DIE R O EPIN G VAN D IE STAAT T.O.V. DIE ONDERW YS EN K U LTU U R IN DIE R E PU B L IE K VAN SUID-AFRIKA My toesp raak verplaas my na die dae van my m in islersk ap van N asionale Opvoeding, w aarb y K u ltu u r en O nderw ys in- begrepe is. W at ek nou d aarvan sal sê bly my oortuiging, net soos d it enkele m aande gelede in my vorige hoedanigheid was.
1. Kultuir
By die oorw eging van die begrip k u ltu u r, m oet onderskei w ord tussen o b jek tiew e kultuur en su b jek tiew e kultuur.
(a ) O b jektiew e kultuur
Deur o bjektiew e k u ltu u r w ord bedoel die geheel van die w aardes w a arin 'n sam elew ing g estalte aangeneem het. Dit gaan h ier om die re aliteite w at g rotendeels uit die verlede afkom stig is en w aarin ons veral sko on heidsw aard es en ele- m ente van w a arh eid in die w eten sk ap na vore sien kom.
Dit b rin g vir ons die lew enstyl, lew ensem s en lew ensw ysheid van 'n volk. In een w oo rd to t die ob jektiew e k u ltu u r behoort, hoe 'n groep m ense die lew ensp ro blem atiek tegem oet gaan.
H oe re la tie f die o bjektiew e k u ltu u r ook al m ag wees, staan d it vas d at bevolkingsgroepe op u itd ru k lik e wyse vas- hou aan hulle eie o b jek tiew e k u ltu u r. Dit is p ra k tie s uitgesluit d a t 'n bepaalde v o lk sk u ltu u r hom op blyw ende wyse sou laat verdring. Inteendeel, die om gekeerde is w aar. D aar is verskeie voorbeelde van klein volksgem eenskappe, w at ook na jarelan g e k u ltu u ro o rh ee rsin g d aa rin geslaag het om hulle u it die greep van die o o rh eersen d e k u ltu u r los te wikkel om hulle eie w yse „van te wees" op verfynde vlak te belewe.
Ons eie geskiedenis toon ook 'n goeie voorbeeld.
(b ) S u bjektiew e kultuur
H ier gaan d it nie om die to ta lite it van w aardes in 'n volksgem eenskap nie. H ier staan ons voor die individuele integrasie van lede van die volksgem eenskap in die objektiew e k u ltu u r.
H ulpm iddels om d it te bew erkstellig is die form ele on-
derw ys en opvoeding, die inform ele opvoeding buite skool- verband en die groot ro l w at die gesinsverband speel om die integrasie by die volksverband te bew erkstellig.
Die objektiew e en subjektiew e k u ltu u r is twee k ante van een en dieselfde verfyningsm etodiek. Aan die een k an t verskyn die re su ltaa t van w at d eu r voorgaande generasies gerealiseer en aan die huidige sam elew ing oorgedra is. Aan die an d e r kan t verskyn die inspanninge van die aktuele generasie om hulle op ’n eietydse wyse in die b estaan de k u ltu u rp ro g ram le integreer.
Baie k o rtlik s h et ek p ro b e er om m et ’n p a a r riglyne aan te dui hoe wyd K u ltu u r sy arm s strek en d a t d it in werk- likheid alles insluit w at ’n volk se lewens- en w êreldbeskou- ing as basis vorm .
Nou duik die vraag onm iddellik op w at die roeping van die S ta a t ten opsigte van die K u ltu u r en O nderw ys is. En dan wil ek m et ’n Algem ene Stellin g begin:
Die S taa t is ook die bew aker en bevorderaar van die k u ltu u rb estem m in g van sy onderdane in die algem een en van die organies-historiese Suid-Afrikaanse volk in die besonder.
H ierm ee sny ek baie belangrike uitgangspunte aan w at ek soos volg form uleer:
(i) Ten eerste m oet die gedagte van Staa tsneu tra lism e i.v.m. geestelik-kulturele goedere verw erp w ord.
Die S taat, soos tro u en s alle sam elew ingsverbande, m oet hom ook o n d er die dissipline van die W oord van God stel.
D aarom h e t die S ta at ook die duidelike o p d rag om C hristelik te wees en in sy huishouding toe te sien dat die orde van God gedien m oet w ord op die kulturele akker.
Ek m oet h ier ernstig w aarsk u teen ’n wêreldneiging, w at ook som s by sekere van ons m ense posvat, en dit is d at staatsn eu tralism e die ideaal is. Dit is m ense hierdie w at hoe- genaam d geen staatsinm enging duld nie en veral by die ver- skillende so o rte van kunste die kreet aangehef h et d at „by die kuns gaan d it net om die kuns". Dit m ag nie. Dis nie vryheid nie. Dit kom n eer op ongebonde bandeloosheid son
d e r inagnem ing van die C hristelike begrensing w at aan die begrip vryheid gestel is.
(ii) Ten tw eede m oet u op let d a t m y stelling lui d a t die S ta a t bew aker en b ev o rd era ar is van die k u ltu u r van al die onderdane, m aar in die besonder van die Suid-Afrikaanse volk.
Toe ek aan die begin van die ja a r w etgew ing in die par- lem ent deurgeloods h et om alle kultu u raan g eleen th ed e te k o o rd in eer en te aktiveer, h e t ek d it o nd ubbelsinnig gestel dat die A frikaner- en Engelstalige k u ltu re baie in gem een het en tog tipiese on derlinge verskille toon. Beide w ord d e u r die S ta a t erk en en hoew el d it as gevolg van die wetgew ing ond er één sam breel geplaas w ord, bly d it in sy ontw ikkeling a p a rt m et dien v erstan d e d a t p u n te van o oreenkom s w a ard eer en uitgebou m oet w ord.
By sekere van ons eie m ense h et d a a r ’n m ate van ver- w a rrin g o n tstaan , as sou die S ta a t spesifiek die A frikaanse V olk sk u ltu u r m o et u itso n d e r en d it o o rlaat aan die A frikaanse kultuu rorganisasies.
Toegegee: die S ta a t kan en m ag nie, kragtens sy wese, eksk lusief op die A frikaanse k u ltu u r to espits nie, w a n t hy vind sy taak ju is in gelykberegtiging en besk erm in g van die regte van alle bevolkingsgroepe in sy gebied. V crder toegegee, en ek wil d it selfs beklem toon, d a t die A frikaanse k u ltu u r
organisasies in die b eso n d er en veral vandag, die duidelike roeping h et to t to esp itsin g op die bev orderin g van die A frikaanse k u ltu u r. M aar d it alles o ntneem die verpligting nie van die S ta a t om die A frika n er-vo lksku ltu u r jaloers te bew aak en u it te bou nie, w ant die A frika n ervo lk vorm die organism e in Suid-A frika en in die A frika nerku ltuurg oed ere is die tradisie van Suid-A frika en sy to eko m s in 'n groot m ate vervat.
E k h erh aal d a t die S ta at nie v oo rk eu re m ag gee nie, m a a r d a t hy alles behalw e o n th ef is van die verbondenheid en verpligtings aan die A frikaanse V olkskultuur.
V erder wil ek b eklem toon dat, k rag ten s ons beginsel, die S ta a t sy eie terrein het, ook w at die onderw ys en k u ltu u r betref.
D aar m ag geen g ren soo rskryd in g plaasvind nie. Ons tyd w ord gekenm erk d e u r die Sosialism e w aarin ow erheidsbe- m oeiing op verskillende te rre in e steeds toeneem . Ons m oet ongeoorloofde staatsin m en ging op k u ltu u r te rre in afwys. Die S ta a t m ag nie beslag Iê op die k u ltu u r nie — ’n alleenreg be
oefen nie of 'n heersk ap p y op die k u ltu u rte rre in bew erkstellig nie.
S ta atsab so lu tism e is n et so afw y sbaar as S taatsn eu tra- lisme.
Vervolgens wil ek spreek o o r die S ta at en K u ltu ur. Die O nderw ys so n d er ons nou a f vir latere behandeling.
V ir m y is alle arb eid van die S ta a t w esenlik ku ltuu rh and - haw ing en k u ltu u ru itb o u in g , w ant k u ltu u r is 'n om vattend e begrip. Die bydrae van ons verskillende S taatsd ep a rtem en te to t ons k u ltu u r is d an ook om vangryk. As ons m oet begin opsom w ord d it: behoud van ons Flora en F auna in algem ene natu u rb ew arin g ; uitbouing van ons tegniek en nyw erheid;
inisiëring en subsid iëring van groot volksm onum ente; pers- sensuur, film sen su u r en b oekesensuu r te r wille van die gods- dienstig-sedelike kodes van ons k u ltu u r; b evordering van sp o rt en ontspanningsvorm e; bevordering en su bsidiëring van die skone kunste; bevordering en inisiëring en subsidiëring van jeugw erk en kultu u rv ersp reid in g d.m.v. vryetydbesteding.
U sou tog seker nie verw ag d at ek verd er m oet opsom nie. Die p u n t w at ek wil stel is d at ons die S ta a t m oet erken as ku ltu u rd ra er, ku ltu u rb eske rm er en kultuuruit- bouer van groot form aat.
D at baie van hierdie k u ltu u rarb e id gekoórdineer w o rd in 'n D epartem ent van K ultu ursake m oet d e u r ons toegejuig w ord, w a n t d a a rd e u r kom d aa r toegespitste aandag en be- planning. H ierdie D epartem ent beloof dan ook om 'n bolw erk te w o rd teen die dreigende k u ltu urvervreem ding van ons tyd. H ierdie k u ltuurv erv reem din g is so w esenlik en van so 'n gro o t om vang d at ons 'n S ta atsd ep a rtem en t w at beklee is m et m ag en m iddele m oet toejuig as sterk e bondgenoot in h ierdie stryd. E k kan u eg ter ook v ersek er d at hierd ie D epar
tem en t sy grense ken en nie p artik u liere k ulturele inisiatief sal dem p nie, m a a r d it ee rd er sal bevorder.
O nder die persp ektief: „Staat en K u ltu u r" wil ek nog op tw ee sake wys.
T en eerste d a t die enkele groot, opvallende en alles be- slissende b y d ra e w at die S ta a t t.o.v. die k u ltu u r lewer, kul- m ineer in ons beleid van afsonderlike o ntw ikkelin g. H ierd eu r is die ju risd ie se grondslag gelê vir die eie k u ltu rele id en tite it van ons verskillende volkere, en die behoud van ons historiese w aardevolle C hristelike k u ltu u r is hierin gew aarborg. Bevor
dering, offergew illigheid en toew yding t.o.v. hierdie beleid en sy v erdere uitvoering is dus w esenlik 'n ku ltu rele opdrag aan ow erheid en onderdaan.
T en tw eede h et im m igrasie en die staatsb eleid i.v.m.
im m igrasie ook ’n baie noue v erb an d m et die k u ltu u r. Die beginsel is h ie r d at die S ta a t alles in sy verm oë doen om k ultureel-aanp asb are im m igrante n a Suid-Afrika te bring. Nie 'n m aklike taak nie. Die syfers w ek ook dikw els k om m er bv.
d a t die p ersen tasie im m ig rante ged uren de 1963 to t 1968 die volgende vertoon: B ritta n je 37.1%; P ortugal 10.4%; D uitsland 7.6%; G riekeland 4.1%; H ierteen o o r ’n skam ele 3.4% Neder- lan d ers en 1.1% Beige. As g ro o t p robleem geld h ie r B lanke k u ltu u rv e rste rk in g w a t lyk asof d it in sig d ra ’n tend ens tot A frikaanse k u ltu urversw ak king . Die saak is e g te r nie só een- voudig nie, w ant albei is in ons situasie ewe belangrik.
Dit bly eg ter die v erantw o ordelik e roeping van die S ta at om in sy im m igrasiebeleid steeds k u ltu u rv ersterk in g , ook in die engere sin van die w oord, ern stig te konsidereer. Ons ow erheid se oë is h iervoo r nie gesluit nie. Die S ta a t reken en p ro b e e r ook m aatreëls d a a rste l om im m ig ran te kultureel te kon disioneer en te assim ileer volgens ons k u ltu rele tradisie.
U m oet as kerke, as skole en as gem eenskap op hierdie ter- rein ’n beso n d ere roep ing sien.
E k wil hierdie afdeling o o r S ta a t en K u ltu u r afsluit m et die oortuigin g d at ons huidige O w erheid sy ku ltu rele roeping besef en beoefen en d at ook die A frikaanse kul
tu u r veilig is in hulle han de — al wil som m ige bew eer d a t d it nié die geval is nie.
2. Die Staat en die onderwys
H ier geld ons bekende beginsel van gedeelde verantw oor- delikheid, w a t beteken d a t die ouer, o n d erw ysko rps, k e rk en S ta a t die onderw ys sien as ’n g esam entlike p ro je k w aarb y al die belanghebbendes b etre k is, m aar nie in g elyke m ate nie.
O ns sta n d p u n t is d at ons geen S ta a tsko le wil hê nie en ons h e t d it ook nie in die voile sin van die w oord nie. Ons skole is al to t ’n groot m ate ouerskole. W et 39 van 1967 het dan ook m eer u itd ru k lik die plek van die o u e r in die o n d e r
wys o n d erstreep as die van d a ad w erklike deelnam e. H ierdie aangeleenthede m oet nog n ad e r uitgew erk w ord. Die groot roeping is eg ter d a t die o u e r in die hele georganiseerde en b ep lande aksie sy reg te m oet opeis.
E k kan die rol van die Staat in die o nderw ys en op- voeding as volg opsom :
(a ) In die heel eerste plek is die S ta at geroepe om 'n breedopgestelde, dog duidelike doel vir die onderw ys in die volksgem eenskap te stel. Trouens die S ta at is dit aan die volksgem eenskap verskuldig om te sorg d a t d aa r d eu r m iddel van sy opvoedkundige inrigtings die regte so o rt m ens aan die gem eenskap ten opsigte van kennis, vaardighede, geestelike toerusting, sedelike norm e, en ook algem ene gesindheid, ge- lew er sal w ord.
Dit is dus gebiedend noodsaaklik d at die S ta at ’n glas- heldere einddoel m et die onderw ys sal stel, in die lig van die volksaard, tradisies, en die heersende lands- en wêreldom - standighede en -tendense.
M et verw ysing na W et 39 van 1967 is die allesom vattende doel van die onderw ys die C hristelike en die N asionale. Die le tte r van die w et verk laar die skool nou as 'n C hristelike inrigting m et 'n breë nasionale k arak ter, sod at die Suid- A frikaanse b u rg e r opgevoed sal w ord to t 'n intelligente, ver- antw oordelike en allesins volw aardige persoon en lan dsb urg er en w at in sy denke en dade gerig is en d e u r die ewige waar- hede van die Heilige Skrif.
Ek kan nie an d e rs nie as om my verbasing u it te spreek d at d a a r tog m ense o n d er ons A frikaners is, w at i.p.v. te juig o o r h ierdie groo tse godsdienstig-kulturele trio m f i.v.m. ons onderw ys, m o rre n d kla d at díé C hristelik ein tlik m a a r niks beteken nie, en 'n holle frase is. Ons m oet m et dan k b aarh eid hierdie bepaling p o sitief b en ad er en alles veil hê om d aa raa n gestalte te gee — d it is ons plig as o uers en as C hristelik- konfessionele gem eenskap. Dit o n th ef die S ta a t eg ter ook nie.
Die S ta a t h e t hom verbind aan die C hristelike k a ra k te r van die onderw ys en hy kan to t v erantw oording geroep w ord as hy h ier slap laat lê.
(b ) Die S ta a t is geroepe om in sy beraadslaginge en beslissings o o r die onderw ys hom ook van die kennis en raad- gewinge van verteenw oordigende deskundiges op die onder- wysgebied te bedien. Dit w ord gedoen d eu r m iddel van die N asionale O nderw ysraad. V erd er m oet die S ta at in noue en sim patieke sam ew erking m et al die instansies, instellings of liggame w at die onderw ys v ir blankes in die R epubliek ad-
m in istre e r saam w erk t.w. o.a. die d ep a rtem en t van H oër O nderw ys, provinsiale ad m in istrasies en die u niversiteite.
(c ) As die alles-om vattende instelling in die land, is die S ta a t geroepe om die onderw ys in die volksgem eenskap te koordineer. Dit is dan in die afgelope tyd wel op nasionale vlak gedoen d e u r m iddel van die volgende onderw ysw ette:
N asionale O nderw ysbeleid (soos gew ysig), G evorderde Teg- niese O nderw ys en O nderw ysdienste.
Dit alles vereis en w ord reeds in die p ra k ty k gedoen om koordinasie te verstew ig op nasionale grondslag van leerplanne, kursusse, eksam enstandaarde en navorsing, ondersoek en be- planning op die gebied van die onderw ys, m et inagnem ing van die raad saam h eid van die handhaw ing van die verskeiden- heid w at die om standighede vereis.
(d ) Dit is verd er seer stellig die roeping van die S taat om toe te sien d at alle kin d ers en adolessen te gelyke onder- w ysvoorregte geniet. Dit vereis ’n groot v erskeidenheid van onderw ysinrigtings v ir die gew one leerling, vir die gestrem de soos die sw aksiende, die epileptiese, die dowe e.s.m. In alle staatsk o le brin g d it m ee vry onderw ys van die grade to t en m et St. X.
Die vern aam ste m iddel om gelyke onderw ysvoorregte te versek er is ’n opvoedkundige d ifferensiasie van skoolvakke.
Dit op sy b e u rt v ersek er d at die kind die regte so o rt o n d er
wys ontvang o oreenk om stig sy verm oëns en aanleg, w aarby ook rekening gehou m o et w ord m et die leerlinge se belang- stelling en die behoeftes van die land.
(e ) Die S ta a t is geroepe om d aa rv o o r te sorg d a t die kind sy onderw ys d e u r m iddel van sy m oedertaal sal ontvang.
Die beginsel van die m o ed ertaal as m edium van onderrig, w a a r die m o ed ertaal A frikaans of Engels is, geld nou v ir die hele R epubliek.
(f ) Tyd o n tb re e k om volledig op alle asp e k te van die S ta a t se v erdere verpligtinge in te gaan en d aa ro m net op- som m end die volgende:
Toesighouding o or die inhoud van die onderw ys.
H andhaw ing van die peil van die onderw ys, volgens we- ten sk ap lik bepaalde stan d aa rd e.
B eproefde deugde m oet d e u r die onderw ys versek er w ord,
soos: ordelikheid, stiptelikheid, gehoorsaam heid, pligsbe- tragting, goeie m aniere, welvoeglikheid, spaarsaam heid, en regte gesindhede soos goeie b u rg ersk ap en vaderlands- liefde.
R egsverhoudinge van diegene w at reg streek s by die skool betro k k e is m oet die S taat vasstel: die ouer, die leerling en die vakleerling, die onderw yser, die skoolbestuur, ens.
Dit is die S ta a t se plig om beroepsvoorligting en beroeps- leiding aan alle leerlinge te verskaf.
(g) Dit is die roeping van die S ta at om toe te sien d at al die onderw ysinrigtings o n d er sy d irekte of in d irek te beheer o or die regte onderw ysers of dosente sal beskik, en daarom h et die S ta at ook v an jaa r m et 'n w et die opleiding van o nd er
w ysers gekoórdineer en op ’n regte grondslag geplaas.
O nderw ysers m oet m ense wees w at sal inpas by die alles- o m vattende hoofdoel van die onderw ys, nl. die Christelik- Nasionale.
Die krag w at d aa r van ’n onderw ysstelsel uitgaan, hang af van die gehalte van die gcleerdheid en opvoeding, en pro- fessionele opleiding van sy onderw ysers.
B epaald is d it die S taat se roeping om te alle tye die welsyn van sy universiteite te v erseker w an t die u niversiteit is die hoogste onderw ysinstelling, die versam el- en kw eekplek van wysgerige, w etenskaplike en an d e r kennis en w aardes;
hy is die vraagbank cn toetssteen van kennis in die land, die voedingsaar van ons skole en kolleges en van die teg- nologie en die nyw erheid, die inrigting w aarin die intellek en die k a ra k te r van die leiers on d er die volksgem eenskap gevorm w ord.
Juis hierom is die u n iversiteit dan by u itstek een van die aanvalspun te van daard ie m agte w at w eet om d e u r m iddel van in d o k trin erin g to t innerlike v erro ttin g van die m ens en die gem eenskap die b estaan de orde om ver te gooi en sy eie heerskappy in die plek daarvan te stel. Die opm erklike ver- antw oordelikheidsin w at ons stu d en te steeds aan die dag gelê het in teenstelling m et die luidrugtige klein m inderheid w at volgens bekende ideologiese p atro o n en o n d er ew eneens bekende dekm antels of dwalings, die d isru psie van die univer- siteitsfun ksie poog te bew erkstellig, stre k die studentegem een- skap van ons land to t groot eer.
Die S ta a t is geroepe om die nodige fondse vir die on d er
wys in die land te voorsien. G edurende die b o e k ja a r 1969/70 w as die to tale voorsiening v ir blank e onderw ys in die Repu- bliek R294,311,295.
E k slu it af m et dié oortuiging d a t ons S ta at in sy Kul
tuur- en O nderw ysroeping steeds bew eeg in die lyn van ons w aardevolle trad isies en steeds soek na die suiw ere beginsels en onderskeidinge.
E k glo d at ons ook steeds krities-w aaksaam m oet wees t.o.v. die S ta a t se K ultuur- en O nderw ysroeping, m a a r d aarby ook w a ard eren d -d an k b aar v ir alles w at verm ag is en beplan w ord.
J. de Klerk.
P retoria.