Dr. A.G.P. van der W alt D epartem ent Latyn
VOLKS- EN KLOOSTERPREDIKING IN DIE VROEË MIDDELEEUE
Die gcskicdcnis van C-hrislclikc prccliking in die Lalynsc Micldclccue is in vcrskcie opsigtc ’n massiewc ondrrwcrp. Dil is omvangryk weens die gewcldigc volume van nagelale Lalynse preke. Selfs a! word die nagelate
|)rckc van die laat-Klassieke Kerkvaders Ambrosius, Hieronymus en Augustinus buite rekeninggelaat, l)ly daar nog steeds’n corpus van Latynse [jrcke oor wat oor ’n tyd])crk van nieer as ’n duisend ja a r strek. Feitlik elke geslag liet sy ern of twee uitstaande predikcrs opgelewer wic se preke in rlie daaropvolgende jare vermenigvuldig en so vir die nageslagte bcwaar is. As verder in gedagte geliou word dat dit algemene praktyk was om minslens oj) ailc Sondae cn kerkiike I'eesdae te preek, en dat verskeie befaamde predikers se preekloopbaan oor ’n tydperk van dertig tot veertig jaar gestrek hot,' kry
’n mens enigsins ’n idee van die geweldige omvang van die ontierwerp. Die bckende reeks Pairologia iMlina wat nit 221 volumes van iblio-formaat bestaan, bevat onder meer so ’n groot aantal Latynse preke uit verskeie eeue dat ’n aparte indeks daaroor saamgcstel is. Nogtans bevat hierdie reeks by verre nie alle Latynse preke uit die M iddeleeue nie. Voortdurend word nog nianuskripte ontdek wat tot nogtoe ongepubliseerde Latynse preke bevat, of verskyn daar in die nuwe reeks Corpus Chrislianorum preke wat nie in die uitgawe van Mignc gepubliseer is nie.
VVanneer oor Middeleeusc preke gepraat word, moet sekere faktore in ag geneem word. Eerstens moet daar duidelik onderskei word tussen ver- skillendc .soortc prediking, soos bv. sendingpreke, kloosterpreke, volkspreke cn universiteitsprcke. Elkc soort vertoon sy eie kennierke; dit sou onjuis wees om almal oor dieselfde kam te skeer. Verder moet onderskei word tussen die lande van herkoms en verskillende tydperke. Die Mitldeleeuse preke kom hool'saaklik uit Italic, Frankryk, Spanje, Duitsland, Engeland, Icrland en Noord-Afrika. In sommige van liierdic lande het die Romeinse kultuur cn die Latynse taal stcrkcr binncgedring en langcr voortgeduur as in ander.
Die Romeinse invloed in Engeland was bv. aan die begin van die vyfde ee\i nog redelik sterk, terwyl dit aan die begin van die agstc ccu in groot m ate al
' A iiR iisliiuissc |)iTckl()<)|)l>aaii strck v aiia rsy o n lriiiiig a s pricslcr in 391 Kit m rl .sy dood in 4H0;
Clarsai iii.s van A rles was hiskop vir v rci tÍKja a r (,'j02-,')42) cn hct m oonllik ook as pricslcr rccds gcprrck.
vcrvaag lict. Dicselfdc vcrskynsel Ircf ons in I'rankryk aan: teen die eindc van die vicrde ecu was CJaiiic ’n bclangrikc opvocdkundigc sentrum, maar in die loop van die sesdc ecu licl ’n duidclikc insinking in die algcnicnc akadcmicse pcil ingctrcc; vrocg in die negcndcccu w asdaaronder Karel die Cirotc ’n tydclikc akadcmicse opiewing, daarna ’n vcrderc afplatting, cn in die iwaallde ecu ’n nuwc iicrlewing. ]^aari)y liet mceste van hierdic lande ccn ol meer invallc van ijarbaarse stamme bclewc wat in mindcre ormeerdere male die algcmene gcletterdlieid van die bevoiking bc'invlocd iiet. Verskeie van liierdie l)arbaarsc stamme hel in vcrset lecn die Romeinsc owerlicid ook die Roomsc Christendom vcrwerp ten gunste van die Ariaanse kettcry. A1 hierdic I'aktore hel ook die aard van die prcdiking bei'nvlocd.
Vii die docl van iiicrdic artikel moct die icrrein diis drastics ingepcrk word.
Ons konsentreer op die heel vroeë Middelceue (5)00-730 n.C.) en op slcgs twee soortc prediking, nl. volksprediking en kloosterprcdiking. Verdcr gaan ons hoofsaakhk let op flic prekc van slegs cen verlccnwoordigende prcdiker van clke soorl.
1. Die volksprediking van C acsarius van A rles
W anncer ons van ‘volksjjrediking’ praat, bcdoel ons prekc wat spcsii'ick tot die ‘volk’ (jwpvlus) gerig is, d.w.s. die gcwone Christene in onderskciding van kioostcrbrocders cn -susters aan die een kant, cn die kerklike ampsdraers aan die andcr kant. Die gcwone lidinatc was oor die algemeen cenvoiidige mcnse, meestal ongcicerd en in baic gevallc ook ongclettcrd, betreklik onknndigoor kcrklikc aangcleenthede, met min kcnnis van die Bybel cn nog minder kcnnis van die leer van die Kerk, In baic gevallc is hulle die produkte van scndingprcdiking; hullc is omring dcur ’n heidense samelewing cn hoii nog in ’n .sckcrc male vas aan l>cpaaldc heidense gebruike cn bygclowe.
Snlkc mcnse hct die gchoor gevorni van Cacsarius van Arles sc volks
prediking. Cacsarius (4fi9-r)42)^ was scdert sy kindcrjare ’n nionnik in die klooster le Lérins cn hct agtereenvolgens die am pte van diakcn cn priestcr bcklce en uilcindclik ook ab van sy klooster geword. In 502 word hy aangewys as aarlshiskop van Arles cn hy beklee die posisic tot met sy dood 40 jaar latei'. Sy episkopaat word gckcnmerk dcur sy cic ywer as ’n prcdikcr cn deursy pogings om prcdiking rcgdeur sy bisdom te bevoi dcr. In ’n vrocë
* Vii 'ii ooisÍR van C arsariu s so rpisk o paal, sicn o.a. IIG J Beck, 'I he pastoral carr o f souls in South-Easi hrance durinf’ (he sixth cenlury (R om e, 1950, pn.ssim)\ sy prx'diking w on! iiicrr in die h riian dcl d riir (í. U ardy, ‘I^a pr(^diralion d r Saint ('(^saiit! & A rh s\ in Revue d'Hiiluire de i'Efflise de hnnce 29 (HM3): 201-236 rn d cu r G. M orin, ‘ r iir hom ilies o f C acsarius of A rles, their iniluencc on the (Christian civihzation of E urope', in Orate h'latres, 14 (1940): 4HI-48(>.
lioskrywing van sy lewc word gcsi; cial liy tiie net op clkc Sonciag rn I'ccsdag grpiTck, hct nic,'’ inaar ook daagliks by die vrocgoggcndsc cn vrocgaandse godsdiensoermingc (‘M atins’ cn ‘Vespers’). Nic minder nie as 23fi van sy preke hel betioiie gcbly/
Carsarius was in 529 voorsitter van ’n streeksinode te Vaison wal onder meer beslnit het om voortaan aan pi icslers preekverlof te gee social die W oord vati God nic net in diestede nic, niaar in elke parogie verkondig kan word tot opbou van al die gemectitcs en tot voordecl van die lielc voik. Die sinodc het voorts bepaal dal indien die priester weens siekte nie sy prcckopdrag kon uitvoer nie, ’n diakcn ’n preek van ’n Kerkvader mocí^
voorlccs.^ Die bclangriklieid van hierdie besluit ie daarin dat ’n l)cgin geniaak is oni die W oord van God ook deur ander ampsdraers as net biskoppe te verkondig.*’ O m hierdie besluit in werking tc sicl, het Caesarius ai'skrilte van sy cie preke aan ander predikers in sy bisdom beskikbaar geslel.
Caesarius se preke is ‘populer’ in die besic sin van die woord: dit is gerig op die gewone, meestal ongcletterde, Chrislene cn daarom in allc opsigte (laalkundig, ekscgelies, Icerstellig) ccnvoudig sodat sell's die cenvoudigsle gelowigedit kon begryp. Uit,S>rw« 5 4 is dit duidelik dat hy (en voile bewus is van sy groot verantwoordeliklieid as prediker: sonder omhaal van woorde deel liy sy lioordcrs nice dat hy saam met hulle hel toe sal gaan as hy hulle nic in sy preke waarsku teen die sondes wat hulle bcdryf nie. Gcvolglik is hy meer daarop inge.stcl om die Christelikc Icwcnswyse vir hulle tc skilder as om die leer van die Kcrk uitccn te sit. Aangi-sien sy prediking meestal gerig is teen bygcloof en heidensc praktykc, bevat dit heelwat stof van kultuur- hisloricse belang.’ Hlnkclc van die tcmas waaroor hy graag gcpreck het, is o.a. die lieldc tot God cn die naaste; die ewige oordeel van Ciod; berou, bt)ctedoening en gcbcd. In twee preke {Sermones 4fien 47) vcroordeel hy die
’ In sy r ir Srrmn 230 slcI hy (lit ook l)aii- (liiidrlik dal p ird ik in g in in slrn s op allc S on d ac cn kcrklikc Iccsdac niocl gcskicd.
' O acsarius sc pickc is d ciir G. M orin uilgcgcc in volinncs ('.III cn C IV van d ir l.alynsc reeks van (.'orfiiii Chrisliannrum {'I'linihout, I9r>3).
' S inodc van V aison, kanon 2, Monumrnta (Ifriniiniiif H islnma, (jtncilia I, |). ."iG. Vgl. ook (lai'saritjs ,sc .S>rwH I, 15.
‘ Ucck, a. w., p. 2(i9.
’ M G | Bcck, Catholic KmyrlnlviHa (N ew Y ork, 1967), s.v. Cnnarius of Arles, nicrk op;
‘C.acsariiis's serm ons ... have proven a m ost revealing sonrce for C h u rch life in sixlh-ccntiiiy F ran ce.’
cuwcl van dronkcnskap cn bicd Icgclyk ’n oplossing vir die drankproblccin aan. Die idee van 'n vagevuur word in twee ander preke [Sermones 167 en 179) verkondig, waarskynlik om sy gehoor dcur hicrdie afskrikmidel tot bckering te dwing.®
In die Corpus Chrutianorum uitgawe word Caesarius se 238 preke in vyl' kalegorieë verdeel: die eerste 80 handel oor uiteenlopende onderwerpe; die volgende 106 is gebaseer op tekste of perikope uit sowel die O u as Nuwe Testament; dan volg 27 vir verskeie geleentliede gedurende die kerklike jaar; 19 preke is bedoel vir die fresdae van heiliges, en uiteindelik is daar ’n groepie van ses preke wat vir ’n kloostergehoor bedoel is. Aangesien dit Caesarius se priinêre taak was om vir die gewone kerkvolk te preck, kan ons laasgenoemde groepie preke in die verdere bespreking gerus buite rekening laat. O m enigsins ’n indruk van Caesarius se prediking te kry, wil ons kurtliks kyk na ’n enkele preek uit elk van die eerste vier groepe.
Soos die opskrir bokant die eerste groep (Sermones de diversu) aandui, handel die eerste 80 preke oor ’n verskeidcnheid van onderwerpe soos bv. die aanliou van byvrouc (Sermones 42 cn 43), aborsieen kontrascptiewedrankies {Sermo 44), onrein gedagtes (Sermo 45), dronkenskap {Sermones 46 en 47), verskeie lieidense bygelowe en gebruike {Sermones, 52, 53 en 54), berou en boetedoening {Sermones 61 tot 64), die redes vir cn die Christen se houding tecnoor tcespoed {Sermones 70 en 71), ens. Die uitstaande kenmerk van liierdie.SVrmoHM de diversis, wat liulle karakteriseer as sermones in die tcgniese sin in teenstelling met homiliec,* is dat iiuile nie op 'n Bybelse perikoop of tcks gcgrond is nic. Van ckscgese is liier gccn sprakc nie; dit is suiwer tcmaticse prediking.
Sermo 80 is ’n lipicse temaliesc preek. Die tema word onmiddcllik in die inlcidencle paragraaf aangekondig, nl. die sicgtc gcwoonte van .sommige niense om tydcns die eredienste oor allerlei wcreldse dinge te gesels.
Caesarius se o|)cningwoordc lui: ‘Geliefde broedcrs, ek versoek Julie:
" I’ )ay, ‘l,r piirR aliiiir dans la pir<liralioii (Ic Saiiil O saii-c d ’A rles’, in Kechfrrhrs dr I /imliii;ie AmirnnrrI Médmmlr, 24 (lyr)?): ,'>-14.
’ Vii d ir inlioiid van die Icgnicsr trm ir icnno vnhonnlia kan o.a. vcrwys w ord na J.-F . HdiiIioi, 'I Wi srrn io u n a irr caro lin g irn ’ in lirrur t!'IHitoirf tie\ Trxtes, 4 (1974), |). 181: ‘M ais la pr(^di('ation ro n ip o rlr <livcrs >;cnrcs. A cóK' do I'lKiini'lic c|iii visr A tinr pini'-lralion plus p ro lo n d r d r la parole de D im , cl <|ui sc d iv clo p p c d av anlag c dans Ics m onaslcrcs, ou la Iccturc dc la Bible eonsliluail unc oi ( iipalion cssenliclle des m oines, la sfimon lournil philol un enscigiicm ent doelrinal on m oral d eslin i A I’cnscniblc du penple elirc'licn.’
wamieer julle kt'i k toe koin, wcrp ydelc praaljies en wcrcldsc gesclscry vcr van julc afcii ontvangdic voorlcsings uit die Heiligc Skrifmet ’n bi-gcrigecn doistige hart. V'ir dicgcne wal kci k toe kom en voorgee dat liulle bid cn sing, sou (lit draagliker gewees het as hullc nie gckom het nie. W ant hy wal in die kerk ander dinge doen as vvat liy l)elioort te docri, is wel liggaamlik aanwesig, maai- in sy iiart is hy afwesig. En wat nogerger is; hy sondignienct dcur self nic na die Skriilesings tc luister nic, m aar ook deurdat hy ander verliindcr om te luister. Dit ly geen tvvyfel nie dat hy hiervoor gestraf sal word omdat hy geinaak het dat ander sondig.’
IJil hicrdie inieidende sinne is dit alreeds duidelik dat Caesarius op outoritcre wyse praat. Sy gebruik van die bevelsvorni (repellite, excipile) is vcrai opvailcnd, aangesien dit horn tipeer as die biskop wat met gesag bekiee is. Die bcveisvorm kom ook verder in die preek herhaaldclik voor: 'Moenie jville ophou met ydele geselskap nie; moenie julle dood soek in die huis van die lewe nie; moenie julleself verwond in die plek waar julle genesing belioort te sock nie. Berei liewer getroii julle harte voor as ontvangers van die iewcnde water ...”
Die gemengde aard van Caesarius se gehoor is duidelik uit die volgende woorde; ’Dit, my broeders, .se ek aan julle almal — aan mans en vroue, aan am psdraers en leke, aan dié wat onder die mense werk en aan dié wat by die altaar diens doen ...’ Dit is opmerklik dat, hoewel hy voor ’n gemengde gehoor optree, hy die gemecnte slegs as ‘broeders’ aanspreek. Nerens in sy preke word die vroue bv. as sorores aangespreek nie.
In die tweede paragraaf van Sermo 80 word op dieselfde tema voort- gelxjrdiuir, m aar vanuit 'n ander hoek. [n plaas van om nog verder uit te vaar teeti die euwci van ydele geselsery in die kerk, wys Caesarius die gemeente daarop dat daar wel ’n geoorloofde vorm van spreke in die kerk is, 111. gebed en samesang. Diegene wat kan sing, .se hy, behoort te sing; diegene wat nic kan sing nie, moet sender klank in hul harte saamsing sodat hulle die ander nic steur nie. Hy wys verder daarop dat die duiwel gewoonlik diegene bekruip wat hulle oorgee aan wêreldse praatjies, m aar dat hy verwar word deur die heiligc klankc van sang cn gebcd.
In die derde paragraaf word die preck lot ’n hoogtepunt gevoer. Caesarius gee cers ’n sam cvatting van sy hoofargumcnt dcur daarop te wys dat behoorlike gedrag in die kerk ’n manier is om God te dien, tcrwyl onbehoorlike gedrag beskou kan word as ’n diens van die duiwel cn die
n ic aansprrrkvorrTir/rrt/r<'.i r.n frnlres carissimi w ord bcitlc iw ceniaal in lii(TcJic prcok gci>njík.
wcrcld. Hieruil kan elkeen dus wcct wie in sy hart woon; as Christus in jou hart woon, is d aar gebed in jou hart en loisangc op jou lippe; as die duiwel cgtcr inecstcr van jou hart is, vcrstom sowel die gebed as die gewyde sang.
By nadere ontlcding vertoon hierdie preek die volgende kenmerke:
a. die totale afwesigheid van eksegese: ’n paar Bybeltekstc word wel aangeiiaal, dog bloot as illustrasie-materiaal;
b. die afwesigheid van leerslellingc inhoud: daar word uitsluitlik ge- konsenlrecr op die lewenswandel van die gemeente;
c. die eenvoudige taal: Caesarius gebruik maklikc woorde en cenvoudige sinkonstruksies en hou sy taal vry van die tegnieke van die retoriek;
d. die korlhcid van die preek: dit beslaan slegs een en ’n half gcdrukte bladsye in die Corpus CJirislianorum uitgawe.
Hierdie laamlik brcedvoerige bespreking van Sermo 80 gee ons alreeds ’n goeic idee van Caesarius sc icmatiese prediking en stel ons in staat cm sy ander preke gouer af te handcl. Sermo 52 vertoon dieselfde kenmerke Sermo 80, behalwe dat hier verskeie onderwerpe aan die ordc kom. Caesarius begin hierdie preek dcur sy gehoor daarop te wys dat, al leef hulle nie meer in ’n tyd van godsdienstige vervolging nie, elkeen van hullc tog ’n martelaar kan wees. Die Latynse woord vir ‘m artelaar’ (martyr) beteken immers ‘getuie’.
Diegcne wat gctuienis lewer vir Christus, vir kuisheid, vir geregtiglieid, en wat die versoekinge van die duiwel weerstaan in die daaglikse gang van hul lewens, is die nuwe soort Christclike martelaar en sal daarom ook die martelaarskroon ontvang. Ná hierdie inleidende paragraafval hy ’n aantal heidense gebruike aan wat nog steeds deur sekere Christene onderhou word, soos bv. die wcicring oni op die dag van Ju piter te werk, wat vir Caesarius neerkom op ’n verloening van hul doopsbelofte; die dwaasheid om by tiuwemaan of m aansverduistering’n geskreeu aan te hef, ofom die m aan te help, ofom sy guns te behou; die drink van die ‘beker van aborsie’ omdat mense bang is dat twee of meer kinders hidle arm sal maak; die gebruik van magiese berldjies en am ulette en die raadpleeg van beswecrders in gevalle van siekte. Caesarius sluit dan sy preek af deur diegene wat hierdie praktyke vermy te verseker dat hulle met ’n suiwer gewete by die ewige salighcid sal arriveer.
Caesarius se preke oor Skrifgedeeltes verskil in een belangrike opsig van sy tematiese preke; hullc is naamlik meer eksegeties van aard. In Serrnones 168 en 169 preek hy oor die wonder by die bruilof te K ana waar Jesus water in wyn vcrander hct. Dié twee prckc vorm eintlik ’n ecnheid deurdat hullc mekaar opvolg en aanvul. Caesarius volg die vertclling van Johannes min of meer vers vir vers cn lower kom m cntaar soos wat hy vordcr. Die eksegese is
eglcr bale kort en ecnvoudigsocial dit vir diceeiivoudigstc hoordcr Ijcvallik kon wees. Caesariiis niaak vrylik gebruik van die allegoriese wyse van Skrifverklaring, soos bv. in sy vcrgelyking van die ses klipkanne met die ses tydperke van die wcrcldgeskicdcnis. Soos die gcval was by die cersle groep prcke, is ook liier geen leerstellige onderrig nie; hy vind sy toepassingsveld uitsluitlik in die verpligtinge van die (^liristelike lewc. \nSermo 168,6 praat hy bv. van die ‘volmaakte wil tot werke’ (voluntas perfecla faciendi), cn noem hy veral die licfde (carilas) as deel van die goeie wil (bona voluntas). In Sem o 169,10 praat hy weer van die 'volharding in goeie werke’ (honorurn operum fmseveranlia) en voeg daarby ook die Ices van die Heilige Skril' (lectiones sanctorum scriptural urn).
Beidc prcke is kort, waarskynlik doelbcwus kort, om die geduld en konsentrasieverrnoc van die hoordcrs nic te lank op die proef te stel nie. In die inondelingc voordrag sou hierdie prcke elk minder as tien minute duur.
Afgesic!! van hierdie feit is daar ook enkele opmerkings wat dit duidclik niaak dat Cacsarius hier optree voor ’n gemengdc gehoor wat daagliks met die vcrsoekinge van die wereld worstel: hy wek bv. die mans op om kuis met hill eie vrouc le lewe en weg te vlug van die sonde van dronkcnskap {Scrmo
168,6).
Cacsarius se.S'ermo 195 oor die besoek van die wyse m annc uit die Oostc kan as voorbeeld van sy preke vir die kerklike jaar genccm word. Die hoolmomente van hierdie preck vir Epifanie (6 Januarie) is soos volg: in die eerste paragraal'wys Caesarius daarop dat die herders van Bethlehem en die wyse m annc nit die Oostc die gelowiges uit die Jodendom en heidendom respcktiewelik verteenwoordig; in die twccde paragraaf mcrk hy op dat die herders God geprys het toe hullc Jesus gesicn hct, m aar dat die wyse m anne as l)cwys van hullc grotcr nederigheid neergebuigen aan H om hulde bewys het; in die dcrde paragraaf word twee sake aan die orde gcstcl: eerstens, dat die meeste Jo de die weg na Jesus geken het en dit sells vir andcr kon aandui, m aar dat baic min die weg self bcwandel het, cn twccdens vcrduidelik hy waarom Epifanie op die dcrtiende dag na Kersfecs gcvier word; die laastc paragraaf van die prcck is ’n baic kort slot waarin hy spesiaal melding maak van die kortlieid van die prcek: ‘Laat hierdie dinge nou vir jullc genoeg wees, gclicfdcs, want ek bchoort julle na die inspanning van die wake nic tc vcrmoci met ’n altc uitgerekte preek nie’.
Iloewel hierdie prcck duidclik gcbaseer is op M att. 2:1-12, lewer Caesarius nie oor al die verse kom m cntaar nie. Verskcic elcmcnte van die cvangclic- beskrywing word glad nie vcrmeld nic, soos bv. die wyse m anne se ont meeting met Herodes cn diegeskenke wat hullc aan Jesus gegcc het. O m sy prcek so korl cn ecnvoudig moontlik te hou, konscntreer Caesarius op
slcgs twee sake, nl. Hie feit dat hulle aan Horn hulde gcbring het deur voor Horn ncer le kniel.
W eer eens is hicrdic preek gehcel en al vry van leerstellige onderrig.
Wcliswaar word die Driecenlieid van God ’n paar kecr genocm, m aar dan nieom die dogma le vcrdiiidclik nie. Caesarius wilslegsdiegetal 3 met 4 (die windriglings) vermenigvuldigom Ijy die getal 12 uit te kom wat heenwys na die aanlal apostels en na die datum van Epifanie. Daarenteen word die gelioor pertinent op nederigheid gewys as die kenmerkende Christelike lewensliouding. Ook by hicrdic preek staan die kortlieid, eenvoud en afwesigheid van leerstellige onderrig dus duidelik uit as kenmerke van Caesarius se volksprediking.
O m Caesarius sc prediking vir die fecsdae van die heiliges tc illuslreer, kan ons kortliks kyk nasy.Serrno 217 vir die fees van Johannes die Doper. Hierdie preek is nie op een bepaaldc vers of perikoop gebaseer nie, m aar ’n verskeidenheid Skrifuitsprake aangaande Johannes word betrek. Die kortlieid van die prcck (minder as 2^/^ gedrukte bladsye) laat nie uitgebreide eksegese toe nic, en die bietjie eksegese wat daar is, is hoofsaaklik toegespits op die Christelike lewenswandel. Leerstellige onderrig is nog- maals feitlik geheel en al ai'wesig. Die eenvoud van taal en inhoud is eweneens opvallend in hierdie preek.
( )m hiei die afcleling oor volksprediking, en veral dan die van Caesarius van Arles, saam le vat, kan ons die volgende punte uitsonder as kenmerke van vroeg-Middelceusc volksprediking;
a. die kortlieid van die preke;
b. die eenvoud van taalgebruik en inhoud;
c. die al'wesighciil van leerstellige onderrig aan die een kant en die beklemtoning van die Christelike lewenswandel aan die andcr kant; en d. die eenvoud of tolale afwesigheid van eksegese.
Oni enigsins aan die gevaar van veralgemening te ontkom, kan gemeld word dal die iiieeste van hierdie kenmerke ook by andcr volkspredikers soos Augustinus, Leo die Grote, M aximus van Turyn, Gregorius die Grote, llrabanus M aurus en anderc aangetref word, hoewel daar onderling tog inlcressante variasies op hierdie tcma voorkom. By Augustinus bv. word diepergaande eksegese en groler taalkundige verfyning aangetrel; G re
gorius weer het voor ’n nicer gesofislikeerde gehoor opgetrcc en gevolglik is d aar in sy preke mecr leerstellige diepgang. Hulle moet cgtcr gesien word as die uitsonderings wat die reel bcvestig.
2. DIE KLOOSTERPREDIKING VAN BEDA VENERABILIS W annccr ons van kloosterprediking praat, bcclocl ons prediking wat in ’n klooslcr tot 'n Icitiik uitsluitlike kloostergehoor en lioofsaaklik deur ’n kloostcrpricslcr gelewer is. Die gchoor verskil in vcrskcie bclangrike opsigte van die gclioor by volksprediking: dit is gewoonlik ’n ongernengdc gchoor, d.w.s. of net monnikc of net nonne; daar is slegs by wysc van uitsonderings biiitestaanders teenwoordig; die algemene ontwikkelingsvlak, Bybelkennis, ieerstellige kcnnis en dikwels ook die godsdienstige ywer isopnierklik hoër as by ’n volksgehoor. Hicrdie onderskeie aard van die gehoor bring niee dat kloosterprediking wat sy inhoiid, eksegese en taalgebruik betref op ’n hoer vlak staan as volksprediking, en dat die toepassingsveld grootliks verskil.
Oni liierdie redes word klooster- en volksprediking in die vakliteratuur met vcrskillende tegnicse terme aangedui: Sermo is die lerminux jnoprius vir ’n volkspreek, terwyl die benaming Iwmilia spesifiek gebruik word om ’n kloosterpreek aan te d ui."
JJie Angel-Saksiese monnik-priester, Beda Venerabilis, kan as tipiese voorbceld van ’n kloosterprediker geneem word. Van sy lewensgeskiedenis weet ons hoofsaaklik net die bietjie wat liyself aan ons nieedeel. Hy is in die Jaar 672 of 673 in Noord-Engeland gebore en op sewejarige ouderdoni deur sy faniilie na die klooster te W earm outli geneem om deur die monnikc ondei rig te worrl. Twee of drie jaar later is hy saam met ’n groep ander nionnike oorgeplaas na die pasgestigte klooster te Jarrow (digby die teenswoordige Newcastle-upon-Tyne) w aar hy die res van sy lewe deiir- gebring het. Sover bekend het hy die klooster slegs tweekeer verlaat vir kort besoeke aan die eilandklooster Lindisfarnc en aan Aartsbiskop Egbert van York. As jong seun moes hy Latyn as ’n totaal vreemde taal aanleer, maar, soos o.a. nit .sy preke blyk, kon hy dit uiteindelik meesterlik hanleer. O p negcntienjarige ouderdom is hy as diaken georden cn op dertig, die m inim um vasgestelde ouderdom, word hy ’n priester, ’n am p wat hy beklce het tot met sy dood in 735.
Beda se ofms magnum, waarvoor hy vandag die bestc bekend is, is sy Ke.rkfieskiedenis van die Engelse volk wat in 731 na jarelange navorsing voltooi is.
Hicrdie werk is in die geskiedskrywing ’n besondere bakcn om dat dit die eerste werk is waarin datum s aangedui word in terme van jarc voor of na C^hristus. Beda self, asook baic van sy tydgenote, het egter sy groot aantal Bybelkommentare die hoogste aangeslaan. Hierbenewens het hy ook vcrskcie hagiogralïeë, wetenskaplike werke cn skoolliandbocke die lig laat
•Sim a an tc k rn in g 9,
sicn. Volgcns ’n baie on tradisie het hy ook sy hand aan Bybelvertaling gcwaag cn op sy sterlbcd die vcrtaling van die Evangclie volgens Johannes in Angel-Saksies vollooi. Hierdie werk, indien dit ooit werklik bcstaan hel, het ongchikkig iiie bchoue gel)ly nie.
As pricsler mocs Beda dikwcls in die kloosler preek. Volgens ’n baie ou legende het juis sy pligsgclrouheid as prediker aanleiding gegee tot sy cienaardigc bynaam ‘Venerabilis’ (‘Ecrwaarde’ o f‘Eerbiedwaardige’). Die legende vertel dat sy oe in die laaste jare van sy lewe baie swak geword het.
O p ’n dag kom roep ’n paar kwajongens horn met diestoriedat daar mense in die kerk sit cn wag dat hy inoet kom preek. Hy het na die kerkgebou gehaas en iiit sy hoof gepreek, onbewus daai-van dat die enigste mense in die kerk die klompie grapjasse was. Toe hy sy preek afsluit met die woord
‘Amen’, het dieengcleegter uitgeroep: ‘Ja, amen, Beda Venerabilis.’'^ Dit is waarskynlik niks meer as ’n mooi legende nie, m aar dit toon tog dat Beda in die jare kort na sy dood nog as ’n prediker onthou is. Uit sy gelewerde homilee het Beda vyitig uitgesoek en saamgebundcl*^ en hierdie ver- sameling het in die vroegmiddeleeuse Kerk hoe aansien geniet. So bv. het die bekende Angcl-Saksiese sendeling Bonifatiiis in die veertigerjare van die agtstc eeu (dus 10 tot 15 jaar na Beda se dood) vanaf die Vasteland ’n brief aan Aartsbiskop Egbert van York geskryfwaarin hy spesifiek versoek dat ’n kopie van Beda se homilee aan hom gestuur word.'^ In die negentigerjare van die agste ecu het Paul die Diaken in opdrag van Karel die Grote ’n lywige preekbundel saamgestel waarin hy onder meer etlike van Beda se homilieë opgeneem het. In ’n brief aan Gisela, die suster van Karel die Grote, vertel die Angel-Saksiese geleerde Alcuinus dat liy dikwels in sy eie wcrke uit Beda se homilee aanhaal,'* en in dieselfde brief kom daar inderdaad lang aanhalings uit twee van die homilee voor.
I lioi'dir U‘K<*nflp is o.a. a a n ^ c trk rn d cu r W. H un t, The Enf^Ibh (',hurr.h (rnm its foundation to the .Norman C-nnquest (597-1066) (L ouden, 1907), p. 2()fi; 'ii variasie hicrop w ord aangctrel’ in
ralrolngia I.atina X C ,
" Din vyflig cglr liom ilct van Beda is gpidcnlifisecr rn bc.skryf d cu r G. M orin, ‘Lc rcciicil priniil il dcs hom ilies dc H cdcsiir I’E vangilc’ in Rrnuf fíénédicline, 9 ( 1092): 316-326, D ir hom ilicc is dour I). H urst uilgrgcc in volum r CIX XII van tlir I>alynso reeks van Corpus Chrislianoruni (I'u rn lio u t, 1955).
'* Bonil'alius, Ep. 91 in d ir iiitgaw c van M . T an g l, Die Hriefe ties heiligen Honifalim und l.ullm (B rrlyn, 1916), p. 207.
A lruiniis, Ep. 213 in d ir uilg aw r van K, D iim m lcr in Momnnenta (lermaniar llislorica, Epistolae IV (B rrlyn, 1895), p. 354.
Bcda sc vcrsanielclc liornilicc, soos troiicns alle vrocg-Miclclclccuse preck- huriclels, is iiigestcl op die belangrikstc fcesie van die kerklike jaar. Vir al die recsgclccnlliedc vanaf Advent tot by Pinkster is daar een of mecr liomiiee, terwyl daar ook ’n aantal honiileë vir die feesdae van enkele heiiiges is.
Anders as by die volkspreke van Caesarius, kan ’n mens uit Bedase homiiiee feitlik niks allei onitrent die godsdienstige peil van die gewone rnense of die invioed van die lieidendom op die samelewing van sy tyd nie. Die rede liiervoor lê natuurlik daarin dat hy afgesonderd van die wêreld gelewe iiet cn liom min bekomm er liet oor die godsdienstige lewe van die inense buite die klooster. Hierdie feit maak sy honiilieë egter nie minder interessant nie.
Die liomiliee bied nie net interessante leesstof vir die taalkundige nie, m aar bevat ook gegewens wat van belang is vir die geskicdenis en ontwikkeling van die eksegese, die liturgie, die kloostervi'ese en die dogm a van die Kerk.
O p elk van liierdic fasctte wil ons nou kortliks ingaan.
2.1 T aalkundige aspekte
M in of nieer op dertigjarige ouderdom liet Beda ’n boekie geskryf oor die stylfigure wat in die Latynse Byljel voorkom (De Schemalibus el 7 ropis) . Wat ilie opset van die werkie betref, is daar weinig oorspronklikhcid by Beda, want iiy kry sy definisies uit die bestaande handboeke van heidense granimatici. Tog bring hy in een opsig vernuwing: hy illustreer al die stylfigure met voorbeelde uit die Bybel i.p.v. uit Klassieke werke. Hierdie boekie is waarskynlik in .sy klooster as ’n soort skoolhandboek gebruik cn ons kan met redelikc vciliglieid aanneem dat die meeste van sy medc- kloosterlinge met die inhoud daarvan vcrtroud was. Dit is interessant om daarop te let dat Beda om trent al dertig stylfigure wat hy in die boekie bespreek ook in sy preke gebruik. D aarm ee poog hy om sy mondelingc voordrag in die beste moontlike retoricse styl in te klee om sodoendc die aandag van sy gchoor te boei en ckstra gewig aan die inhoud tc verleen.
Augustinus en Gregorius die Grotc hct ook dikwels in hul prediking van retoricse ornarncnte gebruik gemaak, niaar waar dit by hulle in baie gcvalle bloot daarom gaan om hul gehoor sc smaak vir welsprekcndheid te bevredig, gebruik Beda hierdie stylfigure cn patrone van kimsmalige woordordc hoofsaaklik om aan een of ander kernwaarhcid uildrukking te gee. Dit is egter alreeds uit ’n taalkundige oogpunt duidclik dat Beda sc gchoor vcei meer gesofistikcerd is as die van Caesarius cn dat hullc prediking
f;<'|Hililisccr ill volum e C X X III A van die rrrk s (lotftus Cliritliannriim ('I'lirniiotit, 197,')). n V crlaling liicrvan is clié d ciir G ussic H crh t Tancnhaiis: “ Bede's /> schematihm ei Iropu — a translation'* in The OufJrifrly Jfiurnal of Speech, 48(1962) ; 237-253.
op hicrdic punt rncrkbaar verskil 2.2 E ksegese
In sy eksegese, wat tcrloops baic meer uitgebrcid is as die van Caesarius, gaan Beda uit van die tradisioncle standpunl dat die Heilige Skrif vier vlakke van betckenis het, nl. die letterlikc of historiese, die tipologiese of allegoriese, die moralistiese of tropologicse on die anagogiese. Soms verklaar hy ’n teks volgens die ietterlike sin, m aar mcestal gaan sy eksegese op in ’n vergeesteliking van die teks. Dit is tipies van hierdie soort Skrifverklaring dat ’n gegewe woord of saak na gelang van omstandigliede verskillende, soms seifs teenoorgestelde, bclekenisse kan he. So ijv. kan die vyf brode by die wonderbarc spysiging eers die vyf boeke van Moses aandui, en dan weer die vyf sintuie (Homilie II, 2 reels 112-115 en 157-159). Mel hierdie soort eksegese staan Beda natuurlik nie alleen nie — di( is die algemene vorm van Skrifverklaring by alle Middeleeuse cksegete en dit is alreeds deur die Kerkvaders so gebruik. In iiierdie opsig is Beda die erfgenaam van vroeere eksegete soos veral Ambrosius, Hieronymus, Augustinus en Gregorius die CJrote.
2.3 D ie liturgie
’n Interessante faset van Beda se homiliee is die vraag na die liturgiese geleentheid waartydens hulle gelewer is. Die menings van kenners loop op hicrdic pimt nogal wyd uitccn. Sommige plaas die homilie in die middernagtclike godsdiensoefening van die kloostergemeenskap {dieofficium nocturniwi oi.Night Office), tervvyl ander dit sien as ’n deel van die liturgie van die M is.” Sonder om liier op definitiewe be.sonderhede in te gaan, kan die leit tog vermeld word dat verskeie van sy homiliee onmiskenbare aanhalings uit of verwysings na die sg. (Jregoriaanse formuliergebedc (Sacramenlarium Gregorianum) beval. Hierdie feit is in tweerlei opsig van belang. In die eerste pick kan dit gesien word as ’n aan d uidin gd at sy prediking wel iewers in die viering van die Mis ’n pick gehad het. Philip West, wat diecerstc wasom op hicrdic faset van Beda sc prckc tc wys, is van m eningdat die bewoording van die ibrmulier Beda se gclioor vir die prcdiking voorbcrci het.‘® M aar die teenoorgestelde kan natuurlik ook waar wees, nl. dat Beda se prediking sy
V ir (lie tw rc u ite n ilo p c n d f opvaltiiigs, .sirn o.a. M .M . Galc'li, Pleaching and theoiogy m Anglo-Saxoit England: Aclfrir and \Viilj>lan ('I'om iilo, 1977) rii j . A. Ju n g m a n n , The M ass of the Unman Kite: ils ori^tm anddei/rlii/imeni (M itsatum Snllemnin) vol. 1, vert. K, A. B runner (N ew Y ork,
19.51).
P. |. W esI, “ I.ÍM nxical stylo and slru rliirr in Bede’s H ornily lor the K aster V igil” , in American Henedulme Kemew. 23(1972): I-8,
gchoor vir die liturgie van die Mis voorbcrci hot. Ons kan dit vergclyk met ’n licdcndaagse prcdikant wic se Nagmaalspreek sinspelings op die Nagniaais- lormulier bevat en in ’n sekere mate die formulier vooruitloop. Die tweede punt van belang is dat Beda se aanhalings nit die formulicrgebedc bewys iewer dat die Grcgoriaanse Formuliere reeds al in die vroeë agste eeu in Kngeland in gebruik was,'* en dat die liturgie van die Mis toe al ’n min of meer vastc patroon aangeneem het.
2.4 D ie k loosterw ese
O m dat Beda se homilee uitsluitlik vir ’n kloostergehoor bestem was, is hulle potensieel ’n vrugbare bron om iets van die inrigting van sy klooster te wete te kom. ’n Probleem wat kcrkhistorici in hierdie verband veral interesseer, is die vraag na die verspreiding en gebruik van die Reelboek van Bcncdictus in die vrocë agtste ecu. ’n K enner van die kloosterordes in Engeland, David Knowles, het eemnaal die terloopse opmerking gemaak dat aanhalings uit die Reelboek in alle kloosterpreke voorkom.^” Dcur hierdie wenk op te volg en Beda se homilee vir moontlike aanhalings uit die Benediktynse Reelboek tc fynkam, het ek tot die ontdekking gekom dat d aar in feillik elke homilie sulke aanhalings voorkom. Minstens 30 van die 73 hoofstukke van die Reelboek word so aangehaal; van die 74 vorme van goeie werke wat in Hoofstuk IV van die Reel genoem word, word minstens 50 in die homiliee teruggevind. Dit is dus duidelik dat Beda die Benediktynse Reelboek gocd gcken het,^' en selfs al was dit nie die uitsluitlike Reel van sy klooster nie,“'*
het dit sekerlik ’n promincnte plek ingeneem.
2.5 D ie dogm a van die K crk
’n O ntledingvan Bedase homilcë b ringaan die ligdat hy veel m eeraandag aan leerstellige waarhedc geskenk het as bv. Caesarius. Inderwaarheid word feitlik die hele veld van die dogmatiek in sy homiliee aangeroer, hoewel nic
J.D .A . O Rilvy, fíooh known to the KngHfh, 597-1066 (C am biidfir, M ass., 1967), p. 153, nocm die C irejioriaanse F orm uliere o nd cr die lys v an boekc w at a an Beda bekend was.
O. K now les, Tht monastic order in England. A history o f its development from the times o f St. Dunstan to the l-ourth l^teran Council, 943-1216 (C am bridge, 1949), p. 14 n. I.
ORilvy, a.w ., p. 99.
F. W o rm ald , ‘B cdr an d Beneilict B isrop’ in Farmulus (,'hristi. Essays in commemoration o f the thirteenth centenary of the hirih o f the Venerable fíede, red. G, B onner (L ondon, 1976), p. 142, wys d a a ro p d a t in die tyd toe die klooster le ja rro w gesli({ isn o g alg en ieen vanri^K /ar mtArfai gebruik gem aak is.
op bcsondrr dicpsinnigc vvysc nic. Vir die dogmageskicdenis is sy uilsprakc onr die twee nature van Christas, die leer van die verlossing, die Kerk en die vaeviiiir van irieer as verbygaande belang. Hoewcl Icerstellige onderrig iriiskien die hoofaksent in sy prediking ontvang, wil dit niesêdat hy nieook aan pi aktiese lewensvraagstiikke aandag geskenk het nie. Ook hy praat bv.
van die nuwe soorl Chi istelike inartelaar, m aar waar Caesarius daaglikse ntartelaarskap gesien het in die stryd teen die heidense gebruike van sy tyd, l)estaan dit vir Beda in die asketiese kloosterlewe. Ander praktiese ondcrwerpc wat hy bespreek, is o.a. gebedsverhoring, siekte en die Christelikc deugde.
By wyse van opsomming kan ons dan sc dat Beda Venerabilis se kloosterprediking in verskeie belangrike opsigte verskil van die volks- prediking van Caesarius van Arles. Sy preke is veel langer (gemiddeld 1^/^
gedrukte bladsye), is eksegeties van aard, bevat benewens sedelesse ook leerstellige onderrig, is geklee in ’n aantreklike retoriese styl, en bied geen weerspieeling vati die heidense satnclewing van sy tyd nie. Beide vorme van prediking bied egter aan die historikus ryke navorsingsmateriaal en is inderdaad onrnisbaar vir ’n volledige begrip van die onderskeie tydperke.
Dit is onget wyfeld waar dal sowei Caesarius as Beda sekere tekortkominge as predikersgehad hel. In hulyw er virdieam ptelikestandpunt van Rome was beide verantwoordelik vir die verbreiding van sekere dwalinge wat gaandeweg in die Kerk gegroei en uiteindelik die Relbrmasie genoodsaak het. Tog was albei ook toegewyde predikers wat nie net met hul eie prediking erns gemaak het nie, m aar ook veel gedoen het om in ’n breër verband en in ’n tyd van akademiese insinking die proi'etiese taak van die Kerk tot sy reg te laat kom.