• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die O.B. Jaargang 1, no.9

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Die O.B. Jaargang 1, no.9"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

Geregistreer aan die H.P.K. as 'n Nuusblad.

Jn die ffn die

O.B . is nie O .B.

Afrikaners goeie

nie. A fr ik ane rs

EERSTE JAARGANG. vVOENSDAG, 7 JA NUARI E 1942.

Grootraad het nie Dr . uVffalan se Voorstel

Verwerp nie

Sa m esprekings t usse n Uggame m oes nog gevolg het o p Br iefwisseling

Die O.B. net deur die verklaring van die Grootraad, nie soos in Die Burger van 30 De- sember beweer word, die beginsel van 'n konsoliderende komitee verwerp nie en dus ool{ nie die beginsel vervat in dr. Malan se voorstel vir 'n nasionare komitee nie. Die Grootraad het van sy kant sekere voorstelle gedoen in dieselfde rigting en ter aanvulling van die van dr. Maran om sodoende by eventuele samesp~eking tussen die Party en die Ossewabrandwag aile moont· like moeilikhede wat in die toekoms mag opduik, skade!oos te maak en 'n blywende ooreen!wms te verseker.

Soda.nige samosprekings wat die goloentheid sal biod om meL mekaar Le boraad laag, hoL Lol;

hiortoe nog nie plaasgevind nie on daarom kan dio antwoord van die Grootraad seer sokor nie dour. enigeen wa.t werklik met 'n goes van ioe- nadering bosiel is, verLolk word as 'n ,·orwerping van die Yoorstel vir clio vorming Yan 'n nasio- nale lwmiteo nio. lnteendeel, van die kant van die Grootraad word juis voorstelle gedoen oor die wyse van samestelling van so 'n komitee.

Wat wel blyk uit clio voorslel van ch. :i\Jalan en die Ynn die Orootraacl is clat claar verskil van mening bostaa.n oor die samestelling.

Dr. :i\Ialan se voorsLcl erken nie dirokto on dns verantwoordolike vortoonii'OOrcliging Yan clio volksorganisasies wat mag tootroo nio, torwyl die <:lrootraacl in sy ,·oorstol ,golykmaLigo ver- toenwoordiging" Yerlang. Met ander woorde, daar is verskil van mening tussen die Grootraad enersyds en die Partyleier andersyds oor ver·

teenwoordiging in die komitee . . En dit is seker nie onredelik van die kant van die O.B. nie om waar hy gesamentlike verantwoord~likheid vir enige en alle optrede in die krisisuur moet aan·

vaar onder die Nasionale Komitee, hy sodanig verteenwoordig moet wees in die Komitee dat hy medeseggenskap in sower die samestelling van die Komitee as in die besluite van die Nasio·

nale l<omitee moet

he.

)lOJ!J'l' KOG BESPRl<;EK WOTID

Dib, naamlik moclo-vornni.\\'OOrdelikheicl vir clio uiLvoering van die besluiLe wat die Nasionnlo J\orniteo mag noem, is van soveel belang in die gesamenblike stryd Yan him·dio twoe volk organi- sasies vir die idea a 1 wat alhoi na (,reef, dat clio GrooLraad hom geroepo go,·oel heL om clit in sy aanvullcnde 'oorslcl ~c hcldomwou a• 'n ptnli;

wat by goleenthoicl van 'n O\'cnluelo oni.mooLing

\'an Party-verLoenwoordigcrs on O.J3 -Yertcen- woordigers opcnhartig bosprcok moot word.

Dieselfde geld vir ander sake wat deur die Grootraad genoem is in sy ver!<laring en wat tog nie duidelik en, miskien om begryplike redes, nie in die openbare briefwisse!ing helder genoeg gestel is nie.

Deur van sy !{ant oo!{ voorstelle te rJoen wat samewer!dng betref, verwerp die Grool aad nie, soos dr. Malan in sy antwoord beweer, pogings

tot samewerking deur die reg voor te behou dat ieder op sy eie wyse en onder sy eie Ieiding die gemeenskaplike doel nastrewe nie. lnteendeel, hy gee juis middels aan die hand wat gesament- IB{ oorweeg kan word om eenstemmige optrede en rigting te bepaal.

Daarom dan vcrlang clio OrooLraad erkenning as die rcpublikoinso bowoging wat 11aas clio ParLy on in samewerking mel; ltom 'n anti- kapiLalist.ieso republiok nasLrowe, soos die O.B.

van sy 11ant die H. N.?. of V. nog steeds erken het as die Party wat op Party·politieke gebied Ieiding vir die nasionaalvoelende A frikanerdom moet gee.

Dio Grootrnad hot deur to voddaar cl::tt hy nie sLoun kan verleon ann onigo nnLi-DuiLse propa- ganda. wa~ onder die voonvendsel v;:~.n anti·

nasion:t;:~.l-sosialisiicso op~rcclc govoer word nio, . y tandpunL boklomLoon ns 'n posiLiowo Afri· kaans-nasionalo boweging in clirokLe Leonst.elling mot die Loon woordigo clomokraLioso sLnaisLolsol hier in uid-Afrik:t wa.t op vrccrnclo lees gcskoC'i is.

Die O.B. soek geen vreemde staatstelsel nie maar ook geen stryd teen enige staatstelsel hoe·

genaamd buite Suid-Afrika nie, wei teen die waaroncfer die A frikanervolk gebuk gaan. 1'or- solfclerLyc1 is diL nodig daL die voorgosLolclo ::\'asionalo KomiLoo of 'n liggaam soortgolyks, nie mag skroorn om baie cluidelik S~' nasionalo on so. ialo lewcnsbeskouing, gcgrond op sy gc- skiodkuncligo vorleclc en aangepas by moclorno omstnndighodo, i.e omskryf nio.

l'l LTE'ItKA'J'IRWB VOOTI. 'l']~J,

i\ s 'n bowy. van die bogoorLo Yi r samewo1·king heL die G1·ooLraacl selfs verder gcgaan. Hy het verldaar dat as daar nie eenstemmigheid ten

. opsigte van die samestelling van die Nasionale

Komitee bereik kan word nie (cleurtlat die Party 111ag weier om o.a. die reg van verteenwoordi·

ging van die 0. B. op die Komi tee te erken) ,samewerking verl{ry en gehandhaaf word deur noue kontak tussen die verskillencfe besture soos verteenwoordig deur hul leiers wat mef{aar in aile sake ra!{ende die volksbelang en ·strewe sal raadpleeg, en ctat gecneen enige belangri!{e af{sie rakende die hele volk en sy toel10111s sal onder•

No.9.

necm sonder voorafgaande onderlinge raadple·

gir.g en oor!eg nie."

Op al bogenoomde wonke as 'n poging om 'n strycl, nio dour clio 0.'13. aangoknoop nie, maar dcur die Pari.yleiors, Le beoindig, word JJOU dour clr. 'Jialan geantwoorcl daL die oplossing wat by aangcbiccl hcL Yon·a\ en h:v nie ,·order wil onclor- llandel nie. Dit word ver!daar voordat die ver·

wagte onderlinge samesprekings eers plaasgevind het - samesprekings wat ongetwyfeld vrugbaar

11011 gewees het, as dr. Malan van sy kant die·

seltde male van welwillende toenadering betoon het.

Daa1· wa. goon verbrokkeling of stryd hooge- nanmd nio, ook nie in clio EonheidskomiLoe nie. Die slryd en vorbrokkeling hot ingeLree toe 'n niLima.Lnm aan die O.B. gerig i.· on 'n beroep op die volk godoen is om die strycl teen clio O.B, , boslissencl on kort van dunr to maak."

Die volk het daardie strydlustige Ieiding be~

stissend afgekeur omdat dit verbrold~ering be"

teken, verbrokkeling van die Party sower as die O.B.

::\'et so sal hy die hervaLLing van die stryd onder die banior van 'n Nasionale Komiteo, saamgestel hoof aaklik \tit persona wat die broe- dersLrycl aangekondig en aa ngehits het on JJOU wil voorLsit, gaan afkeur. 'n r asionale komite~

waL teen 'n bevrionde Yolksorganisasie vog en nio Loon clio volk so gemeenskaplike vyand nie, kan nio mel; die leicling van 'n selfrospekterende volk LOovorLrou word nie.

(2)

TWEE

Reserwe- fonds

£90,000 Hoofkantoor:

St. Johnstraat 65, BLOEMFONTEIN

BEGRAFNISSE. KISTE., KRANSE, GRAFSTENE

O.B. uVfJu§oekbunde !

bevat

22 STUKKE PRAGTIGE MARSMUSIEK

(meestal met woorde) en 'n p.artret van die

KOMMAI\JDANT-GENERAAL.

. Prys 6/- stuk.

Verkrygbaar by

DIE O.B.-HOOFKWARTIER,

Voo'rt~ekkergebou 403, Johannesbul:'g.

VDR AL U fE!ES1EUKH!EDE

DHE NUWEJJAAJR

It§

SCIHIOEl~lANNElLO~lD~ANK DIE BESTE EN SU!WERSTE.

ONOERSTEUN 'N 100-PERSENi AFRIKAANSE FIRPliA

VIR KWALITE!T EN rrEVREDEN- HEID DlE GOEDKOOPSTE

~~~~

e.

~;>2E~

t-t =='C) <;,) > . b~.o~.~~

tQ ~ U') ... gj:::!

~aos:;!2

~o;j ... G.I

P-I~M~~~

WYNE:

Fonkelwyn 5/-

Lew.enswyn 3/6

Vermouth

Hanekraai 2/6

(Cocktail) 3/6

Likeurwyn 2/-

Jeropiko (Rooi) 1/2

(Wit) 1/2

Soet Muskadel

.. 1/-

Port 1/1

Worcester Hock 1/-

Pontak 1/-

Spesiale Sjerrie lOd.

Sjerrie 9d.

BRANDEWYNE:

~choemanneliCl 1•-· 5/9 Brandewyn

Ekstra Spes.) 5/6

F.C. 5/-

JENEWER 61-

LIKEURS:

Kersi.e-Brandewyn 51- Anys-Brandewyn 51- Gemmer-

Brandewyn 5/-

Lemoen-

Brandewyn 5/-

Peperment-Likeur 5/-

Van der Hum 51-

J EN EW ER·LI K lEURS: Lemoen-

J

enewer

6/-

Suurlemoen-

J

en ewer 6/-

.

"

~a"'~

a,

rlc~ce E-IM ... c-jc>u;

g;s:~~~

0 tD... 00 0

~.ooti~i.O fil~~ooa~

llcr-c>.Ow. ... .-t

5/- 3/6 2/6 3/- 1/8

1/- 1/- lld.

lld.

lOd.

lOd.

9d.

8d.

5/-

4/9 413 5/-

4/3 4/3 4/3 4/3 4/3 4/3

5/- 5/-

c:i

iS

j

1':1 t!l

~ [il p..

:i

.,

..,El

"

~

::; 0

~~ ~ :::;'

"

~

H >

5/6 5/6 5/- 5/- 4/6 4/6 4/- 3/6

26/6 25/- 23/-

23/- 23/- 23/- 23/- 23/- 23/-

Word verl<oop In 12-bottel-klaalea ot 5-gelllngvaatJieU ot. groter. U klsale van 12 groot botlels kan enlge getal Wyn, Brandewyn, Jenewer, Likeur, Vermouth en Bane- kraal bevat. Voeg 4/- by vir klsale en bottels, en lOj- vtr vaatJie (lndlen ole 8Jildera ooreengekom met bestuur) wat vergoed sal word by terugsending. Te,·me: R.M.B., plus trelngeld na sylyne of K.B.A., plus trelnkommll!sle.

v.o.s., Oudtshoorn.

POSBUS 142, OUDTSHOORN.

DIE O.B., WOENSDAG, 7 JAN. 1942.

VVat

?

n Hollander Gedink Het van die !Boere

,WAS GJ!;JBO:HE • \VETGEWJERS"

Jn die bookie Go ·prckke meL dr. W. J. Lc~·ds

dour l(ec' van .llock ,·erskyn 'n paar inLeres- san!c opmcrkings wa~ clr. Lcyds oor die Boere en pres. l(rugcr gemaak hcL. Dr. T,cyds was 'n hoog onLwikkclclc man \\'at \'i r sy tyd as modern be~kr~·f kan \\'Ord en daarby \\'3S hy 'n pcrsoon "·aL in die hoogstc kringc van verskcie Iande bcwecg hcL in s~· hoedanigheid a gesant ,·an die Suid-Afrikaanse Repnbliek. Sy oorclccl van die Bocrc is dus uog al nln beteken;s.

ln anL\\'oord op 'n vraag o[ daar nie baie oor- tolligc beBprekiJJgs plaasge,·incl heL in die 'rrans- vaalse Volksraacl nie, het hy geanLwoord: ,In 'n sckerc in, ja, maar 'n mens sal clit nooit anders kry in , 'uid-Afrika nie. Hnlle hot tog so graag na hnl eie stemmc geluisLCr. :'llaar hoewcl '11 mens gely he~ onder dnardic spraak- suamheid, kon 'n mens dm·em nie help om huJic Lc bcwondor nie. H ullc was gebore wetgewers en het al hul kragte aan die taafl gewy. Tussen die VoH1sraaclsittings gaan hulle in die dis- trillte rond waar hulle aan hul kiesafde!ings die wette verduidelik.

IVi AJRKAGlENT§KA p

Vroee I ifAorr~ Ma1rk

KAAPSTAD

0

Betaling geskied onmiddellik,

• .veek liks, maandeliks o f soos verlang.

Beste Heersende p.,.yse.

MffNN AAR & VA N SCl-IOOR .

Eienaar: Gusta\' ~etie'l.

'n Pragstuk met afdruk van 'n skil- dery deur Coetzer op omslag, wat die O.B. in sy wese en strewe s.imboliseer.

Belangrike datums uit ons geskiedenis sowel as die geboortedae van ons helde word aangedui.

Hierdie almanak is die eerste van 'n reeks en is hoofsaaklik aan ons volks- geskiedenis gewy. Dit sal dien as posi- tiewe propaganda vir die doe! en strewe van die Beweging, asook 'n leidraad vir aktiwiteite wat gedurende die jaar deur die .arganis,asie, en vera! deur die vroue Kommando's waargeneem kan

word.

Geen O.B. lid behoort daarsonder te wees.

P!RY§ 2/6 IPO§VRY.

24/c IPJE!P?, [))0§1fN.

Beste! van I

0. B. HOOFKWARTIER ~

VoortrekkergelJou 4.03, JOHANNJESJBURG, Tvl.

W AARDIGHEID

, Die Haad. lecle was baic op hul "·aardigheicl gcsteld. 'i\a al die aJgelope jare waurin ek so baie parlemen to bygewoon hot, gee ek die ou Hepnbl iek se 11aadsledc die plnimpie van parle-• menlere decorum. :'l[et hnl imponerende ha:1rde, aiLyd in swarL geklced met 'n "·it clas, en met 'n voorsiLter wie so wil onbctwis "·as, hot hulle ge"·ect hoc om nie slegs orde nie, maar clio waardigheid soH te bewaar. Die Volksraad het in wcrklikheid na. die scnaat van die volk gelyk, en dit is 'n kompliment \ntt 'n mens nie aa.n baie vertccnwoorcligende ,·ergaderings vandag kan t11ank nio."

Yan pres. Kruger, met wie hy mecr as vyf- t.ien jaar dag vir dag saamgewerk het, verLel hy:

,,'\Vat my die mecste getref hot, was sy waar- cligheicl. Dit was tipies van die Boere in daar- die dae, hulle was besonder goect gemanierd.

Niemand sal by voorbeeld daaraan dinJ1 om in 'n ander se huis in te stap met 'n pyp in die mond nie.

, Paul K rugor se naam on fa am het hy self gemnak. Sy persoonlike clapperheid in die ,·elcl- i.ogLc teen die kaffers het vir hom roem ,·erwerf as die dapperste onder die dapperes. ::HeLLertyd het h~· bckend gcraak vir sy gesonde advies in die krygsraacl sowel as in die kerkraad en volJrs- raad.

Dli;I~GLJr\]i) KEKXIS

, Dit wonl soms bcweer dat hy ongeletLerd was. DiL is natuurlik onsin. ITy het min gelecs en geskryf omdat sy oo swak wus. Die ooghare het na binne toe gegroei en die oo gei:tTiteer, soclat h~· gorceld claarvoor behandel moes word.

Hy was natuurlik geen geleerde nie, maar hy het tog 'n decglike kennis van baie sake gehad. Oit was sy gewoonte om met toe oe na wets- ontwerpe en memoranda te sit en luister, terwyl dit vir hom voorgclees word, en jare later kon hy nog die kleinste besonderheid en verandering onthou, war.t sy geheue was verbasend.

, H y was ook nic bekrompe van gees nie. Sy neiging was om liberaal te wees, •n ontwikkelde man in die politiel1 sowel as in sake wat die godsclicns bet ref. Ji)k self het nic my ki nclers laat doop ni e -'n uiters onchrisLelike daad in dam·die clne. :'l[aar hoewcl die PresiclcnL dit diep beLreur hot, hot clit hom nie minder vcr- Lroulik teenoor my gemaak nie, en het ek ook nie sy liefclc claardeur ,·erloor nie. Hy bet selfs s:y gocclkeuring geheg aan arbeid op die onclag. En dit betoken baie vir 'n man wat 'n Doppcr was in sy pri,·aat le\\'e, die streng Cah·inis.

EERLIKHEID

Hy kon so fyn woes soos 'n ,-ronmens in klein aLtensies. Hoewel hy onskeiclbaar was van sy pyp, het hy 11ooit gerook as ek by hom was nie omdat hy geweet hot dat dit my keel aantas.

Hoewel hy 'n sterk familieliewende man was, wou hy nie toelaat dat een van sy seuns in die staatscliens moes gaan nie. Sy eerlikheid was soo die Bybel. Hy het eenmaal in die micldel van die nag na my toe gekom om te erken clat hy my verongelyk het. Hy het geweier om teen s:v vyande enige in1ormasie te gebruik wat hll van hulle geweet het uit die dae van Slf vriend- skap met hulle.

Daar is mensc wat 'n indruk maak met die gawe n1n 'n goeie ha.rt; Ander weer met die talentc van hul brcin. Kruger het albei besit.

Bismarck het my self vertel dat hy 'n baie groot indruk op hom gemaak het. Versiende soos hy was, het hy bcsef dat die grootstc swakheid van sy landgenote hul ,·erdeeldheid was. Hy hot gcdnrig gotrag om hnlle daarvan te oortuig.

Hoe goed onLhou ek nog sy informele geselskap op clio gnsvrye stoep van sy huis waar hy enig- een ontvang hot wat hom kom raadplecg. Hy was altycl daarop nit om eensgcsindheid te ver- kry oor die maatreels wa.t hy wou tref, en waar- deur hy SO\'eel as moontlik vau die bevolking

wou raak. i\Iaar hy was slim genoeg om nie to vinnig to gaan nie. Hy bet altyd hom eers ooTLuig dat sy mense hom volg, en nooit by sy doe] \'erby geskiet nie."

(3)

DIE O.B., WOENSDAG, 7 JAN. 1942.

Hoe Kandidate Verkiesings G e veg het in ·IRepublieke

Wou Geen Propagand a vir Hulself M aak Nie

Hoe ons volk se eergevoel deur die vreemde Britse partystelsel ondennyn is,

bJyk

uit 'n verg·elyldng 'tussen ons hcdendaagse verl<iesings met hul gewel- dio·e en skaam telose propagand a-veld'togtc deur die kandidate ten behoewe va~1 hulself en die eergcvoelige ierughoudendheid van die lloere-kandidat:e i n die

d<~e

van die Rc publieke.

Dit i~ bcl~t·nd hoc pres. Kruger in plans van vir hmnself propaganda to maak, eerdor sy volgeling( aaugeraai hot om hnl slomme op sy tceP<tamlcr uit ic bring. So hcL hy by voor- betlt! in l'R" in antwoord up die vorsook om hom n rkicsh:Htr te stcl, en waarin hy hom die benoeming laat welgcval, clio volgondo vorlclaring gedoo1.

, II< heb zclf ccne requisitio opgemaak t en ondertckend aan den H. Ed. Hccr P. J. Joubert, onzen l<ommandant-Generaal, en ill vertrouw, wanneer hot my gelukt tie meerderheid van stemmen op hem vcreenigd te krygcn en hy dus gekoze·1 wordt als President, dat gy alsdan u zult onderwerpen en samen met my hem ge·

trouw zult bystaan tot bloei en welvaart van ons land en volk.''

En wnnnu~r ge1d . .Joub01:L dour Kruger ver-

~laan is, tel h~- nic die auntal slcmme wuL Ol)

hom ui geln-ing is om tc bcwys uaL sy tecn:,lan- dcr darcm 'u mon•lo nedt•rlaag p:t•ly heL nic, maar hy sc ruiterlik aan die volk dat dit duide·

Iii< geblyk hct dat dit die wil van die Here is dat sy teenstandcr president moot wees, en hy verklaar hom bereidwillig om onder Kruger te dien.

PHI~S. STJ<~YX

DiPsolfde c<•rgcYoPligheid lrof ons by pres.

Ste~·n ann wanr th. :!'\. J. Yan der )ferwe in sy bock oor die lowe Yan die President die ,·olgcndo sluyf:

,.Yolgcns .\ rlikel 'l'waalf Yan lloofsluk XX\' fl

y;m ere 1\'rtbock l 91, mocs die kandidate vir die sclcl van President in ant woord op die rckwi- sisics wat \·an tyd tot tycl hullc aangcbiecl word, bulle hcskouingo ornlrcnt die politickc Jn,·cssics van die tlag in uie C:oewcrnwnlskooranL uitcon- sit.

,Dit was nie die gewoontc vir so 'n kandidaat om die land deur tc reis en oral deur toesprake

stcmmc te vcrwerf nie. . Fraser was die eorstc en enigste wat clit ooit in die Vrystaat gedoen het. . Hierdie handelwyse hct ook veel kritiek teen hom uitgelok.

.. :J[ecr us ccn ondorsteuner van • 'ieyn he!.

eg;tcr on;·ustig begin word en hoi. ge,·olglik die Rcglcr aangenu.ti om ook muar van die ou gc·

woonte af lc slap en die Yolk pcrsoonlik oral :;y poliiiek Lo ,·erkl:lar. Steyn wou nie . . Hy was self!> duarop teen om cleltsic·agente aan to stel.

H y wou geen enkcl pennie spancieer om hom in die scte! te l<ry nie. . Toe daar by hom aange·

dring was, het hy cenvoudilg geantwoord: ,Die betrckking moet my soek: ok soek nie die be- trekldng nie' ."

tedelyste Slnit Fe bnwric

Die Grootraall van die Ossewabrandwag maak bekencl dat die ledelyste finaal op '28 Fcbruarie gesluit word, en el!<e lid wat nic sy tcctegclcl voor genoemda datum be·

taal het nie, sal geskrap word as tid van die Osscwabrandwag.

M ER INO SIOET!E!RY

J. H. MOOLMAN.

:WERINO - CRADOCK.

0

'J'I~LJ<;R VA.. HU1.\Vl~RG WrET!iLD IJ:

\r

A:XCK'\RLLA RA:\1)1 ill r;:-;r GOEiiE Pf.~A1\ R.l:PimDE.

0

PRYSl: Bl LLI K !!

KNIP D!T UXT

Wo Jo DU PLESSIS (EDMSo) BPKo

POSBUS 108,

§ENEKALo

VEEVOERDERS ONTVANG 1/6 RABAT VAN DIE MIELIE-BEHEERRAAD. NO. 1 GEGBANULEERDE WIY MIELIEMEEl

GEtoL MEEL VIR VEEVOER (STRAIGHT RUN) GEEL BREEKMI ELl ES

t<OE~I'..~EL

I liordic pryse is V.O .• '. , 'enekul t.asio.

Bankkoers moet by Tjeks gevoeg word.

£1000 vir IU Oe

180 lbs. 14/- per sak.

180 lbs. 11/6 per sak. 180 lbs. 1'2 6 per sak.

150 lbs. 7 I 6 per sale

Sell:erlik nic- Gee hulle dan die ger inge aandag wat hulle toekom.

DUWAS

Dit' Antiseptics('

eu

flelcnde Ooawas.

'n ~pesialiteit

se Voorskri( vi r mocgheid, bl'anderi ghcid, spanning, rooiheid, in

~Iammasie,

waterigheid en geyoelighcid vm1 die oe vi r sker p Jig en stof.

Van alle Apteke, of clirek van

Die Voort1rel~i~ew- Apt~e~

1\.erldaan, Adderleystraat, J(aapstad. (Posbus 2760.) MaitlandsLraat 37 A, Bloemfontein . (Posbus 765.)

DRIE

SASBANK

Voorsien in 'n nooclsaaklike bohoefte ....

LENINGS verkrygbaar v1r enige reg- matigc doe! Lccn uilers billike torme.

LREF OP '::\ KO.'\'rAYrDASL E:X BLY U ElE J3AAS.

Duisende maak gcbruik ''an SASBA N I(

fasilileile om hullo van clio ekonomiesc juk te beny.

0

SASllANK

is 'u kind van die Volk eo clien die Volk.

l~aadpleeg

Sasbank.

PAARL: Perel-Bocclelgobou,

II oofstrna~ 327, Posbns 266.

I<AAPSTAD:

Parlemontstra:~L 32, l~osbus 2387.

WORCESTER:

!Jeadergobon, l foogs~runL 4, Posbus 57.

I ({})- -

:.\'S is dwarsrlom· die Unie, sowel as buite sy grcnse, bekend vir goeie dtukwerk

teen konkurerende pryse.

IE

ES'I'E

is

om ons

te raadplceg in \·erband met u benodig-

hede. Prysnoteri1.1gs word gratis vcrskaf. Enige soort dn1kwcrk. van visitekaarte tot geleerde Disscrtasics word onderneem.

HOU KOERS !\A

Pro Ecdesia ~Drukkery~

Druk.kers, Uitgcwers en Boekbinders.

D ie Laan, Stellenbosch.

VOLKSKAS

! S U E~E

BANK!

Fomlse oorsh v-y £1,500,000.

Hoofkantoor:

Volkskas-gebou, Sentraalstraatj

PRETORIA

Volkskas ( Kooper atief) Bpk.

(Opgerig volgens die Kooperatiewe Wet.)

(4)

VIER

DIIE GOEIJE HOOIP

(KOoP.) HANDELSHUIS, BPK.

Hoofwcg, V oortrekl1erweg,

Bellville.

v

I R

DurbanviBe.

Foon 9/SJ-L l•'oon oO.

JOll::"\ BTIOCK.\!A.\ 1•:.\ 1\J I~ SE Wingenlswawel - Meta- Glensel- LOO(Iilrseniek - BlaCil Leaf 40" en 155" Snoeiskere - W ingerclsldlre, ens.

Langstraat 301

KRUIDENIERS- GROENTE en VRUGTE

Handelaars 'N

AFRIKANER

BESIGHEID

Foon 3-1393

KAAPSTAD

DAGBR!EEK KARTELS

word gedra

c[.,,,

DEFTJG E DAMES

Skakel 2-5662 Eo Mnali U Bostelliug

AGBR!ElEK ~

ames IHareversorging ~

~~~~~Salon

Langmarkstraat 141 KAAPS TAD

:tSeUe Blliance

Privaat Hotel.

DIE AFRIKAN E R SE TUISTE aile modenw

gerriewe

Billi kc Tcrme

Eienares : Mev. P. J. RETIEF, F oon 2-3833

Ons Ontmoet aile Treine.

Kloofstr aat, Kaapstad.

DJE KOCK se GARAGE§

Voortrekkerntran!, MIDDELBURG, Tvl.

Eienaar:

Horefordstrnst, GlWBLERSDAL, Tv'.

D. D. DE KOCK

Agente vir Pontiac en G.M. Vragmotoro

Moet nie dat u motor vir u moedeloos maak nie - Laat ons dit v1r u

splinternuut maak.

V.H.K. A-\NRt:VEEl~-

Dr. Mala n se Voc :stel

'l'oLnogloc hoi ons 011s 11 eerhou ,·au ('llige kri- licl; o]J dr. :\lalan so voor~lol insakc dit• stig- ting ,-an 'n nasionalo komitcc. Ons 'ron van ons kant nih do~H om die ondcrhandclings negaticl te bei'ndocd nic, en hot rlaarom ~lt•gs

die O.B. sc standpulll in ,-crband met. die hclc goskil po it.ief prohl'cr stel. Sa die <1ntwoonl van dr. i\lnlnn op die toen,•oorslcllo ''<lll die C:roo!raad en die kritiok wat vcrskcic maal in die pcrs danrop nitgobring is, is o11s nou go- noodsaak om ch . . \lnlan so voorstol up sy mcrioLc le behandel.

.'\am·:lllldik hot dr .\!alan tc middc van die hewigslc amwallc op dit Osscwabrandwag 'n wcnk aan rlic hand gcdocn om die brocdcrstrytl tc boiiindig. lly hct gc·praat vnn 'n nasionalo komiloc W<lt volmag lllOct Olllvnng en bo diu p:HI y en die Ossowab1·11ndwag moot staau. Na.·

dal hy hiel'Clic wenk reeds in mcor· bcsondcrhcdc vcrdnidclik hot, hot hy voongcgaau om dio OsRcwabrandwag >·an allorlei kwaaio bodoclings to bcsknlc!ig en ''· annonp toen die bcwcging on sy h<'stutn te saai. Dt•u r hcmiddeling van 'n paar pcr·sonc hct dr. :\!alan cindclik ingcwillig om eli" lcicrs van die 0. B. !c sprl'ck en sy wcnk aan lwllo lo ,·erdnidt•lik. Op daardio ~yds~ip

hct hy gel as da~ die st rye! !Pen die Ossewabrantl- wng gcstank moe! word, klaarhl~·klik nie omdnt hy dit as onnodig bPskou hct nic, maar hlooL

!Nwille Yan die ondcrhandclings. lnclicn hy griowc teen die O.B. C'n ~Y Ieiding gch:ul hol, mot's danrdio bcswn rt• nog hly ht'slnan hct. Dit is dnidelik, en mocs '""n~elfspn,kend ook ''ir die C:roolraad duidelik gcwccs lwt. Dit was dns hyrm !c good om lt> k:m glo tlat dl'. :\!alan op f!;elykl' ,-occ mol dit• 0. B. in die komi tee sou s:talll\\(•rk. Alles het dus afgehang van hoe die llOtnitee saamgestel word. l~n dit is op hicrdic punt I'Cntl waL die (:rootraad mccr duiclclikhcid wou he. mnar dn nit• kon on!,·ang nic. Dr.

~!alan ht't slcgs I'Orklnnr dat die komitcc dour een persoon in raadplcging meL dit' ander snam- gcstcl sal word cu tb ~ die lcclo ,c!irok ann dio komitcc elf ROO~ vcrii'C•nwoordig in sy hoof"

,-cranlwoordelik sal wccs. Dit borus op dio kabinotsbcgill cl. ,.d.w.s. een persoon wat die verantwoordelikheid teenoor die land rtra, be- nocrn die lede van sy kabinet, wat

on

hui beurt we2r vernntwoordelill is aan hom."

l•:nigc per oon sou kon ,·enntg dat clr. :.ralan die komitec so sou s:tarnstcl want hy is die .,hoof" en die ,con porsoon" wal> aamsLc·l - dat die Ossewabrandwag, teen wie hy so baic griewe het, geen stern van belang in daardie komitee sou

he

nio. Daarcnlcen son die party ,.as die orkcntle slaalkundigc front sy bydrae lot die lcdelal moot !ewer" en ,·anselfsprckend op so · n wyse daL hy die grootsto scggcnskap

~ou ho. Dnarby kom thn dat die komilcc val- mag oor die

o.n.

on die part~· (d.w.s. oor hom- self) bcsit ,en met die aanvaarding van daardie magte en funksies deur die hocr liggaam ver·

minder die magte en funltsies van die desbe- treffende bestuursliggame van die organisasicl>

vanselfsprekend." Die Grootraad van die 0.8.

sou dus slegs 'n uitvoerende liggaam geword het, ondergeskik aan die Nasionale Komitee waarin die partyleier die alleenseggens!{ap hct.

In werllli!lhcid het dit dus neergelwm op •n onderwerping van die O.B. ann die party. Die

o. n.

sou die aksicfron( word \'l\11 die party wic se konstitu ie o gcwysig of uitgebrci word, daL dnar 'n nnwe bcsttlltr·liggaam sal bestaan- die .\"asionnle Komitce waarbinne .,met alle hillikhctd gchandcl sal word lccnoor die OJ3.

sowcl as tccnoor nndc,· pa.rLiknliorc bclangc.'' Die O.B. se posisie binne die nuwe bestuurs·

liggaam is net iy(lelik (da:n word meL hom r.;ch:1lltlel) lcrwyl clio parlyleiC'r die lode bonoem (en natuurlik ook kan onl~lann), die Yoranl- woordclikheid dra en in agncom clnt die party a clio ~taai.kundige front ~y bydrne moet !ewer.

Die Ossewabrandwag sou sy organisasie en sy belange dus in die hande moes stel van juis daardie persoon wat alles in wcr!dng gestel het om hom to vernietig. \Vatlor sprako kon cln::tr clan w~es ,-an onigo ,-cr!.ronc? As die 0.13. noll

DIE O.B.,

WOE~SDAG,

7 JA:\. 19- !2.

gowillig was om hom aan die partylciding te ondorwcrp, tl:tn soH hy 'n mistlaatl tccnoor die ,-olk geplceg hot dcnr clit vier maando gclcdt•, Loc die eis rcguit dour dr . ."\lalan gcsLel wax, nie tc godoon hel nio, want thtn was al s~· versPt tovorgccfs en leon hy !oc maar opgehou hot. orn te bcstaan.

Maar dieselfde bcsware wat hom toe verhinder het om sy selfstandighcid prys te gee, geld van- dag r.og. 'n Yoll,sbeweging, wa:nhinno mcn'e is W<tt ann vorskcic padyo behoort of aan gocn purLyo behoorl> of wil behoorL nio, maar wal nlmal beroitl is om die vryhoid ,-au hul volk [(' help vcnrcscnlik op cnigo docltroffcndc manicr, kan hom nie gaan ondcrwcrp a an een po]i( icl<e t'arty "·io so lcdotal t•u sy optredc dour '" Jwu- stitusie en progrnm van beginsels bepcrk i~ nic Dan sou dit. nooit nodig gcwccs hct om 'n Os,c·

1\':tbrnndwag lo :;tig nic, en kon clio partyloior C't'll\'omlig maar net 'n horoep op die vo!k go·

docn hct om alma] by sy party ie kom aansluit soos hy lroncns ,-ir jare al nugteloos gcdoen het.

Die O.B. glo egtcr dat twee organisasies wat eons is in hul doel en strewe geen volksverdcelr:·

heid veroorsaak of onderstel nie, maar dat hulle mekaar aanvul en gevolglil< vir die vo.k van grater waarde is. :"\cl 'o vorkeerd as wat dit is

OlVTPLO!<'Fl!VGS KV DIE O.SSEIJ 'ABRAiVDJVA . G

Die vclgende bcsluit is deur die Groot·

raad van die Ossewabrandwag op sy jong·

ste vergadoring aangeneem:

Die Grootraad van die Ossewabrandwag laak die aantyginss van booswillige mensa wat die Ossewabrandwag beskuldig van aanspreek!ikheid vir cntploffings vercor- saalt deur onverantwoordelike en ongedis- siplineerde elet11ente of provokateurs; ver- der l<eur die Grootraad sekerlik aile on·

verantwoordelike sabotasie af wat slegs ons!m!digc slagoffers kan

he

en geen nasionale saak dien nie. Die Grootraad voet dat 'n groot dee! van verantwoorde- likheid by die uittartende houding van anti-Afrikaner·elemente berus, maar dat dit tog geen verskoning vir ongedissipli·

neerde uitspattings is nie.

om die hole liggaam oog of die hole liggaam vool !c wil mank ( "·a'l.rlcon die By bel ook wa:u- sku), net so dwaas sou dit wees om aile ,-ol!ts-

org:misa~ies clood tc maak soclat net ccn orga- nisasio ,-ir die volk oorbly. H ierdie !:Oort ding kry 'n mens net by heidensc despote soos Hero·

des en Dingaan wat almal lant doodmaak wat httlle as •n moontlike mcdedinger om die troon besi{Otl. Omdat. clio party en die Ossewabrand-

"·ng eg!or nio na 'n ,,·lroon" strc"·e nio, maar nn die vrymaking ,·an ons volk, bchoon hicr gccn dergelike uitsknkcling ,.a11 ander organi-

sa~ies le wees nie, en bchoorL ons mckaar prag.

lig aan to vul soos die hand en die voct. ''an diesclfdc liggaam mckaar aanvul.

lnclien clio par~ylciding cgtcr nio nan so 'n vet'lhcid '·an ligganmsdolc glo nio, kan ons hullo ncl die vraag stcl: Is clit dan nie betcr om ter·

Wille van die groot volksaak dit te waag mot twec arms nie, as om albei arms te vernietig in jou poging om een arm af te l{ap nie'? Is dit nie beter om eers te wag en te kyk of die pat·ty en die 0.8. fangs met{aar nie die vry- heid kan vcrllry nie, as om a!bci te vernietig in •n onderlinge stryd oar baass!lap en die vry- heid sodoende nooit te verkry nie?

Ons vertrou dal die partyleiding ''crstandig g<'noeg is om dit in io sicn. en die hand ,-an samowcrking sal val \\"aL in die Grootraatl so nltcrnaiiewc YOOrstcl nitgcslock word: clat die vcrlangdc amcwcrking \'C'rkry word clcur noUl' konlak t.ussen die Jciers van die vcrskillcndu organisasics wat mC'ka:u- raaclplcq; insak1• C'lli~('

hclangrikc opLroclc.

(5)

DI E O.B., \VOENSD AG, 7 JAN. 1942.

Die Vrreem de O ue en

On s !Eie Nuw e

W at Bedoel W o r d met Af r ikmtc 1·e cuheid

,Die volk ''an 'n land, di na ie, is 'n more>le hcgrip- nie rckcnkunclig nie. Ons tel nie>

koppc nic maar harte. Die Afrikancrvolk, in sy brcc bctckenis, is al die blankcs waL net. ecu lnnd ken, neL cen laud lief het Suid-Afrika - afgc~ien van taal en herkom· is bulle die>

mans en ,·ronens wat net con Lrou ken: Suid- A frikn", hcL ons Ko111mandanl-gcncraal te Stcl- lenboseh go 6 op 21 l•'eb. 1.1.

lliervolgens vorm !edt• van die Afrikancn·olk 'n lewende organiese eenheid waL saamgegroci en saamgebind is de>u r 'n gernecnskaplikc yadrr- lands-, bloed-, taal-, kultuur- en tradisicb:nHl, met die gcloof in ·n afsonderlikc Goddelike> be-

~temming in die volkery \':tn nasies.

\'eldmanrsknlk .Jan Smuts strecf ook ua <'<'n- hcid van die volk, maar vir hom heieken ,·olk nie 'n organieso e<mhPid meL sy oic gcloof, 'n eie laal, roepingsbescf, lewmrsheskoning. lwl-

tunr. siaahordcning, )!;C'\\'Ortol in 'n cie vadcr- larul met sy helrleverlecle nie. Die ~\frikaner­

dom is volgcns ons ei<· vasstelliug 'n dcrgt•like org:nnisasic. Yolksgettll'Pllskap, u or~anicsc

Yolkseenhcid. eu tli~ is nic waarna Smuts strpcf ni<>. II v streef na 'n lihoralistiese holist icsc>

1 ,·oll;secnilCicl wat aile .\frikancrs. Engelsc, .Joel<', ldcndingc en na!t~rPlJc omhels.

Du: Jihcralistiesc ,·olkshegrip. waartec,n <11<

0. B. \·andag stry, ornlPcn sy oorspron)!; m ~ \.

jndirck nan die l•'ransc• HP\·olusie en direk aan die Britse p:edagtcgall)!; <'ll opvattinge wat OilS

\'olkslowo binnegedring hcL sedcn die Brilso besetting van die Kaap. Die liberalisliesc \' olks- ht>grip vcrwcrp die idt>c van 'n le\\·onde orga- niese en aanvaar uic !ll('ganicsc rckenkundig<' volkshegrip. Die .:,·olk" is in liheralistie.se .sin die Lotaal \·an nllo Pnkelinge, afgesicn Y;ur taal, ras, kultnur. ens .. waL in ·n gebied woon c•n gcsamentlik uit rntttighci<ls-oorwcging 'n kon- lrak met mckaar sluit t•n 'u regstaat in dio lcwo rocp vir hul ei<' hcskC'rming.

l'it hiordie lihcralislicsc voll;:sbegrip volg kon . .;ekwont. dac gccn vcrskil gemaak mag wor([

tusSCll Jcde Yall \'('l'skiliende kuJtuur- Of )':\S-

cenhcde waL aarn in 1licselfdc regstaat geordcrt is nic. Die libcralistiese .. volk'' van Suid- Afrika bcsraan dcrhalwe nil l~ngclse, Jode. Afri- kaners, kleurlingc 011 naturellc, ,o\\·cl as fonuin- sockcrs van allo Iande van die aardbol wnl vir l1Ul vocL 'n rusplck in hit'l'tlit> gn. n·ye land van ons gcYind heL. Die libcralisticsc .. eenheitl"

betoken clus die eenheid of sarncfli).nsing ''lUI al hicrdic clemente en die pcrsonc "·aL hullC' niC' hierby wil neerlo nie. is , ras. chater ··, .,lnnds- vcrr:laicrs". ,.di·ease c·arrying vermin'', ,vyfde kolonnors'' en ,Xa?.is".

JTierdic uithecmsc tlonkwyso heL vocls Lc lank

·n crcplck in ons middc gekry en waar die

Ossewnbrand1<·ag die n ccmde libcrali me ver- werp, nocm hy ook die suiwcring van ons bt•- 'illlCLtc dcnkwyse en lcwcnsbcskouing ten tnalc

\'ir on Komrn:mdant-gcneraal. en du~ vir die Osscwabrandwag, is die wesc van 'n volk inncrlik, nie uitcrlik nic, is dit organics, nie rncgnnics-liberalist.il's nic. Om ons opvaLlirrg posiLicf Lc Lcl haal ons dr. P. J. :\Ioyer in dio

;o-;eplcmber-uirgawe ,·an \\';tpcnskou aan: .,As on "·il weel wic dit• A frikancrdorn is.

moot ons, om tc begin, tcenoor die Jibcralisticsc uitgangspunr, van absLrakte cnkclinge en 'n abstr,JkLC som van en](('linge die organiesc volks- begri p . Lei.

In clio lowcnsworklikhcid Lrcf ons nie a b. Lr:1lrlo cnkclingc aan nie, mua r we] I cdc van 'n bcpaaltlc

gesin, slam, ra.; of volk, gebind aan mckaar dcur clicsclfdc laal, IC'wenshouding, roepingsgevoel,

\\Oreldbeeld, lt'\1'<'11'\'ornw, afsLnmming en v;Hier- land, bande wat. irr lnd wordingsgeskiederri~ nllytl duidclikcr en kragligcr word totdat die ontbin- diog begin intree.

Die lode ,·an hiPrclie mensgemeeuskappe skep en ontwikkcl die han(lc, wa.t hulle a;rn mckaar bind, ui~ dic;;elfde lowensrlr;lng wat in elkcen wcrksaam i~. orn op hul bcun weer die slt'lllpel ,·an daardio band(• le dra. onder die stC'mpcl van daardic ecnheidshandc kom gecn cnkcling in hicrdic woreld nic.

Die onwattond$(c organicse lcwendc eenhcid ,·an mcnsc i~ die volk, mel sy gcloof, sy eie taal,

roeping~bescf, lcwensheskoning, lwltnur, slnats- ordening, en omgangsnorme, met sy eic pt-rsomr- likhcid, en v:Hlerland, en met sy eie lradisit> en geskiedcnis. In hierdie organieso volltsgcmccn- slmp hot clkc lid sy hesonderc 011verTangharc waardc en pick. Die .1\frikanerdom, diu is ons

cer~re vasstolling, is 'n dcrgelikc organiese ,·olksgemccnskap, 'n organ iesc volkscenlwid. ''

\'ir die 0. B. )(> <lit \\ese nto ·n ,·olk vee!

diepcr dan 'n uwg;wicse groot totaal. 1\s volb- or·)!;anisasie is dit ons hoogsto strcwt• om die hele Afrikanerdom lc> omYat. \Vnnncc>r ons praaL van volkst'<'oheicl dan sock ons die C'Cn- heitl ,·an die hele Afrikanerdom soo,; hicrho rlenr' 1lr . .\!eyer omskr~·w<'. Afrikancreonheid is naas ons strewe vir dit' rcpnbliek ons hoogsLe idenal.

Ons Kommnndanl-gcnoraal he! mtlnngs op Cyrildcnc gcso: ,Danr word gcpraaL van cenheid tussc•n ,\frikaans- en Bngclssprckeudes.

Dit is 'n mooi ideaal, rnnar eers rnoct gcsorg word vir cenheid \'rill die Afrikam·nlorn. Ons gaan uic ons hroNs ''erj:wg om maals te maak met ons ncefs of stiPfhroers nic."

\\'aar tlie O.H. \;'lulng ywerig hesig is om dl(

,·eronregte. n•rn nncle t'n verjaagde hrokstokke

\'an die ~\frikar!l'rdom in een kamp saam lc>

snoer, moer, 011s die omhcining van die Afrika- nerclom stewig spn n l'll opd rag gee aan die kom- m,and:mte en amk-1· offisicrc om die regle pcr-

~one sonclcr versuirn hin11e tc ]ant C'!l tlit· wolwe in .. c\ frikanerldcn' uil te hott.

VYF

, DIE KAPITALIS IS 'N VLOEK VIR DlE

LAL~D"

PRESI DENT S'l'EYN OOR UIT- BUITING VAN YOLK

Die volgcndc aanhaling ui~ dr. t\ . .J. \'an der 1\rerwe ~e lewcnsbcskrywing van pres. :\L T.

8teyn gee 'n Lrcffcnclc bcold ''rill die President sc lall(lpunt ten op igtc van die kapiLalisme:

, ln die swaar lye "·at ons belccf, word die stryd om beslaan elke dag heftigcr en is dit moeilikcr om in • uid-Af-rika i.e lecf. \Vant hier gaan die ge,·cg tussen die kapitalis on die arbci- dor. Die ecrsgcnocrnde ldou soos 'n blocdsuier vas aan die lill;garim van !.g. en suig die !owens·

bloed uiL sy arc. J,aat ons clio oog vestig op die lmpilnlis. Ily i. 'n vlock vir die land. As ons 'n blik wcrp op ons Sustcr-Jtepublick, wat

~ien ons? .As die kapiLalis sy sin nio kan kry nie, dan maak hy die myne toe. Dour dit tc docn, ncem hy die brood uit die monel ,·an die werksman. Die groot Imperialis i.rap op die arbcidcr, ou,·cr~killig of hy boer of mynwcrker of spoorwcgarbcidcr is. TJaa.t ons nog vcrdor noordwaarls rlic oog slaan. Daar, onder die skyn van lic>fdaclighcid, maak hy die arbcidcr lot sy slaaf. rT~· hesit die monopolie van die land.

Kyk ons na die Suiclc, ook daar is hy - daar met rlieselffle cloel om skaLle op lo hoop. Hy het sclfs wilvoctjic gcsoek en in clio gocie boeke vnn die Afrikant'r-Bond gekom, met hicrclie cnige doc>l, om sy gcldsakke op te stapel. Hy is nou ultra lmperialis, maar as hy sy sin nie kan !try nic, sat hy republikeins word en by ons wit uitkom. llierclie groot impcrialis is die Yader van rassehaat m die land. Hy dryf handel met die nasionale l?evoel van die volk - e n dit om homself ryk en vcrryk te maal<. Ons moet die kapita!iste bcveg. Dit is 'r. •irycl tussen die cnkclc hurger on die kapiialis. Dit is 'n persoonlike stryd. As ons diL nio in tyd be- hoorlik hecipak nic, dan sal claar 'n end wecs aau skone, vcrerlclende arbeid. Slawemy sal die plck daarYan nccm."

SY r~AAY.f:

, S.AKL A:M:" - die ver. korte nanm

is al

bewys van hoe

hy

b~,

di e publ ick ingeburger en i ngewor tel h eL.

SY DOE L : Om 'n Assuransiemaatskappy te skep wat m e alleen die Afr ikan er se eiendom sal wees ni e, maar wa t vir die Afrikan er ook 'n bcs kerming en 'n spaarmiddcl sal wees en

vit·

die Afrikanerseun- en d· oglcr as 'n bran .-an oplciding sal dien.

SY BELOF"l'E- is bevat '

in

sy leuse : , Uit die Volk gebore om die

Volk te dicn." Daardie belofte is ook sy waarborg.

=S L\~~~ .

SU W aAIFRI KAA NSE

i'USIOtU.llE ILIEWENS ASSURANSIE MPV •• BPI(.

- TAKKE OWARSOEUR OlE UN Ito:-

(6)

SES

O ns Republiek sal heeltemal Nuwe Skeppin g

\fi!ees en tog O er- eie

T er Bereiki n g van Ons Doe/ Mag Geen Regg esinde Afrikaner Uitgesluit word

In die Desembcr- uitgawe van die twccmaa ndelikse rtydslnif ,Koers" sluyf pr of .

L.

J. du Plessis as volg oor die toekomstigc Boc1· estaat:

,Om daarop (die vryheid) ,·oorhereid te wees, is Yerskillende slnppe nodig, naamlik ten eersie die necrlegging Y:lll n Ohristelik-nasionale

~tnntsidenal (dit is in hoofsank reed gedoen), ien tweede diC' vereniging ,·an :tlle Afrikaner- kragte op daanlie grondslag (daaraan word nog gewerk) en ten dC'rcle die propagering Yan die ideanl in prnktiese vorm. Die res kom later.

Wat die tweede stap betref, skyn dit of die partyleiers gelukkig tot die insig gelwm het dat hulle sonder die Osscwabrandwag nie die doe!

sal bereik nie. Die sLryd tnssen die twee is dus gesktak en onderhandolinge word gevoor om LoL 'n nnwe \'Orm Y:ltl samowerking to kom. Daar- om wil ek I iel\'er nou nie op die sank verder ingnan nio, behalwe deur net daarop le "'YS dat sukses aileen bereik kan word deur ALLE republikeinsgesinde Afrikaanse kragte saam te sneer op Christelik-nasionale grondslag, selfs die wat nog nie volledig hierdie grondslag bely en verkondig nie, mits hul gesindheid reg is en hul algemene koers die is van die pad van Suid·

Afrika. Tmmcr: ns ons aileen 100-perscntcrs sou toclaat,, d. "·.s. konscln1·cnte republikeinse Oahi- niste, dan sou mi kien nel, cnkele Potchcfstro- mcrs en versproitle gees,·erwante van lltllle die Afrikanerdom moeL vcrteenwoordig.

lETS NUUTS

Ten opsigtc ,·an die d01·de stap ook cnkele woordc. As ons die Afrikanerkr:1gtc saamgc- snocr het en ons sou oorgaan tot eendragtigc propaganda -wnt lJl'oodnodig is en reeds te lank ,·crsuim is \'anwco die ongelukkige ver·

declclheid- dan sal ens baie geed moet besef dat ons iets gaan propageer wat nuut en onbe·

kend is, hoewel ons dit noem Christelike nasio- nalisme of republikanisme of Calvinisme, en dink dat ons daarmee van bekende dinge praat. Die feit is dat ens l(erkmense nie weet hoe Calvi•

nisme in die praktyk van die rnoderne vo!ks!ewe Jyk nie, want hulle het dit nog nooit gesien nie;

dat die partymense nie weet wat 'n Chirstelik·

nasionale republic!{ is nie, want so iets was daar nog nie; dat die Ossewabrandwagmense hulle geen voorstelling kan maak van die nuwe orde van die toekoms nie, omdat hulle daarvan slegs vreemde modelle ken. Maar faasgenoemde be- set ten minste dat daar iets nuuts moet kom, as hulle nou oolt maar wei verstaan dat daardie nuwe sy wortels in die oue het.

Die posisie is ecnvoudig dit claL clio konsolicle- ring van die A frikancrdom ,·anself a! die groncl- slag sal lo y;m cla:\l'die ou-nuwe stclsel ,,·at ons in die ~eufeC'~ ::~angevocl het e11 wat veral die Ossewabrandwag verlangend nastreef, want daarrnce sal as eenheidsbodem van dio Loekom-

~tige volkst.aaL reeds orken wccs clio Afrikaanso nasionalitciL in plans van clio gemongde be,·ol·

king so meordorhoiclswil of enigo leicrpcrsoonlik- hcid se gelccnthcidsgril. En dit is oud- want ons gcskicdenis st.reof daarhcen Y::ln die begin af; maar cliL is ook nuut- want dit wns nog nooit verwesonlik nio: ons .Afrikaanse volk taat bopaal dour YOlksanrd en \'Olkstradisie en volks·

behoefte, bcpaal den r Goddeliko bestemming in die geskiedcnis en cleur die duidelike \Voord van God in die prald.yk. Hierdie Calvinistiese repu·

bliek waaraan ens vorm moet gee in ons propa·

ganda sal ons oereie weas, want dit spruit uit ons nasionaliteit, maar dit sal ook al ons be-

hoeftes vervuf, want dit sal waarlik volksdiens lewer as diens van God, en dit sal so fonkelnuut wees dat as ons geestesoog dit eers gesien het, ons aile trel\ sal verloor vir vreemde , ismes" of uitgedinkte ordes. . Laat ens hieraan nou ons aandag begin gee."

,DIE O.R"

BRANDW AG PLIGTE

Die 1\ommandant.-gencranl hot , Dio 0.]3."

lllCL die volgendo woordo ven1·elkom :-

.. ,Die 0.13.', amplelike orgaan Yan clio 0 se- wa bra ndwag. ,·erntl 'n hclangrike en tc"·ons moeilike laak. ll.ocwcl klein en beskcio is hy die mondsLnk nm die Afrikancrdom se grooistc en lowenskragtigsi.e bcweging. Geb01·e in die oorlogsomslandighcdc, meL allerlei bcperkings en teenstand, moe!, die blaadjie 'n tank ,.ClTttl wnt die hclc ,·olk gaan <lien."

In hicrdie woonle lo die plig ,·an ,Die O.ll' ' opgesluit., C'n ook die orn·crdeclde tron en plig wat, C'lko brandwag aan ,Dio O.B." ver kuldig is. DiL i~ clio plig Yan elke brandwag om 'n int.ekoua:tr nlll ,Die O.ll." to wees. l\faar clio brancl\\'ag ·hot ook nog 'n andor plig - die plig teenoor die adverteerdcr van ,Die O.B' '

In hicr·dic moeilike omsLandigheclc is ad\·er- tensio die polsslag van ons lydskrif. Om die rcklamewaardc van ,Dio O.ll." te stork is dit elkc brandwag . e plig om net ons advert.cerdors tc onderstoun, en ,Die O.ll." te noem \\'anneer u ach·or·teerders onderstoun.

Ach·orlecrdcrs vcrwag resniLato \'311 die ndvcr- tensie , en kan dit allccnlik ,·erkry "·nnnecr u ,Die O.ll." nocm met u inkopies.

Ons i1< bly om reeds te kan meld dat ,·crskcic ach·crlecnlcrs ons mccgeclecl hot dat hulle \':.111

,Dio O.ll."-lcser gocie ondcrsieuning ontvang.

Een n1n hullo moes reeds meer menso in diens neem om ie help meL clio uitvoer van bestcllings, en ,.Die O.ll." ll':lS g:enoem in feitlik 70 psi,. nn die beslcllings.

, JP>A.SOP VIR DIE ENGEJLSE! "

In 'n persgesprC'k hci. dr. \V. J. J.Joyds, \'OOr- maligc slanlsekrctaris van die • nid-Afrikaanso llepublick, eenmaal ,·erlel \':111 'n onclerhond wni.

hy meL die groo~ Duitsc staalsman llismnck gC'had he!..

Bismarck hcL hom teen dio Engclsc ~C'wna

sku, manr dr. l.cyds hC'~ -teengewerp da[, hy die

J•;n~clsC' ken.

,.::'\ee. 11 kcu hullc nic," he~ h.'· hom wccr- sprC'ek. .,t: i. nog \'er tc jonk om hullc tc kC'n. Ek praaL 1·:1n ondcn·inding. l~k gee toe dat die .!Gngelsrnan in die pri,·an,t ]1)\\·e 'n ordont.like korel is, rnaar soclra h.v 'n politikns word, laaL 11y sy gcwelc buitckaut by sy rconjn hang."

Die f(m nmwu lant-Generaal het gis tcr en eergiste r gese

Cll

s e

IJWI(lag nog:

,Ek sal van u as hoofoffisiere of u as offisicre of brandwagte offers vra en gehoorsaamheid en dissipline eis, maar ek sal u niks vra wat ek nie bereid is om ook self te doen nie."

- 15 Janunrie 1941, te Kroonstnd.

DIE O.B., WOENSDAG, 7 JAN. 1942.

Die V ()~rrtr~kker­

Skoenh«»§pitaual ~

Waarborg Goeie Werk teen Billike Pryse.

Die enigste auiwer Afrikaanae Besigheid van sy soort in Kaapstad

AFRIKANERS, ONDERSTEUN AFRIKANER r-.BE SIGHEDE!

FOON 3-0164

L angstraat 291, Kaa pstad

Koop voortaan al u bonoclighede by

l<:icnnar: J. i\1. Calitz, Jnr. foon 3.

Posbus 37. K irkw<>od, K P.

BRANDWAGTE '

kom

Geniet

U

Verver sings by die

I ( ARROO KAFEE

WILLOWMORE.

Onder steun 'n Mede-Br an dwag.

Vinn ige en Netjiese Bediening.

. y

AF!UKANJKR§ lLUISTER HIER : -

Wil u ook op die skoucrs van die worold ge- dra, on bcny word dour clio mensc rondom u? Jlier is die guns wat \'ir u die goue eiers sal lo: Bestudeer oos korrespondensiekursus in llock- hou dour medium ,·an Afrikaans of Engels slogs ,·ier maandc lank en word clan 'o gekwaifiscerde lloekhouer met 'n goeie betrekking en 'n "et Salaris. Ons Kursus is goedkoop en doe~rcffcncl;

ons waarborg uilslckcnde resu!tatc. ..,ewe uit- gebreidc Gesondhcid- on J~iggaamsboukursussc word absolnut grat.is ltilgercik aan ons lloek- bousLudcnLo. llesonderhede graLis van:

UNI E-BOEKHOU-K OLLJEGE, P oshus 32, ALEXANDRIA.

Gekl assi fi seerde A dvertensies

KNEG JBENO:OK G

1\XEG.- Ongetroucle, blanke man l'Jr \\-yn- plaa . Yry in\\'Oning; moet vragmotor kau be'lUttl·. -Gocic Salaris. krywe aan:

P. C. ,·an lllommenst.ein, La Concordia,

Suidcr-Paarl.

GEBO OR TE

Aan aile belang tellcndes en nionde wil ons, Heinie en C:esie Strnssbergcr va.n \Vuppert,hal,

~raag bokcncl mnak, dat op die vooraancl van Hciligo K.ersfccs, aau ons 'n di01·ha.re dogt.orLjic geskenk is. Ons looE God, en wil ons innigc d;\nk;

hot.uig nan dr. Piet :\fuller en Sister Hannie Hadcmo.ver,

\\'llr,

dcur die lmlp van God ver::mt- woordclik was Yi1· die wolsyn \'Un beicle moedQr en doglcr.

Uitgegee deur ]. A. Smith, Groote Kerk- gebou 916, Kaapstad, er. gedruk deur Pro Ecclesia-Drukkery, Die Laan, Ste/Jenbosch.

Referensi

Dokumen terkait

Ackermann se uitgangspunt word naamlik verklaar as ’n onbeskaamd humoristiese een: aktuele Suid-Afrikaanse gebeure is vir hom “’n onuitputbare bron van inspirasie” en “die onbedoelde

Geinterneerdes ·ag ·n rukkic gelcnc 'n Jrger s tuur waari n 'n ~s van gcinterncerdes i: blad di t teruggestuur ie, hocwel die Ossewa· ldaar hct dat hy daar· ~tt n;.;.. ng op