solduut van Br itt.nnje en under lund w et hoe wein ig van hier- die mooi belof't • IN' ~ggel >0111 h f.. Di w(m:",la WH't. ook van di • Veorl.ien Pun- ic van 'n president; \-Vil 011 en ~lOe gou hulle ill die verg telheid gerauk 11 ,t.
Di hloe I, trane ('11 swo t vall die .orst \Vol'eluoorlog wa 'I vreeslik J)l'ys vir d i .nilcs" w t! daar vir die geW()1l man uit die ooriog {,!;loh 1'(; wn .
foWl [)41hUlJA "1
Finland is f!. ou llitsoJ}deIing nif'.
llrit 0 j'n Allll'l'ilman • troep' hel te n dij wi) VUll di b(·troklce b volkings Yslnnd be,ot, op dio I'ortugese Asore en (lie llHg08t.1' 1 to Fr, nS(l 1 oloni<·s in Afrika n Klein-A
r;
gt']nnd. Yervo}- gems is dio Jl utrll.lo Ir lk n II' n dour Ii'in G(\ullie l'<ios hespt (lfl Iff! di neu- tt'al t;U .nfgelec Suic:l-Am rilw mo~sfli{ n <lilt sy regorings di· (lon nil. £11('
und l' tIellt' di "aIm 19tige (lollar' g('- dwing is om oorlogvoor wi to word of hull nontrnlit it prys t g , M t
MUSIEKVERENIGING
DIl~ l\IATIE, VHYDAG, 24 lVIAART 1944. D
KORRESPONDENSIE
Die Hoofredakteur, Die Matie.
Geagte Heer, Die Ere-President van die Mu-
Die gedagtes i.v.m. 'n betere n . siekvereniging, mnr. Ernst van Heer- doeltreffender verteenwoordiging op den, lewer Sondagaand in die Con- die S.V.R., soos voorgedra in die servatorium'n plate-program geti- hoofartikelkolom van u blad verle- teld: "Ou Gunst.elinge." Die keuse de week, was waarlik verkwikkend. sluit 'n groot aantal baie bekende Diegene wat ondervinding dra van en geliefde musieknomm rs in en u verkiesings in die verlede, het seker word van 'n genoeglike aand ver- verbaas opgemerk dat hierdie -jaar seker. Almal welkom, Die program geen "false starts" voorgekom het bestaan uit die volgende:
hie. Waarlik 'n uitsondering op die 1. T'raumerei, Op. 15, No.7 (Schu- geldende reel dat S. V.R.-v kiesings mann) - E.I.A.R. Simfonie-Orkes.
berhseldelik on eldig moet verklaar 2. Serenade (Schubert) - gesing wees, alvorens die "regte man op die deur McCormack.
regt e plek" sou wees. 3. Danza Espanola (Granados - Inderdaad die wortel van die Kreisler) - viool deur Jacques Thi- kwaad Ie in die heersende stelsel baud.
van v erteetiwoordiging, en die ver- kie: ingsmetode.
Tereg is aangedui hoedat die be- staande ... telsel nuwe en meer onop- losbar e probleme skep i.p.v. heer- sende probleme op te los. Om die benarde toestande saam te vat, moet ons Iiefs spreek in die rant van rnnr, Eddie Botha, toe hy verlede [aar voor die Debatsvereniging be- ken het dat die bestaande stelsel uit-
gedien is. .
Ter oplossing van die erkende situasie wil ek graag 'n baie meet doeltrei iende stelsel aan die hand gee - 5005 dit reeds bestaan op een van ons Afrikaanse univ ersiteite, en soos die redakteur rn.i. tereg rigting aangegee het in genoemde artikel: -
(1) Die indeling van die Studente- rneenskap geskied op 'n vaste alles- omvattende basis, b.v.:
(a) Sportterrein of v erteenwoor- 12. Overture Le Nozze di Figaro digingsgroep (w.o. voetbal, atletiek, (Mozart) - Berlynse Filharmoniese iukskei, tennis, e.d.m.). Orkes.
(b) Studieverenigingsgroep, waar 13. Serenade: Liebe kleine Nach- oris moet duidelik onderskei tussen tigall (Moszkowski) - gesing deur fakulteits- of besondere vakvereni- Miliza Korjus.
gings en meer hepaald nie-akadernie- se of prakries-breere studieverenigin- ge. B.v. spesifieke akademiese hulp- middels soos die Duitse, Eng.else en Griekse, of Sosiologiese Studie- verenigings t{fnoor b.v. wyere kul- tureel-praktiese, godsdienstig.e of staatkundige liggame soos A.N.S., die verskeie christelike jeugvereni- gings en selfs sosiaal-ontspannings- klubs soos B.T.K. e.a.
(c) Die gesuggereerde afdeling van losieseengeleent hede, w.o. sor- teer die universiteitskoshuise sowel as P.S.O.
(d) Vir die res kan 'n eweredige ver- teenwoordiging geskied volgens vrye nominesie (soos nou elleen is swang is, maar net op meer beperkte skaal).
L.W.: As elk van hierdie r igt inge 5 lede op die S. V.R. plaas, sal hul- self baie beter verteenwoordig voel en inderdaad wees, met groter prak- Hese welslae!
(2) 'n Vaste en beheerde stem- regsbeginsel, wat ons allerbes kan vergelyk m t die st elsel van kon- hole by Intervarsity-sangoefening, waarvolgens sll een ywerige en ge- troue deeltiemers volgens verdiens- te hulself V~\l 'n IIstudentesitplek"
verseker.
Hierdie voorbeeld weerspiefH pragtig die verlangde situasie van entoesiasme, selfdissipline en prak- tiese welslae d.m.v. keuring en kon- trole.
En by die tembus toegep , . a1 hierdie stelsel van kontrole verhoed clat iedere Iamsak eenma 1 per [aar gaan stem, en daarmee is dit gedaan mer al sy daadkrag en ondersteuning, Sy indiwiduele ywer en sam werking - waarsonder ook 'n studenteunie 'n lllislukking is, want ook dit is or- ganies!
Deur keuring en kontrole verseker die »epaalde rigtings vaw die verteen ..
Woordigende, stud nteuni hulself van die individu.ele inspanning en mewerking van elke Stellenbo se student.
Gevolglik tree die hele studente- gemeenskap op soos 'n gl d-geolie-
(V rvolg op p. 4. kol. 4)
DIE STUDENTERAAD Plate-program, Sondagaand, 8.30-9.30.
HUIS·TEN·BOSCII It!.JAAR PHESTEEU
Die 1 tejaars van Huis-ren-Bosch het 'n baie a( ngename funksie vir hulself Saterdagaand georganiseer, waarheen hulle ook die Huiskomi- teelede en hulle maats uitgenooi het, Nadat almal eers gesel1ig bymekaar gekom het in die g.eselskapskamer, het groepies van 4 uitgegaan om binne 'n uur die 19 onmoontlikste artikels op Stellenbosch te versa- mel: dennepitte in die Park. 'n No.
12 skoen (hier het Wilg nhof sy deel gedoen), Iewendige vliee in . Dagbreek en die L.P.R. se kombuis , om nie te praat van die hond wat met sjokolade gepaai is om 'n paar van sy . wit he re te kry nie!
Die "Skatte" is by Huts-ten-Bosch agtergelaat vir beoordeling terwyl alma! v rdaag het na die Uitspan.
Heerlike koffie .en melktert is geniet na die paar my I se stap. Die pry is uitgeloof en hierna het die Pri- . maria die eerstejaars bedank vir die jolige aand deur "oud en jonk" ge- niet.
Prop. Dawie de Villi ra, verlede jaar Voorsitter van die plaaslike C.S.V., het die beroep na Wellington aangeneem.
* * *
Mnr. Hein Baaaon en m ej, Anni Basaon, onderwyseres op Citrusdal, het onlangs hulle verlowing bekend gemaak.
*
II'Mnr. Chris van Tond r en m j. A.
Fourie, 'n cud-mane, het gedurende die vakansie verloof geraak.
Dart rs
ON THO U!
Foon 94 Santy e
Bottel too
En probeer ons groot
oersheidenlieid Soetwyne en heurige
A plyt -dranhies
A ,29 A
Deur LYN}~TTE DOWNH M ell Lei .·l·uge F ONDt B TEN BEIIOEWB Vi N DIIi; lJJ\N ]~NrrOV ~ ~
OEI ENV AAIJ.
,--- L
4. 'n Russiese Barcarolle van Ver- lamoff - gesing deur 'n kwartet.
5. Amapola (Lacalle) - gesing deur Titto Schipa.
6. Valse Triste - Kuolema (Sibe- Iius) - Chicago Simfonie-Orkes.
7. Mein Herr Marquis (Die Fle- dermaus - J. Strauss) - gesing deur Elisabeth Schumann.
8. Jocelyn - Berceuse (Godard) - cello deur Pablo Casals.
9. Si vouz l'aviez co pris: Melo- die (Denza) - gesing deur Enrico Caruso.
10. Weihnachtsmusik - deur 'n Duitse koor gesing.
11. Tango (Albeniz) - op die klavier uitgevoer deur Wilhelm Backhaus.
14. Von meinen Bergen muss ich scheiden (Duitse Volkslied) - ge- sing deur die W.eense Seunskoor.
15. Wiegenlied, Op. 49, No. 4 (Brahms) - klavier-solo, Alfred Cortot.
JVI alies l
M ak on APTEKERS
u
Pleinstraat, Stellenbosch
Vir uiaarde in
* [}3oeke
Skryfbehoeft s Kunsmateriaal
Dames raadplcc{J
n
w svrskr van on b st AFRIKANER DIENSTE.
W'EET ur
U w t k r Ito sw r dit 80m. is orn geldji 8 t kry vir die ditji. n d tjiea?
Sorg dat u t oekom nie, nn '11 suk- sesvolle Unive it itsloopba n, d ur gebrek aan g ldelike verrnoe belem- mer word nie. Jong prof ssionel manne en vroue weet dat hull 1 miskien lank moet wag voordat hulle 'n winsgew nde betrekking sal 1 an opbou. Dokters of prokureur mo t
'n praktyk of :vennootskap koop. Die maklikst en b ste mani r om u planne te bewerkst llig is om nou te . paar n u besparing in UNIE- LENINGSERTIFIKATE te belS.
Voortrekker .Apteek DIE
Andriu,altraat, Stellenbolch
-L _
---'
uoor 1( muleriual. fwop ell
Be. pua v
!D
Jtiu','l'abbcrds, .Jnssc on Baadjies.
-
r tionag hou, PLEINS'RAAT.
et Morri
ing
RIL
Bil"dat t 79, - St II nboaeh,
T D
'ftfA'l.1IE./ ! ! !
DE CL RK
DIE DROOGSKOONMAK Versel er U van vertroub r
dienst .
Di C.S.V.- OEKH ND L
kan u naas
UV oor eskrewe Boeke
11
Skryfb ho ft
ook t
Leerarti l el
ort .
G'00t . {Jet l iden-
heid van A fd ukk k·ldery
van
nd k
n .
111 VOOlr ad.
c .. V. - DIe oekhand 1
YIEh.
Sport
TENNIS
U. Stell enbo sch I lenni panne het hi rdi pr-eat ocr 0.08 nog die eakiedeni van
(J.S. TI{EN U.K.
In die fin le w dsti yd van die G m ngde Kompetisie v rlede Sater- da op Rondebo ch het ons span U.
K apstad m t 4 w dstryde teen 4, 12 stelle te n 10 geklop. Dit was 'n t. ai-b vegte bot. ing, w t deurgaans pr ti tennis opgelewer h t.
Die M ties het hulle oorwinning ve 1 te dank ar 11 die uitrnuntende pel v n Muller 11 me]. Gouws en arnard en mev. Lan , wat al hulle wedstryd gewen het. Die ander pare, D mpsey en mev. D mpsey en Jou- bert en mej. J. Pretorius, het ook go ed gespeel, en altyd kwaai te 11-
t~ nd g ebied,
MORE
Di jaarliks G m ngde Tennisin- tervarsity teen die Ikeys vind more op Rondebosch plaas. Die Maties het besluit om in hi rdie wedstryd legs v n studenre gebn ik t maak.
Mej. Gouws, mev. Dempsey n m v.
an c at g volglik nie b kikbaar we ni, n eli onervare rstejaar- dames, w t hulle pl kke sal moet vul
mejj.
J.
Pretor ius, }1 ra er, De longh n H. Pretorius), sal m ar swaar 1 ef te n sulk geslepe emengdpele 00 Dawid Krige, Hodson, n
J
nnie d ViJlier. Gelukki is Muller, Dempsey, B rnar d en Jou- bert T roetine rde wed tryd s pele s, wat ltyd OJ) Rondebo ch v n hullelomma rt,
( oon
48 It 17.6)erlo tat,
STELLENBOSCH.
I{ UIDENIERSW A E - - YSTE ~WARE - -
- - PRODUI TE
Die Winkel vir billike n spoedig be~ nin .
Vir
DRUIWE AP
"II II! K. 'F.
0-Ecm ,Ie ,olog te i "n.
b« onder aangename
n
Ifolri« kend« 11Irl"um
•
aties!
HOU DOP DIE KOLOM lets baie belan
~riks
af hi r v rskJ)n op
Vry 31 Maori
eW
u.s. DEBATSVEI ENIGING
5 t 1"daga nd, 25 deser, 7.30 n.m, in die Hui heudkundes I.
Ond rwerp: .,Die N.C. K rk mo t hom me r aanp I in die modern'e lyd!'
Spr kers: M. S. Louw en Naude du Toit V.I. A. P. Treur- nicht n C. Colyn.
Moeni verg t Ilie - Kom!
beste lewer, soos trouens bewys word deur die uitslae van hulle wedstryde van die afgelope seisoen. Die kanse skyn egter ten gunste van 'n Ikey- oorwinning le wees.
DIE UN) '.·KAMPIOEN ..
,'KAPPE
Die kampioenskapstoernooi is ge- durend die week beeindig. Die mans- enk lspelafdeling is (voor Woensdag) veral g kenmerk deur die uitstekende spel van Schwa tz. Hy h t van die eerste rond nie 'n enkele loslootjie getrek ni , maar h t al sy wedstryde maklik gewen en is eers in die half- eindrondo deur Ti kie Muller uitge- skakel, In die ander halfeindwed- stryd het Dempsey baie bestendig gespeel en Barnard nooit kans gegee om sy goele vorrn van die vorige Saterc1a te vind nie.
In die dame -enkelspelafdeling was daar geen verrassings nie. Voor Woensdag was mejj. H. Pretorius, Meybur h en Radloff die uitblinkers, m ar in die halfeindronde is beide mejj. H. Pretorius en Meyburgh ver deur mejj. l' l asei en J. Pretorius
eklop.
Die uit lac van die finale wedstryde in eli kampioenskapp Woensdag- middag i volg:
Mej. Joyce Pretotius klop mej.
<ra er 6-4, 7-5.
Chris Muller klop Dempsey 6-2, 6-3,6-2.
Hierdie inale w dstryd het skit- rende spel gelewer.
vi win I vrr V ARS GEBAKT1£· VIS,
ARTAP ELREPIES, SOUTVIS en KIPPERS.
Vi,. dill m Ir van n 1101 encl.
Paar Sandale te el
ko ne
w.P. JUNIOn KAMPIOEN·
. KAPPE MOIO:
Vir die tweede agtereenvolgende week sal van die keur van die W.P.
Junior atlete op Coetz enburg op die atletiekbaan te si n wees. Verlede week was dit net Plattelandse skole wat meegeding het maar hierdie keer 1 die st.edelike skole ook kom toon wat hulle kan lewer. By hierdie ge- leentheid sal die span wat die W.P.
sal moet verteenwoordig op die S.-A.
Kampioenskappe wat op 10 April op Stellenbosch afgehandel word, ge- kies word, en ons is seker die keur- ders sal in staat wees om hierdie keel' net so 'n sterk span soos ver- led jaar saam te stel.
Die W.P. beskik nog oor die baas- naelloper Danie Hugo van H. J. S., Paarl, wat verlede Saterdag getoon het dat hy ook 'n kranige atleet oor die 440 tree is. Dan is daar nog F.
Brodie vir die Hoogspring. Met elke byeenkoms verbeter hierdie jong atleet.
Ste llenbosch kan hom vanjaar ge- lukkig ag dat hy soveel eersterangse byeenkomste in sy midde afgehandel kan sien. Vandat die sportowerheid een van die. beste atletiekbane in die land op Coetzenburg daar gestel het, kan Stel enbosch met reg die Mekka van Atletiek in S.-A. genoern word.
lJit Iae vall Middaghypen.
kom
vir
In 'n onderhoud met mnr. Eber- ohn, die sekretaris van U.S. se Atl tiekklub, het laasgenoemde hom veral uitgespreek oor die verblyden- de teken wat daar heers ten opsigte van die opkoms na die middagbyeen- komste. Verlede week h.et daar nie minder as 21 atlete deelgeneem aan die 880 tr e nie, en vandeesweek toe die uitdunne van die kwartmyl afge- handel is het daar om en by die 25
IlENDUIKSZ
die slagter, spesialiseer in WO S en VLEIS
HENDRIKZ
FOOD
95.
Elektriese Benodigbede R a d· 10
tft Elektrieae II.R 8DaraSIeS . ·
Llna Voortrekker Apteek ANDRINGASTRAAT·
( .)
'fi't)(m
20.
1,/ v rk n B'rd trate,
. TEl" LENB O. Cll. Posb",' 21.
N. B. - Vi" uar si ar tt en tabak probe r on rs, GE8R • DE W T •
•
Verlede Saterdag het die Maties kragte gemeet met Simonsberg op laasgenoemde e bane.
Omdat Simonsberg nie oor soveel spelers as die ander laers van die Wyksbond beskik nie, kon die laers slegs drie spa nne in die veld stoot.
'n Besondere kenmerk van hierdie wedstryde was die beslistheid en deur- settingsvermoee aan die kant van die Maties. Deurgaans is dan ook 'n hoe gehalte pel gel ewer.
Dit het die Maties se A- pan geluk om Simonsberg gou-gou met 2 skofte teen 0 te klop.
Die M ties se tw ede viertal het hulle goed van hull taak gekwyt, deur Simonsberg binne 'n halfuur met 2 skofte teen 0 te klop.
Ook ons derde span het hulle me- dedingers met 2 skofte teen 0 geklop.
deeIn mers vir die nommer opge- daag. As die geesdri I so aanhou, be- hoort dit die taak van die keur- komitee baie te vergemaklik om die besre span te kies om die Universi- teit van Stellenbosch te verreen- woordig op 6 Mei wanne r die In- ter-Studente Atletiekbyeenkoms ho- pelik hier sal plaasvind.
Mej. Hettie Lubbe her pre steer deur 'n nuwe rekord vir die diskus op te stel. Sy het haar eie rekord wat sy twee jaar g lede opgestel het op 98' 2~" oortref met 5' 5".
Die klub is besig om dit as rekord erken te kry.
(Vervolg van p. 3 kol. 1) de rnasjien, wat rat-vir-rat inmekaar pas, elk deeltjie onrnisbaar in die groot geh l-eell skitterende pronk- stuk van d namiek en spanboog II
Hoedanig vergelyk die estaande maar uitgedi nde "klug" hi rmee?
Ek vra maar!
Dankie vir opname I Die uwe,
C. Colyn.
Van Rieb eckstr.
HALDENWANG
IIE
1RIT KE m~nA K- ... B,}'
;v vr
TfIA HT BE • EJli
p,Yom b soel ons "Ink 1 in
>T..JhL ~
TR.A~\Ten probe r
Ol~SKook, 'P 1'1, VI
ispa Ieitjie: enalles wat
lol ker is.
(Foon
•
135)Maties !
Vir
Van Vrugt.
* S Ii L kk ,.
II• B"
I DingM r. MALlER
Onthou
Di ilj r Salon