BEGINVRAE IN DIE F1LOSOFIE
P.G .W . DU PLKSSIS, Dept. Filosojie, RAL1 A liS I RAC I
I he issue about whethei Philosophy has become redundant in our time constitutes one o f the initial or beginning issues in Philosophy. Philosophy, which is, broadly speaking, one oj the humanities, is not anil may not be a product oj socio-economic relations. When these disciplines concede that they have become encapsulated in the existing order and that therefore they wish to continue the status quo without a dynamic revision and reformation, they deserve to be declared redundant. Philosophy and the humanities will only regain a leading position when, in the light o f the various qualities of being human, alternative choices are investigated.
1 )ic vraag o ld ie h'ilosolie in ons tyd oorbodig gew ord het, is een van die talle beginvrae in die Kilosolie. H ierm ee, en m et ons antw oorde liierop, stig ons verdere liiosoliese arbeid — ten goede en /o f'ten kwade.
CJiaag neem ek u op ’n denktoer oor vrae in verband m et die uniekheid en die alliankliklieid van die liiosoliese arbeid.
Die bedoeling is I weëi lei: m ti’n b eler insig te kry in die uniekc aard van die Kilosolie en in sy ononiw ykbare buitelïlosoliese verbande. D ie kern van die p roblem i is non: langs w aiter weg w ord liierdie insig verkry? M y betoog wys tw ee rigiings van die hand. Kk gaan nie die non -n eutraliteit van die denke deklam eer nie en ek gaan die verbondenheid van die denke ook nie probeer be wys nie. ( )in ’n beler insig in die verbondenheid van die denke le verw erf sal ons nios ook m oel lilosofeer oor die vraag hoe (lit m oontlik is oni so ’n d eklatnerin g te doen of om so ’n bewys le kan lewer. Intnssen on tstaan die Kilosolie ook (iaar w aar die v raag hoe die m ens tot sellverstaan kan kom , bchandel word.
Die vraag 11a die oorbodiglieid van die Filosofie loop parallel m et onlangse vrae ol geestesw etenskaplikes in die lig van die vraag en aan b o d nie m iskien m inder betaal tnoet w ord as luille kollegas in die ckonom iese, natuurw eten- skaplike en ingenieurslakulteite nie. O n i die vraag na die oorbodigheid van die Kilosolie nil te bou gee ek laastens ’n liiosoliese antw oord op argum ente wat stel d at die sg. geestesw etenskappe ol knltuurw etenskappe, wo. die l''ilosofie ook tel, ’n onnodige lunkse is w at nie tans in Suid-A lrika geduld m ag w ord nie.
Koer«, 47(2) 1982
Du P lessis
Die vraag na die begin van filosofere, resp. Filosofie, is seker ecu van die mooiste illustrasics dat die Filosofie in ’ 11 tydelike afhanklikheid bestaan en tog nie in sy relasies opgaan nie.
M a a r wie gee geboorte aan die Filosofie — die verband of hyself? Is die verband voorw aarde of rcsullaat van Filosofie?
Blaai ons deur on en nuw e handboeke oor die geskiedenis van die Filosofie, is dit nogal algemeen 0111 die volgende tipe antw oord te lees:
,J11 is loe d a a r ’ 11 breuk met die mites en vastc oortuigings gekom het, juis toe aanvaard e waarliede bevraagteken is, juis toe d aar ontkoppeling van die tradisie gekom liel, juis toe die kritiese sesuur verrig is, juis toi4 het die egte Filosofie ontstaan.
Filosofie bestaan dan in en deur vrae wat telkens die einde van 'n trarlisionele antw oord aankondig en ’11 nuw c begin van soeke inlui.
Die uniekheid van die Filosofie woi'd tradisioneel pertinent aan die denkende vraagstclling versus gewoonte, versus vertroue, versus mite gekoppel.
As vernuw ing in egte lilosofiese denke, as kritiese denke gestrem sou word deur die konserverende karakter van oorgelewerde geloof en tradisionele kennis, dan lyk dit vir my dal die begrip van “ ’ 11 tradisie van kritiese denke”
sell ’n kontradiksie is.
Die lilosofiese denke is nie nil liomself krities of sclfs onkrilies nie. Die illosofiese denke is krities olonkrities vanuit ’n geloof aan die kritiese vermoë van die lilosofiese denke en vanw eë ’n onkritiese denke oor die kritiese denke.
Sellkritiek is rtioontlik as die lilosofiese denke vooraf ’11 buitcfilosofie.se bereidheid tot sellkritiek of sclfs deur ’n eksistensicle twyfel aan sy sistcem gepak word. Dit het K arl Jaspers en K arl Popper ingesien toe hullc ’n verrassende bereidheid geopenbaar het oin hullc eic filosofie saam met sy grondbeginsel dal alles oop is vir kritick, 0 0k onder kritiek te laat deurloop.
Die redelike leorie is dus nie die einde van alle teenspraak nie.
E11 hierm ec stuit ons op ’n rneer as logiese teenstrydigheid in die filosolicsc denke van ’n Jaspers en ’n Popper. Die openheid vir kritick is self gcen rcdclik logiese saak nie; en tog is dit juis ons filosofiesc denke wat met ’n strenge logiese en metodiese tug/dissipline bogcnoernde analises en sinteses en gevolgtrekkings maak.
Afgesien van boverm elde kritick iccn Jaspers cn P opper inoel ons d aarop wys dal lm lle lilosofic vir ons w aardevol is in die opsig dat hulle sell illustreer lioedat hulle sirenge filosoliese bcredenerings van hulle gelool aan hulle grondbeginscl alhanklik is. D ie Filosolie hel nie aan hom self genoeg ter eie uitleg nie. Cecil filosoof kan sy eie voldoendc red e/g ran d verskal nie.
’n Lastige vraag is non: Is bogenoem de poging van my nie uilgereken ’n pragtige voorbceld van selllundcring nie.'* Ek is log die liele lyd besig om al filosofies redenerend analiscs te geeen kritick te lewer. W aark rag len sk an ek so lilosoleer?
H osiaande poging is inoontlik op grond van die oortuiging dat niks in die w erklikheid as absolute hegtingspunt kan dien nie, dat d a ar ’n inherente dinam icse sainehang tussen Filosolie en nie-filosoliese sake bestaan. A nders gcstcl: M y Filosolie kom op gang veral om d at ek oog het vir die kreatuurlike cn betreklike en ordelike sainehangende verskeidenheid in die skepping.
K asionaliste en Idealiste w at sê dat die denke sy eie voldoende grond m oet verskal, h a n d h a a fd a l die w êreld in die bew ussyn vervat is. Stoker het dit in een van sy juw celgeskrifte as “ die slakkeluiisteorie van die bew ussyn”
bcstem pcl. Die kritiek van Eksistensielilosowe en M arxiste op D escartes se cvqitu is d at die cogilu vals is as dit ons vervlegling m et die w êreld wil ophel.
In die M arxisrne w ord gcstcl dat die bew ussyn vanuit d iesy n begryp m oet word. Filosolie, gcskiedenis en kultu ur en die geestesw etenskappe is nie uitvloeiscl van bcwussynsprosessc nie; dit is resultaat van d aard ie daad w aardciu die m ens hom self onderskei van die n atuur, t.w . sy arbeid.
Filosoliese idees is regstreeks aan die m ateriële w erksaam heid ( = praktiese verhoudings) van mense verbind.
Die m ens is rykcr uitgem eet as slegs ’n home ralionalis o f ’n res cogitans, ’n leoretiserendc wese. D aarom verbind die liksistensielilosolie die m ens aan die w êreld, sodat sy rcllektiew e akte as ’n funksie van sy syn-in-die-w êreld gesien word. D aarom dat liggaam likhcid ’n prerellektiew e en praktiese locgang tot die wêreld en die m edem ens en tot die Filosolie verskal. Al doende eksisteer die m ens, skep hy vryheid, hom self, sy ku ltu u r en Filosolie.
M aar M arxiste en Eksistensielilosowe vergeet dat die m ens geen arbeid ol eksistensie kan skep sonder dat o.a. sy denkaktiw iteit/bew ussyn d aarby ’n m edespeler is nie. N atuurlik kan filosoliese denke nie sonder sweet en sonder liggaam verrig w ord nie. H ier het M arxiste en Eksistensielilosowe wel ’n hoodskap vir ons studente. M a a r die boodskap bly hipokrities. W ant dit is
Du P lessis
nooit ’n swoeg en laat wakkerbly sonrler om te dink, te peins, te redeneer, gedagtes in woorde te wissel, norine te formuleer, ja, sonder om oor die vocë van die werklikheid diskoers te voer nie. H ier het die Christelike Filosofie ’n goeie boodskap vir ons studente: Dink en doen loop saam.
Gecn menslike d aad is sonder sy rasionaliteit ol beredeneerbaarlieid nie.
Dal ons oor ons dadc kan dink, sells by nabaat dit grootliks kail motiveer, is ook moontlik o m d at ons dade beredeneerbaarheid besit, redelik analiseer- b aar en be-denklik is. Die universaliteit van die redelikheid m aak die mens en wêreld om ons op ’11 beperkte skaal deursigtig.
Die vraag: W aar begin Filosofie en w aar eindig dit? hou ook verband met die integrasie tussen alledaagsc lewenspraktyk en esoteriese filosofiese teorie.
A1 wil hy opsetlik ’n anti-praktiese of selfs ’n a-prakliese houding inslaan, het hierdie filosofiese teorie homself d aarm ee op een of ander wyse aan en ten opsigte van die praktyk georiënteer; m eer nog: dit is dikwels ’n spesifieke praktiese en buitelilosoliese aangeleentbeid w aarop die Filosofie bg. afwe- rende antw oord opstel.
As ’n H aberm as in Throrir utid Praxis op filosofies beredeneerde wyse aantoon dat die M arxistiese filosofie op grond en inhoud van die P’ilosofie buite homself in die niaterie resp. geskiedenis gesoek het, dan kom ons voor
’n reeks ingewikkelde en belangrike beginvrae en ontdekkings in die Filosofie te slaan.
Eerstens: Wie toon aan dal die Filosofie hom sell'nie kan fundeer nie? Die lilosoof doen dit! D an is dil mos ’n kragtoer waarin hy sy afhanklikheid van bnitc-instansies op beredeneerde wyse kan demonstreer.
Is hierdie kragtoer moontlik sonder die mens, wat tog baic m eer as net sy dcnkvcrm oc is? Die mens is immers d aar voor die Filosofie en die Antropologie? Soos die woordeboek agter die taal aanloop, so loop ons kenteorie agter die kenprosesse aan. O p Pascal se m anier gese: Die hart het sy redes wat nie d e u rd ie rede gevorm kan word nie; anders gestel: die ineeste handelings geskied sonder nadenke en beredenering en altyd saam met voorrellekliewe kennis. O ns redelikheid/rasionaliteit is soos ons ruimtelik- heid en ons sedelikheid ’n bestaanswyse waarsonder ons nie kan klaarkom nie.
74
O ni liicrdic bclangrikc onldckking in lllosollcsc taal tc kail I'orm ulrcr clui ook d aaro p flat clip taal '11 allianklikhcidsgrond van flic lllosollesc dcnkc uitm aak. Kilosofie ontstaan ook d a ar w aar (lie clcnkc liom rekcnskapgce van sy allia 11 kIik11 t’i(I van taal. D cnkc oor taal is ook allianklik van clcnkc in taal.
W ccr kan 11 vra: M aai' laasgenocm dc insig is tog ’11 prcstasic van die rellckterendc lllosollcsc dcnkc:’ M y antw ocm l is: O in laasgcnoem de ont- dckking Ic kan docn veronderslcl ’ 11 rcdclikhcid cn scgbaarheid w at aan die teorclicse rasionaliteit cn tcorcticse tcrm c voorafgaan.
Hoc nicer die lllosoof insig in die unickhcid van die filosollcsc denkkrag vcrw eif, hoc dicpci' sink liy in die buitclllosoHcsc voorw aardes vir sy denkprestasies. ’n Rasioncle bewus w ord van my eie teoretiese verm oëns gaan gepaard m et my onvennoë oni my helc bestaan na teorclics rasionele kaders te lierlci. W etcnskap is ’11 m enslike aangclecntheid; die m ens is nie ’n wetenska|>like fcnom ccn nie.
l)at bogcnocm de denkw eg algclê is, is ook al teken van die breuk tusscn Kilosollc en die bnilclllosollcsc Icw enspraktyk. Al vcronderstel lllosolicse rclleksie al die genoem de voorw aanlcs, kan 011s dit nie volledig daarhcen lierlci nic. Die Kilosollc is log nie ’n doterm inislicse uitkom s van faktore bnile die vak 0111 nie. Dit ontstaan juis as Kilosollc binne ’11 eie norm aticw e struklm ir. Die Kilosollc asunicke prestasie van die m ens loon dal dit nie aan historiese of inaleriëlc om slandighede uitgclew er is nic. Die Kilosofie se kragtoer is liier ecrd er ’ 11 licrskcpping van sosiaal-ekonom iese verhoudings cn die allcdaagse praklyk.
O ns luiidige kill)m ttsilnasic inel sy m alerialisine, ulilism e en tcgnokrasie lierlci die m ens en sy Kilosollc lot sosiaal-ekonom iese vcrbandc en belange.
D aarm cc erken die m ens van ons dag dal ons hcslaan aan die d ik ta tu u r van die bcroepsw ercld cn die gcldm ag uitgclew er is. M aar liierm ee m aak ons luiidige knllinii dil vir liom sclf m oeilik om die weg van voorutiirciide vcrnuw ing te bew andel. I lierinec w ord die m enslike beslaan m et sy rykdom van bclckcnissc en sy surplus aan oorspronkliklicid verskraal tot barre sosiaal-ekonom iese prosesse.
M el my Kilosollc kail ek wel my brood vcrdicn, m aar Kilosofie is daarm ee nog nie idcnties aan brood cn trane nie. As Kilosofie vollcdig met die wéreld van die liggaam en die slol saam geval liet, clan was dit ook oorbodig.
Du P lessis
Filosolïe is eglcr geen (en m ag ook geen) produk vail m aalskaplik- ckonomicsc verhoudings (wees) nie. Filosofie liet ’11 ander oorsprong en inlioud as enkel prakties stoilikc behoelies. W aim ecr 011s 00 1 011s daaglikse brood en hoop lilosoliese vrae Ibrmuleer, lid ons reeds ’n bepaalde alstand daaio m ticn t vcrkry. Hierdie alstand skep ’n brugfunksie tussen mense in verskillende kulluurhistoriese, polilieke en ekonomiese situasies. Vryheid, dood, w aarheid, leg, teorie, verandering, wet — dit is alles brandende kwessies wat in baie lye en om standighede voer vir filosowe bied.
Selde was d aar so ’11 guide geleentheid soos tans vir ilie Filosofieom ’n uilieke bydrae te m aak ten opsigle van liccrscnde vraagstukke in die Suid- Ali ikaansc kulim u . I lierdie imieke bydrae sal ook daarm ee rekening moet hou dat die Filosolie hum tans in die lekkende booljie van die kultuur- wetenskappe bevind.
Filosolie is breed weg gesproke een van die sg. kiiltuurw elenskappe of sg.
geesteswetenskappe wat die mens, sy getlrag, sy wêreld en sy kultuurw erke bcstudeer. Hierdie groep w etenskappe word ook m ensw elenskappe ge- noem. M ensw elenskappe handel oor die condition humain, die menslike sit uas ie en sy vei k nursings. Die mens wetenskappe het by uitstek die taak om ons oor die kwellings en inoontlikheile en grense van 011s eietydse menswees in te lig. Die mens en sy g ed rag en wat hy alles tot stand bring, is sekerlik een van die aktueelste en boeiendste en onontw ykbaarste studiegebiede.
I )ie geestesu< tenskap|)e is nie ’ 11 onnodige luukse o f’n onwenslike onproduk- liewe groep wetenskappe op Suid-A lrikaanse bodem nie. ’11 Studie in die m ensw elenskappe is lewensnoodsaaklik vir ’11 behoorlike verslaan en hantering van energieproblem e, besoedelings-, behuisings- en arbeids- probleme. ( jenoem de problem een ook baie ander heersende kwessies in ons land, soos die verkeersprohlem atiek, natuiirlike luilpbronne, mediesc versorging, kan nie van die geestelike kwalileile van menswees losgeinaak word nie. Die belangrike vrae oor die kulturele gehalle van sport, arbeid, tegniek, ekonomicr, onderw ys in ons land is juis menswetenskaplike vrae.
( )ns het opgeleide werkers in die mensw elenskappe nodig om hierdie vrae aan die orde le stcl en na le vors en d aaro p le handel. Bevolkingsgroei, beliuising, enci gicvooi sieniiig, voedselproduksie en so baie kwessies in die wêreld roiulom die mens kan nie sonder keunis van ideologie, m oralileit, reg, kulluui, politick, kuus aangcpak word nie.
VVapciiwcilloop, \olksgcsondhcid, sensm ii, begeerle na welvaarl, slrewe na vicdc, behoelie aan sckurilcit — dit alles skrec 0111 die aan d ag van die incns-cn kull 11111 w etenskappe.
W anner die gccstcsw otcnskappc loegcc tla( hiillc in die bcstaande ekono- miese, tcgnicse cm an d cr kulturclc m agtc ingckapsel is, dan hcl dit onbclangi ik en oorlxxlig gcword.
W a n n c e r o n s K i l o s o l i e , o n s V o l k e k u n d c , o n s S o s i o l o g i e , 011s S i e l k u n d e , o n s ( ) p v ( x ' d k i i n d c , o n s K u n s t c o r i e d i e b c s t a a n d e o r d e w i l k o n t i n u c e r e n n i c ( l i n a m i r s w i l h e r s i c n <’ n r e l b r m c e r n ic , v e r d i e n h i r r d i c w e t e n s k a p p e o m o o r l x x l i g v e r k l a a r te w o r d . A s dit g e d i k t c e r w o r d d e u r d i e l i c e r s e n d e s o s i a a l - f ' k o n o n i i c s c e n t c g n o l o g i e s - k u l t u r e l e u p s e t w a a r t e c n d il w e i n i g v c r n u w e n d e k r i t i c k w il m i n i n g , w o r d d i e g c e s l c s w c t c n s k a p p c s le g s ' n d i c n s l u n k s i e a a n d i e n a t u u r w e l c n s k a p p e , d i e t e g n i e k e n d i e e k o n o m i e s e w e t e n s k a p p e t o e g e s c . M i e r d i e d i e n s l 'i m k s i e is d a n h o o l s a a k l i k d a a r o p i n g r s t e l o rn d i e h e s l a a n d c s it u a s i e s in d i r t o c k o m s o p k w a n l i l a l i r w r s k a a l nit le b r e i.
M aar w anneer die Kilosofie en die gceslesw elenskappe allernatiew e keuses ondersoek in die lig van die verskeidenheid kw aliteile van menswees, dan hcrw in dit "n Icicrskapslunksie. D aar bestaan 'n groot behoefte aan gcestesw<,lenska|)pc wat die student vir die dag van m ore wil voorberei d cunlat krit iese vrae oor 'n m ensw aardige lockouts en oor vorm gew ingaan die kw aliteile van ons hcslaan as voorw aarde vir induslriëlc bloei, vir w ctenskaplikc bcliccr en vir tegniese prestasies aangedurl word. Sleeds nioel die m ens w etenskappe in hullc teoretiese raam w erke Hie vraag aa n p ak o l Hit wat tegnologies en ckonom ies m oontlik is, ook m oreel wenslik is. W ant ’n ( 'hrisielike Filosolie aan v aar nic die gi ondbeginsel van (lie m aterialism e Hat stollike vvelvaart ’n gclukkige sam clcw ing w aarborg nie; Hit opeieer eerHer vanuit Hie bcginsel van dankhaarlicid vir ’n verlossing wat in C hristus gew aarborg is.