• Tidak ada hasil yang ditemukan

In die studie van die lewe van sg. primitiewe volke is dit

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "In die studie van die lewe van sg. primitiewe volke is dit"

Copied!
13
0
0

Teks penuh

(1)

K ER K EN CHRISTENDOM EN DIE V O LK ERELEW E IN AFRIKA

1. Religie en volk

In die studie van die lewe van sg. prim itiew e volke is dit tre lfe n d w a tte r intiem e verban d d a a r b estaa n tu ssen 'n volk se religie en sy sosiaal-politieke stru k tu u r. In laaste instansie b eru s die gesag van reg eerd er en regering bv. op die religieuse sanksie. Die verskynsel van „goddelike ko ning s” en van pries- terkon ings is wyd bekend. In A frika dien die E giptiese fa ra o ’s sek er as die b este voorbeeld h ierv an terw yl oorblyfsels daar- van aanw esig is in die po litieke stelsels van verskeie Afrika- volke. By die B antoe vervul die stam - of volkshoof ook 'n religieus-rituele rol. Dit is een van die hoeksten e van sy saam gestelde am p en van sy essensiële funksies. E n ju is d a a r w a ar feitlik geen duidelike p olitieke s tru k tu u r aan te wys is nie w eens die afw esigheid van p o litiek e fun ksio n arisse, admi- n istratiew e am p ten a re en regsplegers, is dit, naas die verw ant- sk ap sfa k to r, ju is die religieuse opvattinge en sank sies w at v erantw oord elik is vir die h andhaw ing van orde. Selfs die verw an tsk ap seen h eid fun ksio neer d e u r sy gew o rteldh eid in die geloof in die b estaa n en o p tred e van die voorouergeeste.

O nder die A frikavolke kom d it b e tre k lik algem een voor d at 'n volk se o n tsta a n tesam e m et sy beso nd ere k ultu urpa- tro o n reg streek s aan die o ersk epp ingsd aad van sy opperw ese gedank w ord. By enkeles soos die Kede (N oord-N igerië) en die H im a-Iru van Ankole (U ganda) is h ierd ie m itologiese fun- derin g van die volk sbestaan aan 'n spesifieke goddelike d aad b eso n d e r p ro m in en t en w ord die v o o rtb estaa n selfs afhan klik gestel van 'n bepaalde ritueel-religieuse sim bool (d ie Bagyen- danw a-drom van die H im a-Iru of die ja a rlik se d rieë rlei Nda- duna-, K etsa en Tsoede-ritueel van die K ede).

Die verb an d b estaa n nie n et tu ssen die religie en die p olitieke k om pon ent van die v o lk sk u ltu u r nie. Die religie en k u ltu u r in sy voile om vang is so erg v erstreng el d a t d it haas o n m o o n tlik is om die twee alty d te o nd erskei om nie eers 1e p ra a t van te skei nie. Die geloof ten opsigte van die b estaa n van die voorouers h et nie net 'n religieuse asp ek nie m a a r lê ten grondslag aan verskeie asp e k te van die b re ëre volks- lewe: binding van die verw antegroep, ekonom iese verpligtinge en gedragsbeheer. Selfs die beeskraal van die Zoeloe bv.

(2)

vervul benew ens prakties-ek on om iese baie b elang rike ritueel- religieuse en sosiaal-serem oniële funksies. O m dat elke kultuur- p a tro o n op 'n bepaalde w aard estelsel b eru s (B enedict: konfi- g u rasie) en lg. w eer w o rtel in die religieuse prem isse, bewys die stu d ie van k u ltu u rv e ra n d e rin g hoe in tiem v erand ering van die k u ltu rele verbonde is aan die prysgaw e van religieuse oortuigings.

H ierd ie noue v erb an d tu ssen die religieuse en die nasio- n aal-kulturele is nie b ep e rk to t die heiden do m nie. Die feit dat die Joodse volk 'n b eso n d ere roepin g m oes naleef, m aak nóg die feit, nóg die p rin sip e ongeldig. Juis in h ierd ie uitsonder- like lê opgesluit die norm ale, w a t nie d e u r die sonde aan getas is nie, vir ons in ’n gebro ke bedeling, ju is die id eale van no u ste ineengew eefdheid van religie en vo lksb estaan . Religie en k u ltu u r is, in die volk, tw ee asp e k te van die diens van God.

D aarin m o et dus sek er nie gelees w o rd d a t w at v ir Isra el m oes geld, vreem d m oes wees vir die algem ene volkerelew e nie m a a r d at d it ju is die doel m oes wees. L a te r sou die Joodse volk h ie rin die algem een sondig-m enslike trek k e o p en b aar d e u r selfs hulle (religieu se) M essiasverw agting aards-tydelik p o litiek te vertolk.

Die ee rste C hristene h et h ierd ie v erb an d b ly k b aar m in d er bew u stelik beleef w aarsk y n lik veral vanw eë die teen sta n d van die k a n t van Jood en R om ein teen die C hristendom . N adat k eiser K o n stan ty n tot die C hristen d o m oorgegaan het, h et d ie hou ding van die C hristene v eran d er. S ta a t en k erk ra a k sodanig versoen d a t die v erh ou din g tu ssen die tw ee instellinge toen em end in tie m e r w o rd en la te r u itlo op op ’n feitlike ver- eenselw iging van w êreldlike m e t k erk lik e heersk app y. Die stry d tu ssen pous en keiser w as nie soveel ’n o n tk en n in g van h ierd ie o p v attin g nie m a a r e e rd e r die gevolg van perso on like am b isies v erbonde aan die strew e n a mag. O nderliggend d a a ra a n w as die op vattin g d at in die R oom se K erk die volkere- v erskeidenheid opgelos w o rd o n d e r die po litiek-k erk lik e pous- like gesag. Die universele k erk ta al, Latyn, w as een dienstige m iddel soos die een hoo fstad , Rome.

Afgesien van die v erho ud ing staat-k e rk m oet tog ook m et d a n k b a a rh e id kennis geneem w o rd van die k erste n in g van die volkerelew e b inne die k a d e r van die „heilige R om einse ry k ” g ed urende die M iddeleeue. W elisw aar het veel van die E u ro p e se h eidendo m — G rieks, R om eins, G erm aans, K elties e.a. — ook die C hristend om b inn eged ring en behoue gebly en

222

(3)

’n enigsins sin k retistie se re su lta a t gelewer. Tog h et E u ropa n a die M iddeleeuse inku basiety d m et ’n grootliks Christelik- georiën teerd e lewens- en k u ltu u ip a tro o n na vore gekom. Op hierdie breë gekerstende b eskaw ingsagtergrond sou die H er vorm ing v erd er suiw erend inw erk en m et g ro te r geleentheid aan die volkseie.

L u th er h et nie so ra d ik a al m et die R oom se gebreek as Calvyn nie en toon m in d er d u id elik ’n begrip van die v erb an d tussen C hristendom en volk, k erk en volk, k e rk en staat. Tog toon sy o pvatting van die volkskerk aan hoe eng L u th er h ier­

die verb an d gesien het. Calvyn kom to t 'n an d e r u itsp raak . Die soew ereiniteit van God geld op alle gebiede, ook op die volkse. Die soew ereiniteit h an d h aaf eg ter die veelvorm igheid.

Op h ierdie fon d am en t w ord die Calvinism e die g ro o t bevryder van die volke sowel u it politieke o n d erd ru k k in g as u it saam- sm elting in één kerk. D aarom kan K uyper tereg sê d a t die Calvinism e ’n eie vorm aan die lewe en denke gegee het o n d er die volke van W es-Europa, Noord-A m erika en Suid-Afrika.

Die P ro te sta n t aan v aar d at die C hristendom betekenis h et vir die volkerelew e. H ier geld eg ter 'n an d e r u itgan gsp unt as dié van die Room se. D aarom eis of verw ag hy nie die opheffing van die volke en die volkeverskeidenheid nie m aar die heiliging daarvan. Die volke verdw yn in h ierd ie bedeling nie in die k oninkryk van die hem ele nie m a a r die konink ry k kom in die volke. Die N ederlandse G eloofsbelydenis stel die ver­

b an d in a rt. 36 d eu r form ulerin g van die ta a k van die ower- heid, en K uyper gee d aa raa n u itd ru k k in g in sy leer van die soew ereiniteit in eie kring: volk en kerk is nie dieselfde nie m a a r nie daaro m so n d er verb and nie. D aarom aan v aar die Calvinism e nie die gedagte van ’n vo lkskerk of van 'n staats- k erk nie m a a r van ’n k erk o n d er ’n volk en o rg anisato ries b inn e die grense van 'n bepaalde sta a t en tog ook w eer uit- stre k k e n d oor volke en staatsg re n se heen.

II. Christendom en die Afrikavolke

V ir die huidige gcbeure in Afrika is dit nodig om in ag te neem d at die C hristendom en die W esterse politieke indrin- ging, alhoew el nie heeltem al gelyktydig nie, in verban d m et me- k a a r h ierdie vasteland binnegekom het. Portugese, Engelse, F ranse, N ederlan d ers e.a. uit E u ro p a h et aan die een kan t A frika po litiek on d erw erp en andersyd s sendelinge gelew er

(4)

om die evangelie van C hristus hierh een te bring. V ir Afrika w as dit die W itm an se religie. V ir die volke van h ierd ie vaste- lan d — veral vir dié w at nog nie m et die Islam kennis gem aak h et nie — w as d a a r baie b evreem dende asp ek te aan hierd ie religie verbonde. V erw arren d was die verskille o n d er die C hristene: Room se, L utherse, C alvinistiese, M etodistiese, e.d.m.

M ense van dieselfde volk h et tog dieselfde geloof? V erw arren d ook w as die verskil tussen die bo odskap van die sendelinge en die lew en sp rak ty k van an d e r „C hristene”. G root teen sta n d is gebied teen o o r die C h ristend om se v erw erpin g van die voor- o u erv ererin g en alles w at h ierm ee in v erb an d staan. Onder- soekers vind dit nog gedurig dat m ans u it die A frikavolke m in d er geneë is om iid m ate van die k erke te w o rd as vroue.

P auw se verk larin g is d at die B antoem an se religieus-sosiale ritu ele verpligtinge dit vir hom baie m oeilik m aak om C hristen te w ord: ook sy sosiale p restig e en posisie w o rd d e u r die oor- gang geraak. H oofm anne w o rd h ie rd e u r nog e rn stig e r getref.

R eaksies hierop is veelseggend. W aar die H erero tradisio- neel by die dood van ’n stam lid die knoop u it die riem gehaal h et w at gem aak is by geboorte, w o rd d it nou ook gedoen w a n n eer ’n stam lid C hristen w ord. Van die A shanti w o rd gesê:

..C hristianity com es in to im m ed iate con flict w ith the chiefs in A s h a n ti. . . N ative con verts cut them selves so com pletely a d rift fro m the re st of the com m un ity th a t th e chiefs are afraid to encourage a m ovem ent th a t experience tells them will, in co urse of tim e, u n d erm in e th e ir p ow er" (B usia, bl. 133).

Die reak sie w as nie altyd so uitg esp ro k e negatief en sk erp nie, m a a r ook b aie selde onverm engd p ositief. Veelal w as dit

’n ontvangs m et gem engde bejeëning. In die v roeëre tydvak toe dit byna m ode w as om die blank e se lew ensw yse na te volg in die strew e na b esk aafd h eid (vgl. vorige re fe ra a t) is die C hristendom wel om hels, ind ien nie as religie nie dan wel as b esk aw in g sfak to r of -kanaal. O or die algem een was d it veral vroue w at aan h an g ers van die k erk e gew ord het, aan- gesien d it aan hulle nuw e sta tu s en lew en sru im te geskenk h et (B ran d el-S y rier). M aar selfs h ierd ie aan v aard in g d e u r die vroue kan o n d e r die m ans ’n elem en t van v erset w a k k e r roep aangesien d it d a a rto e geneig h et om die trad isio n ele verhou- dinge te v e rste u r en die gevestigde belange van die m ans te onderm yn.

’n A nder belangrike vorm van aan v aard in g w as dié wat tot u itin g gekom het in die se p a ra tistie se sektes of onafhank-

(5)

like B an toekerke m et hulle ste rk ak k u ltu ra tiew e elem ente van nasionaal-religieuse A frikatradisies binne die nuw e reii- gieuse vorm , nl. die kerk. S u n dk ler se stu d ie (B an tu P ro ph ets) beklem toon h ierin o.a. die sterk voortlew ing van die Zoeloe se politieke leierstrad isie in die leiersfiguur van die Zionistiese am aN azaretha-kerk van Shem be. Dieselfde is m e rk b a a r in Lekganyane se Zion C h ristian C hurch en in u n d er van hierd ie kerke. D ieselfde geld (ten opsigte van die Zoeloes) o.a. die assosiasie tu ssen Heilige Gees en die voorouergeeste, K ersfees m et die Um khozi of fees van die eerste vrugte e.d.m.

Ten n ouste v erw ant h ieraan en dikw els v o o rtsp ru iten d u it die sep a ratistie se groepe is die M essiaanse of p ro fetiese bew egings. Die koloniale geskiedenis van A frika is vol van hierdie bew egings w aarin religieuse en politieke doelstellinge ineenvloei: d it geld die anim istiese heidendom sowel as die Islam .

Dit w as die lotgeval van die W agtoring-beweging in Noord- R hodesië in die tw in tig erjare. Lg. h et noue v erb an d gehad m et die C hilem bw e-opstand in N jassalan d in 1915 toe die Ame- rikaans-opgeleide Jo h n Chilem bw e sy eie sekte gevorm en sy volgelinge op verskeie p lan iasies tot o pstan d en m oord op die eien aars georganiseer het. Hy het self m et ’n verm oorde landgoedeienaar se kop op sy kansel ’n p reek gelew er. In U ganda het die M alata-sekte, naas arider m eesal h eidense prak- tyke soos poligam ie, hulle verset teen die in enting van vee teen ru n d e rp es. Frans-W es-Afrika het sy H arris-bew eging beleef w aarin die F ranse ad m in istrasie w aarsk ynlik m eer politiek verm oed het as w at w erk lik d aa rin aanw esig was. Die bewe- ging van S im on K im bangu in die Kongo was w aarskynlik s te rk e r politiek gekleurd, m a a r of die Belgiese ad m in istrasie se o p tred e geregverdig was is 'n an d e r saak. Suid-Afrika het in 1921 die erv aring m et die „Israeliete” van B ulhoek (naby Q ueenstow n) beleef toe hierdie sekte hulle verset het oor w oonregulasies, die k e rk te rre in tot ’n kasern e om skep en die volgelinge in ’n leër georganiseer het. Een van die b ek en dste politieke ontw ikkelinge van ’n eerty dse religieuse bew eging in A frika is die Mau-Mau, w at sy w o rtels w aarsk yn lik gehad h et in die vroeëre p rofetiese bew egings soos die w a tu w a Roho (m ense van die Heilige Gees), die w a tu wa M ungu (velm ense) en Dini ya M isam bw a (k u lte van die goeie geeste)

Die groeiende politieke o ntw aking en die toenem ende nasionale besef het hom in Afrika, soos oral te r w êreld dwars-

(6)

d e u r die geskiedenis, p rim ê r k e n b a a r gemaalc in ’n afw ysende en vyandige houding teen oo r die heersersvolk. D eur die asso- siasie van blankedom en C hristendom in A frika h et die ver- skynsel hom nie o nbetuigd gelaat ten opsigte van laasgenoem de nie. V eral die e k stre m iste w ou die kind m et die b ad w ater uitgooi. T rouens, ook die flirtasie m et die K om m unistiese sta te en m et Islam -volke het dit vir die leiers van A frikavolke nie m aklik gem aak om liei'de vir die C h ristend om te bely nie.

Tog b eroep verskillende van die politieke leiers hulle op hulle opleiding aan ’n sendingskool en hulle verban d m et ’n spesifieke denom inasie so n d er dat veel d aarv an te sien is in hulle politieke optrede.

’n A nder belangrike aspek h ierv an is die n asionale ont- w aking in k u ltu rele sin. Al die versk illend e fo rm u lerin ge en term inologiese skeppinge soos N k rum ah ism e, A frican socia­

lism , N egritude, Neo-African cu ltu re, is niks an d e rs as ’n m an ifestasie van die verlange na die ban d m et die eie trad isie nie. Dit is on afskeid elik deel van die soeke n a ’n m an ifestasie van ’n eie volksbestaan en -id entiteit in ’n o n d ersk eib are vorm . V eral vir Suid-Afrika, en vir k ritise e rd e rs van sy beleid, be- h o o rt d it b eso n d er in te re ssa n t sowel as leersaam te wees om kennis te neem van h ierd ie ste rk „n ativ ism ”, soos K ro eb er d it noem : die herlew ing van ’n volk se k u ltu rele trad isie. Op p olitieke gebied kom die beho efte tot u itin g in die Afrika- n asio nalism e en ’n Pan-A frikanism e. Selfs in die kerk like lewe tre e d it op die voorgrond in die verskynsel en p ro b lem atiek van ,,indigenization”, v erinheem sing van die C hristelike kerk o n d e r die A frikavolke. Op die algem een m aatskaplik-kultu- rele vlak het dieselfde strew e m iskien nog to t m in d e r m ate in ’n slag sp reu k of organisasie gestalte aangeneem , m a a r in die letterk u n d e , o ntspan ning , p o litieke p arty , e.d.m . is die v oorlopers o nm isk en b aar.

Baie, u it C hristelik e en nie-C hristelike kringe, begin om die nasio nalism e in A frika aan te m erk as die w esentlike b ro n van gevaar vir die algem ene p o litieke vrede sowel as vir die b estaa n van die k erk en van die C h ristend om . Hulle rem edie d aa rv o o r is die verdoem ing van en stry d teen n asio ­ n alism e en die verw erping van volksverskille en nasionale d ifferensiasie. M eer as ’n geveg teen w ind m eulens kan dit ein tlik nie wees nie. Die diagnose is eensydig en gevolglik is die tera p ie o n d o eltreffen d , selfs gevaarlik. Die fo ut lê nie by n asio nalism e nie m a a r by sondige n asionalism e, by chauvinis-

226

(7)

me. H ierdie houding is veral sterk en opm erk lik o n d er ’n groep blankes en die intellektuele leiers van die B antoes in Suid-Afrika sowel as by feitlik alle k ritici van die Suid- A frikaanse beleid. H ulle stan d p u n t w o rd d a a rd e u r geken- m erk d at die w oord nasionaal geskrap m oet w ord uit die A frikaanse stan dpun t-fo rm u lerin g van C hristelik-nasionaal. Af- gesien d aarvan dat hierd ie m ense u it voeling is m et die res van Afrika, soos te rsto n d aangedui sal w ord, is hulle houding am bivalent. E in tlik wil hulle, blyk baar onbew ustelik, ’n eks- klusiew e A frikaner-nasionalism e vervang d eu r ’n inklusiew e ..African n atio n alism ” so n d er inagnem ing van die vernietigende gevolg daarvan vir die A frikaner. Psigologies gesien is d it ’n geval van ’n ge'inhibeerde strew e na aanv aardin g in die Suid- A frikaanse nasionalism e, terw yl hulle openlik alle nasionalism e veroordeel.

E ld ers in Afrika aan v aar C hristene die onverm ydelike w erklikheid van die volkskap en van sy u itd ru k k in g in nasio­

nalism e. W einig ondersoeke w erp du id elik er lig h ierop as een w at, opm erklik genoeg, on derneem is d e u r die W êreldraad van K erke en w at in sam ew erking m et die All Africa C hurch C onference gepubliseer is o n d er die titel Africa in Transition.

Vanweë die bro n w a aru it dit kom sowel as op grond van die inhoud van die ra p p o rt w ord in die volgende p arag raw e dik- wels h iern a verwys.

Vergelyk die volgende (bl. 15): „In every co u n try of A fric a . . . one problem pre-occupies the m inds of the people, th a t of nationbuild in g. All A fricans . . . are u n ited in th e ir e f f o r t . . . to free them selves from . . . W estern colonialism . This is th e su b stan ce of w hat is com m only called African N ationalism . It is also the dynam ic u nd erlying the m ovem ent of Pan-Africanism . . . W hat is crucial is th a t A frican people in a given geographical area and of m ore o r less com m on cu ltu ra l h e r ita g e . . . shall form a n atio n they call th e ir own.

W hat is sought is a national self-id en tity..

Dit is die o n loënbare feit van nasionalism e in Afrika. Die v erd ere aanhalings en verw ysings toon aan d at baie C hristene van A frika oortuig is dat hulle hierby b etro k k e is, en tw eedens w at hulle m een hulle b etro k k en h eid k o n k reet beteken. „Chris- tian A fricans are freq u en tly caught in the profou nd ly d is tu rb ­ ing situ atio n of having to live in co u n trie s w here n atio n alism is th e m otivating force of the people, yet w hich are still u n d e r colonial ru lers, w ho are often un able to see the reality of the

(8)

new Africa. They ask w hat th e ir C h ristian resp on sibility is in th is agonizing stage of ‘b irth p a in s’ ”. Dr. Bebey-Eyida se oortuiging is d at „the C hristian C hurch has a role of the first im p o rtan ce to play and heavy respo nsib ilities to assu m e” in h ierd ie bew eging te r bevryding van die koloniale juk. „Treading a p ath betw een the will to survival of th e p a st and th e a ttra c ­ tion of a dynam ic com m unism , the C hurch m ust find a satisfac­

to ry fo rm u la w hich will allow the A frican co u n trie s to achieve the sovereignity they desire, even w hile rem ain ing C hristian.

R ecently freed from the g u ard ia n sh ip of the m o th e r country, the au to n o m o u s ch u rch es and th e ir lead ers will not be able to rem ain n e u tra l before the n atio n al p roblem . They are ob ligated to take a clea r po sitio n an d to co n trib u te to the co u n try 's p olitical lib eratio n, w ith o u t w hich ecclesiastical independence canno t be fully assured. I t will be by taking up anew the n atio n alist cause, by helping th e n atio n alists in the p o litical struggle, by p u rsu in g and m ultiplying th e ir achievem ents in the social and educational sp h eres th a t the young A frican ch u rch es will con so lidate th e ir po sitio n and a ssu re th e ir fu tu re su rv ival”.

Die oortuiging is d at die C hristene nie m eer afsydig kan staan nie. ..African C hristians in such an atm o sp h ere are grow ing im p atie n t w ith socalled n o n -p artisan sh ip in po litics or p o litical n e u tra lity of P ro te sta n t ch u rch es an d m issio n s”. Die Room s-K atolieke B iskoppe van M adagasknr se v erk larin g van 1953 is o n d ersk ry f d e u r P ro testan te. „We recognise th e legiti­

m acy of a sp ira tio n s to in dep end en ce as well as all effo rts being m ade to achieve it. The ch u rch earn estly desires that individuals as well as peoples shall assum e ever m ore fully th e ir re s p o n s ib ilitie s . . Uit die K am eroen w o rd d it só gestel: „Som e of o u r co m p a trio ts w ith d raw in to an ivory tow er of false n eu trality , w hich in reality is n o th in g b u t fe ar of respo n sib ilities, and d e c la r e . . . I will have n othin g to do w ith politics! W hat hypocrasy! They are involving them selves in politics by the very fact th a t they take a p o litical position w hen they say they will have n o th in g to do w ith politics . . . ” Uit G hana kom dieselfde stem : „the C hristian has the re sp o n sib ility to be politically involved”. Die G hanese C hristen- b u rg e r m oet sk eppend d ink o o r die reg ering van sy land „and b rin g our ow n C hristian conscience to b e a r on them . As an indigenous C hurch we m u st brin g to o u r ow n G overnm ent and p ublic bodies the challenge an d stim u lu s of a C h ristian social

228

(9)

conscience th a t arises ou t of our ow n know ledge of C hrist and experience of the guidance of His S p irit in reg ard to the social needs an d prob lem s of this country".

III. Probleme en uitdaging

In die atm o sfeer van opstuw ende ,.bigoted fo rm of n atio ­ nalism ” is d it bep aald nie altyd m aklik vir die C h risten om sy plek te vind in sy v o lk stru k tu u r en om sy taak te volvoer nie.

Sy b estaa n w o rd nie n et genegeer nie; in tim idasie van en disk rim in asie teen C hristene kom veelvuldig voor. In gebiede soos die Soedan span die A rabies-Islam se nasionaal-religieuse kom ponente selfs saam in ’n vervolging van Neger- en Bantoe- C hristene. Die dikw els nog sw ak C hristen w ord in gevalle soos Angola, M osam biek en die Kongo g ek o n fro n teer m et die baie aktuele vraag van sy houding teen oo r deelnam e aan ge- w elddadige bevrydingsbew egings en rebelle-optrede. Dit is ’n v ersk eu ren d e keuse: tussen die volksgevoel en die C hristelike leerstellings van liefde en gew eldloosheid. ’n A nder m oeilikheid w at ook na vore gebring w ord is die verw agtinge w at aan die k erk gestel w ord b etreffen d e die p roblem e w at d e u r die trad isio n ele lew ensw yses en d eu r die v eran d erd e sosiaal-eko- nom iese om standighede gestel w ord.

Dieselfde verslag wys nog verd er op an d e r soortgelyke kw essies. „How can we create a m eaningful sense of n a tio n a ­ lism and a t the sam e tim e face th e dem ands of th e tw en tieth cen tu ry for in tern a tio n al co-operation?” (bl. 20). H ierm ee w o rd die m oeilike vraag vir die A frikavolkc g epo stuleer hoe hulle p asv erk reë vryheid en h artsto g telik gekoesterde nasionale b e sta a n versoen m oet en kan w ord m et die gangbare wêreld- m ening — w at hom beroep op C hristelike leerstellinge: die volkegem eenskap m oet plek m aak v ir ’n w êreldsam elew ing, nasion alism e vir kosm opolitism e. Dieselfde prob leem is na- tu u rlik reeds begrepe in die Pan-A frikanistiese eenheidsdroo m van leiers soos dr. N kru m ah en die verlange van die individuele volke om as sodanig v oort te b estaan. Die C hristendo m sal hiero p ’n duidelike an tw o o rd m oet gee.

Die C hristene is nie onbew us van die p ro blem e w aarm ee hulle op h ierdie weg te doen sal kry nie. „It is n o t always easy fo r C hristians w ho are responsibly involved in politics to m ain tain th e ir ethical integrity, an d it is the respo nsib ility of the C hurch to give th em u n d ersta n d in g s u p p o rt” (bl. 23).

(10)

En: „ It is dangerous give them o u r young C hristians in to the tu rm o il of po litics w ith o u t giving th em th e necessary guidance.

They w ill discover fo r in stan ce th a t p a rty politics in C entral Africa is bedevilled by th e id o latry of th e ‘P ersonal C ult’. The sta n d a rd w e m u st give o u r C hristians is this: n o t w ho is right, but w h a t is rig h t”.

Dit is dus duidelik d at die C h ristian iserin g van die nasio- nale p o litiek in A frika ’n veeleisende ta a k sal wees, ’n C h riste­

like p olitieke p ro g ram is w aarsk y n lik nog n êrens geform u leer nie en C hristelike po litiek e p arty e b e sta a n feitlik nie. Die k an s om in h ierd ie rigting te ontw ik kel w o rd al gering er na- m a te die eenparty-stelsel al m eer aan h an g verw erf. H ier sou die C hristen dom ’n ro l te speel hê indien hy o or genoeg dina- m iese en onderlegde leiers kan b esk ik en indien die volksge- m eenskap w at die basis van ’n d em o k ra tie se p o litieke ver- teenw oordiging vorm , in genoegsam e om vang en m ate self ook v erch ristelik was. Albei die v o o rw aardes is m a a r u ite rs b ep e rk aanw esig. Die b y d rae van die G erefo rm eerd e kerk- reg eringstelsel vir ’n w are en v eran tw o o rd elik e stelsel van v olksregering is nie b e re k e n b a a r nie. M aar ook h ier m o et nou nog e rk en w ord d a t die m eeste k erk e in A frika o n d er m eer h ierarg iese k erk reg erin g stelsels h an dh aaf. S u n d k le r bevind bv. d at die B an to etra d isie van ’n ran go rd elik e regerin g die d em o k ra tie se grondslae van die M etodistiese k erk reg erin g om buig to t ’n hierargie.

W aar die skool vro eër as sendingskool ’n b elan g rik e ka- naal w as om die C hristelike leerstellinge en lew enspraktyk e in die volkslew e in te d ra — hoe gering in om vang m iskien ook al — gaan die in isiatief h ie r m eren deels u it die han de van die C hristene d e u rd a t die nuw e state, h etsy u it eie m iddele hetsy m et h ulp van buite, onderw ys as ’n staats- o n d ern em in g in han d e neem . Selfs hierb y is die nie- en anti- C hristelike m agte in die m eerd erh eid : trad isio n ele heidendom , Islam , hulp u it die k o m m u n istiese en so sialistiese kam pe of u it die d em o k ra tie se V.S.A., w a a r godsdiens in die skool tan s tab o e is. Die gevolg h iervan is tw eërlei. D aar w o rd nie ’n C h ristelik-g eoriënteerde volksm assa gevorm nie en d a a r w ord nie C hristen leiers gekw eek nie. „The new ly em erg en t n atio n s lack the co m p eten t lead ersh ip to cope w ith the gigantic task of nation-buildin g”. Op ’n k o nferen sie van ongeveer 130 C hris­

ten leiers u it A frika te S alisbury, Des. 1962—Jan . 1963, is ge- poog om ’n an tw o o rd te vind op die vraag: „We know th a t

230

(11)

W estern education was b ro u g h t to Africa by the C hristian C hurches, and the C hurches are still carry ing a great p a r t of the load. B ut now the African G overnm ents have said th a t w ith U nesco’s help they hope to have all th e ir child ren in p rim ary schools by 1980, and a g reat m any m ore child ren in secondary schools. W hat th en should be the w ork of the C hurches in this new situ a tio n ? ” (A.A.C.C. Bull, bl. 49).

S aam m et die blank e h et ’n nuw e a rb eid sp rak ty k en -ge- v o o n te A frika binnegekom en deel gew ord van die k u ltu u r van die volke van Afrika. Die strew e van die nuwe, vrye A frikastate na ekonom iese ontw ikkeling en in d u strialise rin g bevestig dit v erd er as k om ponent van die toekom s. Na be- eindiging van die slaw estadium en m et die begin van nywer- heid sontw ikkelin g op die vastelan d het die T rade Union-be- weging as m odel van arb eid erso rg an isasies gedien. In tu ssen het die arb eid oral ’n b elangrike in d rin g in g ste rre in gew ord van sosialistiese en van selfs nog ste rk e r linkse o pvattinge en optrede. M et d an k b a arh e id kan eg ter g ek o n state er w ord d at C hristelike arbeid erso rg an isasies ook o n tstaan het. O or die algem een is hulle nog sw ak en nie genoegsaam g eko órd ineer nie terw yl opgevoede leiers ste rk in aanv raag is.

Op m aatskap lik -k u ltu rele gebied het veel van die ou in- stellinge en opvattinge nog ’n u ite rs s te rk houvas. Poligam ie w o rd w a arsk y n lik m eer d e u r sosio-ekonom iese fa k to re aan ban d e gelê as w at dit afgewys w o rd op g ron d van C hristelike oortuigings. Dit is opm erklik hoe dikw els sg. C hristelike sektes ju is h ierdie k u ltu rele k o m p on ent ’n p ro m in en te plek in hulle belydenis en lew ensp rak tyk gee. H a rris bv. (B uell II, 67) het n ietee n sta an d e die origens ste rk sedelike strek k in g van sy p re d ik in g poligam ie v erdra. Die M alaki-sekte van Uganda het d it eksplisiet bepleit. Volgens S u n d k ler lei d it selfs to t k e rk sk eu rin g tussen voor- en teen sta n d ers. A nder instellinge w at sw aa r ste rf is die inisiasie. D aar b estaa n nog b aie verskil van m ening o o r die vraag of d it afgewys of v erch ristelik m oet w ord. Ook die houvas van die m agiese lew ensbeskouing is nog geensins d eu rb ree k nie. Dit kom na die o ppervlak in b aie vorm e: die m edisyne van en behandeling d eu r ’n toordokter e e rd e r as d e u r ’n gekw alifiseerde geneesheer; die toevlug to t tow erm edisyne te r bestry d in g van n a tu u rra m p e soos peste en droogtes. Die neem van m enselew ens ten einde die nood- saaklike b estan d d ele te verkry kom , blykens polisie-onder- soeke en hofsake, nog steeds voor n ieteen staan d e die verbie-

(12)

dende w ette. D ivinasie (w a arsê ery ) w o rd grootskaals be- oefen saam m et die gebru ik van talle tow erm iddels. E n o n d er alles bly die voorouergeeste selfs o n d e r v erste d elik te B antoes en an d e r A frikane dikw els nog die hoogste toevlugsoord.

By h ierd ie stru ik elb lo k k e u it die trad isio n ele k u ltu u r m oet die sosiale, ekonom iese en k u ltu rele verand ering e w at die W esterse tegniek en beskaw ing o n d e r die A frikane teweeg gebring het, nog bygevoeg w ord. Ook d aarv o o r b estaa n veelal nie ’n C hristelike an tw oo rd , altan s 'n vir hulle bekende en a a n v aarb are an tw o ord , nie. Die sp re k e n d ste voorbeeld in h ie r­

die v erb an d geld w aarsk yn lik die seksuele lewe. Alhoewel die k u isheidsopv attinge van h ierd ie volke e in tlik d aa ro p neer- gekom h et d at ’n o ngetrou de d o g ter nie m o eder m ag w ord nie, is voorhuw elikse en b u itehu w elikse om gang o o r die algem een s te rk afgekeur. O nder die nuw e o m stand ig hed e het die rem- m inge van fam iliebeh eer en -toesig d e u r ouderdo m sgro epe begin faal. O m vangrike o nk uish eid gaan nou g ep aard m et ewe- veel o n g etro u d e vader- en m o ed ersk ap m et verreik en d e ge- volge v ir die v erw an tsk ap sisteem en nog m eer vir die op- groeiende generasies.

A frika h et nog nie die geleentheid geniet om ’n C hristelike inku b asiety d te beleef nie. D aarvoor o n tb ree k d it aan tw ee v o orw aardes: ’n ste rk o o rh e ersen d e en verenigde C h ristend om en 'n tyd van isolasie. Op die tw eede is k laarb lyklik nie te hoop nie: die 20e ecu, en sek erlik ook die daaropvolgende, is nie tye v ir h erm etiese afso n d erin g en stilte nie. Inteendeel, A frika h et nouliks o n tw aa k of sy nuw e volke en s ta te is m et verb lu ffen d e haas en gevolglike v erw arrin g b e tre k in elke in tern a sio n a le a k tiw ite it en instelling. D aarby begin A frika sy nuw e era nie o n d e r leiding van ’n m agtige k erklike in s titu u t nie. Die C hristen do m in A frika is, na die m ens ge- reken, sw ak en verdeeld. Dit is veelal, u it ons sta n d p u n t be- skou, v er weg van die S k rif af. Die belydenisse en k erk e w at die duid elik ste in lyn lê m et die H erv orm ing is die sw akste v erteenw oordig. D aar kan alleen g e k o n state er w o rd d at nie- teen sta an d e h ierdie sw akhede, ’n ste rk b eg eerte na die S k rif in sy o n v erm in d e rd e gesag en in sy onvervalste inh ou d te b e sp e u r val.

V ir die k erste n in g van die volkerelew e in A frika w ag d a a r nog 'n gro o t veld en ’n d rin g en d e taak. Dit is nodig om a a n k n o p in g sp u n te in die k u ltu u r van elke volk te vind en om w at nie g ek ersten k an w o rd nie, u it te suiw er. W ant dit

232

(13)

is die w ese van die C hristelik-nasionale: d at die nasionale na die C hristelike eise om gevorm m oet w ord. W esenlik is dit

’n vernuw ing: ou instellinge m oet C hristelik d eu rd rin g en nuw es m oet geskep w ord. Die om vang van die taak beklem- toon die n o odsaaklikheid enersyds van ko ordin asie van C hris­

telike k rag te en andersyd s van die suiw erheid van belydenis en C hristelike kennis. C hristelike hulp is nie o o rh eersende p a tern alism e nie m aar b ro ed erlik e toesig en advies. Die Wes- terse C hristendom h et nie die hele en voile an tw o ord op al die vrae van die volks- en k u ltuu rv ern uw ing van A frika nie.

M aar hy h et die basiese kennis: die S krif, belydenis, denke en ervaring. Die ee rste aan sluiting van die G erefo rm eerde C hris­

tendom m et die nuw e Afrika is die erk en n in g van die volkere- verskeidenheid. V erder kan d it m ededeling doen van sy e r­

varing en kan hy s k a tte w at in sy geskiedenis u itg ek ristallise er het, aanbied. M aar d it is die A frikaan self w at d a a ra a n sy nasionale en volksvorm m oet gee.

J. H. Coetzee.

P.U. vir C.H.O.

25 A ugustus 1965.

EN K ELE BRONNE:

All A frican C hurch Confcrcncc: A frica in T ran sitio n . 1962. B ulletin.

O cto b er 1963.

Bascom an d H erskovits: C ontinuity and Change in A frican C ultures.

Chicago. 1963.

Buell, R. L.: The N ative Problem in Africa. New York. 1928.

B usia, K. A.: The Position of the Chief in th e m odern political System of A shanti. London. 1951.

F arson, N.: L ast Change in Africa. London. 1951.

H odgkin, T.: A frican Political P arties. London. 1961.

IIoll, K.: T he C ultural Significance of the R eform ation.

Jah n , J. H.: M untu. London. 1961.

K uyper, A.: H et Calvinism e. K am pen. 1959.

Pauw , B. A.: Religion in a T sw ana Chiefdom . L ondon. 1960.

S chlosser, K.: E ingeborenenkirchen in Siid- un d Sudw est-A frika. Kiel.

1958.

Southall, A.: Social Change in M odern Africa. London. 1961.

S undkler, B. G. M.: B antu P ro p h ets in S o u th Africa. London. 1961.

Referensi

Dokumen terkait

NEETHLING OP OORHANDIGING VAN MEDALJE ,Dit is vir my n besondere eer om vanaand hierdie medalje van die Suid-Afrikaanse Antarktiese Vercniging in ontvangs te kan neem.. Dankic vir die

Die oorbly- wende lede van 2 Bataljon het in September 1918 in Kimberley aangekom waar hulle in November en Desember ontbind is.. Op 3 April 1918 is 1 Bataljon Cape Corps na 'n

Met hierdie eerste groep is Kaptein von Schlickmann dadelik na Burgersforto Op pad ~et die vyand hulle aan- geval, maar die aanval is afgeslaan en almal het die fort veilig bereik.3 By

Alhoewel Phaon haar vra om te trou en aanbied om ’n “herenhuis” vir hulle te koop, word Adri se gedagtes in beslag geneem deur die wete dat sy “verlang harts- tog-telik na [Brigitta]”

TOEPASSING OP AFRIKAANS: T/V­KONTEKSTE IN DIE BYBEL Enkele voorbeelde van verskillende gesprekskontekste waar ’n keuse tussen T en V in DB2020 gemaak word, illustreer die onderliggende

Gevolglik word skilpaaie in natuurlike waters vrygelaat waar hulle dan aanteel en populasies vestig as gevolg van hulle vermoë om aan te pas by ‘n wye spektrum van habitatte.. Na

Cisplatin® kan seldood induseer deur apoptose, nekrose of beide, en daarom word Cisplatin® as ’n ongewenste antikankermiddel beskou.. ’n Ander nadeel van Cisplatin® is dat dit bind aan

H ier sal agtereenvolgens aandag gegee word aan besondere probleme rondom die boek van Jerem ia, die agterg ron d van die optrede van Jerem ia, die woord in 'n ty d van teologiese en p