• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die Wapad Deel 6, no.10

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Die Wapad Deel 6, no.10"

Copied!
4
0
0

Teks penuh

(1)

Jll~iLe

DEEL VI. 26 Oktober, 1951.

Algemene Studentevergadering Kroon van Jaar se W erksaamhede

S.R.- Voorsitter Lewer Skit- terende Jaarve rslag

groot finansiele verligting vir die S P... sal bring.

Deur die verkryging van 'n deeltydse sekretaresse sal alle administrasie nou gesentraliseer k.ln word.

,

STUDENTEBLAD

van die

P.U. vir C.H.O.

No. 10.

~n sy gelulm·ensings en bedan- ._:n&s bet mnr. Spoelstra die

~.J.me genoem van mnr. \V. J. de liler~• met sy Ieiding as President

V3D die Uniale A.S.B. en mej. L.

\'::m Rooy met baar aanbevelinc vir die Raadsmedalje. Ook

he~

by sy dank aan die Studenteraad betuig vir bulle bartlike same- werl{ing.

n.

Spoelsh·a (Voors. 19.31); J. Ligthelm (Voor5. 1952);

(Sekr. 1951); P. Pe!ser, Sekr. 1952).

S. v.rl. M•rwe

Ufts taande Penningmees tersvers lag

Die laaste algemene studentevergadering het op 24 SeptPrnber 1951 in die Hoofgebousaal plaasgevind. Die penulngmeester is groot

!of toegeswaai vir sy versing. Een van die hoogtepunte is bereili:

met die jaarverslag van die aftredende S.R.-voorsitter, mnr. B.

Spoelstra. Raadsmedalje is deur mnr. B. Spoelstra en mej. L. van Rooy verower. Verskeie bekers is toegeken.

'n Groot geta\ studente bet die lwogLpunte gewj·s wat geduren- laaste algemene studentevergade-l de die jaar bereik is: wat die rir,g op 24 Se~tember bygewoor .. :Valt·ymple oet'1c1 bet P.U. die 4d~

~ierdie

vergaduing ':as

~an

ook \

~cs.isie ?n~er

die 8 kompetcrcnde n hoogtepunt an d1e Jaar se 0mvers1te1te ingeneem. Die werksaambede. ?heos. bet die uitklopkompetisic

Mnr. Spoelstra bet sy verslag J.fgeslu;t met 'n bedanking vir die Jojale ondersteuning van die studente en met die woorde afge- sluit: ,Laat ons dan aan die E'in- de van hierdie jaar ons uotmoc- dige dan){ toebring aan die Here, ons God. Die hele jaar getuig van Sy seenende Hand oor ons inrigting. Mag Hy ons voortlcl en sterk in ons heerlike leuse.

Mag Hy die werke van ons sande bevestig-Sy Naam ter Ere!"

Universiteit Verslaan Normaal in

Blaine- Finaal

~cwen en so die Blaine-trofee vir PENjNINGMEESTERSVERSLAG die tweede agtereenvolgende jaar Mnr. J. R van Nlekerk bet met verower. Weereens was dit die ecrstespan van P.U. wat daarin 'n eersterangs verrassing voor die geslaag bet om die Oxford-Cam- dag gekom deur die aankondiging

Puk ke W aardige Houer s · v ir T weede Agtereenvolgende Jaar

bridge-span die loef af te steek.

van 'n batige saldo van £179 9s. DANK AAN VOORS:tTTER.

Bedrae van W.T.R.U. en die Dal- 'n Soortgelyke prestasie is deur Ver- die P.U.-Alabama Studenteorkes rymple moet nog inkom. behaal met bulle unieke toer deur · neem word dat by die oorname

van die penningmeesterspos die finansies van die S.R. in 'n baglike posisie was en daarom bet die Voorsitter vermeld dat ,dit een van die beste verslae is wat nog hier gehoor is, 'n absolute uit- staande penningmeestersverslag.''

Noord-Transvaal, die Rbodesies en Belgies-Kongo. In sy geluk- wensings het die Voorsitter dan ook weer 'n spesiale woord van dank aan mnr. A. Meyer met sy voetbalspan en mnr. J.H. Booyens en W. Eloff met bulle medestan-

Die omlervoorsitter, mnr. Piet Venter, het mnr. Spoelstra be- dan!{ vir sy bekwame Ieiding en hom gelukgewens met die verowe-

ring van die Raadsmedalje. Ook het hy sy dank aan die stndente uitgespreek vir bulle bereidwil- lige hulp ten aile tye.

In die eerste jaar as onafhanklike Universiteit, het die P.U. se cerste span Woensdag 'n kroon op sy voetbalsuksesse van die 1951- seisoen geplaas deur Normaal in die eindwed.stryd vir die Blaine met ses punte ('n strafskop en 'n skepskop) teen drie ('n strafskop) te klop.

Die Pukke het bulle oorwinning te'I'dee verdien, vera! as in aanmerking geneem word dat die kereJs 'n paar maal so byna-·byna die doellyn gehaal 1'\et.

SPORTBREKERS. DIE SPELERS.

Hoewel Hasie al beter wed- JAARVERSLAG.

ders getig en daardeur te kenne

;egee dat dit uitstaande hoogte·

p;mte van die jaar is. By dieselfde gelecntbeid is die

Corrie van Rooy-beker aan mej. strydc gcspeel bet, was by nog-

1

'1;. Struwig en die de Klerk-bekel' tans baic veilig en altyd

ov

::.y aan mnr.

w.

C. J. Bring oorhan- pos. Die vleuels, Steyn en Scbwellnus, bet nie baie kanse STUDENTERAAD.

Met 'n 37-minute lange jaar- verslag bet mnr. B. Spoelstra daarna aan die woord gekom. Dit is vir my 'n eer en genoee om bierdie eerste jaarverslag van die P.U. vir C.H.O. aan u voor te le,"

het by begin. ,Die werk wat u ge- lewer het, getuig dat dit die sta- tus van 'n selfstandige universiteit waardig is, en op geen terrein het u as studente vir enige ander soortgelyke inrigting in ons land teruggestaan nie."

0 · d t .

1 d' ld' dig. Die Voorsitter bet 'n spesiale

~ .m e. aJ e op 1~ g~wc 1gc woord van ge!uk~ensin aan e- gehad nie, maar van die wat bulle admm1stratJewe en koordmerende d g g gckry bet, bet bulle gebruik ge- werksaamheid van die Studente- bneotemboem personel oo~gteblrintg. AfHy maak. Piet en Brink was op sen-

soos vo g u1 ge aa : , - raad in te gaan, sou 'n saak van g· SJ·cn van h h .. t . ·

11 ter een te vee! vir die opponentc aar oe pres as1es et

onmoontlikbeid wees, het mnr. Tbresia die beker verder verdien met bu.lle kort skoppies. Die Spoelstra verklaar, toe hy aan die drotir haa r o nb espro 1 te voor b ee ld INormal!ete bet . seker nooit kon vergadering enkele besondere h"\ar innemende optrede en ewe~ dmk dat bulle ~o tot vervelens werksaamhede slegs kursories wigtige temperament. \Vat mnr

I

toe met bulle e1e skop-en-hard- aangestip het. Die volgende sake Brink bet ef k ·b d' · loop taktiek terugbetaal gaan

;s genoem: . r -~ns en om as Je word nie.

Mnr. Spoelstra bet met groot lof Verhouding met P.O.K.: Die van die werksaambede van die Studenteraad bet 'n deeglike stu- verskillende klubs en verenigings die van bierdie bele aangeleent- gepraat. Uitstaande prestasies is beid gemaak, aldus die Voorsitter,

stJlle en kragt1ge werker-op die sportveld en daarbuite- 'n navol- gingswaardige voorbeeld. Van harte geluk! '

NUWE S.R.-VOORSITTER.

op alle gebiede deur Korps, en die S.R. bet tot die oortuiging

A.S.B., A.B.K.K. en sport gelewer. gekom dat eenbeid en samewer- Die nuutverkose voorsitter, mnr.

,Alma! het getoon dat meer as king aileen binne die universitere J. Ligthelm het daarna die stoel ooit tevone, die Gideohsbende terrein daargestel kan word. ingeneem en mnr. Spoelstra gron- van die P.U. vir C.H.O. met sy Wat die saak van finansies be-Jdig bedank vir die bekwame lei- prestasies gekom het om te bly tref is gewys dat die S.R. onop- fling gedurende die jaar. Hy bet in die krlng van onafhanklike boudelik gepoog bet om die die ho~p uitgespreek dat hy die- universiteite in ons land!" owerhede te oortuig dat alle stu- selfde mate van ondersteunnig;

Voorts bet hy alle voorsitters en dente S.R.-fooie moet betaal en

I

van alma! sal verkry as wat die kapteine met bulle besture be- as Universiteitstudente beskou aftredende voorsitter gekry bet.

dank en gelukgewens met bulle ~.'Jet word. Uit onderbandelings Mnr. ~pcelstra het die verrig- liefdesdiens. J·,·.·at met die Senaat aan die gang tings daarna met 'n gebed afge-

Mnr. Spoelstra bet op groot is, skyn dit asof volgende jaar sluit.

ALMAL TIERE.

,Van" was die man in die agter- .Jyn. Hy het oordeelkundig ge- skop e~ sy agterlyn pragtig weggestuur. Sy perfekte pyp- kan en breekslag net daarna, .,sal seker nog lank onthou

word.

Platbos, siek of te nie, het met sy gewone bestendige spel agter die skrum voor die dag gekom en boonop met 'n lang strafskop die laaste spyker in Normaal se doodskls geslaan.

Onder die voorspelers was alma! doenig. Styger het goed

g"h~.k en r..1et sy tw:le fmnt- 1"1anne, Hopclil:' en Org Ra·.Itl!n- b:t::h, na,; hulle woelig in di:-los.

Ah•·yn en C!uis Beyers wa'i uit- staande b dle lynstane en Claassen kon nie veel teen hulle uitrig nie.

Die drie losvoorspelers was baie bedrywig. Prinsloo kan . bier vera) genoem word. Hy was Ietterlik orals op die veld. Piet Peiser het feitlik die hele wed- stryd met 'n gebreekte beentjie in sy hand gespeel en Zoeloe het oulik gedek agter sy agter- lyn.

In kort gestel, die hele span was tiere!

DIE SPEL.

In die eerste kwartier van die spel het die Pukke bale swaar ge- leef. Sommer vroeg is Van Aardt dwarsdeur. Toe Hasie hom voor- keer, gee hy 'n lt::>rt skoppie en een van die Pukke '3 net betyds em doo..: te dwk.

Norrr.F.al bly egter op die aan- va! en pie Tbeosspelers moet net spo::>k o:n bulle van die doellyn af

\":!g te hou.

Toe die P.U. egter weer die bal

<Verv lg op bladsy 4l.

(2)

:BLADSY TWEE

,Die W AP AD."

-

- - - ----

TX MODISTE

Ons Ultstaande Winterreeks kom nou aan!

Kostuums, J a sse en Gebreide Stukke

'n

Hou Koers!

Weereens staan ons aan die be- lrou aan ons begmsel.

26 Oktober, 1951.

~ie Wapad.

~6 Oktobcr, 1931.

Offisiiile :::Jtudentekoerant van die P.U. vzr C.H.O.

gin van 'n nuwe tydperk. As ons terugkyk na die verlede sien ons agter ons die studentelewe van die P.U.K. vir C.H.O. Dit is nie Cardigans, Oortrekkers, Bolero's, die laaste nie.

Jerkins en Angora-drag. Die eerste jaar

As Studenteraad van 1952 is dit ons ernstige voorneme om altyd die beste aan u te gee.

Ons sukses is ook u sukses.

Ons weet dat die verskillende klubs en verenigings hulle beste

REDAKSIE.

- - - van die studr.mte:_wc van die Pot- :hefstroomse Universiteit is ook

reeds verby. sal lewer, want sonder u ywer

,Lottie' en Paryse H oede

Laat ons, ons egter nie blind staar in die verlede nie, maar

kan ons ook geen sukses be- Hoofredakteur: J. P. COETZEE.

haal nie.

M d , . b Adm. Voorsitter: F. BOTHMA.

I. GLASER

Kerkstraat 83.

Die beste vir OMEGA- BORLOSIES EN VERLOOFRINGE Diens en Waarde is ons Leuse.

Foon 218. Bus 248.

POTCBEFSTROQl\1,

PARKER & CO.

(Pty.) Ltd, GENERAL HARDWARE

MERCHANTS

Phone SO, Potchefstroom. Box 245.

Irrigation Machinery and Plants Supplied and Erected.

Workmanship Guaranteed!

Farm Impleme'hts and Spares, Tools for all Tradesmen, Arms and Ammunition, Fishing Tackle,

Kitchen Utensils, etc., etc.

TOETS JOU 0~

by

M. SINGER

F.S.M.C., F.B.D.A. <Londen)

OOGARTS

by die

MOOIRIVIER APTEEK

KERKSTRAAT 1155,

besef dat 'n nuwe ampstermyn voorle. Deur die eerste Studente-

ag aar n Jaar van vrug are werksaamhede voorle. Elke per- soon in die studentegemeenslta,p raad en Studenteorganisasies van

ons Universiteit is daar fonda- moet van voorneme wees om sy mente gele. Dit is ons plig as plig te doen in die studentelewe.

hulle opvolgers om daarop voort Ons moet altyd gereed wees om te bou. Vergun my dan ook 'n te dien, dan sal ons, ons kan 'Jer- woord van hartlike dank aan die heug in hoogstaande resultate Studenteraad van 1951. Hulle het wat bereik is.

vir ons die pad aangewys, hoe om 'n Studentegemeenskap te lei, ge-

J. LIGTHELM,

<Voorsiter-S.R.).

en ons dit in meer as en opsig as

Sub-Redakteurs:

Nuus: C. J. MALAN.

Kuns en Wetenskap: J. H. BOOYENS . Sosiale Aangeleenthtde: MEJ. B. KRUGER.

Sport: D. v.d. SPUY en MEJ. A. PRETORIUS.

Varia: W. J. J. VAN VUUREN.

Fotografie: F. BOTHA.

Tegnies: J. HERSELMAN en J. v. ROOY.

'n T erugblik

'n Persoonlike Afskeidsgroet

· 'n besonder drukke jaar kan be-

stempel-ons dink maar aan vier intervarsities, 'n plaaslike Dal- rymple, die stigting van nuwe klubs en verenigings, die aanpas- ..

sing by 'n nuwe onafhanklike

NUWE S.R.-VOORSI1TER NEEM STOEL IN.

ADMINISTRATIEWE POSTE GEVUL.

status- kan ons tog, sonder vrees Op die Jaaste algemene studentevergadering is rqnr. Johan vir teespraak, beweer dat dit 'n Ligthelm as S.R.-voorsitter vir 1952 gekles. 1\lnr. V. E. d'Assonville geslaagde jaar was.

Op die 24ste September bet ons

dan gekom aan die einde van die Ons studentelewe vertoon 'n dienstermyn van die Studenteraad gedissiplineerde, aktlewe en kern- van 1951. As ons by die einde gcsonde do:!Istrewe. Derhalwe van ons werksaamhede 'n blik kan pragtige prestasies dan ook laat dwaal oor die afgelope diens nie uitbly nie! In die jaarver- jaar, bemerk ons dat dit 'n jaar slag bet ons reeds die geleentheid van woelinge en uiterstes gewees gehad om hierdie gedagtes aan

het. fe1te vas te knoop.

Ons bet die jaar begin langs die oopgraf van ons geliefde Rektor, wyle Dr. F. Postma. Dit was oomblikke van diepe teneerge- slaenheid en 'n besef van mens- like nietlgheid.

As voorsiter van die Studente- raad vir 1951 wens ek dan in bier- die afskeidsgroed aan die studen- tegemeenskap, nogeens my hart- Hke gelukwensing en dank te be- tuig vir die pragtige wyse waarop die studente van die P.U. vir O.H.O. hulle op alle terreine Iaat geld het In belang van ons Alma

is as ondervoorsltter gekies. Mnr. J. H. v. Niekerk beklee weereens die penningmeesterspos en mnr. P. Peiser is studenteraadsekretaris.

Hi-erdie feite is aan die lig ge- bring op 'n algemene studentever- gad.ering wat ou 24 September 1951 in die Hoofgebousaal plaas- g0vind het.

Terwyl dis onder-voorsitter be- sig was om die lys van stemg'.l- regtigdes voor te lees, bet die nege gekose S.R.-lede die saal verlaat om persone vir die poste

danlt aan die aftredende voor- siter, ,mnr. Spoelstra, uitgespreek vir sy navolgenr.waardige voor- beeld en bekwame Ieiding. Hy bet die hoop uitgesprt)ek dat hy die- selfde lojale ondersteunlng sal kry as wat sy oorganger te beurt. geval het.

ALGEMENE OOREEN- STEMMING.

van sekretaris en pennngmeester

te nomineer. Vir die pos van Daar beers algemene ooreen- sekretaris is mnre. P. Peiser en stemming dat mnr. Ligthelm die J. Visser genomineer en die twee- bekwaamste man is om die ver- tal vir penningmeester was mnre. antwoordelike Ieiding te aanvaar.

J. H. v. Nlekerk en

s.

J. Bothma. Mnr. Ligthelm bet hom deeglik in Na mate die jaar egter voort-

geskrei bet, bet ons egter ook weer die berghoogtes betree saam

M ter en Y trewe' Insonder d'e studentelewe ingegrawe en sy

met ons inrigting, wat die sta- a 5 s · Onder luide toejuiging is aan

wens ek die dames en here Stu- - pligte nougeset nagekom. In 1950 tus van 'n onafhanklike Christe- gekondig dat mnr. P. Peiser en

like Universiteit, die enigste van denteraadslede verder uit te son- mnr. J.H. v. Niekerk deur die was by S.R.-sekretaris en is as- sodanig goed op hoogte met die administratiewe werksaamhede van die S.R. Hy het twee jaar sy soort in Afrika, verltry bet. Dit der vir hulle lojale en besielende massa gekics is.

was weer oomblikke van intense ondersteuning! Mag tudente- Onderwyl vertrekkende studen-

vreugde en d.ankbaarheid, omdat raad en studentegemeenskap te 'n paar woorde van bedanking lank op die S.R. gedien, op ver- ons daarin die seenende hand van steeds so kragtig-gekonsplldeerd gerig het, het ie vo d 11 e St d t u en e- skeie kommissies diens gedoen en die Here oor 'n bepaalde begin- voortarbei ter bevorderlng van raad weereens die saal verlaat en ook Ieiding op ander gebiede van selstrewe aanskou bet!

Hoewel die jaar dus gekenmerlt ons heerlike leuse op alle was deur geweldige bedrywigl::.ede, (Vervolg kolom 5).

ter- as tweetal vir voorsitterskap mnr. die studentelewe geneem.

J. Lighthelm en V. E. d'Asson- In die persoon van die onder- ville genomineer. Onder dawe- voorsitter. mnr.

v.

E. d Asson- rende applous is mnr. J. Ligthelm ville bet mnr. Ligthelm 'n werk- as S.R.-voorsitter verkose ver- like-krag op die gebied van inter- Foon 880 POTCHEFSTROOM DIE NUUTSTE ONTWERPE.

' MODE SE HOOGSTE PUNT.

NATUURLIK- GOLWENDE

HARE

klaar. universitere verhoudinge. Mnr.

d' Assonville het jarelange diens

LUCILLE

DIE ROK

SPESIALIS Altyd eerste met die Jongste.

Foon 62.

Kerkstraat 146, POTCHEFSTROOM.

KOM SIEN ONS-- vir u

F otografiese- en Aptekersbenodigdhede

GEEN & VELLEMAN,

'

KING EDW ARDSTRAAT, POTCBEFSTROOM.

ENKEL-LISSIE DAMESSKOENE

vanaf 29/6

ED WORKS

( 1936) Beperk.

Kerkstraat, Potchefstroom

DURENDE GEMAK.

Ondersteon 'D Oud-P.U.Kaner

J.P. V.D~ WALT,

LF.V.

KERKSTRAAT 111 (Langs Ackermans)

Foon 929, POTCHEFSTROOM.

Ek voorsien ALLES wat van 'n Apteek verla.ng word.

gee u natuurlike skoonheid!

MEt!.

R GLAESER •

Dames Skoonheidsalon

Kerkstraat 15'7. Foon 866.

W. J. SPAVINS

EN SEUN

VIR ALLE

Elektriese Benodigdhede' Draadlose, Koelkaste.

Kerkstraat 65,

POTCHEFSTROOM.

NEEM STOEL IN. as bestuurslid van A.S.B. agter Mnr. Llgthelm het vervolgens die rug.

die stoel ingeneem en sy hartlike

J. N. J. Kritzinger

FOTOGRAAF

ROYAL HOTEL-GEBOU, Kerkstraat 84, Telefoon 455,

Potchefstroom.

AS U 'N FOTO WIL SKENK kyk

dan

EERS 'NA ONS FOTO'S

(in ons Ateljee, of

by

tevre. de P:U.Kaners).

<Vet'volg van kolom 3). reine--ook in die volkslewe, as as ons van hier sal uitgaan!

'n Ander Studenteraad staan

'J tans gereed om u verder te lel- ons wens u van harte geluk met u keuse! Mag u aan hulle dieselfde lojale en besielende ondergrond bied, as wat ons deel was!

Met heimwee en dank neem ons van u afskeid. Ons dank die Here vir wat ons kon doen! Mag Hy wat ook ons as nietige instrumen- te gebruik het, bevestig wat goed gedoen is en vergeef en vervol- maak wat swak is!

Ons roep u 'n hartlike vaarwel toe, ,met 'n vaste vertroue en ge·

Ioof vir die toekoms, want ,In U Llg .sien ons Die Lig !"

B. SPOELSTRA.

(3)

J

26 Oktober, 1951.

,Die W AP AD."

---~--- -

- - - - - - -

- - - -- - -- - - -

Aanstellings deur Nuwe S.R.

reeds Gemaak.

'N JAAR IS VERBY.

Wanncer mens aan die einde van 'n tydpe1·k van werksaamhede Die nuutgelwse S.R. vir 1952 het op 26 September 1951 vergader. kom. is dit die ,gewoonte" om Aanstellings vir die versl<illende poste is reeds deur die S.R. gemaak. eers om te draai en terug te kyk Na verneem word het die nuwe 4. GESELLIGHEIDSKOl'IUTEE. na wat gedoen is, en om dan S.R. onder Ieiding van mnr. J. Voors.: P.

c.

Kruger. weer voort te gaan die toekoms Ligthelm hulle eerste werksver- Mans.: F. A. Botha. in, om nag 'n stu': van die gadering reeds agter die rug. Die Iewenspad af te 1€.

aanstellings vir die verskillende D. Erasmus (jnr.). Om te voorkom dat hierc.lie ,ge-

t . . d k d t J. A. van Rooy. ,

pes e IS nou ree s gemaa so a woonte' nie ontaard in 'n niks-

" b t kk h II d I. C. J. Minnaar.

ule e ro e persone u e ge ag- seggende belaglikheid nie is dit tes solank aan die werk kan sit Dames: Mejj. Loedolff. daarom nodig om by die terug- en, waar nodig, met die nodige S. Erasmus. blik met 'n kritiese oog die ver- organisasie kan begin. A. Horn. lede te besien. Dit help niks om

Die volgende persone is benoem: T. Struwig. foute wat gemaak is te wil verdof 1. BESE~mOS. R. Oosthuysen. in die skerp glans van die suk- Hoofred.: W. J. de Klerk.

Sakebest.: C. v.d. Spuy.

2. WAPAD.

Hoofred.: J. T. Herselman.

Sakebest.: F. Human.

3. PUKKIE.

Hoofred.: W. J. J. v. Vuuren.

Sakebest.: J. Bekker.

5. ARGIEF.

Argivaris: Pa~l Snyman.

Hulparg.: J. A. van Rooy.

6. VREUGDEDAG.

Leier: P. J. de Wet.

Onderleier: G. H. J. Kruger.

Sekr.: S. J. Bothma.

Pgm.: W. v.d. Linde.

V erkiesings Goed van Stapel

Groot Entoesiasme Geopenbaar

sesse wat behaal is nie. Dit help ook niks om wei die foute raak te sien en dan nie moeite te doen om sulke dinge in die toekoms te vermy nie. 'n Kritiese beskouing van die verlede is dus noodsaaklik vir vooruitgang in die toekoms.

Oor die toekoms kan mens op die hede nog · net bespiegelinge koester. Maar dit help niks as hierdie bespiegelinge nie gepaard gaan met die vaste voorneme om, wat die toekoms ookal mag bring, met aile mag jou werk en jou plig goed te doen nie.

REDAKSIONEEL.

Die verkiesings vir die verskillende verenigings en sportklubs het op Maandag, 17 September, 'n aanvang geneem en Vrydag, 21 September ~indig. Groot entoesiasme is geopenbaar.

Hiermee verkyn die Iaaste uit- gawe van ,Die Wapad" vir van- jaar. Die Redaksie hoop dat die DAl'IIESHOKKIE: blad wat uitgegee is, so goed as wat onder omstandighede moont- lik was, aan die vereistes van 'n

BLADSY DRIE

EREKLEUR- REGLEMENT.

I

INGRAM SE BOTfELSTOOR

Naas die sportlewe sal aan stu- dente wat 'n hoogstaande presta- sie !ewer op geestlike terrein ere- kleure toegekcn word, onderworpe aan die vol:;cnde reglemente:

Art. I. Die baadjie sal welon- derskeie wees van die sportbaad- jie en bestaan uit 'n oud-studen- tebaadjie omsoom met 'n koord wat daarby sal pas, 'n versierde wapen en onderaan die wapen 'n strokie om die besondere terrein aan te dui (die strokie sal ge- volglik een van die volgendc woorde bevat: verenlgings, weten- skap of kuns).

Art. ll: GEBIED.

Vir bg. onderskeidingskleure sal op tweerlei gebied gelet word:

A. Kultureel.

Art.

m.

TOEKENNING.

A. Hierdie onderskeidingsteken word jaarliks aan die einde van die jaar deur die S.R. toegeken met dien verstande dat die onder- liggame Iangs die konstitusionele bane aanbevelings by die S.R.

kan doen.

B. Die S.R. sal daarop let dat 1

jaarliks 'n beperkte aantal soda- nige kleure toegestaan word so-

(Vervolg op bladsy 4).

INGEVOERDE en

KOLONIALE WYNSOORTE

en

SPIRITU ALIE~

PRESIDENT

KJ\FEE

Kerkstraat 70.

• • •

vir die Beste LIGTE ETES Na verneem word het die ver- h)

kiesings vanjaar weereens baie

l

goed verloop. Vanaf die same- stelling van die Jukskeibestuur op Maandag 17 September tot op die verkiesing van die bestuurslede van Korps V.V., Vrydag 21 Sept.

Kapte-Mej. I. du Plessis.

On.-Kapte.-Mej. C. C. Loedolff Sekre.-Mej. C. v.d. Berg.

Pgm.-Mej. S. v. Schouenburg.

Add. lid- 1\lej. M. J. Lombard

Studenteblad kon voldoen.

Mag ,Die Wapad" as mondstuk 1

HER·UIJGAW( VAN POPU· en

is groat belangstelling en entoe- siasme geopenbab.r.

Hieronder verskyn die name van die gekos persone vir die verskilJende verenigings en klubs:-

l. S .. B.

a) JUKSKEI:

Kapt.-L. J. Potgieter.

0.-kapte.-~lej. S. G. Hatting.

Sekr./Pgm.-J. A. Jooste.

Add. lede-Mej. R. Oosthuizen.

J. T. Herselman.

b) KRIEKET:

Kupt.-H. S. J. Muller.

Onderkapt.-P. J. de Wet.

Sekr.-D. F. Erasmus.

Pgm.-D. v.d. Spuy.

Add. lid-L. J. Potgieter.

c) TENNIS:

Kapt.-R. S. Buys.

0.-Kapte.-Mej. I. du Plessis.

Sekr.-H. J. Coetzee.

Pgm.-J. P. Coetzee.

Add. lede-Mej. E. v.d. Merwe.

B. J. Schutte.

d) ATLETIEK:

Ere.Pres.~PIIO. D.P. J mitb.

Voors.-Mnr. I. J. Joubert.

Kapt.-W. A. Nel.

0.-Kapt.-N. J. Snyman.

Sekr.-J. S. K. Bosman.

Pgm.-Mej. C. C. LoedoUf.

Add. Iede-S. P. Lombard.

Mej. I. du Plessis.

e) KORFBAL:

Kapte.-Mej. T. Snyman.

On.-Kapte.-Mej. I. du Plessis.

Sekre.-Mej. C. Jordaan.

Pgme.-Mej. L de Villiers.

Add. lid-Mej. C. du Preez.

f) BOKS EN STOEI:

Kapt.-W. Kros.

On.-Kapt.-P. J. Snyman.

Pgm.-W. J. Maritz.

Add. Iid-J. S. M. Venter.

g) MANSHOKKIE:

Kapt.-P. J. de Wl}t.

On.-Kapt-J. Llgthelm.

Sekr. -H. Haarhoff.

Pgm.-P. van Wyk.

Add. lid-P. C. Kruger.

~lej. A. Horn.

i) BOFBAL:

j)

Kapt.- A. l\1. Fivaz.

0.-Kapt.-J. S. K. Bosman.

Sekr. -A. J. v.d. Linde.

Pgm- B J. Schutte.

Add. lid-J. R. Prinsloo.

VOETBAL:

Ere-Pres.-~lnr. S. du Toit.

Voors.-dr. I. Fouric.

V.-Voors.-dr. W. A. Joubert.

Kapt.-J. I. Styger.

0.-Kapt.-J. R. Prinsloo.

Sekr.- G. H. J. Kruger.

Pgm.- S. P. Lombard.

Add. lid-J. H. v. Niekerk.

2. A.B.K.K.

a) TONEEL:

Voors.-D. F. Erasmus.

0.-Voors.-C. J. L. Coetzee.

Sekr.-J. J. Henning.

Pgm.-L. K. van Gass.

Add. lede-Mej. T. Liebenberg.

R. S. Buys.

F.A.T.S.A. vert.-J. C. Potgieter b) DEBAT:

Voors.-W. J. J. duPlessis.

0.-Voors.-J. Llgthelm.

Sekre.-Mej. C. du Preez.

Add. Iede-J. L. Helberg.

Mej. E. E. Breedt.

c) ALABAMA:

Voors.-P. C. Snyman.

0.-Voors.-J. T. Herselman.

Sekr. -G. S. Swanepoel.

Pgm.-S. P. Lombard.

Add. Iede-Mej. E. E. Breedt.

\V. P A. Venter d) SKAAK:

Voors.-P. C. Kruger.

Ondervoors.-F. Lion Cachet.

Sekr. -T. v.d. Walt.

P.5Jll.-I. C. J. Minnaar.

Add lid-Mej T. Struwig.

3. A.S.B.

Voors.-J. Ligthelm.

0.-Voors.-J. P. Coetzee.

Sekr.-J. Visser.

Pgm.-W. P v.d Linde.

CVe::-volg volgende kolom).

van die studentegemeenskap aan

die Potchefstroomse Universiteit,

LAeft( EKSEMPl ARE

steeds van krag tot krag gaan, en VERVERSINGS.

'n waardige mededraer van ons BESTE GEHALTE MANSDRAG.

gees wees. Want een van die (P.U. Studente-pers Onbeperk).

plekke waar die studentegees uit- kristaliseer, is in sy studente- publikasies.

<Vervolg van vorige kolom).

Vertraagde Lente: deur .,Christa".

Altyd, my Liefste: Lucia. 1 Getrou tot die dood: T. Striiwig. I

Daar sal gras oor groei: Wilma de Lange.

Gesluierde Beloftes: Greta L.

ELKE DAG VARS!

Add. lede: C. ,J. Malan. Die Swart Hand: ,Thaba-jah." J

W. J. J. du Plessis. Kom Terug my Beminde! Laura

TURKSTRASE BAKKERY

1'\Iej. L. Webb. du P. BROOD en alle KOEKSOORTE

JUej.

c,

du Preez.

Org.-D. F. Erasmus (jnr.) Voors.-P. J. \V. Louw.

0.-Voors.- V. E. d'Assonville.

Sekr- P. C. Kruger.

Pgm.-J. A. Jooste.

Add. Iede-J. L. Helberg.

J. P. Coetzee.

1\lej. T. Snyman.

SAMESTELLING S.S.B.

Voors.-J. I. Styger.

0.-Voors. -L. J. Potgieter.

Sekr.-A. M. Fivaz.

SAMESTELLING A.B.K.K.:

Voors.-D. F. Erasmus (snr.) 0.-Voors.-C. J. L. Coetzee.

Sekr.-F. Lion Cachet.

Pgm.-P. C. Snyman.

STUDENTERAADSLEDE:

S.S.B.: J. I. Styger.

L. J. Potgieter.

A.S.B.: J. Ligthelm.

C. J. Malan.

A.B.K.K.: D. F. Erasmus (snr) Mej. C. du Preez.

Korps V.V.: P. J. W. Louw.

Mej. T. Snymap.

V. E. d' Assonvtlle.

STUDENTERAAD-1952.

J. Ligthelm <Voors.) V. E. d'Assonville (Qnderv.) P. Peiser (sekr.)

J. H. van Niekerk (Pgm.) J. I. Styger.

L. J. Potgieter.

D. F. Erasmus (snr.) Mej. C. du Preez.

P. J. W. Louw.

Mej. T. Snyman.

C. J. Malan.

Ver van my Hart: Monica Venter.

,,Te Laat vir Trane": Elsie Paulsen.

Og, ek Ellendig Mens: Ansie.

Agter die Groot Gordyn: Maria Schoombee.

So Mooi is die Lewe: Lien sa

S~pith.

Raadpleeg ons vir

BRUIDSKOEKE

Folterende Lief de!: Fransie de ~~~~~~~~~~~~~~

Wet.

Gevestigde Belange: Beppie Kes.

Die Verlore Dogter: Tos.

GILFII J .AN EN STROH

POTCHEFSTROOM.

Drink en Geniet

S&S

Super Dilla en

Super Orange

Sherr & Shakinovsky

FIETSE EN FIETSREP ARASIES

STUDENTE ! ! !

VIR AL U

AUTO LAAN

Foon 16

Handboeke, Skryfbenodigdhede, Leertasse, Geskenke, ens.

besoek ons en wees verseker van goeie diens.

UNIE-BOEKHANDEL (Edms.) Bpk

Kerkstraat 90.

Foon 497.

Gedruk deur Die Westelike Stem, Posbus 156, Potchefstroom .

(4)

BLADSY VIER.

,Die W AP AD."

26 Oktober, 1951.

- ~- --- - - - --- -

. - - - : - - - -

(V~rvolg van bladsy 1).

Spannende Unieskild-wedstryd

hak, bring Piet hulle op die aan- val met 'n lang buiteskop. In die Die Pukke was be&onder ongelukkig om die finale wedstryd

9 · beweging net d_aarna skop Brinl•

om die Unie-skild te verloor met 1 punt. Die telling was 3 -40 m

oar sy opponente se agterlyn en Potgietersrust Hoerskool se guns.

Dit is werklik jammer, as in brandt de Villiers en Heleen Piet is ampcr !leur. P.O.K. kom aanmerking geneem word dat die Schutte. egter terug op die a,anval. Britz span nie op valle sterkte was nie. Die Korfbalspan kan werklik probC'er 'n sl\epslwp, maar dit trek Twee staatmakers nl. Cecelia Jor- gelukgewens word met hulle skit- heeltemal skeef. Net voor rustyd daan en Henriette Spoelstra kon tcrende prestasies van hierdie slaag Claass'en met 'n lang straf- weens siekte nie speel nie, terwyl jaar. Tenspyte van tcrugslae het

Monica tenspyte van :n griepaan-~ die Korfbal om trent allcs wat skop.

val haar span moes lei. daar moontlik te verower was Net na rustyd word 'n straf- Die wedstryd self was uiters huistoe gcbring. Ons kan net skop aan die Pukke toegeken en spannend en aanskoulik. Die Pot-1 \wrtliks noem: Platbos maak geen fout met die gietersrust span is self bale goed .noeilike skop nie. ( 3-3).

en die Pukke bet geweet bulle (1) Beker vir bcste span met moes hard speel. Die ~pel was korfbaldag.

PYPKAN.

baie vinnig en elke beweging het getel. Met rustyd was P.U. met vier punte voor. Hierna was dit 'n baie gelyke stryd en het die spanne kop aan kop geloop. En- kele minute voor die eindfiuitjie het Potgietersrust bulle laaste punte aangeteken terwyl P.U. net hierna ongelukkig was met die Iaaste bal. Die eindtelling was dus: P.U. 39, Potgietersrust 40.

Spelers wat skitterend vertoon het was Thresia Snyman, Ize-

\ Vervolg van bladsy 3).

(2) Mercia-beker.

(3) Kempen-beker vir Wes- Transvaal span wat inkom vir die Unie-skild.

\4) Suid-Transvaal-beker vir

(5)

beste span in Suide.

Oswald Field-skild vir die span wat in die finale w~d­

stryd nie die Unie-skild ver- ower nie.

.,Van" is nou aan die woord. Hy pypkan die hele Normaal-agterlyn en breek dwarsdeur. Hy gee uit na Piet, .Piet na Brink en hy na Prinsloo wat duime kart van die doellyn val. Daar word egter ge- skrum en Piet sit blitsvinnig 'n skepskop oor. (6- 3).

Toe Normaal weer in die P.U.- gebied kom, probeer Britz weer 'n skepskop. Die bal trek mooi, maar val net kart. Hasie ont- vang en skop pragtig uit.

,Van" bring die Pukke weer op delik en onbetwisbaar bewys moet die aanval met 'n mooi breekslag.

word dat dit 'n hoogstaande pres- Eers misluk Piet met 'n skepskop dat aileen uitstaande prest!!-Sies tasie is. en toe kon Platbos weer nie slaag heloon word.

met 'n strafskop nie.

S.R. Keur Konsep-Erekleur- Reglement Goed

Harde Werk van Kommissie Afgehandel

Die Studenteraad van 1951 bet die konsep erekleur-reglement, .1·at deur 'n kommissie ,·oorgele is, goedgekeur. Hierdie reglement behels die toel{enning van kulturele erekleure ann studente wat hoog- staande prestasie lewr op geestelike terrein.

Hierdie feite is op 'n onlangs J. Ligthelm, V. E. d'Assonville en gehoue S.R.-vergadering aan die C. Malan. Op 'n massavergade- lig gebring. Daar wori-' erneem ring is d. erekleuresaak te berde dat die toekenning en , emente- gebring waarop tweeerlei be- ring van kulturele erc.leure die sluite geneem is:

vrug is van maandelange arbeid. a) dat oorgegaan sal word tot Die Studenteraad onder voorsit- die toekenning van kulturele terskap van mnr. \V. J. de Klerk erekleure;

het reeds met die nodige aanvoor- b) dat die baadjie wei onder- werk begin en onder voorsitter-1 skeie van die sportbaadjie en skap van mnr. B. Spoelstra het die gewone baadjie sal wees.

dit die finale beslag gekry. In die lig van hierdie gegewens KULTURELE EREKLEURE-

I

het die kommissie 'n konsep re-

KOl\'IMISSIE. glement opgestel en dit aan die Hierdie hele aangeleentheid is, Studenteraad voorgele. Die soos \'erneem, aan 'n kommissie, reglement IS in toto aanvaar, waarvan mnr. A. S. Sl\UT die sa-\slegs die detaile-uitwerking van meroeper was, opgedra. Ander die versierde wapen is aan die lede was mej. L. van Rooy, mnre. nuwe S.R. oorgedra.

S.S.B. Hou Nabetragting

Op die ulters gesellige S.S.B. geselligheid wat verlede Saterdag- aand gehou is, het verskeie van die P.U. se sportprestasies vir die afgelope jaar weereens aan die Ug gekom.

Eerstens was daar die skit- oak sommer maklik klaargespeel terende prestasie van die eerste met hulle. As hulle volgende C. Hierdie toekenning kan oak

van toepassing op oud-studente wees, sodat oud-studente wat in Iatere !ewe uitstaande prestasies op bg. terreine !ewer, erkenning van die kant van die Alma Mater ontvang.

C. Daar sal ook gelet word op die deelname en belangstelling wat die betrokke aspirant gehad het vir die studentelewe en die inrigting in die algemeen.

Kart voor die einde breek die voetbalspan om die Blaine vir die Saterdag daarin kan slaag om voorspelers dwarsdeur., maar on-

gelukkig gee hulle vorentoe aan na ,.,Van" en met die doellyn oop voor hom, blaas die skeidsregter die eindfiuitjie.

tweede agtereenvolgende jaar te Normaal se 3C te wen, is bulle verower. Die ~nder-19 span het oak die wenners van die liga. ook hierdie jaar pragtig presteer. Dan was d3.a:· natuurlik oak die Hulle het Wits en U.O.V.S. se skitterende prestasies van ons 0.19 sp!lnne kafgedraf. As voor- tennis-, jukskei-, ,hokkie- en wedstryd vir die Stellenbosch-

D. Die persoon se !ewe, karak- ter en prestasies moet suiwer en onbetwisbaar in ooreenstemming wees met die leuse en rigting van die P.U. vir C.H.O.

Art. V. REGLEl\IENT VIR EREKLEURE IN DIE VERENI-

GINGSLEWE. Na ditj oorwinning van die intervarsity, het hulle oak teen korfhalspanne wat hoe lof ver- seisoen oor U.O.V.S., de Ox- 'n 0-19 van Normaal gespeel en dien.

A. Hieronder word verstaan dat die S.R. direk of op aanbe-

v~ling, hoogstaande dienste binne die verenigingslewe beloon.

Art. IV. REGLEl\-lENTE VIR B. Ell•e onderliggaam van die EREKLEURE OP KULTURELE S.R. stel sy eie reglemente op GEBIED. waarbinne hulle aanbevelings

do en.

A. Hieronder word verstaan uitstaande prestasies op die ge- bied van wetenskap en kuns.

i. Wetenskaplike prestasies is streng akademiese prestasies bv. verdienstelike navorsings- werk en ander wetenskaplike bydraes. Daar sal vera! gelet word op verowering van beson- dere beurse of erkenning ens.

C. Hier moet dubbeld seker gemaak word dat die gewone van die buitengewone hoe prestasie onderskei word. . As handleiding moet op die volgende punte gelet word:

1. Gedrag entoesiasme, toewy- ding, pligsgetrouheid ens.

'l. Leierskap, organisasie ens.

ii. Kunsprestasies is uit- 3 Besondere talente vir die ver- enigingslewe beslcikbaar gestel.

staande talent-prestasie bv. op gebied van drama, voordrag, 4.

musiek, digkuns, beeldende Die duurte waarmee prestasies en belangstelling volgehou is.

Of die belangstelling en deel- name oak ander terreine as die besondere raak.

kunste, prosa, skrywe ens. ens.

5_ Daar sal vera! gelet word op erevermeldings van buite, uit- slae van kunswedstryde ens.

6. Prestasies in breer kring bv.

ford-Cambridge span en die harde spel teen Tukkies, bet die Pukke dus hierdie opwin- dende wedstryd ook gewen en pryk, die groot Blaine-beker vir nog 'n jaar in Heimat se eet- saal!

Jukskei .

Die Universiteit se jukskeispan het in die laaste tydjie weer baie bedrywig geraak. Hulle kan met 'n pragtige oorwinning van 5-0 oar Garnisoen spog. Verder het 'n hele paar spelers deelgeneem toe die Potchefstroom-Wyksbond uitgespeel het vir die Wes- Transvaalse proewe. Vier van die P.U. spelers het dan ook daar- in geslaag om te kwalifiseer vir die proefwedstryde wat binnekort afgespeel word. Hulle is: H. J.

Schutte, ,L. Haasbroek, L. J. Pot- rl. By toekenn\ng sal daar dui Interuniversiter, volkslewe ens. gieter en Koos Jooste.

F

I Beyers Claassen

M.N.Y.Inst.P. (V.S.A.l

FOTOGRAAF

• I

KERKSTRAAT 41, POTCHEFSTROOM.

,DIENS AAN DIE GOUE WESTE DEVR FOTOGRAFIE"

/tl~ 14 ~ mag wees

-die~

Suid-Afrikaanse sigarel

Referensi

Dokumen terkait

Tweede voorstander In hierdie toespraak word in werklikheid nie van 'n enkele bewys gebruik gemaak nie.. Sy noem dat Kuyper die Calvinistiese staatsideologiec en -begrippe verwoord

Generaal Sir Evelyn Wood het beweer dat die Boere aileen goed was om beeste aan te jaag en swartes te skiet, terwyl 'n ander Britse offisier gereken het dat alhoewel baie van die Boere

Indien die latere verloop van die slag van Doornkraal in oenskou geneem word, ontstaan die vraag of maj Lean nie dalk oorhaas- tig opgetree het nie; op daardie tydstip kon die Britse

Dit moet aanvaar word dat sy optrede eers ’n rewolusionêre formaat aangeneem het toe ontoegeeflike lede van die aristokrasie soos Scipio Nasica en Lucius Opimius nie geskroom het om

Saam met hom het nog 516 blanke en 38 nie- blanke kapelane onder 350 639 troepe gedu- rende die Tweede Wereldoorlog gearbei.8 Hulle het bewys dat die Woord van die Lewe nie in 'n oorlog

Daar word ook verder deur Strauss 1986: 31 verwys na Cantor wat blyk- baar reeds voor 1872 hierdie insig openbaar het, want in ’n ander artikel in 1872 het Cantor die limietpunt van ’n

Ons is nie so goed bekend met wat u reg of onreg noem ten opsigte van an- der nasies nie, veral wat betref oorloë wat hulle aanvallenderwyse gevoer het en grond wat hulle van ander

Daar kon geen betel titel vir hierdie hoek gekies word nie, omdat dit nie net 'n oorsig van die ontstaan en groei van die biblioteek bevat nie, maar tegelykertyd 'n beskrywing is van