• Tidak ada hasil yang ditemukan

Vraestel Graad 11 Totaal: 55 Tyd: 1 uur Kwartaal 1 – Toets −3

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Vraestel Graad 11 Totaal: 55 Tyd: 1 uur Kwartaal 1 – Toets −3"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

Vraestel Graad 11 Totaal: 55 Tyd: 1 uur Kwartaal 1 – Toets

Vraag 1

1.1 Beskou die volgende kwadratiese getalpatroon en beantwoord die vrae wat volg:

−3; 2; 9; 18; …….

1.1.1 Bepaal die n-de term van die gegewe patroon. (4)

1.1.2 Tussen watter twee opeenvolgende terme sal die eerste verskil van hierdie patroon

gelyk wees aan 303? (3)

1.2 Die volgende getalpatroon het ‘n konstante tweede verskil van 3.

Bepaal die waardes van 𝑥 en 𝑦: (5)

−15; 𝑥; −6; 𝑦

[12]

Vraag 2

Vereenvoudig elkeen van die volgende sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar en los jou antwoord met positiewe eksponente:

2.1 32.3−1+(−3)0 (√16)12

(5)

2.2 3√20𝑥3−𝑥√45𝑥

√80𝑥5 (5)

2.3 4𝑥.16𝑥−2.√2

8𝑥.32𝑥−1.2−2𝑥−2.5 (5)

2.4 22022−22019

22017.2.2 (3)

[18]

(2)

Vraag 3

Los op vir 𝑥:

3.1 3.2𝑥 + 2𝑥+2 = 56 (3)

3.2 5𝑥 − 26 +25

5𝑥 = 0 (4)

3.3 𝑥2− 4𝑥 = 10 (4)

3.4 3𝑥

2

3= 12 (3)

[14]

Vraag 4

4.1 Bespreek die aard van die wortels van die volgende kwadratiese vergelyking sonder om 𝑥

op te los: (5)

2𝑥2 = −3𝑥 + 4

4.2 Bepaal die waarde(s) van 𝑝 waarvoor 2𝑝𝑥2− 𝑝𝑥 + 3𝑥 = 2, gelyke wortels sal hê. (6) [11]

TOTAAL: [55]

Referensi

Dokumen terkait

Eugene van der Westhuizen Verhalende opstel: Die brullende leeu Eugene van der Westhuizen Dagboek: My eerste drie dae in graad 4 Almal Verstaan Afrikaans Macmillan Suid-Afrika

Graad 9 Afrikaans Huistaal Junie 2023 Vraestel 4 Literêre tekste 1 Uittreksel uit ’n roman: Die tweede verslag van ’n buitengewone ontmoeting 1 Karel en Maria het só uitgesien

Vraag 5 Beskou die onderstaande 2D-vorms en beantwoord die vrae wat volg: 5.1 Lys die letters van al die geslote vorms met reguit en geboë sye.. 1 5.2 Lys die letters van al die