• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die prosa van die Twede Afrikaanse Beweging / Pieter Cornelis Schoonees

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die prosa van die Twede Afrikaanse Beweging / Pieter Cornelis Schoonees"

Copied!
7
0
0

Teks penuh

(1)

DIE PROSA VAN DJE TWEDE

AFRIKAANSE BEWEGING.

(2)

Voorberig.

Wat hiermee die Suid-Afrikaanse publiek aangebied word is 'n akademiese dissertasie. Maar laat die feit dat die Arnsterdamse U niwersiteit sy offisiele stempel daarop afgedruk 't, niemand van sy wysie bring nie. Op kunsgebied erken ons nou eenmaal geen akademiese voorskrifte, kan ons niks met wiskundige sekerheid bewys nie. Hier word clan ook geen onherroepelike ,,vonnisse" ·gevel, geen definitiewe kritiek uitgeoefen, geen soge- naamde ,,skoonheidswette" erken nie. Dit is alleen die persoonlike beskouings van iemand wat gedurende die laaste tien jaar so 'n bietjie oor kuns nagedink 't, en wat nou probeer om die uitkomste van sy studie op gemotiveerde wyse uit te druk. Ons staan nog maar aan die begin van die Twede Beweging en daarom is dit moeilik. om nou al 'n heeltemal objektiewe beskouing :van die letterkundige voortbrengsels daarvan te gee. Eers later salons die nodige perspektief kry en clan sal daar ook 'n groter algemeenheid in ons oordeel kom. Maar later le daar ook al weer 'n dik laag stof op wat nott algemeen bekend is en gelees word. As die wetenskaplike ondersoekers clan met hul besonke oordeel kom, is ons geslag al weer oud en afgeleef en help dit 6ns so bitter weipig ! Daarom het ek gemeen, dat my studie van enig nut kan wees. Ek kon ook 'n Europese onderwerp gekies 't; maar terwyl daar in die buiteland so baie werkers is, en by ons so min, wat oor vrye tyd beskik, het ek gemeen dat ek my vaderland 'n beter

<liens kon bewys deur 'n Afrikaanse onderwerp te neem.

By ons is dit nog altoos nodig om te veg vir die vryheid. en selfs die bestaansreg van die literere kritiek. Iemand wat dit waag om sy opienie oor kttns uit. .te spreek word sommer gou 'n ,,a fbreker" en nog veel ergers 'genoem ! Omdat die bestaan yah ons volk in die eerste jare van die Twede ·Beweging feitlik afgehang 't van die sukses daarvan, was so 'n houding enigsins

(3)

II VOORBERIG.

verklaarbaar. Maar die tyd vir sulke kleinserigheid is nou verby en ek het my opienie sonder doekies omdraai uitgespreek. Opienies van antler het ek, waar nodig bestry, sonder om eers te vra of dit 'n predikant, 'n professor of 'n skaapwagter was wat so en so gese het. Ek veg teen die opienies en die moontlike gevolge daarvan op ons ontluikende kuns, en nie teen die persone of die amp van die persone wat <lit geuit 't nie. By ontwikkelde, ewen- wigtige mense boef verskil van mening persoonlike hoogagting nie uit te sluit nie. Vir die meeste lesers sal dit vanselfsprekend wees - stokou nuus !

My krietiese standpunt het ek in hoofstuk I, § s nader uiteen- geset en vir die regte verstaan van my. be.werings beveel ek die lesing daarvan aan v66r die van enige onderdeel van my werk.

Nog eens ! doktrinere uitsprake moet hier nie gesoek word omdat skoonheid so nie kan begryp word nie ! Daar is per slot van .rekening net een weg tot die letterkunde. Nie langs die wetenskap, die skoolmeestery of al die 'Soorte ,,-ismes" nie, maar alleen langs die weg van die gev:oel, die liefdevolle oorgawe.

En daar is maar een goeie rigting in die kuns - die 'rigting wat. goeie kuns voortbring. In hoeverre ons prosa-kunstenaars, iedereen op sy eie manier die rigting gevind bet, - daarna het ek gesoek. As my beskouings antler uitlok om ook bul opienies te formuleer, dan kan dit bydra tot die ontwikkeling van ons kunsgevoel.

Ten slotte wil ek nog my waarclering uitdruk vir die inligtings wat verskillende skrywers en ook die professore

J. J.

Smith en E. C. Pienaar my so welwillend verskaf bet; aan my vriend, Prof. Dr. G. Besselaar vir sy belangstelling in my studie tyclens n:iy verblyf in Pieter-Maritzburg; aan die Unie-Departement van Onderwys en die Herman-Coster-fonds vir daaclwerklike steun.

Sender die opofferende toewyding van my vrou kon die werk ook nie voltooi gewees bet nie.

Gelyktydig verskyn 'n bloemlesing, getietel Afrikaanse Prosa- bundel, waarin clieselfde indeling as bier gevolg is, en ook enige stukke uit die Patriot-beweging opgeneem is.

Amsterdam, Nov 1922. P. C. SCHOONEES.

(4)

INHOUD.

VOORWOORD . . . . . . . Bls. vn HOOFSTl,JK I.

DIE TWEDE AFRIKA.ANSE BEWEGING . . . . . Bls. r-28

§ r. Historiese· Inleiding ( 1-4). § 2. Teestelling tussen die Eerste en Twede Beweging: (4-6). § 3. Die Twede Beweging veel me er dan Ta a 1 beweging ( 6-7). § 4. Gevaar vir Isolasie (8). § 5. Kultuur-toestande (8-'-14). § 6.

Kalvinisme en Kuns (14-18). § 7. Die Prosa.-Algemene Karakteristiek ( 18-25). § 8. Krietiese Stand punt (25-27).

§ 9. Beperking van Onderwerp. - Indeling (27-28).

HOOFSTUK II.

POLEMIESE PROSA . . . . Bls. 29-40 Adv. J. H. H. de "Waal (29-30). G. S. Preller (30-31).

Dr. D. F. Malan (31-32). Prof. N. J. Brummer (32-33).

Die Brandwag (33). Prof. J. J. Smith (34). Dr. T. B.

Muller (34-35). Ons Moedertaal (36). Adv. C. J. Lan- genhoven (37-40).

HOOFSTUK III.

PROSA UIT DIE TYDSKRIFTE . . . . Bis. 41-61

§ 1. (a) De Goede Hoop (41-43). (b). (43-45). § 2.

Die Brandwag (45-55). Jan F. E. Celliers (48-53).

·Hettie Cillie en E. H. F. de Roubaix (53-54). Iz. van Heerden (54-55). § 3. Die Huisgenoot (55-60). § 4.

Ander TJdskrifte ( 60-61).

(5)

lNHOUD.

-

- - - - -

--------·-- - - - - -

HOOFSTUK IV.

G. R. VON WIELLIGH, ,,Die Laaste stem uit Die Genoot- skap van Regte Afrikaners" . . . Bls. 62-99 Lewensskets (62-63). Eerste Skrywers (63-66). Jakob Platjie (67-71). Ruis en Veld (71-74). Staan jou Man (75-77). Boesman-Stories (77-82). Styl en taal (82-99).

HOOFSTUK V.

ROMANS, VERHALE :EN SiiETSE . . . . Bis. 100-230

§ r. Ad Y. J. H. H. de W aal : Lewensskets en inhoud van sy twee romans (100-103). Is Joh. van Wyk 'n historiese roman? (104-108). De Waal se romans is intriegeromans (109-rn). Karaktertekening (n2-II7). Natuurbeskry- wing (n8-119). Styl (II9-125). Dialoog (126). Angli- sismes (127-130). Taal (130-132). Stompies (132-133);

§ 2. J. Lub (133-135). § 3. J. G. Engela (135-136).

§ 4. Adv. C. J. Langenhoven: Lewensskets (r36-137).

Ons Weg deur die Wereld (II en III) (137-140).

§ 5. Christian Zinn. (140-141). § 6. Dr. D. F. Malherbe:

Vergeetnie, inhoud ( 141-143). Bettie se ,,offer" (143-148).

Karaktertekening ( 148-150). Gebrek aan objektiwiteit (150). Styl (151-158); § 7. Mej. Chris. C. Euvrard (158-159). § 8. Joubert Reitz (159-161). § 9. Jochem van Bruggen: Lewensskets ( 161-162). Teleurgestel (162-171).

Op Veld en Rande (171-174). Anipie (174). Die Burge- meester van Slaplaagte (174-176); § IO. Gordon 'J'om- linson ( 176-180). § l r. Adv. H. A. :Fagan: Lewensskets;

Uit 'n Studente-Album ( 181-182). Uitgesogte Afrikaanse Verhale (182-183). § 12. Reenen J. van Reenen: Lewens- skets; Celestine, Verborge Skatte (183-185).DieLokaas (186-188). § 13. Leon Mare: Die Nuwejaarsfees (188-195). Ou Malkop (195-197). § 14. D. P.,du 'l'oit (197-199). § 15. A. du Biel: Getrou (199-202). Die Misdade van die Vaders (202-205). § 16. Mevr. M.

Jansen-Pellissier: Lewensskets; Die Veldblommetjie;

Verskil tussen goeie en slegte tendenswerk (205-207).

(6)

INHOUD.

H. Malan: Lewensskets (209-210). Die Swerweling as historiese roman (2ro-212). Karaktertekening (212--14).

Styl en taal (214-219). § 18. Ds. ,J. }[.Kruger: Lewens- skets en inhoud van Twee Rampe en twee Gelukke

(219-220). Die kenmerke van goeie dialoog (220).

Karaktertekening (220-223). Styl en taal (223-225).

§ 19. Mej. Sadie Bosman (225-228). § 20. G. J. Otto ( 228-229). § 21. W olla ( 229). § 22. Slypsteen ( 230).

HOOFSTUK VI.

X1

SATIERIES-HUMORISTIESE PROS.A . . .

Bls. 231-248

§ r. Ds. Willem Postma (Dr. O'Kielis): Lewensskets (231-232). Die Eselskakebeen (232-233). § 2. Ueeneu J. van Reenen: Die Agterstevoortrekkers (234-239).

§ 3. Adv. C. J. Langenhoven (Sagmoedige Neelsie):

Sande met die B1tre (239-243). Dappers en Filistyne ( 243--248) .

HOOFSTUK VII.

DIDAilTIESE PROS.A . . . .

. . . Bls. 249-261

§ r. Atlv.

C.

J. Langenhoven: Ons W eg deur die Wereld I, IV, VI, IX (249-253). Aan Stille Waters. - Langenboven se letterkttndige opvattings (253-259).

§ 2. Dr. C. Louis Leipoldt: Praatjies met die Oumense (259""""""261). § 3. G. Jordaan (26r).

HOOFSTUK VIII.

DIEREBESKltYWING . . . Bls. 262-269

§ I. A. A. Pienaar (Sangiro): Lewensskets (262-263).

Sketse itit die Oos-Afrikaanse Dierewereld (263-269).

Hans Anton Ase hen born (269).

HOOFSTUK IX.

ltEISBESliRYWING . . .

Bls. 270-273

§ I. A. J .. Jacobs (Domine): Reisavontitre op Land en See (270-273).

(7)

XII lNHOUD.

HOOFSTUK X.

HISTORIESE PIWSA . . . Bls. 274-325

§ I. Inleiding (274-276). § 2. Gustav S. Prelle~·:

Lewensskets (276-278). Voortrekkermense I en JI (278).

Dagboek van Louis Trigardt (279). Piet Reticf (279-282).

Kaptein Hindon (282-283). Baanbrekcrs (283). Twee Geskiedlrnndige Opstelle (284). Genl. Botha (284-285). Let- terkundige Opvattings ( 285-288). § 3. J. H. Jllnlan : Boer en Barbaar ( 288-291). § 4. Dr. S. P. E. Boshoff:

Vaalrivier, Rebellie-Sketse (292-293). § 5. J. A. Smitl1:

Brit en Boer (294-295). Naar Bloedrivier en Paardekraal (295). § 6. Dr. J. D. du Toit (Totius): Ds. S. I. dit Tait in Wegen Werk(296-300). § 7.Ds.W.Postma(Dr. O'Kulis):

Dappers (300-301). Die Boervrou (301-304). § 8.Thos.

Ulok: Grensbocre (304). § 9. Ds. G.

n.

A. Gerdener: Sarel Cilliers (305-307). § IO. A. J. van der ·walt: Lewens- skets (307). N oordwaarts (308-310). Vastrappers I

(310-3u). § rr. Senator G. G. Munnik: Kronieke van N oordelike Transvaal (3u-3r3). § 12. Ds. J. D. J(estell:

Lewensskets (313), Die Voortrekkers (314-315). Christiaan de Wet (315-317). § 13. Dr. N. J. van der Merwe:

Marthinus Theimis Steyn (317-324). § 14. ltlevr. Lenie Boshofl'-Lieben berg: M oedersmart en Kinderleed (324-325).

NAAllIREGIS'l'ER . . . Bis. 327-330

Referensi

Dokumen terkait

Hier- mee bedoel hy dat wat aan die voornemende onderwyser in onderwyskundi- ge verband geleer word ook deur hulle in die praktyk ervaar moet word: "In die geheel gesien beteken dit

As op die twee belangrike stukke gelet word, dan word die tipiese Calvinistiese tw ee-eenheid van belydenisskrif en kerkorde ook hier gevind en is dit duidelik dat die kerkorde 'n

Ook hier word dit duidelik - ons vind in die Bybel geen voorskrif met betrekking tot 'n ekonomiese stelsel nie, maar wel dat ons deur die liefde van Christus en die Christelike

H ier moet veral ook in gedagte gehou w ord dat Marnix, w at nie alleen teoloog was nie, maar ook staatsman, by die m oontlike sukses van Oranje, reeds vro egtyd ig die voorbereidende

Ook hier gaan dit nié om die verlossing uit die sonde en van die dood wat Jesus Christus aan die mens as ’n genadegawe, as 'n vrug van sy Kruis en Opstanding bied nie, maar gaan dit om

Hierby is ook nog kunsval:ke gevoeg soos wolwerk, kunsnaaldwerk en pluzette, Ons voel dadelik dat die praktiese vak:ke hier heel- temal oo:cdoen >.'rord en di t ka.n nie anders as om

As hierdie ryk en omvat- tende inhoud moet aangebied word, sal die rypende jeug dit nie in die boskikbare tyd tot sy geestelike eiendom kan maak nie en daarom moet daar noodwendig

Maar ook hier is dit in hoofsaak die Engelse staatsreg wat ingevoer is; tussen die ou republikeinsc staatsinstellinge en die nuwe staatsreg blstaan daar dus geen verband meer nie: 'n