• JOHNSTON SERPE • • 7/6
• PALM BEACH DASSE • 5/9 AMERIKAANSE
OORTREK}ERSIES
DIE EIKESTADWINKEL
(EDMS.) BPI{.
Onthou ons SnyersaEdeling in
CUTHBERT
seGeboue.
I
l)l~EL I. No. 1/>
E
CH
W at die Kantoor
N aamlyste Opcubaar
Voordat daar nug strate was, ja .. elfs voordat daar
st~rllwas, was daar mos geen nood aan vanne nie. Toe was almal
~()mmer aan almal bekend vanwee huile gef-ligte of miskien rooi lare. J)U was nog in die goeie ou
tydtoe. e-maar-Piet vir ~·maar- l\~~raai wou he. Daar was nie sprake van mooipraatjies of Meraai-
~.11e nie,
NGUsou 'n mens wonder hoe hulle mekaar dan geroep let, - maar sodanigu navorsing laat ek aan
myvrinne, die ,tudente van die klassleke,
l>lm VAN DER MERWE'S LOOP VOOn.
fjil het my al genoeg hoof'brekens be org om maar net die algem n- Elte vanno onder onsl s na te SPOOl',
(11 na h· gaan wle dan 1 ou ntlln di bo-toon in hierdie opslg voer.
t.aat my dan ook somm r se dat di Van del' Mcrrels los voorloop! Onder hUll tel dan ook natuurllk 'n paar
a
Pil'ant~siclkundigeElwat
dan ook hale gcnoee daarin skep om hulle~laals te ontIced (sielkundig natuur-
I}{). Maar hier gaan dit nie soseer
O~H' hulle nie, maar DOl' vanne. In
(h vorbygaan kan ons aanstip dat tl at nie mindel' as 273 is by wle die tlit l'S gemaklike en platvloerse Vtn
~f . iT 6tn.nie van pas is nie. Die Du 01ts is sommer 'n dik klomp om
~i:
te praat van die Van Zyls 1(io.1 Ie Marais' on Smits is ook byna egl en in byna golyke gotall tref (Ins die Viljcs aan.
hie aantal tradision Ie Afrikaans \
\'ann soos die Sleyns en Jouberts
w
lnGI hier. Die L uws, Lo Rome t n Du Plesstssc is vir sover clit r; -allc
betref, gelykstnandc - maar11
-t .
'1<l. In getalle hoor, ek
se
ni cs ver-l' nie. Ons is ook bale g Iukkig
°tn in ens gclcderc te he, nie mindel' 11 tWee- n-twlnttg Viljoens nie .
IN EGIPTE
t1' F'arnilicnamc, soos sommige mense
\lit SOlI noem, is natuurllk almal van- v it EJgipte arkomstig en is per slot
'I; an r leaning maar net 'n ander vorm tnan snobismc, of misld n is dit die
\It l1slike drang na individualisme, I • au kon s ? By die Egiptcnal'
1 1,
So gebeur dit soms dat daar een of meer Abdul in diesalf'de g sin is.
Voorname volg dan ook in str n orde. DIe vorsteliko huisl de se name moet dan almal met die letter Ii begin, maar hier is ook geen spral . van 'n familienaam nie.
Maar om w er terug to kom na Suid-Afrika, en die res van die wereld l Waarom moet die ar me ver- onregt vrou soms haar mool n trotse familienaam prysge om met 'n naam SODS ...• nee wag, k lean dalk moeilikheid kry. In elk g val waarom Iran sy nie haar ele van b - hou nte ? Waq.r'om kan 'n mens Hi , somm \1' net 'n voornaam h .. onder al (he be kommernls van 'n f mille naam nie ? Dink 1
t
ho mo ilile dlt, vir die admtntstrastc SOli w S, om ons op t o spoor warm ,01' r le nlng v reffen moet word! WC'g m t vanne sO k, ek wtl 'n man sommer ken aan sy naam, ek ken hom clan ook 1) I beter. Die gewoont om 'n man op sy van aan te spreek, klink so koud en se maar formeel. DnaI' is iets warms in 'n voornaam: dit het amper die waarde van 'n st wige }1anddruk.Ele hou daarvan om sommer vir 'n man Piet of Oer]o te se, V l'g et -maar die Botha en die Van d:l' Mer-
we.
(V l'vo)g in volgln 1" lwl.)
I
H Idedagkomit e
Die komttco wat vanjaar verant- woordellk is vir die Held .. ,:dagvie- ring', besta n uit di volg nde led : Mnr . .Jan van Graan (VQOl'S.), mejj.
1sob II Murray en Ryki v. Schalk- wyk, mnre, J. Ogl thorp, M. L. vt n As, Kobus van I!JedC>I1, H -nnlc Ma- rais 011 Jan de Villi rs. Proff'. M i- ring n Schumann -n mev. H. P.
Dekker v rt enwoordlg dh RDB. ell , Tim!'. F'ourie (mik .. tadwlnkel) lie F d rasie van blanko w rkei s. Mev.
Dr yer '\ an Huis-de- Villi e rs staan die komitee hal aktt f by in advi- s r nde hoedanigheid.
w
H. VILJOEN
PLEIN~ 1'UAAT
Vier Nuwe Lede Vir V:S.R.
Hoewel die ampt. lil e b kragtl- gtng: nog nie gcsld d h t nie, is die urtslag van di a. -af lop V.· .R. ..
tus nverki sing 008 volg:
Jan van Or an, Dawld 'an d r Merwe, m J. BI,a v n d r M rwe en Pi
t n
lport,D
ar is gter
prak dat die v r- Id ' ing ong lelig v rklaar mag word vanwe
be var van leon titision leaard.
,Dw Mali·" 'IOiZ R3J 1
ssr
aan- nuuui om tog du: '}110n ,t r1' rga.<l('~rh~fJ by I 1VOO~~, odat di ante wat Ll 'n 1uf,ar wok sloer, ~lOtl ka» aj-
[J( 1w,ndd word.
I GL
E A vu:
E
Die volg -nd vanne k m dl m s- to voor in ons studente ,om n leap.
(Die g tal mgcskerw studente \ ord a elke van geplaas):
Van d r M rw 54
Du Toit .. .. .. 37 Van Zyl .. " .. 8G Marais.. .. .. .. .. 33
81111t •• .• .• 33
J) Vtlllers .. . 32 Steyn .. .. .. .. 20 Joubert. .. .. .. 25 l..ouw " .. 24
I u PIt ssls 24.
Le J oux .. 21
Both 23
Vilj en .. .. 22
Nt;} .. .. .. •. •. 10
Vnn Nick rk 17
Van der W sthulzcn 17 D W t . .' .. .. .. 16
l~ 0111'10 " •• •• .• 16
Lo-nbm-d .. .. .. .. 16 Pretorius .. " " 16 De Koek .. .. .. 15 Burg r .. .. .. .. 15 Th
ron.. .. .. .. .. ..
15Besoek DIE UITSPAN . ..
W d· tmosfeer rusti is, ~he b dlenln be~
di ar
Ia vanaf 'n koppi koffie tot 'n voll dl spyse - maal vol aantr kJik en goedkoop
DIE UITSPAN i
YKE
N ?
Optog
1 e vr 1ft', (h aard waarvan 1 kendgomaal . 'nl word.
Op Co tzenhurg sal di vo -dul 1 lik nd kl 1 1lH nt w r word.
efd n fUnIc,
rna Ityd -
..
'n besoek werd!
BLAD Y TWEE nne l\1A'rm, V[tYI>AU, lG Al'l'UURTUS
194(i
Die Plaza
Foon 0013
AND THE ANGELS SING!!!
DOROTHY LAMOUR BETTY IIUTTON
FRED MaoMURRAY
Vryd, g en Sa terdag 17 Aug'.
Aand om 8 uur n.m, MaUne om 8 uur n.m,
Gestig 1850 Foon 24
A T
ERS
JOERNING EN SEUN
(En~NS.) llPI{., Hoek van Bird- n Pleinstraat,
STJ~LI~ENBOSCH
We r In Voorraad
Dragonwyck Anya Seton My Thcodosia - Any Seton 0/6 Th M rrlage of Josephine -
Marjorie Coryn 10/6
DIE C.S. V. BOEKHANDEL
Pleinstrnat . TELLENBOSCTI.
••
• u LE
lHR VNRNA.
~1
'7~Ii' PIRMA,VfJ; : • ,
I.lAVIEUE ORUE,LS
MU IEIHNSTRUMEN1
1E
in die 19.m n.
J.lfusilmlr; Benodiqdh
cde
]JOBl( '1L BLAJ)MlJJ~IRJ(
Dna p iaUs r in MUBiekhandel en m ak aanspra k daarop de L ons vocrrad die grootst v rskeldenhetd bi d, die volledigste Is n altyd die
nuut t Inslutt.
• •
R. MULLER
fEiens.) Bpl[.
PI ill traat ST ifLJ,.IENBOSCH
00
" IE MATIE"
Alle Korrespondensie aan:-
G. J. ROUX, Hoofredakteur, Rowanstraat,
Stellenbosch,Assistent
..Redakteur: PIET DELPORT.
Nuus-Redakreun M. VAN TONDER.
Sport-Redakteun A. CALITZ.
So Jale-Redaktrleeer
ELSINE POTGIETER.
Tegniese Redakteur: LOUW KUHN.
Add.
LederBonnie Engel, Evert Potqieter en D. Carse.
VRYJ)AG, 16 AUGUbTUS 1946
"Op U A/mag Vas Vertrouend Het Ons Vadere Gebou"
0/6
Daar word weer voorbereidings getref vir die viering van Heldsdag. Die skole word nie "belas" met hierdie reelings nie, nmdat hulle "base" daardie groot dag pypkan met 'n week langer vakansie. Die Afrikanerkind mag nie Heldedag en Volksplantings.
dag en sovee] ander groot dae in sy geskiedenis feestelik herdenk nie - dan het hy nie genoeg' Iojalltert teenoor die Britse koning en koningin Victoria se verjaardae nie,
Die Afrikaner hi)' nag' hair verskuldig
(C(,11001' R.\'voorgcslagtc!
Maar hoc 1'8 dit fJu;f(lrl mci Vol/.:~fccsd(f.( ica! J'('IP{/S [/("uicr ieord]
Laaf ons nuiar 1H I dink (Ian Dill[J([{l1l.w/,((U lutna d~'e cniqst> ulU(,1Hf'{!ll-
t rlocndr A[,"ikall'1'l'o//.'s[.crsrla[j. Ecrstens, 1:,0:; d'if 'l(. [((.wlau?
Op die uoortuuul 'l'a'lI die s7ag pml Bloetlriuicr is 'n klein lclmnl}ic Aj'rika,w'1's in v(Tootmocdiging V001' hill Hoer en Mco'llcr. In '11 'Woeste
. uiereu! is hullc bcuius '!'ml lutl 'lIictigllcid. Hulle roep tot Houi om ]mlp
en lcuiinq. 'n IIeili{}o' gclo/te urord uoor Hom. gcdocn. As lIy aan. hulle die oO'twinning skcnlc, sal lmllo en nul naycslaglo daardio day h erdenk.
nat8 eon Dankdag, zooals con Babbat:'
Die Vader hot
g('hour·.Ann hullo
hotHy die oorwinnitur gegr8.
En Dingaansf'ees vnndag
i --Volkspelo, braaivlois, jukskoi,
danspartvc! (,l1S..Ia,
selfs dior(,(,~l'('(lcs
opruicndc tocsprukc, VCI'-er'ing van die mouse
Rfldade en sells politicko uitharst.ings!
Het ons vergeet? Ons voorvaders was in 'n groot benoud ..
heid. God het hulle daar uitgehelp, Sy deel van die .Jcontrak"
het Hy uitgevoer
l-wat van ons deel?
.La«! (W
011S crus Il'CCS."La-it ons
diesaak
nwt onsset r
uli-'111((((1.: of ons n1~C ook hi r '1wg
vail'
aan O1l ~ »ooroucrs 'l,}cl's/m1dirJ is 'Ilk.Dingaansdag - 'n dag van dank en verootmoediglng. Eel'S dan kan ons die stryd aanl noop om al ons ander Volksfeesdae tot hul reg te laat kom.
Diplomakursus Vir Onderwyser - V oorligters
NUWE. KURSUS INGE. TE.L
it...,
Andermnal neem die Dniversiteit van Stellenbosch die voortou met die instelling van 'n nuwc
kursus -die keer ill BEROEPS- VOOIlLIGl'ING -
met ingang1947.
Die kursus sluit in lesings, seminaar an praktioss werk in alle mcontlika aspekte van Bercopo,« orhg'ting', o.a.:
(a) Maatskaplike en ekonomiese ontwikkelingstendens- en voorui tsigte.
(b) Ekcnomiesa en maatskaplike vraagstukke.
(c) Gevalle Studie-metcde.
(d) Arbeidswetgcwillg.
(c) Vaardighed~ en Vaardigheidsmeting.
(f) Bero psinligting.
(g)
Die Onderwysstelsel in Suid-Afrika.
(h) Die menslike persoonlikheid en sy probleme.
(i) Die beginseJs en praktyk van bercepsvoorligting.
(j)
Persone,~lheheer in die nywerhcde.
'I'oelating tot die kursus sal beperl wees tot onderwy~ers
watin hesit is van (Me S.O.D., H.P.O.D. of Primere Onderwys-Sm-ttn.
){a?t+; of .. Diploma en wat minstens dri.e jaar onde,l'wy",ondcrvinding het,
1 ...
ieaanta
1.sal } e})e1"k word tot 25 en voorkeur sal
Hange- gradue.erde studente gegce word.
Vir salarisdoeleindes word h ierdie kursus as ·een jaar goed- gekeurd" studie erken.
Dames-St udente- Vereniging
WEUKSAAMHEDE GEDU.
UENDE DIE AFGELOP
;Jvvr JAAU
Die D.S.V. is reeds in Oktober 1921 gestig onder die naam van Vrouestudentebond. Die eerste Pre- sidente was mej. Marguerite Murray, tans lek trlese in Afrikaans aan die Universiteit van Kaapstad. Ander stigterslede was mejj. B. Schoombee, S. du Plessis, H. Voigts en C. Ver- meulen.
Die doel van die V.S.B. sou wees om die belange van die vrou tc be- spreek,
Interessante lcsings is gehou dour dr, Basson, dr. Chubb, dr. Reinecke.
Na 6 maande word 'n nuwe bestuur gekies, met mej. B. Schoombee as presidente.
Die aktiwiteite is uitgebrei tot die bevordering van damestudente se regte, b. v. die reelings van koshuis- belange, Bulle ideale was baie haag soos blyk ult die volgcnde: lIOns Bond kan so groat en magtig word, kan ao'n verreikendc invloed he in ons land. Dink net daaraan dat ons hier die hoogsontwikkelde seksle van die vroue van ons land het, die vroue wat op alle gebiede van die lewe die Ieldlng gaan neem ; wat In verdlenste sal dit ie vir ons Bond wees om daartoe mee te help om die leidsters te bekwaam vir hulle taak nie."
Aan die einde van 1925 oegin die beweging te kwyn daar die opkome van die lede bale treurig was. Mej.
Erilta Theron red egter weer die posisie
deur haar
bekwame leiding as presldente in 1027.In 1934 v rander die V.S.B. na die Damc-studentebond. GereeJd is daar Maandae D.S.B.-byeenkomfJte gehou- Die vcrgad rings is bell -telings bY die verskillend .... koshuise gehou. Na dlo vergadertngs is ververalngs be- dlen en kon die dames nader kennte maak met mekaar, Die docl en stro- we van die D.S.B. is dieselfde as die V.S.B. Daar word nou o.a. meer aan- dag gewy aan sake van algemcne bclang. Dr. Con· de Villiers het
u.v.
etlike lesings gehou oar musiek, ter- wyl dr. Schoemann weer die eko- nomic e sy van die lewe bespreek het.
Deurdat daar meer verenigings to voorskyn g kom het, het die D.S.B.
egter begin kwyn en dlt loop dood op 10 Junie 1940 toe die Iaaste ver- gadering gehou is.
Lede wat lei ding genecm het in die D.S.B.: Presidente: mej. Hettie Murray; voorsitater: mej. H. Oden- daal; Vlse-Voors. mej. C. Lombaard;
under lede: mcjj. E. Steyn en I{.
Stander.
In 1944 het die vereniging herleef as die Dame-Btudentev reniging.
Mej. Wilkens hot die vergadertnf op 20 April geopen met 'n welkoms- woord aan dr. Meiring en die lede- E.g. lewer 'n interessante lesing oaf die vraag: "Het die vroue hul on- afhankltkheld, van oordeel verloor 1"
Die bydrae en o.a. ook die manlike en vroulike siele-elem nte van die Ideate karakter word bespreek. 'n Nuwe Bestuur word gekies en be- staan uit die volgende dame.:-
Voorsitster: mej. Martina Roos; se- kretaresse: mojo Ria Tomlinsin; Te- souriere: Rona Cadle.
(Vervolg op bIs. 5, kol. 3)
b k
rID •
BLADSY DR!
5aam Arbeidsdiensgedagte Groei
Met Die Matie
Vat Pos Ook Buite A.N.S.-Kringe
Die arbeirl moot vcrriu word
]11('1u Ig('h( 1('
IIi1 "lui
Iinu \ au
JH'I" h • I' , t
soonlike h('lnng.
Dienrbcid om die ar-heid ~·wll' di« hovror
19l1lO'wn die arbcid, die dicnslcwceina, self versk»
f . . . •1 )je
hand<'al'lJl'id .WHfdie
student Vfl'l'igmoot dion om hom
it'll \'011('sy
1>1('k :1S ~lI'hl'HI('l'in
dieorganioso volksgcmccnskap to laat aanvocl ,
hy moot hC'l-;pj' dH.Idaa
rhinno die volk
gel'lIwos.-uliko vorski!
is t IlS.'CH hU1l1 (illdie gewone voltydse ha ndca rheidor nic, hoow pi
hysv arhoid
0]) 'IIll11dC'!' lewonsterre in
\,t'1'\,111 ('11 S Jvcrvul na voltooiiru; van
H,Ystudio" - Di
M ((t3",4 Moi
.1!J4G.
Dit is
<lie
nU\VPI'Cvettolking
wat lti« Jl/rlli vvf .illal· lank nundie g( dagte
vallnrbeidsdiens gng(l(. hot. Dit is dan ook got·(·n toeval nio
IIl.ltdan.rd ic bcpauldo
g'!'dagl C S(l11111met
Vie :If(f l'icgrgl'o(ii,
lll'! '"cl('('g~ de iugcslunu het
sl'lIs hy
lW}'SOlIC ell g:l'O(,P('wat lIamTan!,hl~ baH'
81 ('pIJ(:~
trcnoor
die grootse idcalisme
van die lIUWPI'eurbeid
HOOKd
'm"die A.N,~, vcrtolk, gcstaan het.
tn vyf bestaansjare hot Die Mal"i(1 konsekwent gestaan in die propagc- ring van die gedagte, en dk~ arbcids- bewustheid van Stellenhosch is dan ook in geen geringe mate hteraan te qnnJw nte,
DIe cerate arbetdsdtens-reellng is waaraencem deur die plaa nco A.N.S.-tak. Spocdig was dit egter duidelik dat die orga:nisatoriese en dissiplinere karaktertrekke van die Ossewabrandwag die hehartiging van die funksie miskien meer natuurllk onder die beweging laat inval. Die Arbeidsfront het tot stand gekom, en sedertdien is slegs die. hoogste lor verdien vir die gees van lens wat vera I deur kampe opgebou is, en wat vole wat butte die 0.13. of A.N.S.
staan, ewe .. eens gemspirecr hot.
Na aanleiding van '11 besoek aan die Arbeidskamp wat vanaf 18 Nov, tot 2 Des. 1{)43 in Franschhoelc plaas- gevlrrd het, het die bekende genees- heel', dr. F, D, du T. van Zyl, o.a.
in 'n persoonlike brief geskryf: "DIe gees van offer en dlensvaardlgheid wat daar openbaar word, spreek bockdele vir die opregtheid van hart waaruit dit sprult. 'n Groep jong marine en vroue wat so '11 behae daarin skep om te dien, is besig om vir hulleself 'n bai vrugbare too- koms te sleep."
Die Prestasie
Hierdie arbeidsdiensgedagte het veral uiting gevind, naas persoon- like uitboulng, inspirasi n vercce- ling, in 'n elf'tal arbeldsdlenskampe wat 'n aanvang geneem 11 t in Sep- tember 194.2. Die vakansle is ge- Wy aan die r gmaak van 'n Immp- terrein op Blauwldip. die lfekendc plaas van 'oom \Villie de Waal, waar In'enige aangename lmmp daarn reeds plaasgcvind het. Menigo pIeJ!:- naam is vir oud-lcampeerders onuit- Wisbare geheuebalwns van gcnotvolle valmnsie, troue di 11S, anngename vrioendslmp, stiptc ordelikheid, Blauw- klip, By-den-weg, La Provence, Franschhoek, W mmershoek, Tn1- bagh, Panr}.
Ander
Die feit dat ook amler organisa- sics die arbeidsdiensgedagte aange- gryp het, dat dit in die jongst~ tyc1 tot larH.lswye omvang, 111 t staatstelll1, gegroei het, is slogs 'n hron van di pste vrcug Ie vir Die Matic, Vyf janr lanle is die gedagtc OI1VCrI)Oosd Ver)wndig, hog lank sal dit 'n b- langrilce pIck inne m in Die Matte, Want dit vorin 'n wcaenlike bestand- d 01 van deardi groterc organiese gcdagL' wat Die 1l1atie g'-.trol.1 go- c1l'n en gedien hot.
.. '. , 11<
"Matie" -diens
Die lVlatic self was 'n stukki ar- beidsdiens in dte sulwcrste getrouste vorm. Daar is slegs inspanning go- vra: gcen geldloon nie. Di hoog- ste gel-dloon sou Iaer wces as eli ware vergoeding van Die Malin self; die vreugde van die eli ns ann die mens en aan die saak waarv,an Die. ."l'latic hom onwrikbaar gewy het,
Oktober 19,13:- V .s.
steunU .R.O. V.S.
Luisterryke heldcdag aang kondig met prof. J. de W. Keyter n prof.
or.
P .. J. Schoeman as fcesr denaars.)5 Oktober: "T;.S. st un U.K.O.V.S, .. in 11111 bitlere 81 ry I om clip, hand- h(twinq pun ludsolt, II ulle Oliristelila:
en A/rilcanerbc{)insrZ8, tot ,{Joortb ,- sttuui 'van nutet« Ajrikaanse Hoi'r- ondrrunte-in: i[!tinll in, (H 'mr, die tleurqaam« Afrilcaalltw Vryslaa.IN,
29
Oktober19·13:-
A.N.S. KyleTerua
19·13 - "NaSi lterde, nasi diens!"
. . . . "In die jaar wat kom sal di A.N.S, voortgaan om 'n positi w n sulwer-Arrikaanse rigting to v rscker' vir die Af'rikancrstudente op Stell en- bosch.
•• ••• • •••
I In In •
Op ] 0 Oktober al die teesredenaar van Heldedag, dr, Erlank, 'n voorje- Sing oJ) Stollt"nbMwh hou 001' '11 snl- wer letterkundlg» onderw crp. lJ \\ ord bale dl'ingcnd gevra om aan ICitc- mal, 'n man na1, hoo\\o) nle sclf1 'n oml-Ma1io nip, 'n baio hot! (lIml{ van St.f.'lIcnbOf;(·h J<oc 1cl', dnn..r(lio Vry(h g-
I!'tamilvul saal to biNI.
... . . ..
)(IEET U?
U weet aeker hoe IW r dit .om. i.
om Idjiea te kry vir die ditji I n datjiea?
Sorg dat u toekoms nie,
nn
'n suk.sesvolle Universiteitsloopbaan, deur ebr k aan geldelike vermoe ~elem.
mer word nie. Jong prof-e slOnele m. nne en vroue weet dat bulle a) mislden lank moet wag voordat hulle 'n win gewende bctrekking al k n opbou. Dokters of prokllreurs mo~t 'n praktyk of vennootskap koop. Die mal likste en beste manier om u planne te bewerksteJIig i om nO\1 te pat r en u besparings in UNI£·
LENINGSERTIFIKATE te belS.
-
KOOF I.u)). d ur midd 1 v n N
g.-
p ni Spaara "Ia. of vir kon nt, by
.niar-
POlkantoo.r •oet
~
Ons Di u tuur
le- I nkes Erk n ?
Belangwekkende Besprekingspun t
Saterda aa d Voor U.S.-Debo t
Alle ~,tudcnte word hartlik uitA' noot na di vergnrlerlng van die U.s. Debatsvereniginjr, Saterdagnand, 17 Au
r.,
in ,die Hui houdkunde saal. U sal nou die geleentheidhe
om U meninguit tc spreek oor 'n sank wat hoe lang '1' hoe meer ons aandag opeis, nl, die I wessie van ktnturelo bydrae. tot (Me Afl'iJ amu e kultuurskat deur nie-blankes,
Mo tons h.v. die poeste van h kleurllng P t '1'8 n, uitg ge in di bundeltjle "Di FJnleeling", b skou as 'n hydra tot die Afrikaans kul- tuurskat ?
Moet on. s danlg po si
kunswedstryde vir blanker voor- skryf soos tans die geval was op di onlangse Stellenbos che kunsw d-
om maar e 11 (lSP k von te no 111, Kom hoor wat mnre. T uther van As n Kr t.s 00 t-
huiz -n 001' di saak t 11 t, En kom se ho u self dnart no r staan.
DIE DT~BATSVERENI ING I ET OOK U, .T TIS U ONDEPSTEU- NIN:t NODI f!!
HELDEDAG! ! Proefpreek
Maal I
Iere
Onthou Doncladag, 10 Oktob r.
Laat dit 1£ pc rsoonlil« cer wccs om 1( stu(l£ntc!lto{P t kosliui« of p?'itJaat-stu{lento) se cr huog ie tiou in sy aandrcl.
Flit die Voortrekkerdrtut Tcg I'ir Ilcld(da{j.
LaM
una
'£lag 1946«u«
'{'O)'lgA 1Jk1'inq8 oorti f in P)'Ofj)'WH PH. ntocsiuS?I1 e.
Graag' wll ('I nIh studentevrlend ..
en under })('I ngstell Jl(lt\ vrt ndelll uttnool na my pr()('fl)rccl fSOIulagmltl ..
dag om 4, nul' ill dle Moedcrt ('1'1 . )) NIE l\100l.l\f N.
(OTZE
Stellenbos h oeg
£ Soot O.B. Fonds
V AN I
AAPS'r I)Vir J'"el'cls
Wat
'I'raal .•
ADDJ~HLEY.
TRAA'l'13t
Foon 9
ftty e ottelstoor
En probeel 011S gloot
versl?eidenheid Soetwyne
en keurige
ApiJt .. dranllie
VOLKSli rWNT
• RJ
lag
5DE VERDJEI)ING
J)H~ l\1A'rm, VRYDAO, 16 AP~llT~rJ'{;H
1946
---
N A VORSING AAN ONS UNIVERSITEITE
Die wetenskaplike wereld staan vandag in die teken van die intensiefste navorsing op elke denkbare gebied en seker die hoogste prestasie wat totnogtoe bereik is, is die split sing' v.an die atoom deur die Duitse professor Otto Hahn en die vernietigende toepassing van hierdie ontdekking deur die Amerikaners in die samestellmg en ge- brui van die atoombom.
Dat ook Suid-Afrika met sy eie besondere probleme die behoefte aan en die noodsaaklikheid van intensiewer navorsing besef, blyk uit die aan- telling deur die Regering van 'n Raad vir Wetenskaplike en. Nywerheids-
11 vor ing.
In y openingsr de voor die eerste vergad rin van hierdie Raad op 8 Oktober 1945 h t Generaal Smuts die nooclsaaI likheid en belangrikheid van inten jew r navorsing oor en- kom ti die behoefte en eise van odie 1 nd be onder sterk beklemtoon en g wys op die tweeledige cloel van die R ad, nl. om navorainz in die bre dste wetenskaplike betekenis n pekte
te
1 ; en om navorsingsmid- dele te organi eer n te beheer. 'n Groot en b langrik deel van die w rk, het hy opgemerk, "sal onge- twyf Id wees om die bedrywighede van universiteite vir navorsing in tep n". Hiermee het generaal Smuts 'n s ak t berde ebring wat ons uni- v r iteite baie v .. n naby aak, die vraa nl. wat daar aan navorsings- werk aan ons univ rsiteite gedoen word i en daarby h t die Generaal kritiek oor oris univer iteite uirae- . preek, wat weI van naderby be- behoort te word.
.. Onder die huidi stel eI is ons univer iteite te veel - feitlik uit-
luit nd - besi met and rwyswerk, n baie van di geleenthed van uni- versiteit aan op die wy. e v rlore.
HulIe voldoen nie aan wat een van hul bel an rikste funksies moet wees nie, die opleidin van manne vir na- vorsing".
Hier word tw e belangrike funk- sie van univer it ite genoem, n1. die nrirnere van ond rwy n die sekon- d" evan navorsing : en soneler die eerste is die tw ede ook nie weI moontlik nie.
Dat die e r t by ons Suid-Afri- kaan e universit ite 0 sterk op die voor rond taan, hang met hulle ont- wikkelin sa.
rn.
In ver eIykin tog m t univer iteit uit die noordelik h Hrond i di" in Suid-Af'rika bai jonk en on landsomstandigh de en on I rwysin tellings bring dit mee,1 t on uinver it ite tud nte 00-
neern wat verstandelik n gee telik deur aans mind r ontwikkeld is s die aan d ardie universit ite. Dat die aanvan swerk aan ons universi- teit f itlik uitsluitend onderwys- w
rk is, spreek dus
vanself; maar o i dit trouens van die vro gate ty af aan alle univer iteite g wees en i dit v nd no a n lle uni- ver it eite wat nie bloot tegnie in- estel j nie. Di v g moet dus maar wee : Wat word claar na die r te voorbereidende ond rwysweru nons univer iteite a n navoraings- werk edoen, of 00 dieG
neraal dit uitdruk, aan "di opJ idin van m nne vir n vor ing"? 1n
hierop ou 'n men dadelik kan opmerk, i dit weI billik om op hlerdie stadium van ons jon Suid-Afrtkaan e univer- iteite met hulle byn vol I e e- brek aan die nodige fasiliteite vir navor in veel meer as ond rwy - w rk te v rw ?M
r voord t on ophi
rdie vr ag in n, slit oed w e om "n kykiein
die buitel nd te neem, wat one 1m 1 j loer 1 m k, w nt hi r k y nn t doen met die bro
mde wer Iduniver iteite oos P ry t Berlyn, Londen, I arvar' ,Yale, Columbi ,
om maar enke'e te noem, met hulle tien- tot ve rtig- dui l\d tudent, universiteite w tna
Ihulle do e
rwerk ook terk eg~nies ingerig is; en dan kry ons verder ook bloot tegniese universiteite, ver- al in Amer ika, soos die Massachu- setts Institute of Tecnology en die Pas ad n Institute of Technology in California, waar alleen gegradu- eerde studente vir gevorderde na- vorsingswerk toegelaat word, en soos Charlottenburg, Miinchen en Ak n in Duitsland voor die oorlog, en in groot mate ook Leeds en Shef- field in Engeland. Aan hierdie uni- versi teite is a professore verbonde dikwels die grootste outoriteite op industrieel-tegniese gebied, 'I'eg e- lyk met hierdie professoraat IS hulle spesialist en konsultante vir die industriee.
Dil is 'n doodgewone saak dat hul- net e n 1 sing per week ge en in baie gevalle net gedurende e en sme ter, en verder hul tyd aan na- vorsingswerk bestee, sons die ver- haal dit het van die Duitse pro- fessor by wie die Keiser op besoek gekom het. Toe hy die Keiser mee- deel dat Assiriologie sy vak is, vra die Kiser of hy ook baie studente het. "Die hemel sy gedank, Majes- teit," was sy antwoord, "ek het geen studente nie; nou kan ek my tyd aan navorsingswerk bestee". Dit wil
Set
aan sulke universiteite word die ge- le nthed en fasiliteite geskep om beide die nodi e doseerwerk, waar- van ons nooit kan wegkom nie, te doen en ook die nodige navorsings- werk. As ons nou vra ho dit aanOilS jong Suid-Afrikaanse universi-
teite g stet is, dan vind 011S dat ons professore mee tal soos verheerlikte skoolm est rs moet optree. Behalwe baie doseerwerk, dikwels van tien tot vyftien of selfs meer ure in die week, het hulle stapels korreksi- werk of eksamenskrifte om na te sien en het die in die natuurkundige vakke byna elke namiddag praktiese werk m t talle tudente in di labo- rator ia. Om m t 'n paar gevorderde studente, laat staan alleen, navor- singswerk te do n, daarvoor verskaf Suid-Afrika aan sy univ rsiteite nag die tyd n6g die fasiliteite.
Wat aan ander Suid-Afrikaanse uni- versiteite, byname aan Onderste- poort, op hierdie gebied g doen word, laat ons nou daar. Op St 1- 'nebosch word, onder b perkende omstanelighede, aan die b gins Is van avor ingswerk altans reds heelwat
~edoen.
Na die b reiking van 'n graad word daar dikwel van gtien maande tot tw e jaar b st e om 'n Magistcrs-graad te behaal, en moet vir die graad een of ander ondersoek ingestel word. Al word hierdeur nog nie die navorser klaar geprodu eer nie, word tog die meto~
d en prosesse van ondersoek na- eaaan. Die tudent word geleer hoe om naslaanwerke te raadpleeg, hoe om gehruik te maak van 'n uit e ..
breide biblioteek of argief, hoe om anal ises t maak, sowel teoretie as pral ties. A vrug van hierdie werlt 'tan verwy word na die publika- i s in He Anna]e van dl Universi- telt van St(Jl1enbosch, waarin· ~aar- devoUe re ultate v n oor pronkHke navorsin swerk van dosente en. tu- dente vind word. A da r verde1' gelet word op die direkteure of
WAT BETEKEN J. 1946?
Groot Doenigheid Agter Die Skerms In Ons Eikestad
'I'emidde van die verslappinge .op sommige gebiede in Matie- land en die akademiese betoginge van ons proff'ies, is die Juniors van 1946 net ene vuur en vlam. Die gees het sommer opnuut 'llOogtes beryk met die koms van die eerste jong botsels aan die elkebome.
So het ons opgemerk dat gedu- rende die argelope week hulle hul onderskei deur die wit knople met die J 1946 daarop - die eerste van sy soort.
Maar soos aUe vorige jare moet die seniors dit ontgeld op aIle ge- biede. Die gaste by een van ons Da- meskoshuise is dan ook subiet ont- haal op 'n skoenuitstalling. Rooi skoene, wit skoene, blou skoene en van aUes en nog wat.
Op die vredeskonferensie in Parys kan jy verskillende soorte vIae aan- skou, verteenwoordigende verskil- len de lande, maar die Juniors sorg dat hulle 'n vlagparade hou wat selfs Stellenboseh se stadsraad nie sou kon nadoen met die koning se besoek nie. Want waar gaan hulle die verskillende komblnasies van kleure en nagklere kry soos die wat die Juniors
g
bruik?Maar die weer vir Juniorc1ag is dan al hier. Hoe kan ons dan ook
sistent-direkteure of hoofde van de- part mente op industrieeI gebied in Suid-Afrika, dan sal daar gevind word, dat baie van hulle hul eerste vorming, veral in die bezinsels van navorsingswerk, op Stellenbosch ont- vang het.
Maar generaal Smuts beloof die Navorsingsraad ook finansidle steun vir die opr iat.ing van meer laborato- ria en (ander?) universiteite. OnR sou se, w arom nie by die bestaande univeraitei te met hulle laboratoria begin nie en aan hulle die so nodige fasiliteite verskaf om .,aan een van hul belangrikste funksies, die oplei- ding van manne vir navorsing" te voldoen nie?
Want op die oornblik word nie alleen die fasiliteite nie verskaf nie, of altans uiters kar ig, maar wat bale erger en onheilspetlender is, met die nuwe Raad vir Wetenskaplike pn Nywerheidsnavorsing word die uni- versiteite van baie van hul beste kragte beroof. In plaas van die han- de van die universiteite met die oog op die sose r v rlangde en nood- saaklike "opleiding van manne vir navorsing" te v rsterk, is die Rege- ring besi , so os meermale in die verlede, om hulle hande af te kap deur van hulle beste kragte weg te
11 em, en dan kom die hoof van die Regering en wys daarop dat die uni- versiteite nie aan een van hul be- lanarikst funksies voldo n nie.
Ons wit di suggestie waag dat die Regering met hierdie sterk s n- tralisasie van navorsingswerk onder een hoof, laat die nag so voortref- Iik wees, en op een pIek, en die af- tapping van die beste kragte van die bestaande inrigtings, die algemene saak van navorsin minder goed kan
di n dan deur die bestaande inrig- tings terk t t un en nit te bou;
en tot stawing van di sugg tie verwys on na die verspr i.ding van b langrike inrigtings vir navorsing in lande 600 Engeland, Amerika en die vooroorlogse Duitsland, waar
na-
vorsingsw rk van die universiteite uit.g gaall het n die groot nywer- he de eers later op eie gespesialiseer- de gebied navorsingswerk onderneem het.(Oorgen em t it Die Stell nbosch so Oltd-Sfud nt).
anders as om te verwag dat hulle nie sal deel in die volheid wat die natuur bied nie!
Saam met die lente wat kom, kom ook die gissings omtrent Juniordag.
Seniors se rUB word verstoor deur nagtelike geselskappe op pad . waarheen ? Maar die gissings sal bly
fotdat
hulle een nag wakker word van die gesing van 'n koor wat besiel is met die gees van die Lente.Afskeid Geneem Van Dr. Coertze
Mnandagmiddag het die dosente en studente van die departement Bantoe-Volkekunde van dr. P. J.
Coertze afskeid geneem. Lede van die doserende personeel het '11 kort woordjie
tot
dr. Coertze namens die verskillen e afdelings van die de- partement gerig.Daar is met lof melding van ge- maak dat dr. Coertze verskillende monumente op Stellenbosch agter- laat. Daarvan is dle Volkekunde- museum en die B.T.K. seker alorn- bekend. As 'n persoon wat met beson- dere toewyding aan sy vak gcwerk het, is sy grondige kennis van ver- skillende Bantoe-tale 'n feit wat van die vertrekkende dosent 'n waarde- volle lid van die personeel gemaak het.
Dr. Ooertze net 'n groot taak
'0001' hom, 112} moet in, die uol- fJende maande sy krtutte inspan in die o'tganise'ring 'van die Univer- sitcit van EI.A. se a/deling 'vir
euetern» studie.
Aan hom 18 'n tjelc oorhandig deu« dr. P. J. Bohoemam name1l8 sy oud-kolleqtu: en die studente.
E. MARSH
sePAARL
STOOMWASSERY
tot u diens vir
• WAS
• nHOOGSI{OONMAAI{
• I{LEUR Agente .
DE WET BROERS, Stellenbosch
STELLENBOSCH.
ONDERSTEUN
DIE ALOMBEKENDE FIRMA Vir
LEWENSASSURANSIE Raadpleeg
W. S. MALHERBE
SANLAM
Kant.oor: Bird ira t 18, lJui : De \Va I traat.
oon 486.
oon 222.
if
44 PiI) I ,~
Wot Hoper Aan Ons Voetbal-afrigting
S tellen bosch, 13 Augustus 1946 Die Sportredakteur,
DIE MATIE.
Waarde Heer.
Dit is teleurstellend dat ons voet- balspan nognie vanjaar gedocn het wat van hulle verwag kan word nic.
Die eerstespan het nou weI 'n reeks oorwinnings op hul kerf'stok, maar hUlle het nog gladnie vcrtroue by hut onoeratcuners ingeboesem nic. Daar Is soveel ooglopende tekortkominge dat 'n mens nie kan help om na die fou t te soek nie.
Ek wil aan die hand do en dat die afrigting van die spanne op 'n baie meer planmatige wyse aangepak word. Ek wil my nie voordoen as 'n gesaghebbende nie maar dit kom my voor asof daar sekere elementere be- ginsels is wat in ag gene em moet Word wanneer 'n span gebrei word.
In die eerste pIck is dit 'n voorver- eiste vir enigo speler dat hy vorm sal h~. Dit besef ons breiers tcrdce, Maar hulle beser blykbaar -nle dat dit elke speler se persoonllke verant- woordelikheid is om te sorg vir sy kondisie nie. Die speIer moet vorm h(! voordat hy na die oefenveld kom, l>aar iR soveel dlnge in rugby wat g I or moet word dat daar eenvou- dig nle tyd is om dle oefenlnge oil te off r om vim1 te luy nle. As'n spe- Ier nle g willi is om hom elf op te pas nle dan moet hy nle toegelaat Word om die oefenlnge by to woon llie. Jndlen hlerdle beglnsel streng toegepa word dan kan dte onnodlg ha de oe entngo wat die oorsaal i Van di m t beserlngs aan die begin van (lie jaar, a ge kaf word.
Wat die gesamentlike oefcninge be- tre!, sou ek s~ dat daar veral aan tWee aspekte van die spel aandag g wy moot word. Eerstens is daar die meganiesc of onbewuste bewe- gings wat die grondslag van enige goeie voetbal vorm. Hieronder sou cit nocm die ontvang en aangce van die bal, vlnnlge en akkurate skop- Werk, die snelle vorming van 'n stc- Wigc Iosskrum, lynstane, dribbel, ens.
liierdie dinge moet herhaaldelik ge- oefen word totdat hulle heeltemal onbewus uitgevocr }tan word.
Geen mens kan aan twee dinge ge- IYktydig dinlt llje. As 'n senter moet dink hoe om '11 bal te yang en ter- sclfdertyd soek na 'n gaping dan gaan hy of die bal misvat of te laat wees Vir die gaping. Daarom moet hy leer om die bal op meganiese, onbe- Wuste wyse te ontvang.
nit Idin)c mlslden beJag1ilc maar Volgens my ~lenlng Is clle onsamehan- cnde SIle! van on voorsp leI's en
<lie gebrelc aan deurdrlnglngsvermoe by ons a.gterspelers, juis 1ewyte aan die feit (laar Ilie gcnoeg aamlng ann hlerdle mega.niese bewegings gewy
\\'ord nl. Ongeluleklg word <lie ge- I ont h hI om hlerdle b wegin s aan to leer nle gebled by die wm} tryde
\Vat op Stc)lenbo eh gaan onder <lie
n am
van ocfenlnge nle.Die tweede essensieIe aspek van oCfening is die aanIcer van s me- spel en taktiek. En hier wi} ek be aWaar aanteken teen die wyse Waarop ons spanne gekies word.
Dit g beur seIde of nooit dat die sPan wat Saterdag sp el Donder- Qng saam geoefen het. Die gevolg is dat spelers meltaal' nie ken om taktiese hew gings met mekaar uit te voer nie. Waarom l{an die span-
(V rvolg in volgende kol.)
steuenboscb.
12 Augustus 1946.
Die Redakteur, DIE MA'l'IE,
Stellenbosch.
Waarde Heel'.
.Moontlik sal u vreemd opkyk as u sien waaroor hierdie brief handel, maar aangesien dit m.I. die mees doeltreffende manter is om die bree studentemassa daarmee bekend te maak, plaas ek dit in "Die Matte."
Die briefie handel oor "dansery"- Nou-ja, dit help nle om altyd te krl- tiseer en stukkend te pluk nle maar mens voel tog dat daar selfs op 'n dansbaan soiets as etiket moot woes.
(Mnr, die Redakteur en die g .agto lesers, moot asb. net nte dink dat ek my onderwerp aan die tirannie van die konvensi nie!) Elke persoon hon sy eie optnie (altans hy behoort ) na i.v.m. dans as sou dlt v rlceerd of reg wees. Dit is misklen nte ter sake by wat ek graag wll beklemtoon nie.
My beswaar geld egter teen die go- drag on handelwyse van nie net bui- testaanders nie, maar ook studente.
As u wll moleste maak, nadat u, u innerIike mens gedeeJtelik of heelte- mal vol alkohol gegooi het, wees so vriendelik om dan 'n twis met vrien- de buite die dansvloer te besleg. 'n Betel' plan sou wees om te probeer te n 'n boomstam (ki s n m t bale skurwe plekke en slcerp takke) vas to hardloop en te kyk of hy sal terug- slaan! Luat (lie mense, "Vat van plan was om hulle aand te geniot en rustig op die maat van die musiek voort t dans, in vrede.
·Verder kan tl, Mcneel', as u in 'n wisseldans met 'n juffrou gedans het, gerus 'n buiging n aak daarna 0 ten- minste die dametjie wat u die plesler gedoen het om met u te 'Clans, 'n vrtendelike "Dankle" toe te -oeg,
En u, Mejuffrou, kan ook u d£'eltji bydra as u, u vriendelikheid in 'n glimlag betoon.
Laat ons ook die mooi atmosfeer in die danssaal openbaal' en handhaaf.
Hartli1te dank vir plasing, Die uwe.
HUIS~VILLIET.
(VervoIg vanai voorgaande ltDl.) ne alreeds Dinsdagaand geldcs word sodat hulle Dond rdag kan leer om met mekaar saam te speel nie?
'11 Mens sien seIde dat eon van ons
• pantle 'n pllm op die veld uitw ) k.
Die bal word eellvoudig uitg slingcr na die snellers in die hoop daal' w 1 iets sal gebcur. Teen 'n goef span sal daar nooit iets gebeur nie.
Ons moet ons io )tansc al{on d ur vooraf definitiewe planne \lit t w k Dit is hierdie docllooshcid en planne- loosheid wat veral by 'n studentespan so teleurstel1end is. 'n Mens sou verwag dat ons tyd sal neem om ta.l{- tie]{ te bespreelt en te oefe.n. Maar nou doen ons dit nie, met dl gevoIg dat mense kan opstaan en s6 dat die p lers van stellen1>osch ]'lie kan dink n1e.
Met dank vir plasing, DIe uwc.
KOOS.
(V erv lg van bIs. 2, kol, 4 ) Op die tweedo vergadering, 15 Mei, hou dr. P. Schoeman 'n utt rs Inte- ressant lesing oor "Die Romantl k van Donker-Afrika." Die v rsktllende spore van Afrika word b spr It, o. . die bloedspore wat betr f die jag en die dansspore wat betr kking h t op die romantiese lew van die natur II - vrou.
Mevrou Smit spr ek die dam s op die 15de Juni to 001' die onclerwerp
"Pas verfynde gcdrag vandag nog by ons dames?" Daar word o.a, ook op '11 paar ctiketrebla gewys.
Op die vierde vergadering, gchou 22 Augustus, voer me] .• looste di woo I'd oor: "Die vrou in haar huts."
Op die 9d S pt. holt mev, J. de Villi rs nog 'n int ressante lesing 001'
'n saak wat na aan di dames se harte I , nl. "Geskil{t kler drag vir dames." Die modelle wat gebrullc wore, vind groot byval onder die dames.
Die lauste vcrgadef'ing van 1944 sluit die jaar at m t mev. Schoeman as spreekster. Die onderwerp w s
"Geboorte en V neri s s1 Itt s."
Die bestuur vir 1945 is soos volg:
voorsttstcr: m j. Martina RODS; sekr.:
mej. Joyce Freund; tesourter : mej.
Jeann I ossouw, Mej, Louw sal agee!' as prcsld nto.
Dr. Erika Theron spre I{ die eerst vergadertug toe op 10 April 1945.
Dle onderwerp, "Die laagbesoldigde meisto in die Stad" het mcnige dame laat bes f hoe bevoorr g sy is.
By die volgende twee geleenthede spro k mnr. W. M. van d I' W st- huizen die dam s toe oor "Di Regs ..
posiaie van die vrou" n mnr. Smit oor .. Hoe ons p rsone b Invl
Dle voorsttst I' at 1 111 v.
Dr yer voor aan die dam s on 18 Sept. Haar praatji was "Die Ame- rlkaansc vrou as student n in dio samel wing."
Di raaste vergadermg van 1945 word af'geslutt m t 'n leslng deur
(Vervolg in voIg nd kol.)
Ond r
... ... ...
--
On Ie •
Mnr. Jade B mic van D gbr k h t die nawe It sy g boort dag 11 r- d nk.
Die Universiteit Ly No Verliese
D.I'. M. S. du Toit, hoof van di Vru t navorsin ta ie, is heno m tot Ond r-sekr tad van Landbou,
*
1ft !IeMn.r. W. Steenkamp, s nior 1 ktor in Werktui kundig In ni urswe e het ook 'n betrekkin aanvaar onder die Navorsin raad in Pretori .
(Vervolg van vorige kol.) mev, PrOf. citz oor "Blommo en Blomrangektlckings". Sy g WE\ r- devoll w nke n kritis . r die rang- skikkings wat is d ur dl damestud nt . g le nth rld
So pas ontvang
on v n ter
GRAMMOFOONPLATE MUS/EKINTSRUMENTE
Nuwe voorrade word elke dog ontvang
RO ECCL SI
o E-. .. .-. ... N EL
Be i Ii
Posbus 29 tell nbo h.
ook r tt
BLADSY SES
Maties Ge/ykop Teen W.P.
Maccobi Geklop Deur Ons Matmanne
Ten spyte van die f'eit dat die veld Saterdag besonder swaar was, het W.P. dit tog nie reggekry om die lV.laties te uttoorle nie. Dit was egter nog tot kort voor die einde dat die telling 3 2 in W.P. se guns was.
Die ape} was taamlik cweredig ver- deel in die cerste hel fte van die wed- stryd. Dit was egter ons geluk om eerste die bal in die net te kry.
Daarna het W.P. reggeruk en met rustyd was die telling 2--1 in hul guns. Alhoewel Stellenbosch daarna met mening aangeval het, kon hul dit nie verder bring as 2 2 nie. Toe W.P, hul derde en Iaaste doel skiet, was daar net nog genoeg tyd vir die Maties om die spel gelykop te laat eindig.
In baie opsigte het die span as geheel seker telcurgcstel, in die opsig veral, dat die pragtige sarnespel van Maandag ontbreek het. Die voorspe- lers het alte dikwels te ver agter die skakels gebly, met die gevolg dat die opponente kans gekry het om die bal af te neem, waardeur hul telkens baie veld gewen het. Daar was min Verlede Saterdagaand het die Ma-
tiestoeiers vir die tweed maal binne 3 weke teen Maceabi te staan gekom.
Waar die totdusver-onoorwonne Jode- klub by die eerste geleentheid 'n 001'-
winning van vyf gevegte teen twee aangeteken het, dccls omclat die hor- losie clie Mattes trein-toc geroep het nadat slegs vier gevegte af'gehandcl was, is die bordjies hierdie keer vcr- hang. Dit is Stellenbosch wat G 1
geseevlel- het.
"
.
"'t t •
. '" ." '1/ II
'''1
nit was nie 'n aand vir die kam- pioene nie Rubin, van Maccabi, moes vir die tweede maal hierdie jaar Jooste as sy wenner groet; Fish, ook van Maecabi, het sy moses teenge- kom in Van del' Merwe; Marinus is op punte geklop en vir die eerste maal is 'n val teen Meyer toegeken.
SOl ERSET- TRAND
BOTSING MET WES IN IE
Veral Swiegers het 'n mooi verto- ning gelewer en 'n geharde teenstan- del' met 'n val geklop Swiegers hot die idcale bou en temperament van 'n
stoeler.
Ook Van der Westhuizen -- 'n nuweling (kapokgewig) het slegs op punte verloor teen 'n ervare veer- gewig teen dieselfde tecnstandor wat hom drie weke gelede met twee valle geklop het.Die volledige uitslae is as volg:
Veorgewlgtet Jansen (U.S.) klop Jaffe op punte; Scheiner (Maccabi) klop Van del' Westhulzen op punte.
I.liggcwig·tp.: Van der Merwe (U.S.) klop }_i~ish op Punte; Van Zyl (U.S.) klop Both op punte.
We1terg('wig: Marinus (U.S.) ver-
1001' teen Lotz op punte; Mey r ver-
1001' met 1 val.
Mhldelgnvigte: .J ooste (U.S.) kl p.
Ruhin op punte; Swiegers (U.S.) 1 lop Zeub
m et
1 val.l,lgsnaargewig: FIe i s c 11 rna 11 n (U.S.) v 1'1001' t en Levin op punte.
Maties Behoort Bordjies
Te Vcrhang
Die moontiikheid dat Stellenbos cit more met hulle segetog, wat hulle self verlede Saterdag teen die gedugte Ikeyspan ge- handhaaf het, sal voortgaan, is groat. Ann die begin van die sei oen het die Dinamletboere (tie Maties 'n nederlaag van 12-3 tuegedien. Somerset-Wes kry dit more egter met 'n heeltemal ander . pan te doen as wat to die geval was. Die Matie-oorwin- nings gedurende di af'gelope paar wel e spreel vir hul elf. Op grond hiervan wil I heweer dat Stellenbor ch daarin behoort te slaag om die bord [ies hierdie I eer ,te verhang, en weerwraak te n -em 011 die pak slae wat hulle vrneg in die seisoen gelU'y het,
h lwal and 1'S uitsi n as wat tot dusver die geval was. Nic Miehau sal die he lagterposlsle vul, d ar De Kock nog nie lean spe 1 nie. Michau
,,1 .i k r j twat ontuf vo I ill di nuw posi ie. By besklk- gt r 001'
goeie hande en voete, terwyl sy ver- d diging niles t wense oorlaat nie.
Hugo en Bekker sal 111e k n sp el ni , en g volglilc
sal
Turner en Wat- son die vleuels uitmaak. Lategan, wat w ,1' senter sp el sal heelwat m l' slaankrag aan 0118 drlekwarte verlcen. Van Zyl, wat van clie derde- span af opgeskulf word, sal langs Lategan • peel. Dis go d dat hierdie veelbelowcndc senter 'n kans kry. A, senterpaar behoort hierdle twee goed anum t speel, Du Toit en Sennett Sill weer die skakel tuss n clie voor- 1m agtersp leI's vorm. Hi 1 die drie- lcwartlyn bo '8 m 11 clwat vertroue in.Sam reet- W.8 b('skik 001' 'n go ie
•. Hmlwlpaar in Groonewald en 13I. ogno.
LUllsgenocmd het veral goeie voete, n hy sal fyn dopg hou 1110et word w nneer hy bin tl'cfafstand is. Ver- I .1' 1 esl<il{ cli Djnami t-boc.>re nie 001'
'n woncl 1'8 agterlyn nf . SK UMW .. HI MOET
VERI:ijDTER mooi bewegtngs en dit was net die
goeie verdediging wat v rhoed h t dat die Mattes verloor het. Hier en daar was daar tog goeie tndlwlduelc werk wat die aandag gerek het, On- der die voorspelers het mej. Geyer uitgehlink deurdat sy besor del' bate aangeval het en ook waar dl t nodlg was vel dedigend gespeel het, Die an- del' binnc-voorspelers, /eral mej.
Keyter kan daar baie van haar leer.
Saterdag speel die Maties teen die enigste onoorwonne span in die liga, nl. Tuine A. Die Tuinicre is beson- der goed afgerig en hul samesp 1 is van die oeste, Dlt is dUB heel moont- Ilk clat hul op die gruisveld tog daar- in sal slaag om die Maties uit te stof.
Die Stellenbossers is egter nie van plan om sommer tou op te gooi }11e en clie Rooies sal moet oppas as hulle llie wiI geklop word nie.
(V rvolg vorige kol.) In eli w dstryd v 1'1 d w k te n
Tk ys wa dit erg in cli 00 lop nd d t die R s Ik y-voors 1 1'S on voor-
OR terd
e
om b "it van die hal go- klop 11 t. nit get uig egter ni van swak haakw rk aan die l{ nt val1 asson ni , maar 'n f ut in die skrun . MoontlIk h t Bennett die hal t di p in die skrum laat gr ndraak, m t die g volg dat Basson die bal t lkens in die lug gehaak ht,
wat natuurlik'n
oortr din van diereels
is. Daar mag egter ook and r haak- pI kke we swat verho d h t dat die b ] gehaak is, Hierdie foute, wat hul- le ok 1 mag we s, mo t so gou moontlik orkom word. Stell nbosoh ,al ni clke wedstrycl d e gell1lt h om teen 6 voorsp 1 1'8 te sp I ni ,n met (Ii t anst nd ra 'g durig in b sit 'an die bal, is 'n ned -r!ang nie maklik vry to spring nie. Di lyn- staanw l'k Jaat ook
v
I te wenae oor. Du R mIt }can nie ~ II n die bal n y sl{fumskakel besorg nl . Die nd r fiP Jers moct sodra hy g'lond- vat, om hom p k omt
verho ddti ba.l van hom argen m word.
(Vervolg van volg. kol.) nit is nou nie juts 'n groot waar- skynlikheid nle, maar 'n mens kan nooit weet wat gebeur nle. Miskien slaag hul net daarln om ons op ons eie veld om die bos te lei. As die span egter weer dieselfde vertroue Inuoesem wat hul met Jntervarsttv getoon het, sal Tuine dit ook glad'- nie so'n maklike wedstryd vincl nie.
Dat die span tot vee I instaat is, het hUl reeds getoon en ons kan miskien 'n v(\l'ras8ing Qesorg. SatCI dag is die eerste span clus we('r langs Sonop te sien om 3.30 n.m., teen Tuine A.
Goeie Geleent • ,
, 11 el •
Op grond van di f it dat ons voor ..
sp I 1'8 'n gelyke aandeel in clie spel h hoort te Mi, dllt ons dri .kwarto 11 elwat m l' slaankrag op nbaar as
clie
van Somers t-Wes, b ho()rt St ]- I nboo h di louer in 1 0 B. 'l'l'ouun<:lit sal my v rbaas as hulle nie 'n oor- winning bchaal nie. Di span is soos volg saamgcste1. N. Michau; Watson
T. L tegan, K. van Zyl, L. Turner:
W. du Toit Cll B. Sennett, W. Hugo:
A. Bnsson, .T. Horn, D. SWicgers, K.
du .. anut, A. GOUWR, P. van Wyk, J. Jt tll tel'.
A
'n
(:("'(,111 II idvip
11 ,'o]g'()nd \ pak klC'}'(' hy di(i ,w'lhek(ilHlrSn."C'l'S in 2\Ia1 i('lnnd. Ollf.!
10mmt
m;HllH10 WC'('l'h('st llling~
JH'C'1ll yil'
pnkke ITle'l'l\
Oml hot 'n ~mot \'p!'skoidrll
hdd gngpls ~t()WWflhpskil~-
h[lal' ,il'dil'
ki '~k 'U!'igc I'laUe'.
van
In die 10 sp 1 is octj Dlnamiet·
m t John Mork 1 aan di • pit. , erg wo lig, en ona VOQl'Sp 'ler, .
o
mot
amsp 1as
hull in hi reh v rt I'king van ell oorskadu wil word n .Dir
SOIll('I' hml HlIll vii' di(l wit hl'()('h. ({Olllmunk
k'lllliH lll(,t. Ol1H Hn~Tl'I' R(l' go'h,
("mil, hylwL
jlll't· VUllond('j'vincling
ng1(wdir
l'ng.I1f~NJ)n IKSZ
die lagter, pesialiseer in WORS en VLEIS
vir BRAAlVLEISAANDE.
Andrin' .. ..!!aat. Stell nboleh.
Gebrs. De Wet (Edm .) Bpk.
DAAR B '.TER AAN TOE
'\
Wat di ell
ekwart
btl'ef,
isst
1~1 nbo eh d nr beter ann to m r
too
W s. On agt .l'lynSTI·~LIJ·EN80SCH »0.·hU8 21 ~