MATIES!
Prob er u eie winkel vir her- stelwerk aan u rakette 1
Kort snare 1/ •. Lang sn re 1/3.
If rsnarin s: 17/6, 19/6, 25/6, 35/6. Armours super P cial
snare 37/6.
DIE EIKESTADWINKEL
(Edms.) Bpk.
c.s.v. HOOFGEBOU.
Stellenbosch.
Gedru)< eur Pro ~celfl8ln·J)mld cry n ultlite, d ur dl A.N.S.-To.l Stellt"ubolcli
Dgl~H_J II, ~o. 15.
DI I J
at u fiets w )' Bring di
tnet.
Ii'IB'l'SPA TE OORl AA]).
t
n die billil ste
trm . On1hou-
t
lang nil erbo i.
Pl YS ld.
IE 1 !)4~.
Baie At/ete Verwerf Pryse
olldagamul om 8.30
Plate-Program Blaasorkes Staas Met
Lus
Rolprent Van Olimpiese Spete Vertoon _- "n Uurtjie met I aydn Die Atletiese Klub van die Universiteit het verlede Dins-
~ag~and 'n prysuitdeling gehou in die Holl~ndse saal, ~aar was . n groot aantal belangstellendes teenwoordl , en sommiges moes
In
die paadjies sfaan.
Dr. Eppie T. Stegmann, die President van ~ie klub, h t. die verrigtinge geopen deur 'n welkomswoord aan die taenwoordiges te rIg asook die klub geluk te wens.
Stellenbosch het in die verlede vee!
~resteer op die gebi d van sport en
1 nog altyd instaat om sport van 'n hoe g halte te lewer danksy die toewyding van die per one wat deel- neem aan die atletiek.
Vervolgens het mnr. Danie Rabie, kaptein van die klub, m j, Hetti Lubbe gevra om die pryse uit te d. el. Die volgende pryse is vir karn- pu:>enskappe uitgedeel:
PRYSE
100 tree: 1. A. Allen, 2. L. Loots;
Verspring Dames: 1. E. van Niekerk, 2. H. Lubbe; 880 tree: D. Rabie;
Spiesgooi Mans: 1.
J.
K i e, 2. B.Kri e; 100 tree Dames: 1. Hettie Lubbe, 2, T. Nel; Verspring Mans:
1. A. Myburgh, 2.
J.
v. Heerden;Gewigstoot Dames: 1. H. Lubbe,
2. E. v. Niekerk; Gewigstoot Mans:
1.
J.
Krige, 2. S. Crowther; 80 meter Hekkies: 1. H. Lubbe, 2 E. v. Nie- kerk; 120 tree Hekkies: l. A. My- burgh, 2.J.
Gerber; Hoogspring Dames: 1. H. Lubbe, 2. E. v. Nie- 1 rk; 220 tree mans: 1. A. Allen, 2. H. v. He rden; Paalspring: 1. B.1l10mmaert, 2.
J.
Botha; 2 My1: P.de Wit; 220 Hekkies: A. G. v. Wyk;
Diskus Dames: 1. H tti Lubb, 2.
I Ettlin ; Spiesgooi D mes: H. Lub- .be: Hocgspr in M ns: 1.
J.
Brink,2. B. Blommaert; 1 Myl: 1 D. Rabie, 2. N. 00 thuys n; 440 tree: H. v.
Heerden.
VICTOR~LUDORUM
Dan is die Victor-Ludorum to ge- ken a 11 B. Blommaert asook di Hepworth-b ker vir die be, t pre ta-
ie . v n die jar, in di eval pal.
sprm .
Die Victrix~L\ldorum bet na m j.
H. Lubb gegaan wat verrewe die meeste punt behaal het eduren die kampioensltappe. Sy het 00 die Young-beker verwerf met haar pres- tasie in die diskusnommer.
Verskeie and r pryse is ook toe-
G ••• 1 •••••••
. . . . . . .
APTEKERS
Ons bied u d kundi e bedie- nin n b.etroubare medisyne aan. Deskundige Foto rafie e
Handelaars.
Maak gebruik van ons Vlug'ge Fotografiese
Posdiens.
JO RNING EN SRUN
(EI n .) Dph.
Ho k Bird- en Plein traat, STE LLENB 0 SOH.
, __ .. -_ .
.. Sniwer Wi. kunde, in :y moderne ontwikk lin • rna ttl urop a n- spre k m. ak dat dit di me origin 1(;1 keppin v n die m n - lik es is. 'n A1Jd T iser vir hi rdie po. isie is Musiek."
-Prof. A. N. Whit bend.
'n
geken aan wenn rs van voor e - nomm r ..
Na die t itd lin van pry h t dr.
Ste mann v r oek dat dr. Wilcock 'n woordjie van di kant v n die owerheid aan die mense ou ri . Dr.
Wilcocks het die uksesvoll mede- ding rs lukg wens w t soo hy g -
. e
h t, tenspyte van br ie moeilike omstandigh de, soo die sl te bas n OP CIO t enburg wat hop lik ou in orde sal wees, hulle met ov el toe- wyding aan die sport g wy het, dat hull di s i50 n so uksesvol kon afsluit. Hy het die hoop uit preel·dat baie meer stud nte aan di port al d In em in di to kerns. Ver- der het hy prone w t g h lp het by die byeenkomste bai bed nk n vera} melding gemaak van die breier mnr. S.
J.
du Toit wat van elder moet oorkom om die werk te do n.ROLPRENT
Daar is toe 'n rolpr nt gewys van verskeie sporlbyeenkomste op St 1·
lenbosch, Groenpunt en Paarl in die jare 1928-1930.
Dit h t die atleti k-klub eluk om 'n rolprent van die Olimpie p. 1 in
Berlyn te kry van 'n klub in K p- stad. Mnr. Kelder, v rbonde aan die
~iggaamsopvoeding-fakulteit, w t self by die spele teenwoordi w , h t 'n lewendige en inter ssant korn n- taar gel ewer oor die v rskeie nom- mers.
Hiermee h t die pla like tlete 'n baie suksesvolle s isoen afgesluit.
G. F. S.
DAMES-NETBAL
Verlede Sa terdag met die n tbal Inlervar ity, h tons panne t taan korn teen hul edug t te nst n- ders, nl. O.K.P. Di eel' te p n bet uiter, a nskoulike spel g lewer en toe die eindfluitjie blaas was di t 1- l~ng 25-17 in di guns van di Ma- he .
M t ?ie 2e en 3e spanne het dit e t. r me so oed g vaal' nie n die telling v n albei die w dstryd wa ten .gunete van O.X.P.
ie oorwinnin van die 1 pan word e tel" 'n root pr stasle b - skou en lrn 1 kan w r met nuwe moe~ S terd g di wed tryd teen Wellington npak,
nt-
Suik rbo I M I Ion
Goei Raad!
4.4'0 -annnnm.
Vir N tji . s Drul \ 'NI
•
and r AIry 11 ht oo t D so It
n
KAAPSTAD
0)
nerle t
'0 On
DOWSON
N TU 'n n b mte
klik d in di t tad -KOFFIEHUIS.
On Atnf tot lJ Di n .
soonltl
00 f J
iTWEE
DIE MATIE
\ JHh MA.'l'IE, VRYDAO, 12 JUNm 1942.
Dam s di u plig om u hare by die
DAMES HAREVERSORGING·
SALON te 1 t versor . U voorkoms is. hoofsask.
U onder keiding by ons verse- er die vorderin van die Afrik anse ondernemings es en versor werk vir die Afri-
kaner do ter.
Ons pryse is n u mask.
Dagbreek-Dame - Bar ver orgin alon
Langmark mat 141, KAAPSTAD.
(Grondvloer).
Skakel 2-5662.
R. MD r .. LER
• TI~ Ir KLAVIU .:, VI .. m,L , OBit .r.R.
All
IUSIEK.
Al\ll\ UN) IE, en ••
(1' tens.) Bpk .•
e p ISTEJ.l.ENno. (..'n.
1"0 bus 2fJlS'7.
w. van
J{
Bnn~IA ER.
1'8 Ml~~20 Vyfde V lI'dl pin,
Groot g bou, KAAPSTAD.
L t u
U oot
versk ld nu ld v modern rame, till g 'Ir tudente,
D rt rs
Pleinstrr at, Stellenboseh Vir uiaarde in
:Boeke, Skr»/behoeft s,
Sbfusiek,
Musiekinstrum nie
n Kun maietiaal
ensOBi, 0 k Fabri.k Di lrabu erd tl vir die b r d. ,,1l1.9 MA '7'I~R S PO/CE"
Rid' "
arza
cret T ea ur
m .t
Johnny eis muller aurcen O'Sullivan
John Sheffield Vryd n Saterdag
1 d 13d uni
om 3 n.m.
IJO, ••
ok
Waarom?
Hoofredakteur: A.N.S.- Taksleier.
Redakteur: P. A. Theron.
Ass.-Redakteur: B. j. v. d. S. de Villier
Nuus-Redakteur: D. F. v. d. Merwe.
Besigh idsbestuurder: S. P. Botha.
Spe iale Medewerker: D. G.
Franz en, W. R. Laubscher.
Deel II. 12 jUNIE 1942. No. 15.
In die afg lope tvd is
Die ltfatievan verskcie kante beskuldig dat
hyonwelvoegliko en onbillike aan- valle gemaak het. Hit
saldus good we s om kortliks t let waarop die aanvalle vall
Di'6 Mllt'ic in die ver-lede gemik was.
Die groot
doelwat me
Maficvir horns If gest.el het, was <en is nog steeds om
die
Liberalisticse gees, Wet
sowel 'n oorsaak as ge- volg van d io Ou Ordeis, nan
toval Die Ou Ord , d.w.s. die Kapi- talisties - Parlem nter- Partypoli-
t.ioke-Sl elsel, is 'n direkte uitvlooi-sol van die rasionalist ieso idee dat die mens up crond
Val)sy redo instaat is om dio beste besluit in verband met enige sac k
1~neem, mits
hy 001'die f'eite beskik en
'1'rygelaat word om sv besluite
ln sem. Dit is die grondslug van die idee dat die meerderhcid a 1- tyd reg is, en dat die indiwidu so- v 1 mooutlik persoonlike vryheid
moot geniet ; vandaar die s.g,
Lnis: PZ Fniro
nolitiek
vandie voru;
1u.
Hierdio 8t.<'1
iol
(In polit ic k hotas
grvolggehad dat die
moorhl-
kwame of m ierecwctenlose indi-
widue instantgest
I was om hull-Iclf to v rrvk ten koste van dip aruler. ])eur hul vryheid te mis- bruik on hu! rvkdom to \qebruik heheer hi rdio kapltalistc vandag die ekonomiese struktuur van die lando waul' die Ou Ordo nog heel'S.
Wat me
l'is, bulle h heer
001"die pers, d.w.s, di medium waardeur die masr a konnis krv omtrent land-
1-, 11 hull HO),I; Ill: 11 rlil dat
81
0"8 die f('it'(' aan die massa g goeword wat
hulksal bring om hc- sluite to n
111in die guns van di< kapitalis,
Dit
isnatuurlik da! in so 'n staat almal sal atrv om ook van die bevoorreztes to 'wees, want
al-leon dan vool
hy venigomtrent die
10koms. Die mens wil soker- h
.Idhe;
hy wil hom nie .g'(durig bokommor om' die toekoms nio, or
hy g'{'norg sal he om te (-pt of te
drink
nit', (Illomdat hy 81
A'~op sy
cie kragto kan re ko 11 , moot hy I;jymeek-mens
DS HY \yand beskou in dip strvd on \ bcstuan. 1 )ie lid van
dir volksmassa het ill hierdie
stryd nie vcel leans
1co
1001'dir kapitnlis nie,
('11sal <ius tot die nit
I-St<: wp;vir die hclioud \ an die paar
l'p.;t{. wat
hy llOc:!,'nae bosit, want II" vorl dat hoe met
l'van
HV 1 'l' {)'1,(~{'lrgcnc'cm word h oe m hi.
uel'
(s NV hlllse in dil' 8L1'vd. l)it h;oo1\: o'm
dilll'l'lr
dat 011S in om;laud IH.lH mrpl' hOL)r Vim die· regtc vall die 1 nn' r{' l' as Yilll ::I.,T pI j g1 ('.
J)i
Malt'ie
IIPvl!~hi(,l'di('
btrl"t
1 wat <li ('en indh\ idu
to<laat.
om sy
TIl<dt-Ill n...;
1lit hIlmit,
wat di( (Nl blll'g'( r' diDrvand
\ all
die and(
I'mank tel'w,'l nl- IIwl I(-d Tall dil'::; -Ifdt'
v(;ll~is, en
Wdta
g(''oj, het dip llrm ..
leuu'irw
Utl1 rHlJ ref/icin plnfls
'\,lll my l)lifj l(,(1IrOOI ?lly
medt
bu.ru( '.Vans I ·.'pl'ckcnd is
die1 pita.- Ii 'tel
di(l llUW('ChriRtehll'Sa~io-
nah' • tHat
]lie go
dgpind Ilie
('11do(-n alit s in hul v(,l'moc om <lit' uu
'1(,18,I
t(lb( bou. IIull(' h(.'lan~
rjk it'
propa.!!an~ln-!Ui~ldcl
is die Vl'l'(' valldw mdlwldu dat sy ka
1sein dil' stryd om lw,taau slC'gt(')' g:emnnl" word a'
hya
Hsy
)'('I!1 (:
v(,l'hcur. Daarom word daar
o'
.duri .
Vllie)d
Itdi gew ne bur-
p
Die Oorlog
xv. 'n Wereldoorlog Inderdaad.
"De Waereldgesohiedenis is ·t Waereldg.ericht,
Ver elding. de wet der Historie;"
- '.Ten Kate.
DIE RUSSIESE FRONT Sedert die onlangste groot veld.
slae by Kerch en Karkof skyn daar
aan
die Russiese frontop
die oomblik nie veel gaande te wees nie. Tog het daar gedurende die afgelope paar dae aan hierdie front twee gebeur- tenisse plaasgevind wat meer as ge- wone aandag verdien. Die een is die besoek van / Adolf Hitler aan Mannerheim, die Finse opperbevel- hebber, by geleentheid van laasge- noemde se 75st verjaardag. Hierdie besoek is beslis nie ,,'n buitengewonemaar 'n hanetreetjie in vergelykinl met die afstand tussen Brittanje
e~
Noord-Afrika om die Kaap die Goeil Hoop. Dit is hierdie geweldige f stande wat so 'n groot nadeel vi die Brits-Amerikaanse oorlogsvoe ring uitmaak.
DIE VERRE OOSTE Na die japanse verowering vaJ:
Birrna het die swaartepunt van di:
stryd in Asic na China verskuil Tsjoenking-China, feitlik afgesny vat aIle toevoerwee, maak vandag kef;
Deur Prof. j. A. Wiid
gebaar van erkentlikheid jeens die Spit se waardevolste bondgenoot on- der die klein state van Oos-Europa"
nie, Die skoen sit aan die ander voet.
Dit is Finlaad wat erkentlik moet wees vir die hulp wat hy teen sy doodsvyand, Rusland, van die Spil ontvang het. Die besoek was ook seker nie
'n
gewone ve·rjaarsdagbe- soek nie. 'n Staatshoof doen nie so iets In tyd van oorlog nie. Die feit, dat Hitler vergesel was van Kei- tel en ander belangrike persone skyn aan te dui dat sake van gewig onder bespreking was. Dit kan aangeneem w.ord da t die b langrike Russiese hawestad, Moermansk, een van die onderwerpe van bespreking was. Dit is veral deur hierdie hawestad dat Amerikaanse en Britse oorlogstuig die Russie.se bondgenoot kan bereik.Die verhewigde Duitse lugaanvalle op die Geallieerde skepe wat na Moermansk vaar, veral in hierdie nagtelo e tyd van die jaar, skyn 'n versnelde tempo in die oorlogsvoe- ring aan hierdie Y ssee-front aan te kondi .
Nie alleen in di hoe noorde van die Russiese front nie maar ook voor Seba topol, die sterkste Rus- siese vlootbasis aan die Swartsee, word hard geveg. Hierdie sterk-be- vestigde stad is sedert maande van die land se kant omsingel en sy ver- lies sal vir die Russe 'n ernstige slag wees ofskoon hy as vlootbasis vir geruime tyd seker nie meer gedeug het nie.
NOORD-AFRIKA
In Noord-Afrika duur die slag, wat vertien dae gelede begin het, met rOnverminderd woede voort, Ocen van die vegtende partye het tot hiertoe 'n beslissende corwin- ning behaal nie. Dit bly by aanvalle en teenaanvalle .. Dit lyk of die slag die vorm van 'n materiaalslag aan- naam. Indien dit die geval is, sal dit vir die Britte moeiliker wees a vir die Spilmagte om die verlie.s aan gemeganiseerde oorlogstui aan te
g'(,l'
all·dullIdc retrt( sal 1l10et ver- }l0Ul' jn dlo nuw \ staat.
tpl'wvldjt Jui.
di0 vlwmdekapitaliste is
watdip
mC<''1tp 1'('g1f',al moet wl'b
Ul'(H'rna'lmlik die
j'pu'van nit bui- 'tin!)'). I>i. burger :sal mect' regie h'y n.t. dw
I'DA'om 'n ord( ntlilr(' ll'wellsbc'kiaan t vocr,
di,)'{'g om
tl'
w('}'k, ns., maa}'
r-;yT)ligie sal h~r
001- ~H'troumo t
llakom.~~aar <lit die dinge i" wat
J)ie If'atiuaanval kan
OilSsl{'g~ tot die' !)'e\olgtl'(liddng' lwm dat dil PU'HOll:P \Vat no
o'nie
.Mal;ifaanval, sr 0<.: noo' nie' gcop£'ll
jqvir di sUm tak1iel
rvan die kapitaliste NI
aUd(-I' wai.di(l
OuOrdl'
willwhou ni. Hull laat hulle· \ ang d
Ul''11 punl' le" strydkrptp om ':l orde 1 e vel'dodig wat hull{· s(·11 wcet
Y(
not is.
vul. Van Italie na Noord-Afrika nis met verwoede japanese CJanval1 uit verskeie rigtings. Dit sal ' ui ters moeilike taak vir die Chines wees 10m, in hulle afgeslotenheid sonder noemenswaardige eie oorIo nywerhede, die japanners suksesv- die hoof te bied. Die uitgestrekthe' van die land en sy menserykdom sa
500 in die geval van Rusland, waa skynlik sy sterkste verdediging wee
In die oorlog in die Verre 00 I
is dit duidelik dat die Japanners
no
altyd die inisiatief in eie hande he Gedurend die afgelope paar wei het 'n mens verneem van japan lugaanvalle op Dutch Harbour, Amerikaanse vlootbasis voor Alas) van japanse aanvalle op die Ame!kaanse Midway-eiland, van japaJ1 duikbote in die hawe 'Van Sydn (Australie) en voor Madagaskar. V Alaska na Madagaskar is dit vi vastelande, n1. Amerika, AsiC::, Ar.
tralie en Afrika wat kennis met ~ Japann,ers se wapens maak.
Saa
met die oorlog in die weste het 0vandag inder daad 'n w reldoorl sonder we rga in die geskiedenis v die wereld.
Die Japanse nval op Dutch H bour is nie sonder belan nie. Hi die Amerikaanse vlootsteunpunt op een van die Aleote-eilande, eilande-reeks in Amerikaanse b wat in westelike rigting strek t betreklik naby die Russiese vIo(
ba is van Petropawlowsk op "
skiereiland van Kamtsjatka. Dit dan ook opm rklik dat in die Al11
rikaanse tyd ttrif "Foreign Affair (April 1942, melding gemaak WO
van laasgenoemde twee Russiese r.
me wat as to komstige afspringpl ke vir 'n Amerikaanse offensief t Japan sal moet dien.
A USTRAL
lit
As daar 'n land is wat horn September 1939 die verloop van hi die oorlog anders voorgestel het wat werklik g beur het dan i waarskynlik Australie. Hierdie:Sf se dominium. wat in die verlede nO
eaarsel het om goed en bloed verre lande vir die Empaaier I.)p offer nie, bevind hom vandag
if
I uiters gevaarlike posi ,ie-, Die' panse verowerings in di Suid-VJ
telike Pasifie e Oseaan het die ' panner,,, voor die poort van tr.am~ gebring. Daa is vandag i
skennende Amerikaanse. Brit·e Holland e besittings ten noordc Australie nie. Daarby mo t voof
hou word dat fstand (distall
'n faktot' is wat in elke Australl probleem ingryp. Terwyl Y Oko}11 (Japan) slegs 4,300 my 1 van Syd' vel'wyder is, is die afstand ttl Nu-York en Fremant1e (Wes,ft'
tram~) om die Kaap die Goeie
J1
1 byna 12,000 myl. Ook LiverpOo ongeveer 12,000 my I van Frern;l,1 Vervol op hIs. 3 kol. 2.ok- I • rett
EX LlBRIS
D . T. N. Hanekom.
LEES IS GOED, MAAR VERST AAN BETER.
"Verstaan jy wat jy lees?" Hand.
8: 30.
Elke dag van ons lewe ien on die geskrewe woord - briewe, koe- rante, boeke, die Bybel miskien! Al hierdie dinge dring hulsel! op aan ons oog ; hulle word opvallend geadver- teer of by ons deure in e ooi, onge- vraa d of op ver oek. Soms staan d arop geskrywe "Dringend," som
wart letters bo-aanl Ons kan nie anders nie, ons moet hulle lees, en do n dit oak. Die vraag is maar of ons verstaan wat ons lees? Die vraag wat on hierbo-aan geskryw het, is die vraag wat elke dag homself aan ons opdring en om 'n antwoord vra.
En van die antwoord is vee} afhank- lik. Want, daar word so baie ge-
kryw. Vanaf die vroegste tye tot vandag toe, beweeg die penne met"
koorsagtig haas oar die papierblaaie.
Sorns elfs op perkament. Woorde, lang rye woord , almal gedagte.s op skrif, volg op mekaar en bring hulle omsluierde boodskappe, dikwels spe- siaal gerig aan ons adr s. En wie sou nie Ie s nie?
God. het ook aan ons geskrywe en doen dit nag, elke dag! In die na- tuur, y skepping, is sy tskrif te lees.
In die uitspansel staan sy vlammende lett rs. Ook op die rotse I Want Hy het y wet geskrywe met sy vinger op 'n rotstafel, onuitwi baar ingegrafeerl Ja "God sprak; men stell' op berg en rots, Zyn woord in eeuwig Sehrift; en ieder die dat ehrift aansehouwt, die Iez e, wat Hy prak."
Maar bo alles skryf God aan ens in sy Woord. Op kosbare perkament- blaaie het Hy deur sy pro fete sy hoodskap aan ons opgeteken. En die Here krywe nooit naamloos nie!
.,50 ae di H ," staan op elke blad- sy om vir Hom as outeur aan te wys, en die outeursreg op sy boek te beve tigl Die Bybel is die bo k waarin die Here tot ons skrywe. Die v aag is maar of ens dit verstaan?
Meermale lees ons in di Heilige Skrif van mense wat dit nie kan ver taan nie, Daar was B lsasar,
&oning oor Bab I, die bakermat van lle verwarring. Teen die mure van y paleis van sonde, het die vinger van God 'n oorde 1 neergeskrywe. Hy kon dit nie verstaan nie. Dit was n by genoeg en duidelik genoe, maar hy was nou e nmaal die ko- ning van Babel - Babel wat van die begin af die hand krif van God nie kon ontsyfer niel Hier die bood- skap was g ri aan y adres en be- vat 'n 001 d el oor sy koning kap.
Sy dae is etel, y oord elsuur het eslaan. Op die w.ee .ka 1 van God ... word ook lei rs gewe ! En ook som t lig bevind! Dit t an op Skrif. As hulle dit m ar kon 1 es en ver taan. Of i hulle m ar wil lui tel na die wat di Skrif k n Ieest Ook hi r die hofdien r an wie die vr g v nons t k . tel word, kan lees maar ni er ts n nie. By wou so r I Da r in
J
eru alern h thy vir hom di Bo k ekoop en om r dad lik op y teru rei 11 gin 1 e . Hy wa miskien nog maar jonk, met die groot, groot lew nog voor hom, maar oud en ernstig geno om t wil versta n wat hy lee. Ongelukki k n hy nie. D ar was ni mand om vir hom di weg te wys nie, By moes die 1 utel vind vir die moeilike 8 ri van God, ma r teverge Is, God h ttcr die eda t s van sy hart ge- k n n ver t n n'n man gestuur wat w t, 'n m n wat nie n t 1 es ni , m rook ver t an w t by lee I Totle h t di woorde be in 1 we voor hom en in hom. To het God d gt b in brand in y hart! Om te 1 e i oed, om te verstaan heer- Iik, En hy het m t blydskap voort- ger isl
God kryf ook in y Woord tot on wat jonk is. Ons is almal lesers v n sy Woo rd. Of ons dit verstaan?
DRIE
.. ---- - .... ---,---- ... --- ..
Mnr. Phil Mo t rt van die Doeanekantoor,
J
oh nnesburg hetgedurende ~e n week b oek ~f 1~ ~,-.-.~.-.-.~~~.~~~~~~~~~~~~~-~~~~~~~~~~- by sy broer, Mnr. Billie Mo tert
van Dagbreek.
Uniale C.S. V.-Konferensie Aan Di
Strand
Onderwerp Het Betr kking Op Huidige Probleme
Op die Uniale O.S.V. Stud nt konferensie
wt van f 27 Junie tot 1 Julie by Ru cord,
indie trand g hou ord, al a onderwerp dien: "Die Ohristen se Rykdom, Wandel n Stryd."
Die volgende sal moontlik as sprek rs optre : Prof. Dr. B. B.
Keet, Ds. G. S. Moller, Ds. B n Marais, D . Z. C. B. Stofber e.a,
As gevoIg van versk i mo ilik- hede kan die konferensie nie meer op Aliwal-Noord of Graaff-Reinet .of self Glen, 500 voorhe n be luit i , pIa svind ni. Da r i v rvol n bealuit om dit te hou in di Strand.
Die onkoste vir di hele tydjie wees £1-2-6 (reisko te nie ing slote).
Persone wat graa wit an, n hulle name inhandi by Jannie v n Vuuren, C.S.V.- ehou of eni e v n van die be tuur I de. Dit
skied voor 19 Junie.
Onder Onsies
DIE DOEL
Die onderw rp wat b preek word, i eki s sodat dit baie van ons huidi problem sal d k,
In die vcrlede wa die konfer n ie altyd bai aangena m, en alle led kan getuig van di vrug w t ulke byeenkomste had het tot v r ter- king van di Christelike- ide 1 str we. Alle belang tell nd hartlik welkom w es, ma r, aan e- si n d ar h lwa t organisasie aan verhonde is, sal dit bai waardeer word indien die persone w t aan, hulle name voor di g melde datum instuur.
Door' 'n Rede
Die 1 n pst, Stud nt by dl b t po.
Die b ste Drul w rl tr k di me to andng, On i bInd vir Vi lit it drul \ rk t n k0)11 urr r nd
prya .
Pro Ecclesia-Drnkkery,
Di Laan, St II nbo ch.
DIE OORLOG.
Verv olg van bl . 2 kol, 4.
UUR
lFOT DI
1Ver On. oop
ONDEnSTEUN ONS
ook pzm bok-
ro-
Studente!
Wee n .. r-
L
t•
J. B. COETZEE
u vol nde p k kle e of kl ur- b djie m k.
AG 1 NT V
•
NANNUCCI DROOG SKOONM KEAndringa tram. •
.. - - .. - --- .. -~
"Die Vit pan"
Waar ? • 10 t.. die V .. -Hoofaebou.
Wat ? AF I wur warm
• etn, warm· of loel·
dranke n allerlei lekkcrnJe bed ha
word. ....
Voorwaarde? KO~i~i::
ee verseker vaa bevrediaina in
"Die Vit pan"
.. ---
Alfred Blommaert,
(Foon 4 n 176) K ric. traa t,
~ 'r E IJ L
J4JN n 0 C H •
BUl !.NIEP W R
A- .. YSTI~nW ARE - - PRODU TE - -
Di Win] vir billlk
810ig b di ming.
DIE EIKE KAFER
(Eicna r: v n d r We .)
K'l'lfl) If~NTE:
I om na
die
Ml l' "\il'
fur''J l gh,
jol nla I
(11t b ik.
OJ
TlWlJ
'1',u ond "
t( UMu " l'l er
\In
IIIlionst .
K.
r b uikb ar
o E·
ver,
J.
I. robl r.1-.
p mel
rett
n
lleen or .
ne
VIER I H1~ MATTE, VRYDAO, 12 J
TNTR lt942.
EKSAMENKOORS
Te min tee.... te v el reen ....
te min uiker... te vee] eksamens- siedaar Stellenbo ch Junie 1942. Mad- der, boeke, dames in verlepte reen- jasse. . .. Die gekrys van baie penne in die gespanne atmosfeer van die eksamenkam r. . .. A, hi r is mos die vraag waarvcor ek wag het I Met hierdie vraag is ek, jy kan maar
,se, gebore.. Whenever any person,
or jf more than one then persons, has or have (as the case may be) been committed for trial or sen- tence (as the case may be) in respect of any offenc or offences, the su- perior court or courts within whose area or areas (as the case may be) of jurisdiction such person or per- son wac; or were so committed, shall have jurisdiction to try or sentence such person or persons in respect of such offence or offences notwithstanding that such offence or off nces was or were (as the case may be) committed outside such area or areas, and such jurisdiction shall be held concurrently with any such other superior court or courts within whose area or areas of juris- diction such .offence (or offences) have been so committed.... Arrie, nee, leer jy nou vir so 'n man regte!
Hiervoor kry ek minsten 'n 7 of 'n 8 (as the case may be). Reen ...
verligting. . .. modder.... en blyd- sk p. En vanaand na die fliek met my pal of pal (as the case may be) provided that if at any time, moment or period before entering such fliek as aforesaid such pal (whether male or female) 0 requests the place of ent rtainment may be altered, chang- ed or varied to any local pub a pubs in the discretion ot such pal or gal, a the case may be, whether the act of entering or being on or upon uch premises at night time constitutes a wrongful, unlawful or malicious br ach of a university or t tutory duty or not, provided also that al 0 that all intoxicationg liquids consumed, imbibed or taken on or upon such premi es shall, if com- mercial, be deemed to be of the same force and effect as if it would have been if masonic or vice-versa ....
This container, conveyance or re- ceptacl before me, after close in- spection appearing to me on reason- able grounds to be void and empty, and there being no reasonable pros- pect of such container, conveyance or receptacle being replenished and refilled, and moreover no reasonable, equitable and just cause having been shown and urged why I should not here and now r tire and retreat to my bed and couch th rein to recline and repo e in order to all viate and eli ve the pain and suff rin in my head and brain, I wish to b g and pray this honour d and esteemed court f.or 1 ave and permission so to act and do.... Toodle-co! ....
Ond rsieun
jCendttikz se SIaghuis en Yiswinkel
'Die besie diensl« word geleIDer.
..dDRES: ANDRINGASTRA..I1T.
f
DAMES-HOKKIE
Na die goeie vertoning teen Tuine het die erst span verlede Saterdag teleurstellende hokkie gel ewer . Die bewegings van die voorspelers was nie afgerond en hul kenmerkende storm-taktiek het ontbreek. Die ver- dediging was goed behalwe vir die aantal houe wat onoordeelkundig en wyd gestuur was.
Westelike Provinsie het die ocr- winning verdien maar die telling 6-0 was nie 'n troue weergawe van die spel nie.
1 Res. A was ongelukkig om 2-1 te verloor. Gelykop sou meer rede- lik gewees het volgens die gehalte van die spe1.
1 Res. B. het van die mees aan- skoulike hokkie gelewer, vinnig deur- gaans, met perfekte kontrole oor die stok en bal.
Eerskomende Saterdag ontmoet die Maties Opleidingskollege, Mowbray, op Nuweland. Hulle behoort te wen vera! na 'n vcrandering in die span.
Mej. Issie Groenewald wat weens kniebesering 'n tydlank afwesig was van die veld is weer beskikbaar as doelwagter. In die tussentyd het Ethie Schoonees die plek op uit- stekende wyse gevul.
Die klub het 'n uitnodiging ont- vang van Pretoria Universiteit, maar geen definitiewe reelings vir so 'n toer is tot dusver get ref nie. Dit hang daarvan af of die S.V.R. finan- sieel goedgesind is.
Militert) Hospiuial
01)Stellenboscli?
Ons verneem dat die regering voor- nernens was om hier 'n hospitaal van 100 beddens vir Milirere doeleindes te bou. Daar die stadsraad egter besig is met die bou van die nuw hospitaal is aan die hand gedoen dat die Regering 'n verdieping op die nuwe hospitaal sou bou, wat dan vir Militere gebruik sal aangewend word tot ses maande na die oorlog, en daarna sal oorgeneem word deur die plaaslike owerheid as deel van die nuwe hospitaal.
Daar is egter nog nie finaal oor be- sluit nie.
Mej. Joan Schoon is terug op Stellenbosch om haar finale M.A.- eksamen in Engels af te IS.
* *
Heel party Maties het die opvoe- rings van die operas "Aida" en "Bar- bier van Sevilla" in die Alhambra bygewoon-
Ondersteun Asb.
?JA8aES
Wat ons nie het nie, kry
ons.
Wat ons nie kan kry nie, maak ons.
PROBEER
Tant Mila
se
Modewinkel
~- ---
Ons Advert erders
Korrespondensie
Modemetodes
Die Redakteur,
"Die Matie."
Waarde Heer,
So tussen al die Dwars-in-die-krop- stekende uitinge van die Liberalisme op Stellenbosch op politi eke en 50-
siale gebied, is daar andermaal 'n aspek van die saak wat klagtes nood- saaklik maak. Nou nie dat klagtes sal help nie, insoverre daar waar- skynlik geen bekeerlinge sal voorkom nie, want die objektivisme waarop so baie Liberaliste roem - en dan ook maar diegene onder hulle wat genoeg belangstel in hulleself om te weet dat hulle Liberaliste is - is 'n baie eensydige objektivisme! Maar dit kan tog miskien keer teen die mis- leidending van diesulkes wat nognie dartoe gekom het nie.
Die saak waaroor gekla word is die toenemende neiging tot selfver- loenende toewyding by 'n groot deel van ons studente-samelewing - ver- al die "skanes" - aan wat genoem kan word 'n rook-rouge-rooilippe- rokkel-obsessie, met sy implikasies.
Dat mense, en lUIS weer die ,~skones" veel aandag sal wy aan hulle voorkoms is hoegenaamd nie te veroordeel nie. Inteendeel, dit is minstens 'n blyke van selfrespek en sosiale goedgesindheid. Maar ander- maal is die gees waarin die dinge benader word ons grootste kwelling.
Dit weerspieel 'n geesteslaksheid en 'n onsinnige uitspattigheid, wat ken- merkend is van aIle ondergange, vera! die huidige ondergang van demokrasie, met Amerika as die brandpunt van reukende ontbinding.
Die gees is nl. een wat die vreemde om die vreemdheid daarvan vereer, die nuwe aangryp om geen ander rede as dat dit nuut is nie, en so- doende die toeval van modestandaar- de met 'n onverbiddelike fatalisme genaak. Die nuwe en die vreemde is dan ook oorwegend Amerikaans.
Mnr. die redakteur, ek wil daarop wys dat daar baie onaantreklike ver- skynsels in ons midde beweeg as gevolg van wat gaande is! As mense tog maar dinge wil doen met 'n doe!
instede van elke saak 'n doel op sig- self te maak en hom gevolglik te oordryf, sou ons miskien die "ver- fraaiing" kon waardeer.
Verder kan ek terloops daarop wys dat in 1938, toe die dames feitlik alma I in Voortrekkerdrag beweeg het, die mans se monde oopgehang het in spraaklose bewondering. Waarom nou skielik na die ander uiterste gaan met die rokke - en dan wol- sikkies dra om te keer teen die koue?
Dit omtrent die rokke en die rouge en die rooilippe. Nou die rook. Dat dames-ook in die openbaar-in so 'n groot mate hulself tot skoorstene maak, is te ver,staan. Dit hang im- mers saam met die ganse strewe na potsierlikheid I Maar dit is ook te betreur, want dit gee die indruk van absolute onverfyndheid en onvrou- likheid, in teenstelling met die effense
manlikheid wat dit aan die ander geslag verleen.
En saam met dit alles kom die ek- statiese oorgawe aan die jongste
"hits." Kyk, 'n dame wat haar ge- sig verberg agter kosmetiek en alle- sinds verder poog om haarself bloot te stel, is alreeds 'n saak om jou kop oor te krap. Maar om haar in die straat te sien voetjie-trap en vol- struisnek maak na die ritme - na- tuurlik van die soort waar jy elke slag 'n noot mis maar horn darem vat - van een van die jongst rumba ... snake-crawl sinnelikheids-ek- sposisies, is nie alleen belaglik nie, maar dikwels vulger.
En gepraat van die gees waarin dinge geskied, kyk rue woorde:
With the moon above- I'm telling you That I'm in 19ve- I'm telling you When all our dreams Come true--
In paradise We'Il be-
y ou're telling me- I'm telling you- boo-hoc, boo-hoo.
Mnr. die redakteur, ek vra nie kon- sertina-toegewydheid nie, en ook nie puriteinse halse nie, Maar ordent- likheid-in-gematigdheid en verfraai- ing bo modemalheid is pasliker, en gee minstens die indruk van moont like waardes van so 'n poging.
Dankie vir opname.
Die uwe,
KOL.
Uittreksel uit Martienes Theunis Steyn.
deur N. J. 'V. d. M erwe.
Die Vrystaatse Volksraad was nit op partypolitiek gegrond nie." Elke lid kon selfstandig sy oordeel oor ' s?ak uitspreek en volgens sy ei sienswyse steun. Bis. 89.
"Ret wei en wee van Zuid-Afrik , ligt in de land van de wereidde zelf, maar dan moeten wij achter docht, wantrouwen en verdeeldhei verrnijden en eensgezindheid bevor deren. Zuid-Afrika lijdt reeds genoe door dro.ogte, pest en sprinkaner- zullen wij 't dan ook nog de dru der verdeelheid opleggen?"
Ons het onlangs Uniedag gehad Pres. Steyn oor V ereniging:-
"Er wordt gesproken van 'n
v~r
enigd Zuid-Afrika. Is zulk 'n Ver' enigd Zuid-Afrika berelkbaarz vraagt
men. Het hangt ervan af wat mell
bed?elt met zulk 'n Verenigd Zuid' AfrIka: . Ais 't 'n saak is van praktie:
se politiek, dan sf, ek dit is onmoonf lik. Want kan . it, als ik spreek vall 'n Verenigd Zt id-Afrika, iets ander bedoelen dan 'n republikeins Zuid Afrika, indien ik getrouw wil blij ven aan de Oranje Vry,staat, ell kan 'n kolonist, indien hij getrcU\\
is aan die Kolonie, iets anders bedc!
len dan onze vlag neer te halen?"
,,'n l\tlens hoor so baie van g ly)(
regte vir albei seksies in die land·
maar wanneer dit kom tot gelylt pligte, dan is dit verdrukking."
-_ ...•...•... - ..
~DJ
A
ERELSE
VIR KI-AASLOOP
M n Va I "nja te, 32/6; Mans Blou Reenjast, 34/6; Mans Enkelbor een] te, 46/.; Mans Dubbelbors R enjast , 63/6.
Man Blou en Vaal Wol Reenjaste, 73/6 en Waterdig, 97/6.
Mans W rm Tweed ja, te Half-belt, sonder plooie in Ru vanaf 69/6, 79/6, 89/6, 105/-, 117 j.·t tot 120/., in al die nuutste kleure.
Sambrele: 9/lt, 10/11, 11/-, 11/6t 12/6.
Ons nuut te voorraad Oortrekjersies n Truie met hoe kraag het so pa gearriveer.
Leer Gol£baadjies, 62/6, 69/11.
Onthou bier kry u die grootste euse op di dorp teen die laagste pryse. - Kom oop hier n slaan u slag.
G .BROEDERS DR W ~T (EINS.) PBK.
UI 21. STELLENBOSCH. Foon 20.
TOOMWASSE y
Kom laat die Firma
die Beste dienste lewer u
bedien.
Ei n r:
~
...•....•... - .
, ... "Sf
wat
ook
Mnr. W. Mar h •