As children with acceptance and friendship life, learn holes about love in die WBreld te winde. But death could never hold me; I have risen from the dead, I have come to set you free." Yes, that's what he said. 34: The Lord is near the brokenhearted and saves those who are broken in spirit."
Aan my man Frans vir sy geduld, begrip, hulp, bystand, opoffering, ondersteuning en aanmoediging deur hierdie maande. Enone Walkenshaw vir die vaardige tik van die laaste vier hoofstukke, sowel as alle bylaes en beskikbare dele. George Lotter vir sy positiewe en wyse kommentaar; en sy onontbeerlike hulp, veral aan die einde van my navorsing.
Vorster Combrink vir sy wyse leiding en konstruktiewe kommentaar; vir die spoedige wyse waarop my hoofstukke nagegaan en terugbesorg is. U lig my op om op berge te staan, U lig my op om op onstuimige see te loop, ek is sterk as ek op U skouers is, U lig my op tot meer as wat ek kan wees.
TlTEL
Leemte in die huidige kennis oor die onderwerp
Die area waarin 'n nuwe bydrae gemaak kan word
Die bronne wat geraadpleeg is, beskou verwerping gewoonlik as een van die vele oorsake van wanaangepaste menseverhoudings of as 'n aspek van oueropvoeding. ’n Nuwe bydrae kan op hierdie gebied gelewer word, veral ten opsigte van prakties-teologiese riglyne vir die pastorale bediening van die verwerpte man en vrou.
Onlangse navorsing
In 1997 het Harriston et al bevind dat verwerpte kinders ongewild was by die skool; dat hul klasmaats hulle nie goedkeur nie; dat die meeste van hulle sosiaal ongeskik is en dat baie van hulle aggressief is (Kail & Cavanaugh. Anderson voer aan dat Satan se kragtigste taktiese 1 wapen van die begin af in die Paradys misleiding is. Hy het getwyfel aan God se betroubaarheid en die ongehoorsaamheid van die eerste mensepaar. verwyder. hulle van God.
Anderson konstateer dat die mens sedert die sondeval die teiken was van Satan, die aanklaer van medegelowiges (Op. 12:lO) - Satan hou nooit op om mense te bedrieg oor hulle waardeloosheid voor God en ander nie. Anderson is daarvan oortuig dat die mens aan Satan die reg gee om sy lewe te beheer deur toegewing aan sy leuens, asook deur sondige denke, gewoontes, houdings en optredes.
Onbeantwoorde vrae
Dus, volgens Gibson & Gibson (1992:70), baat Satan by enige negatiewe, skadelike of ongelukkige ervaring. Clark en Clarke (1976:18) ondersteun eerder laasgenoemde stelling, naamlik dat vroeë leer slegs die basis vir karakter 16 is en nie meer as 'n skakel in die ontwikkelingsketting is nie. Latere afwyking sou dan die gevolg wees van aanvanklike ouerverwerping, sowel as daaropvolgende aanhoudende verwerping deur ander mense wat negatiewe denke, gevoelens en gedrag versterk (Feldman & Orford, 1980:42).
Aktualiteit
Volgens Forward (1989:5) sal ouers se konsekwente en dominante negatiewe gedragspatrone skade aanrig. verkeerde geslag van die kind; .. eie verwerping van ouers as kind; .. die kind se fisiese voorkoms - onbeduidendheid, gestremdheid; .. die kind se gebrek aan talent / gebrek aan intelligensie. Die afwesigheid van 'n ouer belemmer die kind se persoonlike verhouding met die ouer, sowel as met ander. Die beginpunt van selfbeeld is die kind se bewustheid van homself as 'n objek in die omgewing (Kail.
Sommige skrywers wys op die kind se moontlike reaksies op verwerping (vergelyk 4.6 - ouerverwerping en die gevolge daarvan). Crabb wys daarop dat dit soms moeilik is vir die onbewuste om 'n balans te vind tussen om 'n afstand van ander te hou ter wille van 'n lae risiko van besering en om na ander uit te reik vir bevestiging van aanvaarding. Vergelyk ook 4.6.6 - die kind se interne ervaring van verwerping.) 2.7.3 Volwasse verdedigingstyle. Ander skrywers is van mening dat ouerverwerping verhoudings met ander mense vernietig (vergelyk 4.6 - gevolge van ouerverwerping).
P 'n voetstootse aanvaarding van die seer, die oortreder(s) en die verliese as gevolg van die nadelige / skadelike aksies / woorde (Augsburger, 1988:29).
NAVORSI IVGSVRAAG
DOELSTELLING EN DOELWITTE
Doelstelling
Die oorkoepelende doelstelling van die studie is om die verband tussen disfunksionele sosiale verhoudings by volwassenes en die verwerping wat hulle as kinders deur hulle ouers ervaar het, aan te toon, asook om riglyne vir pastorale bediening vir hierdie volwassenes te bied. Om te bepaal of die menswetenskappe vernuwende perspektiewe bied vir die verband tussen disfunksionele sosiale verhoudings by volwassenes en die. Om vas te stel watter perspektiewe die Teologie en die Skrif bied oor die verband tussen ouerverwerping en disfunksionele sosiale verhoudinge.
Om prakties-teoretiese riglyne te vorm vir die pastorale diens van 'n man of vrou, wat in die kinderjare deur hul ouers verwerp is.
SENTRALE TEORETIESE ARGUMENT
METODE VAN ONDERSOEK
HOOFSTUKINDELING
Die verskillende reaksies van die kind (en later die volwassene) op verwerping bevestig die uniekheid van die mens.
SKEMATIESE VOORSTELLING OM KORRELASIE AAN TE DUI
IVIETATEORETIESE PERSPEKTIEWE OP DIE VERBAND TUSSEN
METATEORIE
- Die term metateorie
- Die verband tussen psigiatrie, psigologie en pastoraal
- Samevatting
Die afdeling definieer die term "metateorie" en toon dan die verband tussen psigiatrie, sielkunde en pastorale sorg aan. Van den Berg & Dreyer s6 dit is die teorie wat die Praktiese Teologie met ander wetenskappe in gemeen het. Volgens laasgenoemde outeurs sal die punte van metateoretiese kontak afhang van die stof wat ondersoek word en die onderliggende teorie wat ontwikkel word.
Vir hierdie navorsingsonderwerp het pastorale sorg kontakvlakke met veral sielkunde, sosiologie, psigiatrie en kriminologie. Psigiatrie is die tak van medisyne wat die diagnose, behandeling en voorkoming van psigopatologiese toestande bestudeer. Laasgenoemde vind hoofsaaklik plaas op die persoon se kognitiewe, gedrags- en emosionele vlak, in verhouding tot die aard van die gediagnoseerde psigopatologie (Joubert, 2006:l-3).
Die pastorale berader bedien die mens in sy totale leefwereld: na liggaam, siel en gees, met die klem op heling van die persoon in Jesus Christus (Anon, 2002:2). In die die afdeling is aangetoon dat metateorie raakpunte met ander wetenskappe het, en dat samewerking tussen die psigiater, psigoloog en pastorale berader moontlik is as gevolg van die verband tussen hierdie drie vakgebiede.
OUERVERWERPING
- Inleiding
- Die aard van ouerverwerping
- Aktiewe ouerverwerping
N EMPlRlESE ONDERSOEK NA DIE VERBAND TUSSEN
DOEL VAN DIE EMPlRlESE ONDERSOEK
EMPlRlESE NAVORSING
In die kwalitatiewe navorsing is gebruik gemaak van onderhoudvoering, asook van die invul en interpretasie van vraelyste. Al drie het in die kinderjare hulle aan hul ouers onttrek as gevolg van die verwagtings van seerkry 1 teleurstelling. Bevere konstateer dat die greep van die verlede op 'n menselewe deur die kruis vernietig word.
Selfopenbaarmaking is die verkenning en ontdekking van die hede en die verlede ter wille van insig in die persoon self, sy emosies en sy verlede. McGee, et a stel voor dat die kliënt 'n lys maak van die belangrikste verhoudings in hul lewe.
A
B
C
SKRIFPERSPEKTIEWE OP DIE VERBAND TUSSEN OLIERVER-
- Wat is basisteorie?
- Die plek van die Skrif in die formulering van 'n basisteorie
- Doelstelling van die hoofstuk
- GOD SE MODEL VIR 'N VADER EN MOEDER
- Inleiding
- Die model van 'n vader
- Die model van 'n moeder
- Samevatting
PRAKTYKTEORETIESE RlGLYhlE VIR DIE PASTORALE BEDlEhllNG
- Praktykteorie
- PASTORALE BEDIENINGSRIGLYNE
- lnle~dlng
- Die rol van gebed in die bedieningsproses
- Fase 1 - Eksplorasie (Waar is jy nou?)
- SLOT
SAMEVAT-TEhIDE GEVOLGTREKKINGS
- HOOFSTUK 2 - METATEORETIESE PERSPEKTIEWE UIT
- HOOFSTUK 3 - METATEORETIESE PERSPEKTIEWE UIT
- FINALE BEVlNDlNG
- MOONTLIKE VERDERE NAVORSINGSTEMAS