www. .co. za
Lees ons & adverteer AANLYN
Tel: 053 927 3907/3747; Faks: 053 927 1044;
POSBUS 443, MOLOPOWEG 33, VRYBURG
www.stellalander.co.za
E-POS: [email protected]
R2-00
VAT INCL
13 APRIL 2022
Gestig 1888
Paasfees en sjokolade is sinoniem
Sjokolade is een van die lekkernye waarmee mense hulself met Paastyd bederf. Dit is baie aanloklik om ons troeteldiere ook in die sjokoladevreugde te laat wil deel, maar vir die viervoetiges kan só bederfie noodlottig wees. Honde kan nie teobromien (die giftige bestanddeel
Reën tonele
- p2
in sjokolade) metaboliseer op dieselfde manier as wat mense kan nie, en as gevolg hiervan kan giftige vlakke maklik in diere se stelsels opbou. Maar gelukkig is Makyla en Milan Haasbroek mensekinders en sien die twee sommer baie uit na die soektog na paaseiers dié naweek saam met hulle gesin.
(Foto: Karen van Aswegen)
Selfoon laat huis
brand
- p3
Reën tonele
STELLALANDER-VRYBURG- Weervoorspellings het vroeër die week aangedui dat meer as 40mm reën die naweek van 8 en 9 April in Vryburg te wagte kan wees.
Die reënweer wat voorspel is, is Saterdag (9 April) voorafgegaan met ysige koue en winderige toestande wat Sondag (10 April) reën en koue toestande in Vryburg tot gevolg gehad het. Sommige lesers het slegs vir Sondag meer as 50mm reën gemeet.
Die gholfbane, wat reeds plek-plek met reënwater gevul was, het damme vol water gehad na die onlangse reën. Lesers het ook vreemde, dog indrukwekkende wolkformasies, wat Sondag in Vryburg gesien was, op kamera vasgevang. (Foto’s: verskaf)
By Vryburg gholfbane het damme water gevorm na die reën.
Die indrukwekkende wolkformasies vanaf een van die ingange na Vryburg.
STELLALANDER-VRYBURG- Yvonne Vries het in die Maart vakansie met ‘n projek begin om kinders te leer brei.
Yvonne het ongeveer 30 kinders in Colridge wat sy met wol en breipenne bemagtig. Die aanvraag om te leer brei is egter so groot, dat daar ‘n groot tekort aan wol en breipenne is. Enige individu of besigheid wat Yvonne se brei projek kan ondersteun sal met ope arms ontvang word. Yvonne kan by 074 500 4665 gekontak word vir enige bydrae. (Foto’s: verskaf)
Kinders leer brei
Die groep kinders wat met wol
en breipenne bemagtig word. Yvonne Vries wys een van die kinders hoe om te brei.
‘n Kind vorder goed nadat sy geleer is om te brei.
Brand lê huis in puin
STELLALANDER- VRYBURG- Terwyl daar heerlik Sondagmiddag (10 April) gebraai word, ontvang Jasper en Elana van der Westhuizen die oproep dat hulle huis wat hul verhuur in Vrystraat aan die brand is.
Hulle haas hul daarheen en vind die Vryburg Brandweer is gelukkig reeds op die toneel, onder leiding van Conrad Fouche.
Ten spyte van die brandweer se vinnige optrede, en al het die reën behoorlik geval, het die brand egter baie groot skade aangerig - die dak het plek-plek ingeval, lugversorgers is verwoes en mure en geute is swart gebrand. Die eiendom het ook waterskade opgedoen. Die oorsaak van die brand is nog onbekend en word ondersoek.
(Foto’s: verskaf)
Die voorkant en dak van die huis in Vrystraat wat Sondag gebrand het.
Vensters is stukkend en
lugversorging is verwoes.
STELLALANDER-GANYESA- Ganyesa Police were summoned to Ganyesa District Hospital on Friday (8 April) following the admittance of an Ethiopian national that was allegedly shot during a robbery at his business in Thibogang section in Ganyesa.
The deceased, Berekat Erkabo Lalo(25) an Ethiopian national had a wound below his eye. Ganyesa police is investigating a case of murder and robbery. No assailants have yet be apprehended in connection with the killing of this foreign national.
Ethiopian national
shot
Skool vier Outisme bewusmaking
STELLALANDER-VRYBURG- April is Outisme-bewusmaking maand. Floradene Primêre skool in Colridge, Vryburg is ‘n volle diensskool en het Outisme-bewusmaking gevier.
Volle diensskole bevorder insluiting in skole, wat uiteindelik lei tot ‘n inklusiewe samelewing.
Hulle is gekoördineerd en gestruktureer om ‘n wye verskeidenheid leerbehoeftes te ondersteun en te akkommodeer.
Volle diensskole is beter toegerus om
leerders met spesifieke leerbehoeftes te ondersteun. Carla Cronje is die LSEN (learners with special educational needs) onderwyser by Floradene Primêre skool en het ‘n paar kinders in haar klas wat outisties is en dus spesifieke leerbehoeftes benodig.
(Foto: verskaf)
Nontlamtla Phasha, Carla Cronje (onderwyser vir kinders met spesifieke behoeftes), Onthatile Gaimelwe, Mpho Mampe, Welcome Makgwe, Kutlwano Msikinya, Paseka Masekwane, David Jose, Thato Modimola, Ditebogo Phakedi en Tshimologo Kgomo
Hendrik Keyser, Mapule Sechogo, Damion Adams, Willa Moolgie, Veresia Lockie, Anthea van der Westhuizen, Naudia Phillander, Nellie Bartlette, Anthia Visagie, Dikeledi Hantise, Elmoreen de Koker, Masego Molale, Kgalalelo Mojakgolo en Carla Cronje is almal leerkragte by Floradine Primêr en het Outisme-bewusmakingsmaand gevier.
AfriForum se Kalahari-
buurtwagte hou massapatrollie
Vaalharts-buurtwaglede is Armand de Lange, Hilgard Futcher, Otto Cremer, Jacques le Roux, Tanya de Lange, Annelien Burger, Mathin Koortzen, Carel van Heerden en Orrie Oosthuizen.
STELLALANDER-VAALHARTS- Die burgerregte-organisasie, AfriForum se buurtwagte in Vaalharts, Keimoes (Groot Oog), Kathu en Kuruman het in samewerking met die polisie, die plaaslike gemeenskapspolisiërings- forum, gemeenskaplede,
verskeie sekuriteitsmaatskap- pye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie op Vrydag (8 April) in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te verbeter.
Die patrollie het omstreeks 16:00 begin en tot 06:00 die volgende oggend geduur. 229 patrolleerders het deelgeneem en altesaam 2968km in 119 voertuie is afgelê. “Buurtwagte sal voortdurend projekte aanpak en gereeld patrollies hou om misdaad in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies hok te probeer slaan en veiligheid te bevorder,” sê Lize-Mari van der Linden, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Karoo.
(Foto: verskaf)
STELLALANDER-VRYBURG- Naledi Community against crime is organizing a peaceful march on Wednesday (20 April) in Vryburg.
The focus of the march is to stop gender based violence, crime, distribution of drugs in schools and community and stop poor service delivery and the corrupt legal system. The march will start at 08:30 from different points in Huhudi, Colridge and Colourblocking area and gather at Stellaland park in Marketstreet, Vryburg by 10:00, whereafter the march will proceed to the Vryburg Magistrate court.
March against drugs and crime
STELLALANDER-VRYBURG- On Saturday (9 April) the Community Policing Forum youth desk and Huhudi Saps reached out to the community with an awareness campaign held at the Huhudi Community Hall.
The purpose of the campaign was to empower the vulnerable groups of the community with information that were recently targeted with crime. Partners in the campaign included the department of health, department of social development, department of justice and constitutional development as well as the department of community safety.
The Station Commander of Huhudi, lieutenant colonel Patrick Mbotho highlighted the problematic crimes within the community and informed the community how they can assist the police in addressing these issues that the community are faced with. It was once again explained how to report crime and where to get assistance.
Mr Leema of the department of justice explained the difference between a protection order and a harassment order and what the procedure entails to apply for it. He
clearly outlined when you apply for which order as well as the process to follow. He also informed the community which departments and organisation provides support when you are faced with a case of domestic violence.
Sister Molatlhegi from the department of health spoke on depression which has become a normal occurrence in the community.
She stated that in previous time there were certain aspects that lead to depression, but in recent time one of the most prevailing reasons for depression is the abuse of drugs and substances. She encouraged the youth to find better ways to deal with the challenges in their lives than to abuse substances. In return she stated that if parents could become more involved and be a safe place for their children, the occurrence of substance abuse would decrease. (Images: supplied)
Station commander of Huhudi police, lieutenant colonel Patrick Mbotho addressing the community on crime problems in the Huhudi area.
Police conduct
awareness campaign
ěěKÇěÝǶK¸Ý9ĩĄ¸ČÝ:Kěť
ŚljʥɁʍȢǁȢȈȟljɽɁȢljɽʰɁʍȟȶɁʥɽȃƃɽƃɰɁǹ іљÃƃʰїѕїїӗÝȢǁÃʍɽʍƃȢʥȈȢȢȶɁȢɁȶǼljɨ ƹljɽȃljʍȶǁljɨʥɨȈɽljɨǹɁɨ¶ƃljȢɁ9ʍɨȈƃȢČɁƺȈljɽʰӝ
ǹʰɁʍƃɨljƃ¶ƃljȢɁ9ʍɨȈƃȢČɁƺȈljɽʰȴljȴƹljɨƃȶǁ ȃƃʤljƃȶʰɧʍljɨȈljɰӗɥȢljƃɰljƺɁȶɽƃƺɽʰɁʍɨɰƺȃljȴlj ǁȈɨljƺɽȢʰɁȶѕќјјјѝћѕўњӝ
ǹʰɁʍɨljɧʍȈɨljƃǁǁȈɽȈɁȶƃȢȈȶǹɁɨȴƃɽȈɁȶɥȢljƃɰlj ƺɁȶɽƃƺɽÝȢǁÃʍɽʍƃȢʤȈƃljȴƃȈȢƃɽ
{ČyÃĂʍljɨȈljɰխɁȢǁȴʍɽʍƃȢӝƺɁȴɁɨƺƃȢȢʍɰ Ɂȶѕѝћѕјјіљљљӝ
ǹʰɁʍɨɧʍljɨʰȈɰɰɽȈȢȢȶɁɽǁljƃȢɽʥȈɽȃɽɁʰɁʍɨ ɰƃɽȈɰǹƃƺɽȈɁȶӗʰɁʍƺƃȶƺɁȶɽƃƺɽɽȃljÝȴƹʍǁɰȴƃȶ ǹɁɨ¸ɁȶǼěljɨȴȶɰʍɨƃȶƺljɁȶѕѝћѕіѕјїјћɁɨ ɽȃljyČÝȴƹʍǁɰȴƃȶɁȶѕіїќћїњѕѕѕӝ
Ɂȴƹǁɰѕљӝїѕїї:њњїї
ÝȢǁÃʍɽʍƃȢ¸Ȉǹljɰɰʍɨƃȶƺlj:ɁȴɥƃȶʰӯČӰ¸ȈȴȈɽljǁȈɰƃȢȈƺljȶɰljǁyČĀƃȶǁ¸Ȉǹljȶɰʍɨljɨӝ AÝ{ĄKěěÇ{ČKřKĄťAť
Paaseiersoektog
STELLALANDER-VRYBURG- Soek vyf paaseiers en jy kan R1000 ryker wees. Hoe, vra jy?
Al wat jy moet doen, is om Vrydag (8 April), Maandag (11 April), Dinsdag (12 April), Woensdag (13 April) en Donderdag (14 April) ‘n draai
op Stellalander se Facebookbladsy te gaan maak. Soek tussen daardie betrokke dag se plasings vir ‘n versteekte paaseier. Dié paaseier gaan ‘n spesifieke woord bevat. Jy vat elke dag se woord, bou ‘n sin daarmee en Whatsapp vir ons jou antwoord, asook jou ‘selfie’ voor middernag van 18 April. ‘n Wenner sal uit die korrekte inskrywings getrek word en sal in die koerant van 20 April aangekondig word.
Gaan loer nou - ‘n R1000 soek baas!
Whatsapp jou inskrywing na 079 523 7599 Die wenner van week 01-04 se blokraai is ES Cloete van Mooidam, Vryburg.
The winner of this week’s Sudoku # 656 is H Horné from Livingstonestreet, Vryburg. Remember to bring your identification card when claiming your R100. To make other arrangements please call our office at 053 927 6216.
En die wenner is...
The Real Easter Egg
STELLALANDER-VRYBURG - Baking and Easter are almost as synonymous as eggs and Easter.
So, if you are planning on baking up a storm this long-weekend remember the important role that the humble egg plays in so many baked goods. From cakes to cookies, pancakes to pastries and hot cross buns too, the egg brings together all the other essential baking ingredients to make this Easter weekend extra special and oh so tasty! Surely one of nature’s greatest marvels, in the current difficult economic climate, eggs can play a key role as an affordable source of excellent nutrition for every South African. The nutrient density of eggs makes them a valuable contributor to the overall nutritional balance of the diet for all ages. But Easter is a time to splurge a bit and spoil the family with some of those naughty but nice, sweet treats. A decadent chocolate cake is surely the way to go, packing all that decadent indulgence into one. While you’re stocking up on those chocolate eggs, be sure to stock up on regular eggs too because not only are they a source of high-quality protein, they’re also relatively well-priced compared to other protein sources.
Chocolate cake (serves 8–10)
Method:
1. Preheat oven to 180°C. Lightly grease a 22cm round cake tin (base measurement) and line with non-stick baking paper.
2. Place the eggs and sugar in the bowl of an electric mixer and whisk on high speed for 4 minutes or until thick and pale. Add the flour, cocoa, baking powder and salt and whisk to just combine, don’t overdo or it will make the batter tough. Add the butter, sour cream and vanilla extract and whisk until smooth.
3. Spoon the batter into the greased, lined tin and smooth the top. Bake for 45–50 minutes or until cooked when tested with a skewer. Set aside in the tin for 10 minutes to cool before transferring to a cooling rack. Turn out and allow to cool completely before icing.
4. For the icing, before starting, ensure the cream cheese and butter are at room temperature.
5. Place the butter, cream cheese, icing sugar and cocoa in the bowl of an electric mixer and beat on low until combined and smooth. Increase the speed to high and beat for 5 minutes until light and fluffy. Add the chocolate and beat for a further 2 minutes until combined. Ice the cooled cake and serve or decorate with chocolate shavings and edible flowers.
Ingredients:
• 4 eggs, at room temperature
• 1½ cups (330g) caster sugar
• 1 cup (200g) plain flour
• ½ cup (50g) cocoa powder, sifted
• 2 teaspoons baking powder
• ¼ teaspoon table salt
• 110g unsalted butter, melted and cooled
• 2 teaspoons vanilla extract
• 1 cup (240g) sour cream
For the chocolate cream cheese icing:
• 75g unsalted butter, softened
• 375g cream cheese, softened and chopped
• 3 cups (480g) icing sugar, sifted
• ½ cup (50g) cocoa powder, sifted
• 150g milk chocolate, melted and cooled
Hoender word al duurder
STELLALANDER-VRYBURG- Hoender gaan nog baie duurder word – verbruikers moet maar ’n “tsoenami van prysstygings” verwag.
Só waarsku die Vereniging vir Vleisin -en -uitvoerders (AMIE), wat sê ’n “perfekte storm” is besig om in die plaaslike hoenderbedryf te woed. Die prys van hoender het volgens Amie die afgelope decade jaarliks met ongeveer 10% gestyg.
Dié liggaam se oplossing is die afskaffing van teenstortingstariewe, ’n moratorium van drie jaar op nuwe tariewe en die afskaffing van belasting op toegevoegde waarde (BTW) op alle hoenderprodukte. Volgens Amie sal die verwydering van teenstortingstariewe op ingevoerde hoender alleen sorg vir ’n verligting van nagenoeg 33% vir verbruikers. “Twee van die gewildste hoenderprodukkategorieë vir laerinkomstehuishoudings is hoenderstukke op die been en hoenderafval. As die regering byvoorbeeld sou besluit om net die tariewe op ingevoerde hoender te staak, kan Gautengse verbruikers 33% spaar op die gelewerde pryse van hoender soos boudjies en ander dele met bene in,” sê Paul Matthew, uitvoerende hoof van Amie. Indien invoertariewe nie meer geld nie, kan hoenderafval tussen 18% en 20%
goedkoper word.
“Hoender is die primêre, mees bekostigbare en dus die belangrikste bron van proteïen vir Suid-Afrikaners, maar ons staar ’n hoenderprys-tsoenami in die gesig as gevolg van inflasie, wêreldwye tekorte van
sekere voedsel en kommoditeite, die ekonomiese impak van Covid-19, die oorlog in Oekraïne en eskalerende brandstofpryse.” Donald
MacKay, handelsekonoom en direkteur van XA International Trade Advisors, sê al dié faktore skets ’n baie donker prentjie vir Suid-Afrikaanse verbruikers, veral armes en werkloses.
“Hoenderpryse het die afgelope 12 maande met 17% gestyg en dis nog nie as gevolg van die oorlog in Oekraïne nie,” sê MacKay. Hy waarsku die volle impak van die konflik in die Oekraïne word nog nie eers in beskikbare syfers weerspieël nie. “Ons is dus nog net aan die begin van ’n skerp stygende inflasiekurwe.
“Die regering behoort dringend aan die prysstygings aandag te gee en beslissend begin optree,” sê hy. Suid-Afrika voer te min hoender in en produsente verskaf nie genoeg om in die plaaslike vraag te voorsien nie, volgens Matthew.
“Hoenderinvoer van Suid-Afrika se handelsvennote sorg vir net 14,9% van alle hoendervleis wat in die land verbruik word, maar dis kritiek om ’n gesonde balans tussen beskikbaarheid en bekostigbaarheid te handhaaf. Dit sluit die invoer van meganies ontbeende vleis uit, wat Suid-Afrika nie self produseer nie, maar wat ook kritiek is vir die produksie van verder verwerkte produkte.” ’n Vinnige oorwinning vir die prysstygings en
voedselsekuriteit, volgens Matthew, sal wees om alle tariewe op ingevoerde hoender op te skort en BTW af te skaf. In Maart 2020 het invoertariewe op pluimvee van 37% tot 62% op bevrore hoenderporsies op die been gestyg. Op bevrore porsies sonder bene het dit van 12% tot 42% gestyg. Daarbenewens het die regering in Desember verlede jaar nuwe voorlopige heffings op pluimveeinvoere vanaf Brasilië, Pole, Spanje, Denemarke en Ierland gehef. Dié heffings wissel van 6% tot 265,1%
vir verskeie pluimveeprodusente uit Brasilië, van 39% tot 67,4% vir Denemarke, 158,42%
vir Ierland, 5% tot 96,9% vir Pole, en 3% tot 85,8% vir Spanje. “Die voorlopige tariewe sal tot 14 Junie vanjaar in plek bly,” sê Matthew.
Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) en FairPlay het ook onlangs weer ’n beroep op die regering gedoen om BTW op sekere hoenderprodukte, veral dié wat gewild is onder armer huishoudings, te verwyder.
Izaak Breitenbach, hoof van Sapa, stem egter nie saam dat die teenstortingstariewe afgeskaf
moet word nie. Hy sê die prysstygings is eerder die gevolg van duurder insetkoste, soos hoendervoer. RCL Foods het ook gister gesê die die huidige en toekomstige prysstygings is weens duurder grondstowwe. Marthinus Stander, besturende direkteur van RCL Foods, het aan Fin24 gesê duurder hoender is onvermydelik en die oorlog in Oekraïne is grotendeels daarvoor verantwoordelik.
“Ongeveer 79% van die koste om ’n hoender groot te kry, word aan kos spandeer.
Hoendervoer bestaan meestal uit mielies (60%) en soja (30%).”
Die oorlog jaag pryse van kommoditeite soos mielies en sonneblom op omdat Rusland en Oekraïne gesamentlik vir ongeveer 30%
van die wêreld se mielies sorg. Sapa en Amie het nog nie hul afsonderlike voorstelle formeel aan die regering voorgelê nie. “Ons sal dit doen wanneer partye weer saamkom om oor die meesterplan vir die pluimveebedryf te gesels,” sê Breitenbach. Dit sal volgens hom eers teen die middel van die jaar gebeur.
STELLALANDER-VRYBURG - Worried the high school learners you know are being held back by all the teaching interruptions of the pandemic over the past two years? It’s not too late for them to catch up and prepare themselves for better exam results.
Free online learning
And it doesn’t cost a cent. A joint programme of the Western Cape Education Department (WCED) and Stellenbosch University, called the Telematics Schools Project (TSP), is extending online learning support for learners at Basic Education Department high schools in grades 10 to 12 countrywide, with content presented in English and Afrikaans. It’s free to register and, what’s more, requires no data. To access course work in 18 subjects, from languages (English, Afrikaans and isiXhosa) to Mathematics, Physical Sciences, Accounting, History, Geography and more, all learners need to do is register with the zero-rated Telematics Schools Project website. Just a personal email address is required. Once registered, learners will have instant access to live-streamed online teaching or, if more convenient, to recorded versions of the lessons, which they can work though in their own time and at their own pace.
They can return to lessons as often as they need until they feel they are sufficiently familiar with the work. They have access to all the lesson videos, workbooks, revision programmes and course content summaries, including other materials such as infographics, as well as practice exam papers to help them make up for all the teaching and learning time lost since 2020.
Content is quality assured by WCED senior curriculum planners. The system is open to all grade 10 to 12 high school goers across the country. Online access is also available via Facebook, but then users need their own data. Many high schools across the country
have already signed up with the project, but in these cases content is viewed by the whole class at once, explains Zainab Suliman of Stellenbosch University’s Centre for Learning Technologies. Ms Suliman is the deputy director of the centre’s operations, telematics services and projects, and manages the TSP. Dr Glynis Schreuder, chief education specialist: Curriculum FET (Further Education and Training) and project manager of the TSP at the WCED explains: “We are thrilled by the number of schools taking advantage of the facility and we are receiving excellent feedback about how much it is helping learners to master the curriculum and also to recover possible curriculum losses/deficits resulting from the rotational timetabling during the pandemic.
In the classroom they can watch live-streamed content and participate interactively, or they can watch recorded sessions timed to suit the school programme.
“We encourage all grade 10 to 12 learners to register individually to benefit further. Even if they are participating at school, if they register individually they can return to work covered in their own time and engage with the recorded broadcasts as often as they need to.”
She adds that, in addition to the broadcasts of lessons covering specific topics, quarterly revision programmes are also provided.
“The revision programme summarises each term’s work to help learners further familiarise themselves with the syllabus. We understand the many life pressures learners face. We want them to be able to integrate the use of this condensed content into their
daily realities as effectively as possible.”
The TSP also gives registered users access to life skills workshops and videos, along with information on presentation skills, work readiness, preparing for job interviews,
how to write a curriculum vitae, and even how to enhance personal mental health. To find out more: Website: https://schools.sun.
ac.za/Facebook:https://www.facebook.com/
telematicschoolsproject/
STELLALANDER-VRYBURG- Suid-Afrika se paaie is die lewensare van die samelewing.
Dit speel nie net ʼn kritieke rol in die ontwikkeling van landelike gemeenskappe nie, maar is ook deurslaggewend om ekonomiese vryheid aan miljoene van die land se armstes te bring.
Benewens die lewensverlies wat die land se swak padinfrastruktuur op die platteland veroorsaak, is die kommersiële verliese enorm, sê Agri SA. Die organisasie het Dinsdag omvattende navorsing oor die verslegtende padnetwerk bekend gemaak. ʼn Geraamde R12 miljard aan landbouprodukte is die afgelope boekjaar per pad vervoer.
Die bedryf dra R128 miljard tot die BBP by en die sektor is een van die enigstes wat die afgelope ruk kon werk skep. Lebogang Sethusha, verbonde aan Agri SA se arbeidsentrum van uitnemendheid, sê egter daar moet na meer as rand en sent gekyk word.
“Ons kan vergeet van werkskepping as ons nie noemenswaardig in landelike infrastruktuur belê nie. Funksionerende paaie is die kern van ons ekonomie; ons kan nie bekostig dat dit ons agilleshiel is nie.” Sethusha sê behoorlike paaie is ʼn bate vir ʼn gemeenskap waarmee ʼn inkomste geïn en werk geskep word. Dit lei tot verhoogde produktiwiteit en speel ʼn kritieke rol in die lewering van basiese dienste. Toegang tot gesondheidsdienste en onderrig is basiese regte en boere speel reeds ʼn noemenswaardige rol om dit moontlik te
maak. “Paaie verbind produsente aan markte, werkers aan werksgeleenthede en siekes aan hospitale en is baie belangrik vir enige ontwikkeling- en werkskeppingsplan.” Sandy la Marque, uitvoerende hoof van Kwanalu, sê slegte paaie verhinder die lewering van goedere en dienste, het ʼn regstreekse uitwerking op die ekonomie, verhoog die koste om sake te doen, pootjie die lewering van voedselitems, verhinder werkskeppings-
geleenthede én veilige reise. La Marque sê ʼn proaktiewe gemeenskapsgebaseerde benadering tot infrastruktuur is nodig en spesifieke belangrike ekonomiese nodes moet geprioritiseer word. Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA, sê die koste aan herstelwerk beloop na raming miljarde, maar hy meen ook daar moet verder as die randwaarde gekyk word.
“Het ons regtig al daardie geld nodig om herstelwerk te doen, of benodig ons net ʼn meer doeltreffende manier? “Ek het ook ʼn idee heelwat van die geld word vir tenderpreneurs opsy gehou. Nuwe paaie is ná net ʼn paar maande in ʼn afgryslike toestand en dit is wat ons moet pak. Geld word nie
slim bestee nie en eindig in iemand se sak,” sê hy. Jaco Minnaar, president van Agri SA, sê die oplossing lê nie in die kort termyn nie, maar in deurlopende instandhouding, behoorlike infrastruktuur en opleiding. Hy benadruk ook dat die uitwerking eindelik veel meer as net ekonomies is.
“Die maatskaplike uitwerking is enorm. Indien jy paaie wegvat, ontneem jy mense van hul inkomste.
Toestande is sleg en versleg verder. Ons moet dit stuit,” sê Minnaar. “Ons het ʼn maatskaplike gesprek rakende die rol van paaie nodig.”
Paaie lewensare wat samelewing
verbind
STELLALANDER-VRYBURG- Vryburg Karate Centre se karateka’s presteer tydens die provinsiale Noordwes toernooi.
Die toernooi is gehou op Vrydag (18 Maart) by Mmabana sentrum in Mahikeng. Daar was 446 inskrywings vir die dag. Vryburg Karate Centre se karateka’s het ‘n totaal van 94 medaljes vir Kumite en Kata ontvang.
Die karateka’s op die foto is gekies om Noordwes te verteenwoordig tydens die Suid- Afrikaanse JKA karate-kampioenskappe op 20 en 21 Mei by die Standardbank Arena in Johannesburg. Ongeveer 3000 inskrywings word daar verwag.
Die karateka’s het die volgende madaljes vir Kumite en Kata ontvang:
Chene Ludick ontvang twee goud, Carla Pereira twee silwer, Hanri Van Romburgh twee brons, Louize Gibson twee goud, Fatimah Omar twee goud, Mikayla Stols twee silwer, Yara Ghoor twee silwer, Zara Ghoor twee goud, Dane Breedt twee goud, Resego Phiritswane twee goud, Yumna Hoosain twee silwer, Fia Li Swart twee brons, Warona Kuntwane twee goud, Laone Mochwening twee silwer, Rabi Tlhaole twee
goud, Iman Hoosain twee goud, Inge Maritz silwer en goud, Tlhalefo Moabelo goud en silwer, Nire Swart twee goud, Gofaone Mothusi twee goud, Tuduetso Moabelo twee goud, Oarabile Letsholo brons vir Kata, JJ Rossouw twee silwer, Muhammed Ghoor brons en goud, Adriaan Meintjes twee silwer, Muhammad Hoosain twee brons, Omogolo Phiritswane twee silwer, Nathan Visagie twee goud, Loato Kekesi twee goud, Zayan Kaka silwer en goud, Marius Maritz twee brons, Arthur Twigge goud en silwer, Chris Lamprecht silwer en brons, JJ Ludick goud vir Kata, Mosa Sejake goud en brons, GC Dry twee goud, Benjamin Steyn twee goud, Ofentse Kebotlhale silwer en brons, Callel Pereira goud en brons, Ookame Tlhaole brons en goud, Anthony Twigge twee brons, Jayden Visagie twee silwer, Goitse Kuddumo brons en silwer, Lochann Smit twee goud, Duan Oosthuizen twee goud, Muneeb Awan twee goud, WJ Fourie twee goud en Jaco Kriel twee silwer. (Foto: verskaf)
Karateka presteer tydens Noordwes toernooi
Adriaan Meintjies, Carla Pereira, Muhammed Ghoor, Omogolo Phiritswane, Oarabile Letsholo, Fatimah Omar, Zayan Kaka, Chenè Ludick, Hanri van Romburg, Mosa Sejake, Louise Gibson, Marius Maritz, Loato Kekesi, Bokamoso Mocumi, Arthur Twigg, Yara Ghoor, JJ Ludick, Zara Ghoor, Ofentse Kebotlhale, Nathan Visagie, Resego Phiritswane, JJ Rossouw, Dane Breedt, Benjamin Steyn, Ookame Tlhaole, Muhammad Hoosain, Warona Kuntwane, Mikayla Stols, Rabi Tlhaole, Chris Lambrecht, GC Dry, Anthony Twigg, Jayden Visagie, Callel Pereira, Jaco Kriel, Gafaone Mothusi, Inge Maritz, Nire Swart, Tlhalefo Moabelo, WJ Fourie, Tuduetso Moabelo, Yumna Hoosain, Laone Mochwening, Iman Hoosain, Fia Li Swart, Lochann Smit, Duan Oosthuizen. Afrigter Gert van Niekerk (middel agter).
23
SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES
13
PLOTTE/PLASE TE KOOP PLOTS/FARMS FOR SALE
6
WOONSTELLE TE HUUR FLATS TO LET
5 HUISE TE HUUR HOUSES TO LET
2
BETREKKINGS VAKANT SITUATIONS VACANT
1 PERSOONLIK
PERSONAL
Hofi egids Heading Key
1. PERSOONLIK PERSONAL 1a. IN MEMORIAM 1b. DOODSBERIGTE
DEATH NOTICES 2. BETREKKINGS VAKANT
SITUATIONS VACANT 3. BETREKKINGS GEVRA
SITUATIONS WANTED 4. GELD EN LENINGS
MONEY & LOANS 5. HUISE TE HUUR HOUSES TO LET 6. WOONSTELLE TE HUUR
FLATS TO LET 7. PLOTTE EN PLASE TE HUUR
PLOTS AND FARMS FOR HIRE 8. ALGEMEEN TE HUUR
GENERAL FOR HIRE 8a. AKKOMMODASIE ACCOMMODATION 9. TE HUUR GEVRA
WANTED TO HIRE 10. HUISE TE KOOP
HOUSES FOR SALE 11. WOONSTELLE TE KOOP
FLATS FOR SALE 12. ERWE TE KOOP STANDS FOR SALE 13. PLOTTE EN PLASE TE KOOP
PLOTS AND FARMS FOR SALE 14. BESIGHEDE TE KOOP
BUSINESSES FOR SALE 15. ALGEMEEN TE KOOP
MISC. SALES 15a. ONDER R50/UNDER R50 16. TE KOOP GEVRA/WANTED 17. VOERTUIE TE KOOP
VEHICLES FOR SALE 17a. VERVOER TRANSPORT
18. TREKKERS EN IMPLEMENTE TRACTORS AND IMPLEMENTS 19. WOONWAENS/CARAVANS 20. DIERE/ANIMALS 21. TE RUIL/TO SWOP 22. VERLORE/LOST 23. SPESIALE DIENSTE
SPECIAL SERVICES 24. VAKANSIEOORDE
HOLIDAY RESORTS 25. KENNISGEWINGS/NOTICES 26. TENDERS
27. TE LAAT VIR KLASSIFIKASIE TOO LATE FOR CLASSIFICATION.
Published by North West Newspapers (Pty) Ltd
and printed by North West Web Printers (Pty) Ltd, 13 Coetzer Street,
Rustenburg, N.W. Province.
WARNING
ADVERTISEMENTS ALL RELATING TO:
• Loans and fi nancing
• Hire purchase problems / Transfer of installments
• Business opportunities
• Investments
• The fi lling of envelopes
• Work at home
• Earn extra money
• Business propositions
• Part-time work PROHIBITED:
Use of the following words in abovementioned
advertisements are prohibited:
*No Credit Checks required
*Blacklisted clients welcome
*Free Credit etc.
MUST contain the following information in
the advertisement:
Telephone number Street address Name of person and/or
business.
These are the requirements and NO exceptions will be made.
All advertisements are placed with the approval
of the National Press Union and it is our responsibility as an advertising medium to ensure that these rules are strictly adhered to.
However, it still remains the responsibility of the buyer or consumer to thoroughly investigate the trustworthiness of the advertiser with whom they
are doing business.
Wenke vir Geklassifi seerde
Advertensies
1. Beplan en skryf u advertensie uit voordat u by die Stellalander kom.
2. Maak seker dat u duidelike en korrekte kontak besonder- hede gee soos naam en/of adres en telefoon en/of selfoonnommer.
3. Die koste van ‘n geklassifi seerde advertensie is R1,60 per woord + BTW.
4. Bring u advertensies vroegtydig. Sluitings- tyd is Maandae 17:00.
5. Ons verander of maak nie u taal reg nie. Verseker dus dat u reg spel. Ons plaas net wat u skryf.
** Stellalander is ‘n onafhanklike, outonome en nie-politiese koerant, getrou aan sy roeping as waghond van die gemeenskap. Stellalander verbind homself tot billike en eerlike beriggewing van ‘n wye verskeidenheid nuusgebeure, waarin die belange van die gemeenskap die belangrikste kriteria is. Stellalander vereenselwig hom nie noodwendig met menings wat uitgespreek word in artikels, rubrieke of lesersbriewe nie. Stellalander sal homself nie blootstel aan druk om materiaal te publiseer wat lasterlik, onwaar of ongeregverdig is nie en sal ook nie toegee aan druk om nuusmateriaal waarvan publikasie in die belang van die gemeenskap is, te verswyg of te versluier nie.
** Stellalander is an independent, autonomous and non-political newspaper, committed to its calling as watch-dog of the community. Stellalander is committed to fair and honest reporting on a wide range of issues in which the interests of the community are the primary criteria. The opinions expressed in articles, letters and columns are not necessarily the opinion of Stellalander. We will not be forced to publish material that is defamatory, untrue or unjust and will not be tempted to conceal or suppress material that is in contrast with the interest of the community.
PERSONAL FINANCIAL SER- VICES, Personal Loans, Afford- able Funeral Cover and Life Cover. Call Or WhatsApp For More Information And Quote
#084 954 4570 KATLEGO MO- LAPONG.
--- Website 13/4
KONTIKI BK. Dringend op soek na kabinetwerker. Geen kans- vatters. Skakel 082 770 3497.
--- 12989 13/4-11/5
3 BEDROOM house, 2 bath- rooms, very spacious. Build-in cupboards, kitchen cupboards.
In Stella Street. Available 1 May.
Vryburg. Cell: 072 199 9316.
---12986 13/4
1 BEDROOM flat. Vryburg cell:
072 199 9316.
---12988 13/4 A/C 1 BEDROOM flat. Build-in cup- boards, 2 single garages, ron- dawel. In good area, own yard.
Vryburg. Cell: 072 199 9316.
---12987 13/4 A/C
VRYBURG VACANT LAND:
R500 000 each - 1 500 sq m - excellent location - Ideal for de- velopment - Call 083 235 6168 ---Website 13/4
LOUWRIE Smit Matte. Vinielen houtvloere. 072 301 3720.
---12928 26/1-29/6
23
SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES
VISALEK: Tel: 053-927-0473, Roydenweg 24, Vryburg. Jan- nie of Ria. Herstel en diens van yskaste, wasmasjiene, stowe, geisers, lugversorgers. LP Gas Installasies en sertifikate.
--- 11160 7/11 AC TC WENDY House 2.4 x 2.4 = R4900. 2.3 x 2.3 = R4900. 3 x 3 = R6500. 3 x 4 = R7200. 3 x 5 = R8900. 3 x 6 = R9500. 4 x 6 = R15 500. We do all sizes big or small, more information.
Whatsapp 079-135-8138, 072- 472-2067.
--- 8370 13/4-20/4
NOTICE. ESTATE NOTICE. In the Estate of the late KGOMOTSO AGNES APOLLOS, Identity No. 620708 0863 082 who was married in community of property to KAUDIPEKE MOSES APOLLOS, Identi- ty No. 550710 5845 084 who died on 17 JUNE 2020 and who resided at House No. 2135, Ganyesa. Masters Reference No. 003075/2020.
Creditors and Debtors are hereby called upon to submit their claims and to pay their debts within thirty (30) days as from the date of this Notice. DU PLESSIS-VIVIERS INC., PO BOX 2010, VRYBURG, 8600. Tel: 053-927 1045. Fax: 053-927 0215. Ref: MICHELLE HAT- TINGH.
--- K1 13/4 NOTICE. LOST or DESTROYED DEED. FORM JJJ. NOTICE is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of :- - a certified copy of:
Title Deed T 32347/2009. - passed by: JACOBUS BRAND GOOSEN;
Identity Number: 481211 5039 08 7 & ANNA JACOBA ELIZABETH GOOSEN; Identity Number: 500727 0095 087 Married in Community of Property to each other. -in favour of: BRAND GOOSEN FAMILI- ETRUST IT 2576/2007. - in respect of certain: REMAINING EXTENT OF ERF 194, SCHWEIZER RENEKE TOWNSHIP Registration Divi- sion H.O., North-West Province which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at:- THE REGISTRAR OF DEEDS PRETORIA; Deeds Office Information Section; Corner PRETORIUS & BOSMAN STREETS;
Pretoria. within 2 (two) weeks from the date of the publication of this notice. DATED at George on 11 April 2022. (sgd) APPLICANT; DE KOCK & DUFFEY ATTORNEYS; 1 Botha Street; Schweizer-Reneke;
P O Box 37, Schweizer-Reneke, 2780; Tel: 053 963 1286.
--- K2 13/4 NOTICE. FORM JJJ. LOST OR DESTROYED. Notice is hereby giv- en in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of CERTIFICATE OF OWNERSHIP T3113/1996 passed by JAN KEMPDORP MUNI- SIPALITEIT in favour of NGAKANTSI JOHN MATLHOLE, Identity Number 460212 5568 088 and KEDIBONYE GLORIA MATLHOLE, Identity Number 490622 0632 081, Married in community of property with each other, in respect of ERF 1440 VALSPAN,SITUATE IN THE PHOKWANE MUNICIPALITY DISTRICT BARKLY WEST, PROV- INCE NORTHERN CAPE, certain which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issue of such a copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at KIMBERLEY within two weeks from the date of publica- tion of this notice. Dated at JAN KEMPDORP this 12th day of April 2022. VAN EEDEN ATTORNEY, 14 HENRY FERREIRA STREET, JAN KEMPDORP 8550, [email protected]. 076 372 1712.
--- K3 13/4 KENNISGEWING. FORM JJJ. LOST OR DESTROYED. Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van ‘n gesertifiseerde afskrif van T102809/05 gepasseer deur DIE EKSEKUTEUR IN DIE BOEDEL VAN WYLE PETRUS JOHANNES VAN ZYL NO15106/03 ten gunste van KENNETH STAPLES, Identiteitsnommer 440405 5069 082 en MAGDALENA SUSANNA CORNELIA STAPLES, Identiteitsnommer 470224 0233 087 getroud binne gemeenskap van goed met mekaar sekere ERF 969 CHRISTIANA DORPSGEBIED, REGISTRASIE AFDELING H.O., NOORDWES PROVINSIE wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes te binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te JAN KEMPDORP op hede die 12de dag van April 2022. BJ LIEBEN- BERG & ASSOCIATES INC., H/V ANDALUSIA & DE LA REY- STRAAT, JAN KEMPDORP, 8550, [email protected]. 076 372 1712.
--- K4 13/4
Vakatures Vacancies Vakatures Vacancies Vakatures Vacancies
Vakatures
Vacancies
Vakatures
Vacancies
Vakatures
Vacancies
STELLALANDER
PAGE 12 13 APRIL 2022
STELLALANDER-VRYBURG - The holy month of Ramadan is the first celebration on the Islamic calendar.
STELLALANDER-VRYBURG - South African motorists whose driver’s licences were due to expire at the end of March 2022 as a result of a major backlog in the issuing of licences were up in arms and according to the Organisation Undoing Tax Abuse (Outa) South African Transport Minister Fikile Mbalula was headed towards a “war” with South African motorists.
Driver’s licences a bumpy ride
It marks a four-week period of fasting for Muslims around the world.
This year, Ramadan began on 2 April, and will come to a close around 1May - depending on the visibility of the moon.
Ramadan is the ninth month of the Islamic calendar and lasts between 29 and 30 days, based on the lunar calendar.
Muslim holidays shift slightly every year due to their observance of the lunar calendar, as opposed to the commonly-used Gregorian calendar, meaning celebrations fall around 11 days earlier each year. The timing of holidays and celebrations depends on the sighting of the moon’s crescent, following a new moon.
Since the visibility of the moon is dependent on a number of factors -including clear skies.
Muslims are required to spend a period of 30 days abstaining from food and drink, including water, during daylight hours, as a means of celebrating and reflecting on their faith.
It is one of the five pillars of Islam - the fundamental rules that all Muslims follow - along with the Shahadah (declaration of faith), Salat (prayer), Zakat (charity) and the
Hajj pilgrimage.
During Ramadan, there is an increased offering of the Salat, with Muslims giving thanks to Allah, while the fasting ritual allows them to understand the suffering of others.
Those observing the fast are encouraged to read the Quran and the holy text is recited at the Tarawih, special nightly prayers that are held throughout the month.
The fast begins just before dawn, when a light meal called ‘suhoor’ is permitted to be consumed.
At sunset, a prayer known as ‘Adhan’
signifies the end of the fast, when worshippers traditionally eat dates with juice, milk or water.
To break the fast fully at the end of the month, families usually come together to enjoy the meal of Iftar.
Once fasting is over, it’s traditional to celebrate Eid al-Fitr.
This celebration is marked with lights, decorations and gifts, with worshippers often dressing up and decorating their homes.
* Stellalander wishes all our Muslim friends, advertisers and readers a blessed Ramadan.
This would have been the case should the deadline for applications for the renewal of driver’s licences not have been extended to 15 April2022.
Sadly however, this is a matter of cold comfort as barely three weeks offer little consolation and even less chance that all South African motorists would be able to succeed with their applications for the renewal of their licences in just 15 days.
To ad insult to injury, Rustenburg motorists in particular were in outrage as it turned out that the Rustenburg Municipality’s Licensing department were unable to accommodate the number of people flocking to its offices as a result of the backlog.
Last week Rustenburg Herald was inundated with calls from outraged residents as soon as it became known that the Licensing department were turning away prospective applicants who have gathered at the main entrance from early hours in the morning.
According to the head Communications of the Rustenburg Municipality - Thapelo Matebesi, the Licensing department are unable to accommodate more than 120 applicants per day as a result of system constraints regarding eye testing facilities and personnel. “Two eye testing officials from Rustenburg have been deployed at Marikana and Chaneng stations as we are yet to appoint officials at these stations”, Matebesi said. “We are however able to assist more people in the Bojanala region”, he concluded.
Ramadan 2022 dates:
K e n n i s g
e w
i n g / N
o t i c
e
s
STELLALANDER-VRYBURG- Die hokkie-, netbal- en rugbyspanne van Hoërskool Vryburg het Saterdag (9 April) aan die PUK 16 semifinale in Wolmaransstad deelgeneem.
Die uitslae is as volg:
Die o/16-netbalspan van Hoërskool Vryburg het met 20-9 oor Hoërskool Bekker geseëvier. Vier hokkie spanne van Hoërskool Vryburg het wedstryde gespeel.
Die o/14-hokkiespan verloor in
‘shootouts’ teen Hoërskool Riebeeckrand.
Die o/15-span wen Hoërskool Bekker met 6-0.
Die o/16-span en die eerstespan wen Hoërskool Riebeeckrand met 8-0 en 6-1 onderskeidelik, terwyl die tweedespan met ‘n 2-0 oorwinning teen Hoërskool
Leeuwenhof afgereken het. Hoërskool Vryburg se eerste -en tweederugbyspanne het stof in die oë van Hoërskool Bekker geskop deur onderskeidelik 57-0 en 14-0 te wen.
Hoërskool Leeuwenhof het Hoërskool Vryburg se o/15- en o/16-rugbyspanne ‘n loesing gegee en hulle met 7-12 en 10-32 onderskeidelik van die veld laat stap.
Die o/14-span van Vryburg kon weer die punte regstel deur af te reken met Riebeeckrand en het 29-19 gewen. (Foto’s:
Karla Jooste)
PUK 16 semifinale
Ferdie Pieterse druk ‘n drie vir Hoërskool Vryburg se eersterugbyspan.
Trinity Titus, van die o/14-hokkiepspan van Hoërskool Vryburg is behendig met
‘n hokkiestok.
Xander Ackerman van Hoërskool Vryburg se eerstespan in aksie teen Hoërskool Bekker.
Thembi Masango is the lady in action on the netball court.
STELLALANDER- VRYBURG - Liam Jonker, Tlholego Maape, Bergh Vorster, Johan Buys, Tristan Olivier, John- Edwin Gibson en PN Roux van die Laerskool Vryburg is Saterdag (9 April) gekies om later dié jaar aan die finale rondte van die Luiperdproewe deel te neem. Tlholego Maape en Bergh Vorster is ook uitgenooi vir ‘n toerspan wat later die jaar Italië toe gaan.
(Foto’s: Facebook)
Luiperdproewe
Tlholego Maape en Bergh Vorster wat later die jaar Italië toe gaan.
Liam Jonker, Tlholego Maape, Bergh Vorster, Johan Buys, Tristan Olivier, John-Edwin Gibson en PN Roux.
STELLALANDER-VRYBURG- Ramblers tennisklub in Vryburg het Vrydag (8 April) en Saterdag (9 April) hulle jaarlikse senior tennistoernooi aangebied.
Ten spyte van swaar reën en erge koue wat voorspel is, het 96 tennisspelers weer van, onder andere Johannesburg, Bloemfontein, Kimberley, Hartswater, Pothefstroom en omliggende dorpe aan die gewilde tennistoernooi deelgeneem. Die toernooi het Vrydag afgeskop met gemengde dubbelsspel wat in vier groepe verdeel is.
Saterdag is die mans- en vrouedubbels gespeel wat in twee vroue -en drie mansgroepe verdeel is.
Spelers moes Saterdag ongure weer by Ramblers en Gert Lubbe se bane trotseer om as wenners en naaswenners beloon te word. Na beide die twee dae se spel, was wenners en naaswenners tydens ‘n prysuitdeling beloon. Die wenners van gemengde groep een is Pieter Swart en Talita Swart met André Swiegers en Ute Achterbergh as naaswenners.
Gemengde groep twee se wenners is Christopher Kingston en Janet Dalton met Johan Hamman en Reinette Kingston as naaswenners.
Derde gemengde groep se wenners is John Coetzee en Liske Dipering met Izak Venter en Heidi van Vuuren in die tweede plek.
Die vierde groep se wenners is Reon Steenkamp en Conrad Fouche met Anthony Siff en JT Prinsloo tweede.
Saterdag se mansdubbelswenners van groep een is Johan Swiegers en André Swiegers met Nelius van Antwerpen en Andries Mosupa tweede.
Die vrouedubbelswenners van groep een is Liza-Marie Oliver en Anesipho Mgcawu met Ansunica Brits en Marlese Wilke tweede.
Die tweede groep mansdubbelswenners is Reon Steenkamp en Divan Steenkamp met naaswenners Peter Diamond en Thys Mololoantoa. Die tweede groep vrouedubbelswenners is Elaine Nielsen en Liske Dipering
Ramblers seniors tennistoernooi
Van die borge van die toernooi hier saam met toernooi organiseerder Jeanette Brink (links) en Ramblers voorsitter Jakomarie Reiner (regs). Hulle is Jannie Pretorius, Arno Olivier, Lonnie Prinsloo en Briggie Reinecke.
Neville Cloete het heerlike skaap-op- die-spit voorberei vir spelers en gaste.
Nelius van Antwerpen, Junior van Eeden en Conrad Fouche kry
‘n blaaskans tussen wedstryde.
met Charlize van der Linden en Chantal Reyneke tweede.
Die derde mansbubbels groep is gewen deur Abram Mogorosi en Bonny Kraai en naaswenners Jurg Bester en Hendrey Coetzee. Te danke aan die borge, spelers, gemeenskap van Vryburg en Ramblers tennisklublede, is ‘n weereens suksesvolle tennistoernooi aangebied.
Lees elders in die uitgawe van die borge van die dag. (Foto’s: Charlize van der Linden)
John Shaw is ‘n bekende gesig by die Ramblers senior tennistoernooi.
Elaine Nielsen van Johannesburg woon jaarliks die Ramblers
senior toernooi by. Bonny Kraai en Abram Mogorosi in aksie tydens die mansdubbels spel.
Dubbels wenners en naaswenners is vlnr Charlize van der Linden, Elaine Nielson, Johan Swiegers, Reon Steenkamp, Liske
Gemengde dubbels wenners en naaswenners is vlnr Izak Venter, Janet Dalton, JT Prinsloo, Christopher Kingston, Anthony Siff, Johan Hamman, John Coetzee, Reinette Kingston, Pieter Swart, Talita Swart, Heidi van Vuuren, Ute Achterbergh, André Swiegers, Reon Steenkamp, Conrad
Fouche en Liske Dipering. Dames van Ramblers hier is Corlize Taute, Brenda Odendaal en Sandy Smithers en Hendriëtte Olivier.
Dipering, Divan Steenkamp, Peter Diamond,Thys Mololoantoa, Anesipho Mgcawu, Nelius van Antwerpen, Abram Mogorosi, André Swiegers, Bonny Kraai, Andries Mosupa, Marlese Wilke, Hendrey Coetzee, Ansunica Brits, Liza-Marie Olivier en Chantal Reyneke (afwesig).
PRINTED BY NORTH WEST WEB PRINTERS (PTY) LTD. TEL: 014-592 8329
STELLALANDER-VRYBURG- Die 85ste jaarlikse SA Bisley-ope kampioenskappe is gehou 2 tot 9 April by die Genl. De Wet-skietbaan by De Brug, net buite Bloemfontein.
Alhoewel die nasionale kampioenskappe normaalweg in Bloemfontein gehou word, is dit die eerste keer sedert 2019 dat die kampioenskap weer in Bloemfontein aangebied is. In 2020 was daar geen kampioenskap as gevolg van die pandemie en in 2021 is die kampioenskap in Vereeniging by die CMH-skietbaan aangebied.
Die weersomstandighede was vanjaar moeilik met reën, die eerste koue wat sy kloue ingeslaan het en sterk winde wat die skuts moes trotseer. Rukwinde en skielike windrigting veranderinge het ook menige skut laat les opsê.
Donderdag (7 April) was oud-Vryburger Neels Jonck, die wenner van die groot totaal met ‘n telling van 656 en 80 v-kolle reeds drie punte en 13 v-kolle voor sy naaste teenstanders, Gerrit Botha van Pretoria (met ‘n telling van 653-67) in die tweede plek en ook ‘n oud-Vryburger, Arno Haasbroek (met ‘n telling van 652-67) in die derde plek. Vrydag (8 April) en Saterdag (9 April) is die SA Kampioenskap voortgesit met die tradisionele Staatspresidentwedstryd.
Dr. JO Ahrens van Kaapstad is as wenner van die Staatspresidenttrofee op tradisionele wyse op die “stoel” van die baan gedra.
Die gesogte “Bramley ketting” wat ʼn kumulatiewe totaal is van die laaste drie jaar se groottotaaltellings is gewen deur Arno Haasbroek. Teen Saterdagoggend, met dreigende donderbuie, is die finale afstande met 15 telskote elk oor 800 en 900 meter geskiet. Neels Jonck, wat met bestendige skietvernuf weereens die v-kolle ingerol het, is as die 2022 SA Bisley-kampioen gekroon met ‘n finale telling van 948 en 106 v-kolle. Neels is vier punte voor Arno Haasbroek wat tweede geëindig het met
‘n telling van 944 en 96 v-kolle. In die derde plek was Lambert Brandt van Loeriesfontein met ‘n telling van 943 en 91 v-kolle.
Die veterane oor 60-jaar kampioenskap is gewen deur JO Ahrens. Die klubkampioenskap is gewen deur Sishen skietklub.
Die Provinsiale wedstryd waar geskiet word vir die Groot Uitdaag Skild, is gewen deur Gauteng-Noord.
(Foto’s: Neels Jonck)
Lambert Brandt (links) is derde in die kampioenskappe, Arno Haasbroek (middel) is naaswenner en Neels Jonck (regs) is die SA Kampioen.
Die wenner van die Staatspresidenttrofee, Dr JO Ahrens van Kaapstad, word op tradisionale wyse op die stoel van die baan gedra.
Oud-Vryburger, Neels Jonck, is as SA Bisley-
kampioen gekroon.
Neels het in 1991 aan
Hoërskool Vryburg gematrikuleer.