• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die Matie 1946-05-24

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die Matie 1946-05-24"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

DIE

• JOHNSTON SERPE • . 7/6

• PALM BEACH DASSE . 5/9

• AMERlKAANSE

OORTREKJERSIES

DIE EIKESTADWINKEL

(EDMS.) BPI{.

• Onthou ons Snyersafde1ing in

CUTHBERT se Geboue.

H. VILJOEN

PLEINSTRAAT

vir

GLOEILAMPIES

en alle

ELEKTRIESE BRNODIGDHEDR -.

STELLENBOSSE STUDENTEKOEUANT.

Dee} I. No. 11. VRYDAG, 24 MEl 1946

Pry Id.

Gla SpU e Uit

KUNSTENAARS TREE

Die

OP

Kuns~ka e:

VOOR 'N VOL SAAL Kunswedstryd op Stellenbosch

'n Groot Sukses

~

.... ...

GELUI{WENSING

t

n

Spesiale

woordjie van

gcluJ?

wensing aan

dr, G. C. Cillie,

[nr., en die ledc van

sy

Univer iteitskoor,

met

die

be ondere prestasie

van

,95%, wat

die koor in die jongste

Kunswedstryd behaal bet.

. Vir die agtereenvolgende jare het Stellenboschse kunstenaars

~le geleentheid gehad om rekenskap van hulself

te

gee. Vir tien Jaar het kunsliefhebbers die geleentheid gehad om kuns van 'n 'hoe f'ehalte te geniet. Dit is moontlik gemaak deur die werk van die

~~hswedstryd.komitee wat met die afgelope reeling 'n mylpaa1 in

re

g.esldedenis van Stell en bosch se kuns bereik het.

ROBERT MOHR

Puik Tone Ispe/ W reens

r Am teurs Gel wer

,. Die Iwog

tC

1J'1lJnt in. die kll71S/{'cdstryd is Woensdagnand bercilc toe

~)1(. Pl'YSll'enllbl'S

voor 'n

'pol

saal. kosi opiree on.

did

gchoor die gc~eent-

iod

gcha·d ket

oni

kun«

t'tan

'n bcsonder

hoe gdwlte

te [J£'niet en

/I(}

It'Q(u'dc( r.

D

Die persentasies wat behaal is

~et die beoordeling vcral in die a delings sang en musiek was besonder hoog. Die puik vertolkings

~(.>t die konsert en die uiters simpa lcke gehoor, het getuig van sulwere, 9 vodvolle belewing deur elke deel n~er. Daar was geel1 swak puntc of nommers in die program nie. Die Program was bale goed saamqestel

n die keuse van die nornmers be donder oordeelkunclig. En bo aUes:

dle talent was daar. Vir clkecn in f i gehoor was daar genoeg en elke IY.l1proewer kon na standaardwerk

~lster. Dinsdagaand het die prys

l\

ennel'~ onder die junior') in die

~ ()nservatorium voor 'n goedgevulde

~Ul OPgetree. Ook hier is uitstaande l' e rk gelewer. Tydens die bcoorde

d~gS

is telkens met 10£ gepraat van i~e 9 Italte van die verk, veral ook

k

die afdding skilder . bee1dhou uns en hande arbeid.

'Wr1V:'rlt die afdelings in qeheel betref,

'" 'i daar ongeveer 600 inskrywings

Vlr h

v

Ogenoemd~ en sowat 700 vir '" O()rdrag en musiek. Dit is net jam

"1 r d k

lka (.at, as gevolg van die swa v e ·ttek van die stadsaal. geen

\1; >rdragnommers daar gelcwer kon

d:;rd

!lie. Daar w, s goeie talent on d ~~e juniors. bv. me], Anna van

kG

r .lVl rWe Met die juniura md

III n \I()ordraglidhebbel's egter na Oo} V rtolkings luister.

<1;)1 IU dedinging in dre a£deli~g

w()

9d'n rnusiek was bale skerp. G n I' g ~ r dus dat die persone wat op

~ het, alma1 haie hol' persenta

sies behaal het. Mej. S. Serfontein het 'n besondcr goeie vertolking ge gee van Goddard se Engcle b hoed u. Ha r stem is sulwer, word goed

I

beheer, en vloei baie mooi. Vir hier die nommer het sy 94% behaal. Mnr I

Engene Pretorius het in die afdelnlq

Verled naweek het ton em Ihebbcrs die gel nth id g had ... om toneelspel van 'n bale ho·; gehalte te ni

t

too dlc d rd

hedryf van Paul Gel'aldy de bekend werle "Helene" en .Dit Narrel ap" van Pirandello onder beskerming van

ai,

V,l'Oue:vcr ..

eniging' van die Universiteit op die planke glebring is. , OPVOERING VAN "IIBI.ENE" (G. RALD

T)

EN "DIE NAUUEI{AI" (PI ANDf~.LLO), VEl '1' AL DE 11

nn,

CON DJiJ VILLIBR1

Geen Motie A.s. Week

Met die oog op die Vakansiedae sal daar aanst ande we k geen

"M

tie" v

rskyn ni .

wen ar in-

Wat I Pakistan?

KYK OP BLADSY 4

... ... ..

viool 95(/1) bchaal wat ongetwyfeld seker onqeewenaard is in die geskie denis van Stell nbosch se kuns wed stryde. En dan was daar ou gunst tinge soos Brahms se Rhapsodie w~t op die klavier uitgevoer i'i deur mcj Sy het haie pragtig gc

n linl, m Ityd-

..

k werd!

'n be 0

(2)

DIE MATIE, VRYDA , 24 MEl 1946

---=---, ---~---.---.---~~~

Vir

LEWENSASSURANSIE Raadpleeg

W. S. MALHERBE

s AM

J-"ntoor: Bird traat 18, )_i"OOIl 486.

IIul : De W al tra t. IIOOD 222.

Gestig 1850 Foon 24

A TAKERS

(EIENS.) UPK., Hoek van Bird- en Pleinstraat,

STELLENBOSCH

Di laza

l"oon 0013

THE STORY I~

nu, WASSELL

GAB COOP R IJARAINT~ nAY VRYDAG en 'ATERDAG

24 en 25 ~ EI 3f.atlno~; aterdag om 8 n.m,

STUDENTE,

dit i N th id wat t I

G bruik die tewige

;;SPRINGBACK'· LEGGER

vir u aant

k

ning >.

9/3.

Die "DR .. ADNOUGHT" MEET KUNDESTEL

wat 2 C

lluloid Te endri Ito k (-450

en

60») en 'n CelluJoide G adeboog bevat. 4/6.

STEN CU.,8 • • • • • • • .. • • • • 2/-. •

HI GINS INDIES J INK

• • 1/9.

V£RSKAF D UR

DIE C. S. V. BOEKHANDEL

PLEINSTRAAT, STELLENBOSCH

KOTZE

VAN AAP TAD

Mac k Kl r Vir 1 erels Wat Tmal.

ADD !lRLEYSTRA'AT 134

Roo

, I ,

Alle Korrespond sle aan:-

G. J. ROUX,

Hoofredakteur, Rowanstraat, Stellenbosch.

A i tent-Redakteun PIET DELPORT.

Nuu Redakteurs M. VAN TONDER.

Sport Redakteur. A. CALITZ.

So Iale-Redaktrieses ELSINE POTGIE TER.

Tegnie

e

I

edakteu .. : WUW KUH •

Add. Lede: Bonnie Engel, ~~vert Potgieter en

D.

Carse.

VRYDAG, 25 MEl 1946.

at van die Toe oms?

Dit is die

I

g van die jeug' om hul wense en verlanges ten opsigte van die toekoms van hul volk aan die ouer geslag bekend te maak. Iulle I et sel s die reg om te eis dat die lewensgang van die yolk, waaraan bulle

J.1001't I

'n bepaalde rigting gestuur moet word, wanneer hulle opreg reken dat dit in. die belang van die na reslag is. Die jeug van vandag is nie alleen die vaders en moe- d rs van mOre nie, uit die je

po

moet ook die leiers van die toekoms na vore tree, Om hierdie rede het verantwoordelike jongmen 'e die 'eg - on ' kan

self's

verder gaan en se: die plig - om hull stern

001'

sal e van die da en van die toekoms te laat hoor.

Dit is in hierdie Ug wat mens

die

besluit van verlede Vrydag se monstervergadering moet botrag. Die studente voel ten seerste b .kommer

001'

die rigtin wat volg word in die reeling van die verhoudings tussen di verskiltend ras .. 'e in hierdie land.

Ten spy

ttl

van die off'isiele beleid van skeiding en ontwikkeling in aparte J anale,

tt 11

spyte van ems wetgewing

wat 001'

'n lang'

ieriode die beginsel van skeiding (In apartheid, hoewel dit in baie opsigte gebrekl ige pogings i I, ten grondslag hut, is daar in die Iongste

ty,d

al meer en m er 'n neiging om van hierdie koers af te wyk. Die jongste gebeurteni wat 'n verdere baken is

01)

hierdie Iinkso pad, is die aanname van die' Indier-wette: 'n gebeurtenis wac:

1

'n regerin by wyse van wetgewing . polltieke regtc verleen

c:

an 'n aantal gekleurd vre -mdelinze wat 'n

c

nder land as hulle vad rland b skou, Ons wet rcwendc liggaam het so vel' g. gaan om nio alleen aan I ndia die

1

eg te ge om 'n buit. landso vorte nwoor- .dip,'el in (jn~' land to benoem nio, hy he·t Jndif die

l'tg

van \ 'rtccn-

wo rdiging in die raadsalo

(All

wet ewende liggarne van ons land gege. Ilieroj korn die Indier-wetgewmg eiutlil

lWN'!

As mens die 'a, 1 so sien is di treed' erg'. Di

t

word egter erger, as

mens

in g dagte hou

dat

hi rdie Indiers aan

'Iuiting'

seek en vind by ons natur ell

01

kleurlinge wat oak 'eed' vertee

WOOl'

di ing in Vnf~

W ,

ewende Jiggame het. en nog steeds agiteer, ook by mond van hulle blauke verte nwoordi .ers, vir g)'l()1J r

I

n ver ..

m erderd vcrteenwoordigin '. Waar aan di't heeu? Gaan die gekleurde groepe in hierdie Iand .. ~teeds meer: en meer saam met die paar blankes wat hier woon ie DEMOH van

'hi

rdie land uit- maal ?

Di . ., daarom rial die jrJtr[l))t( n.'}( l un l'aHda{l, ua!

dir

[JI('Polg(

'van

die Imidi[jc 'wets sal moei <ira, 'Ill beroei: up di« I)(;IL'indll(hl)(l'.\; palll

Pfmdrt{j dfll'rt. Mag dit nl~ 0]> d(lilli' OJ'() 1!(l1 11i(, anri(TS sal hull£' tot I. 'Clytiyc;, optre(/( (J dll'ongc INt,!

IN MEMORIAM

SIMPA'rISEIUNO

Die

Mati

wen y innige de 1 netninq tc bctuig teenoor mnr. Adolf v n Zyl, D gbrc

1,

met die afqterwe

v

moeder.

Dan cra it!! vri ndekap eg, W ..

ne r twce per one, onder om 'n

woord to e, tog

vr ugdo in mIll. r

I g lskap vind. - G. EBERS,

• • •

'.lk lcind 11'1 'J.} genie tot op 'Y tJ ndc jar. AL UUS HUXLEY,

Onder Onsie

Mej. Isobel Nel, en mnr. Merwe Benadi, albei oud Mattes is onlanqs na V.S.A. vir verdere studie.

* * '*

E rskorncnde Dinsdaqaand. 28 Mei, spreek dr, A. C. Cilliers, die Vereniging vir Sosiologi.e en Maat skaplike Werk toe oar die Indier- vraag tuk. Dieqene wat op 9 MI2i dus nie in st at Wile; am hom voor die Bantoe Studiekring oor hierdie onderwerp te hocr nle, sal nou die gele~ntheid kry. Die lesinq word ge hou in die Huishoudkundesaal om

8

uur n.m.

011S

wiI

graag die volqende Huis cl Villlers dames gelukwens met hul verjaardae:

Mejj. Bonnie Engel en Bella Engel brecht wat qister, 23 Mei, verjaar het: me]. Rykie van Schalkwyk

met

haar mondiqwordjnq op Saterdaq, 2r.;

Mei, en me], Ferrie Brecher op Maandaq, 27 Mei.

* '* *

Mnr. Oswald Riischer van Dag breek het Dtnsdaqaand sy verjaar dag saam met ' n paar vriende gevier

* '* *

Mnr. Johan Sippel, verbonde aan die Iakulteit van Ingeni urswese,

het

'n betrekking by die Nasionale Na vorsinqsraad in Johannesburg, aanqe neem

Me]. Rita Breytenbach, moet,

SOD one; verncem. weens gesondhei.dsredc.

St llcnbo ch v rlaat, en sal heel moontlik 'n betrekking in Tran

.vaal aanvaar

'* * *

Di~

Matie

wil

hicrrnee or. Erika Theron gelukwen met haar verjaar daq op V rydag 17 MeL

*

* *

Mej.

Martie Rautenbach, wat ver lede jaar in Sonop was, was op '10

kort besoekie in Stellenbosch.

* '* *

Ons wil hierrnee simpat seer met dr, Willlc Joubert n gesin met dl sktelike he npaan van me], Issie d~

Vo , w t die crete hu' moeder by Huis t 11 Bosch was.

* * *

Mnr. de Wet Lombard, wat nou in Suidwes Afrika b er, is vir 'n fl

ruime

tyd

al in

Stellenbosch op

be

sock en i tuis in Dagbreek.

* * *

Die B.Comm

III klas wil mnr:

Hans Kempen felisiteer met die

pO

ging wat hy c angewend hct om vcr ledc Donderdaq sc semlnaarkl.is t' loop. Ons hoop hy hou vol.

Monica se Huisdans

'n Geslc1agde dansfunksie het vcr ledc Saterdagc1and pladsgevJnd, to die dames van Monica hulle jaarlik$~

huisdan in die Konservat riumS8 1 gchou het. Mej. Dixie Marais W[).

die Konvenor. As eregaste was teen woordig mnr. en mev. Bob Schlc busch (mej. Desmie Adcndorff,

w~t

in Monica tui WIS tot 1941), eP

mnr. en mev. D mpsey. Die saal W[)~

haie

mooi opgemaak

in herfsklcufl.

en die> dames wat bedien het. het

ook kO'ltumE

s van dieselfde kleure aafl

gehad. Net eE'n Vila

blomme

op di verhoog, het 'n baie mooi eff k g~

had. MeJj. Letskin de Wet en

Un,l

Kritzinger w s Vel' ntwoorcleHk vi!

die

blomme.

Mnr. Kikillus en s) orhs was v rantwoordelik vi,

d1' musick.

Almal het die funksitl> bail geniet en ' n groat aantul

damces

het dee:lgeneem daar, an.

- I •

o

(3)

VRYDAG, 24 MEl 1946

Wat ink U Daarvan?

Ons sal briewe plaas sodra ruimte beskikbaar is. Dit sal aan die redakteur oorgelaat word om na 'n bepaalde tydsduur korres- pondensie oor enige bepaalde saak gesluit te verklaar, by welke geleentheid dan aan die skrywerrster) van me eerste brief', wat die bepaalde polemiek uit@e'lol{ het, geleentheid sal gegee word' om indien

by(sy)

dit verkies, te antwoord. Briewe sal, indien nodig, verkort moet word, maar

dit

word onderneem om nie dte inhoud deur derglike verkorting uit verband te ruk nie, - Red.,'

"Die Matte."

Y,

Dagbreek, 4/8, 13 Mei 1946, Die Redakteur.

Die Matie.

Waarde Heer,

Dlt was met 'n gevoel van blyd skap dat ek in die uitgawe van u blad van 10 deser tewete gekom het van die .Lovy Ducky" skool vir gratis raad i.v.m. sitkamerbemeeste ring, ens., ens. En dit was 'n ywerige en selfversekerde student van hier die skool wat daardie einste Sondag namiddag nog sy opwagting by die dameskoshuis Huis de Villiers ge maak het.

Maar helaas, mnr. die Redakteur, nademaal ek die klokkie gedruk het dat hy aanstons nog netso 'n hees geluidjie gemaak het soos ou Steve Naude na Intervarsity, en nademaal die huismoeder my al kwaai aange spreek het omdat ek dan almelewe al die klippers deur die venster sou gooi, en nademaal ek soos ' n duifie gekoer en soos ' n paddr gekwaak het en toe nog so 'n uur of wat ge.

Wag het voordat my proefpersoon haar opwagting qemaak het, ....

moes ek tot die ontnugtering kom dat die sitkamers nie Sondagnamid dae gebruik mag word nie; dat, in dien dit wei gebruik word, dames alleen en eksklusief in die voorreg mag deel: en derdens, dat hulle as bewys van goeie trou teenoor ons almal se mater die deure van die sit kamers moet ooplaat.

Ek s~, rneneer die Redakteur, ....

maar nee, ek sal Hewers niks s~

nie. Die £eite spreek vir hulleself.

Met dank die uwe, D.

J.

CRAFFORlJ.

Stellenb sch, 21 Mei 1946,

ONS WIL "SERENADE"

Geagte mnr. die Redaktcur.

In die afgclope tyd is die vraaq dikwels gestel: Wat is verkeerd met Stellenbosch?" Van In ander gesigs Punt wil ek ook die vraaq std. 'n 'Wnarskuwende vinger word tereg en ten onregte voor ons gehou, sel£s

\Vanneer ons gesonde verrnaak wil

be

0(.> f en. "J

Jh

mag me. ,

.

I" "JY . mag nie!" en nogeens "jy mag nie!" het die slaqspreuk op Stellenbosch ge

\Vord.

Die jongste requlasie verbied di g sonde en mooi tradlsie, wat seker netso oud ie; soc di hoofq bout nl.

~("renadcs. Is dit werklik so hinder I ~k so os beweer word? Is dat. l' werk

b 1k

so min waard(.>ring in die god' edoeling?

Op oIle ander plekke wanr stu

~ente is, is hierdie gewool1te in ge.

rUik, maar op die Mekkn vnn die A.frikan(>rdom mag daa l' nie soiets plaasvind nle. Spreek ons nog die hoop uit dat die Suid Afrik(. nefS . n

ing nde volk moet word?

Van. el£sprdccnd h t daar mt I uk t serenad s voorgekom, maar moes

k

dan verlede week die h

Ie

kassie appeL weggegooi h t. omdat d,lal

S s sl gte. hy was? Niemilnd kan Ontkcn dat de sukse vall· er nudes

?orwegend w s ni. Di doe} v(. n n ercnnde is tog immel's ni om' n Uitvoering v n h

e

kunsg hnlte tc

lewer nie. daarvoor woon ons 'n musiekkonsert by.

Mnr. die Redakteur, kan die owerheid dan nie beweeg word om ons weer die vryheid van weleer, om te sing as ons so voel, te gee nie?

Met dank, Die Llwe,

J. c.

lJU PLESSIS.

DIE MATIEcGEES

LEEF

NOG!

Dagbreek, Stellenbosch,

23 Mei 1946.

Die Redakteur,

"Die Matie."

Waarde Heer,

'n Tydjie gelede het 'n Stellen "

boschse student 'n brief geskryf in

"Die Burger" waarin hy onder an dere die volgende bewering maak:

.Alle studente wat 'n paar [aar weg was van Stellenbosch af en terug kom kan hul nie aanpas by die stu dentegemeenskap nie, en wil hulle dan self laat geld deur fout te vlnd."

Ek wil nie met hom baklei nie;

hy skryf onder 'n skuilnaam, en ek hou nou eenmaal nie van ' n onper soonlike bakleiery nie, En wat meer is hy het miskien gedeeltelik g lyk, maar ek wil hom darern net vrierrdelik aan die arm vat en se:

"Askies baas, rna r ass ebllef tog, meet ons nou darem nie alrnal on der een kam skeer nie."

Maar, askies nou, mnr die Re dakteur, ek het nou bale wyd g£1a11 begin, ek wou eintlik 001' Intervarsi tie geskryf het. Nou ja, net 'n vol bleed Matie mag daaroor gesels, en daarom moes ek eers bogenoemde misverstandjie uit die weg ruim.

Ek moet eerllk sf', diep in my au Matie hartjie (sommer kniediep] het ek dood onrustiq gevoel oor Inter varsitie, want sommiqe van ons w is weg, en toe- ens t rugkom, mo 51 ons

hoor dat die Matic gees dood is, Maar wraqtie. daardie deisvolk wat so geprant het, het groot gelieg, Ek was self op die pawiljoen, en ek het self qesicn, nee, ek het self ge voel Ek was bly omdat ek mol is, en sornmer groot bly dat ek 'n Matle

IS.

Hulle het gelieg - daardle pessi sirniste (die enigste mis waarop nlks groei nie}, Ek kannie daaroor skryf nie, dit het te vinnig geg ian: en bui tcndi n, ons was m s almal dar. Ek wou rna r eintlik net s"; Dis Iekk .,r om mens t we, a jy 'n M tic mag wees.

DaaI' sol die: 1 kplekke ook w in ons studente

1

we; mad!' dis be-ter om de ardie plekke te prob er h('el Dlt. ak, as om met klippe daarna te

~ooi, en dit sodoendc te vergloot.

Maar, hieroor later" as u my weer so 'n kansie sc I gun.

Danki ,

(ERJO

v.

d. MERWE.

HENDRII SZ

die 1 ter, pesialiseer in WORS en VLEIS

HUIS~DE. VILLIERS

Daqbrcek, 21 Mei 1946.

Die Rcdakteur,

"Die Matie"

Waarde Heer,

Laat my toe om dell! middel van u bIad ' n paar woorde te sli oor ' n saak wat reeds die verontwaardiging van menige manstudent hier op Stel lenbosch gewek het.

Die Afrikaner staan bek nd vir sy qasvryheld. Dlt is ecn van die mooi karaktertrekke wat ' n men.' dadelik op Stell en bosch soos in enige Afri naase scntrum laat tuis voel. Daar om sal 'n mens verwag dat hierdie mooi elensk, p in ons stud -nteqe meenskap aangemoedig en ultqeleef behoort te word. Maar wat vrnd ' n mens by sommige koshuise?

V crlede Sondaqmiddaq wou e~ n dametjie in Huis de Villiers gaan be sock, Ek het die klokkie gedruk ,en gewag. Weer het ek gelui en gew. g, maar sonder gevolg In die tU5Se'1 tyd het nog 'n paar man') opqcdaaj, Almal het gel11i, maar geen antwoord nie. Toe kom daar 'n dame uit.

"Ons beantwoord nie die deur op Sondagmiddae nie". se sy en stap sender meer weg. 'n Paar minute later kom 'n ander juffrou verby. Ek vra haar om tog asseblief vir my iemand te gaan roep.

"Nee, ck mag dit nie doen nie!"

kom die antwoord.

"Maar juffrou," beduie ek, lIas ek u nou so baie mooi om 'n gunsie vra?"

"Nee, ek s~ jou mos, on ant woord g' n deure nie!"

Nee meneer, besoeke van mans op Sondae is taboe sover dit die elerncn tere hoflikheldskodes wat die vreem deling op jou drumpel verwaq, bctref.

Nou vra ek u, Mnr. di Redak teur, het jy ,I oolt 0' n verregaand stommlteit gesien? En kan eli dame v 11 Iluis de Vtlllers dan nie cis d It

dad' 'n verandering aanqebrlnq word in so 'n hetrcurcnsw urdlqe reeling nic? En ne m u my kwallk as k n

nder studente verontwaardig, 9 krenk en onstuimig vo ell?

Dus Mcneer, ek hoop maar net die dames van die betrokke huis I es hierdie bri f en b sef ddt ook hull eer hlermee gemoeid is.

Bale danklc vir pl sing, BESOEKER.

BESOEI

SUI ERBOSSIE MEL ALON

en korn geniet julle ledige

uurtjies

in

011S

BILJAR'fS Al.ON

CANA S BROER ---._.... ...

vir VIUJ(~TE, GROENTI~, LEI J{ERS.

SIGARI~1'rrE, en ..

Andrillgastraat, - Stellenbo cb

E. MARSH ~ e

PA RL

TOOMW S E Y

tot u diens vir

• WAS

DROOGSI OONMAAK

f)

I{LEUR

Ag('nt(' :

nr.

WET BRO -.IRS, St II nb ch STET .. I.I~NBOSOJ •

! ! !

Isie Droog koonmaker

GOEIE VINNIGE DIENSTE BIRDSTRAAT 79, TELL .,NBOSCH

te n

nm • )

Boeke oor

EIVIGE ON ERWERP ONDER DIE SON!

(V f The Little Blu .e;

Meer a 1,000

(EEN DUISEND)

Tit Is, om van t Kie

5d.

(4)

DIE MA TIE, VRYDAG, 24 MEl 1946

diese

e ra a

Deur Dr. J. A. WIlD

Ook gedurende die afg,elope week het die wereldgebeure geensin 'n vriendelil er en hoopvoller wending geneem nie, Hon- gersnoed het 'n omvang gekry en 'n in tens' teit bereik

'OI{}S

die wereldg' .sl iedenis nie

1\(111

nie. Hong rsnoo . het vir miljoene en nogms: Is miljoene men e hongersdood geword. Op wereld-konfe- rens Ies, waar die oorwonnene .. nie verteon voordln L nie, gaan die'

"boumee .. tel's" van 'n

"llUWC

weueld" nog maar

'itU)

gewone sukkel- gang'. Geen ingrypendo opbouendo

It

rvormings nie, maar 'n

1

tag'- telose g!eIbab.bel en onvrugbare dooie punte het ook weer van die, lronf'erensie van die Vii r Grotes se buitelandse ministers in Parys kenmerl end geword. Die fundamentele vraagstuk van die wereld.

nl, Duitsland, i. glad nf in Parys aan evoer nie, Dit word beweer dat die Ru.

8h~L

e verteenwoordigor volgens gewoonte all vosrstelle af. t m sender met met eie orst He voor die da~ t, kom, Misl len w ord die huidigo krisis verer rer omdat die welmenende }, iers in ashington en Lond n te fig vir die- geweldige tnak is terwyl

~ 'taUn mi skien meer gewig' dra of in Ik geval weet wat hy wil, Ook in Indid is die pet aan die kook. Volgens die Britse Onder- Ironing' het die KRITIEI{8TE UU! in die reskiedenis van Indie ge laan. ~ ~ If. Gand'lli v rklaar dat die jo.ng te Britse voorst II di kieme bevat wat Indie kan ve rander van 'n "land van droef- held' in

'11

;,Jand sond

l'

droef'heid en Iyding,'

BRITSE VOORSTEUJE VIR.

INDI~

grl:n., K vir Kasjmler, S. vir Sind en

TAN

vir Baluchistan.

"Puk" beteken

o k "suiwer" en "stan" beteken

"Land

van

die Suiwer

s." Volqens

'n onlanqsc definjsie van die Mo

he mmecla,

nse Bond

slui! hierdie

"Land van

di Sulweres" die pro

VlO lCS

in

van Punjab, Sind,

Balu

chi tan, die noord westelike grens

provlnsi (,

lmal in noord w stellke

Indle ) Asss m

11

die

grootste ge d It van Beng

11

(in noord coste lik Indi '). [Inn h h t selfs sever gegaan om 'n een duis nd my 1 I ng>

1 orrldor dwarsoor Indk te heplelt

t

n cind dl tw e Moharnmedaan e 9 biede met rnekas r te verbind.

DIE GEVA E VAN PAKISTAN

Uit b ... tuande is dit duidelik dat

eli

mgeveC'r 100 mil joen Mcham medane en die onqeveer 100 miljocn

Hlndoe

nl

apart in aparte

grondgc hi de, 9

51'

i deur duid like territo rit

1 ur

nse, woon nie.

Word

[In

n

h

se

Pakistan werklikh jd, dan s' I

0)1 Indle

sy

Pools Korridor en

sy

Sud tenland

he

en die oncle vlndlnq in

Emop het

gclcer

hoe

].1stig

d r

9

liI-e

Vft ag.stukkc kan word

Ole

hel Pakist.lll gedocntc is cgt<.>r v or 1laarhaar: dit is die uiting van 'n

ncltuurlike

vr s by

die

Mohammc daans mind rh ld vir die

oorheer

sing van

diE:'

groot f

lindo

mc

rdef

heid,

I Ii rdl

vrl!'es het

(J)k

r_;y

oor

!:>

lk

in wcmtroue en agterdog en

9 0 Inc.lj s fcd rC. sie nie wat 'n Iuiml mate van gew stcW e outono

mie

nan

die

v

rskillcnde statc cn

provinsi skC'nk, kan 'n bot5ing tus sen

Mohamm de;

ne en Hindoe"l vcr my ni. Oit ly du"l nie uitgeslot d t inw ndig v rdeelelheid, botsing

n selL burg roorl >9 weer ens, 800S

in die v rl d , di Indiese 9 skie

d

nis sal ontsiCtt ni , 5 1£5

a1

word

di

Brit<;(" v )or tIl. aanVilar.

Die

Indi

pot i (.

an

di kook n

die Indi

e elr m j., nog

nie

afge

T' 1

ni ,

Or eli oombltk is dit

dl

"v ragte" Oll ~andhl en sy Hindoc

wat di

>orwinnlng in

lndie b(.>h,nl

n ni di el gc.llltc Jinnah

en

sy Mo hdmm

dane

nie.

Vir Suid

Afrika mct

sy Indilir vra

9 tuk b

hoort

die

ontwikkelings -n verwikk ling. in

Iodi '

huitengcw on

spannend

tc,

we , . VeerUg jaa

gelede

hC't 'n jong Tr

n

vualsc

mini tr[

en

'n j ugdig

Indit

r gsg I erde In t m kuar 0 r die Indie r vr, ug. tuk gebot, Van

de

9

hukk{."1

gcnl. Smuts nag met

die

lndlcr

Wa, g ·tuk, tcrwyl Gandhi.

m

t wie gent Smuts veertig j ar 9 Jede

rt hots 11 ,

or 'n lydingsw 9 n dtur 1ronke.

Im't nasionc.1i

me s sy

J

rn amste

bondgenoot, 9 scuvier h t,

i'l

wonded k ges cvi r het, l a

dit

op

di oomblik

Iyk.

Piet Retief En Jean Du Plessis Se

Dankie"

"

Mnr. Die Redakteur,

Langs hlerdie weg wens ek 'n paar woorde van dank uit te spreek jeens die studente van Stcllenbosch vir die gulhartige ondersteunlng wat ek ontvang het as dirigcnt op Nuweland.

Intervarsity 1916 is gekenmerk deur 'n ge s, wat enige dirlgent sou aan- gespoor het om slegs sy beste te lew r, en derhalwe kan ek se dat Satcrdag 11 Mei die grootste en ge- lukkigste dag in my lewe was. Elt

het

dit in die

eerste plek aan u,

dames en here.

studente

vall SteI- lcnbosch, te danke.

In die tweede plek '11 woordjie van

dank aan

die dames

wat

gesorg het vir die g lukbringertjie ell

aan

die- gene wat gesorg het vir die ver- slertng van die pawiljoen.

In eli derde en laaste tnstanste my dank aan die Iede van die inter- varslty-komltce, wat hulle geen moeite teveel etroos het om die organisasie so vlot moontllk te Iaat verloop nle. Dit verdien die waar- dering en erkenning van elke Matie en stel voorwaar 'n hoe standaard vir hulle

wat aanstaande

jaar die on- dankbare taak sal moet vervul.

N ogmaal: bale geluk met die ,,001'-

winning" van intervarstty. Dit was vir ons 'n oorwinning op die pawll- joen: 001' onsself en 001' die Ikeys.

En bale dankie vir daardie wonder- like "spirit".

Met dank vir plasing, Dienswillig, die uwe,

Piet Retier.

'" '" '"

D1 Rcdaktcur, Die Matie, Waarde Heer ..

Graag maak ek van on. studente- ko rant gebrulk om kortliks namens die Intervarsitykomitee van 1946 iets

te

se 001' die gebeure voor en op 11 Moi terwyl die gees en die sukses van vanjaar se Intervarsity nog varin ons geh ue is.

001' die aukses van die dag ho f ek I eker ntks verder to

ae

nie. Die mening van alma} wat daar was, anoolc van

cud-Mattes

oor die land versprci, b wys duidel11t dat die be- skuldtgend vraag wat al aan ons gestel is, nl. "Is dit di, beste waar- toe Stellenbosch in staat is?", nie tv.m. 1916 gevra sal word nle.

Dit i vir my 'n pI sier om almal w

t

byg dm het om eli dag 80 'n sultse t maak. te bedank. In die ecrste pIck no em k graag ons be- kwame dirigent, mnr. Pi t Retief.

Dankie vir jou entocsiasme, ywer en ta}tt, Piot. Mag jy reeds ,uit die verrigtinge self genoegsame vergoe- ding gOltry het, want Maticland lcan

JOLl nie vcrgoed nie.

Ook aan mnl'. Con Hofmeyr ons oprcgte danlt vIr sy ol1selfsugtige hulp op Nuw land. Sy dienste was Ol1ontbe l'lik en sy optrede bekwaam

n aultse. ·vol.

In di ' b sond r wil on graag ook mnr. un Booy n ampt lik so weI a persoonltlt bedank vir wat hy g - eloen h<'t. Daar 1. ker baic min

In nse wat ooit sal b s f wattcr groot diens hy w rkl1k vir ons al- mal vcrrig bet. Om InterVal sity op Nuwcland vir die Maties tc organi"

scer is 'n groot w rk, maar om daar- di organisasie mindel' as 'n week VOor die tycl oor

t

neem tcrwyl lY tot op daal die stadium nog niks daarmce te d en "chad h t nie, n dlt dan sul{ I vol d ul' t voer, is byknn' 1 omenslik. En dit het mnr.

Booy ns gedoen. Elt wil hom Vel' ...

sIte dnt Mati land saam met my dankie

se.

En dan hartIik dEmk arm nCE' lid van di Intelvarsitylwmite. Elt slult dad ·11 a mal in. NOOIL h ,t hull

nlg op )ff rin, te groot. ag ten ll'lde w, ~r 'n .Ita r 'n 111tcrVat' ity wat lk Matic- In die to koms sal

onthou, te bemoontlik nie.

Ten slotte Mattes, aan u almal, van harte dankie. Die hoe gehaltc van ons sang by geleentheld van die Groot Dag, is per slot van sake aan lkeen van u toe te skryf. As voorsltters van die toekoms gehore van 1946 se gehalt kan M. sal dit vir hulle net so 'n genot wees om die werk te do n as wat dit van- jaar vir my WaH.

Baie dankie, en lank Iewe Inter- varsity tussen Matie en Ikey.

Dankie vir opname, JEAN J. OU PLESSIS,

(Voors, Intv. Kom.).

~EET U?

U w et lek r hoe IW. r dit 10m. i.

om • Idji I t kry .ir die ditji.. n datji •• ?

Sor dat u toekoms nie,

na

'n suk-

esvolle Universiteitsloopb an, deur

&:ebrek an eldelike

vermes

belcm ..

mer word nie, Jon profe sionele m nne en vroue weet dat bulle 1 mi kien lank moet wag voord t hulle 'n win ewende betrekking sal kan opbou. Dokters of prokureur meet 'n praktyk of vcnnoot kap koop. Die maklik

te

en be

te m

nier om

u

planne te bewerksteUig i om nou te pa r en u be parings in UN IE- LENINGSERTIFI ATE te bele.

KooF ulle d ur midd 1 ".n N p_ni. Spaar "1., 0 .ir leonta t, b7 ani Poa t or.

008 94

nty se

ottelstoor

En probeer ons groot

oershei den h ei d Soetwyne

en keurige I

Aptyt-drankies. I

THORENS

• DRAA(;BARE GRAlJ10JlOONS l!

fj

ELELE' ,

• COLlIMBIA PI.JATE

GRAMOFOON-NAAIlD II

II.M.V., Colnmbl , Iialctll , ens.

. MOLLE

PJein h'll t; 't 11 nbo ch

"Dt l\laU OJ nrd r t'lruk dNlI' Pro ~(lC'J, IfB.

Urulde ry (1'J4ml.) J1l)k., Ht Uenboll '11, vir dl.

.,lenaa.ra uU.. eta, WalMlUlkuu (l'ldQUl.) JJPk.,

1·.01lla...

iMUeuHlcb.
(5)

Twee

00

J me Sle •

Dit het reeds 'n vasta- instellin .e;ewGrd dat daar a] om die tweeds jaar 'n mans- en damesnekkle toerspan na die Noorde gaan om in Vrystaat en Transvaal teen under universiteitspanne sowel as sommige van die st rkste plaaslike klubs aldaar op te tree ..

Daar is dus vanjaar weer 'n puik toerprogram g'elit~cl en 26 gees- (lrirftig'e Matles sa! op Maandag 17 .Tunie vanaf Stellenbosch op die eerste skof na Bloemfontein vertrek. Mol'. I elder, van die Departe- Ul\~nt van Liggaamsopvceding, sal as bestuurder '1~ptl'ee.

pan e Na ie de e ur nde

aka

Die cerate wedstryde word reeds op dieselfde dug wat die spanne in die Vrystaatse hoofstad aankom, af'- gespeel, en weI teen U.K.O,V.S .. Dit sal die Mattes betaam om hi rdie e rate botsings lUI.:. te lig op te vat nie: die Vrystaatse nooiens veral is besonder vinnig op 'n hcklcieveld en die vrouespan slult etltke Vrystaatse provinsiale speelsters in. Bowendten sal die lugdruk aanvanklilc ons span- ne bale hinder.

Wanneer daar egter die volgende dag teen Rambl rs, een van die sterk-

",te klubs in Bloemfontein gesp el Word, sal die Stellenboschers heel- waarskynlik meer tuis voel, hoewel dft ook maar opdraand sal gaan.

Twee dae 1at r, d.w.s. op Saterdag 22 Junie, kom die groot botsing teen die Tukkies in Pretoria. Veral 011S

mansspan het nog 'n appeltjie met die Tukkies te skll en-daar kan

ver-

'Wag word dat die w dstryde taai

hokkie

sal oplewer. Op Maandag 22 Junie WOI d die mansspan deur Pr - toria Old Boys onthaal, terwy1 die Unmes ook 'n wedstryd teen e n v 11

Pretoria se sterkst klubs sal ar- Speel.

4 adat daar op Dln dag 'n blet]!

sldctimns gegee word, rt>ls die span- ne na die Rand om op WOf'lml(lag 26 Junle teen Wits te speel, Met hier- dill wedst.ryde m ale die hokkl. klub got skledenl : dit sal die eerste sport-

\ 'ed ·tryd tus en die twee unlver i·

teite weer sedert betrolddnge met Wits amptellk herstel 1s.

Die volgende dug WOl d die to r afgcslult met. wedstryde teen Wan- dcrers. Hicrdie toer is voorwaar 'n ve l-etsende maar dit sal vir beid sPannc ontsaglik baie beteken. Daar 1 an verwag wor dat die aantal jongcr sp leI'S en speclqters vera I baie b at sal vind by die ond rvin- ding wat hulle gaan opuo 'n, en die 'panne sal hcelwaars}eynlik twee baie bater sp nne wees wann er hull

t

rugkeer. "Die MaUe" wens hull haie docle 01 'n aangename to r- Vakansie toe!

Die spanne is soo., volg saamgc·

tel:

D me: E. Neethling, O. Spiers, J. Home, A. Lombaard, S. Venter,

n.

r torins, S. oyter,

M:

G yer,

F), Malan, R. Jorda n, O. VOl' ter,

t1:.

Mare en R. Sop l'.

M n : T. van H.ooyen, J. d K1 .rIc,

n.

Bo

mke,

R. storm, .1'. du Toit, R 1 nncssey, W. de Villi ra, S. Loub ..

er,

B.

v.

d. Vyv

r,

C. L btl

chagn

I

C. Biggo, N.O.G.

Een

en N.O. G(>(}1.

Die rei plan is dus AOO. voIg:

l7 Junie: VortI' k vanaf Stellenbosch, 19 Jun': Arrjve r Blo mfont in;

20 Juni : V. Pambler ..

21 Juni : VeI'tr It BIo mfont in:

arrive r in PI' loria.

22 Junie: T~en Univcrsiteit Pr toria.

2'

Junie:

\l.

24 Junie:

Boys.

25 .Iun!e: Vertrek vanar Pretoria;

arrtveor in Johannesburg.

26 Junte: Sp 01 teen Wils.

27 Junic: Sp 01

te

n Wander rn, en keer terug no. St Ilenbosch.

Speel teen Pretoria Old

w. P ... Toernooi V andag oJ) Stf'll{'uhoseh

lets

wat

vir elke hokkte-ontoesia:

nog meer entoesiasti s maak, is die

eerstespan-wedstryd ~

wat feitlilt elke Saterdag nfgehandel word. Ongeluk- kig moet

ons

so af en toe in die die stad ook besoek afl~, en dit is wat Saterdag die geval is, wann or die eerste span teen O.K. Mowbray te staan kom.

Die Mattes se tank sal mtsld n 'n bi tjic makltk r w es as vert d w 1 toe on I teen Tutne A v('rlonr h t.

Dit W s voorw r 'n mo [like en to. I wedstryd. So.terdag voorsp I ook nle juis 'n sagte n rustige uurtjle vir ons nte, O.K ... 0 span bestaan utt mense wat weet hoe om Iml voete op to tel. Die vcrdedigers sal du nit: kan spc 1 met die bal as hull dit op die grasveld in die hande l~ry nl h 'n M ns 1 ry in Jk g val ntks son ler mo ite ni . Maar die

st

11 n- beech-dames

weet

darom ook i ts van hardloop. Al di MaUeR is nou nie Johk lliete nie (t rloops di voor- be ld

wat

OIlS van hulle het. is heeltemal go d!), maar tarem l On8 sal dus sien wat die Maties

w

rldilt met ander menso kan aanrtg a i hull net wH. Aan wcrklilw 0 fening ont- breek dit ona

darem

nie. V.ral Vry- dag sal on>3 bat Ie ns ]try om on.

litte los te

maak .

Vanjaar is ons g luleldg geno g om die to 1'11001 vir die W.P.-span se lriesing hi r t tOJ

wat

vnnda ,.

plaas-

vina. Twaalf

spann

is ingc.,lcryC en dlt heloof 'n baie aangcllom dag

t .

wees. As <Ii. w l' dua gun. tl i i,

lean

mens

,'at

no n

t t nnistoCl nooi g sien h t. 'n bietji kom kyk hoe 'n ho] ki toernooi lyle Dit i nie n t Stellenbos h wat de lnucm

11jC, m a1' v n lie bate . p leI' in di J oland.

G. E. IJENDIUKSZ

• i.win I vir

VARS

GEBAKTJ£ VIS.

AARTAPPEL

EPIES, SOUTVIS en KIPPE S.

p I •

Moo; Nooiens en

Puik Program

(Vervolq van bls, 1, kol 2)

onder lei ding v n Jan de Villier , het . n luisterryke vertolking gegee van Wagterroep deur Fran Abt. Hier die kra iekoor het reeds hul plek verower in die voor te ry van Stet

lenbo ch e kore.

Spesial meldinq di nook 9 -ma. '

te word van die S renadekoor ond r

leiding

van me]. A. UhI nbruc -. Hul lc het di proqrt m

geopen

met drie Kersfceslt dere.

Die

verrolklnq w s sulw r, teer

en

inmg.

Die gehoor kon andermaal

w

er

luister na June Strau rs, Louis Steyn

en

Hermie

Joubert

voor die klavler Piet de Villiers se weerq 1 we van

E.

pana Chalier van Tsj

iikow

k] wa ongetwyf ld

ce

n van di glanc;puntc in dl program.

By

be-sit ultst k

end

tal nt en

belie

ort n >g v r te gat. n in die musick.

S mR '01 )' s onder die mans wac;

nle volop nie maar Willie Serfont in en De W. )livi r hct pragtig gcsing

en

v rdlen all lof vir hul bydra . tot die program,

Hi rdie uit taan e aand sal vir

mus i kli Ihcbber nog

lank 'n ann- genam

herinnerinq

bly en

die

de

I

nemer sowcl as die komit e h t hi r 'n standaard gestel

war

die toekom van

tockomsttge

kunsw

d

tryde

OlJ

• St llenho: eh verseker. Daarbene wen bet

die

publiek

deur hul hart

like onder teuning Hnaal v rs 1 r dat die lOde kun wed. tr d alhier 'n mylpaal is in die geski deni

van

Stellenbo h c kuns,

So

lOp !oi~

Huisfunl Ie

Bekoortik dam tji , aantreklik kelnerinn -n 1 1 aUg h t ,l maak d t di groot ant 1 a

t

wat die janr- hkse Nle-dans-I Iuisrunkate van Huts- van-Nlekork v rlede V ydaga nd byg woon 11 t, di

a

nd t rd j g(')1i t h t.

R. • VA

BRILMAKF.Jlt

tiDE

o E. ALTYD DI ykNa

.D.

uur'r , , ,

• ••

i Ie" Sporth Dlde

Die Nuwc "EN D ~RS P]~I~D SIll VER"

S hFJRME

Battery 0 e ,DACO .. LI ~IIT" I~lit r t

et U Uitg vind Wat J. D. I ? J. D'. Stoan vir Die Sero mde

JOHN DRAK E SK OEN

(;nif}sl

(J}

ebr e ( In .)

Po hll , I --

B()>c'(,H

bo ette

(6)

DIE MATIE, VRYDAG, 2-4 MEl 1946

NETBAL

V rdo p Vir Ma

Tuine op Co t

orwinning More vir Hugo S M nn ?

Maties nie te lig geskat word nie.

Hulle het twee weke gel de gwy waartoe hulle in staat is, n as hulle weer met di selfde pel oar die dag kom, 1 Tuinc beswaarlik punt kan a, nteken. Die v rskil In di tHing sal sekerlik nie grant we ni M yn insien is die dae van Matie kaffer pakke agter die rug

• es •

nbur

een

Eerst

P K LEN DE VO BAL IN ORUIT IG GE.STEL

PIET KIURL (V

rvolg van

kol. 4 )

tig qespeel Dit lyk of die span nou begin vorm aanneem en hulleself be

t· ndig het.

Dtt voor p I d nook vir Pe ten .k. S It rd

g

'n w rm tydjie op di Plum t ad v ld. N aIle verwaqtinq b ho rt Stell nbosch hlerdi wed stryd s punt op hut bordjles te kun hung. Pe ten bcskik OOf n 9 vaar like lftal en below am vir St llen b sch opdraend t gee. Maar die Mati pan behoort niet min

t

ee vier.

Geslaagde Toernooi Gekenmerk Deur Goeie Gees

Stellenbosch en Poor! Gelykop in die Kryt

harthk geluk Gaan voort.

I~En 'll~.JAAH JA('OH. Z HLINI un

800. volg: 8 rl rst g no m:

klo H. van Zyl siu g lyl ip

t

n ouw v 1'10 r t n onthuy klop Van Aan mnre, • chm Ike, wan po l,

V n Zyl n d ami r mann : b i

Boonza i l' V r- p p nt .

u.s. Maak Skoonskip Teen W.O.K.

V 1'1 de Saterdatr h t die vi r Ma- ti sp nn hul g t van die W lling- ton Opleiding koll ge ontvang en hulle sender me 1 met die kous 001'

die kop hui to tuur. Hierdi r. te w d tryd van di s iso n het getoon dat die Matte-names vanjaai ong twyf ld 0)1' baic sterk spann beskik n v ral die rste span het hut t nstanders eenvoudlg van di veld a g peel. Nogtans wa daar cthk haakplekk wat mo t regge- maak sal word. Daar kuil groot moontlikh d in die p lers n dit skyn a of Stt Ilenbosch vanjaar met die nodig arrigttng 00 di terkstc netbal p n in b i jar sIb skik.

r Di tw de- pan h tnt daarin ge .. l ag om die pyp te rook, maar die dcrde en vlerdc spanne het nog b t r g . pis die rst span en met v rras end sp 1 voor die dag gekom, wat duidelik van goeie en deegltke afrigting getuig h t.

Die uitslae was soos volg:

1. U.S.: 36 W.O.K.: 10.

2. U.S.: 13 W.O.K.: 12.

3. C.S.: 15 W. .K.: 13.

4. U.S.: 18 W.O.K.: 8.

IIOAKIE

Stellenbosch Verloor Naelskraap

Intervarsity- Wedstryd

Verlede W oensdag het lkcys ~ hokkie pann hi r be oek a r gele am die Intervar ity wedstryd af t • sp 1.

U. h t 'n 9 dugt er t p, n op di v ld 9 tuur. Dog St 11 nbosch

antw iord op Ikeys se If I dig uitddging was 'n Mati p n wat oor qehaal wa vir nig 9 b urlikh Id wat op 'n hokki v Id maq voorkom.

Van di doelwagter tot die tw flanke wa elke Matte slagg reed.

p 1 het p 'n vinnig tryk dl v rdediging aan b. I kon fe. ak daarin gc

voor ru

Referensi

Dokumen terkait