•
JOHNSTON SERPE • •7/6 D E
•
PALM BEACH DASSE t5/9
•
AMERIKAANSEOORTREK}ERSIES
DIE EIKESTADWINKEL
(EDM8.) BPJ{.
•
Onthou ons SnyersaEdcling in CUTHBERT se Geboue.Prys l.d.
V YDAG, 12 APlUL 194G
juridiese Verenigin Opgeri
DEEL I. No.7.
WA GAAN BY DIE I G - SONGS AAN?
Renar Onder
• •
esisie aar org Ernstig - enkendes
Intervarsity staan voor die deurl Die tyd het aanqehreek dot elke reg·
geaarde Matie aan homself en aan sy Alma Mater rekenskap moet gee van 8y aandeel aan die verrigtinge V3n daardie groot dag. Dis die eniqste dag waarop elite student hom po iticf kan laat geld - as lid van die groter enheid, pa.a~om h~ng die sukses en die roem van die dag van die optl'ede van ~lke 1D~IVldu .a~. Dus .moet die enkeling NOli besluit of daar vanjaar op die Matie-pawiljoen geamg sal word en of hy nou reeds vir die wereld moet vertc1 dat Stellenbosch se studente verleer het om hul stemme te gec bruik 11
As aanstaande week en die daaropvolqende Aprilvakansie buite rekening gelaat word, hly daar noq slegs twee weke oor om sang te oefen. Gaan die Mattes die nodige peil van bedrewenheid bereik? Hler die en ander vrae is aan die orde van die dag en di hcsorgdheid ncem toe.
'Boqenoemde oorw gings sprult voort uit die toedrag van sake wat die ecrste drie sing song vergaderings gekcnmerk het.
Op die eerste vergadering is daar vaardigheid om die utters moeilike twee voorlopige dirigente gekies, 'n taak te volbring; die verlede het dit nuwe reeling wat algemene byval bewys.
, V nd om bcgryplike rcdes. Maar En daarom val die verantwoorde- l'ceds op daardie vcrgadering het 'n likheid op die massa: eerst ns, om- g es van onverantwoordelilte dood- dat hulle die manne geldes het ell skI' eu-onwiIlighelcl die bo-toon ge- tweedens, omdat hulle nog nie besef voer, Nogtans verwag 'n mens enig- het dat daar by 'n derde oefening lets by so'n eerste vergaderlng; vel- in alle erns en in hoofsaak moet go·
a1 gesonde, ptttlge skerts en 001'- sing word nie.
apronkliltheid. Dit is die p08i8ic op Stellanbosch.
By die tweede oerening het daar- Daarenteen is die Ikey ons min- Qip nihilistiese gees egter nog ster- stens drie oefeninge voor; het hullo k r te voorskyn getree. Die dirigent in die verlede getoon dat hulle 'n kon die posiale beswaarltk beheer: essenslele waarde heg nan sang by 'die sang was met cen woord doods die intervarslty.
en Iusteloos. Toe kom die derde Elke student moot nou beslutt en Oefening en di'e ander dtrlgent kry as hy nog 'n sin vir gesonde Matie- :ay beurt. Maar die uitslag was nog waardes net, sal hy tceslon dat daar-
~eer ld mmend; trouens, jy kry die die twee dlrlgent die nodige agting, nctrllk dat daar 'n strkus aan die medewerking en aanmaediging kry
ang is. met 'n klein bietjie sung om en dat hyself waaragtig' utt volle die hanswcrs wat veral ultbltnk van- bors sal sing! ! 6"
Wee sy onverkwiklike lyfkap'crjollc
'aan to moedlg l Studento van Stell nboscn, bes f Waar M die lout dan.. alcooZ dU \.1 d t u aanstaande kwartaal legs (tan die d'irigonto. Dan is dit dio tien c1ae oor hot vir sangoefcninge?
08tudcntegemeen8kap 80 plig om. toe En beaef u dat u kosbar tyd op die te 8ien. dat huZle veroasut u,01'(l of pawlljoen g mors word dour 'n paar behoorZik ingelig word. nuttelose belham Is wat hul meur- liullo is egter nou ecnmaal g Ides lose persoonlikheidjies laat geld ten 11 gaan ons vanjaar op Nuweland koste van u er en die tradisiS van (Let weI: op Nuweland) lei. Welis- geslagte Maties voor u?
"'aar is te skerpe kritiek op hierdio Laat dft u dan erns wees! AUc 11
t tadium onbillik en onrcdelik. Die dan sal on die stryd op die pawn-
\V e jongkOrels is g en ervarc dirt- joen won, en •.•. ona mag ni , k(m gente nie; hulle leer 0.1 gaande die ni, sal nie v rloor ni !!
GETAL STU))ENTE
INGESKUYF
Tot IlJ) datum is daar 2811 studente
lnges! ryf teenoor 2258 01) dil'self<le datum in 1945. Ann die end van dl ,jaa .. sal die verhoudln ~f'l{er eenders
\\,('('IS. J n 1045 \\ as die tlnale lSyfer 2874.
Op '11 go d 1 Y rcwo nd V l'g d - ring op 8 des r, van studen va die Regs kult it is h sluit tot dl .. op- rlgtmg' van (li "Jurhlie e Verclllglng van (lie- Untversttelt van St('Jlf'n- bosch",
K weekskoo/stud nte Sti Fonds Vi r B hoefti g ede- tudent
Be-oo T oer Deur Hele Land Gedurend junie- Vakansi
Terwyl daar een Dim dagogg nd in die gebruildike biduur die 9 • ng vers ult omtrent honderd en-dertiq kele h rtlik 'a mg i 9 i en di t rl man stemme mens meesleur am nit vollc bor me te docn, bet die gedaute by verskeie kweelcskool uudentc ont t n om 'n kw ek 1001 oor t tig.
Op sy heurt v er het dit: aanl iding geg e tot di 9 d gt 'n to r m t so 'n I oar demo on 1 nd te ondern m n 0 i da r 'n 9 led die
K weel skoolstudcnte fonds 9 bore. ..
Di d 1 van hierdie fonds' om geld to v rsamel soda b ho ftig I{weekskool tudente lenings r nteloos kan kry olank as wat hulle studeer.
Hierdio groots poging is swanger aan moontltkhede wat tot eer van ons K rk sar strek. Die grooL rtnan- stele etae, waarrnee die behoettige Kweekskooletudent to kampe h t,lmn op hierdie wyse verd I' verlig word.
Dit sal ook betoken dat die res van die land in nouer aanraklng met die Kw ek kool sal kom, In di Kweelt- skoolgeledere i pragtige ywer te be·
sp ur en lk student is vuur en vlam vir hierdl saak,
Hopellk sal sowat veorttg !{week- skoolstudente gedurende die rsko- men de Junte-vakanst omtrent twin- tig plekkc b so k. Daal' word edink aan 'n toer 001': De Aar, Bloemfon- tein. Kroon tad, Pictcl'maritzburg, Durban) Johannesburg, Pretori , Pot- cberstrcom en 1 imberley.
Di program sal dle vorm van '11 V' r ketdenhotdskon rt aann m en sal voorloplg b taan tit '11 koor, onder 1 [ding v n dr. Gawie CilU (jnr.), mu i knomm r, preekkore, sangsolo's n 'n nb dryf dour Fagan.
Op b sender vtnnl e wy 0 is georganiseer n 'n ansionllke docl va.n dIe voorberoidings en re 'lings i ..
a.lreods getref.
.
UW ond Vir Studente Gestig
Verklaring D ur sen Van die tigters
pro! ... sore van die Kweckskool be kermhel' V Il die fond op-
m
in • Ityd -
..
is 'n b soek werd!
BLADSY'!'WEE DIE MA TIE, VRYDAG, 12 APRIL 1946
Roar Maar Waor
DIE EIKE KAFit
0IIld.u , tMel, "u (Mnr.. MM ... an Zyl) SIG RETTE en TABAK
JOKOLADE en GEBAK VARS VRUGTE
en GROENTE
LlGTE ETES ALLE UREI In ruil vir u gew ardeerde ondersteuning waarborg on u
DIE BESTE DI~NSTE
Laat ons al 11
V ItTAAL-, AFROJ~- en TII{WERK Nl~T ell AKI{UltAAT
do n,
(Voltydsc ProefIe er ) V:.lUTAAL-BUnO
•
Dor)) traat -
Asool{ Blrdstr t 18.Gesti 1850 Foon 24
PTE} ERS
OE NI G N SEUN
( .) HPK.,
Ho k van Bird- I in t -aat,
STELL
I YOSCH
Die Iasa
-0-
ANCHOlt.. AWF..,IGH
Kathryn
Grayon -
Gene KellyJos Iturbi
- Fran} SinatrVRYD G
enSATEUDAG 12
en13 APRIL
ATF1RDA ;J
Matie !
Di
Victoria
Vir
* *
*
atee
Va,. Vrugt.
a klik L kk rs Yri .delik i ni
M.r. MALZER
Onthou
Die Biljart Salon
Roo
,,° 01 M TIE ,.
Alle Korrespondensie aan:-
G.
J.
ROUX, Hoofredakteur, Rowanstraat, Stellenbosch.Assi rent-Redakteur: PIET DELPORT.
Nuu -Redakteurr M. VAN TONDER.
Sport-Redakteun F. CALITZ.
Sosiale Redaktriese: ELSINE POTGIETER.
VRYDAG, 12 APRIL 1946
Komaao, St doe
OOS Bo
aat
In die jongste tye word alte, dikwels die klaq van leegheid en doodsheid teen die Afrilcnan e studente qefluister. Die feit dat hierdie klag in meeste
~levaJlc deur troue studente-vriende, en met opreqte leedwese uitqe Jlr cck word, dwing studente, ons insien t om daarvan notisic te neem,
Loop die Afrikaanse student om en deur die chaos van on') tye sonder ernstige besorgdheid daaroor te openbaar? Of durf on') se dat 'n kragdadige en uitgesproke beqeerte tot orde sk >pping van stu dentekant was rneembaar is?
On5 wil aan die hand do en dat elke student 'n eerlike oomblik vir hom of haarself hlerdie vraag moct beantwoord. .
Wil u decl wee van die volheid van die lewe van die qemeenskap of volk waarvan u 'n bevoorregte lid i 1 Of lean die lewe u maar verbyvloci soos wyn wat oor die rant van die gIns op die vloer gemors word?
Is u 'n lewenskraqtiqe, intense, bclanqstellende mens - II wat tot die klein skaar Afrikanerjeug behoort wat studente is? Is u?
DIE FLOUE GEES
Indien dlt nie die geval is nie verrys die vraaq of die fout uitsluitlik by die individuele student gesoek moet word. Is daar nie mlskien eksterne Iaktore wat tot die skepping van 'n Iloue gees by die Afrikaanse student bydr nie? Ons dink dat dit wel die geval is.
Op groat Afrikaanse unlversiteite, soos o.a. Stellenbosch. bet die Afrikaanse student geen tasbare vyand wat hom uitclaag nie. Dlc kommunis, die neqrofills of die Impcrtalis is Vll' hom geen "gevc.lur in
sy midde" nie. I Iulle bedrclg hom nie plaa ·lik nie -n dam is ook gec-n plaaslike stryd teen hul1e te stry ni . Die stukraq, wat plaaslik Han die flroot Afrika: nsc univ rsiteite ontbind meet word, het in meeste qcvalle gl dnie 'n .. nti" basis nie, maar dlt meet byna altyd mond uit 'n posi tiewe A Irikt ans nasionale strewe .
Die rnoontlik gebr k ann tukrag op Afrikaanse universiteite moct toe ge kryf wo d an die abotasle van die Afril aan -nasionale strewe deur die feit van die vernietigende volksverdceldheid wat die ganse Afrikaner
tryd in ons dae lamle,
DIE OORHEERSENDE
TAAK Wat staan die Afrikanerstudent te doen?In die cerate in tan ie meen on dot die Afrikanerstudent di ideaal van kragtigc volk eenheid met onvermoeldc ywer en onblusbare geesdrif moet propaqe r as die onverbiddelike voorver istc van nige Afrikaner oorwinning of auk e op watter terrein van die volk se
lewe ookal.
IN DIE VOOR EENHEIDSPERIODE
1)1 vraag oor optrede in die int rim pcriode moet ook beantwoord word. Wat staan
u
student t doen in die verdeeldbeidsperiode of die v ior ccnhctdsperlod w t ns onqclnkkig tans 110g belc f?Daar kan on insiens net een antwoord op hierdle vraaq wees Die Afrika \ se student moet nuqter wees en die bestaan van waepr in dt skoot van die Afdk ncrvolk erkcn.
Hy moet nie deelneem .aan 'n kIeinHke beoorloging deur die ecn groep teen "l ander nie.
Hy
moet in die groep waaraan hy, na rype beraad, vrrkies om te behoort, die hi torie. c. Afril aa.ns~nasionale stryd oll positiewe grond blag voortsit en uitbou.A' Ik Afrikaanse tudent hi rdi vo rskrif volg &1-1 hy min.t ~n d, urvoor 9 50l"g het dat binn Ik gr p n klompiC- eerlik Jl)n~l ide liste c anwc~ig is, wat mckaar, erens, voor in die wapad moet cntmoct.
Dil' plig von elke Afrika,ms(' &tudent 15 duidclik.
Moenie toc1aat de t die dt'111 go" van die volwa5se lc-we, wnt vcrdee1d heid sa,)i, 11 j ll~clig VUtlr n n10cd bhlS lie.
La t on5 di> Afrikclans nd ,{onal 5tr we hnndlldclf en dama n hou!
I •
prln •
Of die wereld besig is om mal te word of homself te oortref in genia- Iiteit l Elkeen moet maar vir hom- self oordeel. Maar hier is darem 'r paar kostelfkhede uit daardie wereld Volgcns persberigte het 'n man ir New York tot die oortuiging geko dat daar veel voordeel uit die .Jeed' van andere te put is hoe meer Ieee hoe meer voordeel. Hy het 'n "kIa' kantoor" in die hartjie van die star geopen waar mense hulself kan uit kIa onbejammer. Hulle kla net; h~
Iuister net gee niks raad ni luister net vir 15/- per uur. Er as die klaende uitgaan, voel sy beter (dis glo omtrent altyd lede van di vroulike geslag ) en hy hct 15/- p f
uur verdien!
* * *
Die "Sunday Tilnes" berig dat 'r
roo-tar
skoolkindcrs, tussen die OUderdomme 10 tot 11 jaar, in Ea ...
Chicago, V.S.A., gcstaak het omda' hullc onderwyseressc tc onaantrcklll was. Hulle het g weler om skool-tcr tc gaan voordat daar moot jong 011
derwyseressles was. Toe die klnden die volgende dag na skikkings getre:
is, in skool kom, het hulle gemerl dat baie onderwyseresse hulle haar style verander het en so'n hictjit mooimaakgoed gebruik het ....
K orrespondensie
Dagbreek, Stellenbosch,
2 April 194' Redaktcur,
"Die Matie"
Stell en bos~h.
Ls, H('rig van Landadtcnskamp.
Waarde Heer,
Graag dccl die Landsdlensvereni gtng van Univ. Stellenbosch aan die 1 sers van "Die Mati' en aal Landsdr 11 1'8 mee dat daar 'n Lands dienskamp ill die April-v: ... kansle val Donr' rdagmiddag, 18«:> tr t Rat.erdag 27stc, in .Ionkershhoek gehou sf,(
word, waar ons brandpaai teen dit h rge gaan maak, asook voorberel deride werk vir bomc-aanplanting j, Ole winter. Saans tree sprekcl's va butte op by lr.ampvuur-byc nk nnst- en v rder word voorsiening gemaal vir int ressantc programm . 'n Apar te karnp vir dames word in dle on middellike nabyheid gehou. Da word ook g'eswem en berg g kllm.
Heelings is getre vir m insien«
mans en 20 dames. PIaas dUB jull name vroegtydlg op die lystc op kef, nisgewinghorde. Inskrywingsgeldc 1
5/- vir lede en 6/6 vir nio-ledo. Dan1C
lean by die Huishoudkunde-g'ebou ill
skryf, en vergeet nie om sanghur del. en musiekinstrumcnt In gcreecl held te bring nie.
Dankle vir opnam , Die uw •
F. MEYER.
...
VerI de Week Se " M t, ·e".'
Weens onvermyde1ike omstandif hede a gevolg van siekte kon
,,,pi
Matic" nie verlede week verslcyn iti Ons vra om verskoning.
Hierdie uitgawe is' die lanste ~j
die huidige kwartaal. Ons vol gcn
0
1uitgaw versl<:yn op V rydngt 3~
lVfe~
d.w •• nn Hoop van die vakan ie eJ op 10 Mei hied on u weer die
trod'
sionel~ Intery~~sity.uitgawe.
"Dl
Matt wit u 'n aangcn fIl val an !e toewens. Sor9 dat dieJ~
tel'va tty ge reg i wanneet' terugke r •
te
DIE MATIE, VRYDAG, 12 APRIL 1946
Prof· A. C.
Vraagstuk
Cilliers Sal I ndier- Bespreek
Hou die kennisgewingsborde
dop.Vroeg in volgende kwartaal sal dr.
A. C. Cilliers 'n ope verqadering, onder bcskerming van die Bantoe- studiekring, toespreek oor die
Indier-vraagstuk. As spreker het prof.
Cilliers alreeds 'n groot mate van bekendheid verwerf;
systelling
Ls.hierdie voorloper van 'n bedreiging uit die
Oostebehoort dit die
moeitewerd te maak om hierdie verga de ring
byte
WOOD.Vcrlede Donderdag het die studie- kring 'n vergadering gehou waarop daar bespreek is die moontli1rheid van
segregasle tussen
blanken
swart, vanult 'n ekonomtcse oogpunt gesien. Die sprekers ten gunste van segregasie het veral daarop g~~y~dat, deur hlcrdie stap ons 'n twecrl 1
doel sal bercik. Eerstens, sal blan- kes minder slaafs afhanklik wees van naturelle-arbcid. Tweedens, sal die naturel in By eie gebied mindel' onderhewig wees aan die remmende tnvloed op By ontwikkeling, wat deur die toepassing van die kleurslagboom veroorsaak word.
Hierdle
saak net
egter wCIdeeglik twee kante. Die teenstanders het daarop gewys dat bate mense gladnie verstaan
wat die woordsegre-
gaste beteken nis, Dit beteken in die eerate ptek die uttskakellng van lewensbelangrilre arbeid. Dit sal die goudmyne,wat
deur hoc belastings ens. 'n groot deel van die naslonale mkome vorm, tot 'n laer produksie- peil dwing.Die bespreklngs het vuurwarm ge- eindig en die vorsltter moes so hier en daar die orde handhaaf!
Ingenieurs Reel
Uit tappies Vir Die Vokonsie
Die Vereniging vir Ingenicurswesc hied aan lede hedrywige vooruitsigte vir hierdie vakansie. Op 23 April sal die eerste nommer op die program in die vorm van 'n besoekie aan die
"Vacuum Oil Co." afgehandel word, as ook 'n besoek aan genoemde Maat- kappy se lahoratortums by Wood- stock. Die doel van hierdle besoeke sal in hoofsaak die kennismaklng met die sameatelling en wcrking van die maatskappy beoog.
Gedurende die namiddag sal die hawe besoek word. Die berloek is daarop gcrlg om 'n studie te maak van die seestrome om en in die hawe, Bowel
as
die opstolling van 'n alge- mene plan van die hawe.Op 24 April B,al hulle weereena die stad besoek en weI die S.A.S. by soutrivier se tegnie e afdelin. In die namiddag besoelt hull clie "Unit, d Tob'acco ,Co."~ om kcnnia
to
,maak Hlot 'n modern abrick (mqpntlik ook om igar ttc in t samtll).Waa,r kom al die bier vandaan?
Die veroniging het besluit om te gaan vasstel. Om dlt to iran doen sal hu1
dUB die "Castle Brewerl a" beso~k op 25 April. Daar sal moontllk n geleentheid wees om hu! to verseker dat hulle die oog gekry het deur te proe, maan daar wag- nog iets; want die megn,nisme interesseer bulle meer! Die oggendprogl'an sn! hier- mee afgeslult wees.
Les bes sal daardie aelfde namid- dug bcaoclt afgel~ word by die N a- 8iono.1e Pel's. Alhoewel die tyd be- perk sal wees, snI daar darcrn nog 'n kana
w
es om waard vollo ltennis in te wIn tv.m. die masjineri.., van een van die grootste p rs in <11e 1 nd. Hierm e s 1 die val an8io- bedrywighed ~ d n b 'indig w s.Die vercniging sprc k di hoop uit caL elke 'n van sy lede wat moontlik knn gaan, aal lccdoen aan die uit- st.Q,pples.
KORREKSIE
Dit spyt die redaksie dat die naam van mnr. Willem Rennhackkamp pCI'
abuls weggelaat is uit die Uitvoeren- de Komitee van die V.S.R. soos ver- lede keer in 011S blad gepubltseer.
Ona wil vertrou dat dit geen onaan- genaambeid of ongerief vir entg- iemand meegebring bet nie,
·-0-
H rde Werk Verrig Deur C.S.V.
Met die vordering van die eerste kwartaal van die akademiese jaar 1946 het ook die werksaamhede van ons plaaalike C.S.V.-tak nie stiI go- staan nie. In die stilte is daar ge- werk en hard gcwerk.
Die eintlike werksaamhede het reeds tydens die Kringleiel's-Konfe- rensle, wat nan die Strand gehou is, vanaf 16 tot 22 Februarie, begin. Die- gene wat daar was, kan getuig van 'n bale geseende tyd. Die besprekings wat in die aand gehou is, het meer bepaald gebandel oor die probleme wat verbonde is aan C.S.V.-werlr hier op Stellenbosch.
Die organisasiewerk is vanjaar op 'n verbeterde grondslag geplaas. Die taak wat daar op elke Wyksverteen- woordtgerf ster) en Kringleier(ster) vanjaar rus, kan nle te gering geskat word nie. Die werk van die Meester is 'n groot en noodsaakllke werk, waarmee nie gespeel of uttgestel knn word nie.
Die inskrywingswerk en krlnginde- ling is agter die rug. Elite Maan- dagaand om 8 n.m. word di Nor- maalklas vir Kringlelers(stcl's) ge- hou, en elke Woensdagaand die alge- mene vergaderlngs van die C.S.V.
Alle studente - ook diegene wat nie lcde is nie - word hartlik uitgenooi no. lfierdie vergaderings. As daar persone is wat miskien nog 111e ge-
nader is
in verband met insltrywing as Hdmate nie, ook bulle is nog altyd welkom om hulle gewlgt
kom in- gool by ons vereniging.Hondelsdosent Stude r
, Die dosente van ons plaaslike Ha~ ..
rlelsfakulteit bet leiding gen em 111
'n saa.k wat waarakynlik van groot b lang en waarde sal blyk
~.e ~
a:die
stigting van 'n
eie studlekrmg.DIe krlng word bygewoon deur nUe dosonte van cUe b'etroldt fakulteit.
a80'0k
aUeM.Com.-
enM.A .• lD~~11O- mi
"studonte, almop
dloom-
bnk
omtl'ent del"tien.
Dl do'el
w.n
die tudiekrlng iom
deur ond rUnge studle en b spreking Bover moontllk op hoogte t _ bly mot die vernaam to tendenae in die ek~- nomiese- en bandelsw~reld ( van Ole akademlese Gowel as van die prak ..
tieac oogpunt gesien).
Byeenkomste vind plaas tan huise van verskillende dosente ,11 nn or~s van een van die lcde verneem, IS
die tmosfeer aangenanm en infor- meel.
R. W. VAN RIJN
BRn~MAKER
Brln u ogart e voor 1(rlf n my. Groot verBle III nheltl in die modern to Brllr me, 001"
mlo e mod 11 . Spe tal f- lag
vir atu(} ute.
50
Harmonie Se S.geun!r-AClnd
Die toppunt van sukses is verlede Saterdagaand berelk toe die Harmo- nlete hulle tradtstonele Sigeuneraand in die Conservatorimn gehou het.
As die advert nsie nie mense gelok hot nie, dan h t die vrollke liggles, die laggencle nOientjles in hul kleur- ryke stgeunersrokkc dit weliswaar gedoen. Daarvan het die drukte in die danssaal getuig. Ja, en om nie eers te praat van die druk besoek wat die f'ortutnvertellcr ontvang bet
nie.
By die sykraampies het meer as een sy behendigheid getoon terwyl dlt in die tent druk gegaan het om voor te bly met. die pannekoeke. En as hulpvaardigheid 'n teken van suk- ses moet wees, het Harmonie haar- self oortref toe am 11.30 daar 'n hele leer was wat gcwillig was om te help oprulm - die Harmoniete kan hul verscker van hul opregte dank.
Die volgende damea het die reelings- komltee gevorm: mcjj. l... Kleynhans (konvenor), R. Lombard, R. Mostert, R. I{rige, H. van Zijl en A. de Wet.
~
..
AnBF .. ID DIENSKAMP
_---
Aile offi. iere en brandwagte en ook alle goedgesinde volksgenote word uitgenoci om deel te neem an 'n Arbeidsdienskamp wat gedurend die volgende kortval an
ie(19 April
-27 April) in die 'I'ulbagh-kom9
•hou sal word.
FOOl: £1 lOs.
Name
moetingehandig we voor of
opdie
15eApril by di volg
ndpe one, of enige O.B ••
oEfisier:Mnr. H. M
rais,Dagbre 1 1/16.
Mnr. J. W. Bell
JSp Bona
Woon
telle,Dorp
trat ..
Mnr. A. J. d
Villi,. tProtea.
Mej. Ria Bruwer, liui
ten-Bosch,Mcj. Trixie Holl, H rmonie.
Kampvcrgadering: Woen clag, 16 April. om 8 uur n.m.
Op la v n Hoofkomm ndant,
Adj.van lijkomdt.:
A. J. DE VILLIERS, (Arbeid Icier)
•••••••••••••••••••••••
GEVRA
GEVORDERDE STUDENT om t help met een Ies per we k vir tw - dcjaar-stud nt n Gornio. Tr e in verblnding
t
A. BUB, Paul Kru ..rstraat,
Stellenbosch.G. E. HENDRIKSZ
•• !Vi. wink 1 .ir VARS GEBAKTl1: VIS,
AARTAPPELRE lES,
OUTVIS en KIPPERS.
E. MARSH'
PAA, L
STOOMWAS ERY
• •
•
tot u diens vir WAS DROOGSI OONMAAK
} ,LEUR
ORRS, Stell nbo ch
BLADSY DRnn
Foon 94 Santy se
enelsteer
En probeer ons groot
verskeidenheid Soetwyne en heurige
A ptyt -dranlues.
FLORA
HEET U W !JLKOM!
• H re heet u Dames welkom met Ruikers van FLORA.
Pleinstraat, lungs Rekreasies aal
WELKOM MATIES!
Proh er on eerste vir al
11Apteel -henodigd- hede, 011 . pe iali ser met die ontwikl Iing en fdruk
VAnSIlO Ie m N egati we. Spoe(lig., afl w ,ri 19. DIEN, 'N PLESIER!
DIE
STELLENBOSCH- APTEEK
(N. C. Hough) Andringa tra
tSTELLEN ell
MATIES!! !
D eLE
D· Droog koonmakcr
tGO D!l VlNN!GE Lr..l..LI .. "'.;·
tiu NB'osc
IDIE STllDENT (- Il'Nl!JJ.1'ER
reI,) nl chou DRINGASTR \.AT
I,."d.
Paar Sandale
t 1
ko ne
I:KUBBE
N se:UN die a.,kundige ,"oenmak." en
,.pare.,d.,.
'IOn
..0
BLAnaY VImR DIE MATIE, VRYDAG, 12 APRIL 1916
--- ---
Suitel ndse Die V.S.A. n Sy
Be/ei
(Deur Prof. Dr. J. A. WIlD)
A
Die Verenigde State van Amerika is van dog
sonderywfel die agtig.
t •wer ldmoondhcid, Nie aileen besl ik hicrdie moondheid oor 'n reu agti
Jkernland met geweldige natuurlike hulpbronne en 'n groot bevolking vall onqeveer
130miljoen mense nie, maar sy aEgeslote
9oqrafiese po
i in
ygunstige straregiese Jigging tussen Europa en A
ieis b lanqrik faktorc
warsy
wt·rcldposisieontsaqlik ken versterk. Dit is veral die g val me die oog op die verswakte na oorlogse Europa en die vernietiqinq van die japanse mag in AsH~. Daar is weliswaar nog 'n Brittan]c, die kemland von die Brit e ryk en stateb nd, in Europa, rna r hierdie Brittanje voldocn in menige opsig aan die else van 'n Amertka nse voorpos in Europa. Daar
i.00
wcliswaar die magtige Russi e kolos in Europa en A
il" mrar op di oomblik
lykdit nog of Sowjet Rusland die Amcrik~ an e \.\-(·reldpoli iek
wcl Ian b
elemmerdog
nie kan keer nie.Die
bulteland ebelcid of
wereldpolitiekvan die magtige V.S.A.
is dus 'nwcrklikheid wat
algernenebelang
tellinjvcrdien
enook geniet.
WAT IS DIE MIERIKAANSE BUITELANDSE BELEID?
In die verlede en ook vandag neg is dit nie BO maklik om hicrdie vraag te beantwoord nie. Ons weet dat die V.S.A. ann die cerate W~rcldoorlog d elgen m het en, volgcns bat Arne- rfkaners, ook die oorlog vir die Go- alllee rd s gewen het. Ons weet cg- ter ook dat die V.S. onmiddellik na die oorIog, me alleen sy eie presiclenL en di~ se buttelandse beletd gel' pu- die r het nle, maar dat Amerika noolt lid
van
eli Volkebond, die skep- pingvan
sy cia president, was nie.Dlt was 'n ontnugterc1e Amerfka wat hom na die cerste W reldoorlog in sy kulp,
in
By tsolastet
ruggetrek ht.
Daar is dan ook vandag dlegene wat 'n dergelike Amerlkaanse terug- tr kldng uit die wereldpolitiek ill di vooruttstg stet Daar is andere wat w 1 nie so vel' gaan nle, maar vir wi di Am rtkaans buttelandso b - leid to nog altyd onberek nbaar en raatsclagtig bly. Nog onlangs bet 'n Suid-Amerikaanse diplomaat sy in- drukk van Washingtonse cliplom 81(\
as
volgaanmgevat:
,,80ne1r 'n
('iE' buttelandse bel ,id clryf die groot tt' w 'reldmoondh id (df V.S.A.) vanclagw
reldpoliti k."B UTAAL EN BULLEBAKAGTIG1
Sont r om hlel'di mening van die Suid-AmelJkaanse dlplomaat te on- erskl'yf, staan dit tog vas dat die butt landse beleic1 van die V.S.A. van
midd
Is n wee gebruik maa]t wat selEs vir Ameriltancrs nie altydver-
stnanbanr is nle. Dit ontbreek dilr Amcdkaanse 'buiteiandse heleid aan tradisic en vas igheiri wat by ouer lande kcnmel'kr.n lS. Vandaal' flat hi rdl b 1 fd soms di tndruk maalt dnt dlt opportunistic , nai'ef-hrutaaln a nm .tig net
i... 1 it ontl rc Ie aun die fynh leln
suhtilit it wat 'n 1, 11woon was om in Lond
,n en
nrys n te tr F. Voorl ,Ide lliervan 1.di bru 1 en
a
nmaUgnd
inmcn- I.!1ng van W.. hing-ton in di hU1Shou·d lik ngele nth
a
van an I r Jan- d . D}e V.S.A.wat
gra g sy Monro ~ 1 r oJ) Europ wil t<1 p a waar dltl Ie huishoud "like b lang van eli, N uwe W l'eld geld, aal n1 aa rso] nl . om as bullebal{ op te troe en in die huishoudeUke aa.llgel nthcd, van lUl-
l' n i s te meng. Die b
,loofde
lanet vnn di demoltr liu, di lilwra- lIsm n di, v rdrangsanmhcld sal op e g onverdl' g m wyse syw
nav~ ring 01' l1del' voUteafdwing.
Vnndaar dat di Am~I ih:aanse lmit·~
lana ) leW oms kenmerlw van brut:lJIe impcrialf me dra wet Rcer ael{er n1 b l elecn is om vri l1de i 11
di buit lane! to wcrt nl '.
DIE AR ... NTYNSE GEVAr~
Daal' hrt onlanga 'n heriggte in
11S }eoe . nt v 1 .. 31tyn dat leo1.
,Tuan
tot preside It
Vfll1 ArgntinW
is. HI 1'd10
vm
ItioSlng vanh
t'n lang gosldedcnis van
Amerlkaans inmenging' msake die binn landse aangeleenthede van A1'- gentlnte. Dlt is bekend dat Peron nie die presldentskandldaat van Wa hlngton was nle, Vir Washington was hy 'n uitgesproke vyand van die demokrasle. In 'n am ptellke stuk van 130 hladsye het die V.S.A. die
"sond s" van die vernaamnte Suid- Amerlk anse Republl- k en sy rege- ring aan die w reld uitgebauutn. Die tau} van hier c le arnptelike pamf'let is so ske I'p n dl h. kuldigings so rnst.lg, da t di A 1 g n tyn. (' r gering sender twyf 1 re rr sou gehad het, ad hy in hierdle pamflet 'n brutale in- m ngtng In uy to binnelandse sake en 'n flagrante Vet brekin ~ van a11<, r CIs van welvo gUkh ,d ir' (he and r Ilnge vred sverhoudmg van twec state genten het. Die Argcntynse vollc het op die Washington e uit- tal ting n ten spyte van die V.S.A.
geantwoord met die verkresing van Peron. As Amerlkaan e druk op Argentinle, in dte geval van P ron, 'n voorsmaak is van die nuwe Wash- ington It: Impe rlalismc, dan ... al die wereld op by ho -d mo
t
woes.DOLLAR IMPERIALISME
Hoe onselecl' n onhcrel{( nbaar di . t()eltOm~tige huiteland Ie bfl id van die V.S.A. ook al 111a r we' , drn hy r ~d.J nou die duid('hltc It 11m rke van ilnperlalibm~. Dit is'n
imp 'riaUsme wat 'n An.f'l'llmun t\ stempel dra, ('n by dra di "naum van dollar-imperia- 11Smc. Hy I lag in baie opsig~~ v r- . ski! van c.li Britse miperialisme vanvl'oe"r of VlI.I'l die
inlpel'iallsm
s van snder voll{e, maar .. ~vcs nlik 0.1 hy dicselfdewe
s, allcen van ve('l grot r formant. V.ir· d'ie. geweldlge nywer- 11 ld -prt)du]tSle van dlt V.~.A. sal ars tgbiedl
in dit: hulteland gcso('t{moet word. VJ'('cmd(' konlmrrenh moet Ultgeskalu I en buitelandse marld· v{'rower word. Die oorlog het vir A ml'ri1{a 'n he]' boel lastig k()ulnu r( !lte 11ft dk' v Id g jaag. Dll'
bcla.ng'l'iltRtc,
OOS Duit. Ianer enJa-
pan, is ni m 'r daar nie. Brittanje is nog claar, maul' hWl di(' land is 'n almldenaarsland van di V.S.A. Brits v . tlngs ,ODS rylulVoOl'k 'ur n st,1'- ling-bloit i., b sig 0111 in te tuimel .naan (1i(> V.S.A. te kapltuleer.
Dif) Amerikaansp. bllit(~landflfl beleicl gaan dUB bepaal word d ur sy l leono- miese h lan :'e Hindi ekonomie ,t;
h ,langt-
gaan
van wel'eldwye om 'Imp.w es en i~: l'l'cds op df( o(lmbltk ko- 1 8 anI. Nic all(' n moet buit 'lands lwnkll1rente uitr,e .. lmlt 1 n bu1te- lam1 e marl{t v
row
r WOld nl mae.r vir 1 lJinnplund ( stabmt it'<l.w.s. vir
al
wer! v rskaffmg aan RY reusrlwidelbevollting
ell '·it' di buit 'lnndse hele ping van oy gtld sal oorwe6'ing van bultdan<ls(' nard 'n vrnall1
rol Ile 'I. Oit lyle dUB uf dl V.S.A. 'n kOlomi 5 ltD}) riahsm(lood.
of
gaan louds wat aan de BritR lmpcl'i h nil na £Ii' ~apol OTItic.()OllOL~ }1f 11n11O'. Allf't n di Amu i- Imaw formaat gaan v (1 rot<.·}'
y J..,I it.)
voorg.
19or Wet'l.DIE A.S.B. GESTIG
(Vervolg van bis. 1, kol. 4) Wat op die samespreking bereik i'l, blyk uit die volgende verklarlng wat na afloop van die beraadslagtnge uttgereik is:,,'n Aantal Afrikaanse studente verteenwoordigt>nd van die verskil- londe ienswyse in dl Arrikaanse
~ t rdentewereld het die 4de Desember te Bloemfontein beslult tot die stig- ting van 'n Afrfkaanne Studentebond met die volgende konsepgrondwet wat vir bekragtiging sal voorgele word aan die eerste kongres, Met be- hulp van 'n voorloplge organisaste- komltee, en stlgtingskomltees aan dip.
verskillende tnrlgtmgs, sal
n.v.
vol-gendo jaar (946) die eerste kongres gohou word .... "
Ons haal verder kortltks aan uit die konsep-grondwet.
, .••. GRONDSLAG
Die Bond berus op Christelik-Na- , Ionale grondslag, in onderworpen- held aan die Woord van God op elke lewensterrein en in aansluitlng by ons volkstradisle.
, ••• DOEL
Om clie Arrtkaanse studente op b.g.
grondslag saam te bind ....
" .•• KONGRES
... 5. In aIle sake berus die finale beslissing by die kongres ....
It •••
HOOFBESTUUR
. . . 2. Die voorsittcr en onder- voorsttter word jaarlfks met 'n vol- str ekte meerderheid op die gowone bondskongres geki 8, en het as voor- sitter 'n gewone en hesltssende stern.
3. DIe addislonele lode word op die- selrde kong res met gewone meerder- h('~ deur die afg vaardigdes van die wyke, elk in aparte sItting, gekies ...
DIe volgende onmiddellike doelstel- lingc vloel 0 a. VOOl't ult die doel- stellinge van die Bond:
" ... Om vorme van kontak te skep tussen die studente van Suid-Afrika onderllng en tussen Suid-Afrikaanse en oorsese stu dente, asook tussen die Bond en jeug-organisnsies wat die- .,c}4'de grondbegins 1'1 onclersltrywe.
"Om die belange van eli Afri- Imanse stud nt to behartig."
Dis werldik 'n s ak wat tot dank·
baarhcid stem dat daar weer 'n w g oo'pgemaak is waarlangs ana as Afri- l~aanse studente ook waar ons van mekaar verskil met meleanr kan kontak maak, sodat ons weer die vrug
ma.g
pluk van die stimulus wat~!!l)te . onil~t:ling . kontak . gee - '1'\
stimulus wat onmisbaar is vir ge- sonde uniyersiteitslewe.
Sodra daar namtms die Stollen- boschse afvaardiging ua Bloemfon- tein aan die S.V.R. verslag gedoen in, sal reelings getrcf word vir die stigting van 'n tak van A.S.B. plaas- lile
B. A. PAUW.
Wilgenhof, 8tellenhosch,
25 Maart 19,16.
LIEFDE VEREIS KENNIS
1Laat Johann Oalitr: aZ u I~iefde8- l)Tohlem.e oplos. Ify 1)08 16 losings in MODERNE LIEFDE vir slogs
£2 28.
CALlTZ .. INSTITUUT vir LieEde, Posbus
180,Stellenbosch.
Vi ..
LEWENSASSU ANSIE Randplceg
W. S. MAlJIEUOE
I\_
ntoor: ntrtl truut
18,Foon
·186.IJui ; Dc Waat t:l'aat. FOOll 222.
~ "fEI .. LICNJlOSCH.
HENDRIKZ
(Foon 95)
Vir Elcktriese Benodlgdhede,
Radio-
en alle Elel{trieseRcparasles.
(Langs
Stellcnbo8ch-Apteel{)
Andrtngastraat, Stellenbo ch,STUDENTE,
dit is Netheid wat tel
Gebruik
die stewige
"SPRINGBACK""LEGGER vir
u aantekeninqe.9/3.
Die
uDREADNOUGHT".MEET •
KUNDESTEL wat 2 Celluloide Tekendriehoeke (45
0en 60
0) en'n Celluloide Gradeboog bevat. 4/6.
STENCILS. • • •
+ ••• t2/".
HIGGINS INDIESE INK • • 1/9.
VERSKAF DEUR
DIE C.S. V. BOEKHANDEL
PLEINSl RAAT, STELLENBOSCH DIE S >RINGBOK
SPOHTSKOOL
hied u die volgendc verskillende Po
kursusseaan vir SLEGS 15/ .. PER KURSUS • BOKS - 8RUGSPEEL - GOLF
~ IDEALE VOORSITTER
ENSEKRETARIS - GIOE}ITSOE-- PLUIMBAL - STOBI - TAFEL.
TENNIS - ftTAP"~DANS - TENNIS - VISVANG.
POSBUS
148,STELLENBOSCH.
,(,EEl' V?
U weet I ker hoe IW r dit loma ia om eldjies te kry vir die dit;i. n datjiea?
Sorg dat u toekoms nie, na 'n suk- esvolle Ilniversiteitsloopbaan, deur gebrek an geldelike vermoe belem- mer word nie. jong professionele m nne en vroue weet dat bulle al miskien lank moet wag voordat hulle 'n winsgewende betrekking sal kan opbou. Dokters of prokureur moet 'n pr~ktyk of vennoqtsb:ap koop. Die makhkste en beste manier am u planne te bewerkstellig is om nou te spaar en u besparings in UN I E- LENINGSERTIFIKA TE te belS.
Koo-p hulle deur midd I v n Nel·
p ni Spaara. "Is, of vir kontant, by nil: POlkantoor.
ONDERSTEUN
DIE ALOMBEKENDE FIRMA ..
R. MULLER
Beroemd vir
DIENS EN KWALITEIT .vAN BENOUIGDHEDE.
On spesialiseer in Musickhal1del en maak aanspraak daarop dat
onsvoorrade die grootste vcr·
lceidenhcid hied, die volledigste is en altyd die nuutste insluit.
TEORTCTIESE EN TEGNIFJSE BOEKE WAT HANDE~ OOR AUJE V~R'J1AKI(lNGS VAN
DIE KUNS.
R. MULl~E •
(BIENS.) BEPK.
Pleinstmat, Sl'ELLENBOSCn
"Ule l.\In1lp" word ('(lmlt df'IIl' 1'1'0 1!1t,clo 111- Urukk ry (l~dmR.) Itlll •• , HI IifmbOllllil, vir dll' (lll'n.t,lr en 1Iitg nrr, \\1\'111'1\111 OU (1~(lm.) llpIC., l'll'lnlitJ·u t, ~t('lIenllO~ch.
DIE MATIE, VRYDAG, 12 APRIL 1916 BLADSY V'!'Jr
Onder Onsies
Verlede Vrydagaand het mnr.
Daantjic Nell, student aan die Uni- versiteit, en mej. Bessie Kotze, onder- wyseres aan I die Denneoord-plaas- skool, verloof geraak. Satel'dagaand is dit gevier aan mej. Kotze se huts en sowat 20 vriende was teenwonrdlg.
* * *
Mej. Martina Roos, dogter van mnr.
Paul Roos en t.ans onderwyseres op . George en ook 'n oud-Matie, is met
~ maande studieverlof by haar huis op Stellenbosch.
*
lie ~;Mej. Sheilah Pauw, oud-Huis-ten- Boscher, begin een van die dae. ver- pleeg in die Algemene Hospltaal, Johannesburg. Mej. R. Nel is in haar plek op die Hutskomltee gekles.
II:
* *
Mnr. Wim van Dyk was die at- gelope week sick gewees, maar is nou weer op die been.
...
'"
...Prop. Nic. Treurnicht, oud-Matic, het 'n beroep na Malmesbury aange- neem en word eerskomende Sondag daar georden en bevestig.
* ~ *
In 1932 het Stcllenbosch se swem- span Iaas gaan toer. 001' twee weke vertrek 'n span weer na Durban waar hulle hut kragte sal meet met die spanne aldaar. Die swemspan be- sklk 001' 'n hele pnar bekwame lede o.a. mejj. C. Wessels, D. Human, mnr.
J ors van der Merwe.
... ... lie
Huts-de- Villi'ers hem huisfonds- funksie ! ! \ Kom seker Saterdag, 13 April om 10 uur v.m. en kom kyle wat hulle bied in die tyd van skaars- teo Die aand word 'n gemaskerde bal in die Conservatoriurn gehou:
... ..
Maties se
Nuw Kampioene
Die nuwe kampioene is soos volg (in hakies volg tye en afstande be- haal en daarna die U.S.-rekord):
MANS
) 00 tree: D. Hugo (10 sek. - 9.6 sek.)
220 tree: D. Hugo (22 sek. - 21.7 sek.)
440 tree: L. van Biljon (50.6 sek. - 49.3 sek.)
880 tree: G. Roux (2 min. 2.4 sek.
-1 min. 57 1 .sek.)
1 myh E. Kleynhans (4: min. 53.4 ek. - 4: min. 28.4 sek.)
2 myl: P. Smuts (10 min. 37 sek. - 9 min. 52.4 sek.)
120 hekkiesi
0
Human (17.1 sek. - 15.4 sek .. )220 hekldesi R. Knott (27 sek. - 25.8 sek.)
Gewigstoott
J.
Furrer (40 vt. 6%dm. - 49 vt. 3lh dm.)
Paalspring:
J.
Steyn (10 vt, 8 dm, - 12 vt. 2 dm.)Hoogspring: A. N eethling (5 vt. 9%
dOl. - 6 vt. 1 dm.)
Spiesgooi: I. Raubenheimer (151 vt.
-190 vt. 8 dm.)
Diskusgooi:
J.
Furter (118 vt. 6 dm.- 134 vt. 3 dOl.
Verspring: D. Hugo (22 vt. 3% dOl.
-24 vt. 10 dOl.) DAMES
100 tree: E. Stegmann (t 2 sek. -~
12 sek.)
80 meter hekkies: S. du Prcez (12.8 sek. - 12.1 sek.)
Hoog pring:
S.
du Preez (4 vt.8
% dm. - 4 vt. 10 dm.)Diskusgooi:
E.
Gcrdener (102 vt. ~ 103 vt. 71h dm.)Spiesgooi: A. du PIe i (92 vt. 2 dm. - 106 vt.)
Gewigstoot: A. du PIes i (32 vt. 5 dm. 35 vt. 3 1m.)
Debatsveren;ging Van U.S.
'n Lewendige bcspreking het 1.1.
Donderdagaand uit die vloer gevolg ('n paar keer moes die voorsitter in- tree om die sprekers te keel' dat hulle nie tegelyk praat nie) toe mnr.
Gerjo van der Merwe, bygestaan deur mej. Alda Uys, teengestaan deur mnr. Steve Naude en mej. Susan My- burgh, die onderwerp: "Die Stellen- boschse Studente- Unie moet hom skik na die publieke mening' bespreek het, by geleentheld van die eerste verga- de ring van die Debatsver niging aan U.S. Nadat die saak deegli1c ultge- pluis is, kon niemand seker voorspel dat die inleier die meerderheid sou verkry nie.
Die verrigtings van die aand is opgeluister deur mej. Dora Louw op die klavter, mnr. Hannes Louw, vlool- solo, begclei deur mej. H. de Villiers, wat ook aan die oinde dte kIaviersoIo gelewer het,
By hierdie vergadering is vervol- gens mnr. H. G. van Rooyen tot voor- sitter van die Debatsvereniging ge- kies in plek van mnr. Luther van As wat bedank het.
Mej. Dora Louw en mnr, Jan van Graan is as addisionelo Iede gekies in die plek van lede van die bestuur wat vertrek het.
'" II<
*
In die Desember-vakansie 'is die verlowing aangekondig van me].
Hanna Kltshoff', tans onderwyseres te George, en mnr. H. A. Kuylcr, voorheen van Onderstepoort en tans van Stellenbosch.
MATIES
TEEN
HAMIL TONS (Vervolg van bls, 6, kol. 3) Daar word verwag dat die swaar-der Hamiltonspak die bal mOre meer gereeld ult die vaste skrums sal b - meester. Met Duffet die W.P. haker in hul geledere, geniet Hamiltons be- paald 'n voorsprong. Maar as Plet van Wyk goed ondersteun word d ur .T an Horn en Maas, en Hugo en Du Randt soos gewoonlik hulle volle go- wig in die skrums gooi, behoort die Maties ook genoeg van die bal te sien te kry.
In die losspel is die studente daar bepaald betel' aan toe: Dis dan ook in hierdie vertakklng van die spel waar die Maties hulle tcensta.nders so behoort op te keil, dat hull <lie wedstryd in hulle guns behoort te bekllnk. In Burger, swiegers m Oosthuizen beskik die Moti S oor los- voorspelers soos min. Hulle is gedu- rig daar om 'n verlore beweging ver- der te voer, en op die verdediging blink hulle utt, Die Hamiltons-sk - kels sal die bal dan ook vinnig moet skiet om uit bulle hande te bly.
001' die moontlikhede van die ag- tcrlyn hoef ons nie te twyfel nte, vera} nie as al die manne besklk- baar is nie. Hoc die drlekwarte ookal saamgestel gaan word, gebrek aan spoed sal daar nle woes nle. As die sknlcelpaar die bal vinnig gel10eg kan wegkry na die senters, sal Bekk l' en l.,tategan, of wie ooka) optl'ee, all gapings wat claar tc vind is opspoor.
Swiegers is ongeluklcig op die kruk- kerslys maar die vinnige Morgan en Ras sal weI daawoor sorg dat sull{c b wegings behoorlik afgerond word,
De Kock in die heelngterposisie is die veiligh id self. Met sy lang buite- slwppe en rotsvast verdedlging sal hy vanjaal moeilik uit die W.P. span geholl kan word. Daarby slult hy mooi by die agterlyn aan om daal'- die een-man-oor te bewerkstellig.
Dit akyn dus asof die Maties se kanse om met 'n oorwinning "an die veld te draf bale rooskleurig is. '11
Vtnntge en aanelmultke wedstryfl word in die voorultsig gestol.
Int rvarsity op die Stoeimat 3 Me;
-
-
~Vir gerulme tyd reeds is die Ama- teur-Stoeiklub van Stellenbosch besig om te.oefen vir die tnterklub-kompe- tisie wa t oor 'n week of wat 'n nan- vang sal neem. Die klub beskik oor 'n ledetal van ongeveer sestig en die grootste probleem is hoe om alle aaplrantstoeters in staat te stel om die nodige matcefening te kry.
Anders as in die vcrlede sal alle kluhs vanjaar toegelaat word om net een span in to skryf. Die stoeipro- gram, wat behalwe vir die klubkom- petisie ook vir die Westelike Provln- sic en Suid-Afrikaanse kampioen- skappe moet voorsicntng maak, is eenvoudig te vol om klubs toe to laat om meer as een span in te skryf.
Ongelukkig kon die Westelike Pro- vinsie- Unie nie sy weg oop sien om in April, soos oorspronklik bedoel was, clie Suid-Transvaalse span te ontvang om die tuiste van die Ri- chardson en Luyt-skild te besUs nie.
Die wedstryd sal dus eel'S later in die jaar plaasvlnd.
Op Vrydag, 3 Mei, vlnd die stoet- Intervaraity teen die Ikeys in die .Iameson-saal plaas. Vir drle jaar agtereenvolgens het die Maties ge- seevier en hulle is vasberade om van- jaar maar weer so to maak!
JOE LOUIS EN CONN (Vervolg van hls. 6, kol. 1) Sedert; hy kamploen geword het, het Louis reeds 1,504,014 dollar ver- dien met sy vuisto. Die promo tors wat die eerskomende g veg in Junle reel verwng dat alIe rekords daardie aand geslaan sal word. Bereken word dat meer as 2 miljo n dollar daardie sand na die b stuurdcrs van die twee manne en die promoters s 1 gaan: honderd-duisende sal in die be- roemde Madison Square Garden saampak II dulsend sal buit om- draal: mlljoene blank S 001' die h 10 wereld sal voor hul radios wag op die ultslag, Dit b loof om een van die grootste sportgebeurtenisse van aie eeu to wees, lndlen Conn wen.
Wen Louis !lOU [a, ek roken daar sal meer mense teleurgestel wees as wat tevrede sal w ea.
Mejj. Sarah Muller en Monica du Toit, bolde van Greylock, het in die argelope week hu! verjaarsdae by wyse van midd rnagfeeste gevi r.
IIENDUIKSZ
die &1 ter, pe ialiseer in WORS en VLEIS
vir
BRAAIVLEISAANDE.
Andrin utr t. St U nboacb.
SWEM
Leer om GO}1J) to wem vir slegs 10/-. Boste! jou le Ings dlrelc vanar
TAUZAN·SWEMS100I.4
Po bus 148 - Steltenbo eh
Alfred Blomma rt /
(Foon 48 en 176) Kerkstraat, STELLENBO~Cn.
KhUTDTCNIBRSWAHE - - YSTEltWAHE - -
.. - PIWDUKTE - ..
Die Winl<cl vir l>il1ike en spoedige bediening,
HALDENWANG
•
HEI~RLTTC1~ GEBAl.-NBT WA'l' U HART BgOB1~R Kom besoek •
OIlS winkelin
PIJgINSTRAA'l' en probeer one
r
0 1, T rt, Vleispasteitjies en alles \ 'atlekker is .
(Foon
•
135)NEEM MET U OPVAKAN IE
EERS DIE
KONINKRYK
Deur
II . .f. M. U~DI·'LINGHUYS 7/1.0
P08'rye
OF I~NIGR AND~ER nOMJ N W AAU n VAN HOlT
PRO ECCLESIA BOEKHANDEL
Tel. 18
PL
•
T, STEI.lL NBO iJI Posbu 20
o prJ • _ ... bok·Sigarette
BLADSY SES DIE MATIE, VRYDAG, 12 APRIL 1946
DIE SPORTIlEDAl(TElJll (;ESELS •••.•• • · •
I Conn Vir
Joe Louis
Klo ?
Neger Reeds Tien Jaor Lank Die
Wereldkampioen
I W 1'8 in die V .renigde state van Am rlkn, wcg van die ffcwoel vall die stadslewe, is 'n ncger besig' am homself voor te beret vir die grootste dag van sy lewe. . Op 'n ander plek, b s moontlik in 'J1 woudparlc waar hy sy splere in ocfcning kan hou deur hout te snag, is 'n jong wttman ook bcsig om homself vir daardle selfde groot dag' VOOl' te beret. 'n M ns hoar deesdae niks van Joe Louis
nle: daar
kan cgtr
veiligaan-
g n m word dat l1y beslger is as oott tevore ill sy lewe.DIe "hoop van die blank beska- w ng" is natuurlik Billy Conn, wat oar twee maand die str yd sal aan- knoop teen die onoorwinlikc "Brown Bomber". Gedurende die afg lop
paar jaar
het di stryd am diswaar-
gewlgkroon van <11 kryt so 'n bietji b d ar ad gevolg van di • vertroob Ide w~t'eldomstandighede, maar nou dat alles w r normaal word, kan die Am rtkan rs n ook di l' S van di bolt w~rel] nouUks geduld b -Marie-vyftiental More
T en Hamiltons Op
Coe zenburg
E.E.RSTE BEK fR WfOSTR YOE. IN W.P.:- VOORUITSIGTE. VIR NUWE. SE.ISOE.N
UITERS ROOSK LE.URIG
More word die g01'dyn, wat die rugbyseisoen van
1946hcdek. gelig
wanneerdie
eerstcreeks bekerwedstryde in die W.P.
plaasvind.Koning
Rugbystaan net al sv aanloklikhede voor die dcur. en te oordeel na die groot gee
driEwat daar heers, word daar
vanjaar 'nrekordseisoen in
voor- uitsiq qestelMatie
ondersteunerskry more die
qeleentheldom die rooispan vir die eerste ~~er hierdie selsocn in 'n wedstryd te sien optree. Daar word dan
ookverwag
dardie
roeskoucrs ingroot getalle na
Coctzenburq sal stroomom die hoofbotsing om
4 uurby
te woon.Die Maties kan
hulselfg lukkiq a9 dat hulle more teen Hamiltons te staan kom, en bulle behoort nie
veel moeite te vindom
hulle eerste 2 puntevan die seisoen in
tcsamel
nie.Te oordeel no
die
geesdrif en gcspanne gevoelcns van die spelers n ondersteuners kan on nie anders as om te voorspel dat die Mattes van] ar voetb.il uit die hooqsterakke
gaan speel nie. As gedink word nan a1 die spelern wat beskikbaar is, dan glo ons nie dot dit moeilik s(\1 we s 00l 'n sterk vyftiental byecn te bring ntc.Daar is b.v. De Kock wat die heel- agterposisi, met groat eel' sal kan vul. Mot Swiegel's, Eben de Vos en
<Ii naellopers Morgan en Ras, be- skikbaar, kan die vleuclposisles in veiligc hande gelaat word. Senters Is hier vanjaar ook genoeg. Manne
BOOS Lategan, Wahl en Bekker en klein Dawie de Villiers kan die sen- terposisies maklik volstaan.
Maties een hodes 01'
24 Apr;'
Vo tbal Gedurende
Die Vakansi
Daar' moet nog vanjaar na 'n ge- sklkte losskakel gesoek word. Dit is e n van die poslste wat altyd mo ilikh d g c. Krigc en Jonker kan t.01. ttlthaler-lossltak J ontwlkltcl as eel' g no mde net afleer om to alcuins te hardloop, n laasgenoemd m .1' gewlg en po d kan bybring.
Indien S nnett en Calitz weer
met
die lfd vorm v n v rlede jaar voor dl dag kom, sal di skr lmaltakel- po isie geen moeilikh id lewer nie.Die M tie is vanjaa}.· ryk b deeld
met voorspelerB,
Ou staatmo,kel'sROO. Jan Uorn en .za1t Venter is Wt:
r tcrug in die
tllig,n met
ItreI
BOOS. ct van Wyk, Jan Burger, 00 1e
oosthuizen
en D, n Zwlcger om itoon aan te aee, 18.1 dlnge Vir die
teenstand rs net warm gernaak word.
Dan is daar ook nog manne soos Du Randt, Gouws, Jean du Plessis en Nic Michau wat. aanspraak op Inslut- ting maak.
Die voorspelers sal ietwat lig, maar bale beweeglik wees. Hulle sal dus die swaarder pakke lelik opkeil in die Iosspel. En as die agterlyn eers reg saamgestel is, behoort groot slaankrag openbaar te word.
MoRE SE BOTSING Die botsing more teen Hamiltons wek groot belang telling. Alle Made ..
ond rsteuners v rwag d n
00dat die rooisp n 'n oortuigende corwin- ning
1behaal, T oordeel na die Medes vertoning verled week tcen Somer et .. Wes, is daar nik te vrcc rue. Die sp n as
9heel het goed vertoon. Die voorspelers
1eqter bepaald hulle lyn taanwerk moet verbeter- Du Randt bet egter
niegespeel
nie,en
asby
wer
terugin die
tuig isbehoort die Maties be.
paald berer te v ar in die vertakking van die pel. Die agtcrlyn het nle genoeg laankrag openb r
nie,maar
S
ontbou word dat manne oos Giel Swieger en Morgan nie gespeel bet nie, is daar bepaald hoop op ver- betering.
(Vervolg op bIs. 5, kol. 2)
Matiemanne Gaon Puik Hokkie Speel
Verlede Saterdag het die Vishoek se mans-hokkteklub 'n oud-staande instelling nagekorn. Vir bale jare speel hulle die eerste vrlendskaplike wedstryd van die seisoen teen die Maties. Hulle het twee gedugte spanne gestuur om op Stellenbosoh te korn speel. Hulle het albei gewen, maar dit wil nie se dat U.S. swak hokkie gespeel
het
nie.Vishoek se hokkie was altyd puik en vanjaar sal hulle een van die sterkste klubs in die W.P. wees, 001-
r de hulle weer op voor-oorlogse sterkte is. Met George Binedell
tus-
sen die stokkc en George Clarke aan die spits vra dit 'n goeie span om hulle te klop.Die wedstryde was albei vinnig en hard en het goele en skoon hokkie opgelewer. In die Matiespanne is daar geen uitstaande indlvtdualtste nie, maar hulle speel as 'n span reeds noual goed saam en behoort goed rekenskap te gee van hulself in die kompetisies.
Met die voorlyn word nag ge-ekspe- rimenteer, veral met die oog op die toer wat a.s. Juuie voorle. Die ver- dediging is min of rneer stnbte! en hler het jong spelers soos Boemke en Hennessey nie teleurgestel nle.
Die arbeld, wat mnr. KeIdel' hom getroos het am t.e wy aan die brei- werk, werp reeds
vrugto
af. Foute word bespreek na wedstryae en dte spel haarfyn uitgepluis. Omdat ons spelers byna almal jonk en onervare is, is dit 'n baie noodsaaklikc beleid.... VERDERE SPORTBERIGTE . ...
VERSKYN OP BLADSY 5
...
Skoenhersteldie 118
Binne
I wer
VICTORIA·SKOENWERKE
(EDMS.) BEPERK
. aile Skoene terug
• ~fA.sJIENIIERSTEJ.~WERJ{
• UITH LER-MATERIAAL VASGESTELDE PRYSE
QntvangsdepM:
Dorpstraat
(Lang 'VCrtaal-Buro)
• D WET
WA THIER OMROEP!
BESiGTIG ONS
!NGEVO~UDE .(Ellgete Make) HOKKIESTOKKE 111 verskeie geWlgte.· Voorruad heperk, Koop NOV ! Huzells Adroit, .. .. . 4,2/6
Sykes Hi I (l~ng1ish A h) 32/6 Uhique .. .. " .. .. 27/6
Super.Driver .. .. .. .. 25/6 The Hnhy Y " .. .. .. . . 22/6
Saxon .. '. .. .. .. 18/6 Sup .. Wing .. .. .. .. 13/6 Ook: Tnfplt~Jlllj88tclI(l', T nikoit Ringe n NeUp, PyJ.
hord fm Pyle (J)art ').
Gebr . De Wet (Edrn .) B k.
POblmH
21 - TI~LLENBOSCH -
FOOll20
011 IS .
G
KOM