• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die Goddelike Wetsorde En Die Beoefening Van Die Wetenskap.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Die Goddelike Wetsorde En Die Beoefening Van Die Wetenskap."

Copied!
7
0
0

Teks penuh

(1)

108

Ons vind dus, d a t op al die verskillende gebiede van die besondere wysgerige w etenskappe, op die van M etafiesika, Sielkunde, K ennisleer, L ogika, E tieka en E stetika, sal die K ristelike w ysbegeerte die w aarheids- beginsele m oet naspeur, hierdie beginsele sistem aties to t ’n afgeronde we­

reldbeskouing m oet verw erk, en die aldus opgeboude w ereldbeskouing m oet verdedig teen o o r alle aanslae van die ongeloof. D it is die m oeilike m aar heerlike ta a k van die K ristelike wysbegeerte. In hierdie arb eid m oet die K ristelike w ysbegeerte nie geisoleerd o p tree nie; nee, d it m oet altyd in ver­

b an d w erk m et die K ristelike w etenskap in die algem een. En as die h ar- m oniese sam ew erking d a a r is, d an sal ons nie tevergeefs uitsien na sukses- volle resu ltate nie.

O ns stel onse eer d aarin , d a t onse inrigtinge alhier streef na die bevor- d erin g van die K ristelike w etenskap. A an die begin van die afgelope vakansie h et die R ek to r v an die Teol. Skool ons nog m et n a d ru k gewys op onse roeping. M ag ons alm al ons konsensieus rekenskap gee v an daard ie roeping. D a n sal G o d Sy seen nie o n ttre k a a n onse arb eid nie, m a a r d it rykelik d a a ro p la a t rus.

DIE GODDELIKE WETSORDE EN DIE BEOEFENING VAN DIE WETENSKAP.

O p 30 Jan u a rie 1952 tydens die sitting van die Sinode van die Geref.

K erk het prof. dr. J. D . d u T o it in die stadsaal van P otchefstroom ’n rede uitgespreek o o r „T ransform asie soos d eu r V uur” . In hierdie pragrede by geleentheid van die plaaslike viering van die V an Riebeeck-fees het prof.

D u T o it d a a ro p gewys d a t die allesoorheersende feit in verband m et die lan­

ding van V an Riebeeck was d a t hy die „C hristelike Religie” o f die „G ere- form eerde C hristelike L eer” (soos V an R iebeeck self d it in sy bekende gebed bestem pel het) hier n a Suid-A frika oorg ep lan t het.

In verband m et hierdie leer sê prof. D u T o it; „ (D it) besit alleen w aarde, o m d at d it vierkantig gegrondves is op die geopenbaarde W o o rd van G o d ” . V erder: „ D it spreek dus vanself d a t V an R iebeeck die Bybel, algem een bekend as die Statebybel, a a n b o o rd van sy skip gehad het. D ie p ak k et w aarin d it opgeberg was, w as die k o sb aarste w at hier a a n w al gebring is.”

(2)

’n Bietjie later sê prof. D u T o it aldus: „ M a a r n o u is d a a r an d er w aarde- volle sake w at genoem m oet w ord i.v.m . die N ederlandse okkupasie van die K aap. V an Riebeeck noem die „G ereform eerde C hristelike Leer” . N o u wel, hierdie leer vind sy vertolking in die D rie Form uliere van Enigheid.

D a t hulle drie i.v.m. die Skrif genoem w ord, het nie die bedoeling d at hulle m aar enigsins ’n gelykw aardige plek naas die S krif w aardig gekeur m ag w ord nie. Soiets kom nie in my gedagte op nie.

D ie openbaring in die S krif is ab so lu u t uniek. N iks is daarm ee enig­

sins gelykw aardig nie.

M aar nou is. d a a r in die Heilige S k rif ontsaglike dieptes. V an d aar d at G o d in sy voorsienigheid kanale beskik het w aardeur die geheimenisse na ons toe gelei w ord.

H ierdie drie kanale is die Geloofsbelydenis, die Heidelbergse Kategismus en die Leerreëls teen die Rem onstrante.

’n Suiwer en kernagtiger stelling van die saak w at b etref die gefundeerd- heid van die „C hristelike G ereform eerde Religie” in die W oord van G od, vir uitdrukking d aarvan in die drie Form uliere van Enigheid as die Bely- denisskrifte van die C hristelike K erk, is m oeilik d en k b aar en sal ook nie m aklik gevind kan w ord nie.

D it is hierdie Statebybel w at Van Riebeeck as sy kosbaarste p ak k et aan wal gebring het, d it is hierdie C hristelike Religie w at V an Riebeeck op Suid- A frika se bodem geplant het, d it is hierdie drie Form uliere van Enigheid w aarin die G ereform eerde vaders hulle diepste en heiligste geloofsoortuiginge vasgelê het en w at V an Riebeeck ons land binnegedra het— dit is hierdie dinge w at die A frikanervolk van sy eerste oorsp ro n g a f gekenm erk het en w at hierdie volk in al sy doen en late, in a l sy lewensuitinge, ten voile beheers het:

D it is hierdie sake w at gedurende die drie eeue van sy bestaan die lewens- b ro n en k rag b ro n van ons volk gevorm het. D it het koers en rigting op alle lew ensterreine aan ons volk gegee. D it het die A frikanervolk gem aak to t w at hy is.

Prof. D u T o it k o nstateer terloops d a t ons Belydenisskrifte in onbe- kendheid en sodoende in onm in geraak het. D it is nie ons taak om hier n a te speur in w atter opsigte presies die Bybel en die Belydenisskrifte die k rag b ro n van ons volk was en nog is nie. D it is ook nie ons taak om hier na te gaan in w atter opsigte presies die Bybel en die Belydenisskrifte by ons volk alreeds in onbekendheid en gevolglik in onm in geraak het nie.

(3)

110

W at ons hier wel terdeë m et die grootste n ad ru k wens te stel is d a t in verband m et die beoefening van die w etenskap in Suid-A frika d a a r van die aanv an g a f to t hede ten dage nog weinig rekening gehou is m et die funda- m entele openbaringsw aarhede van die Heilige Skrif. O p w etenskaplike gebied w ord d a a r weinig gem erk van die invloed van die Bybel en die Bely- denisskrifte w at Jan van R iebeeck as goue kleinode na Suid-A frika gebring het en w at deu r sy geskiedenis heen die A frikanervolk in sy gebondenheid a a n G o d en sy heilige G ebod bew aar het.

D a t ’n m agtige gevaar ons op w etenskaplike gebied bedreig, is gewis en seker. Byna daagliks verneem ons die bew ering d a t die S k rif en die funda- m entele C hristelike w aarhede ’n belem m ering is vir die vooruitgang van die w etenskap. Im m ers, die sogenaam de openbaringsbeginsels is in stryd, hulle is onversoenbaar m et die bevindinge van die w etenskap, m et nam e van die N atuurw etenskap.

M et hierdie sta n d p u n t asook m et die beweringe w at d a a ru it voortvloei, k an die P.U . vir C .H .O . hom nie versoen nie. H ierteen o o r m oet hy nood- gedw onge die stryd aanbind.

In die hiervolgende uiteensetting aan g aan d e Die Goddelike Wetsorde en die Beoefening van die W etenskap trag ons in alle beskeidenheid ’n aan- duiding te bied van die fundam entele beginsels w aarm ee die P .U . vir C .H .O . rekening hou in sy w etenskaplike arbeid, fundam entele beginsels w at o.i.

geen in b reu k m aak op datgene w at Van R iebeeck as die kosbaarste besit aa n ons A frikanervolk oorgedra het.

M et sy spreuk In U L ig stel die P.U . vir C .H .O . hom op ondubbelsinnige wyse op die sta n d p u n t van G ods W oord, wat vir hom die Besondere Open- baring bevat.

V an die verskillende fundam entele beginsels van die Besondere Open- baring w aarm ee in die beoefening van die W etenskap rekening gehou m oet w ord, beperk ons ons to t die volgende, en ons stel d it so saaklik m oontlik.

1. D ie verhouding tussen God en die wêreld (kosmos) moet altyd suiwer gestel word.

G o d is die Skepper en die kosm os die geskapene.

T ussen G o d as S kepper en die kosm os as die geskapene m oet duidelik onderskei w ord, en een fundam entele onderskeiding tussen beide is die Wet.

D ie W et is ’n grens w at die m ens nie k an oorskry nie m aar ook nie k an ver- nietig nie.

(4)

2. God as Skepper is verhewe bo die Wet.

G o d is Wetgewer. H y gee die wette, H y stel die w ette d a a r w at die kosm os beheers. As W etgewer staan G o d noodw endig bo die W et. As G od nie bo die W et staan nie, m oet H y na sy wese gelykgeskakel w ord m et die kosm os; d an vloei H y na sy wese m et die kosm os saam. D it is

’n onm oontlikheid.

3. Die skepping o f kosmos staan onder die Wet.

D ie W et beheers die kosm os. Alleen m a a r : W et m oet nie beskou w ord uitsluitlik in die sin van die Sedewet o f van die T ien G ebooie nie. Nee, d it om vat veel m eer; d a a r is ’n oneindige m enigvuldigheid van w ette. D ie term W et sluit in al die w etm atighede, al die ordinansies van G o d w at die kosm os, die heelal, in sy geestelike sowel as in sy natuurlike (stoflike) order beheers.

4. Daar is in die heelal verskillende soorte wette.

In die verbysterende m enigvuldigheid van wette o f ordinansies w at die skepping van G o d in sy verskillende dele beheers, k an d a a r ’n bepaalde aantal soorte wette onderskei w ord. So w ord deur die Calvinistiese W ys­

begeerte in N ederland (die W ysbegeerte van die W etsidee) gew oonlik veertien soorte verskillende wette onderskei. H ulle is in die volgorde van laere n a hoëre: die aritm etiese, ruim telike, fisiese, biotiese, psigiese, analitiese (logiese), historiese, linguistiese (taalkundige), sosiale, ekonom iese, estetiese (kuns-), juridiese (regs-), etiese (sedelike) en pistiese (religieuse geloofs-) wette.

H ierdie verskillende soorte wette bind w at o nder hulle val, in wetskringe saam .

5. Die verskillende wetskringe in hulle verhouding tot mekaar vorm die kosmiese orde.

D ie w ette van die verskillende kringe kan en mag nie to t m ekaar herlei w ord nie. As poginge aangew end w ord om hulle wel to t m ekaar te herlei o f hulle m et m ekaar te vereenselwig, dan o n tstaan d a a r logiese teenstrydig- hede en w ord die wêreldbeeld w at die w etenskap trag te ontw erp, verw ronge en vals.

(5)

112

H oew el die w ette van die verskillende kringe n o o it to t m ek aar herlei m ag w ord nie, staan die w ette tog desnietem in m et m ek aar in ’n bepaalde eenheidsverhouding. Eerstens volg die kringe o p m ek aar; die hoëre is op die laere gebou o f in die laere gefundeer. Tweedens gryp die w ette van die laere kringe v o o ru it op (antisipeer hulle) die van die hoëre en gryp die wette van elke hoëre kring terug (retrosipeer hulle) op die van die laere.

Tesam e vorm die sisteem van die w etskringe w at genoem w ord die kosm iese wetsorde.

6. Die wette van die verskillende kringe beheers gevolglik die individuele dinge en wesens in die kosmos wat betref hul bestaan en werking.

’n Fisiese ding (sê ’n klip) w ord byvoorbeeld beheers d eu r die wette van die aritm etiese, ruim telike en fisiese kringe; ’n p la n t deur die w ette van die genoem de drie kringe plus die w ette van die biotiese krin g ; ’n dier deur die w ette van die vier laagste kringe plus die wette van die psigiese kring, terwyl die m ens as k ro o n stu k van G o d se skepping beheers w ord d eu r die wette van al die kringe, d.w.s. deu r die w ette van die aritm etiese to t en m et die pistiese kring.

D ie eerste vyf soorte w ette k an nie o o rtree w ord nie en sou n atuurw ette genoem kan w ord. D ie laaste nege soorte wette is wette w at o o rtree k an w ord en w ord norm e genoem . M enslike vryheid is m o ontlik o m d at die m ens in die nege hoogste w etsoorte o nder ’n norm atiew e orde staan.

7. ’n Ware kennis van God kan alleen verkry word uit sy Woord, uit sy Besondere Openbaring.

G o d o p en b aa r H orn wel deu r sy skepping (art. II van die N ederlandse G eloofsbelydenis), m aar ’n suiwere, duidelike en m enslik volkom e kennis van G o d , sy Wese, van sy raad sp lan en van sy wil sou vir die m ens onm oont- lik gebly het, was d it nie d a t G o d H o m self o o k g eopenbaar het in sy Beson­

dere O penbaring, w at die in h o u d van sy H eilige W oord vorm nie. H ierdie in h o u d is aan die m ens gegee in vorm e en begrippe w at to t die kosm os self b eh o o rt, w at deel u itm aak van die kosm os. V an d aar d a t datgene w at G o d van H om self geopenbaar het, d eu r die m ens verstaan en begryp kan w ord. D eu r die m ens w ord geglo d a t d it in d erd aad die W aarheid is.

8. Kennis van die mens is en biy beperk tot dinge en wesens van die kosmos.

Bo die grens w at die kosm os (en dus o o k die m ens) van G o d onderskei, k an die m ens m et sy kennis nie uitstyg nie. H y k an G o d nie ken soos G o d

(6)

H o m self ken nie. O ok die skerpste intellek bly in sy w etenskaplike beoe- fening beperk slegs to t die gegewens van die veertien w etskringe w at die ondersoekingsterrein van die basiese w etenskappe vorm .

9. Hoewel die Besondere O penbaring in die eerste en belangrikste plek kennis aangaande God self bevat, bied dit ook kennis aangaande die oorsprong, wese en bestemming van die kosmos, veral van die mens.

O nder meer leer G ods W oord as besondere openbaring ons d a t hoewel die mens die W et as grens tussen G o d en die skepping n ooit k an oorskry nie, d it geen beperking is ten opsigte van G o d self nie. Im m ers, nie alleen is G o d Skepper nie, m aar na sy alm ag en sy alom teenw oordigheid dra, on d erh o u en regeer H y die ganse skepping m et alles w at hulle d aarin bevind, to t vandag toe en vir altyd.

W at G od van H om self en van die oorsprong, wese en bestem m ing van die kosm os en veral van die mens openbaar, belig vir ons die kosm os, laat ons die kosm os in die juiste verhouding to t G o d sien, en m et hierdie lig m oet die beoefenaar van die w etenskap rekening hou. H y sal die kos- miese w etsorde w at hy trag te ontdek en te form uleer, sien as ’n w etsorde van G o d volgens die openbaring in sy Heilige W oord.

In alle beskeidenheid d u rf ons bew eer d a t bostaande van die mees fundam entele beginsels aandui w aarm ee in die onderwys en die beoefening van die w etenskap aan die P.U . vir C .H .O . rekening gehou w ord. H ier- teenoor vorm die w etenskap w at nie m et die beginsels van die Besondere O penbaring van G o d geen rekening h o u nie, ’n drastiese en onversoenbare teëstelling. D ie w etsorde w at hierdie w etenskap soek en form uleer, is ’n gans andere as die Skriftuurlik beligte.

Veral in drieërlei opsig w ord d a a r deur die laasgenoem de w etenskap ged w aal:

a. T en opsigte van die verhouding tussen God en kosmos.

D ie W et as grens tussen beide w ord nie g eh an d h aaf o f nie suiwer ge- h a n d h a a f nie. D an w ord ó f die bestaan van G o d on tk en (ateïsm e), ó f G od w ord m et die wêreld vereenselwig (panteïsm e), ó f die bestaan van die wêreld w ord on tk en (akosm ism e), ó f die wêreld w ord in G o d opgelos (panteïsm e), o f die wêreld w ord gedeeltelik m et G o d vereenselwig (parsiële kosm ism e), en so is d a a r nog enkele ander m oontlikhede.

G eeneen van hierdie stan d p u n te k an ons aan v aar nie; hulle w ord deur die C alvinism e heftig bestry. H ulle gee alm al ’n verw ronge en valse beeld

(7)

114

van die kosm os en van die kosm iese w etsorde en lei die w etenskap o p dw aal- spore. O ns leer die telsm e, w at die W et as grens tussen G o d en die wêreld en as ’n v an G o d gegewe w et vir die kosm os onverbiddelik h andhaaf.

b. T en opsigte v an die onherleibaarheid van die wetskringe in die kosmiese wetsorde.

Een o f an d er van die wetskringe w ord as prim êr gestel ,en die an d er w ord dan d a a ra a n ondergeskik gestel. M et a n d e r w oorde die outonomie van slegs een o f an d er so o rt wet w ord as ab so lu u t gehandhaaf, en al die an d er soorte w ette w ord to t hierdie een so o rt herlei. O m enkele voorbeelde te noem : w ord die fisiese o f m eganiese w et as a b so lu u t gestel, d a n het ons fisisisme o f m a terialism eo f m eganism e; w ord die biotiese w et as sodanig gestel, d a n het ons biologism e o f vitalism e o f evolusionism e o f holism e. So k an ons kry psigologism e o f rasionalism e, al n a gelang die psigiese o f die logiese w et as prim er o f ab so lu u t beskou w ord.

Al dergelike gevalle is onverso en b aar m et die S kriftuurlike skeppingsleer o f kreasianism e, w at h a n d h a a f d a t G o d ’n verskeidenheid van wesens ge- skape en ’n verskeidenheid van wette in sy skepping gelê het.

c. T en opsigte van die samehang van die wetskringe, d.w.s. van die eenheid van die kosmiese wetsorde.

Tw ee o f m eer van die w etskringe w ord onderskei, m aar die verband tussen hulle w ord geloën. D a n o n tstaan ’n dualism e o f ’n pluralism e in die w etenskap. So w ord byvoorbeeld gees en sto f o f n atu u r en k u ltu u r o f gods­

diens en w etenskap u itm ek aar geskeur. D aarm ee w ord die eenheid van die w aarheid en die eenheid van die kosm iese w etsorde vernietig. O ok d it bestry die Calvinism e heftig.

D ie w etenskap w at m et G o d s W o o rd geen rekening h o u nie en w at ’n w etsorde huldig w at daarm ee in stryd is, v erto o n ’n beeld van w anorde, van skole en rigtinge w at m ek aar in fundam entele sake bestry.

D a a rte e n o o r is vir die P .U . vir C .H .O . die diepste g ro n d van die w eten­

skap G o d u it W ie, deu r W ie en to t W ie alle dinge is en beoefen hierdie in- rigting die w etenskap S oli Deo Gloria.

J. C. V A N R O O Y .

Referensi

Dokumen terkait

geldelike bedraes of voorskotte, kostelose mediese hulp en medisyne en deur kostelose onderwys aan behoeftige kinders te loot gee, Ook kan o,m, vermeld word dot in April 1902 van die

Een van die funksies van die literêre adviseurs in hierdie vertaling was om die poëtiese eienskappe van die Psalms te ontleed aan die hand van die inligting verskaf deur die

Van Wyk Louw, ’n teenstander van sensuur en iemand wat die jonger skrywers wou aanmoedig om ook die “verborge” aspekte van die mens in hul werke te verken, word só in Draer van n Droom

B epaald is d it die S taat se roeping om te alle tye die welsyn van sy universiteite te v erseker w an t die u niversiteit is die hoogste onderw ysinstelling, die versam el- en kw

In die himne van Thekla is die opstandingsdag reeds op hande, en kan Thekla en die maagde deelneem aan die huwelik van Christus en die Kerk omdat hulle hulle in hierdie lewe rein bewaar

W ant daarmee sê Paulus dat ons, deur die offer van Christus, onverdiende regverdigheid gekry het, sodat ons wat van nature kinders van die toom is en deur die sonde van God vervreem

By die mens, net soos by alle ander dinge, is dit egter betekenisloos om van 'n verskynsel te praat sonder dat daar iets is w a t verskyn, sodat ons m oet aanvaar dat behalw e

Daar kan dus ’n sangyorm bestaan los van die gehele samehang wat ons hier erediens noem wat wesenlik W oord is; maar ons handel hier oor die plek van sang en musiek in ’n bepaalde