Boe1cbesprelcings I Book RnUws
through all the letters with the awareness of the author as a woman. Secondly, Dornisch gives all the co- workers or heads of households, deacons and apostles female names, resulting in a female context evolving.
A third perspective is to read from the view of imagined women of the first century with their various cultural and traditional world views. The fourth perspective is that of women today, from whatever continent, who are struggling to create life for themselves and others. Dornisch divides the letters of Paul into four parts. Part one is titled "Beginnings", associated with the people of Thessalonica; part two 'Development', associated with the people of Corinth; part three connect "'Themes", associated with the people of Phillipi and Galatia, while part four encompasses "Major Theological Developments", associated with the people of Rome. Dornisch covers these Bible letters chapter by chapter, emphasizing social themes such as suffering, freedom, responsibility, sin and relationships.
The book is written in an accessible style. The work speaks from and in favor of the strength women possess to survive and to influence others. I think the author also manages to open three world contexts for the reader: that of women of the first century and of women of Third and First worlds of the twentieth century. A point of criticism is that most of the social themes that she addresses are part of the brokenness of humanity and not exclusively related to women. I got the impression that the work is more aimed at highlighting political freedom for women instel!P of social or gender freedom.
For persons interested in the theology of liberation and of feminism this could be a refreshing nuance. Readers not interested in these issues, could find the book worthwhile insofar as it provides a wider understanding of the context of Third World women. Unfortunately, for some, this book and the interpreting game it proposes could seem totally irrelevant. In reply to the opening statement: no, it does not make any difference whether the books by Paul were written by Paul or Paula. The Word of God, the Message of hope and salvation surely speaks through time, gender and suffering to reach and inspire everyone in whatever circumstances. As I again read through the letters of Paul it strikes me that Paul never praises himself; he always tries to be humble and honest towards his call: "For we are not as many, which corrupt the word of God: but as of sincerity, but as of God, in the sight of God we speak in Christ."
(2 Corinthians 2: 17)
Van der Walt, B
J -
Kultuur, leweosvisie en ontwikkeUnIPotchefstroom: Potchefstroomse Instituut vir Reformatoriese Studies, PU vir CHO. Prys: Onvenneld
Resensent: Erost Wolff
Die probleem waarop Van der Walt in hierdie boek reageer, is dat ontwikkeling, wat in ODS tyd so 'n prominensie geniet, ongewensde gevolge bet. As mens ten spyte van die talle mislukte ontwikkelings- pogings tog nie van ontwikkeling as sodanig wil afsien nie, is die vraag dan hoe dit nuut bedink kan word.
Tot hierdie debat oor die uitgangspunte vir ontwikkeling veral in Afrika wil Van der Walt 'n bydrae maak.
Sy vertrekpunt is dat die oplossing tot die probleme wat tans met ontwikkeling beleef word, nie bloot op ekonomies-tegniese vlak aangespreek kan word nie, omdat hierdie praktiese vlak van lewens- beskoulike, kulturele en godsdienstige onderbou afhanklik is. 'n Diepgrondige heroorweging van ontwik- keling moet dus eerstens by hierdie onderbou stilstaan. So 'n ondersoek wys uit dat daar twee groot kulture is wat die kern van konsepsies van ontwikkeling vorm, naamlik di~ van die Weste en di6 van Afrika.
HTS 56(4) 2000 1313
Digitised by the University of Pretoria, Library Services
Seide benaderings moet krities g~valueer word. Maar as ons hierdie kulturele kern van ontwikkeling nie net wil verstaan nie, maar wil evalueer, word ons met 'n probleem gekonfronteer: hoe kan mense wat onderskeidelik vanuit 'n Westerse of 'n Afrika-kultuur leef, mekaar se verskillende benaderings tot ontwildceling beoordeel? Die manier waarop Van der Walt hierdie probleem hanteer, is om 'n derde lewensbeskoulike- of godsdienstige standpunt voor te stel van waaruit die ander twee beoordeel kan word en van waaruit nonne gevind kan word Ban die hand waarvan ontwikkeling voortaan gedoen behoort te word. Hierdie derde standpunt is die 8ybels-Reforrnatoriese, Christelike godsdiens. Vanuit hierdie perspektief fonnuleer Van der Walt 'n definisie van ontwildceling wat opsommend die sleutel tot sy boek is: "Ontwikkeling is die gebalanseerde ontsluiting van al die verrnot!ns van die mens en die moontlikhede van die res van die skepping volgens God se doel daarmee en wil daarvoor, sodat die mens in staat is om in sy eie lcultuur sy roeping as veran~oordelike rentmeester in vryheid in die samelewing tot eer van God te
vervul." (p 46) •
Om te sien hoe die skrywer dit doen, gee ek 'n voelvlug oor die inhoud van die boek.
Die boek word omraam met 'n inleiding, waarin die basiese vertrekpunte uiteengesit word, en 'n terugblik (hoofstuk 7) waarin die inhoud kortliks opgesom word.
Hoofstuk I motiveer die belang van 'n lculturele invalshoek, wat die lewensbeskoulike agtergronde (tyds-, samelewings-, mens-, natuur-, wets- en godsbeskouing) wat agter elke ontwildcelingskonsepsie sit.
Voorts word daar Ban die hand van Van der Walt se verstaan van die Skrif se beeld van die verloop van weteldgeskiedenis, naamlik skepping - sondeval - herskepping (p. 20), 'n norrnatiewe grondslag van die derde (Christelike) perspektief op ontwikkeling uiteengesit.
In hoofstuk 2 word die groeiende aandag Ban lcultuur in ontwikkelingsdenke beskryf en die verbouding tussen die twee sake word verstaan as "ontwikkeling as kultuur" eerder as "ontwikkeling en kultuur". VOOI1S word verskillende aspekte van lcultuur (met die k1em op lewensvisie) uiteengesit sodat oDtwildceling as kultuur aan die hand daarvan gelnterpreteer tan word. Die begrip van ontwikkeling word ook aan die hand van hierdie verstaan van lcultuur verbreed en die nonne van 'n gesonde lewensvisie word uiteengesit. Ontwikkelingswaardes vanuit 'n Islamitiese perspektief word vinnig bekyk.
Die hoofdoel van hoofstuldce 3 en 4 is om die kultureel-godsdienstige agtergronde waaruil ontwik- keling in onderskeidelik Afrika en die Weate verstaan of aangepak word, Ban die hand van die reeds oeergelegde nonne te beoordeel. Die k1em 18 daarop om in albei gevalle die perlce uit te wys en voorstelle Ban die hand te doen oor die rigling waarin die herstel van hierdie twee lewensvisies gesoek tan word.
in hoofstuk S probeer Van der Walt om die ideologiese veronderstellings in die ontwikkelingswerk van (hoofsaakllk) die W~reldbank bloot te
Ie
en te kritiseer. Die noodsaak om Christelik profeties hierteen te reageer word benadruk.Hoofstuk 6 wil Ban.toon dat die oorsaak vir die ontwikkelingsprobleme gelee is in 'n gebreldcige besef van die noodsaak om ontwikkeling vanuit Christelike nonne te beoefen. Literatuur word voorgestel waarin Reformatoriese altematiewe op kontempor8re ontwikkelingsidees gesoek tan word.
Ten slotte wil ek 'n pur kritiese opmerkings maak. Die boek tan waardeer word vir die vasbe- radenheid wat Van der Walt daarin toon om sy geloofsoortuigings in die konteD van hierdie kontensieuse lema op relevante wyse te laat vonn
try.
Maar dit is juis die aard van hierdie teologiese uitgangspunt wat ook vir Christene probIematies tan wees. Van der Walt loon min historieslsosiaal-kritiese begrip in sake sy teoIogiese standpunt nie. Oit geld vir IOwel vir sy gebruik van die 8ybel as vir die Gerefonneerde tradisie waarin hy staan. Oit beteken dat hy aspekte van die 8ybel wat vir ander mense (ook gelowiges) na toevaUige kulruureiendornlikhede van die ou mense mag Iyk, tot God-geopenbaarde nonne vernef. 'n Voorbeeld hiervan is die 8ybel se tydsbeskouing, maar ook Van der Walt se rekonstruksie van die Skrif se beeld van weteldgeskiedenis (p. 20) 'n Vreemde uitvloeisel hiervan is dat daar regdeur die boek verwys1314 Hl'S 56 (4) 2000
Digitised by the University of Pretoria, Library Services
Boekbespnkings I Book Remws
word na die kultuur van Afrika as "voor-Christelik" (en nie bv voor-Boeddhisties nie) - iets wat net moontlik is om te
se
as mens spesiale insae in die toekoms het. Nog 'n voorbeeld waar die kultuur van die outeur se teologie verklap word, is in sy bespreking van duiwels en bose magte (p 108-9). Die besondere waarheidskonsepsie van die Gereformeerde Christendom word onkrities oorgeneem in 'n konteks waar dit van die uiterste belang is om dit raak te sien. Vir sommige lesers mag dit ook as vreemd opvaI dat Van der Walt vanuit die Bybel in teologiese debat gaan met tipiese aspekte van Afrika-godsdienste, so asof daar enigsins 'n gemeenskaplike gesaghebbende verwysingspunt is. Van der Walt aanvaar dat Christelike etiek noodwendig deontologies is en dat die Christelike norme vir mense van aile godsdienste sou geld (as dit vir aile mense geld, geld die eerste nonn, naamlik dat mense die God van die Christelike geloof moet dien, ook vir almaI). Dit sal beteken dat ontwikkeling net suksesvol gedoen kan word as aile mense hulle tot die Christelike geloof sou bekeer. Een van die veronderstellings in die boek is dat as mens maar net die aangetoonde nonne gehoorsaam, dan sal alles in ontwikkeling reg verloop (geskiedenis loop immers van sondeval na herskepping!). Behalwe vir 'n vinnige verwysing (p 191) toon die outeur geen sensitiwiteit vir die probleem van die lydende regverdige nie (soos in die protes-Wysheid) of vir die tema van geloof ten spyte van lyding nie (soos in groot dele van die Nuwe Testament).Wingate, Andrew 1999 - Does theological education make a difference? Global Lessons in Mission and Ministry from India and Britain
Geneva: WCC Publications. Page: 116. Price: £4.95
Reviewer: Ernst Wolff
The aim of this publication is to share the author's experience in theological training. Andrew Wingate draws on his experience as lecturer at Tamilnadu Theological Seminary (TIS) in India and at the West Midlands Ministerial Training Course (WMMTC) in England. The exposition has a twofold nature: on the one hand the book is a personal account of the author's work; on the other hand he has made use of long- term case studies in which he describes the ministries of some of the students of the two programmes. This is supplemented by insights obtained from interviews with students and lecturers alike.
The layout of the book is as follows: In the first chapter Wingate explains how he got involved in the kind of theological training that takes challenges like indigenization, inter-faith dialogue and social problems seriously. The remaining chapters of the book can be divided into two sections, corresponding to the two fields in which he has worked. The particular contexts of the seminaries in India and in England are sketched. This includes expositions of the content of the courses. the social environment in which they operate, and the problems of the relation between the seminary and the official churches. The TfS provides its students not only with theological training. but also with a space in which to experiment in different ways to indigenize the Gospel. Training thus includes practical training like the programme on rural skills and the prison ministry. and confronts the students with questions pertaining to dialogue with Hindus and adapting liturgy to the local culture. Great emphasis is placed on the problem of caste. At the WMMTC training is given to lay members of churches with the aim of more effective involvement. The issues here focus more on the relevance of the Gospel in a context where the church is losing ground. All
HTS 56(4) 2000 1315