V O O R A F
Die artikels in hierdie uitgaw e van L ilera to r is voordragte w at gehou is tydens
’n simposium oor L iler a tu u r en gem eem kap as deel van die eerste Somerskool van die PU vir C H O in Ja n u a rie 1981. D it het oor twee dae gestrek, en I
sim posium gangers het die ruim geleentheid gebruik cm die tem as wat aan die orde gestel is, te bespreek. Dit geld veral die uiteensetting van m nr. Ja n Sw anepoel oor V ryheid en gebondenheid van die letterkunde in ’n plu ra le gem eem kap.
Aangesien dit bedoel is as ’n inleiding tot die gesprek w at d aaro o r gevoer is met m nr. Swanepoel en prof. T .T . Cloete, het dit m eer die karakter van inligtingstuk en vraagstelling. As geheel wil hierdie referate ’n bydrae wees tot akadem iese denke oor ’n bran d en d e vraagstuk op die terrein van die literatuur.
R edaksiekom m issie