• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die Via Dolorosa

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die Via Dolorosa"

Copied!
7
0
0

Teks penuh

(1)

Jaargang XXIV APRIL 1957 No. 5 DIREKSIE EN REDAKSIE.

Prof. dr. W. N. Coetzee (voorsitter cn hoofredakteur), prof. L. J. du Plessis (ondervoorsitter), prof. A. Postm a (sekretaris en taalredakteur) prof. dr. B. van Deventer (penningmeester), prof. W. J. Snijman, dr. J. S.

du Piessis (tegniese redakteur).

D ie V ia D o lo ro sa

In die h a rtjie van Jerusalem , die heilige stad v ir Jood, Mohamme- daan en C hristen staan d a a r ’n boog, die ,,Ecce Homoboog” genaam d, en ?n ltlein endjie daarvan daan, die Heilige G rafkerk. Dit is die begin- en eindpunt van die laaste lydensw eg van onse Heiland. D it dui die plek aan w a a r P ila tu s sou gesê het, toe hy na Jesu s gewys h e t: ,,Daar is die Mens” (Joh. 19: 5). H ierdie pad, w aarlangs C hristus gegaan het vanaf sy verhoor en veroordeling, to t op Golgothashoogte, w aar Hy gekruisig is, word genoem die Via Dolorosa, die P ad van S m arte. Dit is vandag ’n baip smal s tra a t. Hoe dit d aar uitgesien het ten tye van C hristus se laaste lydensgang w eet ons nie, w ant Jeru salem is in die ja a r 70 n.C. d eu r T itus to ta a l platgelê. M aar die puin van die geboue h et die bodem bew aar en eeue la te r het die argeoloog L. H. V incent inderdaad die Romeinse „Plaveisel” ontdek w aarvan ons lees in Joh. 19:

13, in H ebreeus „G abbata” genoem. Ja a rlik s kom d aa r duisende pelgrims m et P aasfees na hierdie gewyde oord, om in aanbidding die laaste lydensw eg van C hristus te betree. Of d it wel die ju iste weg is, kan niem and vandag m eer bewys nie, m aar volgens oorlew ering is dit tog dié weg—die via Dolorosa— en daarm ee is die m ense tevrede.

Die pad w aarlan g s die H eiland gegaan het, was nie baie lank nie.

Net vier s tra te lank—m aar verm oeiend steil.

(2)

Die beginpunt was by die A ntonia-brug en dit eindig in die Golgo- takapel van die Heilige G rafkerk.

D aar is geen aanduiding, voor eers in die 13de eeu n.C., van hierdie Via Dolorosa nie. In 1294 h et Ricoldus van Monte Groce ’n plan opgestel w at die roete vasgelê het w at Jesu s sou gevolg h et op sy laaste lydensweg, volg&ns sekere gegewens w at hy vind in die Evangelies en sommige ook legendaries. E n -as die trad isie w aar is d at C h ristu s by die A ntonia-brug verhoor is, dan is d it ook die aanneem b a a rste ro ete ^ w at gevolg sou word. D aar is ook nog ’n and er gedagte d at die Tuin- g raf, net buite die D am askuspoort, die g ra f van Jesu s was. M aar die getuienisse is nie oortuigend nie. Ons is eg ter m eer geneë om die tradisionele aanw ysing van die G rafkerk te a a n v aar as die plek w at die m eeste ooreenstem m et die Skrifgegew ens. Ten tyde van die evangeliste het die woord „P raeto riu m ” nie ju is ’n spesifieke plek aangedui soos min of m eer ons geregshow e nie, m aar alleen die plek w aar die proku- ra to r sy trib u u n opgestel het om hofsake te verhoor, sy „Bem a”— ’n verplaasbare platform w aarop sy reg tersto el opgestel is. H ierdie plek het ook dikwels gewissel, soms in dieselfde plek en in dieselfde ja a r n a gelang van om standighede. M.a.w. as ons die plek moet bepaal van P ilatu s se „P raeto riu m ” ten tyde van C hristus se verhoor m oet ons nie soek n a w aar hy tu is was in Jerusalem nie, m aar m oet vasgestel word w aar hy op daardie V rydagm óre die Sanhedrin ontvang h et om hulle saak teen Jesu s te ondersoek.

Tot onlangs toe is d aa r drie plekke in Jerusalem aangew ys w at aan sp raak gem aak h et daarop d at Jesu s d aar verhoor is, nl. (i) in die Antonia, (ii) ’n oordekte suilegang of laan en (iii) die paleis van Herodes. Lg. kan eg ter m aar buite rekening gelaat word as onw aar- skynlik aangesien P ila tu s en H erodes in vyandskap geleef h et m et m ekaar en P ilatu s dus nie in H erodes se paleis sou tu isg aan nie.

M aar verder ook onlangse argeologiese opgraw ings h et aan die lig gebring dat die A ntonia-vesting ten noorde van die Tem pel-terrein wel die plek is w aar P ila tu s Jesu s verhoor het. Ind erdaad is h ier ook 'n terrein blootgelê w at ooreenstem m et die Skrifgegew ens— ’n plaveisel w at a l die eeue bedek was onder die puin van Jeru salem sed ert die ja a r 70 n.C. ,,En toe P ilatu s hierdie woord hoor, h et hy Jesu s buitentoe gebring en gaan sit op die reg tersto el in die plek w at Plaveisel genoem word, en in H ebreeus G abbata” (Joh. 19: 13).

Alles in aanm erking geneem, is die A ntonia-vesting m et sy Lithos-

(3)

trotos^plaveiselj^ m et sy gunstig-geleë posisie om die oproerige volk in die oog te hou en te beteuel, m et sy in gekw artierde soldate, die plek w aar ons die p ra eto riu m van P ila tu s vir ons moet voorstel. D it is hier- vandaan w at Sy kruisw eg begin het.

In die ja a r 70 n.C. h et die A ntonia-brug onder die sw aar aanslae van T itu s in puin g e sto rt en so die lith o stro to s of plaveisel toegedek.

In die volgende eeu h et H ad rian u s op die puin van Jerusalem ’n Ro- meinse sta d gebou m et die naam Aelia Capitolina. Op die plek van die A ntonia-vesting en lith o stro to s h et hy die O oste-poort gebou.

Hierdie poo rt w as la te r bekend as die Boog van die Ecce Homo, en deur die eeue heen h e t d it die getuienis bew aar van die begin v an Jesu s se laaste lyde.

Ja a rlik s m et paasfees w ord hierdie Via Dolorosa deur duisende pergrim s besoek en b etree om in ’n stem m ing van aanbidding hier te vertoef op die weg w at ons H eiland gegaan het. Nie n et m et paasfees f] nie/ m aar g ed u rig kom d a a r pelgrim s van oor die hele w êreld van elke

kerk en geloof, kerkleiers, stu d en te en soldate, to e riste en boere, van elke nasie en ra s en stan d kom hulle saam op hierdie weg. Die Roomse en m eer an d e r kerke kom elke V rydag in heilige optog deur hierdie smal en skilderagtige s tr a a t en v erto ef dan in devosie by die verskillende m om ente of stasies van die kruisw eg^w at duidelik aange- /•>

m erk is op die m ure van die ou geboue to t by die G rafkerk.

Op Sy lydensw eg is d a a r verskillende m om ente w at die S k rif vir ons spesifiek noem, en h iervan en van ’n p a a r ander, volgens oorlewe-

ring, h et die Roomse fcerk veertien stasies gem aak w a ar die pelgrim s . dan v ertoef in aanbidding. Op hierdie weg is nl. 3, 4, 6, 7, en 9 volgens

oorlewering, en die an d e r volgens Skrifgegew ens vasgestel.

E ers in die 16de en 17de eeu h et die Ijerk hierdie g etal van v eertien geyk deur die C ongregatio Indulgentiarum , en ’n afbeelding van die stasies is in alle Roomse kerke te vinde.

Die begin is, soos reeds gesê, by die Ecce Homo-kapel, gebou aan die Boog bo-oor die s tr a a t m et die aanw ysing „Ecce H o m o -b o o j^ H ier is ’n p laat aa ng ebrin g m et die woorde:

VIA DOLOROSA AD ARCUM ECCE HOMO

UBI PONTIU S PILATUS CHRISTUM

JU D A IS TRADIDIT UT CRUCIFIGERETUR.

(4)

1

„Via Dolorosa, na die Ecce Homo-boog, w aar P ontius P ila tu s C hristus oorgelew er h et aan die Jode om gekruisig te w ord.”

H ier is die „plaveisel”, die G abbata van Joh. 19, w aar C hristus veroordeel is. In die kerkie word besoekers allerlei aandenkings en relikwieë getoon w at in verband m et C hristus se lyde sta&n, soos bv. die kleed w aarin C hristus se liggaam toegedraai was in die graf^ w at nou hier bew aar word!

M et steil kliptrappe klim jy op n a die volgende stasie. ,,En Hy h et Sy kru is gedra en uitgeg aan n a die sogenaam de Hoofskedelplek, in H ebreeus, Golgota^” (joh. 19: 17} Die A ntonia-vesting was ’n vesting aan die buitenste ringm u ur om Jerusalem . E k sien die „u itg aa n ” van Jesu s dus d at Hy onmiddellik u it die stad spo ort u it is. Ons m oet ont- hou d at d aa r in die loop van die eeue verskeie m ure om Jerusalem gebou is: die eerste m uur in die tyd van Dawid en Salomo in 1050 v.C., die tweede m uur is deur Nehem ia herbou in 446 v.C.^wat die stad n a die Noordweste uitgebrei het, en die A ntonia-vesting was op die *Noorde- ^ hoek. D irek na Sy veroordeling is Hy dus u it die stad uit. Die m u u r is vandag nie m eer dieselfde nie, w ant d aar is nog ’n derde en vierde m uur in la te r ja re gebou, w at die stad steeds g ro te r la a t u itb rei het, sodat ook Golgota tan s binne die stadsm ure lê.

Die derde en vierdje stilhouplek is volgens oorlew ering w a ar Jesu s onder Sy kruis geval h et en w aar Hy M aria ontm oet het en w a ar sy flou geword het.

By die 5de stasie sou die soldate Simon van Cirene, w at van die veld a f gekom h et (Luk. 23: 26), gedw ing het om die kru is van C hristus te dra.

D a ar is allerlei anekdotes van w at alles op elkeen van hierdie staanplekke sou gebeur het. So is d-aar by hierdie plek ’n verw eerde klip ingem essel m et ’n donker afd ru k van ’n m ens se hand. Dit word bew eer d at dit die afd ru k is van Jesus se hand toe Hy teen die m u ur aangeleun het. K om m entaar is n atu u rlik oorbodig.

Die sesde stasie is by ’n kapel, halfpad teen die heuwel op. H ieraan is die legende verbonde van ’n Romeinse vrou, Bernice, w at Jesu s so jam m er gekry h et toe Hy by h a a r huis verby gegaan het, d at sy die sweet van Sy gesig m et h a a r doek afgevee het, en toe la te r die afd ru k van Sy aangesig daarop gevind het. Sy is to t ’n heilige v erk la ar m et die naam ,,die heilige V eronica.”

(5)

By die sewende stasie is d a a r ’n gro ot on nette kapel in ’n besige m a rk stra a t w at die plek aandui w a a r C hristus vir die tweede keer if) geval het. ’n Klein endjie verd er op die m uur, rondom die g ra fk erk , . is die a g s te s ta s ie .w a a r H y die vrouens van Jerusalem tereg jg ew y s h et/ j ^ 7 (Luk. 23: 28). Die negende stasie, w a ar H y .y tr die d e rd e 'k e e r geval <??

het, is by die trap p ie s w at oplei na die dak van die G rafkerk, w aar o m tren t 80 sw a rt A bbisynse C hristen e in h u tte woon bo-op die groot G rafkerk.

In die v ierk a n t voor die G rafk erk binne-in die rin g m u u r is d a a r ’n lang klip ru sb an k w a ar talle pelgrim s kan sit en ru s en bepeins.

E indelik is ’n m ens dan op die laaste te rre in — Golgota—w aar die res van die stasies som m er by m ekaar is. D it w ord alles oordek deur

’n koepelkerk. ^

As ’n m ens die G ra fk erk jy if1 die eerste keer sien^is jy diep teleur- gestel. D it is ’n som ber kerk, van buite m et pale en s tu tte gesteu n om te verhoed d at d it v erd er verval pieT Binne-in is d it skem er-

^ donker en m oet jy m et lang^dun kersies jo u weg vind. Jou voorgestel- de beeld van ’n g raf, uitgekap u it ’n rots, verdw yn by die aanskoue van die m arm er-kapel onder in die ronde dak. Die g root kerkgebou is in die b esit van verskeie groepe. Ses verskillende C hristelike kerke besit hulle eie kapelle m et hulle eie voorregte/binney in hierdie koepel- ^

kerk. '

Die ophoping van allerlei o rnam ente in die kapelle is afsto otlik vir ons P ro te s ta n tse gevoel. Die plek is vol opsigtelike en pronkerige lampe en kerse, en buite-om is goedkoop en d u u r behangsels. D it was dw arsdeur die eeue hier glo m aar so.

N et binn ek an t die g ro o t sw aar houtdeur, links, is ’n breë rusbank waar ’n M oham m edaanse deurw agter, as n eu trale persoon, die ru s en vrede bew aar. Die reg erin g h et al gepoog om hom u it te koop om dat sy teenw oordigheid nie ju is lan g er nodig is nie.

R eg voor jou, as jy inkom, is d aa r die langw erpige salw ingsklip waarop die liggaam van C hristus, volgens oorlew ering, neergelê is v ir salwing. (D it is die d ertiende sta sie ). Bo-oor en rondom han g d a a r IP lampe en e n o r ir ^ g r o o t kerse, en hoog bo troon die kaal en ruw e klip- gewelf. Balke, k ru is en dw ars, gee ’n indruk van onvoltooidheid en vervallenJjjeid. Tog is d a a r ’n atm osfeer van piëteit w at jy aanvoel.

Dit kan eintlik ook nie an d e rs nie^w ant n a hierdie heilige oord h etjri*-

(6)

1600 ja a r /a l pelgrim s van oor die hele wêreld gekom, elke u u r en eUce dag van die ja a r.

D irek aan jou regterkanty as jy inkom, gaan jy m et donker tja p p e op, 14 voet hoog na ’n p latfo rm op soliede rots, w aarop die k ru is ^ a p e l staan. Rondom die kapel is ’n onaansienlike kliptraliew erk m et sm al trap pies w eer aan die and er k an t af.

H ier is dan die tiende stasie van die kruistog^ w aar die soldate Horn ontklee h et en Sy klere verdeel het.

Reg voor jo u is ’n Rooms-Katolieke altaa r, hulle elfde stasie, m et V! groot m oderne m osaiek-ingelegde beelde om die vasspykering aan die

■ kruis te vertoon. D it is die Roomse gedeelte van die kruisplek,, w at n et m et ’n p a a r pilare geskei is van die Griekse gedeelte. O nder die a lta a r moet jy inloer om die g a t te sien w aarin die kruis veronderstel was om ingeplant te wees. By die tw aalfde stasie, ’n klein endjie n a a g te r toe, is ook die ander tw ee gate, w aar die m oordenaars se kruise ingeplant sou wees, ’n Skeur in die rots, veroorsaak deur die aardbew ^ing m et C hristus se kruisiging, is regs sigbaar, w aard eu r Sy bloed sou gesypel het en toe d it die Skedel van Adam raak, hom w eer laat herleef het!

Op hierdie verhoog is een a lta a r naas die an d e r om die gebeurte- nisse op Golgota aan te dui. By*. w aar die vrouens gestaan en kyk h et; w aar M aria M agdalena die opgestane H eiland v ir die tu in ie r aan- gesien h e t; w aar Hy bespot is; w aar die soldate die lot gew erp h et oor Sy klere, en nog meer. Selfs ook ’n alta a r vir die heilige Longinus, die Romeinse soldaat w at die sw aard in Jesus se sy gesteek het. Hulle vertel d a t hy blind was in sy een oog en d at die bloed en w a te r u it C hristus se sy, w at aan sy blinde oog gekom het, dit genees h et en d at hy toe ook la te r bekeer is.

M et die trappies af, 45 treë v an af die kruisplek, is d ieg raf van j f Jesus, die veertiende en laaste stasie van die Roomse Via Dolorosa. Die g ra f self is binne-in ’n m arm er k apel w at in la te r ja re daaroor gebou is. Om in die g ra f te kom moet jy laag buk, en dan is d aa r skaars plek v ir 4 mense. T rosse lampe w at aan verskeie kerke behoort? h-? ng

^ d aa r m et weiniijig lig. Die m ure is behang m et verw eerde m ateriaal, p ren te en behangsels van allerlei aard. En tog, al die behangsels en versierings ten spyt, oorweldig jou gevoel jou a s jy ook op hierdie laaste eindpunt kom van die Via Dolorosa van o-nse Heiland.

D it is tog in tere ssa n t om die historiese verloop van die wel en wee van hierdie heilige G rafkerk na te gaan.

(7)

Die G rafk erk slu it in: die Kapel op G olgota; die salw in gsk lip ; die kapel van die heilige g ra f; die Griekse k ated raal; die kapel van die verskyning van C h ristu s; die kapel van die ontdekking van die kruis, oorspronklik gebou d eur H elena, die m oeder van K on stantyn , in 336 n.C.

D it is afgebreek d eu r die P erse in 614; w eer opgebou d eu r M odestus in 616; h erste l in 820; d e u r v u u r beskadig in 936; afgebreek to t die grond toe in 969 deur H akim die k ra n k sin n ig e ; herbou deur die Griekse keiser M ichal IV in 1037.

In 1056 h e t die K ru isv a ard ers ’n R om aanse kerk gebou w at al die heilige plekke en kapelle ingesluit het. D it is w eer afgebrdnd d eur die T a rta re in 1244. M aar in 1310 h et h ier weeyeens ’n mooi k e rk v e rry s; ■**

uitgebreide herstelw erk is gedoen in 1400 en in 1717. In 1808 h e t byna die hele kerk afg eb ra n d /p e F o n g e lu k } In 1810 h e t die Grieke en A rm eniane gro o t fondse byeengebring v ir die o prig tin g van die huidige gebou.

Hoe die Roomse beelde en trad isie jo u ook al teenval^bly d it tog vir jou ’n gro o t erv arin g om h ie r in die sta d Jerusalem ook jo u voete te sit op die w eg w at Jesu s gegaan h et en in stille aanbidding te dink aan w at H y gely h et op sy V ia Dolorosa v ir Jeru salem en v ir sy volk

—en ook v ir my.

W. J. VAN DER MERWE.

Vereeniging.

Om my geheue te v e rfris h et ek ook gebruik gem aak van die vol- gende w erke w at die m oeite w erd is om te lees vir elkeen w at iets m eer wil w eet van P alestin a en van Jerusalem .

W erner K eller: D ie K lippe h e t dit U itgeroep.

H. V. H orton : In th e Steps o f th e M aster.

Pierre L oti: Jerusalem .

L eslie F arm er: W e Saw th e H o ly City.

D ie P r o b le e m van d ie L yde

D it is ’n g angbare u itd ru k k in g : „die probleem van die ly d ^ 'B e d o e l <

word dan m eestal die lyde van die gelowiges. So v a t ook ons d it op.

Lesers w at die Bybel ken, b rin g g ra a g hierdie uitdru k k in g te rsto n d in verband m et die boek Job. In die boek Job word im m ers die probleem van die lyde van die gelowiges behandel. H ierdie gedagte is v ry alge-

Referensi

Dokumen terkait

Die boek gee dus nuwe insigte oor die situasie in die distrik tydens die oorlog, en in sekere gevalle waar ‘n spesifieke plek betrokke is, gee die Van den Berg aanduidings waar die area

Sosiaal-wetenskaplike bcnadcring oC die Nuwe Testament skappe, sodat dit vandag nie m eer vreem d is otn van die sosiologiese benadering tot die Nuwe T estam en t te p raat nie, of van

Dit is egter m eer waarskynlik dat die verwysing na 'n Israelitiese koning in die opskrif van die boek ook afkom stig was van die deuteronom istiese redaktor en dat dit nie bedoel was

Dit impliseer: die homileet kan alleen vasstel wat die geskiedenis van 'n woord se betekenis is diachronie, indien hy die verskillende voorkomste van daardie woord in verskillende

H ier moet veral ook in gedagte gehou w ord dat Marnix, w at nie alleen teoloog was nie, maar ook staatsman, by die m oontlike sukses van Oranje, reeds vro egtyd ig die voorbereidende

William Shaw is nie alleen ’n besonder interessante uitgaw e nie m aar dit is terselfdertyd ’n bruikbare uitbreiding van die gegew ens oor die beginjare van die M etodiste Kerk in

Die plek waar die vernaamste besprekings voorkom, is met kursiewe syfers aangedui.. Aschenborn, Hans Anton, 269 Beyers, Generaal

N a hier- die wedstryd sal Stellenbosch nie alleen op akademiese nie,' maar ook op sportgebied vir 'n volle maand onaktief wees en tydelik uit die W.P .-sportkringe verdwyn, al m r