• Tidak ada hasil yang ditemukan

KUIER, KUIERGASTE EN HONDEGELUK

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "KUIER, KUIERGASTE EN HONDEGELUK"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

KUIER, KUIERGASTE EN HONDEGELUK

Eddie Rossouw, Leier SANAE VIII (l967) Hierdie jaar slaan die rekord vir oor en weer kuier. Met die

heenreis het die RSA langs die baai-ys van .Breid-baai, sowat 800 rnyl oos van SANAE, vasgemeer. Toe bet alma! die koue geleentheid gehad om op hondeslec en op 'n sitvlakhoogte van 4 duim bo ysvlak 27 my! ver agter 'n Polaris (meganiese slec) na die Belgies-Hollandse basis, Roi Baudouin, gesleep te word. Elf kilometer voor hulle basis, by Roi Leipold-baai, het Jean-Pierre du Windc en Jamy Corbisier ons mer 'n span uitbundige honde tegemoetgekom. Ons moes daarna met die Polaris net uithaal om die honde voor te bly. Die koue van die rit was meer as vergoed deur die warmc ontvangs wat ons daar by die Beige en Hollanders gehad bet. Hulle was besig om op te pak vir 'n driejaarafwesigheid en dan weer in 'n nuwe basis in hierdie gebied hulle werksaamhede te kom hervat. Daar het ons gehoor wat twee manne met twee honde kan verrig: bulle het met 'n gelaaide slee 200 kilometer vanaf die Sor Rondane-berge na die basis in vyf dac afgelc.

a die bcdrywige sosiale !ewe op die boot, die nog meer bedrywige week van aflaai en oorhandiging tot die venrek van SA AE Yll het ons gereken dit gaan stil word. Maar gou was alles weer met voorbereidings in rep en roer toe die nuus ontvang is dar die Japanese ekspedisie met bulle ysbreker die FUJI kom besoek aile.

Ten spyte van geduldige lc en wag in die hoop dat 'n 100-myl-per- uur-storm sou bedaar, is die besoek egter nie verwesenlik nie. Gcen helikopter kan waag om in ·n windsterkte van 35 knope en meer op tc styg nie. Nogtans kon ons oor die lug gesels, bietjie moeilik om Afrikaans te verjapanees, maar nogtans gesellig.

Skaars het die FUJI die aftog geblaas en uii die bereik van ons radiogolwe gevaar, toe teen die einde van Februarie die Ameri- kaanse boot, Eas1 Wind, 37 myl weg in die plaatys ingetrek en vir gunstige weer gewag het om vir ons te kom kuier. Weereens is met noeste vlyt voorbcreidings getref vir die ontvangs van hierdie welkome besoekers. Boerepoedings met Amcrikaanse souse i voorberei, want bier geskied alles op internasionale vlak. Eers na heelwat versuim vir die wind om te bedaar het twee rooi helikopters meL vyf wetenskaplikes onder Ieiding van Frank G. Siscoe net anderkant die honde neergestryk. Hulle elfuur-lange besoek vir gesellige verkeer en bespreking van wetenskaplike programme was veels te kort. Maar sigbaarheid het verswak en hulle moes vertrek.

Die helikopters mocs met behulp van Yerey-ligte ingelei word om

hulle te kom baa!. Hulle kommentaar was dat ons die skoonste maar wei die koudste basis het. Hulle het goedgunstiglik posstukke en foto's saamgeneem om in Amerika aan vriende en familielede te pos.

Ten spyte van die bedrywige sosiale verkeer en omk-eer is ·n veldgesclskap in gereedheid gebring om Jutulysrivier (Ant. Bull.

17:1) te besoek. Gebruiklike swak weer het egter die vertrek ver- traag tot 20 Maart. en tot gevolg gehad dat net Wilf Hodson (onderleier en werktuigkundige) en die twee geoloe, Kobus Relief en Charles Kingsley, kon gaan. Voorrade is gele by Muskegdepol en besoeke afgelc aan Snokjerringa en Snokallen. By die laaste plek het 'n nege-dae-inkluistering deur ·n storm bulle 'n voorsmaak van die onvoorspelbare gegee. Die temperatuur was daar - 35 grade C en die wind het voortgewoed teen 40 knope. Die sagle sneeu bet in 'n verblindende ·stofstornf opgestaan. Op 9 April was bulle veilig terug, hoog in hul skik met die uitstappie, terdec bewus van wat hulle na die winter op die lang reise kan verwag, en bly oor die warmte van die beskawing.

Met die toenemende sonaktiwiteit vanjaar verwag die fisici.

Gerrit Coetzee, Hannes Steyn en Allan Poole, interessante en moontlik opspraakwekkende verskynsels. Die veldgeselskap het alreeds die eersle spel van suidpoolligte gesien en kort daarna is desdergeliks vanaf die basis waargeneem.

Wanneer die weer dit toelaat vorder die werk Auks buite. Frieda.

die een muskeg, bet alreeds haar nuwe masjien in. Die hut vir die heellugkamera is afgebreek en herbou. Vir hierdie taak was Gerrit Coetzee en A lion Poole die kontrakteurs. Hulle reken die suiderligte kan nou maar kom vir hulle fotografiese opname. Hulle hou egter duim vas vir die gelol van die lae temperatuur met die fyn megan- isme.

ieteenstaande die koue bet die enigste twee dames in die gescl- skap hulle moederlikheid openbaar deur aan ncgc kleintjies geboorte te gee. Die hclc hondespan, en nog mcer die mensespan, is trots op hicrdie prestasie. Die kleintjies beloer a\ die wit wcreld deur halfoop oe op die uitkyk vir knobbels en pilaartjies. Hierdic is voorwaar nie 'n hondchemel nic. Maar dinge daar gelaat, die poolhondgemeenskap staan nou op 'n getal tcrkte van 34, d.w.s.

2.125 kcer sovecl as die mense.

Twec Beige hct ons met 'n span uitbundige honde tegcmoetgekom. Ons moes daarna net uithaal om voor te bly.

Referensi

Dokumen terkait

Volgens Landman 1994:75 is die redes waarom hierdie boodskap wat Smit vir haar kultuur en tyd gehad het, nooit effektief gehoor is nie eerstens omdat sy tot die subkultuur van vroue

Hierdie behoefte het daartoe gelei dat personeellede ‘n reeks byeenkomste gereël het met die tema “Die universiteit in gesprek met die gemeenskap”.316 In 1979 het die Vaalrivier-tak ‘n

Du Plessis is self ook aan die woord met twee van sy gedigte 69 uit 1973, ’n artikel vermom as onderhoud met Joe Dog wat hy vir Bitterkomix 10 geskryf het oor Stet 78–9, asook twee

Die idee van 'n vagevuur word in twee ander preke [Sermones 167 en 179 verkondig, waarskynlik om sy gehoor dcur hicrdie afskrikmidel tot bckering te dwing.® In die Corpus Chrutianorum

NAVY: Hierdie span wat vanjaar die meeste van sy teenstanders erg op bulle baa· djie laat kyk het, spog weer met twee oorwinnings van 8-0 en 6-3 oar Goldfields West en Strathvaal

nie gelykge- lmmlkrante keHi bet dat 'n repubHek nie praktie!ole politlek botsing tussen dlt• twee manne maak word BOOs die kommunta- IK en dat blerdle kreet bulle du~t nle teru~~: boef

6 Delamaine du Toit se vertaling van canto v, 73–142 73 Ek het begin: “Digter, ek sou baie graag wou gesêls met daardie twee wat tesame gaan en wat skynbaar so liggies op die wind

Terwyl die vrou agter die toonbank die wyn op die kasregister lui, draai Lisa weer na die gehoor, met haar rug na die ander karakters toe.. Lisa aan gehoor: “Wat ek al geleer het, is