• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die religieuse in Afrika-sosialisme

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die religieuse in Afrika-sosialisme"

Copied!
17
0
0

Teks penuh

(1)

Die religieuse in Afrika-sosialisme

C J V iljo e n

1 Inleiding 1 1 Agtergronde

Dit is eers nodig om oor A frika-sosialism e as sodanig 'n paar dinge te se, ten einde 'n duidelike begrip te vorm van wat alles hierby betrokke is. Daar m oet dus oor sosialism e gepraat word, en ook oor Afrika, sy m ense se politieke, m aatskaplike en ekonom iese toe- stande, hulle soeke en ideale. D it alles, om m aar 'n paar dinge te noem . B in n e hierdie raam werk is die m ens van Afrika belangrik.

1 2 Sosialisme

Daar m oet vir ons doel kortliks onderskei word tussen sosialism e in die W esterse wereld, dan b in n e die kader van die M arxism e, en dan sosialism e in sy A frika-verband. A frika-sosialism e is enersyds nie los te sien van die ander twee nie. Die betrokkenes wat hulle m et 'n A frika-sosialism e besig hou, het hulle vorm ing en opleiding of in die W este of in M oskou (en Peking) gekry, en hulle kultuuragter- grond is tot op sekere hoogte deur een van die twee rigtings bepaal.

A ndersyds word A frika-sosialism e gekenm erk deur 'n strewe om los te kom van die ander tw ee rigtings, en om 'n eie, eiesoortige en kenm erkende sosialism e daar te stel wat "in h e e m s" sal wees.

1 3 Westerse sosialisme

D ie Latynse woord socius werp lig op die b eteken is van die term sosialism e. Socius beteken letterlik b ondgenoot of m etgesel, een met w ie jy geassosieer is. Sosialism e is 'n gedagtesisteem of lew ens- houding w aarin die idee van kam eraadskap en sam ew erking sen- traal is. D it is 'n reaksie teen die indiw id ualism e, w aarin die burger- lik-dem okratiese beginsels van in d iw id u aliteit en persoonlike vry- heid die belangrikste is, m et die belange van die enkeling en sy w elsyn bokant die van die gem eenskap. Sekere regte en vryhede is vir die indiw idu gew aarborg, soos om regte en geleenthede te he om produksiem iddele en ruilm iddele privaat te b esit en te beheer.

E iebelang is gelegitim eer en staatsin m en ging in die ekonom iese 36

(2)

proses is uitgesluit. D ie staat is beskerm heer van hierdie status quo en h ieru it is, ku rsories g esien , die grondslae gele van die kapitalis- tiese ekonom iese stelsel.

In die loop van h ierd ie ontw ikkeling het verskillende m isstande te voorskyn gekom w at aan leidin g tot w ydverspreide ontevredenheid gegee het. M in m ense h et die m eerderheid van produksiem iddele beheer, teenoor 'n groot b esitlose groep wat gevolglik op ander lew ensterreine ook in 'n ongunstige posisie verkeer het. Hulle het gevoel dat hulle u itg eb u it is, dat hulle gekrenk is in hulle m enslike w aardigheid, selfrespek en trots. D ie indiw idu het onbeskerm d vereensaam .

V erset teen h ierdie b ed elin g het beteken dat daar geeis is dat die kern van die saak reggestel m oes word: Die ekonom iese bates m oes regstreeks ten b eh oew e van die hele gem eenskap aangew end word.

Op politieke terrein h et die dem okratiese beginsels reeds begin deurwerk (hier word nou van die vorige eeu gepraat), en dieselfde regte is nou op sosiale en ekonom iese terrein geeis.

H ierdie sosialiste h et op sekere hoogte aangesluit by die reeds ontw ikkelde k ap italistiese stelsel, maar wou dit deur en volgens 'n nuw e patroon verander en ontw ikkel. Die ongew enste resultate van die kapitalism e m oes verander word deur besondere m aatreels.

H ierdie m aatreels het n ie geweld of rew olusie uitgesluit nie. Som - m ige wou die rem edie van die vakbonde gebruik wat sou stry vir beter lone en lew ensom standighed e, by wyse van onderhandeling en (gew eiligde) stakings. A nder w eer wou sien dat die staat self in 'n beperkte mate as ondernem er optree, sodat daar nuwe sektore sou ontstaan naas die private sektor van ondernem ing - 'n staatsektor of iets in kom binasie m et die private. D ie w inste van die staat egter, m oes v ir die hele gem eenskap gebruik word, asook in die vorm van sekere su bsid ies v ir die m in der gegoedes.

'n Derde groep so sialiste w as w eer tevrede as die staat die ekono­

m iese lewe b eh eer deur die vasstelling van lone en pryse van goe- dere, om die loon arbeid er teen u itbu itin g te beskerm . Daarby kon die staat deur hoe b elasting in die privaatsektor sorg vir 'n m eer ew eredige verspreiding van die algem ene welvaart.

Daar het 'n vry algem ene opvatting bestaan dat die C hristelike kerk hom aan die kant van die besittersklas geskaar het, en 'n anti- kerklike gevoel w as m erkbaar, hoew el h ier nie sprake was van 'n prinsipiele ateism e u it hoofde van die sosialism e nie. Net so was die sosialistiese optrede dem okraties en vreedsaam , en het hoofsaaklik b in n e 'n kapitalistiese stelsel daarteen funksioneer, sonder dat ge- w elddadigheid 'n faset daarvan geword het. Die sogenaam de uto- piste het in elke geval nog kan gesien om u iteindelike ideale toe­

stand van volkom e geluk v ir elkeen te bereik.

(3)

1 4 M arxistiese So sialism e

Robert O w en was onder diegene w at nog gereken het dat 'n ander m oontlikheid sou slaag, en dit is dat die kapitaliste oorgehaal sou kon word om hulle stelsel heeltem al a f te s k a f sodat die produksie- m iddele gem eenskaplik b esit en b eh eer sou kon word. Die kom m u- niste egter was van oortu iging dat hulle dit nie vryw illig sou doen n ie, en dat daar langs rew olusionere w eg 'n radikale struktuurveran- dering gesoek m oes word. D it m oes begin m et politieke rewolusie.

Karl Marx was dieselfde op in ie toegedaan, en ontw erp hiervoor 'n teorie w at beskryf kan word as allesom vattende denkpatroon. V an- w ee die aard en opset van sy w erk word gepraat van W etenskaplike Sosialism e (ook M oderne Sosialism e en Radikale Sosialism e), want sy sisteem m oes bew ys dat daar vanw ee bepaalde ekonom iese wette onverm ydelik uitein delik 'n ondergang van die kapitalism e sou kom. D ie kapitalism e stuur u itein d elik op 'n perm anente krisissitua- sie af, w aarin die klasbew ussyn van d ie proletariaat ontplooi het en hulle hulself deur opstand bevry en so 'n nuw e sam elew ing daarstel.

Marx w as h ier besig m et iets w at sow el teorie as m etode genoem kan word.

In die W este raak die b en am in g kom m unism e sedert 1870 in on- bruik, om plek te m aak vir die term sosiaal-dem okrasie. H ierin word die dem okrasie sosiaal gefundeer en gerig. G eskiedkundig gesproke het daar in die W este voortdurend w oelinge ontstaan oor die nood- saak van radikaliteit (rew olusie en gew eld) enersyds, en 'n afgewa- terde vorm , wat hervorm ingsgesind was. H ierdie sosiaal-dem okrate het in hulle politieke partye naas ander so sialistiese partygroepe bestaan.

W at die M arxistiese Sosialism e betref, m oet onderskeidend op die volgende paar aspekte gew ys word. Marx h et dit so gestel dat die kapitalism e as sodanig sover sou ontw ikkel dat die rew olusie plaas- vind. D ie p roletariaat sou daarvoor verantw oordelik wees as hulle genoeg klasbew us geword het. H ierdie proletariaat was die loonar- beid ers, eintlik die indu striele loonarbeiders. Hulle moes m et ge­

weld die staatsm ag afneein van die b ou rg eoisie en dit in hulle eie hande plaas. Na hierd ie politieke rew olusie vind 'n ekonom iese rew olusie plaas w aarin alle produksiem iddele (landbougrond, fa- brieke, m yne, ens) gem eenskaplik b esit en b eh eer word.

W at h ier tot stand sou kom , is 'n sosialistiese stadium wat tussen die voorafgaande kapitalistiese stadium en die daaropvolgende ware kom m unism e le. In hierd ie stadium speel die staat 'n belangrike rol, en m oes die staat sekere (kapitalistiese) take vervul alvorens dit vir goed van die toneel verdw yn. D ie staat sorg vir die oorgang, kry ekonom iese bates in sy b esit, laat die proletariaat werk en sorg dat die algem ene ekonom iese peil opgesku if word. H ierdie sosialistiese

(4)

bew ind is nie dem okraties in die sin dat die m eerderheid regeer nie, m aar wel dem okraties in die sin dat hulle nam ens en ten behoew e van die m eerderheid regeer. H ierm ee is m ens by die prosesse van Lenin w at die praktiese problem e by die toepassing van die sisteem en m etode ondervind het. Daar ontstaan proletariese sosialism e wat beteken dat die proletariaat die m ag h et soos die bourgeoisie dit in die kapitalistiese b ed elin g gehad het.

Daar is nog 'n b elan grike faktor w at h ier vermeld m oet word. Dit is die aspekte van m aterialism e en ateism e b in n e die kader van h ier­

die soort sosialism e. D ie begrip m aterialism e hang saam m et h ierdie hele sogenaam de ontw 'ikkelingstendens by alle dinge; dit berus op die stelling van teenoorstaande kragte w at inherent is in alle m aterie.

U it hierdie konflik van kragte kom verandering en verbetering voort, die n oodw endigheid van ontw ikkeling. Die ew olusie en re- w olusie is onverm ydelike, aanvullende kom ponente. H ierdie hele saak dien ook as 'n soort skeppingsleer w aarby God oorbodig ver- klaar word. Hy bestaan bloot as 'n projeksie van m enslike verlang- ens en begeertes, gebore u it 'n staat van u itbu itin g, onderdrukking, arm oede en ellende. G od sd ien s is 'n skepping van die heersersklas om die onderdruktes tevrede te hou, te laat verlang na 'n beter en gelukkiger hiernam aals. D ie m ens m oet egter van sy illusie verlos word waartoe hy h om self gebrin g h et om dat hy van hom elf ver- vreem geraak het en hom self nou m isken as die belangrikste en hoogste wese. Feu erbach het godsdiens in indiwidualistiese term e benader, maar M arx as 'n sosiale probleem : Die slegte sam elew ing roep godsdiens in die lew e, om die huidige haglike toestande draag- liker te maak en die ellendige m ens te troos. Daarom m oet dit verdw yn, die m ens m oet van fetisism e en vooroordele bevry word om hom self in w are m ed em en slikh eid en volkome vryheid te vind waardeur die groep en die m assa tot sy reg kan kom.

2 Afrika-sosialisme

H oewel al bogenoem de trekke in 'n m ate in Afrika aangetref word, afhangende van die bepaalde regim e van 'n land, kom daar in hierdie sosialism e 'n heel eiesoortige trek te voorskyn.

2 1 Afrika

Afrika m et sy m ense is bepalend v ir die sien in g van sy eiesoortige sosialism e. Sosialism e h et im m ers m et die m ense te doen, m et die broederskap van m en se, m et hulle gem eenskaplikheid. Afrika se m assas is nie v ern iet ingedeel onder die term Derde Wereld nie.

"A frican Socialism is an expression of the desire of all A fricans to fin d them selves, be them selves, and assert them selves"1.

(5)

Daar kom 'n redelik algem ene siensw yse na vore by 'n ondersoek van h ierd ie onderw erp, en dit is dat die m ens van Afrika 'n ontred- derde en m isbruikte m ens is - u itgeb u it deur kolonialism e en die vrugte van kapitalism e. In h ierd ie stadium van die geskiedenis bestaan daar nog eintlik nie begrip en w aardering vir die positiew e faktore wat die m eelopers van veral die kolon iale tydvak was nie - ten spyte van sekere negatiew e elem ente. (H ier word gedink aan die tegnologiese ontw ikkeling en on tgin n in g van Afrika se potensiaal, die ordelike en ordende regeringsvorm s, die algem ene verhoging van lew enspeil, geson d heid sd ien ste, bestrydin g van hongersnood, e.s.m .)

D ie uitgangspunt van 'n A frika-sosialism e is die heersende toe- stand van arm oede en ellende. "T h ere can only be one point of departure, nam ely, that black skeleton of a m an, hungry, half-naked, sick, frustrated, lying on a narrow w ooden board beside an open fire-place, in h is dingy hut of mud walls and thatched roof, w ith a low door, w ithout a w indow , sharing the sam e room not only with h is en tire fam ily but also w ith an im als"2. D ie denke waaruit Afrika- sosialism e gevorm en b eoefen word, berus op hierdie prentjie en nog baie m eer: O ok op die vernedering w at deel is van die Afrikaan as gevolg van die m inagting w at die gevolg is van sy velkleur, die aard van sy kultuur en sy gepaardgaande plek in die gem eenskap.

W ie dit nie raaksien nie, sal m oeilik begrip he vir die politiek en sosialism e van Afrika.

Staatsm anne en geleerdes in Afrika het teruggeval op die so sialis­

tiese patrone w aarm ee hulle in die loop van hulle eie vorm ingsjare en eietydse geskiedsgebeure gekonfronteer is, m aar algaande het die bepalende faktor tog die m ens van Afrika geword. Dit het m eege- bring dat die A frika-sosialism e beslis nie n et m et die ekonom ie te m ake het nie.

H ierdie spesifieke m en s-betrokken h eid het gem aak dat die A fri­

kaan in sy agtergrond en stam verband betrokke geraak het. "W e could say that African Socialism is the m odernization of traditional A frican com m unitarism . . . A frican Socialism is not a doctrine of idiological abstraction, but a way of life "3. "It m ust be defined in psychological and sociological term s - in term s of a will, an attitude, a people, a conception of life - as well as in econom ic and political term s"4.

2 2 K ultuur

W aar oor die m ens gepraat word, kom onafw endbaar sy kultuur ter sprake - die vanselfsprekende produk van sy geestesarbeid. Dit is veral die staatsm an van Senegal, Leopold Senghor, ook genoem die vader van A frika-sosialism e, wat reeds in die veertigerjare hierdie

40

(6)

aspek sterk na vore gebrin g het. As filosoof en digter, m et geen geringe invloed in daardie politieke tydperk in Frankryk self n ie, is dit begryplik dat hy h ierdie aspek duidelik sou omlyn. "A frican politicians have a tendency to neglect culture, to make it an append­

age of politics. T h is is a m istake. They . . . are certainly closely connected, each reacting on the other. But if one stops to reflect, culture is at once the b asis and the ultim ate aim of politics . . . Culture is also basic in the socialist connotation of the word. It is

"th e sum of ob jects, ideas, sym bols, beliefs, feelings, values, and social form that are transm itted from one generation to another in a given so ciety "5 . . . "C u ltu re is the very texture of society"6.

Senghor is iem and w at 'n totale vervreem ding waarneem by die m ens as gevolg van d ie verskynsel van kolonialism e. So iets kan geen onafhanklikheid b rin g nie. Sy groot strew e is na kulturele onafhank- likheid, die enigste w at onafhanklikheid op politieke, ekonom iese en m aatskaplike terrein e kan bied O m daartoe te kom m oet geveg word - nie met die geleende w apens van die Europese proletariaat, wat bew eer dat die stryd van die Europeer en die Sw artm an van Afrika identies is n ie; dan gebeu r dit dat beskaw ing en vooruitgang Europees sal wees. Hy is die skepper van die begrip N egritude, "th e com m on denom inator of all Negro A frican s"7, of as volg gedefinieer:

"N egritude is sim ply the totality of civilizing values of the Negro w orld"8. Hy soek dus vir h ierdie sake die eie idioom .

Dit m oet egter h ier gese word dat hierd ie saak van die kultuur ten nouste aansluit by die godsdiens van Afrika en die godsdienstige in sy sosialism e. Daarop word teruggekom .

2 3 D ie eie weg

Dit is egter nodig om nog die volgende aspekte van A frika-sosia­

lism e te vermeld alvorens ons opsom m enderw ys die elem ente van hierdie sosialism e saam vat.

Tot by M osam biek w as die sosialism e in Afrika m eer afw ysend teenoor die M arxistiese m odel, m inder afwysend teenoor die Europese of W esterse. Senghor, gedrenk in die Franse kultuur, toon sy w aardering duidelik, m aar spel die verskille uit - verskille wat veral in ander A frika-state wys op die eie soeke na sosialism e, gew oonlik met 'n verw ysing na Pan-A frikanism e - " 'n kragtige m iddel . . . om Pan-A frikan ism e te bevorder, en selfs dat dit die hele m ensheid tot lig en leid in g kan strek - "d ie deur kan open vir 'n nuwe sosio-ekon om iese orde en 'n nuw e beskaw ing"9.

K ritiek op die W esterse kapitalism e spruit veral daaruit dat toe- stande in Afrika heel anders as in Europa is. Vir ons doel m oet gelet word op die verw yt dat die kapitalism e onreligieus is, want dit gee nie aandag aan die C hristelike gebod van broederskap nie. H ierdie

(7)

versuim blyk op die ekonom iese en sosiale lew ensterreine, al is die kapitalism e nie teen godsdiens nie. A frika-sosialiste bew eer dat die kapitalism e m aterialisties is.

D ieselfde besw are word nie altyd teen die W esterse sosialism e in geb ring nie, maar hulle wys ook op d ie m aterialistiese aard van hierdie sosialism e. Basies is die verskil die totale ander agtergrond van W esterse-sosialism e.

W at die K om m unism e b etref het Senghor hom al teen die atei'sme daarin uitgespreek, en in die algem een deel A frika-sosialiste hierdie opin ie. H ieroor is geskryf: "C h in e se kom m unes het die gesinslew e onteer; die Russiese K om m unism e verw erp God en die gees wat in die m ens is " 10.

O m dat die verskille origens baie om vangryk is, volstaan ons m et 'n beskryw ende aanhaling van Senghor: "W e stand for a m iddle course, for a dem ocratic socialism , w hich goes so far as to integrate spiritual values, a socialism w hich ties in w ith the old ethical current of the French so cialists"11.

Dit is goed om na die ontleding van die elem ente van Afrika- sosialism e te kyk soos dit u iteen gesit is deur die Room se am psdraer, die N igerier Bede O nuoha.

2 4 D ie b eg in sels van A frik a-sosialism e

Voordat die huidige begin sels bekyk kan w ord, is dit nodig om 'n oom blik terug te keer na die ou leefw yse van Sw art Afrika en dit te analiseer, want die m eeste ondersoekers aanvaar dat A frika-sosia­

lism e 'n poging is om die ou kom m unale praktyke van die Sw artes w eer te laat herleef op 'n gem od em iseerd e patroon.

'n A nalise toon die volgende elem ente w aaruit die beginsels van sosialism e afgelei is.

2 4 1

Daar is die groter fam iliekring (heel anders as die W esterse voor- beeld) van grootouers, man m et 'n paar vrouens en heelwat kinders.

H ier het 'n bepaalde w erksindeling gegeld.

2 4 2

Die stat, w aarin die paar groepe 'n besondere solidariteit geken het.

2 4 3

Die stam , by w ie ooreenkom s en sam ew erking tot op groot hoogte gegeld h et sonder klasseverskil.

2 4 4

Die kaptein, w at sy leierskap uitgeoefen het sonder 'n kom m une,

(8)

m aar w aarby sy raad insp raak gehad het in 'n besondere sam esnoe- ring van m onargie, aristokrasie en dem okrasie.

2 4 5

D ie oudstes het 'n b eson d ere plek beklee, en sam espreking w as met verskil en al daarop gem ik om u itein d elik konsensus te bereik.

2 4 6

By die m ense w as daar 'n elem ent van solidariteit, en die eienskap wat beskryf is as trad ision ele kollektivism e, kom m unitarism e en A frika-hum anism e. Sekou Toure het van die term "com m unaucra- tiq u e" gepraat.

2 4 7

Die priester het n ie on tbreek nie. H ierdie elem ent im pliseer dat daar geen ateism e w as nie (O ns is eerder genee om van die toordokter te praat aan w ie se optrede en invloed ons 'n groot mate van bygeloof verbind). Die feit is dat die anim ism e die ou godsdienstige strom ing in Afrika w as, en onder talle vandag nog die godsdiens beliggaam . D ie Islam en C hristendom het die beduidendste invloed gehad om gedeeltes van die in h eem se godsdiens te laat verdw yn, natuurlik nie sonder dat die reste daarvan geassim ileer is of nog op 'n bepaalde m anier as oorblyfsel 'n invloed op die nuw e godsdiens uitoefen nie.

In die opset onder b esp rekin g m oet ons die godsdiens nie onder- skat nie. Dit is beken d dat die A frika-m ens "ongeneeslik relig ieu s"

is. D ie religieuse is in al die lew en su itin ge sigbaar en speel 'n rol op alle lew ensterreine - regering, regspraak, ekonom ie en sosiale lewe.

N atuurlike verskynsels w ord in bo-natuurlike terme geinterpreteer.

Hy sien in God alles. Sy m aatskappy is geestelik. Geestelike w erklik- hede is vir hom m eer reel as die m ateriele. D ie natuur en kosm os is beliggaam m et geeste. D ie optrede van die toordokter maak die lewe self tot godsdiens, b aie m eer as die uiterlike nakom ing van god s­

dienstige pligpleginge.

Nou is h ierdie patroon die bloudruk van A frika-sosialism e.

O nuoha doen m oeite om in hierd ie verband te beklem toon dat A frika-sosialism e nie im itatief is n ie, m aar her-skeppend. H ier h et 'n her-ontdekking plaasgevind van die A frika-m ens en daarm ee 'n terugkeer tot die w ysheid en w aardes van hulle voorvaders. In h ier­

die eeu van beginsels, so red en eer O nuoha, is dit nodig om filosofie te gebruik ten einde 'n b esten d ige rasionele en begryplike standpunt daar te stel ten opsigte van die m aatskappy en die kosm os. (Interes- santheidshalw e kan opgem erk word hoe Senghor baie verder gaan en duidelik onderskeid m aak tussen die denkpatrone van die Europese denker en die Sw artm an. Hy praat spesifiek van "N egro-

(9)

A frican know ledge". "From our ancestors, we have inherited our own m ethod of know ledge. Let us then consider the Negro African as he faces the object to be know n, as he faces the O ther: God, man . . . or social phenom enon. In contrast to the classic European, the Negro A frican does not draw a line betw een him self and the object; he does not hold it at a distance, nor does he m erely look at it and analyze it, he takes it vibrant in h is hands. He touches it, feels it, smells it. The N egro A frican is . . . a pure field of sensation s . . . Thus the Negro A frican sym pathizes, (Frans: sym -path ise, letterlik "voel m et") aban ­ dons h is personality to becom e id entified w ith the O ther, dies to be reborn in the O ther. He does not assim ilate; he is assim ilated. He lives a com m on life w ith the oth er; he lives in a sym biosis . . . Su bject and ob ject are dialectically face to face in the very act of know ­ le d g e "12.)

Die term A frika-neo-sosialism e word al m eer gehoor, vanw ee ver- staanbare redes. O nuoha gebru ik die woord ook so vir sy agt "prak- tiese" begin sels wat h ier kortliks verm eld word.

1 Broederskap

D it sluit aan by d ie v ersk yn sel v a n d ie u itg e b re id e fam ilie.

2 Leierskap

D ie b elan g rik e h ier is d ie ele m e n t v an k on tak in d ie m e n s-v e rb a n d e , en geld veral d ie n u w e leier v an v a n d a g .

3 D ialoog

K o n se n su s m o e t b ereik w o rd , en d it is 'n w a a rb o rg teen d ik tatu u r en g ew eld . D ie A frik a-m en s sien d ie stelsel heel a n d e rs as ons va n u it die W e ste rs-d e m o k ra tie se hoek.

4 Beplanning

H ie r is 'n n ood saak lik e fak tor in d ie o m sta n d ig h e d e w a t 'n m o d ern e tyd m e e b rin g . V erskillen de e le m e n te - en d it is o p vallen d - van p olitieke e k o n o m ie se en sosiale o rd e s m o et g e in k o rp o re e r w o rd om 'n geb alan - s e e rd e u itw e g u it en ig e c h a o s te versek er.

5 Harmonie

D it m o et v e rd elin g en (k la sse -)stry d uitskakel.

6 Autonomie

D a a r m o et onafh an klik geb ly w o rd , m et 'n n asio n a lism e w at P a n -A fri- k an ism e sal ak k o m m o d eer.

7 Positiewe neutraliteit

A s o n v e rb o n d e n e s m o et alm al veral d ie b elan g e v an A frika dien.

8 Pan-humanisme

D ie w il v e rse k e r d at d ie hele w ereld v o lg e n s h ie rd ie b egin sels w are S o sialism e tot sy log iese k on klu sie v o er. In terafh an k lik h eid , erk en tlik - h e id v a n w a a rd e s en o p re g te h u m a n ism e is d e u rsla g g e w e n d , w ereld w yd .

(10)

3 A frik a-sosialism e en relig ie

H ierbo is reeds, w aar d it van toepassing was, gewys op die ver- bande w at daar m et die godsdiens bestaan, asook op die rol van godsdiens ten opsigte van die sosialiste se benadering van hierdie saak w at van so 'n sentrale belang is in die bestaan van die volke en groepe in Afrika in die ontw ikkeling van state en die stabilisering van nasionaliteite, asm ede die lew ensvatbaarheid en groei, m ate- rieel gesien, ekonom ies dus.

3 1 G odsdienste in A frik a

Dit is vir ons doel nodig om die tip iese A frika-produk as anim ism e te om skryf, en so die verskeid en h eid gelow e, gebruike en kultusse saam te vat. Dit is tiperen d van die belew enis van die skriflose volkere van wat hulle as geestelik en heilig beskou, en in baie dele het toenem ende b eskaw ing dit m in verander. Hulle aanvaar steeds die bestaan van 'n geestelike w erklikheid wat sin, waarde en rigting aan alle m enslike strew e gee.

D ie Islam en die C hristendom is die enigste twee ander bed ui- dende strom inge in Afrika. Hulle het hierd ie A frika-m ens aangetref as 'n w ese wat allerm ins afkerig w as ten opsigte van godsdienstige betrokkenheid. Hulle ganse kultuur was ontvanklik vir gods­

dienstige im pulse, en die w aarnem ers uit Afrika self beskryw e die vooruitgang van h ierdie tw ee godsdienste in hierdie terme - dit wil se dat die kultuur sodanig w as dat dit m aklik hierdie godsdienste 'n plek kon gee, en kon toelaat om 'n stem pel af te druk op hierdie m ense en hulle lew ensuitkyk en m ilieu. Kultuur en godsdiens hang dus ten nouste saam.

O or die resultate van die kom s van Islam en Christendom is daar verskillende interpretatiew e m oontlikhede. O nuoha sien enersyds die m oontlikheid dat d it die sterk geestelike inslag van die A frika- m ens ontw ikkel en vervolm aak het; in ander gevalle dit verarm het;

maar dit darem m eer gesofistikeerd gem aak het, en 'n mate van organisasie gebring het tot die vlak van die denom inatiew e.

3 2 V erband van A frik a-sosialism e m et godsdiens

W anneer hier van god sd ien s gepraat word, is die saak nie so een- voudig dat veral een van d ie gem elde drie voorbeelde, anim ism e, Islam of C hristendom geneem kan word nie. 'n Synkretism e kan ook nie voorgehou word n ie, want eintlik kom hier 'n ander aspek ter sake. Dit is so vanw ee die gangbare opvatting van wat godsdiens vir die betrokkenes is wat m et hierd ie sake werk, en soos dit afgelees kan word uit die algem ene gebru ik van hierd ie begrip godsdiens.

(11)

Ju is vanw ee die onlosm aaklike verband m et die kultuur van die m ense, kan daar gepraat word van die sogenaam de "end-product of all re lig io n "13. Aan hierdie eindproduk van alle godsdiens m oet A frika-sosialism e eng verbind word.

H ierdie eindproduk van godsdiens word soos volg uiteengesit.

M ens h et naam lik hier te m ake m et

1 D ie kuluts van God, die H oogste W ese, w at nie anti-hum anisties is n ie, m aar die G ew er van lewe.

2 D ie bevordering van die voorrang en relevantheid van die gees- telike in m enslike bedryw ighede.

3 D ie konkrete verw erking van die broederskap van die m ens.

Op hierd ie drie aspekte is god sdiens afgespits; hierom gaan gods­

diens. As 'n bew eging soos Pan-A frikanism e nou 'n waarde-oordeel vel oor 'n godsdienstige gem eenskap, sal die m aatstaf bogenoem de drie sake w ees, en daar sal op gelet word of hierdie sake effektief bevorder word. H ier word verklaar dat P an-A frikanism e nou die beoordelaar is - dit val m ens op. D it is egter so omdat die maat- skappy, die gem eenskap van m ense ter sake is, en hulle vra na die effektiw iteit, die d inam ism e, die geestelike dryfkraf van die ver- skynsel godsdiens onder m ense. A nder uitsprake word oorgelaat aan die afsonderlike verskyningsvorm e van godsdiens self om te oordeel oor sake soos w aarheid/valsheid en so m eer. Daar mag net geen afbreuk gedoen word aan en igiets w at die geestelike in die m ens (en dit geld eintlik kultuur) sal belem m er, of wat hindernisse tussen m ense sal plaas of w at form alism e, institu sionalism e of groe- peringe sal bevorder nie.

W anneer die uitsprake van staatsleiers in hierd ie verband nage- gaan w ord, tref dit dat sosialism e nie sonder die kultuurgoedere en geestelike rykdom gesien word nie, en dan word godsdiens onder dieselfde noem er gebring. By die strew e na m aterialism e, by wyse van 'n hoer lew enstandaard en wat daarm ee saam gaan, is die sine qua non 'n hoer kultuurpeil14.

Reeds in 1962 verklaar Tsiranana van M alagassie dit wat die lo- giese konsekw ensie ten opsigte van god sdiens is: "I strongly hope that our intellectuals and our priests and pastors integrate them ­ selves into our national life "15. In 1980 hoor ons 'n soortgelyke geluid in die nuutgestigte staat van Z im babw e as sy president Banana oor die verhouding tussen staat en die bestaande geinstitusionaliseerde kerkgroepe dieselfde verklaar. "(T h e C hurch) would have to com e to term s w ith the dem ands of a changing situ ation , and adjust to the new social ord er"16. V anuit h ierdie staat skryf ds Thinus Boshoff (G eref Kerk, Salisbury) dat godsdiensvryheid "k an alleen b in n e die weg van sosialism e b esta a n "17.

Voordat 'n m eer algem ene uitspraak oor die verhouding van gods-

(12)

diens en A frika-sosialism e gegee word, is dit tog insiggew end om op enkele uitsprake van C anaan Banana te let, van w ie gese word dat hy oor 'n teologiese op leid in g b eskik, sodat hier spesifieke verw y- singe na die C hristelike godsdiens is.

W at die taak en rol van die kerk betref, meld hy: "It is not enough to preach and pray about the hum an situation. O ne has to take positive and direct action to redress the social in equ alities . . . C hurches should be in stru m en ts in supporting (the governm ent approach)"18.

O or die w ese en godsdien s (en teologie) kry m ens die aanduidings van konsensus m et veel w at reeds gese is, hoew el die m oontlikheid bestaan om heelw at ander teologiese afleidings te maak. "O f n eces­

sity, on e's own theological outlook has to find its basis from on e's own background and experience . . . M y understanding of religion stem s from the struggle to be free . . . W hen I see a guerilla, I see Jesu s Christ. The G ospel says that "g reater love has no man than this . . . that he can lay dow n h is life for h is frien d s." W hen I see a guerilla, I see this h appen ing. T he guerilla dies so that we m ay liv e "19.

U iteindelik h et m ens aangekom by die aangepaste godsdiens of die gesosialiseerde evan gelie, w at so soet klink in die oor van die w ereldbroederskap en die soekers na 'n eenheid onder die m ensdom volgens die patroon w at vooraf u itgekies, afgegrens en verhef is tot 'n godsdiens op sy eie, om dat elke ander poging as seksionalisties, vyandig en ondergraw end gebrandm erk staan. Dit is goed om die sogenaam de positiew e kortliks te b e lu iste r:-

G eestelike en m orele n eu traliteit kan nie geduld word nie - dit loop op nasionale selfm oord u it, w ant die vindende faktore by 'n volk kan net geestelik w ees. M aterie is 'n verdelende prinsipe. Pan- A frika-eenheid is n et deur 'n geestelike herontw aking te sm ee, 'n herontw aking w aardeur die b in d in g e van egoism e, tribalism e en nasionalism e verbreek kan w ord, ju is ter wille van hierdie P an-A fri- kan istiese ideaal w at skyn 'n w esenlike elem ent te wees van hierdie tipe sosialism e.

Daar is nie te tw yfel oor die w aarde van godsdiens nie. "W e need religion to inculcate the in fin ite value of hum an life, respect for other p eople's rights, the correct use of authority as a service to the pu blic, the spirit of equality, ju stice and brotherly love"20.

D ie feit dat godsdiens beklee word m et 'n funksie, 'n taak, m oet duidelik hier u itgew ys w ord; asook die feit waarvoor hierdie fu n k­

sie gebruik word. G od sd ien s sal die geestelike talente en bates van die m ens ontsluit - tot and er en verdere w erksaam hede en potensia- liteite. G odsdiens sal nuw e w aarde aan m enslike lewe en aktiw iteite gee. D ie so sialistiese staat sal dus hierdie denom inatiew e w erk­

saam hede van g od sd ien stige in rigtin gs gebruik en toelaat - tot op 'n

(13)

punt: Dit durf nie usurpeer en een geloof propageer nie. Die vryheid van elk tot godsdiens word verseker.

V ir sover daar sam ew erking is tussen die staat en die kerk, word dit gebaseer op skeiding tussen kerk en staat21. O pm erklik is egter die w oorde van Isaac David M ahlalela, Sekretarisgeneraal van die C hristelike Raad van M osam biek: "e s sei die Pflicht der Kirche, der R egierung zu helfen d a" das, w as sie fur das land tut, gut is t"22. (Ook opvallend is die verdere g etu ien is van h ierdie kerkleier van talle Vrye M etodistiese Kerke van M osam biek dat: "D ie param arxistische Befreiungsbew egung" Frelim o, d ie 1975 in M osam biek an die M acht kam, habe ihn gelehrt, die "R olle der K irche besser zu verstehen".

Das Evangelium verkiinden bedeute, auf die Bediirfnisse aller M ens- chen ausgerichtet zu sein, ob sie an G ott glaubten oder n ich t"23. Dit word duidelik dat m ens nie al te veel aandag aan hierdie situasie kan gee nie - die N G -sending het hiervan genoeg ervaring beleef.)

O rigen s, vir die staat (die so sialistiese staat in hierdie geval) is die strew e van die kerk (w aardeur ons nou m aar die godsdienstige strew e aandui, want die staat ervaar die sogenaam de eindproduk van religie tog maar in sy konkrete uitinge) 'n kosbare produk; se nou m aar as die C hristelike eku m eniese strew e uitgebrei kan word en nie net beperk bly tot C hristen e nie.

'n G ees van grote verdraagsaam heid is die ideaal veral vir M os­

lem s en C hristene wat m oet leer om m ekaar te verdra en hulle ge- m eenskaplike uit te bou, w at gelee is in 'n onverdeelde burgerskap en m edem enslikheid. Fanatism e m et al sy negatiew e faktore is 'n ellende wat nie bekostig of geduld kan word nie. Die "g o eie" werk van die kerk is allesbelangrik.

Sam evattend is daar 'n besliste p ositiew e waardering van die godsd ienstige in die m ens, en van die produkte hiervan. Die rol van die sake in die m aatskappy is hoofsaaklik oorsaak van die afw ysing van die K om m unistiese beoordeling van godsdiens wat dit verwerp as m enslike vindsel tot verdow ing van leed. H ierdie positiew e w aar­

dering van die godsdienstige is gebore uit 'n beskou ing wat inherent in die godsdienstige die sleutel sien tot ontslu iting van m enslike hoogstaande waardes, soos veral die m oontlikheid om die m ens te dien, hom in sy sam elew ing te dien, hom te bevry, die kwaad te bekam p en uit te bou, en sosiale euw els u it te skakel sodat die m ens hom self volkom e kan u itleef en verw esenlik. Die hele beskouing van die godsdienstige word hierop gerig en 'n waarskuw ende woord gespreek oor die engheid van die godsdiens, waarin "bevryd e"

m ense aan bande gele, voorgeskryf, inperkende en beperkende maatreels opgele en die in stitu sio n alism e bevorder word. W aarlik m ilitante en offensiew e godsd ienstige m ense kan volgens patroon van die sosialism e die vryheid, welvaart en geluk van die groep tot 'n uiters doeltreffende vlak voer. (D ie ingeligte leser is daarvan

(14)

bew us dat die "in -d in g " onder baie gelow iges in Europa 'n "C h ris­

telike" Sosialism e is; in die A frika-konteks is daar nie sprake van 'n

"C h ristelik e" Sosialism e n ie.)

H ier m oet begryp w ord dat die diskoers noodw endig 'n redelik algem ene gang volg. In die verskillende A frika-lande verskil die bloudrukke van so sialistiese opbou en ideale, en die uitsprake van staatsm anne sal nie in alle opsigte ooreenkom nie. In resente tyd, veral m et die onafhanklikw ording van M osam biek en Angola, tref m ens die afw ykings aan, asook die aanpassings wat deur praktiese (politiek) oorw egings, ekonom iese bande en gew oonm enslike ba- siese behoeftes (voedselvoorsiening) genoodsaak word.

4 Beoordeling 4 1 So sialism e self

Dit het duidelik gew ord dat die Sosialism e as 'n bepalende sisteem sekere oogm erke het en aansprake m aak w at verband hou m et die uitw erking van die godsdienstige. D it w il die m ens en sy bestaan omvat en versorg en sy toekom s verseker. H iervoor m oet die heer- sende orde, die politieke, ekonom iese en m aatskaplike sisteem vol- gens die nuwe voorgeskrew e patroon verander word. Die Sosialism e kan hiervolgens as 'n id eolog iese getip eer word. H ierdie reel v ir die lew e, die w ereldbeskoulike, toon ons die religieuse aspek daarvan.

M aar terselfdertyd m oet dit as 'n dw aalieer beskryf word, omdat die aansprake nie die w aarheid is nie.

V ir die Sosialism e, en dit geld alle vorm s daarvan, is die tow er- woord verandering. H ierdie verandering m oet 'n absolute w onder bew erkstellig. Dit m oet die politieke toestande verander, die ekono- m ie m et 'n towerslag verbeter, die m aatskaplike orde se peil ver- hoog. Daar m oet vryheid kom , m et vrye spraak en uitdrukking vir elkeen; daar m oet gelykheid kom deurdat die groot verskil tussen ryk en arm verdw yn, daar m oet 'n broederskap tot stand kom wat die m enslike vooroordele en vyandskap sal uitw is, omdat die oor- sake daarvan nie m eer sal b estaan nie. D it is die bedoeling en belofte van die sosialism e om ook, soos ander ideologiee, af te stuur op 'n utopie. W ie daaraan vasklem , loop op die pad van die bygeloof. Vir hom het die Sosialism e 'n allesom vattende, oorkoepelende, oorheer- sende, voorskryw ende en allesbepalende ideologie geword.

Sou 'n teew erping dat A frika-sosialism e tog van hierdie voorop- gesette kritiek verskil, om dat dit godsdiens aanvaar en die g od s­

dienstige gebruik, enige verskil maak? O ngelukkig nie, vanw ee 'n paar redes wat u itgestippel m oet word. G odsdiens word hier m is- bruik, om dat dit bloot m iddel tot 'n doel word - die doel van die sosialism e, die A frika-ideaal daarvan, soos uitgew erk deur sy denk-

49

(15)

ers, staatsm anne en idealiste - selfs d ie nuw e geslag uitbuiters.

M ense m et eie, selfsugtige, bose m otiew e het nie nou eensklaps verdw yn nie.

Dit is trouens die groot probleem . Sy verandering is nie verbete- ring n ie; sy nuw e sistem atiserin g bring nie g elu k n ie; sy verdeling van goedere bring nie rykdom nie. D ie lew e van die sosialism e kan so beskryf word: A rm oede is gei'dealiseer, rykdom is verdoem.

Arm es is die uitgebuite edeles, rykes is die b ose, sondige uitbuiters.

M aar is arm es edel, om dat hulle arm is? En rykes sleg, om dat hulle ryk is? V erder openbaar h ierd ie verdeling in Afrika hom al sterker ten opsigte van 'n Sw art-W it afgrensing w aaraan dikw els dieselfde logika toegeken word. As almal m aar n et in dieselfde mate gelyke geleenthede kry, as almal m aar net in dieselfde klas onderrig kan word, as die m assa m aar eners gesien , behand el en beoordeel word, seevier vryheid, gelykheid en broederskap. M aar 'n godsdiens wat praat van 'n God wat aan elkeen volgens sy m aat toebedeel, wat gee en neem na sy wil - die word tot orde geroep, en gevra om te konform eer na die norm voorskryw ende in h eem se kultuur.

So gesien, dra Sosialism e n ie die gees van die w aarheid nie, maar die gees van die ideologic. D ie G ees van die W aarheid word deur die Skrif anders beskryw e. So 'n verhorisontaliseerde godsdiens kan niks anders w ees as die d iens van afgode n ie, iets wat die mens, so raakgesien het, dat dit van G od vergeet het.

4 2

'n Volgende belangrike vraag is, wat die Sosialism e aan die gods­

diens het, teen hierdie agtergrond van toleransie, aanvaarding en aanw ending daarvan. D ie sleutel le v ir ons opgesluit in die gew el­

dige aksentuering van die kultuur. A frika-sosialism e sluit by die m ens en sy kultuur aan - n ee, dit word produk en uitvloeisel daar­

van. Eintlik sou die ou A frika-god sd ienstige outonom ie van die godsdiens opgeoffer word voor die nuw e gode van vryheid en ge­

lykheid. (W aarby al vergeet is dat reeds A ristoteles daarop gewys het dat vryheid ongelykheid voorbrin g, en dat algem ene gelykheid on- vryheid im pliseer. 'n G elykm akery en vryheid is nou eenm aal krasse teestelling.) G odsdiens w ord m iddel tot 'n doel, en in die proses word ook w at ons volgens die C hristelike geloof as die ware gods­

d iens sien, dem onies verw ring.

Dit is dan net 'n enkele tree tot die gedagte dat die godsdienste tolerant m oet w ees, dat hulle m oet saam w erk, dat hulle terug te voer is tot die gem eenskaplike noem er, die kultuur. G odsdiens is ontdaan van sy uniekheid (nou gaan ons oor tot die C hristelike geloof en spreek verder daarvan), van sy openbaringskarakter, en hy word opgeoffer aan die nuw e rem edie en heilm iddel - die Sosialism e.

50

(16)

H iervan word nou verw ag, die ideale toestand en gelykheid van m ense, sonder begrip v ir die sonde wat die utopie onm oontlik maak. H iervan word d ie deugde van ware naasteliefde, van self- w erksaam heid ter w ille van die ander, van gelykheid voor die aan- gesig van hierdie sisteem gesoek, sonder begrip van daardie H eer wat die reel van die liefde in sy w et gee, wat sy gawes uitdeel soos Hy wil - vir die een w ysheid , vir die ander mag, vir 'n volgende rykdom ; die H eer w ie se w il in hierd ie sake ondeurgrondelik is, maar wat tog duidelik die sin van alle bestaan daarin bepaal dat Hy die Alfa en die O m ega sal w ees, dat Hy geken, geeer en gevrees sal word.

A frika-sosialism e m isluk u itein d elik daar waar dit saak maak, omdat die inhoud van d ie ware godsdiens getoon het dat vyf brode en twee vissies nie blyw ende versadigheid bied nie. Hy self het getoon dat die vlees en die bloed van die ewige Seun van God daarenteen 'n spys en drank van die ew ige lewe geword het.

D ie kerk het h ierm ee 'n gew eldige getuienistaak gekry in die heersende om standighede van Afrika. Geen kerk het seker groter taak as ons wat in A frika w oon en die realiteite beter ken - en ervaar - as m ense elders nie.

B R O N N E

Bede Onuoha. The Elements of African Socialism. Andre Deutsch Ltd 1965.

Leopold Sedar Senghor. On African Socialism. Pall Mall Press 1964.

D J Kotze. Kommunisme Vandag. Tafelberg 1977.

Hervormd Nederland 14 Maart 1981.

Informationdienst der Evangelischen Allianz, idea nr 55/80 vom 9 Oktober.

Alexander Evertz. Die sozialistische Irrlehre. Uit: Emeuerung und Abwehr Okt/Nov 1980.

B R O N N E A A N W Y S IN G S 1 Onuoha aw p 30 2 Ibid p 23 3 Ibid p 123 4 Ibid p 124

5 Senghor aw p 49, aanhaling van Nilakanta Sastri, "L'A venir des Cultures tradi- tionnelles, "Chronique de l'U nesco 1959.

6 Senghor aw p 49 7 Ibid pvi 8 Ibid pvi 9 Kotze aw p 28 10 Ibid p 34 11 Senghor p 46 12 Ibid p 72-73 13 Onuoha p 104

14 Senghor Nation et Voie, aangehaal deur Onuoha p 105 15 Onuoha p 106

16 The Herald, 21-11-1980

(17)

17 Die Beeld, 31-3-1981 18 Herald 21-11-1980 19 Ibid

20 Onuoha p 106 21 Ibid

22 idea nr 55/80 9 Oktober 23 Ibid

Referensi

Dokumen terkait

uitomuurs akti iteite • gote iese navorstng.. u~stionnaires en

Haswell het ook die Anglo-Boere-oorlog deeglik bestudeer, Die Kommu-niste in Suidoos-China het netso min as die Boere, pantserkarre en geskut gehad om hulle teen draadheinings en blok-

Brink Inleiding Hierdie artikel wil 'n paar verkennende gedagtes oor die geskiedenis en die huidige stand van taalnormering in Frankryk opper wat hopelik as vertrekpunte vir 'n

Hierdie spesie word gekenmerk deur ’n amper reguit habitus vir wyfies en ’n J-vormige habitus vir mannetjies, die lippe is saamgesmelt en vorm drie pare, die laterale velde het twee

Die woord pharmakon is egter wel gebruik vir beide benigne en toksiese middels.18 Oor die algemeen was voorskrifte eenvoudig van aard maar daar is tog ’n vermoede dat ’n handboek oor

Tog b eroep verskillende van die politieke leiers hulle op hulle opleiding aan ’n sendingskool en hulle verban d m et ’n spesifieke denom inasie so n d er dat veel d aarv an te sien is

Die Heidelbeigsc Katcgismiis ca die Kort Bcgrip D it is opvallend d a t die Kategism us nie ’n ooreenstem m ende vraag en antw oord bevat nie en ook nie op so ’n eg filosofiese wyse

• Hy het m ense verlei om te sondig sodat hulle vem ietig kon word of ingespan kon word in sy stryd teen God self; • Hy kla sondaars aan en straf hulle; • Hy was die hoof van 'n m