Die G rafk erk slu it in: die Kapel op G olgota; die salw in gsk lip ; die kapel van die heilige g ra f; die Griekse k ated raal; die kapel van die verskyning van C h ristu s; die kapel van die ontdekking van die kruis, oorspronklik gebou d eur H elena, die m oeder van K on stantyn , in 336 n.C.
D it is afgebreek d eu r die P erse in 614; w eer opgebou d eu r M odestus in 616; h erste l in 820; d e u r v u u r beskadig in 936; afgebreek to t die grond toe in 969 deur H akim die k ra n k sin n ig e ; herbou deur die Griekse keiser M ichal IV in 1037.
In 1056 h e t die K ru isv a ard ers ’n R om aanse kerk gebou w at al die heilige plekke en kapelle ingesluit het. D it is w eer afgebrdnd d eur die T a rta re in 1244. M aar in 1310 h et h ier weeyeens ’n mooi k e rk v e rry s; ■**
uitgebreide herstelw erk is gedoen in 1400 en in 1717. In 1808 h e t byna die hele kerk afg eb ra n d /p e F o n g e lu k } In 1810 h e t die Grieke en A rm eniane gro o t fondse byeengebring v ir die o prig tin g van die huidige gebou.
Hoe die Roomse beelde en trad isie jo u ook al teenval^bly d it tog vir jou ’n gro o t erv arin g om h ie r in die sta d Jerusalem ook jo u voete te sit op die w eg w at Jesu s gegaan h et en in stille aanbidding te dink aan w at H y gely h et op sy V ia Dolorosa v ir Jeru salem en v ir sy volk
—en ook v ir my.
W. J. VAN DER MERWE.
Vereeniging.
Om my geheue te v e rfris h et ek ook gebruik gem aak van die vol- gende w erke w at die m oeite w erd is om te lees vir elkeen w at iets m eer wil w eet van P alestin a en van Jerusalem .
W erner K eller: D ie K lippe h e t dit U itgeroep.
H. V. H orton : In th e Steps o f th e M aster.
Pierre L oti: Jerusalem .
L eslie F arm er: W e Saw th e H o ly City.
D ie P r o b le e m van d ie L yde
D it is ’n g angbare u itd ru k k in g : „die probleem van die ly d ^ 'B e d o e l <
word dan m eestal die lyde van die gelowiges. So v a t ook ons d it op.
Lesers w at die Bybel ken, b rin g g ra a g hierdie uitdru k k in g te rsto n d in verband m et die boek Job. In die boek Job word im m ers die probleem van die lyde van die gelowiges behandel. H ierdie gedagte is v ry alge-
meen. In die versoek van die redaksie om ’n artik el oor die probleem van die l y d ^ w a s ook opgesluit die gedagte d a t ek sou sk ry f oor die boek Job.
Oor die boek Job wil ek g ra ag ’n p a a r bladsye skry f. M aar tege- lyk kom daarm ee die v ra ag aan die orde of d it dan ook vanselfsprekend
° oor die probleem van die lyde en of d it hoofsaaklik d aaro or m oet gaan.
D at die uitdrukk in g: „die probleem van die lyde’V/-mense tersto n d S , aan die boek Job la a t dink; is v erklaarb aar. Vele skryw ers oor die boek Job het hierdie gedagte geuit. Ek noem o.a. die veelgebruikte boek van B akker’) en die, elk in eie kring, invloedryke werke van AaldersM en V riezen3). In die laaste ty d eg ter het sommige besw aar gem aak teen die opvatting d a t die boek Job ’n probleem behandel. Hulle be
sw aar geld nie alleen hulle w at h ier die probleem van die lyde „behan- del” sien nie. D aar is ook geleerdes w at aan een of and er a n d e r probleem dink. Die jon gste opvattinge wil van ' n p r o b l e e m n i e weet nie. ’n Probleem , so sê hulle, is iets van die studeerkam er, is teolo- giese besinning, is iets van die verstand, van die denke. M aar van w at is die boek Job d an ? Van die eksistensie! so lui die antwoord*)-
H ierm ee h ang nog ’n ander kwessie saam . As in die boek Job ’n . .1 probleem behandel word; dan kan hierdie boek ’n leergedig genoem word, b ' ’n gedig om dat dit digterlik is ,e n vervolgens leeigëjlig om sy inhoud.
Dan moet hierdie boek gereken word to t die sg. w y sheid sliteratu u r (of chokm atiese lite ra tu u r) van die O.T. (m et P rediker en Spreuke).
M aar to t die b o ^ g e n o e m d e jo ngere opvattinge behoort ook d a t die boek Job nie ’n l e e r |^ i g is nie en dus ook nie goed sou inpas in die raam van die gewone w y sheidsliteratuu r nie’).
U it bow éstaande blyk, d at die jon gste m eninge tw eërlei verskuiw ing in die beskouing van diei boek Job veroorsaak het. Die eerste lê op die te rre in van sy aard of k a ra k te r. Dit gaan in hierdie boek nie om vrae van die denke n ie / m a a r van die syn, van die eksistensie. D eur hierdie verskuiw ing sou dan die behandeling van die boek Job verlos word van die abstrak theid w aarm ee dit gewoonlik bespreek word en win aan konkreetheid. Die denke ,.behandel” die lyde, die sm arte, m et redeneringe, m et woorde. M aar die syn re ag eer daarop direk, m et skree, m et kla! E n d it is w at ons in die boek Job, altan s u it die mond van sy hoofpersoon Job self, h oo r: klagte!
H iermee kom ons dan vanself to t die tweede verskuiw ing in die beskouing van die boek Job. H ierdie lê op die te rre in van sy vorm.
D it sou nie ’n leergedig wees nie, m a a r ’n k l a g . Job kla. Hy kla to t God. Die d ig te r h e t nie ’n le e r /m a a r ’n klag geskrywe*)- Die j[
klag is dan een van die vele „soorte” v an lite ra tu u r (G a ttu n g e n ^ o o s I Gunkel d it noem ) w a t ons in die Bybel a a n tre f: liedere, verhale, w ette, jUt, profesi^ ens.
H ierdie verskuiw ings sal wel veroorsaak wees d eur invloede op w ysgerige gebied van die eksistensialism e (by die eersgenoem de ver- skuiw ing) en op die gebied van die O u d^estam en tiese w etenskap van die lite rêr-h isto rie se skool (by die tweede verskuiw ing). M et hierdie op- m erking bedoel ek geen etiketplak kery en ook nie d a t die jong ste op- v attin g e as o n aa n v aarb aar opsy g esit m oet w ord nie. Nee, dergelike gesigspunte kan ons v ir v e rsta rrin g in die eksegese behoed. Tog m oet ons hierdie op vattinge nie oo rd ry f n ie; seker nie d aa rv an ’n sisteem H m aak, w a arin nou heel_die Qu T estam ent (moet ,'ingedw ing/w ord nie. Dis
seker w a a r d a t Job kla. M a a r/ hy kla in digterlike woorde. D it toon
/
aan d a t die^tjpek Job tog ’n skrede verd er van die eintlike lewe self afjstaan asT b o^fgenoem de o p v attin g ons wil la a t glo. Die digterlike woorde— en d it w ord algem een erken as in hoë m ate digterlik, as die lite rêre h oogtepu nt van die Ou T estam ent1) —is to g nie gespreek deur ’n m an in lyde w at in die as s it nie (2: 8). E n ook die woorde van an d e r sp rek ers in hierd ie boek, ook digterlik, is nie gespreek d eur mense w at beurtelings lan g redeneringe hou nie. W a tte r geselskap van vier, v y f m an gesels nou in digvorm ! Dis die w erk v an die digter, wie d it ook al m ag wees. Dis hy w at die gedagtes van die persone w at optree^in hierdie skone vorm gegiet het. Ons h et h ier dan to g te doen m et b e w e r k i n g van ie ts u it die eksistensie, m et besinning oor iets u it die lewe.
Die boek Job bevat tro u e n s ook nie enkel klag nie. Job kla, m aar die vriende redeneer en God v ra ,0 1 ý v ra vas! (fïb o fst. 38-41). H . f Hulle w at spreek van ’n probleem ; stem eg ter ook nie m et m ekaar U ooreen w at ^ e tr e f die objek van die probleem nie, en d it wek die v ra a g .
op of hulle wel van die re g te k a n t hierdie fiybelboek probeer benader. /6 Die een spreek van die probleem „de la ré trib u tio n divine et de la justice de D ieu”8) die an d e r van die probleem v an die „Zelfrecht- vaardiging” v an God (T heodicee)’).
Ook w at die vorm, die letterk u n d ig e so o rt b etre f, is d a a r geen een- stem m igheid nie. Behalw e l e e i ^ d i g en klag word ook genoem die dialoog, selfs die d ra m a10) of word as ag terg ro n d die proses gesien” )„
M aar laat ons probeer self te sien w at ons van die boek Job moet dink en die v ra ag stel: is die lyde van die gelowige inderdaad ’n pro- bleem en word die in die boek Job as probleem gestel én— dit m ag ’n mens dan tog van ’n bybelboek verw ag—o p g e 1 o s ?
Ons antw oord is: nee!
Job is in groot lyde.
Is sy lyde ’n probleem ?
Ons m oet by die beantw oording van hierdie v ra ag onderskei tussen ons, lesers van die boek Job, en Job self. D aarom v ra ons eers: is die lyde van Job vir óns ’n probleem ? E n dan m oet ons erk en: nee, w ant sy dyde word ons heeltem al v erk laar in hoofstuk 1 en 2. Ons w eet w aarom dit gaan!
Vervolgens v ra ons: was sy lyde vir Job self ’n probleem ? Nee!
Aanvanklik ten m inste nie. Dit h et la te r ’n probleem vir hom geword.
A nder m ense h et dit v ir hom ’n probleem gem áák. M aar aanvanklik was d it nie die geval nie. As Job van alles, van kinders en goedere beroof is dan prys hy God: Die H E R E het gegee en die H E R E h et geneem : die N aam van die H E R E sy geloof! As sy to estand nog erg er word deur sy bose swere en sy vrou hom aan sp oo r om dit te doen, w at die saten wou d at hy sou doen, God seen, dan sê hy: die goeie sou ons van God aanneem , en nie ook die slegte aanneem n ie? Job sta a n nog op dieselfde stan d p u n t as na die eerste beproewing. Sy woorde u it 2: 10 slu it aan by die u it 1: 21. Dit is die p rak tiese toepassing daar- van. Wei m erk ons op d at hy hom nou nie heeltem al só sterk u itd ru k as die eerste keer nie. Hy spreek nou in die vorm van ’n vraag. M aar by dit alles het Job nie gesondig m et sy lippe nie. ,,Met sy lippe” nie.
Dis nie ’n beperking, in die sin van: wel in sy h a rt. Dis ’n v ersterk in g in die sin van: m et geen enkele woord nie. L a te r sondig Job wel m et sy lip p e! In sy spreke.
Ons k o n stateer dus d at in die begin van die boek Job van geen probleem sprake is, altan s nie van ’n lydensprobleem nie. Wel kom by ons, terw yl ons lees, 'n v ra ag op. H ierdie v ra a g : Mog God dit ge- doen h e t? Mog God te r wille van die insinuasies van die satan Job soveel la a t ly? Doen God Job nie onreg n ie? Te m eer v ra ons dit om dat Job nie ’n v erklarin g van God se doen en late k ry nie. M aar ook vir ons, w at a g te r die skerm s gekyk h et en die rede weet, is d it ’n vraag-
W at to g h et gebeur! Job is ’n m an vroom en opreg en godvresend en een w at afgew yk h e t van die kwaad. Die sk ry w er van die boek deel d it mee ( 1 : 1 ) en God self v e rk la a r d it ook, tw ee keer (1 : 8; 2: 3).
D it klink asof God bly is om d it te kan ko n stateer. H y verheug Horn in die vroom heid v an sy kneg Job. In die aanduiding „m y kneg” lê uitg ed ru k d a t Job God dien en d a t God die diens v an hom ook wil hê.
Dis die verhouding tu ssen God en Job. M aar die sa ta n wil daardie vreugde van God wegneem. H y kan eg ter nie ontken d a t Job so is nie. H y kan geen voorbeeld noem d at Job wel gesondig h et nie. M aar hy sê: Job doen d it nie v ern ie t nie, m aar om dat hy d aar wel by vaar.
God seën hom m os? As God e g te r sy hand u its tre k en alles a a n ta s w at hy het, dan sal hy U in u aangesig seën.
Dis die sa ta n w at hier ’n probleem opwerp: die probleem van die wese v-an die godsdiens. H y neem die beste voorbeeld van vroom heid onder die mense w a t hy kan k ry (d a a r is niem and soos Job nie, 1: 8) en sê d an : dit g aa n om die p ro fy t, om die voordeel, om die seëninge.
Hy stel ook die a lte rn a tie f: „is d it v erniet d a t Job God v re es?”
Hy bedoel: d it sou die w are wees! E n d it dink U, o God. M aar die satan stel d it problem aties.
Dit gaan om die wese van die godsdiens!
E n nou kom ons te ru g by ons v ra a g : m ag God te r wille van die insinuasies van die sa ta n Job so pla? W at die s a ta n doen is tog eintlik anders nie as problem atisering van w at as v asstaand e beskou word.
God w eet w a t Job se vroom heid is! H y g aan eg ter nie m et die satan diskussieer nie. Hy la a t die satan die to e ts neem!
Mog God d it doen?
Nou beland ons midde in die problem e—m aar dis nie lydenspro- bleme nie. Dis problem e betreffende die wese v an die godsdiens en die reg van G od!
Op die v ra ag of God d it mog doen k ry cns antw oord u it Job se eie woorde: „J-a” sê hy. W ant nakend het hy in die wêreld gekom en nakend sal hy d a a r w eer u itg aan . By sy b estaa n behoort geen besit- tings nie. W at God gee is toegif. Dit s ta a n God vry om veel te gee of weinig te gee of niks te gee nie of alles a f te neem. Hoe God ook doen, alty d m oet H y geprys word.
God mog dus alles van Job afgeneem het. D it sê hy self. En w aarom ? Miskien om dat Job gesondig h e t? Nee! L aa t ons lu ister nie net n a w at Job sê nie, m aar ook opm erk w a t hy nie sê nie. Hy
spreek nie van sonde nie. D it sou ons gepas het. M aar hy bely niks nie. D aar is nie ’n bepaalde sonde w at hom stra fw a a rd ig m aak nie, m aar: God is vry om te gee en te neem. D aarom alleen mog God dit gedoen het. As God dit nie mog gedoen h et nie, dan sou d it beteken d at Job, d at die vrome, ja algem een gesien, d at die m ens rtegte sou gehad het, w at God nie mog aa n ta s nie. M aar d aa r is geen sprake van reg te van die mens teenoor God nie. God hoef van sy dade geen verantw oording te doen nie. Hy hoef ook geen m otiewe op te gee nie.
E n d it erken Job. D it is die voile vrym ag van God, sy absolute s o e w e r e i n i t e i t . H y h e t alle m ag in Homself, van niem and af- hanklik, d eu r niks gebind nie.
W at doen Job dus as die ram pe hom tre f ? „Seën” hy God? Dis w at die satan bew eer het d a t Job sou gaan doen. „Seën”. D it is ’n eufem isme en staan vir vloek.
God seën—d it is die erg ste in Job se oë w at ’n m ens kan doen. E n ook iets w a ar ’n m ens gem aklik toe kan verval. Job is d aarv oo r baie bedug. As sy kinders feesvier reken hy m et die vreeslike m oontlikheid, d a t hulle, nie m et duidelik uitgesproke woorde nie, m aar in hulle h a rt, God sou seën, d it is God vergeet, God loslaat. Job wil God nie loslaat nie. E n hy doen d it ook nie as hy deur ram pe g e tre f word. H y wil a a n sy God verbonde bly. D it spreek hy u it nie n et d eu r op Hom te
bly v ertro u nie, m aar deur Hom te prys.
Job h et God leer ken as die absolute Soewerein. Dis die rede waarom hy God vrees. Nie om die voordeel nie, m aar om God self, om dat Hy Soewerein is en daarom vererensw aardig. H y w a t w aarlik God ken as Soewerein, m oet Hom ook eer, aanbid. Job h e t in aanbid- ding op die grond geval! Dis die w aaragtige godsdiens van Jo b: die erkenning en daarom die vererin g en aanbidding v an God. As Job sê:
„Die H E R E h et gegee, en die H E R E h et geneem : die N aam van die H E R E sy geloof”—dan is d it diep-religieuse woorde. Dis die gods
diens: erkenning van Gods soew ereiniteit, aanbidding, adorasie! Nie om die voordeel nie, m aar—om God self. Die sa ta n h e t ,,verniet” as a lte rn a tie f gestel. M aar d it gaan om God self! Dis ook nie aard se goedere nie, m aar alleen God w at, so h et A ugustinus gesê—die siel van die m ens kan bevredig.
Sy lyde was dus vir Job nie ’n probleem nie. M aar d it w ord v ir hom to t ’n probleem gem aak—deur die vriende w at hom kom troos!
Hull»; sê d at sy ram pe ’n gevolg van sy sonde is. As d it w a a r w as sou
d a a r ook nie ’n probleem wees nie. M aar Job is oórtuig van sy onskuld en h a n d h a a f dit. W at m oet hy nou dink van Gods handelinge m et hom?
Die vriende gaan u it van die retribu sie-teo rie, die vergeldingsteo- rie : God s tr a f die sonde m et ram pe. W aar ram pe is is dus ook sonde.
Seker is w a ar d a t God die sonde s tra f. M aar die wyse vriende van Job h et h ierv a n ’n sisteem gem aak, w aaraan hulle God w eer bind, sodat Hv sy voile vrym ag verloor.
H ierdie teo rie is diep gew ortel in die gedagtegang van Israël.
Jesu s m oes d aa rte e n nog veg. Hy m oet sy dissipels leer d at die Gali- leërs, wie se bloed P ila tu s m et hulle offers gem eng het, nie g ro te r son- d a a rs w as as al die G alileërs en d a t die ag ttien op wie die to rin g van Siloam geval h et nie m eer skuldig was as al die m ense w at in Jerusalem woon. (L uk. 13: 1-5). E n as H y m et sy dissipels ’n m an sien w at blind w as van sy geboorte a f en sy dissipels v ra wie nou gesondig het, hierdie m an of sy ouers, dan antw oord Je su s: hy nie en sy ouers ook nie, m a a r die werke van God m oet in hom openbaar word. D it kan ook
’n rede wees d a t mense ly! M aar dit pas nie in die retrib u sieteo rie in nie!
B lykbaar is Job self ook gevang in die vergeldingsgedagtes, w ant hy d isp u teer m et sy vriende v an u it dieselfde u itgan gspu nt. Tog besef hy d a t d a a r iets fo u t is. Die vriende h an d h aaf die geregtigheid van God en dan m oet Job gesondig het. Hulle offer Job op, m aar dis ’n bedrieglike offerande, w aarin God geen welbehae h e t nie. Hulle teorie noem Job k ernspreuke van as (13: 1-12). M aar Job hou vol d a t hy regverdig is (9: 21. 13: 18. 27: 1-6 ens). Dan word sy konklusie d at God onregverdig m oet wees. Hy sê soms dinge w at am per godslasterlik lyk. (9 : 22). M aar een ding het Job nie gedoen nie: God geseën. Hy het wel sy geboortedag vervloek m aar God nie. Hy h et ju is g e tra g in die vir hom onv erk laarb are situ asie om God vas te hou. In sy verla- tenheid verlan g hy na God en w eet d at sy God na hom v erlang (14: 15), hy soek borgskap b y God t e e n God. (17: 3).
L ang d u u r die kw elling w at sy vriende hom aandoen- Ook d it behoort to t sy beproew ing. Sal Job m aar nie liew er ingee nie en sê:
w at help my so ’n God, w at my onregverdiglik pla? E k la a t hom m aar los! Dis w aarop die s a ta n wag. Dan sou hy triom feer! M aar Job hou vol én d a t hy onskuldig is én d a t hy God w eer sal ontm oet. Nie sonder God nie m aar m et God verw ag hy die einde van sy w orsteling, (31: 37).
Dis die „lydsaam heid” die „hypom oné” van Jo b (Ja k . 5: 11). Lyd- saam heid is ’n aktiew e begrip: standhou, g ep aard m et s try d ” ),
„S tan d h aftig k e it”13) .
D eur sy „ tro o ste rs” h et sy lyde ’n probleem vir Job geword. Aan- vanklik h et hy Gods soew ereiniteit aanbid. In die diskussies m et sy vriende begin hy v r a . Tog is hy al die ty d onder die m a je ste it van God. God doen dit vrym ag tig —„sodat die w erke van God in hom open- b aa r sou w ord”.
In hierdie groo t m iddelstuk van die boek Job kom wel die probleem van die lyde aa n die orde. M aar hierdie probleem lê onder die odium van ’n verkeerde teorie. Soos die s a ta n die wese van die godsdiens geproblem atiseer het, so h e t die vriende die lyde to t ’n probleem ge- m aak—w a ar d a a r nie ’n probleem w as nie. W an t God bly, ook as Job v ra en kla en stry en uithou, die Soewereine God. God h e t ook an d er eienskappe. Die H E R E is ook vol m edelye en o n tferm in g (Jak . 5: 11).
Dan kom hy to t sy einddoel. Hy verskyn aa n Job, m ajesteitelik , u it ’n storm . E n w at is die antw oord van die H E R E op Job se k lag te? Gee H y ’n oplossing van Job se probleem ?
Mens—ja , ’n m e n s—sou d it kan verw ag. Ons h et m et Job meege- leef. Ons h et gew eet w aarom dit gaan. Ons h e t gepopel van verlange om v ir Job te sê: my broeder, hou d it uit! Die saak s it so: d it gaan nie in die eerste plek om jo u nie, dit gaan om God. W an t die sa ta n h et gesê d a t jy God vrees om die voordeel en God h e t gesê: to ets hom dan m aar. Sorg nou d a t God d it win!
So sou ons ook kan dink dat, as God eindelik Job antw oord, H y dan v ir hom sê: sien Job, my kneg, d it w as so: E k h e t d it gedoen, om dat die satan jo u betig h et van voordeel soekery en M yself v an ko rtsigtig- heid. Daurom moes E k jo u la a t toets.
M aar so ’n verskoning v ir sy optrede m aak God nie. Hy openbaar Hom aan Job in sy voile m ajesteit en v ra Job om antw oorde op sy vrae. Dan lê Job die hand op die mond. Hy swyg. H y h e t te e n God gespreek, m aar sal d it nie w eer doen nie, (39: 38.)
W eer erken Job die m ajesteit v an God. ’n O plossing kry hy nie.
H ier lê die eintlike kern van die boek Job ! So h e t die boek begin: m et die soew ereiniteit van God. E n daarm ee eindig dit. E n m et die soe
w ereiniteit van God hang saam w at die wese van die godsdiens is:
a a n b i d d i n g ! Ook die blindgeborene h et Jesu s aanbid (Joh. 9:
38).
Is d a a r dan geen probleem van die lyde van die gelowiges n ie?
Nie v ir a a n b i d d e r s n ie ! Sekerlik kan ons problem e skep. E n die aan b id d in g vergeet. T rouens—ons sien d eu r ’n spieël in ’n raaisel!
M aar in Job 1 en 2 m ag ons a g te r die skerm s kyk- Nie w at ons per- soonlike problem e betref, m aar wel w at b etre f Job. D aar sien ons d a t dinge nie draai om ons nie.
Job is geslinger deur die probleem , w at sy vriende geskep het.
M aar as God aan hom verskyn h et dan buig hy w eer voor die M ajesteit van God. H y ken God w eer as Hom v ir wie ons nie vrae kan stel nie, as Hom w a t ons vra. H y ken Hom dan dieper: nou h et my oog U gesien.
As ons die boek Job m oet tipeer, k arak teriseer, indeel in die geheel van die openbaring, dan m oet ons s ê : dis die boek van die S O E W E R E I N I T E I T V A N G O D . En daarom die boek w at sê die wese van die godsdiens is A A N B I D D I N G .
J. H. KROEZE.
(1) G esch ied en is der Godsopenbaring. H et Oude T estam en t door Dr. F. L.
B ak k er. 2de druk. K ok K am pen. 1950. bl. 149 en 150
(2) O u d -testam en tisch e K an on iek door Dr. G. Ch. Aalders. Kok. K am pen.
1952. bl. 302.
(3) O u d -Israëlietisch e G esch riften door Dr. Th. C. V riezen. Servire. D en H aag. 1948. bl. 208.
(4) D er A ufbau des B u ch es H iob van Claus W esterm ann. Mohr. T ubingen.
1956. bl. 3.
(5) P. Volz, aangehaald door W esterm ann, a.w. bl. 2.
(6) P. Volz, aangehaald door W esterm ann, a.w. bl. 3.
(7) V riezen, a.w. bl. 206.
(8) Lindblom , aangehaald door W esterm ann, a.w. bl. 2.
(9) D e Z elfrech tvaard igin g Gods door Dr. K. Sietsm a. B akker. A m sterdam . (193).
(10) Introduction to th e Old T estam en t by A age B entzen. C openhagen. 1948.
vol. I. bl. 181.
(11) F rid olin Stier: D as B u ch Ijjob. H ebráisch und D eutsch. K ósel-V erlag.
M iinchen. passim . z
(12) C rem er-K ogel: B ib lisch -th eo lo g isch es W orterb. 1915, sub voce.
(13) G erard K ittel: T h eologisch es W orterbuch zum N.T. 1933 en volgende jare.
sub voce.