Joha&nes die Doper in Betanië oorkant die Jordaan
S J N o r^ é
R andse A frikaanse U niversiteit
A bstract
Jo h n the B aptist in Bethany across the Jordan
T h e r e a r e tw o p la c e s in th e F o u rth G o s p e l c a lle d
‘B ethany’. O ne is the w ell-known site n e a r Jerusalem . T he o th e r is th e lesser-know n locality w here Jo h n the B aptist sta rte d his c a re e r as th e ‘B ap tist’. T his p a p e r traces Jo h n ’s use o f ‘B ethany across th e Jo rd a n ’. It is c o n te n d e d th a t th e site has m o re th a n g eo g ra p h ic a l significance. In analysis the theological p urpose o f the s ite is d e m o n s tra te d . It is th e sp o t w h e re th e tw o Johannine worlds m eet: T he world above and the world b elo w . T h is J o h a n n in e d u a lism is re s o lv e d a t o n e spesific tim e and place, viz at this Bethany. T he locality th e re fo re has th e th eo lo g ical significance as p o in t o f dep artu re for the narration o f the coming o f G ods only- begotten son, who is the Lam b of G od, who takes away the sin o f the world.
IN L EID IN G
O m J o h a n n e s die ‘D o p e r’ op v o e tsp o o r v an d ie V ierd e E v an g elic te volg, is ’n belew enis van sy eie. H oe weinig ho ef ons na biografiese brokkies te soek om die leg k aa rt te voltooi. O m na hom te soek, is om na hom te lu ister w ant al w at hy gedoen het, is om te getuig. W at die o u teu r/v erteller van tradisies to t sy beskikking gehad het, het hy so gebruik dat ons ’n skets het van die m an w at hy gebruik het om die toneel voor te b erei vir die verskyning van Jesus, die Lam.
S onder aankondiging, kom d aar ’n stem uit die woestyn: ‘M aak die pad vir die H e re re g u it’ (J o h 1: 23). D ie w eg d e u r die w oestyn lo o p van J e s a ja (40: 3 ) na Johannes, so word hy ’n Jesaja-redivivus. E n die plek w aar dit alles gebeur het, is by
‘B etan ië o o rk an t die J o rd a a n ’ (Joh 1: 28). L ater skuif d ie to n eel na ‘E n o n naby
iS S N 0 2 S 9 9 * n ~ H T S 4 5 /3 (I9 e 9 ) 573
Johannes (fie Dopcr in Bctanic
Salim ’, ’n w aterryke p ick ê re n s naby N ablus in S am aritaanse grondgebied (B ruce 1983: 93). D it is e g te r n ie h ie r d ie p le k w at in d ie g e m o e d v a n d ie v e rte lle r vasgehaak h e t nie, dit is die ‘plek oorkant die Jo rd aan ’, w aar die ‘Lam van G od’ aan die w êreld voorgestel is, en niks m inder nie as op die bestel van G od.
D ie V ierde Evangelie verm eld twee plekke wat die naam B etanië dra: D ie plek w aar Jo h a n n e s g e d o o p en o p g e tre e h e t en die d o rp w aar Je su s se d rie v rien d e M aria, M a rta e n L asaru s gew oon h et. In hierdie artik el wil ons n ag aan w at die narratologiese betekenis van Johannes se optrede in B etanië oorkant die Jo rd aan is.
B ET A N Ië O O R K A N T D IE JO R D A A N (JO H 1; 28; 3 :2 6 ; 10:39-42)
In B etanië: Johannes 1:28
D it is raeer as geografiese belangstelling w at ons la a t vra p resies w aar Jo h an n es g ed o o p h e t. D ie p le k w ord slegs e e n k e e r g en o em (Jo h 1: 28). D ie o u d ste en . w aarskynlik m ees ou ten tiek e teks lees hier ‘B ethania’. B arrett (1972: 146) dui die v e rn a a m s te te k s v a ria n te a a n . D ie k eu se lê tu sse n ‘B e th a n ia ’ e n ‘B e th a b a r a ’.
O rigenes, in sy uitgebreide reise in Palestina, was nie in staat om ’n B etanië by die Jo rd a a n te vind nie. In verskillende m anuskripte van sy tyd h e t hy eg ter die naam
‘B e th a b a r a ’ as d o o p p le k o p g esp o o r. O p gro n d h ierv an e n ou tra d isie s w at hy teengekom het oor laasgenoem de lesing, het hy etim ologiese afleidings gem aak, en to e besluit:
T h e e th im o lo g y o f th e n a m e [B e th a b a ra ] c o rre s p o n d s w ith th e baptism of him who m ade ready for the Lord a p eo p le p re p a re d for him ; for it yields the m eaning "House o f preparation", while Bethany m eans "House o f obedience". W here else was it fitting th at he should baptize, who was sent as a m essenger b efore the face of C h r is t... but at the "House o f Preparation" (aangehaal in M etzger 1975: 199-200).
JTen spyte hiervan is die sterker lesing tog Betanie, ’n lesing wat reeds in O rigenes se tyd, ’n honderd ja a r na die Evangelie se totstandkom ing in om loop was.
A an etim ologiese en simboliese konnotasies het ons te weinig om die plek en sy b e te k e n is te b e p a a l. E w eneens is d it te yl om te b ew eer d a t die H istorizitát der Erzahlung wird gesichert durch die Angabe des Ortes (S chneider 1978: 68). D at die n a a m slegs ’n h is to rie s e a n k e r v ir d ie v e rte llin g o o r J o h a n n e s sou w ees (vgl R id d erb o s 1987: 86 en talle ander), is ’n standpunt w at steun op ’n fundam enteel- h isto rie se v erto lk in g van die E vangelie. D at d a a r reed s ’n h o n d erd ja a r na die
S14 HTS 45/3 (1969)
g cb cu rc twyfcl b estaan h c t oor die pleknaam en plekbepaling, is ’n aanduiding dat ons na m cer m oet gaan sock as ’n blote historiese verankering van die gebcure.
R e e d s in 1911 h e t D ib e liu s (1911; 108) gesê: ‘W e m u st n o t seek h isto rical references in this passage, for ap art from the rem iniscence o f a saying o f the Baptist in 1: 2 6 f ... th e single historical item s in th e e n tire perico p e is probably only the o rig in a lly clo se tie b e tw e e n th e tw o m o v em en ts, J o h a n n in e an d C h ris tia n (aangehaal d eu r H aenchen 1984: 147). O f die naam B etonim w at ons in Josua 13: 6 vind, topografies m e t dié p lek van die doop v erbind kan w ord, is irrelevant. D ie V ierde Evangelis heg ’n ander betekenis aan sy tyd- en plekaanduidings.
Vergelyk ons die Evangelis se kort en vae beskrywing van tyd e n plek m et die v e rg e ly k b a re p a ra lle lle in L ukas, is d ie verskil o p v allen d . L ukas g ee ’n sw ak p lekbeskryw ing, m a a r ’n u ite rs v o lled ig e ty d sb ep alin g : ‘D it w as d ie vyftiende regeringsjaar van keiser T iberius. Pontius Pilatus was goew ern eu r van Ju d ea, en H erodes h eerser van G alilea, sy b ro er Filippus van Itu rea en Tragonitis, en Lisanias heerser van A bilene. A nnas en Kajafas was die hoepriesters. In daardie tyd het die W oord van G o d tot Johannes, seun van Sagaria in die woestyn gekom ...’ (Luk 3: 1- 2a). Indien d a a r ooit van ’n historiese an k er g ep raat kan word, is dit hier! Lukas wou seker m aak dat sy lesers presies w eet w anneer hierdie gebeure plaasgevind het.
W aar dit plaasgevind het, is vir hom ‘in die woestyn’, ’n onbekende plek.
D it is ook die geva! in die ander twee Sinoptiese Evangelies. M atteus vertel iets m e e r, d a t d it n aam lik in ‘die w oestyn van J u d e a p laasg ev in d h e t (M a tt 3: 1).
M arkus, is soos Lukas, tev red e om Jo h an n es se eerste o p tred e ‘in die w oestyn’ te la a t plaasvind (M ark 1: 4). N ietem in, die woestyn bly ’n groot en o n b erek en b are plek.
D at dit juis Johannes, die m ees ‘geestelike’ Evangelie (in die sin van bo tyd en ru im te verhew e) is w at w eet w at die naam van die plek in d ie w oestyn was, is té opvallend en ingrypend om as ’n terlo o p se historiese verm elding v e rk la a r te kan word. D it geld ook van sy tydaanduidings. O ns lees van die “volgende dag’ (Joh 1:
2 9 )... die “volgende dag’ (Joh 1: 35) ‘daardie hele dag’ (Joh 1; 3 9 )... ‘die volgende dag’ (1: 4 3 )... ‘op die derde dag’ (Joh 2 :1 )! R idderbos (1987: 123-124) gee ’n mooi oorsig van die sim boliese en allegoriese verklarings in resente literatu u r w at steeds pro b eer om ‘die derde dag’ as eintlik die sewende dag te vertolk. Hy hou egter self vas a a n ’n stre n g h is to rie se v e rlo o p van die v erm eld in g s so d a t ‘d ie d e rd e dag ’ beteken ‘op die d erde dag’ na die gesprek m et Filippus en N atanael. So verklaar Bruce (1983; 68) en talle ander dit ook, soos die M offatt-vertaling dit weergee: T w o days later’.
H oew el die h isto riese en te m p o re le verto lk in g van die V ierd e E vangelis se plek- e n tydaanduidings nie so n d er b etek en is is nie, bly d a a r tog ’n ongem aklike
S J N a ^
HT5 45/3 (1989) 575
Johannes die Dopcr in Bclanië
gevoel by ’n m ens d at dit nie alles sê nie. W ou hy m aar net die verloop van tyd en w isseling v an p lek a a n d u i? D a n h e t hy d it nie b a ie d u id elik o f o n d u b b elsin n ig aangedui nie.
D ie V ierde E vangelis is nie ’n slordige skrywer nie. W at hy sê, h et m eer bete- kenis as w at in tyd en ruim telike oorwegings opgesluit lê. A gter al sy m ededelings vind ons voortdurend die dieper en groter betekenis w at hyself d aaraan heg deu r die
‘m erkers’ w at hy in sy teks plaas. E n hierdie heel éérste verm elding van ’n bepaalde plek in die eerste hoofstuk is geen uitsondering nie; dit stel die reel.
O ns gaan w eer terug na die m akrostruktuur van die eerste hoofstuk: In Jo h an nes 1; 1-4 gee hy ons ’n bo-alle-tyd-en-ruim te-verhew e m ededeling, in die sin van Voor alle dinge begin het, was die W oord reeds daar: In die hem el’. Vyf verse later (Joh 1; 6) verskuif die toneel na die aarde. Johannes, ’n m ens op aarde, w ord deur G od gestuur, opgeroep tot optrede. O ok die m ikrostruktuur is uiters betekenisvol:
’n M an het verskyn (êrens op aarde), G od het horn gestuur, sy naam was Johannes.
O nm iddellik w ord sy rol en funksie aangedui: Hy m oet getuie w ees, ’n kroon- getuie, w ant hy m oet van die lig w at u it die hem el kom, getuig en vir alle tye vaslê.
T w ee m aal w ord die doel van sy kom s en o p tre d e beskrywe m et die w oorde ‘hy m oes van die lig getuig’ (Joh 1: 7-8). Hy tree nie op kragtens eie gesag en oordeel nie, m aar as gestuurde van G od (Joh 1: 6). Ewe oorvloedig, byna toutologies, word sy getuienisfunksie o nderstreep: ‘Hy h et gekom om getuienis a f te lê’ (Joh 1: 7 )...
‘hy m oes van d ie lig g etu ig ’ (Jo h 1: 8). G o d se b ed o elin g w ord in die volgende verm elding van Johannes w erklikheid: ‘Johannes getuig van H orn’ (Joh 1: 15). En hierdie w erklikheid is: ‘dit is die getuienis van Jo h an n es’ (O A V Jo h 1: 19) toe die g esante van Jerusalem na hom toe gekom het. O ok hulle is ím eaxaX jiéuoi (Joh 1:
24); in eerste instansie van die Fariseers, m aar in finale instansie van G od. Subtiel m aak die V ierde Evangelis die verskil aan sy lesers duidelik. W anneer die gesante p raat van die agente w at hulle gestuur het en aan wie hulle rekenskap m oet gee, sê h u lle ne^iij/acnu en nie á n e a x a X ^ é i'o i nie! M aar w an n eer die v e rte lle r van die g e sa n tsk a p p ra a t, sê hy d n eaT o X jiev o i van die F a ris e e rs (J o h 1; 24), m a a r by im plikasie oneaT aX jaet'oi van G od. D ie su b tiele verskuiw ing van né)i(|»aaii/ na ómecrcaXjiéuoi m oet natuurlik nie te veel beklem toon w ord nie. D it bly opvallend dat die verteller in Johannes 1: 19 en 24 van ónecrtoX jiévoi p raat - ’n gelade woord w at ’n am ptelike konnotasie dra, terwyl néjii|<aaiu gewoon die fisiese feite van stuur beteken. O p grond hiervan is die verteller subtiel besig om G o d as die finale Een w at stuur aan te dui.
Soos Johannes gestuur is deu r goddelike wilsbesluit, so is ook hulle gestuurdes van G od. In die konteks is geen ander m otief vir die koms van die afvaardiging nie.
Sonder die besef staan hulle sending in die vertelling m otiefloos. H oe die m otief sy
576 H T S 4 5 /3 (I9 S 9 )
voile inhoud gegee w ord, lees ons in die slot van die proloog en die onm iddellike v o o rtse ttin g v a n d ie v e rte lle r (J o h 1: 18 e n 19). D ie p ro lo o g slu it a f m e t die m ededeling d a t niem and ooit G od gesien h e t nie, m aar d a t Hy w at ‘in die boesem van die V ader is’ (O A V ), dit Hy is w at G od verklaar.
D eu r nog so ’n subtiele werkwoordwisseling van w oorde, w at basics sinoniem e is, dui d ie v e rte lle r d ie verskil in die w ese e n funksie van Jo h a n n e s e n Jesu s die Hovoyeuotk; van die V ader (Joh 1: 14) aan. D it m oet vir die leser van die begin af d u id elik w ees d a t Jo h an n es getuig m aar Jesus verklaar! D a t die h ele vertelling o n d er die gesag van xoO norcpóq o f n a p o naxpóq staan, is vir hom die grond van al die gebeure.
D aaro m sta a n d ie g eb eu re (Jo h 1: 1-28 en 1: 29-34 w ) n ie konteksloos as ’n slotopm erking oor dit wat ‘in B etanië gebeur het’ (Joh 1: 28) nie, m aar as ‘dit w at by die V ad er geb eu r h e t’! D at Johaim es oorkant die Jo rd a a n in B etanië doop, is nie slegs ’n geografiese aanduiding nie m aar ’n teologiese bepaaldheid. Johannes 1; 28 is die b rug tussen die vertelling oor die gesante en die o p enbaarm aking w at volg.
A nderkant die brug m aak Johaim es die uitspraak van sy lewe; D aar is die Lam van G od! D ie gesante kom verneem na die Christus (Joh 1: 25), Johaim es o penbaar aan hulle die L am (Joh 1: 29).
D ie teologiese betekenis van geografiese aanduiding is by die V ierde Evangelis nie vreem d nie. D it is opvallend dat Johannes die belangrikste aankondiging doen oorkant die Jordaan.
Johannes 1: 28 vorm ’n brug na die voortsetting van die vertelling. C ulpepper (1983; 58) n o em d it ‘in te rn a l an ale p ses ... T hey o ften serve no m o re glam orous functions th an providing an identification, recollection, o r transition which allows the narrative to proceed sm oothly’. D ie oorgang in hierdie geval is te opvallend om slegs ’n brug te wees om die vertelling vlot verder te voer. Im plisiet dui die verteller aan d at die plek w aar die hem el en die aard e ontm oet buite die grense van Palesti- na val. D it bring natuurlik ’n dualism e m ee m et ’n universele trek. V ir die V ierde Evangelis is dit belangrik, om dat dit vir hom oor G od en die m ense gaan en nie net o o r G o d en Israel nie. H ie r in die tra n sjo rd a a n se B etan ië is die p lek w at G o d bepaal h et d at hem el (Joh 1: 1-2; Joh 3: 31: oúpauó^) en aard e (Joh 1: 6-8; Jo h 3:
31: yfi) sal ontm oet. H ier is deur G od die plek bepaal w aar G od en m ens m oet ont
m oet. D it is die snypunt, die ontm oetingspunt tussen die w êreld van bo (dua>6ei/) e n die w êreld van o n d er (é u re u G e i' = €K xfiq yfiq: van die a a rd e Jo h 3: 31). D ie p erik o o p w at volg (Jo h 3; 30-36) op Jo h a n n e s se laaste getu ien is o o r Jesus, is ’n v ertellersk o m m en taar o o r die betekenis van Jo h an n es se getuienis vir die verstaan van die E en w at uit die hem el gekom het. H ierdie ‘dualism e’ is ’n grondgedagte van die kerugm a van die V ierde Evangelis.
S J N o r ^
NTS 45/3 (1989) 577
Johannes die Doper in Betanic
V ir die verteller is dit belangrik om hierdie raak- en ontm oetingspunt van G od e n m ens op die k a a rt van die v erhaal o o r G od en die m ense, te plaas. D ie uitson- derlikheid van die w erklikheid w at die Evangelic beskiyf, m aak hom so ‘anders’, net soos die Jo h an n ese Johannes so ‘anders’ is. W anneer die Sinoptiese Evangelies die doop van Jo h an n es vem ield, gaan dit m et historiese aanduidings g ep aard en w ord eksplisiet verm eld d a t alles gaan om m ense to t b o ete en berou op te roep en hulle dan te doop as teken van die afwassing van hulle sonde (Luk 3: 1-20). W anneer die V ierd e E vangelis dieselfde g eb eu re verhaal, tran sfo rm eer hy dit m et ’n geheel eie vertelling. .
W anneer daard ie V olgende dag’ (soos d eu r G od b ep aal) aan b reek , d an vertel hy n ie van m ense w at d e u r hom to t vergifnis van so n d e g e d o o p w ord nie. T o t h ie rto e is slegs sydelings gesê d a t hy m ense doop (Jo h 1: 25-26). M aar, die h eel eerste m ededeling oor w at Johannes d aar by die dooplokaliteit oorkant die Jo rd aan doen, is nie om te doop nie m aar om te getuig: ‘D aar is die L am van G o d w at die sonde van die w êreld w egneem (Joh 1: 29).
W at h iern a o o r die rol en optrede van Johaim es volg, is alles gegrond en vloei alles v o o rt u it h ie rd ie a lle s o o rtre ffe n d e aan k o n d ig in g . So is d ie v e rte lle r (as v e rto lk e r van die k en ig m a) o pgenom e m et die rol w at Jo h a n n e s toekom , d a t hy nalaat (m et opset o f andersins) om die eintlike doop van Jesus te verm eld. V ir die v erteller stu u r alles af op die boodskap van Jesus self: ‘D it verseker E k julle: JuUe sal die hem el oo p sien en ju lle sal die engele van G od sien op- e n afklim n a die S eu n v a n d ie m en s to e ’ (J o h 1: 51). D ie b o o d sk a p van Jesu s is d ie teo lo g iese konteks van die hele eerste hoofstuk, m aar m eer in die b eso n d er van Jo h an n es se eerste o p tred e e n grootste aankondiging van die tem a en inhoud van die kerugm a van die V ierde Evangelie.
Tw ee dissipels van Joham ies: Johannes' 1:35-42
D ié g ed eelte hang te n n o u ste saam m et die vorige gebeure. Jo h an n es h erh aal sy g e tu ie n is a a n g a a n d e Je s u s as L am van G od die v o lg en d e d ag a a n tw ee van sy dissipels toe hy w eer d a a r - by B etanie - gestaan het. D ie red e w aarom Jesus nog in die omgewing van Johannes se doopplek oorkant die Jo rd aan v erto ef het, w ord nie verm eld nie. V anuit ’n narratologiese gesigspunt is dit wel betekenisvol in dié sin d at die eerste dissipels en dus die navolging van Jesus hier begin.
In die lig van w at gesê is oor die Evangelis se pregnante gebruik van pleknam e en tydsaanduidings, vorm die uitdrukking eintlik die afsluiting van die perikoop, Jo h an n es 1: 29-35, en dui dit veel m eer op die volgende m om ent in die ontvouing van die aankondiging van die Lam. Johannes 1:29 en 35 vorm ’n inclusio w aarvan
578 HTS 45/3(1969)
vers 35 die b ru g e n oorgang to t d ie volgende vertelling is, naam lik van die eerste dissipels van Johannes w at ‘oorloop’ na Jesus.
O ns m o e t die u itd ru k k in g s e e rd e r v erto lk as ’n te k e n o f m erk er van logiese suksessie as tem porele bepaling. D ie bedoeling van Johannes is duidelik nie om ’n kronologiese ord e van g ebeure te vertel nie, m aar te verkondig. O ns sou ook kon p raat van ‘verkondigingstyd’.
D eu r herhaling van die aankondiging deu r Johannes van die L am van G od, kry die uitdnikking ’n nadruklike betekenis. D ie kwalifiserende frase “w at die sonde van die w êreld w egneem ’, word nie w eer herhaal nie om dat die vertelling van Johannes 1: 29-34 d a a rd ie a sp ek te n voile v e rk la a r h et. N ou g aan d ie v e rh a a l voort; D ie lew ensbelangrike aankondiging van Jo h an n es w ord h e rh aal, so n d e r kw alifikasie, w ant nou gaan dit oor sy volgelinge en hulle optrede.
D it is im m ers so d a t die tw ee dissipels nie d eu r Jesus gero ep w ord nie. H ulle word ook nie deu r Johannes agter Jesus aan gestuur nie. H ulle volg H orn op grond v an h u lle e ie g e lo o f e n o o rtu ig in g w at in h u lle gew ek is d e u r d ie g etu ien is van Jo hannes. O ns k an aan n eem dat hulle nouliks die voile im plikasie van die begrip
‘L am van G o d ’ to e al sou b esef het, m aar d at hulle in H om die kom ende E en sou sien na wie Johannes verwys het, is aanvaarbaar.
D ie v raag w aarom die V ierde E vangelie so ’n verskillende berig p laas o o r die e e rs te dissipels w at eld ers d e u r Jesus g ero ep w ord, la a t hom v e rk la a r u it die eie a a rd e n o p se t v an d ie E vangelis. H y skrywe nie d ie S in o p tiese o f enige a n d e r tra d is ie slaafs o o r n ie ; hy tra n s fo rm e e r d it, v erv an g d it m e t a n d e r a k se n te en inhoude om aan te pas by sy doel.
In hierdie perikoop, soos in die vorige, staan Johannes voorop as herout van die nuw e b ed elin g d e u r die kom s van d ie L am van G od. A lle a n d e r m otiew e stel hy o n d e rg e s k ik a a n h ie rd ie b a sie se u itg a n g sp u n t. E n o m d a t hy v o o r sta a n , is sy volgelinge leerlin g e van die ‘R ab b i van die J o r d a a n ’ Jo h a n n e s. So im m ers was Jo h a n n e s re e d s van vroeg a f bek en d w ant sy volgelinge gee hom die titel ‘R ab b i’
(Joh 3: 25). In ’n Evangelie soos M atteus het hierdie gebruik negatiew e implikasies (vgl M att 26: 25).
W atter hoe aansien hy onder sy volgelinge het, blyk daaruit dat hulle Jesus ook
‘R abbi’ noem (Joh 1; 37), juis Hy vir wie hulle voortaan as die Messias, die Christus, sou volg. V ir die v erteller word Johannes en Jesus in een raam geplaas, m aar nie gelyk g e s te l n ie . W a n n e e r tw ee van sy v o lg e lin g e ho m v e rla a t e n v o o rta a n Jesusvolgelinge word, word nie m et ’n w oord o f geb aar van Johannes teengestaan nie. D it is d a n ju is sy getuienis: D ie Lam^van G o d w at die sonde w egneem en in W ie hulle h u lle g elo o f m oet stel. D it is volgens die v e rte lle r die geloofsdoel van Johannes se getuienis.
S J N o f^
HTS 45/3 (J989) 579
Jc^ianncs die D c ^ r in BeUnië
D ie u itspraak is vir die Evangelis van ingrypende betekenis: D ie tw ee dissipels is die eerste vnigte van sy getuienisw erk. D aaro m is d aar by hom geen afkeur nie.
V an groter belan g is d a t Jo h an n es nie bewus is van enige rivpliteit tussen hom en Jesus nie. H y bly steeds die w egbereider w at onw aardig is om die E e n w at na hom kom, se skoenriem los te m aak. So vertel die E vangelic dit ook. In sy andersheid teken hy ’n eie veelseggende en indringende gebeure: ‘T he p resent passage occupies the p o sition o f a bridge in Jo h n ’s narrativ e, and we see th e first disciples moving from Judaism (v 47) and from John the Baptist (v 35) to Jesus and his fulfillm ent of w hat Judaism and the B aptist m eant (B arrett 1972:149-150).
D eu r die redigering van die tradisie deu r die V ierde Evangelis kon die eerste volgelinge van Jesus u it die doperkring gekom het (Schneider 1978: 75). D ie eerste sendelinge is die eerste oes van die getuienis van Johaim es, en terstond word hulle m aaiers in diens van Jesus (Joh 12: 21-22). D at hulle deu r Johannes gew erf word en nie d eu r Jesus self nie, is ’n bydrae to t die b esef van die p ro tlel van Jo h an n es w at ons andersins nooit sou gehad het nie.
W a n n e e r d ie tw ee eertydse dissipels van Jo h a n n e s by Jesu s bly (Jo h 1: 39),
‘daardie hele dag’, vind d aar ’n totale lew ensverandering by hulle plaas. D at die dag nie ledig deurgebrtr.g is nie en dat ’n w erksaam heid in Jesus veronderstel word, mag ons wel aanneem (G roenew ald 1980: 55). D it blyk uiteindelik uit die haas w aarm ee A ndreas, een van die twee, sy broer Petrus gaan opsoek om aan hom die goeie nuus te gaan m eedeel: ‘O ns h et die M essias gekry’ (Joh 1:41).
W at van die anoniem e dissipel geword het en of hy ook m ense na Jesus gebring het, w ord nie gesê nie. In die lig van die groot aksent w at aan A ndreas en Petrus gegee word, is hy van.,!n m indere orde. Dit spreek van ’n tyd toe die brtíérpaár reeds in C hristelike kringe bekendheid m oes gehad het. Joharm es 1: 40 is ’n m eedeling van w at vroeër gebeur het. D it is dus ‘storietyd’ binne hierdie ‘narratiew e tyd’. D it gee ’n uiters lewendige k arakter aan die vertelling.
D at Johannes die plek gegee word om selfs die eerste dissipels vir Jesus te werf, is in o oreenstem m ing m et die a ard van Jo h an n es se beriggewing: Jo h an n es is die getuigende w egbereider. A ndreas die eertydse volgeling van Johannes, gaan m et haas n a sy b ro e r voordat hy enigiets anders doen, om hom vir Jesus te w erf (Joh 1:
41). H ierm ee is die grondslag van die eerste volgeUnge van Jesu s gelê. H ie r by B etan ië is die g eb o o rte van die eerste gem een te van die nuw e verbond w at deu r Johannes aangekondig word. H ierin neem Johannes dan ook sy regm atige plek in.
O o rk an t die Jordaan: J o hannes 3: 26
D a t d it alles op ’n b e p a a ld e w êreld p u n t geb eu r het, gee aan die u itsp raak ‘d aar oorkant die Jo rd aan ’ in B etanie sy voile deur-G od-bepaalde betekenis. Behalwe vir
580 HTS<f5/3(!9S9)
die verm elding van die plek aan die begin en teen die einde van Jesus se openbare lo o p b a a n , w o rd n og ’n k e e r h ie rv a n g e p ra a t, n a a m lik in d ie g e sp re k van die volgelinge m et Johannes. D ie gesprek vind plaas by die gewone doopplek: By E non naby Salim . In h ierd ie verm elding van die p lek o o rk a n t die Jo rd a a n , d ien d it as aanleiding to t en inleiding op die getuienis van Johannes. D ieselfde betekenis en m otiew e bepaal ook die koim otasie hier.
D ie tw ee hooffigure staan hier langs raekaar, nie soseer as individue nie, m aar v eel m eer as rep resen tan te; D ie E en van die hem el, die an d er van die aarde. D ie v erh o u d in g tu ssen d ie ‘E e n ’ en d ie ‘a n d e r’ gee d ie verw ysingsraam w erk vir die getuienis van Johannes aan. D ie verhouding is ’n ontm oeting, m aar ook ’n duidelike en finale o n d erskeiding van die hem else en die aardse. In die e e rs te hoofstuk is d aar nog ’n m ate van samevloeiing van die verm elding van die persona en w erk van Johannes en Jesus, m aar hier word die onderskeid tussen hulle duidelik uitgespel en wel by m on d e van Johannes. D ie topografiese aanduiding w at strategies a a n die begin en die voortsetting van Jesus se loopbaan geplaas word, gee aan die pleknaam die teologiese d iep te van die o ntm oeting van tw ee w êrelde, die een van G od, die ander van die mens. In hierdie geval is die aanduiding in die m ond van die dissipels.
In die eerste perikoop was dit ’n vertellersuitspraak, soos ook in die laaste perikoop.
H oew el dit h ier in die m ond van die Johannesvolgelinge in die vertelling voorkom, is dit nietem in n e t so veelseggend. V ir die dissipels is dit slegs ’n verwysing na ’n oord. Vir Jo h an n es het die plek ’n groter en dieper funksie; D ie plek is self ook ’n
‘h ero u t’ van g ro ter dinge. D aaro m kiy ons so ’n diepsinnige antw oord op ’n vraag w at nie m eer verw ag as antw oord op ’n kon k u rren siep ro b leem nie. ‘O ork an t die Jo rd aan ’ is nie konkurrensie nie m aar ontm oeting.
T erug in B etaníë: Johannes 10:39-42
D ie tw eed e en laaste k e e r d a t d ie E vangelis teru g g aan na die p lek o o rk a n t die Jo rd a a n , w ord in h ierd ie g ed e e lte beskryf so n d er die toevoeging d a t die p lek se n aam B etan ië was. D ie feit d a t hy duidelik die p lek o o rk an t die Jo rd a a n identi- fiseer ‘as die p lek w aar Jo h a n n e s v ro e ë r g e d o o p h e t’, m aak d it d u id e lik d a t hy B etanië bedoel en nie E non naby Salim nie. D at hy B etanië nie ook verm eld nie, is waarskynlik te doelbew us om verwarring m et die Judese Betanië, wat die toneel van die volgende vertelling is, te voorkom.
D ie teru g k eer na hierdie plek, is vir Johaim es nie slegs om ’n toevlugsoord en heenkom e vir Jesus te vind nadat die Jode H om probeer gevange neem h et nie (Joh 10: 39). D ie g e b eu re w ord n a d e r beskryf en blyk dan n e t so betekenisvol as die e e rs te v e rm e ld in g van d ie p lek in die v o rig e p a ra g ra a f. A s hy d it b lo o t as ’n gerieflike toevlugsoord beskou het, staan die kwalifisering daarvan byna konteksloos
S J N a ^
HTS 45/3 (1989) 581
J(^iaimcs die Dopcr in Betaniê
op die plek. D ie verm elding d a t hy ‘teruggekeer’ het hierheen, is veelseggend. In d ie e e rs te to n e e l h e t Jo h a n n e s d ie b eg in v an d ie o p e n b a re o p tr e d e v an Jesu s beskryf. D it h e t m e t sy d o o p en ontvangs van die H eilige G ees g e p aard gegaan.
N ou m et die tw eede en laaste verm elding b erei die Evangelis die leser voor dat na veel belew enisse in die openbaar, is Jesus besig cm sy loopbaan in die o p en b aar af te sluit.
D ie laaste vers van hoofstuk 10 is ’n duidelike grens, ’n sesuur in die lewe van Jesus. M et hierdie verm elding is echter tevens een einde gekom en aan Jezus’ optreden onder het volk. Van nu a f z o u H ijzich niet m eer in het openbaar in Judea vertonen, a lvo ren s H i} z ijn laaste reis, o m d e e l te n e m e n aa n h e t k o m e n d e p a s c h a zo u aanvaarden (R id d erb o s 1987: 438). H ierm ee dui die Evangelis d ie begin en die einde van Jesus se openbare w erksaam hede aan.
Soos w at d it roem ryk aanvanklik begin het, w ord dit te n ein d e gebring. T en spyte van veel en steed s g ro eien d e teen stan d , en die feit dat Hy gevangenem ing m oet ontvlug, is sy w erk nie sonder vrug nie. Steeds stroom m ense na H om toe en kom hier to t geloof in H om (Joh 10: 42). D ie geloof w at H y v o o rtdurend van die J o d e g e v ra h e t, e n tog nie gekry h e t nie (J o h 10: 25), o n tv an g H y nou van ’n ongekw alifiseerde groep mense ("baie m ense’).
D ie m e e d e lin g h ie rv a n is ’n v erm eld in g , nie ’n beskryw ing nie. W at Jesus gedoen h e t o f gesê het, w ord nie genoem nie, slegs d at baie m ense op hierdie plek (‘d aar’) to t geloof gekom het. V ir die verteller is dit nie van belang nie.
W at wel vir hom van belang is, is die aankondiging as ’n plegtige verklaring dat dit alles g eb eu r h e t w aar Jo h an n es v roeer, dit wil sê die e e rste k eer dat Jesus en Jo h an n es ontm o et het, gedoop het voordat Hy na E non by Salim v ertrek het. V ir oulaas verskyn die twee figure op die toneel en plaas die verteller hulle in dieselfde raam . M et groter e e r kon hy Johannes nie gehuldig het nie: Hy staan as getuie van Jesus van begin tot einde.
T een dié tyd h e t Jo h an n es w aarskynlik reeds die m arteldood gesterf. Hy het van die toneel verdwyn en Jesus bly alleen staan by B etanië oorkant die Jordaan. In die p e rik o o p w at volg, by d ie a n d e r B etan ië, vind die h o o g te p u n t van Je su s se bediening plaas: D ie opwekking van Lasarus. D aard eu r w ord die finale onderskeid tussen die hem else en die aard se aangedui. V ir die verteller is die betekenis van Johannes egter te groot om in die vergetelheid te laat vergaan. Selfs by herinnering leef hy steeds as die getuie langs Jesus. O ral w aar die evangelic verkondig sal word, sal Johannes steeds genoem word. So kiy hy ’n ereplek wat weinig ander beskore is.
H iero o r wil die v erteller ons nie in die duister laat nie. D ie kort m ededeling w ord ingesluit en b e h e e r d eu r die noXXol w at gekom het, ja w at to t geloof gekom het (Joh 10: 41-42). Veelseggend staan heel aan die einde éK €Ï: ‘d aar’.
582 HTS 45/3 (1989)
W at d á á r g e b e u r h e t, is niks m in d er nie as die o n tm o e tin g tussen hem el en aarde in Jesus van B etanië oorkant die Jordaan. V anuit die hem el getuig G od in sy G e e s , o p d ie a a r d e , h íé r, g e tu ig J o h a n n e s d a t H y d ie L am is w a t d ie so n d e w egneem . D ie k ontinulteit van hierdie getuienis verw oord R eim (1988: 75) in die kol m et die volgende; Jesus ist der T ^ g e des Voters. Der Taufer ist der Zeuge J e su....
D a t Jo h an n es a s ’t w are uit die dood teruggeroep w ord om nog eenm aal langs Jesus te staan, is die sluitsteenbew ys van sy grootheid. D ie v erteller laat die skare w at gekom het, die inisiatief neem om te getuig, nie Jesus nie. In die Evangelie sal ons tevergeefs soek na ’n beoordeling o f uitspraak van Jesus oor Jo hannes. D it lê nie aan Jesus nie, m aar aan die verteller.
Jo h a n n e s is vir die v e rte lle r steeds die “b e m id d e la a r’ van die heilsgaw e sodat
‘alm al d e u r ho m to t g elo o f sou kom ’ (Joh 1: 7). D aaro m g aan die u itsp raak w at hulle oor Jesus het, nie direk n a hom nie m aar via ’n bevestiging oor w at Johannes gedoen het. Selfs n a sy dood, so wil die Evangelis ons m et die gebeure op die plek laat verstaan, getuig Johannes steeds van die lig en kom m ense deu r hom tot geloof.
D ie ‘alles’ w at van Johannes gesê is (Joh 10; 41), w ord nie uiteengesit nie. D it b rin g op die m a n ie r die gro o t om vang van die w erk van Jo h a n n e s veel b e te r tot uitdrukking as w at individuele w oorde en dade sou getuig. D it vat ‘alles’ w at hy gesê h et, saam e n to o n d a t hy dit w at aan hom aanvanklik o p g ed ra is, voltooi en m et g ro o t gev o lg a fg e lê h e t. D a t J o h a n n e s m e e r g e d o e n e n g esê h e t as w at d ie E vangelie verm eld, kan ons stellig uit hierdie berig aanneem . D it is e g ter nie die b e d o e lin g v an d ie o u te u r om d it te b elig nie. D ie b e la n g rik ste v ir hom is dat Jo h an n es steeds voor en langs Jesus m oet staan w anneer Hy sy loopbaan ten einde bring.
Hy vind d it nodig om by te voeg dat Jo h an n es dit alles b ereik sonder dat hy ’n enkele w onderw erk verrig h e t (Joh 10: 41). W at hy b ereik het, h e t hy suiwer deur die w oorde van sy getuienis bereik. W at hy te sê gehad het, het die vrugte afgewerp w at G od bepaal h et dat dit m oet hê: G eloof in die Lam van G od. D ie w onder van die getuienis is g ro te r as soveel w ondertekens w at ’n Elia o f ander profeet sou kon doen. Jo h an n es was van begin tot einde ’n getuie, nie ’n d o p er o f ’n w onderw erker nie. Sy w oorde was in m eer as een opsig profeties. O ok vir die verteller is d aar ’n profetiese vergesig in die gebeure. Subtiel verwys hy m et die berig na die kom ende dood van Jesus m aar ook deu r die lew ende herinnering aan Johannes na die triom f van sy opstanding. D ie berig is a s ’t w are ’n voorskou op die vertelling wat nou volg.
D it is die b rug van die e e n b ed elin g na die ander. D it w eerspieël die d o o d van L asaru s (J o h 11: 1-16). D ie do o d van L a sa ru s is v ir Je su s se v o lgelinge so ’n ontm oeting d at T om as uitroep: ‘Kom ons gaan ook, sodat ons saam m et H om kan
S J N a ^
HTS 45/3 (1989) 583
Johaimes die Doper in Bctanië
sterw e’ (Jo h 11: 16). M aar vir Jesus is die dood nie die finale w oord nie. Hy sê:
‘O ns vriend Lasarus slaap, m aar Ek gaan om H orn w akker te m aak’ (Joh 11:11).
D ie dood van Lasarus en sy opw ekking deu r Jesus is die spieëlbeeld van sy eie d o o d e n opw ekking. D it is nie s e n d e r b etek e n is nie d a t dit ju is T om as is w at so g e re d e lik die do o d aan v aar, m a a r d ie e e n is w at so m o eilik d ie o p stan d in g kan verwerk!
N ie sen d er betekenis nie, is ook die dood van Johannes w at hier in herinnering g e ro e p w o rd as v o o rs p e l to t d ie d o o d v a n Je s u s. E n so o s J o h a n n e s in d ie berig g ew in g e n v e rm e ld in g lew e, alh o ew el hy re e d s g e s te rf h e t, is m e e r as n e t voorspelling van Jesus se opstanding: D is die w aarborg daarvan. So w aarborg die getuie van Jesus ook sy oorwinning van die dood deur Jesus.
D ie v e rte lle r g aat niet eerder over tot h et tweede en laatste hoofddeel van zijn evangelic alvorens Jezus nog eenm aal in het licht van zijn grote door G od gezonden getuige, 1: 7 geplaatst te hebben. Dit laatste woord van het eerste deel is tevens de inzet van het tweede (R idderbos 1987: 439).
By g een leser b e h o o rt dit verby te gaan d a t B etanië o o rk an t die Jo rd a a n die inleiding e n gang is na B etanië duskant die Jo rd aan in Judea, die dorp w aar M aria e n h a a r suster M arta gewoon het nie. D ie groot heilsbetekenis van die plek is vir die verteller die eerste en laaste w oord oor Johannes, die getuie van Jesus. O pnuut word ons g etref deur die diep en ryk betekenis van pleknam e en tydsbepalings deur d ie v e rte lle r van h ierd ie E vangelie. W ie slegs h isto riese ankers soek e n tye wil b e re k e n , sien w einig m e e r as d o o p p lek k e en to ev lu g so o rd e. W ie kyk m e t die verteller se oë, sien m eer as w at hy ooit kon verm oed: Hy sien die oop hem el en die en g ele van G od op- e n afklim na die Seun van G od, die Lam , die Seun van die mens.
D ie g ra f van Jo h a n n e s is vir ons onbekend, net soos die plek van sy gro o tste ro em . M a a r as ons hom ’n laaste rusp lek m o et gee, d an is d it h ie r o o rk a n t die Jo rd aan in Betanië.
Self h e t hy in sy lewe vir hom geen e e r of eerbewys opgeëis nie: Hy was to t sy dood die een wat nie w aardig is om Sy skoenriem los te m aak nie, m aar op aarde is d aar nie ’n groter getuie as hy nie. Is dit nie sy betekenis in die Christelike kerugm a n ie? Jo h an n es is op hierdie plek ’n paradigm a vir die geloof van alm al w at deu r sy getuienis to t geloof in Jesus sou kom.
B a rre tt verw o o rd die p lek w at dié g etu ie toekom m et w oorde w at gerus ten voile aangehaal kan word:
584 HTS 45/3 (I9S9)
S J N o r ^
T he B aptist refused all titles and honours, and w ould be nothing but a voice announcing the presence o f the Christ. Similarly his activity was in itself void of power, a m ere washing with w ater ... but like his words it had p o in ted forw ard to living w ater, the Spirit, w hich C hrist gave.
J o h n gives no acco u n t (except 1: 26f, 29) o f w h at th e B ap tist said about Jesus; he m eans in effect th at Jesus fulfilled the O ld T estam ent in th e p erso n and pred ictio n s o f its last an d g re a te st rep resen tativ e (B arrett 1972: 321).
Literatuurveiw ysings
B A R R E T T , CK [1955] 1972. The Gospel according to St John: A n introduction with com mentary and notes on the Greek text. London: SPCK.
B R U C E , F F 1983. T h e G o sp el o f Jo h n : In tro d u c tio n , exp o sitio n a n d n otes.
Basingstoke: Pickering & Inglis.
C U L P E P P E R , R A 1983. A n a to m y o f the Fourth G ospel' A study in literary design.
Philadelphia: Fortress.
G R O E N E W A L D , E P 1980. D ie Evangelic van Johannes. K a a p sta d : N G K erk Uitgewers.
H A E N C H E N , E [1980] 1984. John 1. Transl by R W Funk. Philadephia: Fortress.
M E T Z G E R , BM 1975. A te x tu a l co m m e n ta ry on th e G reek N ew T esta m en t.
London: UBS.
REIM , G 1988. Z u r Lokalisierung der johanneischen G em einde. B Z 32, 72-86.
R ID D E R B O S , H N 1987. H et Evangelie naar Johannes: Proeve van een theologbche exegese, Deel 1. Kam pen: Kok.
S C H N E ID E R , J 1978. D as E vangelium nach Jo h a n n es. B erlin : E v an g elisch e Verlag. (ThH K ).
HTS 45/3 (1989) 585