Boekbesprelcings / Book
Rnkws
dimension to the birth of our new history. The value of the information compiled in this book resides therein that editors attempted as far as is humanly possible to compile the information as raw as possible.
Of importance is also the fact that differing views and perspectives of interviewees seen also in the light of their different church traditions come out clearly. This publication will without doubt form an important part of every caring citizen's bookshelf. It is highly recommended for people interested in the South African nation building and healing process on the way towards a common nationhood.
Pretorius, F (red) 1999 -
'n Oorlog om
bystU
Iestluln.
Die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 Tydskrifvir Geesteswetenskappe. Jaargang 39, nommer 3 en 4. 200 bladsye. Prys: onbekend Resensent: DrJ
M G StormHierdie bundel opstelle word uitgegee as 'n Spesiale Uitgawe van die Tydskrif vir Geesteswetenskappe.
Volgens die redakteur is dit 'n bydrae van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns tot die herdenking van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902. Die verskillende bydraes is nie 'n poging om volledige beelde van die Anglo-Boereoorlog te bied nie - dit weerspieel temas waannee hierdie historici hulle tans bemoei. Nieteenstaande hierdie aangekondigde tekortkoming, bied die bundel interessante leesstof. Die volgende temas word behandel:
J A du Pisani: Oorsake van die Anglo-Boereoorlog: is ons al nader aan 'n antwoord?
J C H Grobler: Enkele gedagtes oordie Boere-ultimatum van Oktober 1899.
Andre Wessels: Die Boere se strategie aan die begin van die Anglo-Boereoorlog.
J W Meijer: Ben Viljoen se rol as /commandant van die Johannesburg/commando, 1899-1900.
James Jacobs: Die Britse besetting van Pietersburg en die operasies in Noordoos-Transvaal in April 1901.
Louis Changuion: Die Long Tom-kanonne van die Anglo-Boereoorlog: wat het van hulle geword?
Andrew Mcleod: Generaals Christiaan de Wet en Jan Smuts: Hoe hulle die Anglo-Boereoorlog ervaarhet.
L A Changuion: Die organisasie van die Boere'krygsgevangenekampe in Suid-Afrika tydens die Anglo-Boereoorlog.
Chris Venter: Jotham Joubert: 'n Profiel van 'n Kaapse rebel.
J 0 Ferreira: Portugal en die Anglo-Boereoorlog.
Bun Booyens: Die afspieeling van die Anglo-Boereoorlog in De Gereformeerde Kerkbode, 1899- 1905.
M C E van Schoor: John Daniel Kestell as historikus.
Fransjohan Pretorius: Historiese perspektiewe op die Anglo-Boereoorlog.
Soos dit in die inhoudsopgawe blyk, weerspieel die artikels 'n wye reeks van feitelilthede oor die oorlog en kritiese waarderings oor sake en persoonlikhede. Aile artikels sal daarom nie noodwendig in al die lesers se smaak val nie. Daar is egter opstelle wat feite deurgee wat nie algemeen bekend is nie en daarom insiggewend en interessant is. Ek sonder graag die bydrae van Ferreira oor die optrede van Portugal tydens die oorlog uit, wat na my wete vir baie lesers nuwe feite gaan wees. Die artikel van
HTS
56(4)2000
1311Digitised by the University of Pretoria, Library Services
BHibesprekings / Book Reviews
Changiuon oor' die Long Tom-leanonne val in hierdie selfde kategorie. Die beoordeling van die Boerestrategie deur Wessels en die behoorlik nagevorsde feitemededeling van die militer Jacobs oor die inname van Noord-Transvaal deur die Britte, staaf hoe onvoorbereid, nie gereed en swak toegerus die Boererepublielee werJdile vir die oorlog was.
Tussen die artileels wat handel oor die persoonlilchede is die bydrae uit die ervare hand van Van Schoor 'njuweel. Oil is goed dat daar op hierdie wyse hulde gebring word aan Vader Kestell.
Lesenswaardig is vera! ook die bydrae van Pretorius waarin hy enkele perspektiewe oor die oorlog bied. Hy slaag myns insiens daarin om met 'n onbevange blik sake oor die oorlog aan te voer wat tog van belang is en ook nie a1tyd gehoor wi! word nie.
Ele het 'n gemis aan een artileel: In 'n belangrike uitgawe soos hierdie, geborg deur die Aleademie vir Wetenslcap en Kuns, moes daar minstena 'n kort feitlik-historiese weergawe van die oorlog in verskyn het. Dit sou'a1 die artileels in 'n baie beter perspelctief geplaas het en hiei-die uitgawe, met die mooi titel, soveel vollediger gemaak het. Dit sou goed gewees het as 'n ervare historileus soos Fransjohan Pretorius 'n lcIomp bladsye daarvoor aangewend het. Het Vader Kestell dan nie gese: "Er is veel onlamde onder de Afrilcaners .... in het algemeen van de geheele geschiedenis van hun land. Zulke onkunde strekt hun tot oneer, en
sy
behoorden alles daI mogenlyk is aan te wenden om beter bekend te geraken met de daden van her voorgeslDcht. ~'Dorn1sch, L 1999 -Paul and Third World Woman Theologians Collegeville (MN): The Liturgical Press. 95 pages. Price: US$9.95
Reviewer:
Mn J
Frlena MariaWhat if the letters of Paul were written by Paula? What difference would that make today? How would we read them? What if most of her co-workers were women?
How would this change the traditions we have received? Would these letters then be more accessible to women and other oppressed groups throughout our broken world?
Domisch begins her boole with these questions. She primarily addresses women and women theologians from Third World countries. These are women emerging as voices calling for a new con- sciousness. 1bese women speak against oppression, murder, rape and violence. While the author agrees that women from economically developed cultures cannot speak directly for women from the Third World, she states that we can learn from these women who have suffered so much and who are speaking out on behalf of those who seem to have no voice.
Domisch's work is based on the premise that Paul is sometimes seen as anti-woman, male- dominating, mired in images
and
concepts from ancient worlds so that Third World women cannot relate tohim.
According to Domisch these women have been put off by Paul's apparent dogmatism" and patriarchy.Domisch