• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die Matie 1946-06-14

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die Matie 1946-06-14"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

JOHNSTON SERPE . . 7/6 PALM BEACH DASSE • 5/9 AMERIKAANSE

OORTREKJERSIES

DIE EIKESTADWINKEL

(EDMS.) BPK.

Onthou ons Snyersafdeling in CUTHBERT

Be

Geboue.

I

STELLENBOSSE STUnENTEKO}:nANT.

DIEl MA'l'IW, VRYDAG, 14 JUNIE 1946.

ORGAAN VAN A.N.S. TAl

H. VILJOEN

LEINSTRAAT

ngEL I. No. 1'2

"KI u lose en Ioedlose"

V.S.R. s Besluite i.v.rn

Gelaak

Gees Van

A .. B.

cur Lid knoop vir wat ons s'n is.

Ek sou dit verwelkom as 'n Eng 1 . prokende student b.v. sy weg OO})'

sien om by die Bond aan te slutt,

maar

ek Iaak dit ten seerste dat b ,-

'gins Is

moet prysgcgee word,

net

om

sulke lede to trek. Ons gee

tog

nie in ons persoonlike lewe begtnsels

prys

om

vrlende

te trek

nle, alhoe-

-wel ons nie noodwendig

vyandig

is

teenoor hulle wat nie

SOOB

ons dink

nie,

Daar is tog een ligpunt in die sank, maar selfs daardle

Ugpunt

gaan Btel-

lenbosch se skande woes.

Daardlc bloedlose voorstelle sal nie

op

dle kongres deurgaan nle daarvoor sal die noordellke universttette sorg. En

juis

dam'

kom St 11 nbosch se skande.

Dic noorde slen op na ons, on

hter kom

ons met

voorst 11

wat'n

1

on- gres van Afrikanerstud nt onmoont-

Uk nlo

kan aanneem

ni !

wn

ons dan nou die v rdraagsaam- h fd wat on t nODI' n bro r mo t

h

t 01100l

die

VI

eemd a n op n- baar, om sodo nde

nog

g no g nor- gio

001' te

he om t stry

t en

ons Ie

?

Salons nie

liew r hierdie hem

Iter-

gild

to

mstelllng

omdraat nie?

Stell

en bosch is mos darem nog

ons

s'n l En ons tradistes Is ons s'n:

Dankle vir u aandag,

GERJO VAN DER MERWE.

GE.RJO VAN DE.R MER W : "DIT STREK STE.LLfNBOSCH TOT SKANDE. 1"

"As Afrikoruer-student wil ek aIleen die saak stel aan mede- Afrika.ner-studente: die gees van sekere besluite wat Woensdag- nand deur die V.S.R. aangeneem is in verb and met voorgestelde V'eranderings wat aan die konsepkonstitusie van die A.S.B. aangebring sal word op die aanstaande kongres van die Bond, is baie duidelik :!n van kleurlcosheid en bloedloosheid," skryf mnr. Gerjo 'Van der

"',erwe in onderstaande brief aan "Die Matie".

(Di» brir l'

uioi

d

sender

enig('

U11/sl'r/1'nr/S

of

71('/'kuri1'll{l r/l'p117J71.~-

Mr)'. - . Ited : ,,/)ie 1I1(1fi8").

Dagbreek, I)i Rcdaltteur,

Stellenbosch.

"Dif' Mafir." 13 Junie 1916 Waardo

Heel',

\f .t verlo

van

die uitvoerende ko-

!h:tee

van die

S.V.R wil ek graag

%~

volgende onder

die

aandag van u 1 S 1'8

bring:

fHsteraand (12

Junie)

is die kon-

Pkonstitusie van

die A.S.B.

deur

'.it. S.V.R.

bespreek, en

sekere v '1'-

ndel'ings is voorgestel wat

namens

t

lIen bosch se studente-raad sal

VOOrgedra word

op die

aanstaande kOngl'es

van

die

Bond. Van

hierdie

I; l'andel'ings wil ek graag n

t

twee

110 In:

(I) nat die

Bond . 0

naam nie

'...\frikaanse Stud

ntebond" moet 'Wees

nie,

maar weI "Studentebond

VUn Suid-Afrika"; (ii)

Dat 'n klou-

I tIle in die konsep dat die

Bond

Aid-

k anse volkstradrsies sal erk

11,

ge- rnap moet word.

~01l,

mnr, die

Redakteur, wn

ck

n t verdutdellk dat ek nte nou praat a lid van S.V.R. nle, ook nie die It ael

wn aanval nle (solfE! nle eens

rJl'obeer verdedig

nte) . As Afrikaner- qtUdent

wil

ek alleen dte saak

stel

II, n

mede-Arrikanerst udente,

h

~ic gees van geno mde

besluit

is

1 dUidelik eon van "ldeurlooshe.fd 'Ill bI

edloosheid".

Solank

as 'n stu-

k nt

net blank is, maak dlt

geen v

r-

I

n of

hy

'n kommunts of wat ook 0.1

E! n'

r 1 -

die konstttusie van di Bond

)10 t dit vir hom moontlik maak om

Irj

te

word

daarvan.

I

~ou

wil

ek

dit

net in 'n vraag aan

)1 stel: Is dit die geeB van di Afri-

~a.ner om alles

prys te gee,

net om

fial'

'n hele

klomp

ander by

hom

tn

dieselfde

kraal to kry?

Dit

mag

snaaks

lyk,

meneer die

R daktcur, dat k hierdte bli f crvr, omdat ek al so dlkwet nit kryt is as 'n politi

eke

draadsltt .1', en n t om- dat ek nle bereid is

om

te baklei m ~t my broer wat aan die D.B. of A.N.S,

behoort nie,

Maar die

feit dat ek

ni

met

hulle wil

baklei

nie,

beteken nog nle dat ek moeg is

vir die stryd

ni .

. Juis

daarom voel

ek - bring

in so

'11

Bond bymekaar wat bymekaar hoort

om

die stryd des te sterker aan te

Toneelvereniging Ge i op

Stell bosch

Op

Woensdagaand,

5 Junie, het 'n roepie

toneellrefh bbers byeen e·

korn en 'n Stellenbos e Toneelver-

eni ing gesti m t die do 1 om gro- tel'

belan

stelIin

vir

die toneel by alle lede van Stellenbo emeen ..

skappe ae n te

kweek

sn ook nan

te spoor tot aktiew r deelname aan opvoering .

Die Stud nte Dr m ti se vereni- ing

b staan nie

meer ni

en

daar

was 'n groot

behoefte

aan 'n nuwe vereniging onder

kr ti

e en vin-

dingryke leiding. Di

nuwe ereni-

ging beoog 'n organi ie wat later

hopelik soortgelyk n

net 0

terl en bloei nde al wees cos die

Volk tearer in

Pretoria.

• , e

, •

Moreaand In tadsaal

EN BEHOEWE VAN DAGBREEK~

HUISFQND

Moreaand sal Stellenbosch weer die voorreg he om n

roemd al ie koor te luist

1.

Die

fri t

a di k or, Dr. . D. du Plessis, sal hulle v~rg'e~el en pe~so~nlik die v:ers1 ·!lende. ntO* ..

mers aankondig en verdUldehk, Graag wil ons

U

uitnooi na hi rdie aand van sang' en musiek deur

:11

k~or wat die mees~e van

0 S

nog nooit gehoor bet nie en miskien me w er sal boor me. .' Indien u kom, so os ons hoop u sal, bel owe ons u 'n gene g~ike asnd, wat u nie gou sal vergeet me. Ons bedank u by voorbaat VIr u ondersteuning aan Dragbreek.

k werd!

(2)

sLAbsy

TWiJj DIE MATlE, VRYDAG, 14 JUNIE 194.6.

ONDERSTEUN

DIE ALOMBEKENDE FIRMA

Vir

LEWENSASSURANSIE Raadplee

W. S. MALHERBE

ANLAM

K ntoor: Bird tr at 18, Foon 480.

lJuis: Do Wanl

traat,

Foon 222.

BESOEK -

SUI ERBOSSIE

MEL SALON

en kom geniet

j

ulle ledige uurtj ies in ons BILJARTSALON

Di~ PI za

1100n 0013

ZI GFELD FOLLIES

ESTHER WIU .. IAMS FRED STAIRE VR 7J) G Nl <ATERDAG

H

en

15 JUNJE Matinee: SATERJ)AG

STUDENTE,

dit i M th id wat t I

G brulk di tew

"SPRIN BA ".LEGGER vir u

antekeninge.

9/3.

D1 .,DREADNOUGHT" .. • MEET ..

KUNDESTEL wat 2 C lluloide T endri ho 1 e. (45

0 n

60

0) en

'n Celluloid Gr d boog bevat. 4,/6.

'ENCILS • 21·.

HIGGINS INDIESE INK

t •

1/9.

V RSK DEU

DIE els,v, BOEKHANDEL

PLEIN TRAAT, STELLENBOSCH

Gestig 1850 roon 24 PTEK R

JOERNING EN SEUN

( lENS.) HPJ.,

Ho van Ird .. en PI instraat,

TELI,IENBOSCH

IE M T E"

"

Alle Korrespondenele an:-

G. J. ROUX, Hoofredakteur, Rowanstraat, Stellenbosch.

Assi tenr-Redakteun PIET DELPORT.

Nuus-Redakteun M. VAN TONDER.

Sport Rcdakteur: A. CALITZ.

Sosiale .. Redaktricse: ELSINE POTGIETER.

Tegnicse Rcdakteur:

LOUW KUHN.

Add.

Leder

Bonnie Engel, Evert Potgieter en

D.

Carse.

VRYDAG, 14 JUNIE 1046.

Stem· Uit

"Staan

Die Noorde:- Saam ! !

" Afrikanerstudente, besef u u sterkte! U is nog in die meer- derheid; laat ons meleaar vind sonder om cpportunlsties of egoisties te wees, sodat ons sake wat reeds byna verlore is, kan red, anders is dit verby met ons en met ons volk!"

Hierdie uioorde was die sloiparcqraa] van 'n o)Jl'oep 1.'(1 II ?11 nr.

.A. O.

1',

d.

Jl

oven

'l'((n

Wits

800S

gcpubliscc?'

i11

.Di« Maiio" ran

7

Jumic. Is daar miskun: 'n

A./l'ikauf'rsf.1u1ent 0])

Sle17enbosrh

wal dit

nie gclus he:

'nie? Indi~n

iocl, lees

dit

'en dink ?La o] ons as

Jfr'ik(1Hcr-

student» nic

01) 'n

st(ul£a})t

gckom lint U'fWI' ons o1lderlin[IC gfskilh in

d1'C verlede moet ve1'gcct en 'n vere1t1:[Jd('

stlldC71tcf"ont

moet uorni soda!

ons uw·&nig

kan.

dlc:e7'neem (tan die volksiryd iua! woO tussew die

Christi- lil: Nasiolla7e blaukedom en

die

k01Hm lwisUesondf'l'stewtdc

liberalisnic 1tie.

In sy artikel wys mnr. van der Hoven daarop dat die afgevaar- digdea van Nusas wat maar 'n deel van die Eng'else minderheids- grcep verteenwoordig, hulleself aangematig het om op studentekon- grease in Londen en Praag namens al die studente van Suid-Afrika te praat, terwyl daar nog 'n Afrikanerstudenteorg'anisasie in Suidr Afrika gestig is.

Is daar nie 'n oorecnkoms tUSScl1 die annmatiging vr n hierdie minderheidsgroep S verteenwoordigcrs OOl'S (Ill gehenrtenisse in ons cia volwass volkslewe nie. Dink net of ·lit nie diesolfde gcdagtcgroop is wat lie grootste opposisi party wat

'11

derde van die setels in die Unievolksraa I hou, deur hulls optrede kon verplig om

'11

wettige kongres in die grootsto stad van die vaderland ton

8P.

te van Polisio- beskerming te kanselleer nie Is dit nic dies lfd€' mouse wat die stud- saal van Johannesburg aan die st rkste Arrfkancrorganisaslo, die O.B ..

kon weier

llic'

Is dit nie die

111011S

wat daarna kon verbicd dat die Gryshemde

'11

stadsaal op die Rand

vind 0111

'n vergadoring in te hou ni·? Meer

nog,

is dit nit; die

V rnaamstc

oksponcnt

van

hierdie gedagter-igting wat 1\:011 verklaar dat hv in naam vall

dill

g~f

1'0

telde Demokrasie uitsien na dip dag wanneer blankc. geklourde (In swart volksraa Isle le Roam kan konf ·1'0€11' in dieself'd

I \

olksaal 11 in?

Dink daaraan dat dieselfde

me11SC

elkeen vun die Ai'l'ikanr'l'Al'oP}Jc"

o} dies lfde wys

11

plek gemtimid -er het

ill

naam van die Demo- krasie, . s dit dan

Hie g<.'110 g

om ons as studente

t('l

laat hesef

dat

dit

l11(1cU'

(li lJflhollil'l il'ywlf;'hcc1C?

rall

di v~7nnd is 1 (\I'\vyl

OIlS

H

putl'

Hi.

'lln

lir Afrilmn l'dom

!R \Val v(ll't'nig 0]1

dir \

O1'postr

moet staan n ir?

"Die .Matir'· sal die dog verwolk011l

CIS

siulentp

wee I'

lWll saaUl- ..,tu[ll1 in (lOll front sodai OilS nip ul1el'll 'n kl'[lg' kall W)l'd 11n

Imite'

nic·

Inuru'

ill

on88el1' kall vertroup kJo~' en (In

t (lPSlakl 11 ( opw(.lk.

f

trunA' wiI "niC' :\'latlr," €011 w[ll.1l'skmving ).jg' (In (lit is (lnt gl'Orpr vnt

III

(lImn

I' ,0

I vir

RHnwW(,l'king

nooit sal

SIHllllWN·k

n

('(Ill 0'1'

evp wl'wag

(lit

fll1d r mopt

By Pl',

VI'i 11<1(' ()11 (\ic po1i1 i()kr 1)t~1 OilingI'>

pl'j'H- g

1 l'willf' vall diu on(l

l'

nil'. AIle'Cll s('l1'lo~e

~llm('\w('I'killg

om lie gov r fln l,HiL" tt h(lwg Ra1

Cllwol'(liup; 1H.l

hinn

I

vel'g'cmaklik.

Eksterne Studie

50 os Gesien Deur

'n Interne Student

Dew' It'. J. Cronjc.

Die studentc van 'n umverstt so OS die van Stellenbosch het gewo Ilk geen benul van al die moeth hede waarmee eksterne studentc kampe het nle, Dit is mense da die wat nie 'n Carnegie-bibliote het waarin hulle feitlik enlgiets H gaan ople s, en wat nie proressorc lektore het op wie se gewilhge

ra

en hulp hulle hul alto os kan verla nie, Nee, alles rnoet self uitgepl word en soms moet I die verlan informasie in verskeie boek gesc word.

TEKORTKOMINGE Eksterne studte laat vandag r veel te wense oor. Aangesien eksterne student gewoonllk nie I

onverdeelde aandag aan sy stud!

kan wy nie, neem sy kursusse d wels langer as uie van die inter student. Dit Is ook te betreur (l

die eksterne student nie die tyd j,

om hom in sy studies in te dinK daaroor

na

te dink nie. By prop

c

wels sy kop vol boekkennis om (,\.

eksamens deur te kom, maar hoe daardle kennls in die praktyk toe \ pas, is 'n ander en In moeillker sn!\l 'n Ander bate belangrlke aspek

wa ...

aan eksterne studie mank gaan.

die univ rsiteitslewe wat so 'n bela!' rike veretste is in die voorbereldl VIr die hedendaagsc lewe. Die 51 dent meet leer om nle hecldag ill dop gekruip to wees nle, hy moet I om maklik met sy medcmense 0]11 gaan en sy invloed te laat geld, moet aan verenigings behoort en I om aan 'n bespreking deel to nel - - om maar 'n paar te no sm. DaM!

kom nog dat die ekst erne stud clikw Is ook die sport 1 gesondc (J' spanning mls, waaraan so ma}\!

aan unlversrtelts deelgeneem ]\' word .

'n

Groot moeilikheid

waarmee '

sterno studente soms te karnpe )1t

is dat geeneen van ons universi el

'n

deel van

'n

gl'aadkurstls as

sov·

rug erken nie .. In die jaarbock ,'.

die plaasltke universttett staan:

"t:r

samen: van die Unrversttert 'V

Suiel-Afrika wat <leur eksterne 81

dente met goele gevolg afgele mag' deur hterdle universiteit crW word in geval van eenjarige l)yV ~ ke, op voorwaarde dat sulke knJ10 date

minstens

die ooue tyclperk \1/

vir die betrokke graadkursus voo

rg

skl'yf

is, alhier

moet

restdeer

nll/L

rena hulle

hul vir

die finale hn

ec

laureus-eksamen

kan aanmeld.'

Pi kom baie onbill1k voor. Waarorn ~u dit so wees? Die eksterne tud'~

werk Immers tog net so hard ind1 me bate harder nt , om sy eltsaJ1l~n deur to kom. Hopelilt sal die b

P

lin opgehef worel Wllnneel' die out riteite dit b sef.

POSISIE VERBETER Dit

is

egter verblydend OlU

tc '

clat daar gcpoog word om to stD.II

vir eksterlle studentc te verbeter.

Vi,

Raad van die Universiteit von SlllV

Afri1t[L het besluit om 'n sogentlllJlt' de IIAfdeling Ekstcrne Studie"

aUg om die opleiding van altst fl'

stud nte te behartig, voorlopig

eg

te' slegs in clie faktllteitc waar geel1 I boratoriumwerlt vereis word nic. f,

(VervOlg op bls. 4, kol. 4)

Roo • n

(3)

'n Halwe

mE MA'l'IHl, VRYDAG, 14 JUNIfj} 1946.

Eeu van Diens

Toegewyde

DS. A. F. LOUW TREE AF

Aan die end van die maand sal ds. Louw offlsieel sy demissie neem as predikant van Stellenbosch en also die tuig' afle, waarin hy vir ruim vyftig- jare met -soveel toewydng en trou .gedien het; maar almal wat hom ken en wat daeliks sien met hoeveel krag' en frisheid, van Iiggaam en gees hy nog te werk gaan, sal wel weet dat hy die tuig slegs fonneel aIle en dat hy sy diens van land en volk, van kerk en Heer nie sal staak nie

Doarmee cer

ds. I.lfJUIO

'cn sit

hy

die

tl'{ldh~if' 1'001'l I'((n

die

{]csla[j

1Jt(l{(J'1tU Ity !J('sl)1'nil II ('I: 8(101 van ds. A .. J. Louu. r"n .\"11s/'f?l'skiwt 1'a'n

tlr .• lndtcu' MUri

ay,

11I'f.'r' S{OC1Y' lterln-atlcrs, iva! die (( rsl 8 1l'I(1.~ 01'11 die

rr

ocrlickkc rs 1~tI die

7'mns()J'anje

te glut1/,

besoel:

en

uiat

rntd gc- uiort]. hel

in. die dien«.

Aanvanklik nie sterk van gestel nie, eweas ny oudsto broer, ds, A. A.

Louw, van M ihonaland, din grootste

f endeltng-ptonl r van ons kerk, het hy tog die krag ontvang om "in ar- beid oorvloediger" te wees as oen van sy tydgenote: as predikant op Graaff- Reinet, as prcdiker en slcketrooster onder die duisende krygsgevangenes op

st.

Helena, as hoof van die Drost- dy-Sendingskool op Worcester, as 01'-

ganiserende sekretarts van die kerk, as predikant weer op Oraaff-Reinet, op Aberdeen, Blo mfontein en nou agtlen jaar op Stellenbosch, behalwc sy menlgvutdigo ander werksaamhede as lid "an allerlei kerkllke kommis- sies, van universtteits-, skool- en hos- pitaalraad en skoolkommissies, Ons stip slogs aan, want die wat ds.

Louw ken, we t dat hy met dip Apos- tol sal s(!: "Dit is vir my nle nuttlg om to room nie"; ell ons weet dat daar op die regte tyd en plek en deur die regte pen tot stigting en lering Van almal repaste m lding Be 1 g- maak word vall wat di Meester deur fly dtenskneg gewerk het.

. Hier w ns Die Mat i e net op be- skeie on ecrhied ige wysc dank

en hulde aan ds. Louw te betuig vir . wat hy gedurende soveel jare vir die

studentegemeensknp op Stellenbosch betoken het. Sy vrlendelike en bly- moedige lewenscrns, sy praktiese ui t- lewing van sy belydenis, sy preke en gebede was vir alma] tot VOOl'b 1d en seen. Almal so go ie wenso ver- g'esel ds, en mov, Louw, en 11 1 s r.

van Die Mat i e wens hulle goele gesondheid en vrcugde toe vir die jare wat hulle nog onder ons gegun word.

"Die Matie" se Antwoord Voorgestelde Amalgamasie

Van Studenteblaaie

i.v.m.

Verlede [aar is deur 'n monsterverg-adering- aan die V.S,R.

OPI-

gedra om in te gaan op die moontlikheid van die oprigting van 'n

I

studente-nuusbLad om die plek in te neem van die "Stellenboschse Student".

. /)1'( bet roklte 7, 01)~

iic«

lion: u-ecais 1'erl1.1

1tld·ig.e

lIt(,j·k.~a{lmhcrlr M',{;

1'(l'nJ(l~lr arWrhl[1 attn (/1('. saak sl.onk, (/1l dedw}wc is 7)Jj I('yse ran sam - spl'l'ld11[l') fI·( tJ'(l{j rmi dUJ 1I1rdCI('(rTiin[J 11(Nt die J'c((lsh(~&;lcM,JJlId(J Manic ,,1r rda." 01 .Jtie ~l(ltie" If' It('l'7t!'y.

Op die eerst vergaderfng' waal'Op die verskillende verteenwoordigN'S bYcengelcom het., is besluit dat geen PtlbUsiteit aan hi rdic saak vorl 11

sal WOl d alvor 11 l dit aall 'n monst 1'-

vergadering VOOI' Hi i nie. V.rl<!de

w

ek het "Werda" egt l' die ,laak nangcrocr in 'n inl Idlngslll'tilcE'l. "Di Matie" betreur hierdl verbr'lcinr.

Van 'n e rb.1' 001' (mkon A, en vo I gcnood.,aak om op hi rt\w stadium Volledige publisitpit an die ,janIe te verleen insov(,1're dit die standpnnt Van '"Die Matic1l aangaan.

Onderstaando verklal'ing, wat d m' die cliroksie van Wapenslcou Biens.

Dpk. opgest 1 is nadat claar op ver- 'oek van die betro]ek, komite v n die S.V.R op die Baalt ing guan is, is n afloop van g nocmd v rgad ,.

rIng aan di vool'sitter, mnr. Bun

1300Yf'1IS, 001 handig:

"Die Dircksi van Wap nSICOll lwt met hclul1gstelling It nnls gono m Van die gcclagte wal van die V.S.R.

uitgegaan het in vcrband met die oprigting van 'n nuwe studente-wo k- blad wat di pI k van Die Flt.f' 1 t~w bOt chse Btlldcnt, Die lJ:1ati( n l'Vada moet inncem, en wens sy waal'dering uit te SP1'(' k vir die erkenning wat Die Matie in him'die saak g ,nict.

Aang' sien dit hier om 'n nang - Jeentheid gaan wat uit luitli1e eli Stell nboschse studentcgem t nRkap 1'a h:, het die Dirc]{sie dit as die ann- gew('se weg g ag om die sank nan die A.N.S.-tah:sleier en clic Rcdalesie van Dlc Matic vir oorwcging voor t.

Ie. Ondcl'staande is dte slotsorn wanr~

toe hi rdio persone g ltom 11 t.

Hi rdi g _dagte b h Is en impll- se r:

(l) Die verclwyning van ])if' Stcl- lenbo80hsc Rtltdent.

(2) Di vCl'dwynlng v n Die Mntie en Wcrda.

(3) i noodw ndige 'l.rt llWO r- diging van die A.N.S, en di N.J.R.

(V rvol in volg'ondo kolom) .

In die Ryk van Neptunus

Verlede Vrydagaand h t die dam s van Hula-ten-Bosch die voorreg gehad om 11u1 g st g s llig op 'n butf'et-ete t onthaai,

Nadat die aanwesiges deur t80b lIe Murray, die primarla, voorg stel is a 11 die eregast , dr. on mev, Kirsten, mej, Martina Roos (vorigo prtmarla van Huis-ten-Bo"ch) en mnr, Fanie Doth a, is die gaste deur ruwe rots- wando in 'n oseantose atmosfeer in- gelel. Hierdie unieke metter is op besonder kunstig wyse voorgest 1 onder die kon venorskap vall Ria Bruwer. Teen die mur 11 rotse het gcpryk al wat die s e oplewer in die YOI'm van kleurryke vissc, S katto, sterre en .ander seegcwasse, terwyl die geurigste geregte, waarvoor Mar- tha Gunt I' verantwoordelik was, g ,- niet is vanar seesand en skulp , wat

(li t feldoeke moes vervang. V I'd 1

het (lie spyskaartc wat Dole in die vorm van visse aangebt d Is, algoholo bewonderlng afgedwing.

Hterna is almal 11a Andre Hu- guenet .. e opvoorlng van "By die Ou

\

Meulstroom". Met die tcrugkom WaR

die ltoifie en dadelkoeki s I'C ds go- reed n daarna hot almal op g sellig wyse om 'lie kaggelvuur vergader ell

kon hulle Iutstcr na sang olos en duos gelewer d .ur Martina. Roos, Dne du Plessis, Ria Louw en Willie Se1'- fontein en 'n klavtersolo deur Joan Louw. No. die saamstng van '11 paar slaapliedjies is die gaste na 'n genet- volle aand ultmekaar.

(Vervolg van voorgaar.de kol.) in '11 die , 'l1'hoI'g da-a die ampt lilt bel Id daarvan steeds neutraal te 11001' dle Sui In Atl11 aans politi< It 1'1 tin;f I sta n.

In

rby mo t in geda te g hou word dat elk moontlik p Ilt! k

igtil)g wat in di tud nteg me l~

skap v rte nwoordlg is, aanspraak op v rteenwoordlgtng in sodamge amptcltke orgaan van di V.S.R. lean

maak, indion v rteenwoorcUging w 1 an nlg bepaalde gro P ,v rleen word; en voorts dat 1ndi n enlge all- del' b paalde igting daartoe sou oor- gaan om 'n eie stud nte-orgaan utt te ge , dit ou b token dat die id , van 'n nkol stud nt .bIad vir di hel stud nteuni skipbrcuk Iy, en dit nadat die A.N.S. en die N.J.B. hul organ, Ingeboet h t.

In die Ug 1 n bo noemde ion dle A.N.S.-1 Ie Illy, €I 001) om sy Of- gnan, Dl - ti I I))'Y to g nit,

AUJ). 'n untv 'sit it bestaan daar t wens

ong

twyfcld 'n b hoett aan

'n min of meer akademl . e student • blad wat die g 1. nthcid tot 1, _ t rkundlge n ander , kunsuttinge hi d - S os Di Btell nbQsohso Stu- dent) en <.lit sal te botreur w sin.

dion die bIad, wat re ds vh l'ulm 'wltta jaar 'll iust llhig a n onR Univcl',sit it gcw e h

t,

intllk SOll- d r III (.r van di ton 1 llO t ' 1-

dwyn.

M t hog no md, b 1 o11i11 , v r- ens Iwi eli Dircksi van Wap n~

87;ou hom hee1h rUg,

Die Dil' Itsi no 111 gt r gl' ng hi J'die g l('(ll1th i<1 waal' om w '1t- likse pI fLSru mte 1.11 Dip. Mati Han rlie V.S.R. vir amptelik clooI i11<.1 s ann te bied."

R. W. VAN

B IL .

ER

Brin

... c

'0

l~as ontv(wg:

ALONG W E

Ka/.22

WIND U

No.1

Fo

En ·Itr.olre.et on

oot

oel keidenheid Soeitvyne

en ke(,l1 i e

A pi),t ·4rankies~

(4)

1 MATl}!}, VRY AG, 14 JUNIE 1946.

(Vervolg van bls. 2, kol. 4)

'n Oorw;nn; sporode Of 'n

Verdow;ngsm;dd I?

])1.

1. A.

Wi1'CZ.

Daar het 'n paar dae gelede weeree~s 'n o?rwinningsparade met die gebruiklike g'To.otdoe~ery en vernia-glans in Londen plaas- gevind, Hierdie verdowingsmiddel, a1 Borg die propagande .ook al daarvoor dat hy baie oordeelkundg toegepas word., ~an die. hele wa rhe' d nooit wees nie en kan wrede ontnugtenngs rue ver~mder nie. Diegene w t die oorlog van 1914 1918 .oorleef bet e~ die oor- wmingsparade van 1919 nog onthou en bale ~an bulle.

IS

vandag nog nie erg oud nie - sal ook nog w~et van di~ g'eh~kkige warel.d wat destyds in die vooruitsig gestel

IS.

Wat die Britte betref,

IS

daar toe veel gepraat van die Brittan}~ wat "veilig en ~elu~g:' gaan wees en van die "homes for ~eroes w~t ma~sagewyse ~n bler~e Britt, nje opgerig' aan word. DIe verdowingsmiddel se uitwerking was ni v n lange duur nie. 'n Vio dgolf van w~rkel.o?Sheid en arbeidstakings het die gewone Iewensbestaan van bale miljoene wat die hel van di loopgraaf ... oorlog oorleef het, kommervol gemaak.

Daar was weI 'n Volkebond maar ook dit was 'n mislukking. Wereld- vr de het nie op die totale oorwinning gevolg nie.

n die oorwinningaparade van 1946? Is ook by 'n verdowings- mid 11

ONOUNSTIGE VOORTEKENS Die oorwinnin sparade van 1916 het ook in die teken van 'n totale oorwtnntng plaasgevtnd, Hierdte keer, gter, sou bat Britte elrs op die voor- aand van die oorwtnnlng parade nle in (lie stemming van

oorwinnaars

ver- k l'

net

nle, Volgen 'n waarnemer in Lonfl n sou di Britt voel dat dingo vand

g

slegt r v rloop S oott in die

001'10 n waarom moet daar nou tyd

el

op parad

s verm rs

word?

Dolt vIens die bekend skryw r, sir hilUp Gibbs, BOU bai Britte vandag skept! s

t

noor 0 rwinn ing parade staan, Waar is die oorwinning? Waar i die vr d ? vra h alle. Hierdie vrae h t onder twyf 1 nie hul oorsprong in Brits b sl eid nh Id nte, m ar in eli

aklige w rkltkhede wat a lfs hierdie

oorwtnnr

a 1 n 11 die gesig

staar,

Di

meest

Britt w t ann Saterdag

e oorwtnnings co telih:h i deelge- n m h

t,

BOU di volg n Maandag weI w

et

d

t

}luI voedsel- n at en- koolvoorrad n e laardeur verm er- d l' is nie, dat woningnood en baio ander

s

rge n1 meteen verdwyn het

nte.

Mial i n 1 die wIde v n 001'-

winingsparade ook daarin dat dit h Ip om mon 0 te laat vergeet. Die ou Rom fnse Qwerhcd h

tan

hu1 hon llydende volk opwlnn nd spcle

in plaas v n brood gcbicd. Die Britt fiG:

.,giv

them the clop ".

BOND ENOTE

NEEM

NIE DEEL

BRITS .. RUS I BE VERHOUDINGS

uit die tyd toe Josef Stalin nog nie die ,,01.1 oorlogskameraad maarskalk Stalin" en bondgenoot van Churchill geword net nle, Dit herinn r aan die tyd toe Brittanje nog nie die hulp van Rusland nodig gehad het nie.

Volgens Churchill berus Moskou se veroordeling van Angel-Bakstese sa- mewerking as "Idiekery" en "blolr- vormry" op niks anders as uooroor- deet nle, Die Westerse demokrasiee moet nie deur hierdie Russiese "paai- bo lie van voelverskrikker-uitdruk- kings" utt mekaar gejaag word nie.

Brlttanje is volgens Churchill dlep borg 001' di verslegting van die Brtts-Ru stese verlioudlngs en hy maak b swaar teen die "uitgerekte en • tclselmattge swartsmeerveldtog wat deur die Russi se propaganda- rna jien" (teen Brittanje) gevoer word.

CHURCHILL EN DIE AMERI- KAANSE AREND

Dit is opmerklilt dat die Britse oud-premier ook die V.S.A. insle p in 'n betoog wat in die eerste plek aan die adres van Moskou gerig is. Brits- Am riltaanse samewerldng word teenoor Brits-Russiese wrywing be- klemtoon. "Oorkant die see, m Kana- 00., n in die V.S.,a.," aldus Churchill,

"het

die onvri ndelike Russiese pro- pagnnda ook b ie bereik, in die teen- oorgestelde rigting van wat bedoel is. . .. Dit Itan Vi in die belang van RusI lnd wees om die V.S.a. voort- durend te il'riteer niQ .... Die Ameri- kaanBe arend wat op sy nes sit, is 'n groot, sterk' voel met 'n gevaarlike snawel en gevaarlike kloue. Daar sit hy 1'0 rloos en Gromiko word elke da gestuur om hom te steek Die ar: nd sit di hel tyd heeltemal stn,

malir

dit ou'11 groot fout 'Wees om

an to

ne

rn

d t nil)s in die b r van die at nd a n ni ."

Dit i opmerldiklik dat Churchill vandag met die JJAmerikaansc arcncl"

n nie m t di )JBrits loc'll,)J dreig nie.

ie Am riltan ra sal in die "insle- p ng" van die V.S.A. wa rskynlilc 'n Chm'chillse annmatiging len. Ook sy "Oll oorlogskameraad, maarslcalk stalin" en "die handjfevol dapper be- lcwame manne wat dIe 180 miljoen Rt s i se burgers in hut greep hqu"

sal waarskynlik weinig m t hierdie ongevraagde raadg win diend w

VYFDE KOLONNE

Churchill redevo ring openbaar ook no nnder Britse orge. Onder al hie1'die snl'g 11(' m Ruslallcl egter di c rate pI It in. So beweer hy dat (11 Russi Be 1'e ring in yond rhan- lin m t vreemde lando bale d ur

die bestaan van 'n Kommunistiese

~Yfde kolonne gehlnder word". Dat Moskou hierdie "vyfde kolonnes" in ander lande nie as 'n "hindernis" be- skou nie, l~ voor die hand. Hoe kan dit ook anders wees want "as die Kommunistiese vyrde kolonne slaag", aldus Churchill, "word die staat om- vergewerp en as 'n satelliet (vir die Sowjet-Unie) ingespan." Die Kom- munistiese tegniek en metodes om satelliete vir Moskou te werf, sou dus, volgens Churchill, "nie bevorder- lile vir die belange en die grootheid van Rusland wees nie." As die Russe hierdie "tegniek en metodes" maar net laat staan, "salons bereid wees om die verlede te vergeet."

Dit is sterk te betwyfel of die Kremlin, ook hierdie ongevraagde raadgewing en "grootmoedigheid"

van Churchill sal waardeer. Per slot van rekening sal dit wet die Russiese Ieiers self wees wat moet oordeel 001'

wat "bevorderlik vir die belange en die grootheid van Rusland" is en nie Churchill nle.

CHURCHILL VEROORDEEL HOMSELF

I

Die Britse oud-premier se rede- voering, waarvan slegs 'n gedeelte hier in behandeling geneem is en waaroor 'n volgende keer meer uit- gewy sal word, is 'n selfveroordeling wat geen twyfel laat nie. Geen won- der dat bale Britte skeptics teenoor die oorwinningsparade staan nie en die lastige vrae stel: Waar is die oor- winning en waar is die vred ? Geen verdowingsmiddels soos oorwinings- parades kan hierdie vrae beantwoord nle. Miskien sal die ou oorlogspremier dit wel kan doen. As kenner en be- p oefde leier wat vooruit behoort te kan sien, moes hy immers die Tro- jaanse perd wat hy ingehaal het ook betel' geken het.

G. E. HENDRIKSZ

•• vii win 1 vir VARS GEBAKT~ VIS, SOUTVIS en KIPPERS.

AARTAPPELREPIES,

"Dlo l\tatle" word edruk clellr 1"0 Eccles 11- JJruldcery ()!;dms.) lJpl •• , !Stell nbo eh, vir die elen arl en ultgewers, Wn!lcnskou (l~dm.) Bp ., },letnatmat, Stc1Jenoo eb.

Afdeling tree in Februarie 1947 In werking, en is van plan om waar moontlik vakansieskole en studio- groepe te organiseer. Hierdeur wil die afdeling deeglike opleiding van werklike universiteitspeil aan ekster- ne studente verskaf. Die Afdeling is ook van plan om uitgebreide biblio- teek-fasiliteite te verskar, wat reg- tig in 'n baie groot behoerte ,sal voor- sien as die skema groot genocg af- metings aanneem, Die reeds be- staande korrespondensiekolleges sal dus vanar 1947 met 'n bale stork mededinger te Kampe h~. Die sttg- ting van die Afdeling Eksterne Stu- die is waarlik 'n groot sprong voren- toe in die ontwikkeling van eksterne studio. Hopelik sal in die vervolg meer waarde aan grade deur ekster- ne studie behaal, geheg word as wat in die verlede di geval was.

Die suksesvolle eksterne student dwing egter groot bewondering af.

Sy sukses is nooit te danke aan ge- luk soos maar alte dikwels by in- terne studente di geval is nie. Hy sit nooit gemaklik en luister na 'n interessante leslng nie, maar moot alles self oplees. Sy sukses is aan hardwerkendheid en pligsgctrouheid te danke. Daarom is dit moeilik om te verstaan waarom dit lyk of die graad wat deur eksterne studie be- haal is, nie dieselfde waarde het as die wat aan 'n unlverstteit intern behaal is nie, waar menige begaafcle student deur 'n minimum van werk sukses behaal.

EET UP

U w et Ie r hoe Iwaar dit loml i.

om I' Idjiel te kry vir di ditji I n d tji .1

Sor dat u toekoms nie, na 'n suk- e volle Universiteit loopba n, deur gebrek aan geldelike vermoe belern- mer word nie, Jong professionele m nne en vroue weet dat hulle al miskien lank moet wag voordnt hulle 'n win gewende betrekking sal kan opbou. Dokters of prokurcurs moet 'n praktyk of vennootsk p koop. Die

I maklikste en b te rna ier om u planne te bewer t-elli is onl nou te pa r en u be parin in UNIE- LENINGSERTIFIKATE te bele.

K.oo~ ull d ur midd 1 van N ,e·

p nie Spaan ".1, of vir kontant, by ani,. POlkantoor.

OU

LEI(I(E

VAI{ANSIE!

N m 'n eks mpiaar uit di

MODERN LIBR Y

met U aam

Be i ti ons v ntser

Stellenbosch.

Posbus 29

(5)

DIE MA'fIE, VRYDAG, 14 JUNIE 1916. BLAnSY

vn

Opvoering van "Sestien"

- deur Aimee en Philip Stuart

Die toneelstuk "Sestien" is Dinsdag- en Woensdagaand in die Conservatoriumsaal op die planke gebring, 'Onder regie van mej. M.

de Villiers. En voor ek kritiseer, wil ek haar sowel as die toneel- groep gelukwens met die geslaagde opvoering. (Jammer dat die op- koms so teleurstellend was).

Die werk wat opgevoer is;' is geen breedopgestelde stuk met komplekse motiewe of konflikte nie en daarom kon ons nie 'n "geweldige" uitbeel- (ling verwag nie. Die stuk wil net die moeilike oorgang van 'n sestien [arige dogter van die adolessent-stadium tot grootmenswording gee. Niks meer nle. En daarin is uitnemend geslaag.

Esther du Toit moet gelukgewens word met 'n bate fyn- en simpatieke inlewing en vertolking van 'n moei- like 1'01 -- die van sestienjarige Irene.

Ook Huldah Strydom het haar geed gekwyt van haar taak as veertlen- jarige "voor-op-die-wa" sustertjie.

Anna Uys in die 1'01 van Ouma Ver- maak en Paddy de Yilliers as mcvr.

Kwien, die huishoudster, tel ook on- der die beste spelers. Minder oortui- gend en ietwat getorseerd, styf, was Jan de Villiers (die advokaat) en May Lochner (Irene se moeder) as verliefdes. Robert Mohr het sy rol

goed vertolk en daar reg aan laat geskied, 'maar die 1'01 net nie aan hom reg Iaat geskied nie. Veral nie na "Narrekap" nie.

Wat mindel' geslaagd was - daar- voor is die toneelspelers nie geheel verantwoordelik nie, hoewel hulle soms te vinnig en die tengevolge ietwat onduidellk gepraat het was in die eerste plek die "oplossing."

Di t moes Irene tot betel' insig bring in sake haar moeder so voorgenome

iuwelik. Vir my gevoel was dit egter ie sterk genoeg nie. Dikwels net nalfoute ehinder - anglisismes wat by die vertaling ingesluip e.

Maar die reit alleen dat daar nie iets tranerig-scntimenteels van go- maak is nie en dat die tempo deur- gaans nie verslap het nle, het veel bygedra om die opvoering suksesvol te maak.

J?ROUEHOKK1~

DOH.A LOUW.

Maties Dien

Groenpunt E.erste Nederlaag Toe

Dit is seker maar min dat 'n span oos Groenpunt, wat nog nltyd in hierdie selsoen groot tellings behaal het, met 'n kafferpak teruggestuur word. Dat Groenpunt 'n kafferpak gekry het is een honderd persent waar. Dit is nie alleen die telling, 3-0, wat dit aantoon nie, maar Stellenbosch was in alle afdelings betel' as die Groenpunters, vanaf die 'Vyf voorspelers tot die doelwagter.

Dit is nie alleen Groenpunt, wat onder 'n Phyllis Anderson moes klaarkom nle, want die Maties het 'n heel paar groot veranderinge in hul span aangebring.

So is mej. Roux vervang deur Olga Speirs wat 'n baie mooi vertoning i'elewer het. Sy het haar besonder goed van haar taak gekwyt as Iinker- agter. As sy so volhou, is daar geen twyfel dat sy in die eerstespan moet bly nle.

Verder is mevr. Day vervang deur lDIsa Malan. Ook sy het gladnie laat alegl6 nie en het baie beteken vir die ander vier voorspelers. Mej. Geyer speel op die oomblik rogter binne-voor en mej. Key tel' ia in haar posisie.

Rierdie virandering wat net voor die wedstryd gemaak is, het baie goed gewerk. Mej. Geyer het besonder goed in haar nuwe posisie gepas, en dit was ook net so 'n Matiespan wat Groenpunt die loef kon afBtcek.

Mej. Price-Moor se verdediging Was uitstekend en Peggy Hofmeyl' kon maar nie regkry om haar te :tnislei nie. Nog mindel' kon mej.

Winterbach (G.P.) 'n doel aanteken, want· Sue Venter was vir haar een- keel' te veel! .fa, elke speIer van Saterdag het haar plek ten volle vel'- dien. Ruby Soper het ook haar pIck 'Volgestaan en 'n pragtige doel aan- geteken. Die ander twee is aange- teken deur die middeI-voot.

Ingenieurs Neem Afskeid van Dosent

MANSHOKKIE

Stellenbosch Teen Nomads

Maties Speel Ge/ykop

Die botsing v rlede Saterdag was in alle opsigte 'n taale. Vinnige n skouspelagtlge hokkie is gelewer, Die besoekende span is een van di stork- ste in die liga en van die staanspoor af moos dte Maties ulthaler pel lew 1'.

III die eerste helrte van die wed- stryd het Nomads die beste van die spel gehad en het met een doel voor- geloop toe rustyd aanbreek. In die tweedo helfte het Stellenbosch nog swaar gelewe, maar Fourie het prag- tig verde dig en geen verdere doole was dour die teenstanders aangete ..

ken nte.

Vall eie kant het mecr as oen go ie beweging van stapel geloop, maar is tc'kens deur die vasberade verdedlgtng van die teenstandora onskadelik gemaak. Dit h t Retief .egter nle verhinder om 'n pragtige breekslag t maak n di bal teen die planko te laat klap te- midde van luide toejuiging van die toeskouers.

Eerskomonde Saterdag kom ons to staan teen Woodstock Old Boys op die grasveld van Plumstead. 'n Bardo stryd kan in die vooruitsig gestel word, maar op hierdie stadium kos dit gedugt teenstanders om die Matiespan die loef af t steek, As elkeen sy plig doen sal 'n oorwlnnmg vir die Maties verseker we S. Hler- di sal dan ook die Iaaste wcdstryd van die sem ster we s, want Ma n- dagaand v rtrok ons no. die N oorde om die Vrystaatse Japi s en Vaal- penso to leer hokkie specl!

NETBAL

Maties K lop O.K .P.

en Denneoord

Verlede saterdag' is 'n baie aan- skoulike netbalwedstryd g speel tUB- sen 4 spanne van O.K.P. en U.S.

O.K.P. het verlede [aar di beker gewen en is otlgetwyfcld die Maties se eterkste teenstanders. Almal was bate nuuskierig om te sten wat die wedstryd, veral tussen die eerste spanne, sou oplewer. Skoon en vtn- nlge apet is deurgaans gelewer en die bal het met verbasende anelheid van die een doelpaal na die ander g-evlieg.

Omdat die tulsspan se ,'erdediging sterkel' was as hul teonstanders s'n, kon die eerate span as oorwninaars van die veld (;h,;af !net die telling 19-14 in StellenbosCh sc guns. Die tCIlings van die ander dri.e Bpanne was as volg:

TwE''ide spa.n Derde span Vierde span

O.K.)'.

11 11 5

IJ.I'i.

13 8 9

In die afgelope we k het die vol- g nde verjaar : Mej. Marie Pieterse van Huis-de- Villiers op Saterdag,

Junie, en mej. Sybil Hugo ook van Hui -de- Villiers, op Sondag, 9 Junle : mejj. Cora Marais van Harmonie en Vasthi Ferr. ira van L'Avcnir, beide

O}) Maandag, 10 Junie.

*

II<

*

Me], T l1i van Niekerl I

stel a tikster vir di van Sosiologie en Werk in die plek v Breytenbach.

DENODIG

(;rootboek. en Algemen Kant.oorkJcrk

Aansoeke (ele h ndskrlf) word hierrne om bo enoemde bob' kking ingew g met aanvangsalaria van C17/10/-, lew n skoste inklusief.

Applikasies, met verm lding van ouderdom en kwalifikasies, ver- gesel gewaarmerkte van twee on- langse afskrifte van getuigskrifte, moet onderstaande ad res nie lat r as 26 Junia bereik nie,

Die aanstelllng is onderhewig aan

'11 proeftydperk van drie maande waarna sal ris in bersiening gene em sal word.

Die uk svolle kandidaat moet werk aamhede so gou moontlik aan- vaar en nie 1 ter a 1 Augustus 1946 nie.

PRO ECICLESIA-DRUKKER (EDMS.) BPK.

Posbus 28,

STELLENBOSCH.

E. MARSH se

.PAARL

STOOMWASSERY

tot u diens vir

• WAS

• nnOOG KOONMAAK

• KLEUR Agente .

DE WET BROBRS, SteJlenboech

STELLENBOSOH.

I

KOTZE

VAN KAAPSTAD

Woensdagoggend het die viorde- jaars-ingenieursklas in die Uitspan arskeld geneem van dr. Roux, daar hy binnekort 'n betrekking aan die Na ..

vorstngslnstrtuut aanvaar.

Nadat mnr. A. Spies 'n woordjio van dank namens di klaa ann dr.

Roux gertg hot, het l.g. self aan die woord gekom.

Dr .Roux net dit betreur dat ons land se stelsel van tegniese opvoeding dikwels meebring dat 'n dosont tot vier vakke moet doseer. Die gevoJg is dat hy dikwels verhinder word om op hoogte te bly met moderns ont- wikkelings in sy vakrigting. Dit weer bring mee dat die studente noodwen- dig daaronder meet skade ly.

Ten slotte het dr. Roux dle klas aangemoedlg om te sh'Y vir <11e reg- maUge poslsle wat die AfrU(aner moet beklee op industl·ie-gcbled.

Oosterse Tempel- hof ,Geskep

Harmonie .. Huisdinee

Met die sneeu-bedektc kruin val}

Fujiyama op clie agtergrond en we 1- derig-geklede Japanese dames, was Harmonie e cetsaal Saterdagaand omskep in 'n egte Japanese tempel- tuin.

Koketterige geishas het die heer- like dis bedien, waarnn Thernell se l(onsert bygewoon is. Om ll-uur het die gaste teruggekeer na storncnde koffie en keurige soutgereggies.

N a 'n luilnige toespreek deur dr.

Malherbe (waarin hy o.a. gerebelleer het teen die huis·toe ~aan) en die sing van Harmonie se Huislied is die gaste uiteen.

Prof. dr. en nev. CHlie, Jnr., en prof. dr. en mev. Fl'ansie Malherbe was die eregaste. Die verrigtinge het verloop onder die bekame kon..:.

venorskap van mej. Anna de Wet.

Gistermiddag is 'n wedstryd p Coetzenburg teen 3 spanne van Den- neoord gespeel. Die tellings was as

• v 19: •

Eerst spa.n Tweede span Derdc span

tl.8. t)eJmeuor(l.

37 4

26 2

19 5

Maak Klere Vir K~rels Wat Tmak.

• .,

ADDERLEYSTRA'AT 184

B NDRIKSZ

die 11.,tor, Ipeal.Ii ••• r 1ft WORS eft VLBI8

vir

BRAAIVLEIIAANDB.

AadriDI!'.!!1- " .

Rook Springbok-Sigarett

(6)

BLADSY DIE MA'l'lE, VRYDAG, 14 JUNIE 1946.

Taai Wedstryd Tussen Stellenbosch en Parow More Op Coetzenburg

Tweede 'Oorwinning vir Maties Voor Wintervakansie?

Moremiddag sal Coetzenburg nog' vir oulaas voor die Junie- vakansie deur rugbygeesdriftiges besoek word, wanneer die Maties teen Parow in die hoofwedstryd om vieruur te staan kom. N a hier- die wedstryd sal Stellenbosch nie alleen op akademiese nie,' maar ook op sportgebied vir 'n volle maand onaktief wees en tydelik uit die W.P .-sportkringe verdwyn,

al m r sommer bate hard moet sp el as hull hul tw ede oorwinning v n die ·i oe 1 wiI be- haal voordat hulle met vakanste gaan.

Parow het

t

dusver gol nie swak, g v ar 1.. Daarv k n Ikeys en Somerset-Wes getuig,

wat

11

°

en

] 5 12 onderskeidelik, deur die Voor- atedelikes uitgestof is. Gelukkig vir Maties sal Parow se punte-insamelaar waarsl ynlfk nie more vir bulle kan speel nle. Otto van Niekerk, di kra- nig W.P.-vlel1 I,

net

in verlede week s Ourri hek rw dstryd teen Noord- Transvaal 'n gebt ekte neusbeen op- g do n, n

l?

·ow

al more sek r

son- d r sy dlenste moet klaarkom.

MOEIL1K Ol\I TF I I JOP

Parow

fE!

n mo ilike span om to klop, de Is omdat hulle die spel g '- woonllk toehou. Oit geb ur maar sel- de d

t

die bal verder as Kitching ,aan Iierdle Josskakel verlaat hom tot v rv 1 n toe op buiteskoppo, en, warm or hinne tretatstand, ook op skepskr pp . En <l

t

hy goele voete het kan niemand betwyCel nie. Hy sal

dUB mol' ni v 1 b we gnulmte, ver-

0,1 nle in t Uenh h e kw rtgebied,

toegelaat meet rord

nl .

As

go volg van hi rdle S )ort spel, kry hulle teenstand 1'8 nte n om munt te 81 an uit moontlike foute 111e. Die mar nj s 1 mo dUB h le eie kana moet, akep, an v n lk moont- lik g lee thetd gebrulk me

t

maak,

a

hull

die v ld a corwin raars

wiI v rla

t.

Hi r sal 11 w stryd b

paald

gro t hoogtea bereUe wat die taalh(.>i(i daal vnn b . PlOW b klk 001' 'n.

awa voorho de

wat

mooi aamspoel.

owl llgter, b sldk die Maties 001' i voord I dat hu 1 . t n s we man grum drul<, en nie ... t nte. Muller, Parow

se agtst

man, druk feitli1(.

niks in clie va

t slmuns

nie. Hy is egt 1 'n opport\lnis van clie cerate wat 1', en die gering

tc

fO'\lt van sy te n tander

Jt

n hy in puntc om-

skcp. Dit h

t hy

al

herhaalde male b ;wys.

Hy

Ral

more

fyn dopgcholl rno t word,

want

as hy eel'S deur is, g n nicm8nd hom tnloop nt .

S Il nbosch se VDor p 1 1'a 1

w

er op volle t rltte. Ma n m we r sy pI Jt m i roorry in, terwyl Cost- huiz n, n 'n lang afwealgh 1d, sy pI k agt e man vUl. s on be ..

hoort eli bal netso dikw Is van die

" t

lU'ums te hnal ~s Parow. In die 10 b hOort die

Ma.ti<:

oak hulle man te 1(.an ta .n.

)) UT ,

hulle voordoen, gebruik gemaak moet word. Ons

voorspelers sal

hard, en veral soos een man saam moet speel as hulle 'n g -noegsame aandeel van die bal wil h . En dit meet hulle kry as hulle enlge hoop op oorwlnning het.

By die losskrums veraI, moet hulle vinnig ompak en terughaak, Sennett sal altyd daar wees om sy agterlyn weg to stuur.

Wat die uitslag ook 0.1 mag wees, di t sal beslis 'n taai wedstryd afgee, wat veral tussen die voorspelers gaan woed. Parow sal nie graag wil ver- loor nle, en die Maties is vasberade om hul skamele 2 punte op te skuif na 4.

BOKS

Gaan "Die Hoop van die Blanke Beskawing" Hierdie Keer Seevier

oor die "Swart Bombardier?"

Woensdag', 19' Junie

1946

sal 'n groot dag wees in die sport- wereld wanneer Joe Louis sy titel sal verde dig, en wel teen

Billy

Conn. Die hele wereld se oe salop hierdie geveg gerig wees, en daar word gereken dat tussen 80,000 en 100,000 boksg'eesdriftig'es in die Yankee-Stadion saamgeskaar sal wees wanneer die N eger en die blanks deur die toue sal klim, Daar sal sowat 300 persmanne wees om die geveg aan die buitswereld op skrif te stel.

.Toe Louis, ook bekend as die "Swart Bombardier", het die swaargewig- uokstttet van die wereld in Junie :r937 verower, toe hy Braddock na 'n paar rondes met daardie gevaarlike linker- trerrer na die planke gestuur het, Se- dertdien het Louis sy titel reeds nege keel' verdedig, en telkens mo s sy teenstanders met daardie dodelike uitklophou van hom kennis maak. Hy het reeds sowat 1,504,014 dollar met sy vuiste Iosgeetaan.

Op 18 Junie 1941 het '11 23-jarige blanke Pittsburgse [ongman saam

Curr; b Mor l'

ker-we stryd

Ilington:

Transvaal Behoort Boland te Klop

Die Curriebeker-wedstryd wat moremiddag tussen Transvaal en Boland op Wellington afgespeel word, s'11 sekerlik geweldige belang- stelling geniet. Die veld sal dan seker ook van hoek tot kant van voetbalgeesdriftiges toegepak wees.

Aangesien dit 'rransvaal Bowel as Beland se cerate ourrrcceker-weo- stryde van die s Isoen is, sal albei spanne anes in werking stet om die begeer'like twee punte in te samel.

Transvaal, met sy gcdugte pak voor- spclcrs, mag he 1 moontlik die grond- slag vir hul oorwinnin. 18. Rulle het 'n paar weke gelede op Nuweland be- wys dat hulle 001' 'n voorhoc(le llesldk wat nie maklik geltlop sal lmn word nie. Boland besldk cgter self 001' 'n uitha.ler-pal{, en die rooihontcs sal s kerlik nie die hele voorape} beheers ni . Nogtnns sal Lotz en SOl ooby daarvoor Rorg dat die uriekwal'te dIe bal g noeg kry om gate in die verde- diging te fcllaan.

Boland beskik oor 'n gedugtc ska- kelpaar in Tom Foune en Mike Cron-

at;

No

Die erst na-oorlogae Inter-Uni- versit~re holtstoernooi vind op die 27ste n 28ste Juni· in Pretoria plan . Sover bekencl, sal al dio Universiteite dam aan de Incem. Di(> toernooi g an om di!:' IIadley-nkild, en Pretoria en Ikeys staan die baste kanse om }lier- dl skild te verowcr.

Die Maties stuur slegs 'n span v n vier. Danr word egt r v rwag dat hiel'di manne hulle bal goed van huilc .aalt sal lcwyt. V ral BoUm en Swan ,poel sal heelwaarskynlik deur- dring tot di finale gevcgte. Dl uit- dun-g vegte word op dle ~7st argo- h nelel, terwyl di fina.} gevegt op dt 28st B 1 plaa vind.

Die span is soo volg:

Vecrgewig: H. J. van Zyl, Uf;gcwlg: J. M. Swan poel.

W It TO' wig: T. I. Butho..

Lig

Wt 1'13) wi·: .

Jacol)sz. •

Nou weer in voorraad

BENTLEYS T Alt'Et TENNIS·STELI .. E RUBBER TENIKOITJUNGE

Bepel'kt~ ltoev~ell1eid SW ART HOEDl~

je, asook oor 'n goeie heelagter in Sauermann. Maar verder het hulle ook nie veel meer nie. Hull scnters en vleuels is nie van hoogstaande ge- halte nie. Kry die 'rransvaal-drie- kwarte die bal genoeg en vinnig van hulle voorspelers, behoort hulle 'n ga- ping of wat op te spoor. Maar aan die anderltant moet Cronje se blitsvin- nige voete nie buite rekening gelaat word nie. Met sy skcpskoppe kan hy maklik 'n wedstryd op sy eie wen.

Die wcdstryd bcloof om taaie voo!'- speI en vinnige driekwart-beweging", op te lewer. Die tocslwuer wat hom nn W llington bege f, sal, as dit 'n droe dag in, sekerlik nie teleurgesteld daarvan terugkeer nie, veral nie as hy gaan om aanskoulil<c voetbal te sien

~~ .

.

g

met Joe Louis deur die toue gekllm om die neger van sy troon te probeer tuimel. Conn het in die eerste twaalf rondtes verbasend goed geboks, en 'n wonderlike vertoning van boksvernuf en vinnige voetwerk gel ewer. Aan die end van dip 12de rondte was hy dan ook los-voor op punte. Met die aan- yang van die 1.3d rondte wou die jong Pittsburger egter te agressief optree, By het hom onder die gevaar- like vuiste van die neger, waaruit hy vir 12 rondtes met groot sukses ge- bly het, gewaag met die doel om Louis ult te staan. Dit was net waarvoor die neger gewag het. Met 'n paar vinnige swaaihoue het hy die blanke laat steler, sy gevaarlike Imkervuie het sy trefpunt ber ik, en Conn is deur dle toue geslaan vanwaar hy nie weer kon terugkeer nle. Weereens net Louis sy titel suksesvol met 'n utt- klophou verdedig.

Conn het sy les geleer. Hy sal nle weer sy onstuimigc gemoed laat see- vier oor sy kahn boksvernuf nie. ay sal org om butte die neger se ge- vaarlikc vuiste te bly, en sal tevrcde moet wees om die die geveg op punte te wen. Conn het die voordeel dat hY 3 jaar [onger as Louis is. Sy ideaELI is om w ier met 'n gewig van 183 pond, so os in 1941, deur di tone

re

klim. Hy .01 dus ook h elwat ligtef as die neger wees. Conn s r1 dus malt- liker en vi nniger beweeg s Louis, en behoort die neger flou te boks. Louil!

gaan boks om sy tttel te behoU;

Conn gaan vPg om die neg l' van • Y troon te tuimcl.

Duis .nde radio's sal aanstaand Dinsclagnag tussen 3 en 4.-UUl'. suid- Afl iltaanse tyd, aangcslaan word 0]11

die geveg tp volg. Wie gaall

wen? Die "Hoop van die blanlte be- skawing", Billy Conn, of "Die

swart

Bombardier", Joe LouiS?

---~---~

ONDERSTElIN ONS ADVERTEERDERS!

. ,

• {;AAN U OP V AKANSIF .. ?

J...Iaat.

011S II

uitru met al n bet o(ligdhedf'. Oil""

bet 'n gl'oot v rskeid(mh~id

HEISKOI~ i'EUS - HU{;SAI KE

STAPSTEWEL. - THUlE - SERP·, ENS.

Het u al die nuwe .'NIlEHS SKEERME~

]ll"o))Oel' '.~ ". D.O. 88

I I·

(If'

1ll0elt.e wer · d

w f.' •

G rs. .)

P btl 21 ---- STFLLENBO H

FOOD

o

Referensi

Dokumen terkait

Dit sal onbillik wees indien die applikant nie op die administratiewe billikheidsregte geregtig is nie, omdat haar venvagting om 'n regverdige en billike besluit met betrekking tot die

Die akademiese faset is die wetenskap wat vanuit ’n Christelike perspektief aan die [U]niversiteit beoefen word, terwyl die nie-akademiese faset verwys na ’n ingesteldheid om nie die

Die wêreld moet inderdaad op die agenda van die sending wees, maar die wéreld se agenda moet nie die agenda van die kerk wees nie... You will be my w

op 'n meer do ltreff nde wyse die idee van 'n beleidsfront kan uitleef, want hy word nou g st un en verryk deur die ondervindmg en die hele strekking van A.N.S., wat reeds in die af

Dit vind plaas a die eerstc Van 'n hele reeks lconserte wat in di loop van hierdie, owel s vol- ende jaar hier op Stellenbo 1 hou word.. Met die hou van hierdie konserte beoog die

Byna onmiddellik is die besluit van die "Wits"-nlOnstervergadering deur hull, rektor ge-"veto" en "Spore" is in er herstel as offisit!le Afrllcaans, Studenteblad aldnar, Met die oog op

,.Ons ken nie ons woordeskat nie." Dit is die een groot gedagte wat by ike Afrikaansspr kende opkom as hy dit kielik in sy kop kry om vir sy famiJie daar in die ond rveld te gaan kuier

M r voord t on op hi rdie vr ag in n, slit oed w e om "n kykie in die buitel nd te neem, wat one 1m 1 j loer 1 m k, w nt hi r k y nn t doen met die b ro mde wer Iduniver iteite oos P