• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die effek van indirekte blootstelling aan Cry 1Ab proteïne op die biologie van die groen goudogie (Chrysoperla Pudica)

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Die effek van indirekte blootstelling aan Cry 1Ab proteïne op die biologie van die groen goudogie (Chrysoperla Pudica)"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v33i1.1270 Referaatsopsomming

Die effek van indirekte blootstelling aan Cry 1Ab proteïne op die biologie van die groen goudogie

(Chrysoperla Pudica)

Authors:

J.F. Warren1 J. van den Berg1 H. du Plessis1 Affiliations:

1School of Biological Sciences, North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa Correspondence to:

J. Warren Email:

[email protected] Postal address:

Private Bag X11, Arcadia 0007, South Africa How to cite this article:

Warren, J.F., Van den Berg, J. & Du Plessis, H., 2014,

‘Die effek van indirekte blootstelling aan Cry 1Ab proteïne op die biologie van die groen goudogie (Chrysoperla Pudica)’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 33(1), Art.

#1270, 1 page. http://

dx.doi.org/10.4102/satnt.

v33i1.1270 Note:

This paper was initially delivered at the Faculty of Education and Department of Physiology at the University of Pretoria, Groenkloof Campus, South Africa on 16 October 2013.

Copyright:

© 2014. The Authors.

Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.

Page 1 of 1

The effect of indirect exposure to Cry 1Ab proteins on the biology of the green Lacewing (Chrysoperla Pudica). Genetically modified (GM) maize that expresses Cry1Ab protein was developed for control of the maize stem borer (Busseola fusca). In this study we evaluated the possible effect of this protein on the non-target organism Chrysoperla pudica, by feeding it with resistant larvae of the target pest. Only a small number of adverse effects were observed on the biology of C. pudica.

Geneties-gemodifiseerde (GM) mielies wat Cry1Ab proteïne produseer is hoofsaaklik ontwikkel om Lepidoptera-plae soos die mieliestamboorder (Busseola fusca) te beheer. Die moontlike invloed van hierdie Cry1Ab-protein op nie-teiken organismes op die derde trofiese vlak, bly

’n rede tot kommer. ’n Voorbeeld van ’n belangrike predator (natuurlike vyand) op die derde trofiese vlak is die groen goudogie (Chrysoperla pudica) (Neuroptera: Chrysopidae). Indien hierdie proteien ’n nadelige invoed op die derde trofiese vlak het, mag dit nadelig wees vir natuurlike plaagbeheer in agro-ekosisteme. Teenstrydige resultate is voorheen gerapporteer in studies van die prestasie van ’n ander goudogie-spesie (C. carnea), wat op luise en ander voedselbronne met hierdie insekdodende proteien gevoer is. Sommige studies het aangetoon dat Bt geen invloed het nie, en ander het daarop gedui dat Bt wel ’n invloed het op C. carnea se prestasie, maar as gevolg van die swak gehalte van die prooi (die prooi bevat Cry 1Ab proteïen) wat hul ingeneem het. Chrysoperla pudica is een van die mees algemene chrysopid-spesies in mielie-ekostelsels in Suid-Afrika. Neuroptera is uitstekende indikatore van habitat of omgewingsverandering en bevat ook sleutelspesies wat areas en faunas kan aandui wat prioriteit-beskerming nodig het. Evolusie van Bt weerstandbiedende insekplae fasiliteer ’n heeltemal nuwe weg waarvolgens die Cry 1Ab proteïene oorgedra kan word. Die doel van hierdie studie was om die invloed van Bt proteïene wat in Bt-mielies uitgedruk word, op die biologie van C. pudica te bepaal. Chrysoperla pudica- larwes was indirek blootgestel aan die Bt toksien deur middel van gesonde prooi (B. fusca) wat op Bt-mielieplante gevoed het gedurende die eksperiment. Bt het slegs ’n beperkte invloed op enkele parameters wat geëvalueer was getoon. Die C. pudica larwes wat aan die Bt-toksien blootgestel was, het nie ’n betekenisvolle effek op die larwe- of papieperiode gehad nie. Die Bt-toksien het ’n betekenisvolle verskil op die eierlê-vermoë asook vrugbaarheid van die volwassenes gehad maar nie op algehele mortaliteit nie. In vergelyking met die kontrolegroep het ’n groter persentasie van die volwassenes wat die Bt-toksien ingeneem het, nie hul vlerke gesprei nadat hul uit die papies gekom het nie. Die resultate van die studie dui aan dat die Cry 1Ab proteïen slegs enkele lewensparameters van C. pudica beinvloed het, ten spyte daarvan dat die larwes wel Bt-toksien ingeneem het. Aangesien hierdie studie die ergste toksienblootstellingscenario verteenwoordig, waar daar nie ’n diverse spektrum van prooi beskikbaar was nie, word weglaatbaar-klein effekte onder veldtoestande verwag waar prooi meer divers sal wees.

Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online.

Read online:

Referensi

Dokumen terkait

Indien iemand vandag navraag sou doen oor die funksie en doel van die belydenis in die kerk waarvan die Credo3‘n baie belangrike aspek is, sou die volgende voorlopige antwoord gegee kon

HOOFSTUK 2 DIE INVLOED VAN SEKERE OMGEWINGSFAKTORE OP DIE ADSORPSIE VAN ATRASIEN DEUR VERSKILLENDE KLEIMINERALE 2.1 InIeiding Die chemiese en fisiese eienskappe van grond word

Dit moet in gedagte gehou word dat afsondering, onder uiterste klimaatsomstandighede, van 'n klein groepie spesialiste elkeen op sy eie gebied besondere hoe eise aan die mens stel.. Die

Na hierdie uitstappie na Moskou dan terug na Alexanderfontein en na 'n skrywe wat op 17 September 1913 deur Ondersekretaris Bourne aan die sekretaris van die Kaapse tak van die

Indien die staat ’n morele persoon is wat leef deur die vereniging van alle lede en indien die mees belangrike taak van die staat daarin geleë is om sigself te handhaaf, dan volg dit

’n Belangrike aspek van hierdie literatuurgeskiedenis is die verrekening van die voormalige Nederlandse kolonies as deel van die konstruk Karibiese letterkunde en die aandag wat aan

Gegewe egter die fokus van hierdie boek op Afrikaans as sodanig, en die vraag wat die outeurs self stel, naamlik “Deur watter prosesse en fases het die besondere taal in hierdie geval

Verder bemoedig Cyprianus ook in sy derde eeuse geskrif aangaande die Onse Vader 1904:36 gelowiges om getrou die daaglikse gebede op die bepaalde tye te bid, aangesien hierdie rituele