E E N HK I I ) HN V K K S K E I D K N H E I I ) IN A F R I K A
I. L N L E1D E N D .
Afrika-leiers wat die vasteland wil verenig, moet op drie doelwitte afstuur, t.w. ekononiiese beplanning op ’ n vastelandse grondslag, die stigting van ’n gesamentlike militêre bevel en die aanvaarding van ’ n gesamentlike buitelandse beleid. Dit was die advies van pres. Nkrumah aan sy Parlement op die vooraand van die Lagoskonferensie teen die einde van Ja n u a rie 1962.
Net ná hierdie konferensie verkla ar David Dacko, president van die Sentraal-A fiikaanse Kepubliek (vroeër Ubangi-Shari I : Die Lagosk onfe
rensie liet daarin geslaag om die skeidsmure wat d aar tussen Engels- en t ranssprekende Afrik astate bestaan liet, a f te breek. Die Federasie van N igerië is ’11 voorbeeld van ’ 11 uitvoerbare eenheid; deriialwe is dit jam m er dat die E kw atoriaal-A frikaanse Federasie nie tot stand gekom liet nie. Die Lagoskonferensie het nogtans bewys dat Afrika-eenlieid moont- lik is.
Hierdie aanhalings uit onlangse |)ersberigte gee duidelik uitdrukking aan die liedendaagse sug 11a eenheid in A frik a, m aar dit ini|)liseer terself- dertyd dat die diepbegeerde ideaal nog nie verwesenlik is nie. Voorbeelde van hierdie verlange en die daaruit gebore daadwerklike strewe na Afrika-eenheid is nie net hoorbaar in die verklarings van leiers nie maar i? ook s igbaar in allerlei wyse van optrede: politieke blo kvorm ing deur unifikasie, federasie of verbondsluiting van Afrika-state; die lion van allerlei konferensies en die besluite wat d aar geneem word; die voor- liefde vir die gebruik van die naam ,,A fr ic a n ” of van die gewildgeworde uitdrukking „ African personality” en „N e gritu d e ” terwyl die term „P a n - A frica n ism ” moet dien om uitdrukking te gee en kleur te verleen aan die gemeenskaplike doel.
II. V E K S K E1D E N H E I D .
Dit is asof A frik a self sy stempel op sy ongevecr 220 miljoen bewo- ners afgedruk liet -- ’ 11 stempel van vér treffende verskeidenheid, ’n ver
skeidenheid tot verdeeldheid en openlike vyandskap toe, ’ n kontinent wat verdeel eerder as verenig. Die feit dat A frika een soliede aardmassa vorm tussen die Middellandse- en die Kooisee, die Indiese- en Atlantiese Oseane,
maak dit eintlik nog nie een wêreld nie — nóg in fisiese nóg in antropo- geografiese sin.
Deur die Middellandse See is A fr ik a klimatologies en histories- kultureel aan Europa verbind; deur die Rooisee en die Suez-landengte aan Asië. Die see-engte van Gib raltar en die deursnede landengte tussen Iïooi- en Middellandse See maak dit moontlik om A frik a, Noord-A frika om presies te wees, te sien as skiereiland en aanhangsel van Wes-Europa en van die Midde-Ooste resp. W aar die Atlantiese Oseaan A fr ik a duidelik skei van die Nuwe Wêreld, bind die Indiese Oseaan hom tog met die Asiatiese kuste. Terselfdertyd skei die sand- en klipsee van die Sahara- woestyn die kontinent in suidelike en noordelike wêrelde, groter in verskil as wat deur die Mediterreense watermassa gedoen word. „ A f r i k a suid van die S a h a ra ” liet ’n geykte term geword om eintlik die Europa-vreemde A fr ik a aan te dui.
Binne-Kontinentaal lyk dit nie veel anders nie. Onder die sonlyn lê bergspitse onder ewige sneeu bedek. Teenoor die spitse van K ilim an djaro en berg Kenia lê die afgronddieptes van die Skeurvallei. Die smaraglyn van mere met die noord- en wes-vloeiende watermassas van die Nyl en die K o ngo staan in skrille kontras met ’n oostelike rivierlose (abfluslosen) gebied. Streke aan die bolope van die N yl en die Kunene en elders is gedureride een seisoen ’11 onoorsienbare, onbewoonbare watervlakte en die volgende ’n droë semi-woestyn; waternood word afgewissel met water- skaarste. Groot gebiede wat soms vir jarelank kraak en bars van droogte onder ’n koper-hemel en ’11 gloeiende son, sodat die vrees ontstaan dat niks ooit weer daar sal groei nie, bloei binne enkele weke soos die Libanon.
V an primêre belang vir hierdie bespreking is die m ense van A frik a.
„T h e only common human factor in the heterogeneous tribes of A frica is the human form .” So som Haw (No other Home, bl. 1) die byna onoorsienbare menseverskeidenheid van A fr ik a op. „C o lour, physical characteristics, culture, mode of life and thought are as diverse as it is possible to find on any continent. Sixty-five million of A fr ic a ’s population are A rabs, who are very different from the Negroid or Bantu peoples. How could the Egyptian Moslem, with ancient culture and close ties with people on the Asian continent be identified in any way with the nomadic Masai, herding their cattle in the dry plains of East Central A frica and drinking milk and blood for sustenance? How could the business-like Mashona, witli their settled agriculturists and traders, be identified with the web
footed swamp dwellers of Northern U g a n d a ? How could the militant and vigorous Zulu be identified with the timid and completely primitive forest pygmies of the C o n go ? How could the dignified A byssinian with a rich cultural history, be identified with Elkonye cave dwellers, with the naked Suk, with the roving Turkana, the handsome Somalis, the ebullient and heterogeneous West African Negroes, or with the millions of prim i
57
tive peasants subsisting all over vast stretches of a continent named A f r i c a ? ” (Haw, bl. 1 ).
Die modernc neiging om die liele nie-blanke Afrika-bevolking saani te vat onder die een kombersterm „ A fr ic a n ” , bedek veel rneer as wat dit openbaar. Dit is eintlik niks meer as een van die werklikbeidsvreemde vrugte van die mode om ten a I le koste by elke rasse-affiniteit verby te skram nie. „ I s it not a little nonsensical to talk of Africans as though they were a people in the same sense as ,Americans’ or .Europeans’ when these latter, with far stronger common bonds, cannot identify themselves eco
nomically, politically or culturally as a p eo ple ?” (H aw, bl. 1 .) Gewoonlik word die tradisionele bevolking van A frik a, met uitsondering van die sg. immigrantebevolkings, onder die volgende rassegroepe tuisgebring:
Negroied, Hamiet, Semiet en k h o isa n . Hoewel Hamiet en Semiet rassies waarskynlik sterk verwant is, laat A frik a die klem op hulle verskille eerder as op hulle gemeenska|)likheid val. Die vroeë verm enging van Hamiete en Negers was die oorsprong van die vandag getalsterke Negroiede groep aan wie die blanke die gemeenskapsnaam Bantoe toegeken het. Hiernaas moet ook die INilotegroep genoem word wat net sowel gehamitiseerde Negers as vernegerde Hamiete genoem sou kan word. Trouens, Seligman onderskei ’ n drieledige nakroos van die Hamiet-Neger vermenging, t.w.
Nilo-Hamiete (Oos- en Oos-Sentraal-Afrika). Nilote (die Nylvallei en omgewing) en die Bantoe Isuidelike lielfte van die kontinent). Dit bring volgens Seligman, die onderskeie rassegroepe van A frik a tot die volgende:
Boesmans, Hottentotte, (soms saamgevat onder die versamelnaam K h o i
s a n ), Negrillos of Pigmeë, die (ware) Neger, Oostelike Hamiete (ou en moderne Egi])tenare en verwante) en die Noordelike Hamiete (Berbers, Tuareg, Tib u, Fulani e ns.), Nilo-Hamiete, Nilote en Bantoes. Kaskundig lewer die Boesmans, Hottentotte, Pig meë en ander ooreenkomstige ras- en kultuurgroepe nog probleme. Baumann praat van liullc as resvolke: oor- blyfsels van vroeëre en nog bestaande rasgroepc soos die Hamiete (H ot
tentotte ve ra l). Ander beskou hulle as mcnggroepe. A frik a was ook in die verlcde ’ n land van vele rasse en gevolglik ook van grootskaalse rassever- menging. Dit leer ook die les dat die verm enging nie sovecl gelei het tot eenheid of eenvormigheid nie as tot verdcre differensiasie en nuwe variasies.
Die rassebeeld van A frika sou onvolledig wees sonder verwysing na die „latere” immigrante, oosters en westers. Dit gaan bier om ’ n kuns- matige, kronologiese en graduele onderskeiding tussen „ o u ” en „n u w e ” bevolkings. Die Hamiete is boogswaarskynlik en die Scmiete sonder enige twyfel „im m igran te” in A f r i k a : die Hamiete, veral die Oos-Hamiete, uit die prehistoriese tye, die Semietc (A ra b ie re ) sedert die sewende m aar veral v a n a f die elfde een. Walter invloed die lsraeliete op die Hamitiese Egip tenare nagelaat bet is nie duidelik vas te stel nie. Die kontak van
Egipte met Mesopotamië, Babel, Assur, Sirië, Kanaán vanaf die derde millennium v.C. moet liierby ook in aanmerking geneem word. Terself- dertyd liet Europa ook sy inslag op die Hamitiese N oord-Afrik a geliad veral ten tve van die pax Romana. Die ..blonde” Berbers (K abyle, Shawia en R iff I dra ook ander tekens van Nordiese invloed. N og later het die redelik grootskaalse vestiging uit Wes-Europa gevolg, hoofsaaklik in die uiterste suid- en noordpunt — Suid-A frika en Algerië — met kleiner verspreide kolle in die Kongo en Kenia, vanwaar vandag weer ’n uittog beleef word. Ook die aloue sporadiese Oosterse invloed langs die ooskus het ’ 11 meer substansiële vorm aangeneem deur die vestiging van aansienlike getalle Indiërs (self ’ n mengras van Koukasiërs en Drawidas) in Natal en T a nganyika-k enia. En aan die uiterste suidpunt is ’ n totaal nuwe rasgroei), die kleurlinge, gebore.
Die kinders van moeder A frik a vertoon nouliks één vaderskap:
blou-oog Berber en gitswart kroeskop Neger, lang-, medium- en rond- hoofdiges, prognaties en ortognaties, peperkorrel, wollerige en reguit hare, plat- en knmmcusiges. dik- en dunlippiges, dwergagtige Boesman en Pigmeë (pl.m. 6 0" en 5 7 " resp.) naas die imposante Batutsi van ongeveer 6 vt. lengte gemiddeld. N og groter is die verskeidenlieid wanneer die aandag toeges])its word op die kulturele en historiese groepering in etniese en stameenhede. Werklike volkseenhede in die sin van nasieskap — ’ n kultuur- en tradisie-eenheid onder dieselfde politieke gesag — is skaars in A frika. Na die aard van die meeste sg. primitiwe mensegroepe het die Afrika-bewoners van oudsher tot die huidige toe hoofsaaklik in stam- gemecnska])pe geleef.
Hoewel moeilik, is dit nie onnioontlik om volkekundig ’ n etniese indeling te maak nie. Die resultaal daarvan is ’ n verveelvoudiging van die rasse-veelvuldigheid. Die Bantoegroep alleen word weer op grond van kulturele onderskeid en ooreenkoms verdeel in OOS-, WES- en S U ID - B A N T O E . Net daardie deel van die Suid-Bantoe ten suide van die Limpopo en met insluiting van Betsjoeanaland en Suid wes-Afrika, val weer uiteen in v y f hoofgroepe waarvan drie, soos die name aandui, eintlik alweer saamgestelde groepe met skerp onderskeibare kultuurken- merke is, t.w. Nguni, Sotlio, Venda-Lemba, Tsonga (-Shangana) en Herero-Ovambo. Die Nguni behels weer vier subgroepe, nl. Swazi, Zulu, Xhosa en Transvaalse Ndebele. Die Zulu, nouliks ’ n eeu gelede deur Chaka Zulu verenig tot ’ n nasie, omvat ongeveer 200 stamme; die Xhosa het pl.m. 10 stamgroepe; die Sotlio word ingedeel in Noord-, Wes- en Suid-Sotho elk met sy verdere stamverdeling. Dit is ’ n enkele voor- beeld van die byna eiiulelose verskeidenhede.
Hierdie etniese indeling met verdere stamverdeling hang uiteraard saam met die verskeidenheid van taal en kultuur. In A frika word meer as 800 talc en dialekte gepraal — waarby die tale van die „la tere” immi-
grante nie bygereken is nie. M einhof se postulaat van ’n oer-Bantoetaal is alleen m aar ’n bruikbare en vindingryke wetenskaplike hulpmiddel maar sonder enige praktiese waarde ten opsigte van ’ n liedendaagse taaleenheid en verslaanbaarheid onder die Bantoesprekendes. Ook liier geld dat taalkontak blykbaar gelei liet tot groter taalverskeidenlieid eerder as tot groter taaleenheid. Euro])a het sy Engels, Duits, Frans, Spaans, Portugees en A frik aa n s ook nog bygevoeg en Indie sy Tam il, Hindi, Telegu, Urdu en Gujirati.
Baumann het reeds op grond van die bedryfsvorm e die tradisionele Afrika-kulture probeer klassifiseer. Naas die „W ildbeuter” -kulture onder
skei liy die bekende landbou- en veeteeltkomplekse. Die landbou, aanvaar as die oorspronklike bedryfsvorm van die Negers, word dan verder verdeel in woud- en savannalandbou. Kenmerkend van eersgenoemde is die ver- bouing van vrugte soos die banana en van knolgewasse (kassawa e.a.) terwyl die savannalandbou op die verbouin g van graan (millet ofte wel kafferm anna en soortgelyke gewasse) toegespits is, met die skoffelpik en graafstok as landbouwerktuig. Selfs met hierdie 11 ad ere onderskeidinge is dit ’ n veels te eenvoudige prent van die Afrika-Iandhou. N og die genoemde vorm e, nóg die d a arb y horende chiteme-metode („slash and burn” , „bran- dend und rodend” , kap en brand) voltooi die beeld. Die ploeg as im ple
ment is in A frik a ewe bekend as die pik en die graafstok; bemesting net sowel as chiteme; woestyn- of oaselandbou eweseer as grondbewerking in die tro])iese woude; terrassering so goed as steeds verskuiwende be- werking (shifting cultivation).
Soos die landbou is veeteelt in A fr ik a geen eenvoudige, liomogene begrip nie. Beide klimaat en tradisie speel ’n rol. Aan die een pool staan die sg. veekompleks met die bees as sentrale objek vir baie Afrika-volke insluitende baie Bantoe: die „m od im o o nko e metsi” , die god met die nat neus. Dit is die materiële en sosiale rykdom van die Bantoe en Hamiet w aar die klimaat dit ook m aar toelaat. In droër streke kom skape en veral bokke sterker in die sentrum, en in die semi-woestyn en woestyngebiede bokke en kamele. Die Masai, Nuer, Zulu en Herero se hartstog v ir die bees word alleen m aar geëwenaar deur die Som ali en Semitiese en Hamitiese woestynstamme se liefde vir die kameel. Terselfdertyd moet d aara an herinner word dat die hoofbedryfsvorm e heel dikwels ook gesamentlik vo orko m : landbou en j a g ; j a g en veeteelt; jag, veeteelt en landbou en almal saam met beperkte verwerkingsbedrywe in ’ n selfver- sorgende ekonomie.
Dit was die westerling wat die grootskaalse nywerheidslewe na A fr ik a gebring het: eers ’n kommersialisering van die primêre bedrywe v a n a f slaw ejag tot die opbrengs van wilde diere (velle, borings, iv o o r), rubbergewinning, kakaole wering en goudstofversameling. Dit wil nie sê dat hierdie bedryfsvertakking totaaal onbekend was nie: liandel, goud-,
yster- en kopergewinning en verwerking was bekende aktiwiteite veral in noordelike A frika. Sell's vandag nog word al liierdie bedrywe in A frik a beoefen. In feite bestaan die Boesmankultuur op die „wildbeuterisclie”
vlak van ja g en versameling vandag nog in treffende kontras teenoor die lioogs o])gevoerde industriële grootsladsbestaan en daar tussenin die feillik onoorsienbare tussenveld van alle denkbare variasies.
Word die aaiulag gerig op die godsdienstige, dan is dit duidelik dat dit A frik a ook bier aan ’ n omvattende, gemeenskaplike bindingsfak- tor ontbreek. Die eens waarskynlik algemene animisine met sy elemente van opperwese-erkemiing, vrees vir demigode, sy kern van voorouerver- ering en agtergrond van towery, is wyd en diep binnegedring deur die Mobairnnedanisme, die Christendom en die moderne heidendom. Vanuit die Noorde bet die Islam ’ n houvas oor groot dele van A frik a verkry — die Islam ook in sy verskeidenheid van skole. Hoewel die spore van die oud-Christelike kerk in Noord-Afrik a deur die woestynwinde doodgewaai is, het die Koptiese Kerk (in Abessinië) oorgebly en bet die Rooms- Katolieke en die Protestantse kerke feitlik oral ingang begin vind en aanhangers verkry. Deur hulle vermoë tot sinkretistiese akkomodasie bet die Islam en die Koomse ’ 11 uiterlike gedaante van eenheid kon bewaar, hoewel met inhoude nog verbonde aan die etnies-verskillende uitinge van die animisine. Die Protestantse Christendom bet daarenteen met sy plu- riformiteit Afrik a betree en gelei tot groter verskeidenheid as ooit tevore.
In die akkulturasieproses op godsdienstige gebied het die sg. Bantoe- kerke naas die min of meer dogmatics suiwere Gereform eerde kerke, in menigtes uitgebreek. D a a r is baas geen land in A frik a wat nie sy kwasi- Christelike profetiese of messiaanse bewcging geken het nie, terwyl die Republiek van Suid-A frika beslis die rekord hou met meer as 2000 van hierdie sektariese bewegings. Hoewel gering in getalle bet die Indiër- element sy bydrae tot die godsdienstige Babel gelewer in die vorm van die Hindoeïsme.
Lord Hailey se opmerking oor die eienaardigheid van A frik a, nl.
dat dit ’n skamele twee dekades gelede nog op enkele hoë uitsonderinge na, onder die politieke gesag van Europa gestaan het, m ag die indruk wek van ten minste één eenheidsvlak nl. die staatkundig-administratiewe.
Dit kan alleen die situasie wees vir wie Europa as ’ n homogene, eenvormige politieke eenheid sien en vergeet dat die gesag in werklikheid uitgeoefen is deur Nederland, Portugal, Duitslaiul, Spanje, Fran kry k , België en S u id -A frik a, terwyl elkeen dit op eie wyse, 1 1 a eie insig en model gedoen
liet en dan nog verskillend in verskillende streke.
T o g moet erken word dat die ou Romeinse beleid van verdeel en beers wat sedertdien as leuse aan alle koloniale politiek toegedig is, nie die eerste oorsaak van ]jolitieke verdeeldheid en staatkundige verskeidenheid in A frik a was nie. Chaldun, die Arabies geskoolde Berber uit Tunisië,
61
l>eskryf in die tweede lielfle van die 14e eeu in een van die oudste volkekundige dokumente uit A frika, die stryd tussen die nomadiese lier- dersvolke en die sedentêre landbouers en die onderwerping vail laasge- uoemde aan hulle krygslustige, goedgeorganiseerde vyarule. M aar selfs die ouere geskiedenis, ill. die van Fgipte uit die vierde en derde jaarduisend v.(.., is ii verhaal van groeiende politieke eenheid. deur verowering, ge- volg deur aftakeling, verval en desintegrasie. A frika was nog nooit in die verlede "n politieke eenheid nie hehalwe moontlik toe die eerste groej)ie immigrante vanaf die vlakte van Sinear met hulle herinneringe aan ’n kolossaal mislukte onderneiniug, liier aangeland het. Die Afrika-geskiedenis ken wel relatief omspannende staatsorganisasies in enkele, eintlik uitson- derlike gevalle soos die van Fgipte, die Bantoeryke langs die weskus (B ushongo e.a.) e.d.m. maar origens het elkeen gedoen soos dit goed was in sy <>ë. Numeries was d aar feitlik net soveel j)olitieke eenhede as wat daar stamme was en dikwels nog meer, want hoewel die algemene neiging hy Hamiet, Neger en Bantoe was om die stam as sosiaal-politieke eenheid te erken, is daar hyna ewe veel vir wie die gesagsorgaan nie uit- gaan ho die beperkte verwantskapsgroep van clan, linie of selfs die wisselende helange-hepaalde m aar op verwantskap herustende ja g — en versamelaarsgroep nie. Gevolglik kon dieselfde genealogies en kultureel verwante stamgroep uit ’ 11 hetreklik hoë aantal onafhanklike politieke gesagseenhede hestaan.
Die voorgaande hou terselfdertyd verharul met meer as ’ n getalle- veelheid. Die formele en funksionele veellieid hlyk ook uit die omvang, organisasie en funksie van die tradisionele politieke eijtiteite. Onder die tradisionele state neem clie ou Egiptiese ’ 11 helangrike j>lek in met sy staats- organisasie onder die Faraos. Hierdie goddelike koningskap met lioogs gesentraliseerde en magies-religieus gefundeerde gesagsentrum is, in min
der suiwere en minder strenge vnrme. ook elders in A frik a aangetref met enkele keid>are eienskappe selfs onder die suidelikste Bantoe. M a ar liier- teenoor kon Middleton ook met ’n sekere mate van le g ’ n werk laat verskyn oor „trihes without rulers” , en opnierklik genoeg kom hierdie twee pole voor in dieselfde kultuurgroep, nl. die Nilote. Voorbeelde van goedgeorganiseerde state met gedifferensieerde magte en funksies, staats- diens en wat daarmee saamgaan soos in die k o n g o ry k e van Wes-Afrika, waaro]) die Portugese in hulle eerste koloniale ywer die Portugese staat- stelsel en -administrasie met titels en al net so oorgeplaas het, was nie volop in A frika nie. In lieelwat gevalle is ’ n mate van nasieskap en staats- organisasie eers in die vorig e eeu bereik soos in Suid -A frik a deur Chaka Zulu, Mosheshwe, Mzilikazi, k li am a e.a.
Verskeidenheid soos hierbo geteken, lioef uit die aard van die saak nie in stryd te wees met eenheid nie. Alle ware eenheid is trouens ook opgebou uit harmoniese verskeidenhede, m aar dan met ’n innerlike een-
heidsbewussyn en objektiewe eenheidsdoel. Die dekmantel van' uiterlike eenvormigheid kan net soveel innerlike teenstrydigliede l)edek. Die Afrika-situasie is m.i. dan ook sodanig dat die verskeidenliede sowel om die aard as deur die geskiedenis daarvan grootliks ook teenstrydigliede is wat tnoeilik versoen kan word. Die hedendaagse Afrika-leiers ervaar en interpreted' liierdie verskeidenheid as 11 grool svvakheid, '1 1 seer wat uit die A fiik a-liggaam verwyder moet word desnoods met krag en geweld, liefs in verenigde aksie en sells met behulp van vermeende simpatieke liuitelandse hul]). Alrika-eenlieid het derhalwe die leuse geword onder die vaandel van Pan-Afrikanisme.
III. E E N H E I D .
Histories en beskrywend is daar feitlik niks te sê oor eenheid in A frika nie, omdat daar nie so iets was of is nie. Met die oogklappe van skematisme aan sou ons wel ’ n aansienlike aantal gemeenskaplike trekke kan noem en dit vertolk as eenheidstekens: towery, animisme, landbou-veeteelt be- drywe, jxiliginie, klassifiserende verwantskap, ens. ens. Twee feite spreek onmiddellik hierteen. Die eerste is dat hierdie „gemeenskaplikhede” almal kom|)lekse is wat oortroef word deur die etnies-kulturele variasies. Die uiting van vooroueiverering is by die Swazi anders as by die Venda en selfs by sy Zulu-kultimrverwante; magie word by die Azarule anders be
oefen as by die N yakyu sa; onder die matriliniese Bemba neem die poliginie ander vorme aan as by die pati iliniese Sotho; klassifiserende verwantskap is nie presies eenders by Zulu en Sotho nie. jNegei landbou in die woudge- biede is "11 ander saak as Bantoelandbou in die savannas; die Pigmeë se jagmetodes is vir die Hoesman oid)ekend.
Dit behoort dus duidelik te wees dat nóg in die verre nóg in die nabye verledc van A frik a, met die aandag op sy mense en hulle kulture, van ’ 11 eenheid gespieek kan word. Hoogstens is daar, en dan ook m aar in die afgelope dekades, "n aansluwende en hartstogtelike strewe 1 1 a een
heid merkbaar. Die strewe vind sy uitdrukking in verskeie terme en optredes: Pan-Afrikanisme, A frica for the A fricans” , voorkeur vir die naam ..A frica n ” i.|).v. die ouer en l>ekende etnicse name, die uitdrukkinge ..African ])ersonality” en „!Negritude” , |)olitiek-ekonomiese blokvorming, talle en talie Afrika-konferensies, selfs ook die geroe|) om een-man-een- stem wat primer gemik is op uitskakeling van die tradisionele rassiese en etniese verskille, die afwysing van enigiets wat betrekking m ag lie op rasse-onderskeidinge ])lus dan ook nog die vyandskap teenoor alles wat m ag lyk op kolonialisme en imperialisme.
D aar kan dus hoogstens aandag gegee word aan die eenlieidstrewe, die vorme en aard tesame met die moontlikhode tot verwesenliking daarvan.
In hierdie verband word die stelling gewaag dat die strewe oorwegend deur reaksie gestimuleer is, dat dit op hierdie stadium lioofsaaklik nega-
tief is en grootliks op emosionele vlak berus. Dit is tans nog miiklel eerder as tloel. Die eenheidstrewe is nieteenstaande alle Amerikaanse optimisme nog ongeformuleerd (behalwe in die vae Pan-Afrikanistiese en ,,A fr ic a for the A fricans -konsepsies), onomlynd en dikwels innerlik en selfs openlik teenstrydig. Ons sou die eenheidstrewe kon probeer verklaar in die lig van die algemene humanistiese, kosmopolitiese wêreldgees van nivellering en grensuitw issing: die wêreld is my vaderland en Esperanto my moedertaal! Daarin lê n mate van waarheid, want ongetwyfeld is dit n model en ideaal vir mense wat ervaar dat hulle geestelik ingehok was en is deur taal, kultuur, tradisie, ras e.d.m. Deelname aan ’ n wêreldrege- ring met onbeperkte moontlikhede tot inmenging in almal se binnelandse aangeleenthede, soos moontlik gemaak deur en verwesenlik in die V.V.O., moet ’n onweerstaanbare bekoring vir sodaniges lie. T o g is dit wesentlik teenstrydig met die gelyktydige feit van die nasionalistiese ontwaking van die Afrik a-volke wat ju is die eie identiteit en persoonlikheid, die eie reg van bestaan en soewereiniteit veronderstel.
In ’ n j)oging tot ontleding van die inboorling-nasionalismes enkele ja r e gelede liet ek die bewering gemaak dat bier rekening gehou moet word met ’n soeke na bondgenote in die stryd teen die vermeende gemeen
skaplike vyand, die witman met sy kolonialisme en imperialisme. Dit kom o.a. tot openbaring in die dubbele leierskap: die nuwe leiersélite teenoor die blanke, die tradisionele as simbool van die onderliggende etniese indeling. Die eenheidsroep is ’n strydmiddel al glo die skreeuers self dat dit ’ n doel, ’ n begerenswaardige doel is. A l wie hom skaar teen die verdelende, verdrukkende, uitbuitende blanke kolonialiste is ’ n welkome strydmakker. «Necessity makes strange bedfellows” .
Dit is nie die tyd en plek om bier ’n antwoord te gee oj) die verwyt aan die kolonialisme as onderdrukkende en eksploiterende m ag nie. Die aand ag sal alleen m aa r gegee word aan die klag van ’n verdelende mag.
Dadelik moet erken word dat die koloniserendes in die «scramble for A fr ic a ” willekeurige grense getrek en sodoende volke, stamme, state en selfs families kunsmatig geskei en verdeel het. M a ar deur grense te trek word d aar nie net verdeel nie, d aar word ook byeengebring. De Kat Angelino, die Nederlandse skrywer oor sy land se koloniale administrasie in die latere Indonesië, wys tereg op die verenigende rol wat die koloniale m ag kan speel en werklik ook gespeel het in die onderhorige gebiede.
Soekarno het die politieke eenheid van sy huidige Indonesië en Nehru dié van Indië sonder enige twyfel meer aan die werk van Nederland en Engeland, onderskeidelik, te danke as aan enige ander enkele faktor.
Eweneens was die eertydse Helgiese Kongo stilweg en geleidelik op weg na ’ n politiek-ekonomies-administratiewe eenheid wat nooit voorheen in die geskiedenis van daardie gebied bestaan het nie. Dieselfde kan van die toepassing van die R .S .A . se wet op Bantoe-owerhede gesê word.
64
Hierdie samesnoering was die onwillekeurige resultaat nieteenstaande die foute en flaters om dikwels saam te bring wat nie saam hoort nie en te skei wat saam moet wees.
Ook in ander opsigte het die koloniale magte ten minste die moontlik- liede geskep tot groter eenvormiglieid, onderlinge begrip en vrylating uit geestelik-kulturele isolement. Een van die belangrikste prestasies was die afdwing van onderlinge vrede waar daar eers gedurige stamtwiste ge- lieers het. Die latere stryd teen die verwoestende en sosiaal desintegrerende slaw ejag en -handel moet liier nie vergeet word nie. Groter vryheid van beweging en vreedsame kontak is verder moontlik gemaak deur die daar- stelling van allerlei kommunikasiemiddele. Swahili, Portugees, Engels en Fran s het in groot gebiede gemeenskaplike media geword waar die tradi- sionele tale dikwels ondeurdringbare barriéres gevorm bet. Deur bevol- kingskonsentrasie in stedelike gebiede op die basis van trekarbeid is
„ontstainming” wel in die band gewerk, m aar het d a ar terselfdertyd tog ook weer wyer sosiale horisonte ontstaan. Die Franse en Portugese iden- tifikasiebeleid sowel as die Britse identifikasie-in-differensiasie met deelna- me in die metropolitaanse kultuur as boogste beskawingsgoed was ewe- eens faktore van geweldige invloed tot deurbraak uit die enge tribalistiese lewensgrense en die oopmaak van poorte tot ’ n nuwe wêreld. Onderwys, arbeidskontakte en sending sou almal hydra om die oë op wyer horisonte te rig en om veel meer gemeenskapliks in A frik a te bring as wat ooit voorheen bekend was.
Die afwesigbeid van die begeerde eenheid kan dus nie in die eerste of belangrikste opsig aan die optrede van die koloniale magte gewyt word nie. Dit is die vrug van die eeu-oue geskiedenis van hierdie kontinent.
Die feit dat mense ’ n stuk aarde bewoon wat deur oseane omspoel en sodoende van ander lande afgegrens word, voeg daardie bewoners nog geensins saam tot ’ n bewuste eenheid met gemeenskaj)like belange, die- selfde doelstelling en ’ n eenderse lewenswyse nie. Histories-kulturele ver- skille versterk deur biologies-fisiese onderskeid en onversoenbaarheid van godsdiens het in A frik a nieteenstaande die algemene gemeenskaplike habitat uiters verdelend ingewerk op die bewoners. Minagtende naam- gewing, voortdurende stamtwiste — by die Nuer en Dinka selfs geVnsti- tueerd: die Nuer ro o f vee van die Dinka, die Dinka steel van die Nuer — geloofsverskille met vreedsame en gewelddadige proselilering is onmis- kenbare aanduidinge van die verdeeldheid op hierdie vasteland.
Hoever, aan die anderkant. het die Afrika-bewoners dan nou reeds gevorder op weg na die verwesenliking van luille ideaal om as ’ n onver- deelde eenheid op te tree en erken te w o rd ? Die menings hieroor is uit- eenlopend. Saam met die A frik ale ie rs Iiuldig Engeland en Frankryk, A merika en Rusland blykbaar ’ n optimistiese beskouing asof die verde- lende verskeidenhede sóver tot ’ n staat van uitwissing gevorder het, die
65
antipatieë en antagonismes sóver oorwin, die triliaiïsme reeds sóvei' deui' die Westerse beskawing verdring is dal sodanige eenheidsbesef, -siening en -oplrede in sig en I)itme bereik is. V ir Husland is die resle van die on en neo-kolonialisme naluurlik nog die enigste verdelende faktore op die peilvlak van die weg na volknme sosialisliese eenwordin g: staatkundig, ekonornies, ideologies. Hiermee stem die Afrika-state gl'oolliks saam. Vir Engeland, Fran kry k en die V .S .A . weer is die slruikellilok die pioniers- psigologie en aparlheidsliouding van die lilanke „setlaars” . Ook liiermee stem die Afrik a-slale saam. Engeland is heieid om die slruikelblokke aan die genade of ongenade van ’n veelrassige politieke gemeenskap oor te laat; De Gaulle, die „s t e rk " man van Frankryk, is f»lykl>aar selfs oorgeliaal om hierdie slruikellilok in Algerië met wapengewekl te likwideer en die oorblyfsels aan die Algerynse Mohammedane prys te gee.
Wat sê die p raktyk? D aar is onweerlegbare bewyse dat die kulturele verskille nog net so menigvuldig en net so insnydend is as voorheen;
selfs ook dat dit in verskeidenheid nog aangevul is deur die verskil in leaksie op die aanraking met die nuwe beskawing. M ayer gee ’n oorlui- gende ontleding hiervan ten opsigte van die Xhosa. Die weg na ’ n min of meer eenvormige Afrika-lewenswyse op VVeslers-Amerikaanse model lyk nog ’n lang, lang pad te wees. Die kongo-gebeure liet onleenseglik getoon dat stamlojaliteit en derlialwe ook interstamwantroue na vyftigjarige blanke administrasie en vredeshandliawing nog sterker is as nasieskap. Die enigste verandering mag wees dat die politieke parly die nuwerwetse inkleding van die on stamjaloesieë geword het. Mel dieselfde probleem het die Hritse regering vandag te worslel in sy onderhandelinge met die Keniase nie-blanke leiers. Agter M boy a en Kenyalta, Oginga en Giclini 11, agter K A N U en K A D U slaan die skimrne van Luo en K ikuyu , M asai en K a m ba en die menigvuldiglieid van stamme wat reeds hulle assegaaie slyp vir mekaar. Die nie-optrede van parlementêre opposisies in Ghana en Egipte is geen bewys van politieke eensgesindlieid nie m aar van die ver- sluiering van politieke verskille. Dit is waarskynlik ju is die wagtende ont- nugtering vir die een-man-een-stem-beweging in A frik a, nl. dat die minderheidstamme nie besef dat hulle daardeur aan die meerdere stem- k ra g en die wilstoepassing van die sterker stamme oorgelewer word nie.
Walter toestand dil onder die Iradisionele vyande in ’ n gebied soos S.W .A.
moet afgee, is nie moeilik voorspellmar nie. Selfs die aanvaard ing van die parly as politieke strydwapen en die Westerse parlementêre demokrasie as regeringsmetode bring wesentlik nog geen groter gemeenskaplikheid in A fr ik a nie. Hier word ’ n jiroses onder ons oë voltrek wat getipeer kan word as die gooi van ou wyn in nuwe sakke. Die nuwe vorm e van party en parlement word eintlik m aar gevul met die tradisionele inhoud van stamlojaliteit en leierskultus. So kom die „ A f r ic a n personality” o.a. tot uiting.
Die verdwyning van «lie hlanke gesag nil A frik a bring ’ n wisseling van groler eenheid en groter verdeeldheid o|> die toncel. Die drie eertydse Krause administratiewe eenbede, Noord-, Wes- en Ekw atoriaal-A frika liet na die gemeenskapsproefneming uiteengegaan in 2 1 afsonderlike eenhede.
Die Kongo bet feitlik onmiddellik na die onttrekking van Belgiese gesag ten gunste van onafbanklikbeid, verval lol *n chaos van verdeeldheid en sy huidigc eenheid is alleen kunsniatig verkry deur V.V.O.-dwang en word daurdeur in stand gelion. In die I'Ydrrasie van Sentraal-Afrika beers nog steeds 'n bittere maar blykbaar reeds verlore stryd om behoud van die pasverworwe federatiewe eenheid met die nie-blankes feitlik geheel daarteen.
Desnieteenstaande is daar pogings tot politieke vereniging en ver- standhouding. Egi|)te het ‘ 11 kortstondige ])olitieke eenheid met Sirië, ’n staat l/uite A frika, gesluit 0 1 1 1 die V.A.K. te vorm. Eritrea is met Ethiopië gefedereer. Njassalaiul en die twee Rhodesiës vorm ’ 11 federasie op wankele bene. Ghana, saamgestel uit die voormalige Goudkuskolonie, Goudkus- protektoraal en Brits-Togoland onderhou ’ 11 soort unie met Guinee, ’n vroeëre Franse besitting. Die Unie van Sentraal-Afrika Republieke bestaan uit die Kongorepubliek (Frans-M idde-Kongo), Tsaad en die Republiek van Sentraal-Afrik a (U bangi-Shari). Saam met Senegal het die republieke van Mali en die Soedan vir enkele maande (Mei tot Augustus I9 60 ) die Ylali-federasie uitgeniaak. Tot dusver hou die vereniging van Brits- en llaliaans-Sonialiland nog stand as die Kepubliek Somalië.
Onderwyl is daar nog allerlei pogings tot groter aaneensluitinge.
Bekend is Nkrumah se droom van vereniging tussen Ghana, Guinee en INigerië. Eweso Nyerere e.a. se begeerte 0 1 1 1 ’ n magtige federasie van Oos-Afrika tot stand te bring behelsende T a nganjik a, Njassalaiu l, Kcnia en Uganda. Tot formele reeling het dit egter nog nie gekom nie. Ander blokvorminge hel egter reeds lot stand gekom. „ D i c een groep, aangevoer deur Ghana en Guinee, bekend as die Casablanea-groep, is voorstanders van ’ 11 aggressiewe Pan-Afrikanisme, van ’ 11 politieke vereniging van A frik a op uniale of federale grondslag en van neutralisme in die wêreld- politiek, met die neiging 0 1 1 1 oor te hel 1 1 a die Kommunistiese blok. Die ander, bekend as die Monrovia-groep, sluit in die nieerderheid van die gewese Franse kolonies saam met ’ 11 paar vroeëre Britse gebiede, soos iVigerië en Sierra Leone. Hulle is minder Pan-Afrikanisties, is eerder werk- lik neutraal as neulralisties, en staan voor samewerking van Afrika-state op ekonomiese, tegniese en diplomatieke gebied met politieke vereniging as ’ 11 verwyderde uiteiiulelike oogmerk. Die ]>osisie bly egter vloeibaar.
Die verskille is nie skerp omlyn nie en op die gebied van die internasionale politiek werk lede van die twee groepe na gelang van omstandighede saam.
’ n Gemeenskaplike faktor wat hulle op hierdie stadium saanihind, is hulle afkeer teen kolonialisme en alles wat hulle d aannee verbind. (P ro f. A.
J . H. van der.W alt in A fr. Inst. B u ll., 1 5 Ja n . 19 6 2 , bl. 4 ).
67
Onder die eertydse Franse }>esittings het ook enkele losse assosiasies Lot stand gekom. Opper-Volta, Niger, Ivoorkus en Dahome is lede van die Conseil de l’Entente. In September 1 9 6 1 het die Afro-Malagassie-Unie ontstaan uit die sg. Brazzaville-groep wat sedert einde I9 60 bestaan het met Senegal, Opper-Volta, Mauritania, Ivoorkus, Sentraal-Afrik a, Kongo- Republiek, Dahome, Niger, Kameroen, Tsaad, Gaboen en M adagask ar as deelnemers. Die doel is satnewerking met betrekking tot buitelandse beleid, ekonomie, verdedigin g en kommunikasie. Verder behoort hulle ook lot die Monrovia-groep.
Die konferensies waarop die saak van eenheid bepleit word en wat moet dien tot uiting en bevordering van die eenheidstrewes en gemeen
skaplike behoeftes, is byna legio. Die bekende Accra-konferensie (Des.
1 9 5 8 ) in opvolging van die Afro-Asiatiese Bandoengbyeenkoms was een van ’ n reeks soortgelyke ontmoetinge op amptelike en nie-amptelike vlak.
Die te K a iro (Des. 1 9 5 7 — Ja n . 1 9 5 8 ) en te Conakry (19 6 0 ) het nog in samewerking met Russiese en Asiatiese belanghebbendes geskied. In Jan.
1 9 6 1 volg die Cassablanca-konferensie wat ’n handves v ir A frik a uitvaardig en permanente kommissies benoem o.a. vir die koordinering van militêre magte. In April 1 9 6 1 ontvang K a iro die Ministers van Buitelandse Sake van Guinee, Ghana, Mali, Marokko, die V .A .R . en van die rebelleregering van A lgerië (die Casablanca-groep) in ’n vrugtelose pogirig om ’n orga- nisasie d aar te stel vir die uitvoering van die Casablanca-besluite. Op 6 Mei 196L vergader 20 state te M onrovia en besluit op ’ n latere spitsbe- raad van neutrale state van A frika, A merika, E uro pa en Asië. Verder bespreek hulle die moontlikheid van tegniese, ekonomiese en kulturele samewerking sonder inmenging deur die Ooste of die Weste. A s algemenc beleid word a a n va a r:
nie-inmenging in die huishoudelike sake van Afrika-state;
eerbiediging van grense;
verwerping van ’ n Al-Afrika-verbond as onrealisties.
Hierna volg ’ n konferensie van vakbonde te Casablanca ( 2 5 Mei 1 9 6 1 ) met die oog op die stigting van ’n Pan-A frikaanse vakbondbeweging.
Die konferensie is gekenmerk deur ’n streng meningsverskil tussen die Casablanca- en Monrovia-groepe oor samewerking met regse en linkse internasionale arbeidersorganisasies. In dieselfde maand vind ’n konfe
rensie plaas van nie-blanke joernaliste te B am ako en word besluit tot die stigting van ’n ,,Pan-A frican Union of Jou rnalists” , ’n Al-Afrik aanse nuusagentskap, ’ n Afrika-radiostasie en ’n skool v ir joernaliste. T e Addis A b a b a aanvaar die onderwyskonferensie ’n 20-jaarplan v ir die ontwik- keling van onderwys in A frik a. Op die „ All African Youth Conference” te Dar-es-salaam (A ug. 1 9 6 1 ) bepleit N yerere die stigting van ’n Afrika- opperbevel teen buitelandse aggressie. In Sept. 1 9 6 1 stel 1 5 lande se radio- verteenwoordigers ’ n gemeenskaplike plan op vir die uitruil van kulturele,
onderwys- en musiekprogramme. Min of meer terselfdertyd besluit die Steering Committee van die A .A .P .C . te Conakry op die volgende program vir 1 9 6 2 : H oofsaak sal wees Afrika-eenheid met die klem op die bevor- dering van die Pan-Afrikaanse bewegings vir vroue en die jeug. Die beplande jeugkonferensie is in Ja nuarie 19 6 2 te Conakry gehou en die Vrouekonferensie is bepaal vir Ju lie te Dar-es-salaam. Onderwyl het die Lagoskonferensie (M onrovia-groep) ook plaasgevind met o.a. die vol
gende op sy lys van besluite:
die bevordering van Streeksdoeane-unies met gemeenskaplike buite- landse tariewe wat geleidelik sal lei tot die skepping van ’n Afro- Malagassie gemeenskapsmark;
die benoeming van ’n voorlopige sekretaris as permanente ampte- naar;
die vorming van ’n onafhanklike groep in die V .V .O .;
verdere beraad oor die samesmelting van lugdienste;
oorweging van ’ 11 onderwysraad v ir die koórdinering van kulturele en opvoedkundige stelsels dwarsdeur A fr ik a ;
samewerking met betrekking tot gesondheidsdienste;
die moontlike verbinding van spoorweg- en padstelsels.
IV . K O N K L U S I E S .
Tot op hierdie stadium in sy geskiedenis bied A frik a nóg ’n beeld van eenheid, nóg een van eenvormigheid. Die verskeidenheid soos hierbo geteken, is nog nooit in sy geskiedenis saamgesnoer tot ’n bewuste een
heid, ’n harmonie van belange en waardes, strewe en doel nie. Selfs waar die verskeidenheid van la s en volk en kultuur meestal in konflik en stryd tot kontak gedwing is en verm enging daaruit ontstaan het, was dit ge- woonlik oorsaak van ’n nuwe variasie. Tans beleef A frika die tydperk van hartstogtelike strewe na eenheidsoptrede. Watter belofte hou dit in v ir die toekoms? Die beantwoording van hierdie vraa g hang af van baie faktore en wie dit wil doen moet die Afrika-verlede en -hede korrek analiseer en die tekens van die tye reg lees. Selfs dan nog bly dit ’n hoogs spekulatiewe en subjektiewe uitspraak.
Dit is moeilik om te deel in die m.i. oordrewe optimisme van baie.
Om egter nie op ’ n te sterk mineur-toon te eindig nie, word eers die negatiewe en d aarná die begunstigende faktore opgesom.
Die eenheidsband van die huidige A fr ik a is nog grootliks uitwendig en v ir sover dit innerlik is, is dit oorwegend negatief. V oorop staan die eenselwige verwerping van kolonialisme en imperialisme met die hartstog
telike antagonisme teenoor die blanke as verpersoonliking van hierdie doodsondes. Daarin lê waarskynlik ook hulle enigste „verdienste” as eenheidoptredende blok in die V.V.O. Dit laat dink aan Eu ro pa onder die regime van Napoleon: sy eenheid het nie gelê in die staatsband wat
69
deur die Fran se keiser met wapengeweld en militêre genialiteit gesmee is n ie ,.m a a r alleen in die gemeenskaplike teenstand daarteen. Die vr a a g is : wat gaan bind indien die gemeenskaplike „ v y a n d ” oorwin en gelikwideer is? P an-A frikanism e? Tot sover bet bierdie begrip eintlik m aar één konkrete betekenis, rd. prinsipiële en prakliese uitsluiting van blanke (en ander „imm igrante-groepe” ) uit die Africangroep. Origens het ek nóg in verklaring van, nóg in gesprekke met Pan-Africanle ie rs kon vind dat die term ook vertaal is in konkrete, praktiese optrede en beleid.
A frican personality? Daarvan beweer H a w : „ . . . the term A frican today does connote a certain unity insofar as it submerges linguistic, ethnic, economic and geographic diversity in a common but narrow aim. This aim is fo r self-government and when that lias been achieved, the diversity will again replace the unity” . (H aw. bl. 2.)
Die middelpuntsoekende kiagte berus tot dusver grootliks op ’n tydelike faktor, ill. die in reaksie gewekte simpatie van Rusland en China en die leerstelling van neulralisme. Daarby word die strewe 1 1 a Afrika- eenheid óórspan deur die verw arring van eenheid met eenvormigheid en die verloëning van die eenlieidsgrense. 'I’e vcel Afrika-leiers meen dat eenheid verkry kan word langs die weg van eendcrsheid. Indien dit wel die geval is, moet hulle hulle gereed m aak vir ’n baie lang wag, want of A fr ik a se andershede ooit in eendcrsheid omskep kan word, bly ’n moei- like vraag. Selfs langs die weg van eensgesindlieid tot groter eenvorm ig
heid is die ideaal van ’ 11 globale Afrika-eenheid ’ 11 dwaallig. Groot leiers kan ’ 11 beslissende rol speel as verenigende faktor soos Bismarck en Cavour o.a. in Europa, Cliaka en Moshesh in Suid-A frika. In A frik a het ’n aantal jo n g m aar tog invloedryke leiers op die voorgrond getree om te dien as simbole en handhawers van hulle onderskeie nasionale eenhede en ter- selfdertyd as verkondigers van die groter Afrika-idee. Tot dusver bet hulle terselfdertyd egler ook ’ 11 verdelende faktor gebly in die versweë m aar tog aanvoelbare persoonlike ambisies en oudcrlinge jaloesie. Die veelheid van politici het nog nie 11 oorkoepelende staatsman van formaat voortgebring nie. Ten tweede moet erken word dat sowel die ideaal as die moontliklieid van groter eenheid in A frik a erken en verwelkom moet word. Kunsm atige en sondige skeidinge moet opgehef, grense anders getrek, nuwe kulturele, staatkundige en ekonomiese oriëntering bewerk word. Selfs met die grootste mate van sukses in hierdie verband bly die vraa g of Noord-O os-Afrika tog nie ’n sterker ooreenkoms met die Isla- mitiese Midde-Ooste as met die res van A frik a gaan bly vertoon en Suid- A fr ik a met Wes-Europa, N oord-A frika met Suidwes-Europa nie? ’n Te sterk klem op Afrika-eenheid mag uiteindelik die klei- en ystersamevoeging van die voete van die beeld van Nebukadnesar se droom blyk te wees.
Die eenheidsoekende faktore van die huidige A frika is die wat in hullc- self nog te veel die Iragiek van basiese ongemeenskapliklieid d ra : 0 1 1 en
70
moderne heidendom, haat en materialisme. Terwyl Liberië en Ethiopië o.a. die witman onsag die deur wys en lioog opgee oor Afrika-eenheid, verdeel hulle hulle eie volke horisontaal in ekonomies-ge»soleerde bevoor- regte en onbevoorregte klasse met die íinansiële middele wat hulle as regstreekse of onregstreekse hulp uit Westerse koffers ontvang!
Miskien sou die voorgaande as onvermydelike m aar sanerende groei- pyne beskou kan word voordat A frik a werklik na vore kan tree om as
’n ekonomiese en politieke eenheid 1 1 a buite te funksioneer. In die lig van die paragraw e oor die politieke en ekonomiese groepering van state en die veelheid van konferensies — om nou m aar eers net die hlaregeruis in ag te neem sonder vraa g na die vrugte — moet erken word dat daar vordering is. Die huidige 58 staatseenhede is veel minder en dus ’ n teken van groter staatkundige eenheid as ooit in die geskiedenis van die kontinent. D aar is ook vooruitgang in gesindheid, onderlinge crkenning, in optrede en in strewe sowel as in die feit dat die Afrik a- bewoners, Suid-Afrik aners ingesluit, A frik a ontdek het en Afrika-bewus geword het. In die trant van die wêreldgeskiedenis en onder die lig van die Christelike eskatologie moet dan aanvaar word dat ook in A frik a meltertyd veel van die isolerende grense weggeruim sal w'ord. In histo- riese perspektief word dit juis bewerkstellig deur die vrugte van die kolonialisme. A frik a is hetrek by Europa en sodoende by die Westerse kultuur wat blykbaar gesien moet word as historiese stimulus, wakker- skudder van en grensuitwisser tussen Europa, die Nuwe Wêreld, Asië en A frik a. Tegnologie, kommunikasiemiddele, industrie, onderwys, ideologie, almal is werksame middele op hierdie weg.
En stadig, tergend stadig, vorder die een werklike eenheidskeppende mag, ondanks en te midde van, m aar ook met erkenning en behoud van die verskeidenhede: die Evangelie van Chrislus. Dit alleen kan die ware gemeenskap bring waarna A frik a onbewus verlang, die enersgesindheid en eenvormigheid van optrede onder die gelowiges uit die verskeidenheid van rasse, volke, stamnie, nasies en tale. Die eenheidsfaktor is dit: m aar d aarby die groot skeidingmaker, ook in A frika.
P.U . v ir C.H.O. J. H. Coetzee.
71