DIE AFR I ~ A A N S E J OOR DEB 0 E K (Aanbieding van D801 V aa~ die Staatspresident en aan
Sy Edele die _,:inistervan Na sLorie Le Opv oedinga )
Die Afrikaanse Woordeboek of noordeboek van die Afrikaanse Taal (I/AT) is, soos oekend, TIouvangr-yke verklarende woorde- boek van Afrikaans. Dit Jora as Staatspublikasie onder TI Raad van Beheer (waarin die Sta~t, die Universiteit van
Stellenbosch en die S.A. Akade~ie vir Wetenskap en huns ver- teenwoordig iS) opgestel aan die Universiteit van Stellenbosch, wat die onderneming kosteloos huisves, finansieel steun en deur sy Rektor administreer. Die redaksie bestaan tans uit tien lede.
Die verbintenis van die ~oordeboek met die Universiteit van Stellenbosch dateer vanaf die begin in
1926,
toeTI
ooreen-'~r~'
koms gesluit is tussen die staat, die QEiversiteit, pr~f. J~J.u- ~
Smith, hoogleraar in Afrikaans aan dié Universiteit, en die~
.
Nasionale Pers vir die opstel van TI "volledige en gesaghebbende"
woordeboek. In
1930
het die Universiteit die verantwonrdelik- heid van die Nasionale Pers oorgeneem.Prof. Smith het in 1945 afgetree en is in 1947 opgevolg deur dr. P.C. Schoonees, wat tot
1962
hoofredakteur was.Die basiese materiaal van die Woordeboek is Sj vo~rdyersameling, wat deur die jare aangegroei het tot byna
2,0 0,000 -
kaartjies en nog steeds vermeerder met ongeveer 11,000 kaartjies per maand., Hierdie kosbare versameling - wat in TI brandkluis be- waar word - bevat optekeninge van gewone weorde uit die skryf- en spreektaal, tegniese terme, streekwoor e en uitdrukkings oor die hele taalgebied,By
die bewerking van hierdie materiaal w-rd.
oebruik gemaak vanTI
goed toegeruste naslaanbiblioteek, maar ie meeste teg- niese definisies word deur vakkundiges gekontroleer, en by baie streekwoorde word inligting ingewin van sk.le en persone•ter plaatse. Meermale word OOK waar evolle hulI ntvang van die pers, wat met groot welwillendheid navrae van die Redak~ie opneem.
Vyf dele van die ,',oordeboekhet tot dusver verskyn: Dl. I (A -
C)
in 1951, Dl. II (D - F) in 155~
1. III (G) in 1957, Dl, IV (H - I) in1961
en Dl. V(J - KJOU)
in1968.
Die werk aan Dl. VI is ree s in volle gan ~- 2 -
..
Deel V, met sy "176bladsye, word in omvang net deur Deel II (794 bladsye) oortref. Lnc~vecr 27,~00 trefwoorde word daarin behandel, wat ~issel V~0 di8 al~~daagse, die gewestelike en selfs die platvloerse woord ~ot die ~ultuurNoord en die teg- niese term. Streekwoorde 8n -uitdrukkin~s word verteenwoordig deur talle interessante ins~rywings, soos jala~allang (op h vis- vangtog die nag op see oorbly - __aleise vidsersterm), Kapaailand
(0 .m. apotnaan vir oca-r.aap land ), en .§11e5ans neus is goen k~I2.- stok (b geheim kan nie aan iedereen vertel Nord nie - opgeteken in Graaff-Reinet). Na ou kultuurgoed verwys woorde soos
kakebeenwa (met TI volbladillustrasie waarop die naillevan die onderdele aangedui word) en k~pstylhuis. Dames sal onder kant b verskeidenheid tipes vind (met afb3eldings, waaronder die on- gewone wag-h-bietjie-patroon, ont~erp deur Emily HObhouse). Die kerkman sal bv. onder kerk (die langste artikel tot dusver), die natuurwetenskaplike onder kern, die filosoof en sielkundige onder ken en kennis en die sport~an onder jukskei stellig iats van sy gading vind. En vir die gewone gebruiker en student van Afrikaans is daar gegewens van allerlei aard, soos die betekenisomskrywinbs, die uitgebreide voorbeeldQateriaal, die talle idiomatiese uit- drukkings, nieuvorminge (bv. by kits), wisselvor~e (bv. 46 by kasaterwater), ens.
Jeens die bre~ veld wat dit dek, speel Die AfriKaanse Noordeboek reeds h rol van toenemende belang as naslaanwerk. Dit is h
vraagbaak wat die gebruiker selde in die steeK laat.
Woordeboekkantoor, 10 ...Iaart1969.